• No results found

is daar sekere gedagtes wat na vore kom en verskillende probleme waarop daar nog nie

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "is daar sekere gedagtes wat na vore kom en verskillende probleme waarop daar nog nie "

Copied!
3
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

148

H 0 0 F S T U K 6

Algemene opmerkings en 'n aanduiding van probleme wat op ondersoek wag

Wanneer die ondersoek in sy geheel in oenskou geneem

word~

is daar sekere gedagtes wat na vore kom en verskillende probleme waarop daar nog nie

1

n wetenskaplik gefundeerde antwoord gegee is nie.

In hierdie hoofstuk sal 'n paar van hierdie pro- bleme kortliks aangestip word.

Soos in die tweede hoofstuk aangetoon, is 'n antwoord op die vraag na die wese van die getal moeilik. In die wiskundige sowel as algemene wys-

gerige beskouinge, is die antwoorde op hierdie vraag of aanvegbaar of onvolledig en tog bepaal die standpunt van die onderwyser(es) too.v. hier- die vraag grootliks die metode van onderwys van die beginners. Gedurende die beperkte tyd wat vir die metodiek van rekeneonderwys by die o.plei- ding van onderwyser(esse) beskikbaar is

9

kan 'n goed gefundeerde beskouing i.v.m. die wese van

die getal nie by die student gevorm word nie.

Dooyeweerd stel

1

n volledige uiteensetting van sy standpunt t.o.v. die wetskring van

~ie

ge-

tal die vooruitsig maar hy het, saver my be- kend, nie daartoe gekom nie. Die uitbouing van

'n volledige beskouing i.v.m. die wetskring van die getal, kan dan as eerste probleem wat op

1

n oplossing wag, gesian word.

In die derde hoofstuk is aangetoon dat die prosesse wat optree by die vorming van 'n helder begrip van die tal in die gees van die kind nag nie behoorlik ondersoek is sodat daar finale antwoorde gegee kan word op die vrae wat die verband opduik nie. Om die getal na wanse aan

die kind te onderwys, is deeglike en diepgaande kennis i.v.m. die sielkunde van die vak onontbeer- lik. Hierdie terrein le ook grootliks braak.

Probleme waarop antwoorde gevind moet word is o.a.

die volgende~ (1) Wat is die mees geskikte tyd

om met die for.mele onderwys van die getal te begin?

Soos / ••••••••••

(2)

149

Soos aangetoon is daar

baie~

uiteenlopende, be- skouings in hierdie verband uitgespreek maar nie een van die op 'n diepgaande eksperimentele ondersoek gebaseer nie en daarsonder kan geen fi- nale antwoord gegee word nie. (2) Watter rol spe r,yping en watter rol speel leer by die aan- leer van getalle

1

en verder, waar

eindi~

ryping en waar

begin.leer~

en omgekeerd?

Dit is uiters moeilik om hierdie twee invloede wat op die kind inwerk uiteen te

hou~

en 'n deeg- like wetenskaplike studie hiervan kan die vak slegs ten goede kom.

Daar anngetoon dat die betalsbegrip die grondslag van alle latere rekenwerk vor.m maar hier kom,die vraag na

vore~

Is daar begrip nodig

1

of is blote meganiese geheue voldoende? Moet e leerling verstaan of net onthou? Selfs op die vroee st.n·dium van ontwikkeling van die kind soos

in hierdie ,ondersoek betrek

9

is dit uiters moei- lik om vas te stel waar geheue ophou en begrip begin•

Ook die bespreking van metode het aangetoon dat die meeste skrywers' slegs standpunte inneem of opinies uitspreek sonder eksperimente uit te voer om die beste metodes te probeer vasstel.

Veral in Suid-Afrika is daar, sover my bekend, geen volledige ondersoek ingestel na die mees ef- fektiewe metode van onderrig van getal nie. Ook wat betref onderwys van Rekene aan die leerlinge in die hoer standerds daar in Suid-Afrika feit- lik geen navorsing gedoen e. In verband met me- tode duik daar ook vrae op soos Wat is die rol van konkrete leer.middels by die onderwys van ge-

tal? Moet daar van •n groot verskeidenheid leer- middels gebruik gemaak word, of moet die materiaal aan die kind bekend wees? Moet die kind toegelaat word om sy vingers by sy rekenwerk te gebruik of nie? Tot op watter le tyd of standerd moet met konkrete leermiddels volgehou word? Die hele saak van leermiddels en die gebruik rvan moet onder-

soek/ ... .

(3)

150

soek word voordat op hierdie

vr~e

antwoorde gegee kan word.

Daar bestaan groot behoefte aan geykte toet- se. By feitlik elke skool word hierdie behoefte aangevoel, veral vir die laagEte klasse. Die tipe toets wat by hierdie ondersoek gebruik is

9

toon baie belofte vir gebruik by die yking van toetse vir beginners.

Die bostaande lysie probleme en vrae is op

verre na nie uitputtend nie, maar dui slegs 'n

paar aspekte waarop antwoorde nog gevind moet

word, aan.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

noegsaam water en elektriese krag, buitelugskuilings soos bome, ens.. onderv~sers met twintig kinders toegelaat word. Dan is daar die Kindertuin vir sub. Cb) Vir

Voordat ware kommunikasie kan plaasvind, moet die innerlike van die onderwyser en die kind eers in rat met Gods Woord wees. Die belangrikste vereiste vir

Hier is dus reeds die grondslag van 'n Algemeen Beskaafd aanwesig. Maar bij die drang naar eenheid vertoon die 17de eeuwse literatuur nog 'n'rijke verskeidenheid.

First finding of the parasitic fungus Hesperomyces virescens (Laboulbeniales) on native and invasive ladybirds (Coleoptera, Coccinellidae) in South Africa.. Danny Haelewaters 1,*

In dit onderzoek bestuderen we niet zozeer wat de verantwoordelijkheden zijn van de overheid voor voedselveiligheid, maar hoe ze vorm gegeven worden.. Daarbij kent het on- derzoek

Deze studie onderzoekt op welke wijze de tijdsbesteding van broedende weidevogels en de vegetatie van de broedhabitat wordt beïnvloed door de aanwezigheid overwinterende en in

FIGDUR 6.25 DKHDROGR!H VAH BKTKKKNISVOLLE VERDKLERS TEH OPSIGTK YAH DIE BKLAMGRIKHEID YAK DIE BEHOEFTK AAH SK&URITKIT {bv. sekuriteit oor per1anente pos). 25

toekomsplanne van die Mandaatregering met betrekking tot die Duitse skole uiteengesit. Op l April 1920 sou al1e Duitse skole en koshuise deur die Regering