DIE AFSTROPINGS~VTIEF IN DIE POESIE
VAN
ELISABETH EYBERSdeur
Susan Marie Gouws (nee Vm1 Coller)
Voorgele ter gedeeltelike voldoenjng aan die vereistes
vir die graad
MAGISTER ARTIUM (Afrikaans-Nederlands)
in die Fakulteit LETTERE EN ~~SBEGEERTE
POTCHEFSTROOMSE UNIVERSITEIT VIR CHRISTELIKE HOER ONDERWYS
STIJDIELEIER: :Mnr. L. S. Venter
VANDERBIJLPARK
WOORD VOORAF
Dit is vir my n voorreg om dank te betuig aan prof. T.T. Cloete en prof. P.D. van der Walt onder wie se besielende onderrig ek my studies kon voortsit.
Ek is veel dank en erkentlikheid verskuldig aan my leier, rnnr. L.S. Venter, vir sy besondere leiding, aansporing en hulpvaardigheid.
My dank aan my ouers vir hulle liefdevolle ondersteuning en aanmoediging gedurende al my studiejare.
Aan my man en kinders, vir hulle liefdevolle onderskraging en aanmoediging, my opregte dank. Graag dra ek hierdie werk aan hulle op.
My diepere dank en erkentlikheid aan my Skepper vir sy oneindige genade.
S.M. Gouws
VANDERBIJLPARK 20 Deseniber 1979
INHOUDSOPGAWE INLEIDING HOOFSTUK 1 1 • 1 1.1. 1 1. 1. 2 1. 1. 3 1. 1.4 1.2 1 • 3 Terrninologiese opmerkinge
Definisies van die tenn "motief"
Motief as herhalings- en patroonbegrip
Motief as
n
gegewe birn1e en/of buite die enkelgedig? •.•...• SamevattingDie onderlinge samehang tussen gedigte vs. gedigoutonomie •• Die werbyYse van die motiefondersoeker •.••••.•••.••.••..•.•
HOOFSTUK 2
2.1 Inleidend: algemene literere beskouings oor Elisabeth
2.2
2.3
Eybers se poes ie ... .
Die term "afstroping" Afstroping as motief
HOOFSTUK 3
BELYDENIS IN DIE SK~ffiRING
3.1 3.2 3.3 3.4 3.5 Inleiding
...
Afstroping: 'n versoek aan die lewe ..•••.••••••••••••.•••.• Afstroping: die soeke na die eie kern •..••••.••••••.•••••• Afstropingsbegrippe met 'n hoe frekwensie •••••••••..••••.• Slot ... . 1 1 3 7 11 11 23 28 33 37 39 39 43 48 50-HOOFSTUK 4
DIE STIL AVONTUUR EN DIE VROU EN ANDER VERSE
4.1 4. 1.1 4. 1 • 2 4.1. 3 4.1.4 4.2 4. 2. -, 4.2.2
Inleiding: Die stil avontuur
...
Vervullb1g t.o.v. die afstropingsmotief ..•...•.•. Vervulling/vervuldheid .•...••.•..•....•.••...•...• Die vervullingsgedagte in verskeie gedigte, ookgeironiseer • • • • •· • • • • • • • •- • • • • • • • • • • • • • • • e • • • • • • • • • • • • • • • • • •
Gemis: 'n voorwaarde vir vervulling
...
Inleiding: Die vrou en ander verse...
"bloed en worsteling": 'n voorwaarde vir vervullingSlot • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • :t . . . .
HOOFSTUK 5
DIE ANDER DORS EN TUSSENSANG
5. 1 5. 1. 1 5.1.2 5. 1.3 5.2 HOOFSTUK 6
Inleidir1g: Die ander dors
..
.
...
Van afstroping tot suiwering...
·-
... .
Afstroping: verdere voorwaardes •...•..•....•.Slot ... .
Tussensang. Afstroping: 'n verposing by 'n gegewe
DIE HELDER HALFJAAR
6.1 6.2 6.3 Inleiding
...
Afstropillg: 'n kulminasie ... . Slot . . . . 52 52 54 56 62 65 65 71 74 75 . 87 95 98 101 102 111I-IOOFSTIJK 7
NEERSLAG
Inleiding
...
Afstroping: 'n nuwe konsekwens ieJob: 'n wegne.emgedig 7.1
7.2 7.3 7.4 7.5
Afstroping: in die verhouding met 'n ander
HOOFS1UK 8 BALANS 8.1 8.2 8.3 Slot
.
.
.
. . . .
. .
. .
.
.
.
. .
.
.
. ...
Inleid:ing...
"... .
Afstroping: die resultaatSlot
...
HOOFSTIJK 9 OJ\lJJERDAK 9. 1 9.2 9.3 9.4 Inleiding Afstroping:...
'n teenpool?...
Ironie as stropingsmiddel...
Slot...
HOOFSTIJK 1 0 KRUIS OF MUNT Inleiding Afstroping: • • e; • • • • • • • versoening Afstroping geironiseer...
...
...
10. 1 10.2 10.3 10.4 Slot...
113 113 114 116 117 118 118 124 125 127 132 134 135 136 141 146HOOFSTUK 11 EINDER 11.1 11.2 11.3 11.4 Inleiding
...
.
•... .
Afstroping: 'n terugtrekkingAfstroping: geen einde maar 'n begin
...
Slot...
·•... .
HOOFSTUK 12
'N WYER BLIK: AFSTROPING IN NATUUR EN KUNS
12.1 12.2 12.3 12.4
Inleiding
Afstroping in die natuur •.•••..•....••.•...•..•... Afstroping rondom die kunstenaarskap ..•..•.•...•....•.. Slot . . . .
HOOFSTUK 13
AFSTROPING T.O.V. DIE VORMLIKE: 'N SAMEVATTING
13.1 13.2 13.3 13.4 13.5 13.6 13.7 13.8 13.9 13.10 Inleiding
Afstroping: woordgebruik, samestellings, herhalings
Afstroping en Y)'I1l ••• ~ •••••••••••••••••••••••••••••••••••••
Afstroping en die parentese
Afstroping en die verletterliking van die woordbetekenis
Afstropillg en ontkell11jng . . . . Afstroping en die voorvoegsel ont- •••••.•.•••...•••.••.••
Afstropin.g en beeldvennoe ... . Afstroping en die versvorni. •....•....•...•.•....•.•....• Afstroping en die gebruik van die hoofletter ...••...•.••
148 149 151 154 156 156 164 171 172 172 175 176 177 179 181 182 183 184
13 0 11
13 012
13o 13
Afstroping en die gebruik van die uitroepteken Afstroping en die romantiese toonaard
Slot
...
HOOFS1UK 14 SLOTBESKOUING EN GEVOLGTREKKING...
·•... .
BIBLIOGRAFIE...
184 186 187 189 191INLEIDING
Dit is 'n inherente vereiste van 'n motiefondersoek dat dit met 'n groot
korpus moet werk, anders kan
n
bepaalde voortgang nie geillustreerword nie. Die waarde van 'n motiefondersoek le ook daarin dat dit 'n bepaalde progressie in die werk van die betrokke digter aandui. Met progressie word nie hier 'n reglynige ontwikkeling bedoel nie, maar
o.a. verdieping, variering, kontraswerking, ornkering, ens. n Motief=
ondersoek kan iets laat blyk van patroon en verskeideru1eid in
n
skrywer se werk: aan die een kant die patroon in die verskeidenheid en aan die ander km1t die verskeidenheid in die patroon.
In hierdie studie kom al elf bundels van Elisabeth Eybers wat tot op hede verskyn het, onder bespreking. Dit rnaak die omvang van die studie= veld geweldig wyd, maar om die hele gang van die afstropingsmotief te kon bestudeer, was dit nodig dat al die bundels betrek word. Ek het
my ook gehou aan die chronologie van die bundels. By sornrnige digters
kan 'n motiefprogressie beter aangedui word juis deuT af te wyk van die bundelvolgoTde. Die feit j_at Elisabeth EybeTs se bundels qua titel en motiefweefsel uit die vorige bundels "groei", is genoegsarne rede waarom ek nie die chronologie van die bundels deuTbreek het nie. In die ver=
band skTyf F. I.J. van Rensburg (1971: 120): "Daar is 'n ontwikkelings=
gang in haar werk wat 'n mens, agteraf besien, byna logies-noodwendig
kan noem, n voltrekking fase vir fase, volgens 'n duidelik-waarneembare
plan".
Anders as studies waar op 'n enkele bundel of op enkele gedigte toegespits word, is 'n oeuVTe in hieTdie studie die studieveld. Tog moet daar ook
(il)
seleksie toegepas word: sekere gedigte wat vir die motief kerngedigte
is, word uitgesonder. Hierdie gedigte bied hulself as't ware aan en
is dus nie na willekeur gekies nie. Hierdie kerngedigte word dan enig=
sins uitvoeriger bespreek. Verskraling word teegewerk deurdat steeds
substansierend na ander gedigte verwys word. Gedigte wat min of geen steun gee aan die afstropingsmotief nie, word weggelaat. Daar is ook gedigte wat lyk of hulle die hele ontwikkelli1g stuit of terug laat loop; ook hierdie gedigte is weggelaat, omdat dit die onwang van die studie te wyd sou rnaak. Tog toon die ondersoek dat 'n groat aantal van die beste gedigte in Elisabeth Eybers se oeuvre ontwikkelingsgewys, varierend, kontrasterend, ens. verband hou met die motief_van afstroping.
Kwantita.tief en kwalitatief het ons na my mening dus hier met 'n sub=
stansiele gegewe in haar werk te make.
Die grootste enkele gebrek van 'n motiefondersoek is dat die behandeling
van die gedigte nie te uitvoerig kan wees nie. Waar moontlik, het ek
wel gepoog om die kerngedigte enigsins breedvoeyig te bespreek en dan
ook tot
n
evaluasie van die gedig te kom. Dit is ook verder so da.tn
gedig in n motiefondersoek net vanuit een hoek bekyk word, wat die uit=
spraak daa.roor beperk. As motiefondersoeker pretendeer ek derhalwe in die behandeling van die gedigte geensins volledigheid nie.
In Hoofstuk 1 gaan ek kortliks in op die begrip "motief" en wys op
probleme en waarde verbonde aan 'n motiefondersoek .
.Hoofstuk 2 is 'n inleidende hoofstuk oor Elisabeth Eybers se poesie en
(iii)
Afstroping kan op vele niveaus werksaam wees, byvoorbeeld afstroping rondom die religie, afstroping rondom die menslike bestaan, afstroping
in die natuur en afstroping rondom die kunstenaarskap. In Elisabeth Eybers se poesie is die religieuse geen belangrike motiefgegewe nie. Dit blyk dat afstroping rondom die menslike eksistensie die rykste ontginningsmoontlikhede het, en daarom handel Hoofstukke 3 tot 11
oor hierdie niveau van afstroping. In hierdie hoofstukke word die ontwikkeling van die afstropingsmotief random die mens chronologies deur al haar bundels nagegaan.
In Hoofstuk 12 bespreek ek oorsigtelik twee ander niveaus waar af= stroping geld: afstroping in die natuur en afstroping random die kunstenaarskap. Dit is slegs 'n wyer blik en geen yolledige bespreking nie.
Deurgaans word daar in die bespreking van die gedigte ook gewys op af= stroping t.o.v. die vorm1ike. Dit is egter dikwe1s net terloopse ver= wysings waarop daar ter p1aatse nie dieper ingegaan word nie. Hoofstuk
13· is n samevatting van die vorm1ike aspekte wat in die voorafgaande hoofstukke ter sprake gekom het.