• No results found

MODULE 4b MODULE 4b

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "MODULE 4b MODULE 4b"

Copied!
20
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

@Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082-4144-100)

MODULE 4b MODULE 4b

“GELUKKIGE” 13 DIVERGENTE

TEGNIEKE

(2)

WERKSWYSE

Jy kan nou soos tydens die vorige sessie voortgaan om die volgende

tegnieke van divergente denke deur te

werk…

(3)
(4)

GEFORSEERDE VERBINTENISSE

VJ: Kan jy jou onderwerp (of dele daarvan) op geforseerde wyse met 'n ander onderwerp (of dele daarvan) vergelyk?

VOORBEELD: Kies 'n paar onverwante onderwerpe en skryf 'n paar eienskappe van elkeen neer. Stel jouself voor hoe vermaak byvoorbeeld met die eienskappe van 'n piesang, 'n bobbejaan of 'n trein vergelyk. Jy kan byvoorbeeld sê dat die idees oor die sentrum altyd so vars soos 'n piesang moet wees, verrassend moet wees sodat die tieners altyd so nuuskierig soos 'n bobbejaan is oor wat volgende gaan gebeur, en dat daar verskillende afdelings in die

vermaaklikheidsentrum moet wees, soos die verskillende

(5)
(6)

SIMBOOL OF METAFOOR

VJ: Kan jy jou onderwerp as 'n metafoor voorstel om nuwe kreatiewe idees te

genereer? Kan jy 'n simbool vir jou onderwerp ontwerp, byvoorbeeld 'n vlag, 'n wapen of 'n logo?

VOORBEELD: Jy kan 'n vlag, wapen of 'n logo vir Saaifontein se

vermaaklikheidsentrum ontwerp. Jy kan ook die vermaaklikheidsentrum as metafoor voorstel, byvoorbeeld:

 Die sentrum se sukses is soos om 'n berg te klim.

 Die sentrum is soos die dorp se hart se punt.

 Die sentrum is soos die vooruitsig van 'n nuwe môre.

Elkeen van hierdie metafore kan nou gebruik word om kreatiewe, interessante nuwe idees te vorm. Byvoorbeeld: Uitstappies, soos bergklim, kan vir tieners gereël

word; byeenkomste waar die tieners se gesinne betrek word kan gereël word sodat

almal bymekaar kan kom (soos by 'n hart se punt); nuwe, moderne idees vir die

sentrum kan verkry word deur 'n webwerf op die internet te open waar mense van

regoor die wêreld bydraes kan lewer; en so meer/ensovoorts.

(7)
(8)

ANALOOG

VJ: Kan jy jou onderwerp met behulp van kreatiewe denke oplos deur 'n gewone objek (of dele daarvan) te gebruik?

VOORBEELD: 'n Voorbeeld hiervan is die hart wat met 'n pomp vergelyk kan word. Daar is gedeeltes wat ooreenstem, maar die twee voorwerpe is nie heeltemal dieselfde nie. Neem nou byvoorbeeld 'n potlood (of enige iets anders wat jy vir jou probleem wil gebruik).

Ontleed die eienskappe van 'n potlood en gebruik dit om jou probleem op kreatiewe wyse op te los. Jy kan selfs die potlood (of ander voorwerp wat jy wil gebruik) eers in jou

kreatiewe denke werkboek teken om die eienskappe daarvan te ontleed, byvoorbeeld:

 'n Potlood het vyf kante: Die vermaaklikheidsentrum moet vyf verskillende aktiwiteite aanbied.

 'n Potlood het 'n naam: Die sentrum moet 'n naam, 'n vlag, 'n wapen of 'n logo hê.

 'n Potlood het 'n nut, naamlik om te skryf: Die sentrum moet 'n bydrae lewer.

 'n Potlood kan ook ander gebruike hê, byvoorbeeld om iets tussen jou tande uit te haal, om 'n gaatjie mee te maak, om 'n vyand te beseer. Die sentrum moet kan aanpas na gelang van die veranderende behoeftes van die tieners.

 'n Potlood het geldwaarde: Die sentrum moet finansieel selfstandig wees.

 'n Potlood het 'n voor-, middel- en agterkant: Die sentrum moet 'n bestuur en lede hê wat elkeen vir verskillende take verantwoordelik is.

(9)
(10)

NATUUR

VJ: Kan jy die natuur as voorbeeld gebruik om jou probleem met behulp van kreatiewe denke op te los?

VOORBEELD: Jy kan elemente van die natuur gebruik om kreatiewe idees vir die vermaaklikheidsentrum te kry.

Dink byvoorbeeld aan 'n miernes (of enige ander

natuurelement) om jou probleem op te los. Elke miernes het 'n hoof, verskillende inwoners met hul onderskeie take, verskillende aktiwiteite wat plaasvind, 'n struktuur waarbinne aktiwiteite plaasvind en verskillende afdelings.

Die vermaaklikheidsentrum kan op soortgelyke wyse

saamgestel word.

(11)
(12)

INLEEF

VJ: Kan jy jouself in jou onderwerp se “skoene” plaas, asof dit jy is?

Kan jy jou dus verbeel dat jy die probleem, wat jy wil oplos, is en oor eienskappe van die probleem beskik, soos die vorm, kleur, tekstuur of gevoel daarvan?

VOORBEELD: Ontspan nou, vergeet van jou inhibisies en moenie simpel voel as jy jouself verbeel dat jy iets is wat jy nie regtig is nie! Stel jouself voor dat jy Saaifontein se vermaaklikheidsentrum is. Stel jouself voor hoe dit voel om onsuksesvol te wees indien jy geen vermaak vir die tieners kan aanbied nie. Kan jy jouself nou voorstel hoe dit sal wees indien jy jou probleem suksesvol op kreatiewe wyse opgelos het, en wel vermaak kan aanbied. Indien jy vermaak word, waarmee sal jy tevrede wees? Wat sal jou doelwitte vir die tieners wees? Wat sal dit vir die dorp en sy tieners beteken? Stel jouself voor: Hoe wil jy lyk? Hoe wil jy

klink? Wat wil jy graag hê moet tieners binne jou ruimte doen? Hoe moet

dit vir tieners binne jou ruimte voel? Voel wat die vermaaklikheidsentrum

voel, sien wat dit sien … gebruik jou verbeelding!

(13)
(14)

VRAAGSTELLING

VJ: Kan jy die belangrikste kreatiewe vaardigheid gebruik, naamlik om soveel as moontlik vrae oor jou onderwerp te vra? Vrae soos: wie, wat, waar, waarom, wanneer, watter en hoe? Kan jy jouself verbeel dat jy weer 'n kind is, met volwasse wysheid en vermoëns, maar met 'n kinderlike uitkyk, om sodoende weer nuuskierig oor dinge te wees en op vreeslose wyse allerhande interessante vrae oor die onderwerp te vra?

VOORBEELD: Vra vrae oor die vermaaklikheidsentrum soos: Wie gaan dit reël? Wie gaan almal betrokke wees by die reëlings? Wie mag almal

deelneem aan die aktiwiteite? Watter aktiwiteite gaan daar wees? Waarom moet daar vermaak gereël word? Wanneer gaan die reëlings of

vermaaklikheidsaktiwiteite plaasvind? Hoe gaan dit geïmplementeer word?

Wat is dus die doel van die hele projek? Jy kan jouself voorstel dat jy 'n kind

is wat na die vermaak van Saaifontein se tieners kyk en allerhande vrae vra,

soos: Is daar dan niks anders vir die tieners om te doen nie? Hoekom mag

net tieners gaan? Wat gaan hulle speel? Hoe gaan die plek lyk? Wie gaan

dit verf? Hoekom moet dit geverf word? Kan dit met al die kleure geverf

word? Wat as dit kon beweeg? Sê nou maar dit kon vlieg? En so meer!

(15)
(16)

WERKWOORDE

VJ: Kan jy werkwoorde (aksiewoorde) benut om jou probleem met behulp van kreatiewe denke op te los?

VOORBEELD: Dink aan verskillende werkwoorde en kyk of jy dit kan gebruik om kreatiewe oplossings vir jou probleem te kry, byvoorbeeld:

Soek: Waar kan jy idees vir die vermaaklikheidsentrum soek?

Stimuleer: Hoe kan jy tieners voldoende stimuleer sodat hulle by die sentrum betrokke wil bly?

Oornag: Kan tieners dalk by die sentrum oornag, soos by 'n vakansieoord?

Uitbrei: Kan die grense van die sentrum uitgebrei word, sodat dit ook 'n

rehabilitasie-afdeling vir byvoorbeeld dwelmafhanklikes kan huisves? En

so meer.

(17)
(18)

DROME

OOK: JOU KREATIEWE DENKE UITDAGING VIR DIE WEEK!

VJ: Kan jy jou drome benut om jou probleem met behulp van kreatiewe denke op te los?

VOORBEELD: Plaas jou kreatiewe werkboek en skryfgoed langs jou bed neer wanneer jy vandeesweek gaan slaap. Dink nou aan die probleem wat jy wil oplos. Vertel jouself dat jy vanaand oor die probleem gaan droom en dat jy sal wakker word sodra jy klaar

gedroom het (hierdie deel benodig 'n bietjie oefening!). Gaan slaap dan. Word wakker wanneer jy klaar gedroom het, maar moenie jou oë oopmaak nie. Dink eers oor jou droom. Maak nou jou oë oop en skryf of teken die hoofelemente van jou droom. Jy kan nou verder slaap.

Die volgende oggend kan jy jou notas deurwerk en die gapings invul,

soos byvoorbeeld die omgewing van die droom, die kleure, teksture,

prentjies, houdings, en so meer.

(19)

@Kopiereg voorbehou - Laudi Ströh (082-4144-100)

'n Mens sal nie altyd van al die tegnieke gebruik maak nie. Sekere van die tegnieke pas meer en ander minder by jou. Kies uit Modules 4a en 4b die

ses tegnieke van divergente denke wat jy glo die beste by jou pas en skryf hulle in jou kreatiewe denke werkboek van een tot ses in volgorde van

belangrikheid neer, dit wil sê in die volgorde waarvolgens jy die tegnieke sal gebruik om kreatiewe oplossings vir jou probleme te kry.

TEN SLOTTE:

(20)

Geniet 'n week Geniet 'n week

propvol propvol

kreatiewe kreatiewe

denke!

denke!

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

To evaluate the joint association of sodium and potassium urinary excretion (as surrogate measures of intake) with cardiovascular events and mortality, in the context of

Er zijn verschillende groepen ouders (en daarmee hun kinderen) te onderscheiden waar de JGZ nu niet of nauwelijks contact mee heeft: ouders die voor alternatieve zorg kiezen,

In this paper we consider a completely ergodic Markov decision process with finite state and decision spaces using the average return per unit time criterion. An algorithm is

(3) Geometry Variations and Electronic Structures. Until now all calculations revealed radicals in which the unpaired electron occupies an orbital directed toward the missing

The next chapter will analyze the contemporary figure of Black Pete within Dutch children’s television by looking at the role of Black Pete within the dominant discourse in

In order to fill the gap in the literature about what kind of perception consumers have on the concepts reputation and image with music festivals that receive a subsidy and music

Dit onderzoek sluit hierop aan met de bevinding dat dienend leiderschap een positief effect heeft op de mate waarin werknemers proactief gedrag (zowel inspraak als de leiding

10.3 Challenges to democracy 157 I investigate the mediating role of voting technology in society, and reconstruct the discussion on voting and democracy based on the challenges