Apies in die boom: ’n Vroë gesyferdheid pret boek
WORDS BY: MELLONY GRAVEN ARTWORK BY: CARMEN FORD
LAYOUT BY: DEBBIE STOTT
SOUTH AFRICAN NUMERACY CHAIR PROJECT (RHODES UNIVERSITY) 2016
WWW.RU.AC.ZA/SANC
5 apies in die klein boom.
Annie Apie kla.
Daar is te veel apies in hierdie klein boom.
Daar is geen apies in daardie groot boom.
5 vyf
baie
0 nul
geen
1 apie spring na die groot boom.
Annie Apie kla.
Daar is nog meer apies in hierdie klein boom en minder in die groot boom.
Wat dink jy sal volgende gebeur?
1 een
minder
4 vier meer
Uitbreiding vraag:
Hoeveel minder apies in die groot boom?
1 apie spring na die groot boom.
Annie Apie kla.
Daar is nog baie apies in die klein boom en minder in die groot boom.
Is Annie reg? Wat dink jy sal volgende gebeur?
2 twee minder
3 drie meer
1 apie spring na die groot boom.
Annie Apie kla.
Daar is 2 van ons in hierdie klein boom.
Nou is daar minder apies hier as in die groot boom daar.
Is Annie reg? Wat dink jy sal volgende gebeur?
3 drie meer
2 twee minder
1 apie spring na die groot boom.
Annie Apie kla. Ek is alleen. Ek voel eensaam.
Daar is baie apies wat pret hê in die groot boom.
Wat dink jy sal volgende gebeur?
4 vier meer
1 een
minder
Annie spring na die groot boom.
5 apies het pret in die groot boom.
Annie Apie sê, dankie dat julle my vriende is.
5 vyf
baie
0 nul
geen
Vertel jou eie storie op hierdie bord.
Gebruik nommers en woorde in jou storie:
baie geen meer minder groot klein spring