Laerskool Generaal Nicolaas Smit Wiskunde
Graad 7 – Huiswerk Termyn 1
Week 3
Datum: 1 – 5 Maart 2021 Groep B
DAG EENHEID
DBE BOEK 1
Maandag Kommutatiewe eienskappe DBE bl. 2 – 3 No 1 – 4
Dinsdag Distributiewe en assosiatiewe eienskappe DBE bl. 5 No 3 a – d DBE bl. 7 No 2 – 4
Woensdag Nul as die identiteit van optelling en
vermenigvuldiging DBE bl. 8 – 9 No 1 – 6
Donderdag Veelvoude
KGV – kleinste gemene veelvoud
DBE bl. 10 No 1 a- c DBE bl. 11 No 3 a – c
Vrydag Faktore
GGD – Grootste gemene deler DBE bl. 13 No 6 a – c