• No results found

Antwoord telkens “ja / nee” ten opsigte van elke kategorie

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Antwoord telkens “ja / nee” ten opsigte van elke kategorie"

Copied!
5
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

1. Dui asseblief aan oor watter van die volgende musiekkwalifikasie(s) u beskik. Antwoord telkens “ja / nee” ten opsigte van elke kategorie.

Kwalifikasie Ja Nee 1

Geen / 1 2 2

BMus 1 2 3

Hons BMus 1 2 4

MMus 1 2 5

BMus Ed 1 2 6

BA Mus 1 2 7

UNISA: graad 8 klavier 1 2 8 UNISA onderwyser lisensiaat in musiek (UOLM) 1 2 9 Indien ander: spesifiseer

...

1 2 10

2. Hoeveel jare ondervinding het u as klavieronderwyser?

1-5 jaar 1

6-10 jaar 2

11-15 jaar 3

16-20 jaar 4 11 Ander: spesifiseer

...

5

3. Het u op tersiêre vlak onderrig in klavierdidaktiek ontvang?

Ja 1

Nee 2 12

Kantoorgebruik

(2)

4. Gebruik u ‘n spesifieke klaviermetodiek tydens u onderrigprogram?

Ja 1

Nee 2 13

5. Watter van die volgende uitkomste wil u met die onderrigprogram bereik?

Uitkoms Ja Nee

Goeie leesvaardigheid ontwikkel 1 2 14 Goeie tegniese vaardigheid ontwikkel 1 2 15 Die leerder moet die lesse geniet 1 2 16 Ander uitkoms: spesifiseer

...………

1 2 17

6. Hoe gereeld ontvang die beginnerleerder gewoonlik ‘n les?

Een les per week 1

Twee lesse per week 2

Drie lesse per week 3

Een les elke tweede week 4 18 Ander: spesifiseer

...………..

5

7. Hoe lank duur die les gewoonlik?

15 minute per les 1

½ uur per les 2

¾ uur per les 3

1 uur per les 4 19

Ander: spesifiseer

...………

5

Kantoorgebruik

(3)

8. Watter van die volgende motiveringtegnieke gebruik u vir die kind in u onderrigrogram?

Motivering Dikwels Soms Nooit

Duette word saam met die leerder gespeel 1 2 3 20 Die leerder se deelname aan kompetisies,

eksamens en/of kunswedstryde. 1 2 3 21 Die leerder wil graag vinnig deur die repertorium

vorder 1 2 3 22

Die kind geniet die stukke wat gespeel word 1 2 3 23 Ander motiveringstegniek: spesifiseer

... 1 2 3 24

9. Wat is u bepalings ten opsigte van oefentyd vir die beginner?

Bepalings t.o.v. oefentye

Die beginner behoort elke dag te oefen 1 Die beginner behoort elke tweede dag te oefen 2 Die beginner behoort een keer per week te oefen 3

Die beginner behoort twee keer per week te oefen 4 25 Ander: spesifiseer

...………

5

10. Watter klaviermetodiek gebruik u normaalweg in u onderrigprogram?

Klaviermetodiek Ja Nee

Matthay 1 2 27

Curwen 1 2 28

Leschetisky 1 2 29

Bastien 1 2 30

Geen 1 2 31

Ander metodiek: spesifiseer

...………

1 2 32

Kantoorgebruik

Kantoorgebruik

(4)

11. Watter aanvangsonderrigliteratuur gebruik u gewoonlik in u onderrigprogram?

Aanvangsonderrigliteratuur Ja Nee

Schaum 1 2 33

John Thompson 1 2 34

Bastien 1 2 35

Alfred 1 2 36

Jane Tan 37

Ander literatuur: spesifiseer

...………...

1 2 38

12. Gebruik u aanvullende tegniese materiaal by die aanvangsonderrigprogram?

Ja 1 Nee 2 39

13. Indien ja, watter tegniese materiaal?

Aanvullende tegniese material Ja Nee

Burnam: A dozen a day 1 2 40

Hanon: Preliminary exercises 1 2 41 Burnam: Ministeps to music 1 2 42 Ander literatuur: spesifiseer

...……….

1 2 43

(5)

14. Hoe gereeld pas u die onderrigliteratuur aan?

Elke jaar 1

Elke tweede jaar 2

Elke 5 jaar 3

Nooitr 4 44

Ander: spesifiseer ...

5

15. Dui aan hoe dikwels u die volgende onderrigtegnieke toepas.

Onderrigtegniek/ Teaching technique Dikwels Soms Nooit

Beweging in u onderrigprogram 1 2 3 45 Geleentheid vir die kind om tydens die lestyd te

sing 1 2 3 46

Geleentheid deur die kind om sélf musiek te skep

en aan u voor te dra tydens die lestyd.. 1 2 3 47

Kantoorgebruik

Nogmaals dankie vir u samewerking en tyd!

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

states that L2 learners of an overt article language whose mother tongue is article-less fluctuate between the values ‘referentiality (specificity)’ and ‘definiteness’ to base their

In het rapport van Universiteit Groningen in samenwerking met het WODC komt naar voren dat er opgepast moet worden dat het strafproces niet zo ingedeeld wordt dat het slachtoffer

Within the species Bd are harboured at least six phylogenetically deeply diverged lineages: BdGPL is a panzootic lineage with a global distribution; BdCAPE is predominantly found

Alhoewel de focus op resultaten dus voor sommige jongens wel degelijk een bron van druk kan zijn, is deze focus voor een groot deel van de jongens vanzelfsprekend; op de vraag of

Neutrinos physics has gained increased interest due to the discovery of the oscillating property of neutrinos. This proved that neutrinos are massive and provided clear evidence

However, sustainability reporting quality neither significantly associates with the cost of capital not the future cash flow in the more environmentally sensitive sectors

The period of 1995 to 2005 was one of substantial change of governance in the German higher education system. The objectives of the reform aimed at building entrepreneurial

Best practices and potential innovations were identified under the nine headings: (1) manufacture; (2) product information and public education; (3) responsible