• No results found

Laerskool Generaal Nicolaas SmitWiskunde - Graad 5 Termyn 1 Week 4 KlaswerkGroep B – 8/03/2021 – 12/03/2021 DAGTEMA/ONDERWERPOEFENINGDATUM EN OPSKRIF IN WERKBOEK

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Laerskool Generaal Nicolaas SmitWiskunde - Graad 5 Termyn 1 Week 4 KlaswerkGroep B – 8/03/2021 – 12/03/2021 DAGTEMA/ONDERWERPOEFENINGDATUM EN OPSKRIF IN WERKBOEK"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Laerskool Generaal Nicolaas Smit

Wiskunde - Graad 5

Termyn 1 Week 4 Klaswerk

Groep B – 8/03/2021 – 12/03/2021

DAG TEMA/ONDERWERP OEFENING DATUM EN OPSKRIF IN WERKBOEK

Maandag

8/03/2021 Getalsinne

Tema 2 & 39

Omgekeerde bewerking – as 30 + 70 = 100 dan is 100 – 70 = 30 en 100 – 30 = 70.

8/03/2021 Getalsinne Oefening 2.1 bl. 8

Oefening 2.2 bl. 8 Oefening 2.3 bl. 9 Oefening 2.4 bl. 9 Dinsdag

9/02/2021 Getalsinne

Tema 2 & 39

Die volgorde van ‘n optel en maal getalsin kan verander sonder om die antwoord te verander.

bv. 5 + 2 = 7 en 2 + 5 = 7 3 x 2 = 6 en 2 x 3 = 6

9/03/2021 Getalsinne Oefening 2.5 bl. 9

Oefening 2.6 bl. 10 Oefening 2.7 bl. 10 Oefening 2.8 bl. 10 Woensdag

10/02/2021 Getalsinne

Tema 2 & 39

Wanneer jy meer as 2 getalle saam plus, is dit makliker om die getalle se volgorde te verander en te hergroeppeer.

bv. 25 + (40 + 5) Dit sal makliker wees om

25 + 5 en dan 40 bymekaar te tel – (25 + 5) + 40 = 70

10/03/2021 Getalsinne Oefening 2.9 bl. 11

Oefening 2.10 bl. 11 Oefening 2.11 bl. 12 Oefening 2.12 bl. 12 Donderdag

11/02/2021 Getalsinne

Tema 2 & 39

Onthou om ‘n woord probleem in ‘n getalsin te skryf. Los die getalsin op en dan jou antwoord in word te skryf.

bv. Marie het 12 skape.

11/03/2021 Getalsinne Oefening 39.1 no 1-3 bl. 198 – 199 Vrydag

12/02/2021

Getalsinne Tema 2 & 39

12/03/2021 Getalsinne Oefening 39.1 no. 4-6 bl. 199

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

22 (skryf die sleutelwoorde met hulle

Laerskool Generaal Nicolaas Smit SW: Geografie - Graad 5. Kwartaal

Tans Vir die huidige sal ons oor hulle uitvind deur die waarneming van die lewende samelewings (etnografie)

Geletterdheid Kuns elemente: verwante en komplimentêre kleure, tint en skakerings - Klaskamer bespreking. -

- Maak notas of teken prentjie in jou boek oor die navorsing wat jy gedoen het oor mimiek bewegings en gesigs uitdrukkings. Oefen

[r]

As jy klaar is met jou assessering kan jy jou wiskunde boek klaar versier en alles mooi

[r]