• No results found

PROBLEI!MSTELLING

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "PROBLEI!MSTELLING "

Copied!
5
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

PROBLEI!MSTELLING

1:.1 AANLEIDING TOT DIE ONDERSOEK

Die jeugweerbaarheidsprogram, en in die besonder die komponent geestesweer- baaxheid, het sedert die installing daarvan in skole in Suid-Afrika in 1972 heelwat publisiteit en ook heelwat kritiek gekry. Te oordeel aan wat die afgelope vier jaar daaroor geskry:f is deur opvoedkundiges en andere, is di t duidelik dat daar ui teenlopende gedagtes oor die nuwe

11

vak

11

is.

Die negatiewe k:ri tiek van 'n sekere deel van die pers en die publiek kan

. -·

begr;y:p word, maar die kommentaax van opvoedkundiges, hoofde van skole_, lektore en onderwysers wat vir etlike jare reeds met die program in die skool en klaskamer besig is, asook die fei t dat pessi.miste en doemprofete sover gaan om die bestaansreg van die program te bev.raagteken, is minder

· gerusstellend en bemoedigend indien ag gegee word op Dr • .A:.L. Kotzee se ernstige en dringende beroep op hoofde van sekond~re skoleg

"In die naam van ons jeug vra ek u om die jeugweerbaarheidsprogram met entoe- siasme deur te voer" (Kotzee, (B) 1972, p'.·17),. Di t het duidelik geblyk dat die Onde~~sdepartement die jeu~<eerbaarheidsprogram as n noodsaaklike en uiters belangrike program beskou en dat die suksesvolle implementering daar- van grotendeels sou afhang van die hoofde en hulle

11

beste

11

personeellede.

Dit was aan hoofde van sekond~re skole duidelik ~stel dat wat geestesweer•

baarheid betref, dit aan hulle diskresie oorgelaat word om te besluitg

i) of dit as n onderafdeling van sekere skoolvakke aangebied sou word;

ii) of bepaalde temas gedurende skoolopeninge behandel sou word~

(2)

iii) of sommige of al die temas gedurende die geestesrveerbaarheidsprogram behandel sou word (T.c.n. 197{, IY.-.2)!.

Di t was ook baie duidelik eestel dat die teoas nie slegs behandel moes word nie, maax dat leerlinge di t in groepe moes bespreek. H oofd,e sou beslui t oor die samestelling en grootte van die gxoepe. Die gevaar het bestaan dat,

aang~sien die metode en vryse van aanbieding aan die diskresie van hoofde oorgelaat word en veral omdat dit toelaatbaar is am geestesweerbaarheid op nie .... gespesialiseerde basis aan te bied, daar nie heel temal aan die d(i)arte-.- nentele verl7agtinge voldoen sou word nie (Codrington, 1973, p.64).

In die praktyk kom dit daarop neer dat daar skole is wat nie oar gen6eg

"bekwame", entoesiastiese personeellede bes1d.k om die geestesweerbaarheias.- program aan te bied nie, of wat nie tyd daaraan kan of wil bestee nie (Joubert, 1975; p.7). Dikvvels is die verskoning van "geen ervaring of

opleiding in die vak" oak ten opsi.gte van geestesweerbaarheid van toepassing.

Daar is oak skole -..rat die program op die skoolrooster aandui slegs om veilig binne die departementele beleid te bly. Die periode wat aan geestesweer~

baarheid toegeken is, word dan vir ad.ministratiewe werk ge bruik. Die

Transvaalse OndenT,Vsdepartement het egter van die veronderstelling uitgegaan dat skoolhoofde en hulle personeellede die verskillende komponente van die program met versigtigheid en oorleg aandurf en dat bemoedigende resul tate bereik word (T.O.D. 1973, No. 07991 0008 o, p.7).

Waarneminge en navrae het aan die lig gebring dat daar by skole en onderwysers;

veral met die aanvanklike implementering van die program, groat onduidelilc-.

heid ten opsigte van hulle opdras- in hierdie verband ·was. Omdat di t oak die posi.ti.ewe en toegewyde onde~~ser kan frustreer, is absolute duide~k­

heid in hierdie verband noodsaaklik, want hierdie onvergenoegdheid word oak

onbewus op die leerlinge oorgedra.

(3)

Rierdd.e tendens wek kommer, veral omdat dit hier nie gaan om 'n nuwe vak of maar net nog

1

11 vak nie. Di t gaan nie om 'n enkele onderwyser of onderrryseres

en sy gesindhede en vermoens nielt

11

Dit gaan nie net om die 'Vleerbaarheid van ons jeug nie, maai' di t gaan om weerbaarheid in die breedste sin van die woord" (Redaksie·, Onderwysblad, 845g3, 1973).

Met voorgenoemde :probleme in gedagte het die VTaag ontstaan in welke mate die geestesweerbaarheids:prog.ram in Transvaalse sekond'?lre skole ten ui tvoer gebring word en wat die algemene houding van onden~sers en leerlinge teen- oar die program is.

1.2 DIE DOEL V.AlT DIE ONDEHSOEK

Die doel van hierdie ondersoek isg

om nan literatuurstudie en em:piriese ondersoek weer te besin oor die nood~

saaklikheid, doel en die metode van aanbieding van die geestesweerbaarheids- :prog.ram;

om vas te stel in hoeverre hoofde van sekond~re skole en ander lede van die personeel n georganiseerde geestesweerbaarheidsprog.ram as n noodsaaklike deel van die skool:program beskou - met ander woorde am vas te stel wat die heer•

sende o:pvattinge in verbandmet geestesweerbaarheid is by diegene wat daar~

voor in Transvaalse sekond~re skole verantvwordelik is~

om te be:paal wat in die sekondere skole in Transvaal gedoen word om die doel, soos deur die Transvaalse Onderwysdepartement beoog, te bereik - di t is in hoeverre die geestesweerbaarheidsprogram aan die gestelde vereistes voldoen

en wat die leemtes en :probleme in hierdie verband is~ en

om met aanbevelings te kom ter bereiking van die ideaal ten opsigte van

geestesweerb&~heid.

(4)

1.3 METODE V .AN ONDERSOEK

Die g:rondmetode van navorsing in hoofstu.k 2 sal 'n :tilosofiese deurg:ronding van die tema wees • Die navorsing berus veral op die filosofiese beskouinge.

van opvoed.kundiges in Suid-Af'rika en oar see.

Daaxbenewens sal daax oak in hoofstuk 3 gebruik gemaak word van empiriese en sosiologiese navorsingsresultate waar van toepassing, met die doel om bepaalde filosofiese stellinge te staaf.

In hoofstuk 4 sal die probleem histories belig word terwyl in hoofstuk 5

van die vraelys as ondersoekmetode gebruik gema.c'lk sal word.

1.4 PROGRAM V llN Qlii])ERSOEK

Waa:r: hierdie studie handel oar die implementering van die geesteswe~ba<n-­

heidsprog:ram in die Transvaalse sekond~re skole, is di t nodig om in hoofstuk 2 'n kri tiese ontleding te maak van die algemeen geldige inhoude van die begrippe opvoedll1g, onderwys en geestesweerbaarheid. Omdat opvoeding onlos- maaklik verbonde is aan die milieu-be!nvloeding, word die hoofstuk afgesluit met 'n kri tiese beskouing van die moderne opvoedingsmilieu.

In hoofstuk 3 word n oorsig gegee van die geestesweerbaarheidstaak van die gesin, skoal, kerk en staat. Hoofstuk 4 word gewy aan die ontwikkeling van die geestesweerbaameidsprograLl onder die Transvaalse Onderwysdepartement'•

In hoofstuk 5 word n empiriese ondersoek gedoen na die huidige posisie van geestesweerbaarheid in die Transvaalse sekond~re skole.

Die praktiese ondersoek word gedoen aan die hand van die vraelysmetode• n

Kritiese oorsig van die geldigheid en betroubaarheid van die ondersoekmetode

word gegee.

(5)

In hoofstuYJce 6 en 7 word die response op vraelyste A en B, asook n kritiese

bespreking en evaluering van die rosultate onderskeidelik, aangebied. In

hoofstuk 8 volg

1

n Salllevatting, gevolgtrekldngs en enkele aanbevelings in

verband met die linplementeringvan die geestesweerbaarheidsprogram.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

industri~le ~ebied~ kan dit beswaarlik verlaag word. eerder mag klim as daal. Dit moet ook onthou word dat daar individuele begaafd-.. hei~sverskille tussen

Die skole het nou staatsondersteunde inrigtings geword, want toelae is volgens skoolinskrywings bepaal. Engelbrecht: Thomas Francois Burgers, 134.. Geen

Die oudi ti ewe perseptuele tekorte wat bestaan het, is na die toepassing van .die hulpverleningsprogram oorko~ In heelparty van die ouditiewe funksies het die

In die aanduiding van enkele vorme van buitengewoonheid word veral klem gele op die minderbegaafde en begaafde leerlinge, waarvoor in die gewone skool op

In die junior primere fase val die klem op algemeen-vormende klasonderwys as inleiding tot meer formele skolasties-akademiese leerstof. Leerlinge ontvang ook

Hierdie studie vorm deel van die Projek Akademiese PrestasievoorspeZling van die Departement Empiriese Opvoedkunde en is deur n groter toekenning van die Raad

Hierdie motiewe word nie aangebied as abstrakte filosofiese brokkies nie, maar word gewoonl ik deur Ma-Bet gekoppel aan die duiwe.. Spikkel wil gaan waar hy

Die wyse waarop nie-direktiewe respondering gebruik word, maak die kind met AS daarvan bewus dat hy nie meer ʼn liniêre benadering (waar ander geblameer word