• No results found

Laerskool Generaal Nicolaas SmitWiskunde - Graad 5 Termyn 1KlaswerkGroep A – 15/02/2021 – 19/02/2021 DAGTEMA/ONDERWERPOEFENINGDATUM EN OPSKRIF IN WERKBOEK

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Laerskool Generaal Nicolaas SmitWiskunde - Graad 5 Termyn 1KlaswerkGroep A – 15/02/2021 – 19/02/2021 DAGTEMA/ONDERWERPOEFENINGDATUM EN OPSKRIF IN WERKBOEK"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Laerskool Generaal Nicolaas Smit

Wiskunde - Graad 5

Termyn 1 Klaswerk

Groep A – 15/02/2021 – 19/02/2021

DAG TEMA/ONDERWERP OEFENING DATUM EN OPSKRIF IN WERKBOEK

Maandag 15/02/2021

Basislyn Assessering – Hersiening van Gr. 4 werk.

Plak alle papiere in jou wiskunde boek wat voorsien sal word.

Gee aandag waar elke bladsy ingeplak moet word.

Jy sal 4 bladsye kry om in te plak:

 Voorblad,

 Merk metode,

 Inkleur bladsy,

 Wiskundige reёl bladsy.

Dinsdag 16/02/2021

Basislyn Assessering – Hersiening van Gr. 4 werk.

As jy klaar is met jou assessering kan jy jou wiskunde boek klaar versier en alles mooi inplak.

Woensdag 17/02/2021

Tel, rangskik, vergelyk, en stel heelgetalle voor Tema 1, 10, 21, 30

Tel, rangskik, vergelyk, en stel heelgetalle voor

 Uitgebreide vorm – 563 = 500 + 60 + 3

 Waarde van syfer 3 – 937 = 30

 Skryf in syfervorm – 200 + 60 + 7 = 267

 Rond af –

5 of meer, maak die meer 4 of minder laat dit rus

 Gebruik die simbool < of >: Onthou die krokodil byt altyd die grootste getal.

17/02/2021 Tel, rangskik, vergelyk, en stel heelgetalle voor

Oefening 1.1 bl. 4

Oefening 1.2 bl. 5 (Die sal prakties gedoen word)

Oefening 1.3 bl. 5 Oefening 1.5 bl. 6 Oefening 1.6 bl. 7 Oefening 10.1 bl. 56

(2)

Donderdag 18/02/2021

Tel, rangskik,

vergelyk, en stel heel getalle

Tema 1, 10, 21, 30

18/02/2021 Tel, rangskik, vergelyk, en stel heelgetalle voor

Oefening 10.2 bl. 57 Oefening 10.3 bl. 57 Oefening 21.1 bl. 114 Oefening 21.2 bl. 114 Oefening 21.3 bl. 115 Vrydag

19/02/2021

Tel, rangskik,

vergelyk, en stel heel getalle

Tema 1, 10, 21, 30

Stygende order – Kleinste tot die grootste

Dalende order – Grootste tot die kleinste

19/02/2021 Tel, rangskik, vergelyk, en stel heelgetalle voor

Oefening 21.4 bl. 115 Oefening 30.1 bl. 156 Oefening 30.2 bl. 157 Oefening 30.3 bl. 157

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

 Reëls, die belangrikheid van die versorging van handboeke en die formaat en uitleg van werkboeke word

[r]

Die volgorde van ‘n optel en maal getalsin kan verander sonder om die antwoord te verander. Los die getalsin op en dan jou antwoord in word

[r]

[r]

[r]

Februarie 2020 Wêreldkaart en kompasrigting Aktiwiteit 3 (Sê wat plekke genome word en

Week 1: 15-19 Februarie 2021 Kuns elemente Plak jou werkkaarte en voltooi die komplimentêre kleure asook klem en fokuspunt aktiwiteit. Aktiwiteit 7.1,