• No results found

DAGVAARDIGHEIDAKTIWITEITDATUM EN OPSKRIF IN BOEKDINSDAG23/03/2021LUISTER EN PRAAT-Luister na ‘n kortverhaal.-Bespreek en gesels oor die karakters en plot van die kortverhaal.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "DAGVAARDIGHEIDAKTIWITEITDATUM EN OPSKRIF IN BOEKDINSDAG23/03/2021LUISTER EN PRAAT-Luister na ‘n kortverhaal.-Bespreek en gesels oor die karakters en plot van die kortverhaal."

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DAG VAARDIGHEID AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN BOEK DINSDAG

23/03/2021 LUISTER EN PRAAT -Luister na ‘n kortverhaal.

-Bespreek en gesels oor die karakters en plot van die kortverhaal.

Week 6: 22 Maart – 26 Maart 2021 23 Maart 2021 Hoofstuk 10 Tema: O, tyd!

Luister en Praat

Luister en bespreek die karakters en plot van die kortverhaal op bladsy 80 in die afrikaans leesboek.

DINSDAG 23/03/2021

LEES EN KYK -Lees ‘n kortverhaal uit jou afrikaans leesboek op bladsy 105.

-Som teks op in 5 sinne.

-Gebruik ‘n woordeboek vir woordeskat ontwikkeling.

Week 6: 22 Maart – 26 Maart 2021 23 Maart 2021 Hoofstuk 10 Tema: O, tyd!

Lees en kyk

Voospel waaroor die kortverhaal gaan gebeur op bladsy 105 in die afrikaans leesboek.

Som die hoof idees op van die kortverhaal.

Gebruik die woordeboek om woordeskat te ontwikkel.

WOENSDAG

24/03/2021 SKRYF EN AANBIED -Skryf ‘n dagboek inskrywing oor jou

grootste droom. Week 6: 22 Maart – 26 Maart 2021 24 Maart 2021 Hoofstuk 10 Tema: O, tyd!

Skryf en aanbied

Beplan wat jy in jou dagboek inskrywing gaan skryf. Gebruik bladsy 114 in jou handboek as leiding. Gebruik ‘n breinkaart.

Skryf jou eerste poging van jou dagboek inskrywing.

DONDERDAG 25/03/2021

SKRYF EN AANBIED -Skryf ‘n dagboek inskrywing oor jou grootste droom.

Week 6: 22 Maart – 26 Maart 2021 25 Maart 2021 Hoofstuk 10 Tema: O, tyd!

Skryf en aanbied

-Kontrolleer jou dagboek inskrywing vir enige spelfoute en skryffoute.

-Skryf nou jou finale weergawe van jou dagboek inskrywing.

VRYDAG

26/03/2021 TAALSTRUKTURE

EN KONVENSIES -Woordvlak werk: Dubbelsinnigheid en meervoudig.

-Sinnevlak: Tye ( verlede en toekomende tyd)

-Woordbetekenis: Woordverdeling (lettergrepe) en homofone

Week 6: 22 Maart – 26 Maart 2021 26 Maart 2021 Hoofstuk 12 Tema: Woede -Dubbelsinnigheid en meervoudigheid.

-Verlede tyd en toekomende tyd – bladsy 29 in die afrikaans DBE boek.

-Lettergrepe – bladsy 7 in die afrikaans handboek nommer 2.

-Homofone – bladsy 140 in die afrikaans handboek nommer 4.

(2)

Spelwoorde vir die week: motorhuis, sterrestelsel, toeriste, visuele, kenmerke, mikrofoon, interessant, gunsteling, gehad, dikwels

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In Amerika, Kanada en Holland is stelsels VClll oueropvoeding in swang waardeur probeer word om ouerlike bevoegdheid l!let die opvoeding van bulle kinders te

Toe dit in Augustus 1877 blyk dat daar 'n groot tekort op die Patriot is en die voorsitter, ds Du Toit, moedeloos wou word, het Hoogenhout die G.R.A. moed ingepraat, want van

Praat eers oor die kenmerke van ‘n gedig.. Luister na

4 Lees deur Teks 1 en beantwoord die vrae op Bl.5.. Dink oor ‘n kortverhaal wat jy

DAG VAARDIGHEID AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN BOEK MAANDAG.. 29/03/2021 LUISTER EN PRAAT Skryf van

08/03/2021 LUISTER EN PRAAT -Luister na ‘n volksverhaal, bv. ‘n Mite of Legende uit die handboek en voorspel wat gaan gebeur. Soek 5 vreemde woorde op in die woordeboek. Skryf

- Luister na ‘n voorgeleesde COVID-19 verwante storie en hervertel die gebeure in die regte volgorde.. -Lees ‘n

Vaardighede Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en Aanbied Taalstrukture en -konvensies Week 3-4 Luister en Praatstrategieë:. Luisterbegrip – Gebruik `n Visuele teks soos ‘n