• No results found

is al

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "is al"

Copied!
13
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

4.

H 0 0 F S T U K I •

Vcrwikkelingc op die Suidwestcrerense van die !3uid-Af'riko.nnse llcpubliek voor 1882.

---~-~

Die nedcrlang op J.,~njubo. wa.s nog vars in die gehcue v:::n die Enr;olse volk, en die gedogte aan wesrwrank hct die hart vsn menigc En~elsmnn besiel, toe die Transvaalse Eoere

in 18~~2 'n poli tick begin vol.g het wat skynbaar teen die :Dri tse belangc gc1nunt was. (;mstandighcde het reeds al die Eri tse

,.

rc~:;erin.;{, half' teen sy sin, daartoe beweeg om\in Augustuo 1881 die Konven~de van .?:retoria. te slui t met die Trnns-..:·.-~ '·- ,, leiers, waarby En~:{eland toegostem het in die gedeeltclike herstel van die ono:fhanklikhcid vnn die 'l'ro.nsvaal, toe dff"lr onluste tussen die Knff'crsta.nune op en kort buite die Suidwestergrense van die_,. ~c·ransva~.•l in volle vlarn ui tbn.rs. Nie maklik wao di t vir

Engeland gcwecs om ar.m die 'l'runsva.lers hulle vryheid tcrug te

ge,.:J nic, en nou was Britse staatsmanne nie gcncig om toe te

la~·-t d.ut die Transva::-.1 weGr sy ou rnagsposisie herower nie. Op hicrdie tydstip wil dit Eneelse staatsliede voorkom aso:r beide burgers

en

owerheid van die 'l1ransvaal nie alleen simpatick .

gesind is tccnoor naturcllesta.mr.1e wat voorhcen onderdane van die Hepubliek wns nie, en v.rat nou veg tei:m Bri tsgesindc stamme, mac.r ook daadwerklik hulp betoon aan da::.!.rdie stElm.'Tie, en probeer

OCT die Hcpubliek sc gesag oor hulle te herstcl. Soos lig t.e ..

beerypc ic, het Britse politici onder die indruk gerac.:.k dat die v1erklike pd>li tiek va.n die 'I'ransvao.l teen die Bri tse ko1on;tale en i:npcriale bcJ.c.nt:Se (;;C~1unt v:uc. Vil.': die l~ri tse regering het di t genkyn aso:r die 'l'ransvaa1 nou besig was· om 'n age,Tessiewe uj.t.bre:l.<iingapolitiek te voer, om sodocnda sy verlore £,rrondgebied

weer terug te wen..

Goen wonder dat die Britse regcring

dc:ir-teen in vcr.cct gcko;n hot on alle mug ingespan het om verdere magnui tbreiding vun die Hepubliek te b~let.

(2)

5.

Alvorens die botsing tussen Engeland en die

Transvaal met bctrckking tot die westergrense t~ bcskry~,

n

botsing gedurende wel.ke die RepubJ.iek Stellaland ontstuun en on;,.Ierecgnan het, is di t noodzaaklik om terug te ga:~,n in die gcckicdenis, om sodoende

n

juistcr begrip te kry van die

fuktore en omstandighedc wat die houding en politiak van beide part.ye beinvloed en bepaal het.

Scdert die dae van die Gercte Voortrekkers ten no0rde van die Vaalrivier, is daur deur die Deere aa.nspraak gcraa.c...k op 'n groct doeJ. van die woestyna1;.rtige streek grond, beter bekend as Bechuanaland, en gr<;)nscnde aun irransvaal. Da::::.rdie aansprake was gevestig op verskeie gronde, n.1.

ver-owerin~;arcg, okkupasicreg

en

koopreg.

'Ioe c:iie Voortrel~(ers die 1'ra;;sv8.1~1. binnegetrek hct en hullo in die jaar 1H39 in die ornstreke vun Potchef'stroom gcvef;tit.£ het, vind hulle byria geheel v1estelik 1•ransvaal tot

in I::echuanal.and 'n verlate wildernis, o.s 'n gevolg van die ver-dclrrin,::coorlo?§ vnn 'l'je.lm en ?.1oselekats. L!l~.ogcnoe!llde is a.an-getas dmn" die Trekkers op tv1ee verskillende geleenthede, weens sy ongetcrgde aanval.Le op die e<'!rste 'l'rckkero, sodat hy

l)

uiteindcl.ik die wyk mocc necm tot oor die Limpoporivier. • Hierdeur hut du~1.r 'n end gekorn a.an die ver-Noestingsoorloe en die naturellegevaur, sodu.t die Doere in die westelike gedecl.te van die '.l'rai1svaul van nou af uan vrcedsarun kon lewe. Hulle het ecnvoudig besi t gcneern van die land, net soos l:Iosclckats cli t vroec:i:• g0doen het, en die ooroprcnklike bewoners van die

2)

land onder hullo besken:-iing gcneem • Met.. reg kon die Emigran-te hullese.l.i' dus besko1..1 as die de

.iure

opvolgers van Eoselekats

as eienua.rs van hieraie l.undstreek.

Die/ ••••

l.). Vgl.. ~:alker, A Hiutory of' South Af'rica.,p.p.212-213;

Leyds, De Eerste Annexatie van de. 'l'ransvaal, p.51; Groen-bock:, Z.A.H., 1384, p.25; Theal, History 0£ Af'ricn South of' tho Za.-ibesi f'rom 17D5 to 1872, Vol.II, p.p.300-3C3, 318-320.

2). Vgl. Leyds, Hct insluiten van de Boeren-Republiekcn I,p.100; Grocnbock, 1884, p.25.

(3)

6 •.

Die land wns as

' t

v10.re ontvolk. Vlat oorgebly het vnn die Bechunno.swrnrne na die oorlo~ van lloselckatc het w0.:_;gckruip o:r die Kalahariwoestyn ingevl.ug, o:f sla.we van die

. 1.)

oori·ilnnaar geword • Die 'l'rekkers hot cenvoudig besi

t

gene em v:m die verln te grondc en plase bewoon en bewerk~ Ordc en rus hct langsamcrhand teruggekeor onder die t.reldadige invloed

Vill1 }11 Europese beskawing. Kaf:fers het ui

t

hulle sk.uiThoeke

tevoorol-:yn gekom, en mettcrtyd het sel:f"s swerwcnde Bechuuna-stc'1l!'.i::c vrccr tcrug5ekccr, en hulle vrecdsaam gevc~·;;,i._; ondcr die beskenming van die Emigra.nte. Kommo.ndant A.U.Potgicter hot b.v. 'n lokas:i,.e aangewys te Polt'ontein ann 'n aantal Do.rolongs

2)

end.er die hoo£ Machabi • Nie al.lcen die vroetlre bcv:oners van die streke het teruggekeer nie, manr ook nuwe instromings

3) van inboorlinge uit ander gebi~de het planseevind •

Die Eoere het al hierdie Bechuanasta'Tine, Darolongs, Batlupins en Korannns boskou en behande1 as stannde onder

hulle protcksie en vmnende op grondgebied wat nan hul.le behoort. volgcns reg vn.n vcrov.rcring. Op baie plekke tusscn die stcm:na is plase opgcmcot en transporte ui tgcreik tot in Bcchuanaland. In kort, die Bocre was ook die de ~acto opvolgers van

r ..

(oselckats, as regeorder oor d~ardie gebied, en grond hulle

aunsprake op din bctrokke gebicd ook op die reg van okkupz::.sie. net dio sandrivier-Konvensie van 1852 het Engoland volmondig die onni'hanklikheid van die Treki·:el'.'s ten noorde van die vaulrivier erk.en, en sigse1:f teruggetrek uit ·daardie streke

onder bel.o:f'te van geen vcrdere. inmenging met dio naturell.e-4)

stani::1e in da<:rdie gobied nie •

Die Transvalers, wat daadwerklik probecr het om hu1le $Csug oor die naturellestamma tot in die Ka1ahari te

l.aa.t/ • • •

---·---l). Vgl. Lcyds, ta.p. , p.98; Groehboek, 1884, p.25.

2). Vgl. Gic, Goskicdenis vir Suid-Afrika II, P•P• 317'-31.8; Grocnboek, 13~·.'4, P•P• 25-26.

3). Vg1. Groenboek, 18E4,

P•P•

25-26. 4). ad.E.V.R. 106/52.

(4)

?.

luut geld, het al heel spoedig in botsing gckom met Engelse scndelinge. needs het Komdt.-Gen. A.w.J.Pretorius in daardie rigting gcv1erk en in 1852 moes Montsioa en under hoof'de in dto orrntrc~ce v:i.n die ~:olopo cr1cen dat die land a::->n die Eoere bohoort as

opvolgars

van Hoselekats. Montsioa. het burgerregte ontvn.ng. In hierdie

strewe

om uit te brei na die

Weste

het

die Boere veral gebots met Dr.David Livingstone van die Londense Scndinggenootskap. Die Sandrivier Konvensie het geen grcnse ten ~·.:este sowel as ten ooste vasgcstel nie en Livingstone het volgehou da.t Dechuanaland bui ta die grense van die grondgebicd, v;u:--.roor die gcsag van die Boere gestrek het, geval het. Sekere van die Kaf'ferstamrne was ook onvlillig om hulle onderdaannkap aan die Boe:re-regering te erken.

so

moos in 1852 Sechele tot sy plig gcbring word, terwyl Montsioa gevlug het. Na 1:arthinus 1,/essel Pretorius sy vader opgevolg het, het hy a.an Uontsioa

1)

sy lokasie teruggegce •

Livingstone het nog in dieself'de jaar prates aange-tcken by die owerheid in Engeland teen die ;:;andrivier Konvensie, wat, volgcns hom, die l:Jnigrante die vrye spel. gee in

Bechuana-. 2)

land •

Die stryd.orn die beheer oor die Westelike streke was dus al a.an die gang vanaf die vroegste vyftfgerjare, en ook ander l;;ngclse sendelinge in daardie gebied het hulle bemoei met die saak, en die strewe van die Doere teE.mgestaan.

:tJa die sendelinge hot veral. David Arnot, .Prokureur in colcsbarg on later agent van ~aterboer, net soos Dr.Philip en Livingstone en later H.hodes, hom voorgeneem om die Doere 'acg te hou ui t Bechnnnaland. In 18G2 het hy die stryd hier-voor begin. Spoedig het hy no.mens I11iahura, die Koranna

opper-hoo~,/ •••

1). Vgl. Walker, A History o~ South Af'rica, p.p, 280-290. 2). Sien I<.eate-Arbitrasie in SS.60.

) •

(5)

hoof', begin aan::;pru:J::. 1;-Luak: op 'n natlapinlyn v:at sou sny tot diep in welgevestig(.1e dele van die Transvaal. In die jaar 18GB h> dianante ontdek by die snmeloop van die Vanl- en

Fartsriviere op grond waarop sowel r.:ahura. en ':/aterboer as die

'~uid Af'ri kaanse H.epubliek ar,nsprar1.k gcrriac-.k het. Die

goud-ontdckldnge to Tuti het egter hierdie ontdckking oorskadu en, miskien as 'n gevolg hicrvun, besluit Pretorius om die

westcr-1) grcnse va11 die ~3uid A:triks.anse Republiek eindelik vas tc stel • In API'il 1868 proklamecr die President dan die grense van die Republ:ick. Hic:rdie grens1yn sou dr.n 'n groot stuk

grond ten Noorde en ten \Veste vnn die 'l'ransvac.l omv.;.t, self's

2)

sovor as die Egamimeer • Gp hierdie wyse sou 'n groat dc2l v<:.n Bcchuanaland binne die erense van die Republiek geval het, ma: r di t mog nie wees nie: 'n IUrftige protes vun die 1G1nt van die ~J·ri tse regering het Pretorius verplig om sy prokl:::i;r:s.sie

3) terug te trek •

So bJ.y die westergrense van· die ~uid Af'rikRn.nse nc:,ubliek clus onbcpaald. Pretorius het cgter sy po[;ings nie opcegoe nie. Vroce in die janr 1269 tree hy in onder11andcling met die

Koranna- en

ander hoof'de. Die Koranna.s het hulle

inskikk.elik betocn o:n die gesag· van die Republick to crkcn, hoc\·;el ;.,~ahura nic die Hartsrivier as die WE:lstorgrens van die

4) Hepubliek wou annne(:ffi nie •

Op hierdh~ tydstip ncern die diat10.ntontdekkings ont-snglik toe in omvnng en bclan[;Til-Jleid. Teen die eindc van d1 ~ jn;-;r 1PG0 prol::la:-nner !'retor1.us die m:i:i:.re diGt;'.'ik TIJ.ocmho:f'

lan~:.s die ilartsr:lvier, en strc~~. die Veltkornetskap Zeerust uit 5)

tot vcr in Bechunno.land ten Noorde van Kuruman • Op die diamant-/ •••

1). Vgl. ~·.'alker, t.a.p., p.p. 334-337.

2). Sta.nt.s Courant'der Z.A.Hepubliek, 29 ApriJ. J.868. 3). Vgl. \,£tlker, t.n.p., p. 338.

4). Ibid.

(6)

9.

ook on ny vermecncle regte blystaan, en, om 'n besl:i.ssing te vorkry, het dj.e regerinr!, van die Suid Af'rikni:tnse Republiek, ca· r1 n1et die andcr het1"ol:ke partye, dar.;.rin toegestcm dat die

r;cn~'.:il onder':rnrp sou 1;ord il~.n die arbitrs.sie vc:m Goevmrnour Yeate van Natal. r.aaogcnoc.i-ndc hat, tengevolgc van 'n swak · plcidooi vrin die kant van die Hepubliek, en die ho:ndige optrede VD.n David Arnot, die vcrtet:'nwoordige.r van \'!ate•rboer, die

b0-twistc gobied t,oegcken n:m die Orikv:a-Opperhoof', ';/aterboer, en

i;

'n lyn bepaal vmt bedoel was ns die westergrcns v.=in die H.epubliel

Die ui tsprn.<::.k het tersel:f'dertyd ui tgewys wie, in die opinie v:::n die Bri tse outori:tei te, die. wettige opperl;.cc·f'de van die Vf~rs};:illende Ka:fferstanu:ne da.:trlangs was. So is Nront-sioa dc\Jr hulle erken as v:ettige hoof vnn die narolongs, en

::a.:r:ikot•oane, v.s di~ van die Batlapino en die .Korannas. ::.;0kE:rc andur Bechu~nnkc:ipit.eins het eater volgehou dat hulle die wettig( ho0:fdc \'!D.s, b.v. David ~1asnouvr Hiet Tuuibosch van die Korarmas,

;;asibo:ne ve.n dio Eatl::tpins, en Moshet·te van die nurolongs.

Gok die Suid Af'rikuahse Reptibliok het teen die uitspraak protes.

n~~ngctcken en ;:.:nssouw en die andcr protestercnde kapi tcins

or~derstcnn in hulle aansprake op die opperhoof'skap van hulle bctro kl~c stamr:1e.

Die :Sritse regcring het sig dao.raan nie gesteur nie, en die reg van :!:.s.nkoroo.ne en die hoof'de wat in dicseli'de posisiE f:.s hycclf vc:rkcer hct, ondcrsteun. rntussen bet die Republiek, v:at cleur die l:cate-uitspraak beroo:r is van 'n groot der,l van die distrtk:te !!:aT'ico en Potchefstroom sowel as dj~e dorp Bloemho:f ecnvoudig sy jurisdik~ic oor dr:.nrdie dole gch:::mdh:::i..:::rf en

ee-viteier om die ui tspra~1k te erk.en. Di t was maklik verstaanbaar aangesien/ •••

(7)

10.

lltingesicn sor.unige burgers recdo vir 'n kw:::.rt eeu plase bewoon het in die betwiste gebied, en dele daarvan

wel.-l) gcvcstigd \'W.s

};resident J.'retorius was verplig om te bcdanlc

en

hy

i,vcrd opgcvolg deur 'l1.1" .Burgers vo.n Hanover. La.usgenoemde bet 'n pogirJg mingewcnd· om 'n gedeclte van die vcrlore grond-gebied tcrug te -..1in rleur verdrae te slui

t

met sekcre Kaff'er-}.o.pi teir;c c.a. Lnsuotw1, en het in r·uil scwr.;;es van hulle gronde van die opy:erhoo.fde vcrkry. President Burgers het ook die J:~cl'.te-ui tsprnak gerepudit!er en in 1874 sy VP.rkl"'e~

L1C$Gies geproklaP.W(;r as nepublikeinse grondgebied. Do.urop hct. die nritse out6r:i.tcitc vi.r H<:mkoroane·ver~(lD..:'"'r as Groot Op;"erhoof ·van die natlnpins cm die Korannas en 'n. ges8 .... '71Cn.tlike

,,

c:,) '

i:.ommissie voorgoBtel om die .Eeate-I,{renslyn a:r te bukcm • Niks ot;t'-1r hct da::1.I'van gekom nie. Die sessies is ook nio deur die Bri tso regering erlrnn nie. Die posisie het · onverande:rd

.

gebly.

ve

jgr...Q het die betvdstc gcbied nou bui te dia grense van die Hepubliek geval, hoewel die staatsadmini-stra::>ie en jurisdik.sie daar voortgeduur het a.so:f' niks gebeur hot nia. J.ntussen het die stH.mme onder mekaa:i: .. begin t·wis as 'n gevolg van <lit.? Keatc-ui tspraak.

In Aprfl 1877 word <lie Hepubliek deur Sir 'l'heophilus

~hepstone gcannekncer as 'n Bri tse kolonie. 'l'oesU:i.nde in die

Ke;~tc-Ar·bi trasie gebied het so verwarrend gewcrd d&t op 29 ,Janu!irie 1378 :::ekerc .U:ngelssprekende inwoners vun Bloemhof '11

petisie gestuur het a;;.~n Sir nartle F'rere, V:td.arin hulle vra

C:iat ua'W'.die gebied aan Grikwaland-Wes geannekscer moes word. Hullo rnaak gewag d.arirvo.n dat na die Kea.te-uitspraak 11utter

3) .

la.wles:.>ness has prevailed" • Kolonel Lanyon, weer, het a.angernai/ •••

---·

l). Vgl. Leyds, De I~erste Annexatie ••• , P•P• 169, 172.

2) • -\Jt_{.l.. r - ·.·· ·,.a, 11 cer, t .a.p., P• "" • ... r:7

(8)

l l .

o.~~ngcr:.:..< . .d dnt die bcdoelde strcck grond arui dio Tr~.:mcvaal.

:;ehog moes word, en ~hep.Gtone het ten volle ingcstem met hem. Hy .::;ebruik o. a. di.;; '101,gende woorde: 11\"Jhen the Transvaal was

annexed to the t.erri torics of' tho British Crovm I f'ound the dir;t;:rict of' ~loemho:f to hc.v:-? been cut o'ff f'rom the Trcnsvaal. by the Keate Award, t:!le jurisdiction of the lat.e Government

nevertheless continued to be asserted by the usua.l ofi'icers who collected taxe::.; and ad.ministered the laws of

tha.

3tate. I t vms inevitable that such administration would, under the circumst.'J.nces, be weak a11d vacillating, and. that it. would becoI"':c lecf.; effective as time passed on without any remedy

bein'.;'; applied.

The

only

remedy,

as far as

I can.judge,

is

that the

country nhould be included in on~ or othei• o:r the tv;o Dri tish "territories. (cl.w.s. •.rransvaal of' Grikwaland-VJes).

V~hi te occupation has become too deeply root~d, and native coF1plications prorriise to involve consequences too serious to both the Cape Colony and the Transvaal, to render any other course pru~ient., or even possible, in ... ~he interests

of' all parties concerned.

'l'he country belongs, naturally, to the Trc.nsvnal. • • • • • • • • • • • • • • • •

• • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • •

In consequence of the uncertainty of the jurisdiction the

administration of its affairs hns necesaari.ly been fe<.~ble and unsatiofact.ory, to be otherwioe i t must ba included in one

l) Colony or the ot'nor0

'n Aantnl ander inwoners vnn BJ.oernho:f' het 'n teen-rnemorie aan Sir. B. Frere ge1 .. ,ig, waa1•in hu11c vra dat die diatrik nie f.l.[l.n· Grikwnlr:t.nd-\/GO gaheg sul word nie. Hulle

se

ook d2.t hulle ?·.-iankoroanc nie erken

as

hoo:f vo.n die Batl.apirJ.S nie ,/ •••

(9)

12.

nle, en ontkcn ook clic rog van enige na.tlepin-hoo:r om die rrcbied te regeer. rj:ankoroane se aansprake op die.

opperhoo:t-1) ...

sknp is bewys as vals, beHeer hulle • Hiorop in toe uan ~;n.j oor 1

.'/ari"en opd1"'ng ~egee om 'n

2)

ondorsoek in te stel in o.l hierdic omstandighede •

Op ln JuJ.ie 1878 i"apporteer Lihepstone ar:m S:i.r. B.

J.1'rcr<~ dn.t die nuturelle in die 1)etwistc gcbied onder 'n ho~r

gecng behoort te st,t<.an, v:i.r huJ.le eie ontwil. sowel as vir die hlankes :le onthalwe.. Solank as danr Leen algomene op,rrcv1onden-hd.d bestaan, meen hy_, wut die no.turelle min oi' mecr vorenig

,. (.V·

tG(!ll die blanl{es, begin hulle onder mek\ifr tvlis, en dikwels word. hul.Le nog ctangehi to <ieu1• v.ri tmanne vm.t ondor hullo woon ..

i j i t is boogs nadelig vir die bin;;elandse 1rn.ndel. Gasibone,

se

t.y verucr, is van plan 0:.1 1<ankoroane aan ta val omcln. t laasge-noon:...ic Bnt:;elsgcsind is en deur die Bngeloe onderstoun word, ter\1.'yl hy, Gasibonc, 'i1 vricnd van die Boere is. 11'1.'he Keate

Award was mo.de under the idea that i t ·was metinz out justice to the natives, and to Gasibone among the rest of' them, and that i t would tend. to mnintc,in the peace of the country, but in f:-<ct it hunded them over in many cases to v;hi te land

upcculators und fadventurers, and in all to the anarchy o:f · tr~bal diuputca, bcc~u~e, f'rom the n::i.turo of things, i t wc.s

inpos~iblc for ari 'l.U:lpire to declare 'or provide for• 'the rights

of l'Dch tribe.

l venture to offer my opinion to YoUl" F:xcellency thc.t the zpirit of' the Kecte Award would be best carried out 'by the jurisdiction of th:I s Government being- fully exercised over the whole of the old iimits of the Transvaai, und by

suf'·ficient lands being ·beaconed o:r:r for each of' the tribes ,;

I

v:hich at preocnt inhabit the portion cut o~f" by the Keate Aware.! in / •••

----·---·---~). C. 2144, P•P• lul-152. 2). Ibid., p. 152.

(10)

l.3.

in proportion to the nu.."i•ber o:r their people, and set apart

1)

i'or their use11 ,

Shepstone lrnt. dus f"ei tlik aEmgeraai dat die Trans-vc-..:::..1 sc verlore r:ror.U.eebied ·Neer moes an.ngeheg word, as dia oniz;ste oplof)sing ui t. die ver•warring en twiste tussen die naturelle vmt buite d.ie grcns.e aan hulleself oorgela.Dt was,. :.:eer nog, in Hovemb~:&."' J.878 l"apporteer Kolonel warren (later .Sir Char lcs ",'/0.1 .. ren) o.an Sir Owen Lanyon da t :,·;ankoronne ni e

oy poaisio as 11pa1""ru11ount Chief" ks.n handha.r ... f nie en versock

dat hy en al

sy

volk en onderhoriee kapiteins onder Pritse bcrntuur gebring mag word. "I have had uaveral intervievm with

t:rn Chief ~1rankoroanc, and ha has cor1a to t.b.e conclusion thni:.

:-10

:i.s qui i:.e unable to control and govern ei thcr the nntive

Chief's of oUi.cr tribes or evt::n

.

the peopl.e of his own tribe,

. .

and that the direct rnle of' the Dri tish Govc1·riment is

re-q11:!.rcd. • ••.•.•••••

.

.

.

"

.

.

l be2 to reprc:wn.t that the power }d thcrto assumed ov"~r other tribes by the Chief i•:!nnkoroane,

.:::..nc.1 w!1ich ho hD.G never been otrone cnou;;-h to exercise, has been a. f'ruiti'ul source o:f irritation rnnong the· natives of"

these '.2er1•i tor:l.os, and ) 1w.ve to submit tl;.at i f ha were at once relieved of' ·t.his positi.on, the general peace o-r these Tcr·ri·Loritw would be ~:ccelerat.ed. I huve f'urther to call at-1..cnt:ion ·t.o ·the f'act that j_t is a eenern.l remark a1Tlong the £ieVArc.1 Chiefs ·t.hat the natives o-£ the llechuuna tribes are

not now subject. to the srime controJ..

which

the Chief's

:f'ortlerly

. 2)

v:erc uble to exercise OVQr t.hcm 11•

'n PaL:ir dae later rapporteer Warren 'llJC[:r dnt r.:anko-ro(;l.ne vcrl:l8 .. :~.r hct "thDt :for years past he has been t.oo waf'k to exercise the ccntroJ. over other Chiefs which he had assumed an }aramount, and Umt he had no power except. through the

inf:J.uence/ ....

.

_______________

_..._._ . ...,

__

._.__

_____ _

1).

c ..

2f~20, p.p. 109-110. 2). C. 2454, P•P• 28-29.

(11)

14.

in:Clucncc of' t.:w British GOV(:rnl71ent, ~nd that now he hc.d no control over the people even of' the border villages o-£ his own tribe, t'h.ere beinr; Chie:fs e.mong the:n wno clair.1ed precedence over him." D~or heera vo~;ens ~arren, gecn wet

l)

en orJ.e mecr ondE!r die l.3echuanastammc nie • '( :Ji

t

is die ro.pport van 'n Dri tse amptcna::.r oor 'n opperhoo:l, wa t deur die :reate-ui tspr~uk en d.·rnrna deur die J;ri tf~ e re.:;criL:g as "p;;-~ramount" er ken was. .Di t is duidelik fiat d:i ~ he le posisie :ir! 6iG Keate-Arbi trasie gebied swanger aan .moeilikheid vir die tock.oms gegcu.-..n het, ·en di t as 'n gevolr; v::m 6.aarJ.ie arbi trncic.

In die hierbowe aan[_;chae.lde stukl~e advisecr Shepst en andcr amptcnare :fcitlik 'n gociecltclike omvcrwerping van

lil~c oplocsing V<.' . .r: .. die problecrn. .Nikn is eetcr ru·m die sauk g<?C..aun om uitvocring te gee aun hi~rdio·advico ~ie, do.ur die :30cloe r.:ioe:i..likhede op dac:..rdie tydstip gevnarlik geword bet. vok die 'l'rarwva::dce Beere het gedurig

n

mecr en oeer dreigend.e t.oun be[;in ::i.annlaan. .i.~ng&land ht;,d sy hand.a vol. Die Doeloe-001•lo;,; ,·mn nie l,:,,nk agt,<::r die r-ug nie toe die J;~rste Vryhaids-oorlog in die Tra.nnva:ll uitbreek. ?Ia die slui ting van die vmponotils°t[!llcl io 'n Koninkl:tke Kommi~oie aur1gostel deur die Bri t.ne re.gerir:ig orn <lie wyse van teruggawe van 'l'rv.nsvanl ann die Boerc te reel.

Een van die ver;:w.ru~1ste sake wa.aroor beslis moes word deu1~ die Kornmj_ssi(;:, was die k.<Jessie van die re tiling vc.n die west.ergrens van die 'l'ransvaal. Terwyl die Kom':lissie nog bcsig was r;iet sy bcraadslagingG word dar~r in T.LGi 1881 skiel.ik 'n aF-1.nval gernaak deur :Montsioa op tfachabi, omdat J.aasgenoemde

hoof'/ •••

(12)

15.

1)

hooi' sig niG wou ondervrorp nan sy gesag nie Daarop

::.·v:,.:r Die g:.. .... cn=:;e gc<Jtuur o;Tt die orcle te her;::;tel en die oorsake

v<;;.1'l di·z moeilikheiid t.c ondcrsock. ~ro3)?ette, wat

deur

~.:achabi <:Ls sy op::""Je-...ho0f' er"l<"en was, het d:::i..~;rop beloof om die 2) vrede te b·::·Na.ar h::.nge~'"lde die onderscek deur die Komr'Lissic

0n~;elukki8 het. die Ko:n--:licsio di3 sa.~k da'..'.rby · 1aa t bly, nie-t>:lcns taande heri12::i lde po2~il1gs van die Bocrc-Voormanne en

3) .

;.:oshe:tte om ':i f'inale bcsli3sing te verk:ry •

t ;"ts sen di•:: Kea. te-µi tspr:J.al<: lyn en di

c

lyn socs ve!"lanf~ dcur

4.)

die

roere,

sonde~ om 3hc,stone sc aunbevelings in ag te neem •

• ~ie nmve grcnslyn, acmbeve·:::l deur J.<.olone.l ... ;oyscy, is opgeneem in die ~~-')Dvensie vtlt). Pretoria nietec"?nstaande herha.·J.lde

wnF.r-0~~u.-~·:1;:,-:;::; -:rnn die 1~Gnt v~·.,, din ::'.ocrc-leiors d:Jt dit sou lei

5)

tot moeillkhcld tussen die K.u:fferGta;..rmJo ondarling • Die nuwe t.~enslyn hct dwdrs,ieur U.ie naturcllGgebiode .:;eloop,

Hond-;:;r 0111 ':1 .s~<eidinz t2 mar~ .. k tusscn sta.rn en otrun. Die meeste

. - r·· )

:r.-aturcllchoof'dc i::; bui te die 'l'ransvaal gcl.ao.t, geheeI' cm aJ. o!-ie.::'"}w.nklik van eni,:;'2! ho~rc gcsag, wat die orue tust>cn hulle

.

kon b·z·::cnr. ~:iie saak van opperhoofskap io onopgelos gelaat. Lankoroanc, 7.'I'Jntsioa, ~;;as.souw en I:.ioshatto val dus bui te die ":.'r:msv: .. v;_J, hocwAl ~:Iachabi, wat I!.oshette crken het as sy cp;'cr1ioof, bin;;c die Trcnsvaal Gela•«t waLJ. Verder het die

Konvensie/ •••

---

·---·----·----1). n.1:-~19/81. _

2).

c.

30~:8, P• 52; H.J.(>47/81.

3,). Vgl... Leyds, Het. Inolui ten • • • • • I, p. 1.10. "1).

c.

311,1, P•P• ~~~1-23.

(13)

16.

/onvcnsic vncgc::.tcl dnt. ~ :=:ritsc .Rcs:i.dent tc .Pretoria ge-ves"tJ.r; Gou v.-or·cl, en h;f son dit~ n1id<lel van l:.:01;i."':'lunikc;.nie wees

1)

Die .t<-.onvensir: vnn fretoria is getelrnn op 3 Augustus J.f-i81. I.llGen met dj.e .e;rootste teesin het die VolksN-:.r".a. van

:Ji•~ '~.r<m.sva0l Staflt, soos die nuvre nne.r.i van die Hepu.bliek nou wris, op ~·'5 ()ktob(~r igg1 da.arin toet~cstem c.;;i

l:.:. ,,

1: o:nvensie

2)

(~ooc tc l:our •

~ic he~prekint~ 00r die Konvensie v~s neg nie af-geloop nie, toe Metc~ns die moeilikhede tussen d:i.e rn:;.t.urelle

op die vrccter['.Te:nsc opnnut 'n t.i~mvang neern. Di t \"las 'n

her-vatt:i ng v:;rn di.e twis tUB[~Cn ~.:oHhette en :.'iont.sioa van die vorigE.

; cdrn.cwnd. t:ou ep,ter, het dle stryd groter o.:rr.let1.ngs begin

~:-::-:incc:rn, en anc':ler vcr\dkkel:i.ngc het. d&&rop gcvolg.

:·ae

c.llccr: die Paroloni;hoofde, : .. :o::.hett.e en I1IorJtsiua, het bczin vof! nle, m.'.'C.nr ook hct :~o.:::koro~.nc, a.ic Datlapinhoof', 'n onze-terr_;dc. ~onvnl gc!:iar>J-: op :sosscuw, die Kornnno. bondzenoot van : ~oi1r1ette. Dy hier(4.ie onluste tuRsen ?!'iassouw en J:~ankoroane

hct hl.'.1n1:e vrywilligc>re. acm wecrskante deelgcneem, en hnlle

i ~1;"Cn{;in1;· in die st.ryd het later gelci tot die stigting van

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Die Ware der Chamer Gruppe in Hienheim ist in der Regel stark gemagert (mit Körnern und Broeken bis zu einer GröBe von 8 mm). Zur Beschreibung der Magerung dieses Repertoires

Dit is die wyse waarop die akademiese produktiwiteit van die PU vir CHO in hierdie ondersoek bepaal is (vgl.. Indien die universiteit geen toename in

De heer Rhodes se: &#34;dat hij, v6ordat hii de zaak wilde zien uitmaken, eerst verlangt te weten dat de &#34;fatsoenlike&#34; Hollands- sprekende bevolking voor de zaak was,

1) Die kleuterskool in Suid-Afrika verkeer in n eksperi- mentele stadium, die terrein is nog nie helder om- lyn en beskryf nie; daarom behoort eerste

Di t blyk reeds u:.i... groepe uit Bantoe- en Blanke mens tussen die ouderdomme negen- tien- tot vyf-en-dertig jaar sal best9.an. dat die tipe arbeid wat n persoon

a. vas te stel ten opsigte van watter vaardighede die opleibare geestelik vertraagde Downsindroomkind die grootste agterstande het en in watter hy die grootste

In die onderstaande tabel word leierskap op skool aangetoon asook die aantal leiersposisies wat die studente beklee het en hierteenoor hulle akademiese prestasies

Toe dit in Augustus 1877 blyk dat daar 'n groot tekort op die Patriot is en die voorsitter, ds Du Toit, moedeloos wou word, het Hoogenhout die G.R.A. moed ingepraat, want van