• No results found

FORMELE ASSESSERING

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "FORMELE ASSESSERING"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

PSW

Liewe ouers, help asb. u kind met die huiswerk. Dit is vir hulle nuut. Moedig asb. netheid aan. Indien u onseker is laat weet asb. die onderwyser.

Onthou asb. om die opskrif en datum te skryf en dan met ‘n liniaal te onderstreep.

DAG VAARDIGHEID AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN BOEK

Les 1 Onthou om voorbereiding vir jou assessering te doen.

Les 2

Onthou om voorbereiding vir jou assessering te doen.

FORMELE ASSESSERING

TAAK AKTIWITEIT DATUM

1 Jy sal jou assessering in die klas voltooi.

Hoofstuk 1: Sterk punte, bl. 4-9

- Jy moet jou sterk – wen swak punte kan identifiseer en noem.

- Dink aan dinge waarvan jy hou om te doen - Dink aan dinge waarvan jy nie hou nie

- Dink aan 5 maniere hoe jy jou swak punte kan verbeter.

- Dink aan wat jy eendag sal wil doen as ‘n beroep en hoekom.

Week 7

29/03/2021 – 1/04/2021 Laerskool Generaal Nicolaas Smit

Lewensvaardighede: PSW – Graad 4 Kwartaal 1

Huiswerk

Groep A - Week 6 – 23/03/2021 – 26/03/2021

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Since we are interested in the total GLEAM emission associated with each G4Jy source, we also fit a GLEAM-only spectral index using the total (i.e. summed) integrated flux densities

Noudat jy weet wat kreatiewe denke is, dat dit ontwikkel kan word en oor watter eienskappe die kreatiewe denker beskik, wil jy seker weet waarom dit nodig is om kreatief te dink.

[r]

[r]

Lees vir genot: Hou ‘n joernaal, bladsy 14 - 15 Les 2 Hantering van emosies Dink aan wat

bladsy 14-15 23 – 26 Maart 2021 Hoofstuk 3: Hantering van emosies Lees vir genot: Hou ‘n joernaal , bladsye 14-15. Les 2 Hantering van emosies Dink aan wat

As jy klaar is met jou assessering kan jy jou wiskunde boek klaar versier en alles mooi

Daar is nog meer apies in hierdie klein boom en minder in die groot boom.. Wat dink jy sal