• No results found

vir kindortuinondervvysGrosso ingostcl. In 'n konnisgowing in die Onderwysgasot van 10 Mac.,rt 1921 word die c.andag v·an

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "vir kindortuinondervvysGrosso ingostcl. In 'n konnisgowing in die Onderwysgasot van 10 Mac.,rt 1921 word die c.andag v·an "

Copied!
17
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK IV.

ONTWIKKELINGE SEDERT 1921.

1. 'n Nuwo op1oidingskursus.

In 1921 is 'n nuwo eonjarigo

op1oidingsl~lrsus

vir kindortuinondervvysGrosso ingostcl. In 'n konnisgowing in die Onderwysgasot van 10 Mac.,rt 1921 word die c.andag v·an

'\

bo1angh.ebbondes sposio..al

op

die loorplan govostig en word daarop gewys dc.;i:i die nuwe lrursus vir onderwysorosse van sowel standord I as die substanderds bedoe1 is. Wat beoog word, is om onde:rwyserosse

op

t.::; lei wat bovoog sal woes om alle

••

skoolvakkc

op

'n deoglike wyse to ondorrig en om elke g0- deol to van die skoolwerk intorossant to mank,

sodc~.t

daar by die loorlinge aan dio bGgin van hul skoollovi8 'n bogoer- to govvek sal wore. om. te leor en om so vinnig moontlik te vordor.

In bogenoemdo kennisgowing word die hoop ui tgosprook do;'G allo kloinkinderskolo binne afsionbo..ro tyd oor dio dion- sto van onderwysoresso sal boskik wat bf clio nuwo Kinder- tuinsertifika['.,t

~f

dio ou Hocr Kindo:rtuinse:rtifikaat sal bosit. Dac.r word ogtor bygovoog dc,t dio oksru11on vir die b csto,cmde Hoor Kindortuinsortifikaat ao,n die eindo van 1921 vir die lac.sto keor nfgonoom sou. word •1 )

Me j.. C. Dra.ko, 0on vnn dio kindortuininst:rulctrisos, meld in haar 1921-vorslo.g do..t c1o,Q,r by dio ondorvvysercsse

'n gretighoid to bespour is om nuwo motodos to

vcrsta~

on toe to pas. Volgons haar is hiordio goes grotondools aan die nuwo lourplan to clnnke. 2) Dit is voral ton opsigte van individuolo work dour die loorlingo dat mej. DrcJw in 1921 vordoring opgomcrk hot on o.o,n dio oinde van die vo1- gendo jc.o,r rapportoor sy do,t dc.,c;,r in byne. n1 die skole

1

n gost:.'vdigo vorbotoring mot be trekking tot motodiek plo..asgovinct hot. Sy skryf dit clac..racm toe dat die

---~

l) Die Ondo:rwysg~.,_sot, 20~965, 10 MaCLrt 1921 ..

2 ) S.G.O.-vers12"g

9

1921,

p.

86.

(2)

66.

o11.dorwysvrosse die nuwe rigting in die ondervvys, waar- volgons die klom moor op die individu as op die klas val, bater vorstGan.3)

2. Die werk in kloinldndorskolo.

In die vrooe twintigorjc.re het dio Ondervvysdeparto- mont dikwols voorligting verskaf aangaande die wyse

wo.o..rop die work in kleinkindorskolo ingodool bohoort to word, asook die motodos wet mot die meosto vrug tooge-

pas kan word

o

In die Onderwysgaset vc..n 10 };bart 1921 vorskyn daar

1

n lc"ng artikol mot wonke oor kindertuinonderwys .. Nade"t daC\.rop gewys is dat kind.ertuin nio

1

n vak is nie, maar

1

n motode, en Froobol se gobruik van clio woord

11

Kindorgarten

11

verduidelik

is~

word onder andere die volgendo bohandel:

die wcvard.e vc:,n handwork; die gebruik van konJ[roto leer- middels

9

voral by die onderrig van getalwerlq die wacurde van m1tuurstudio om dio sintuie on d.i·o waarnomingsvem.oo van kinders te oefen; diu aanwonding van.verhale, natuur-

studie en solfs handoo..rboid on spolutjios by clio

ontwikko~

ling van to,alvormo8 (praat, loos on skr;yf); die noodsGak- likheid van kort onderbrekings vir spelotjios, sang on liggaamsoofoningo. Ten slotte word dio opvatting van

sommigo ondorwysers dat kindors w2.t clio kindortuin-werksa81ll

1

hode leer, agtor is in hul gowono skoolwerk, woerlo; die worksaarahodo moot net volgens die bovattingsvorm.oo van die kind gokies word om die sintuie to oofen en die verstancl te ontwikkol. 4)

1

n Pae.r jnar later verskyn daar in die Ondertnysgasot

1

n artikel dour me j. Dro,ke oor ontwikkolinge in verb and met 1;:lei.MinderondervVIJS. Sy beJrlem-t;oon die wnarde wat nan selfworkso,[')J.lheid gehog

word~

die kindertuinondenvy- sores moenie allcs vir die kindors 11vys of vertel nie; sy is eintlik nut 'n gic1s wat ac.n die leorlingo geleonthode 3) S.G.O.-vorslng, 1922, p. 129.

4 ) Die Onderwysgasot, 20:965-967, 10 Maart 1921.

(3)

. ,,

vorsl;:af om to leer en wnt sake s6 rool d.c,t elko kind. op sy eie mo,nior on toon sy eie snolheid vordor. As a.i.t gebeur, word. daar by d.io kinclers inisir;,tief, onafhanklik- ho id., boo.agse,c:Lmheid. en solfboheorsing ontwikkel. ])ie kloinJr.ind.erskool-tycl.:pcrk is nood.sc,aklikorwys d.io tyo. wat be stem is om kind.ers die teg:niek Vt.ln lees, skryf en reken

te leer; gevolglik het inc1ivid.uole vorrigtinge gowoonlik op oen of e.ndor vorm van loos

9

skryf of reken. botrokl-i:ing.

Daar behoort nie 'n ondorbreking ·t;e woos tussen die klein- kinderskool on dio lo,erskool nio, acmgosion die voorui t- gang

11

slogs

1

n ontwikkoling van krag en

1

n geloidoliko verruiming vo,n blik is~

11

5)

Kort Uf.'.,O.a t dr. W. J. Vil j oon in 1918 dions ac.mvo,c,r het as S.G.O.

~

het hy begin met wat hy

11

spoeding up

11

genocm hot, d.w.s. om 'nlr.ind in oen·jCoc,r deur dio twoe substan- dords to c1ruko 6 ) Sowo jaar lator voroordeol mej. E. Tis- moor, een van diG kindertuininstruktriscs, hiordio

11

aandruk ....

stolsel" in haar janrvorslc;,g on vorkla2..r dat dit nog nooit

1

n kind. in sy opvoed.ing gohelp hot nie. Sy vortol ook van 'n proofncming wo..t

1

n paar

ja~1.r

tovoro d.eur

1

n aantal

skoolhoofdo gedoen is om loerlinge nie langor as twoe jaar in clio substancterd.s en stcmdercL I saam te laat bly nio.

Verskeio skoolhoofde hot haar vorsolror dat dit nie gooie ro;

sul tc"te opgolower· het nio, wcmt too d.io loorlingo in stt::m- cterd.s I I I on IV kom, hot di t goblyk d.at hulle nio d.ioselfdo standacrc1 1:wroik hot as leer1inge wat · twoo jaar in die

substr.mdord.s was nio

o

7 ) Moor as

1

n lrvvnrtoGu nc, dr.

Viljocn so pogings tot

11

spooo.ing up

11

vvys Guntor 8 ) nog op diG erns·t;igo problomo

wc/G

goskop word. d.eurdat dae,r in Kao,planc1se skolo in diGse1fdo kindortuin}::las kindors van

5 ) ])rake, C. RosGnte ontwikkolinge in k1oinkindorondor- wys on hu1 vcrband mot die WGrk vcm die primorc skoo1.

])io Ondorwysgasct, 22

~

3 50

9

15 Fobr. 1923. · 6) Van Zy1, H.E.

9

op. cit., p. 205.

verslag, 1919, p. 6.

7) S.G.O.,-VGrs1c"g

9

1926,

p.

116.

8) Gun tor, C. F. Die organisasio van ons skoo1sto1sel e·n

leorp1anne. VoorsittGrsrodc op d.io S.A.O.U.-Kongrost

1949 •. Die Unie, 44g 239, Moi 1949.

(4)

vyf, sos en sowe jnar oud aangotrof word .. __ Hoowol hior- die ouderdomsverskil van twoe

jn~r

by die boginnertjies opvallond groot is, is hulle almnl beginners en,

w~t

die skool betruf, word hulle vir alle praktiese doeleindes aan dioselfde beginners-leerprosesse ondorvverp.

3. Wenlce vir <?P.Cie:r:wysers (-esse),.

Dio Onderwysdepartement het in 1923 'n handbook ui tgegee wat we11 .. ke in. verl::>and met al die skoolvakko be- vat. Een van die ·dertien artikels in die verskillende hoofstukke handel oor kleinlr:inderslwolmetodes en is in die volgende vyf afdolings onderverdeel~9) ·

(1) De studio van 'J:aal en de beginselen van Lotter- kunde en Geschiedenis.

(2) De studio van Getal.

( 3) Natuurstudie, met inbegrip van de beginselen vo,n Aarctri jkskunde

o

( 4 ) Hcmdewe rk.

( 5) Muziek

~

Rijthme en I,ich8,am.soefeningen.

Volgens a.ie SCJllestellers van die nWGDJ-cen" is bogenoe:rn- de vyf groepe onderling verbincl en behoort so behano.el ·te word dat hulle :rneknnr aanvulo

Die Superintendent-gonernc:.l vcm Onderwys wys in sy verslag daarop dat al die artikels in die eerste plek in

die Ondorwysgaset verskyn hot en meld dat die handbook op c1ie lees van

1

n soortgelyke uitgo.:vve cteur die Ra::td van 0 na.el"V\Tys ln inge anc. ges_\:OGl lS.

::t . •

E 1

·1 1 . .

lO) D. lese lfd S G 0 e

1 - . • -

verslag bevat

1

:n l::>espreking van die handbook deur die In-

spekteur van Opldidi:ngskolleges en -skole. Hy no em di t

1

n

sistem~tiese

en gesa,:rnentlike poging om skool:rnetocles in verband te bring met spesinle toestancle in Sui.cl-Afrika en spreek die :rnening uit dat clit vir sowel onderwysers

---

9 ) De primairo school~ wenken tor overweging van onder-

.. 19r-.3

Jhll

WlJZers,

~ ~ ?

p.

~J~•

10 ) S. G. 0. -verslag, 1923 en 192~-, p. 31.

(5)

6$.

(-esse) as studente 'n waardevolle gicls sal wees. 11 ) Die wenke oor kloinkinderskoolmetodes in bogenoemcle hanclboek word afgeslui tJ..2 ) met 'n paragraaf w2.arin Cl.aarop

gewys Woro. clat W2:b Voore.f'gega8-n het

9

slegs wenke Vir meto- des is en nie becloel is om slaafs en soncler insig uitgo- voer te word nieq Elke onderwyseres het haar eie meto-

des~

. sy aanvaar werure

~

assimileer hulle en bring ander daaruit.voort. Vir 'n.onderwyseres wat alclus te werk gaan

~

is dae.r oneinclig veel geleentheicl vir oorspronklik- hoid as sy met die gees van ware opvoeding besiel is •.

Geen weru{e kan ooit 'n onderwyseros vryste1 van die plig -

om haar eie menings en oordeel te laat gold nie. Sy moet altyd persoonlike kennis van, on innige belangstel-

ling in, o1ke kind he wat ann ho.ar sorg toevertrou is;

claarsonder sal haar onderwys nooit heeltema1 suksesvo1 kan wees nie.

4. Die gehalte van die

o~clerwys.

In haar verslag oor die twee jaar 1923 en 1924 meld mej. Drake dat leesonderrig werklik vordering toon. Sy

skryf clit hoofsaaklik aan die toesending v::1n goeie storie- boekies aan die sko1e toe en verklaar dat baie van die sub- standercl B-leer1inge dit geniet om te lees. 'n Ander vak waarin sy goeie vordering opgemerk

hot~

is Rekenkunde.

Volgens haar het clio meeste kindertuinonderwyseresse oinde- lik oortuig geraak dat Rekenkundo as iets prakties geloer moet word? vandaar dat hulle heelwat nuttige hulpmicldels vervaardig en

da~rdeur

bewys dat die onderwys.van hierclie ve.k in c1ie regte rigting voortgaan. 1 3)

Aan die oinde van 1935 maak

1

n ander kindertuinin- struktrise

~

mov.

1~.1.

do Villiers, ook molding van mooi vor- dering ten opsigte van lees en getalwerk. Wat lees be- tref

1

het die sinsmetode deur

11

kyk-en-se", vvae.rmee aaar 11)

12) 13)

Ibid.

~ p.

71.

Loc. cit., p. 394. Sien ook Die Onclenvysgaset, 21:398? 16 Maart 1922; en 27:412, 26 Apr. 1928.

S.G.~-verslag1

1923 en 1924

9

p. 153.

(6)

'to.

etlike jare tevore al begin .is,l4) volgons mev. De Villiers bepaald

da~rtoe

bygedra om die aarrvangslesse in lees te.

vereenvoudig en, aangosien die meoste moderne leosboeke

op

hierdie metode gebaseer

is~

word die werk vo.x1 die onder-- wyseres anmerklik vergemaklik. In verband met getalwerk

skryf mev. De Villiers dat daar besef word

11

dat die aanvang gemaak moet word d.eur die hanto0r van sintuiglike voorwer:pe;

so word. persepsie omgesit in konsopsie en dit lei geleide- lik -Go-b

1

n be grip van die abstrakte.

11

l5)

Omstreeks die jare 1925 - 1930 is besonctero nadruk

op

taalonderrig gele en albei die kindertuininstruktrises wy betreklike groat ged.eoltes van hul verslae oor die tweo jaar 1927 en 1928 aan

1

n bespreking van die ond.errig van die

loerlinge so tweede taal. ]l[oj. Drake skrywe d.at O.it raad- sao.m is om clie ondenrys vt:m die tweode taal in ctie substan- derds te l:JOpork tot mondelinge work

9

en leesonderrig in cL:te tweede taal uit te stel tot standerd. I. ])l(o j. Tismeer wei in hac.r verslag ui t oor die wyse waarop die tv,reede taal in die subst2v11derds aangeleor word.

die lesse baie onin-beressant is omdat die kindors na stereo- tiepe vrae moot luister en verwag word om sterootiope ant- woorcle daarop te gee, stem haar opmerking ooroen met wat vandc..g nog dikwels in inspeksioverslae oor twoede taal-

onderrig voorkomt Volgons mej. Tismeer word die tweede taal op 'n onnatuurlike wyse in die skoal geleer, nie soos in die geval van

'11

babetjie wat eers voldoende tyd kry om te luister voordat hy begin praat nie. 16 ) Moj. E.M.

Olivier kla in haar verslag wat in 1951 gepubliseer is, dat O.aar dikwels 'n gebrek aan seJUehang is in dio monde- lingo werk in o_ie tweede taal wat in substanc1erds A en :.S

en standard I gedoen word. Sy doen aan die hand dat

1

n gegradeerde vverkplan opgeste1 en o_eur die onderwyseresse 14)

15) 16)

Vgl. S.G.O.-verslag, 1927 on 1928, p. 186.

S.G.O.-verslag, 1934 on 1935, p. ll9v

S.G.O.-vorslag~

1927 en 1928, p. 186 - 188.

(7)

71.

gevolg word, sodat oorvleueling van werJ.r en weglating van nooclsaaklike aspekte verm;: kan word. l7)

In haar verslag oor die twee jaar 1934 en 1935 meld die kindertuininstruktrise c1at daar "by skrif losge"breek is van die verouclerde reels en dat die .kind.ers aangemoedig word

11

om hu1 vryelik ui t to druk deur miCJ.del van grafiese

tekens in die vorm van kra"b"bc1tekoninge." Wat die inhouds- vakke oetref, word &lnstig gerapportoer oor die metodes wat

govolg word, en in ver"band met natuurstudie word sposiale melding gemacJr van

da~1dvrerklike

pogings wat ao,ngewend word

om die lesse op dio natuur so1f to baseer on om cLio lee.rlinge s e bolcmgstelling to wek • 18 )

Dit is al baio jaro nio meer georuiklili:: dat verslae van kindertuininspektrises as doel van 'n S.G.O.-verslag

gepu"b1iseer word nie. In 1951 en 1954 is sodanige verslao nog in die Ondervzysgaset gepubliseer en in albei die ge- valle is dacvr baie gunstig oor die kinclertuinwerk gerap- In 1951 meld mej.

~.M:.

Olivier dat dao.r 'n op- vallende verbetering in die algemene poil van die werJr. in

kindertuinklasse is waar die onc1erwyseres aan elke indivi- ctuele J::::ind ac.ndag kan sk8nk, en dat cLac,r in baie skole doeltreffendc onderrig gegee en uitnmntondo werlo:: gelower wora..l9) Die verslag wat in 1954 gepubliseer is, is dour mejj. E.M. Olivier en Solo la Grange gesamentlik opgestol

en daarin word verklaar do.t dit

1

n gonot is om die gees- drif te sion waarmoe die kleinkinderskoolonderwysoresso oesiel is. Wo.ardoring word uitgespreek toenoor die loor- krngte wat nio in kindertuinm.etodes opgeloi is nio, ge-

troude ondervvyserosse en diegene wie su opleio.ing iotwo..t veroudord is, vir hul gerec1oliko ao.npassing arm die mo-

derrte metoc1os van· ondorrig~ 20 )

17) 18) 19) 20)

Die

Onderwysgaset~ 50~2130,-8

Nov .. 1951.

SoG.O.-verslag, 1934 en 1935, p. 119 - 120.

Die Cmo.e:rvvysgc,set,

50~2129,

8 Novo

1951~

Die Onderwysgo,sot,

53~1487?

2 Sept. 1954.

(8)

5 • Skoolure •

Vero.l toe do.ar nog in lJyna al dio skole

1

n voor- middag- en 'n nomiddagsossio wc.,s, hot di t dikvvols ge- lJeur dat kindertuininspoktrisos moes w::1arsln,1 teen die 11.2.delige govolgo wat 'n alto lang skooldo,g vir klein

1 • ~ln

a. eruJleS

-1- • • 1 ~on

h"' e.

Mo j. Tismeer hot in 1926 daaro:p gewys de.t die skoal- sessios in sommige skolo nio 2.1 tycl lJevorderlik is vir

die gesondheid van die kinders nie en dikwels to uit- puttend is. Sy hot dit afgekeur dat kindertuinloer- lingo, nadat hulle in die voormiddag vier uur lank skoal- gegaan het, in die nG..ID.iddag moos teruggaan skoal toe en dit na

1

n pause van slogs l i uur, waarin hulle moos huis toe stap, die middagete nut-Gig en terugstap skoal t ae. 21)

:Byna

1

n kwartoou later, in 1950, het mej. E.M.

Olivier dit oak nog lJetreur dat

1

n aantal kindertjies vir 'n nmnidc1agperiodo on in sommigo gevallo fei-tlik die hele dag ap skoal gehau wordo

11

JJit sal op prys gestel word

e~s

skaolure so goreel ko.n word dat die kindertuin- klc:.sse slogs in die oggond gehou worcL 1122 )

Die posisie is tans dat elko skoal ap olke skaaldag minstons vyf uur oo:p moot wees vir clio cloel om onclerrig

te gee aan die leerlinge wat daarin ingeskryf is, tonsy die JJepartement in sposiale amstandighede ·' n kor-t;er tyd- perk gaedkeur. 2 3) Een van die govalle waar 'n kartor tydperk goedgekour word, is ten opsig-t;e van loerlinge in substQnderds A en J3. Eers is bepaal dat kinclers in die kinclertuinstadi'llll en clio oorgangstaclium, m.a.vv

o

in sulJstc:..nclerds A en J3, nie

lc~nger

as

3~

uur per dag mag skoolgaan nie, mao..r dio bc:paling is in 1961 gewysig en lui nou saos

volg~ 11

Kinc1ers in die kinctertuin- en aor- gangstadium moot nonJJ.c,c,lweg nio mindor as 3i uur por dag

~ldorrig ontvc,n~ie. ~~-~·-

) S.G.O.-verslag, 1926, p. 109.

22) Die Onderwysgu.set, 50~2130, 8 Nov. 1951 ..

23) Vgl. art.

22~

van

Ordo~nansio

nr. 20 van 1956.

2 4) Die

la~rskoal ~

inleiding to·IJ die lo_or:plEm'le on vvo:nl.w

by dlo ancLerwys, dc:ol I

1

4do <1ro 1963; P• 7

·e-n

.p.-18.

(9)

,13.

6. Die tekort aan

~pgeloido

kindertuinonderwysorosse.

Die opleic1ing van kindertuinonde:t"Vvyseresse wao..rmee daar in 1900 in KaD"p1and begin is, het, soos ons in hoof- stuk I I I aangotoon. hot, vinnig uitgebrei; tog kon daar nie geno8g kandidate vir die vo....1r.ante betr8kkings verskaf woro_ nie.

Volgons mo

j.

Drake so 1919-verslag i,9 vordering ton opsigte van kindortuinwerk vercl deur die volgende twee faktore verhinder:

(i) Die moeilikheid wat ondervind is om.bevoegde in- struktrises in die opleidingskolleges en as

hoofde van die kloin1dnderafdelings in die oefen- skole to kry.

(ii) Die moei1ikhoid wat ondervind is om ten vo11e gekwo.lifiseerdo onderwyseresso vir die klein- kinderskole to kry.

Me

j.

Drake het die .ontstaan vcm die tweo problemo hoof- saaklik toegeskryf ann die feit dat die meeste kindertuin- ondervv-yseresse voor die oinde van hul viorde ja2"r in die ondervvys gaccn trou. 2 5)

Drio jac .. r later rapporteor mej. Tismeer ook dat daar

1

n groot behoefte bostaan anx:L onderwysoresso wnt Sj;>esiaal vir klei:nkinderskoolwork opgeloi is. Volgons

ha~r

hot die ondervindir1g geleer dat ondervvyseresso sondor sodanige oploic1ing, hoe hard hulle ook al

probeor~-

nie wolslao be- h aa 1 me

-~ \.1

k.

~ncer 'I

t . UJ.nwer.rr ,

n~e

. 26)

Dio S. G. 0. kon in sy verslag oor die twee jaar 1948

Ol'J.

1949 mold dat dac,r in dio eersto kwo.r·!iacl van 1949

t

n ac.n- merklike vormeordering wr:.:.s in die no.nto..l studonto wat hul lo,o.,t inskrywo het vir die Hoer Primere Kursus vir opleiding as onderwyseresse vir dio klein1rindorskool.

Hy het egter bygovoeg o.at

1

n toenomonde aantal ·van die leerkrngto lator betrekkings as ona.erwyseresse van Spe-

-~ialo Klasso sot}_ 11o.nvaar

o

2

7} __ ~"·-··----

2 5) 26)

27)

S.G.O.-verslag, 1919t p. 45.

S.G.o.-verslag, 1922, p. 129.

S.G.O.-verslcg, 1948 en 1949, p. 37.

(10)

74.

In hul verslae oor .19 50 verwys :::lbei die kindertuin- inspektrises na die ernstige t.ok0rt nan kindortuinonder- wyserosse. Mej. E.M. Olivier mold dat feitlik twoe-

o.ordos vcm die ondervvyseresso wo..t

op

plattolandso o.orpo in kindortuinklasso ondervvys goo, nie vir die work gelrvvo.- lifisoerd is nio, tervvyl me j. A. W. Roacl. in haar verslag melding maak van die

11

toonsin

11

onder studente om die Klein- kindorskoolkursus aan oploidingskolloges to volg. 28

) Tot

op

die huidigo dag is die toovoor van behoorlik opgoloid.e kindortuinondorvvyserosso in Kaapland ontooroi- konc1. ])aar kon ongolukkig nie amptolike gogowons vorkry word nie , mac.r a.io skrywor so ondorvinding as inspektour van skolo

op

vorskill.ondo

plek1::~e

in Kaapland staE'vf me

j.

E.M. Olivier so beworing in hao,r l950-verslccg 2 9) dat

nagenoog twoo-derdos van die ondorwyserosso wo..t vir kinder- tui:nklasse ondorwys goo

9

nio sposistle oploiding vir die vverk gohad hot nie. Di t word oolr: bovestig deur die ant- woorde

op

vrao in 'n vraelys wat dio skrywer in November 1964 van leerkrQgte in Noord-Kaapland terv.gontvang hot. 30) Daarvolgons wc:.s slogs 106 V:J.n dio 306 loerkra.gte, d.w.s.

34.

67~ 9 gGkvvc.li±~iseorde

kindertuinondervvysorosso.

Soos u.i t die :paragrawo hierbo blyk, w2vs daar nog al die j2vro

1

n ornstigo tokort aan opgoloido kindortuinonder- wysorosso in Kaapland. .

Da~r

is ogtor

a~nduidings

dat

die toesto.:na_ binne afsionbaro tya_ aanmorklik sal vorbotor, soos ook ao.ngetoon wo:cd deur tabol I,. wat die jongsto be- skikbaro gogowons rJevatg

---~--..

--··---·--··---·---··---

28) 29) 30)

Die

Onctorvvysgf'~sL:t

9 50:213o'-213l, 8 J:.Tov. 1951.

Vide su:pre.

Sion hoofstuk VI

9

p. 110, tabel 9o

(11)

75.

·'•

iJ:ABEL I

TOENA]I[E IN DIE AAN'J:AL . OPGELEIDE KINDERTUINONDER

1

.'1'YSERESSE.

Jnnr Aanto.l onder-!

wysorusse

1959 88

1960 115

1961 121

1962 125

1963 151

1....---..:..-.-~---

Die gogowons in tabo1 I is uit S.G.O.-verslao verkryJl) en toon die acmtc"l ondorwysorosse am1. vvat elko jao,r in al die betrokko Kac,plcmdso op1oidingskollegos sa8JIJ. dio Klein- kinderskoo1ondorwysorsortifikao,t (K. 0 .s.) vervverf hot.

Uit die gegewens blyk dat daar geduronde die afgelope vyf jaar 'n gostc"dige vermeordoring was in die

a~:ntal

kandi- dato wat die eksrumon mot gooie govolg afgol0 hot.

Sedert Janue:,rie 1965 kc.n stuctente hulle in al sewe

die besto,ande opleidingsko1leges in Kacp1and.vir kindertuin- onderwyserosso bekwac:m.

0~

die S.A.T.A.-Kongres wat in 1962 gehou is, is 'n beskrywingspunt ao.ngoneem. waarin die Departoment versoek wora_ om die K.O.S.-Kursur..J tot twoe jat:Lr te vorlong nO:

1

n oenjarige algomono oploidingskursus (in

~laas

van dio be- staando .stolsol

7

wao.,rvolgo:ns dio o,1gom.ene ku.rsus twee

jaar duur, govolg deur 'n oonjo.rigo K.OoS.-ku.rsus). Die S.A.o.u. hot dio S.A.T.A. ton

o~sigto

van'dio boskrywings- punt gosteun, ofskoon die S.A.O.U. eintlik ton gunste van

'n driejarige oploiding vir allo

~rimoro

ondorvrJsers (-esse) is on voorts ton gunsto daarvan is dat godoelte- like

s~osic,1iso.sio

in die tweode jaar van die kv"rsus 'n o.L;,nvang no em • Acmgosien die Dopartoment toe nog oor- weging dacrcuan g.Jsko:nk hot om 'n minimuin o:ploicdng van

drie jo.c,r vir nlle onderwysurs (-esse) vor:pligtond te maak' was die S. G. 0. so antwoord

op

dio lJoskrywingspunt slogs

g

---

---~-... ·--·---~~-

31) S.G.O.-vors1ao

7 1959~

p. 16; 1961, :P- 19; 1962,

Po 20; en 1963

7

p. 63.

(12)

76.

11

The whole ma-ttor of compulsory throe yea:r

~aining

is

,.::1 • ,.::1

-~-~ '11.32)

now unLcer conslu.OI'D.U-L.On ..

Van 1966 nf sal die o:ploiding :van ).dndertuinonder- wysurosso in Kanpland bostaan uit oon jaar algomone op- loiding

7

govolg dour twoo jaar o:ploiding vir kindor- tuinwerk. 3 3)

8.

K~ndortuinins:poktrises.

:Oaar w:;,s l)aie jar9 lank34) twee kindertuininstruk- trises in Kao.,:plano .• Op die S.A.O.U.-Kongros wat in 1952 plaasgevind het

7

is 'n beskrywingspunt aangenoom waarin die Dnderwysdopartomont versoek word om dio anntal te vermeerdor. Die SoG.O. hot ogter goantwoord: uOnder huidige omstandighode sion ek nie kans om moor kindertuin- inspoktrises aan to stol nie." 35 ) Binne c1io volgende twoe ja2.r hot dao,r tog 'n vermoordoring plansgovind

1

want in die S.G.O.-verslag oor dio twoo jacr 1954 en 1955 ver- skyn dio name van vier kindortuininspektrises. 36 ) Enkele

jare later is dio aantal inspoktrises·met nog twoo ver- moordor, soclat claar sodert Januario 1959 ses kindortuin-

inspoktrises in Kaaplcmcl is. 37)

Omdat dio bens.ming "instrukl:iou.r( -triso)" aanvanklik in verband in.et spesic.lo vakko (soos Nanldwerk, Liggaamliko Opvooc.ing, .Token en Ku.ns) geb:rv.ik is, is eli t ook in die goval vcm Kloinlcinderslr.oolmetodiek gebruik too die eerste dame vir hierdio work aangestol is. In

~938

is dit ver- vang dour ninspokteu.r(-triso) 1138 ) en van 1959 af is die 32) :Oie Unie, 60g20

7

Julie 1963.

33) Brief gedateer 1 Junie 1965 ontvang van mnr. C.R.

Venter, Hoofinspekteur van Skole, Kaaplandso Ondor- wysdepartoment.

34 ) Van 1903 af, soos gomeld in hoofstuk III. In die S.G.O.-verslao vanaf 1930 tot en mot 1940 word dnar egter telkc;ns net oon kindertuininstruktriso se 3 5)

36) 37) 38)

naam e.ango goo •

])io Unio

9

48: 2Llr5, ]![oi 19 53.

S.G.O.-verslag, 1954 on 1955, S.G.O.-vorsl::.g, 1958,

p.

39.

Sion S.G.Oe-vorslag

7

1938, p.

p.

63.

10 on p. 124,

(13)

7~7.

b etrokke run.ptenare

organis~_Gra.ers

( -stors) genoem,

mac~r

sedert 1964 word hulle we or inSl)Gkteurs ( -trises) genoem.

Do..ar is te.ns vyf inspoktrisus un eon inspoktuur van Kleinkinderskoolmotodiok in Ko,o.pland.

9 • .J2.i.~---~lf~g~~·~- .l e.E?~X:l.?:._ n_g,e, .P.~.X:, f~:-~.~d.~.£~.1?,-.~.~o nd~!Y .§.~.:;'1-._~.

InguvolgG art. 80 van Ordonnansio nr. 20 van 1956 word dio goto,1 ondorwysors wo.·ti in 'n skool in dions gonoem word

9

van tyd tot tyd deur die Ondorwysdopartcmont "bopaa1o Vnndc..t dieS ora.onnansio

op

1 Jcmuc.rio 1957 in working go-

tree

hot~

geld dio vo1gonde ten opsigte van laerskole en die primoro afde1ings van midde1baro on

hoorskole~

twoe leerkragte word tougostaan as daar minstons 25 leer1inge

:Lngeskr~rf

is, plus eon 1eorkrc..g vir elke addisionole 3 5 1eerlingo wat ingeskryf word. 39 ) Dioselfde rogulasie geld vir voor"bereidingsko1o en die kindortuinc.fdo1ings van laer-, middolbare en hoerskolo. Dit kom daarop noor dat in enige skoo1 met twee of moer loorkr2.gto (die hoof

"bygoruken) daar 'n ec1disionole loorkrng toogestnan word vir olko addis:Lone1o 35 loor1inge wat ingoskryf word.

Op die S.A.O.U.-Kongros wc..t in 1940 p1aasgovind hot,.

is tn boskrywingspunt nangonoom waarin dio Dopartoment versoek word om sodra

11

dio [SGtal locrlingo in dio sub-

stanc~erds

moor as 30 is, 'n addisionolo assistenJGo aan to sto1 sondor dat die skoo1 se l0votu daardeur bonadee1 word,.lf Die S.G.O. so untwooro.

was~ 11

Die "busis waarop

skolo van personoo1 voorsien word, is dj_e bosto wat

onder omstandighedo moont1ik is, en dit spyt my dat daar- van nio afgewyk kan word nie.

11

40)

Op die 1946-Kongres vcn die S.A.O.U. is die Dopar- tement govra om, vvat dio kwota bc.;tref, substanderds A en

:.S

on stand0rd I as 'n aparte eenhoid in dio skoo1 (

11

Kloin- kinderslwo1-oonhoicl") to Grkon on onmiddol1ik

t

n ado.isio- 39)

40)

]/.b:i.Irico, E.L.

&

Kios

1 B.T\~o

Dio ondorwysordonnan- sie (no.

20~

1956) mot annotasies, P- 77 en 79.

Die Unie

9

36:304, Apr. 1941.

(14)

1.8.

nolo locrkro.g too te stann sodra die getal loerlingo in

'

1

n kleinkinderskoolkl2A3 die kwote oorskry. 41 ) In 1948 is 'n beskrywings:punt anngoneem wc,c.,rin cl.ie S.A. .. o.u. so versoek o:p no.gonoog diesel::fdo noGrkom, na2Jlllik ndat ciie voorbereidende afdeling

v~n

die :primore skool (subst. A tot

st. J:I) as 'n a :parte eeT!_heid vir :personoelvoorsioning b0skou moot word.

11 ])ie

s. G. o. was die vorsoek sim:patiekgosind, maar kon nie daarat:m voldoon nie:

11

Dio Ui tvoerendo Korn:i_ toe het beslui t om hiorctio voorstol voorlo:pig agter-INee te

houp Ek koostor nog die hoo:p.dat uitvoering daaraan gogoo sal word,.

o

42 )

In

1

n artikol in uDio Unio

1'

van l September 19 50 be- s:pre8k Y1 .A. Joubert di0 tokort

aGn

kindortuinondorvvyseresse.

Hy skryf hierdi8 t0kort in die eorsto :plek toe aan die

11

oorweldigende getallo wc..::.lxmoe die juffrou moot swoeg

11

deurdat jong onderwysoresso dikwols 50 of moor leerlinge in hul kle1.sse het en dit orunoontlik vind om die metodes

l t Ll,J)

vvat hu_le op kollego geloer het

~

toe e :po..s. Drio maan- de l;:;:,t8r :plei t

~me

j. F. Grobler, na aanleiding vc.n Joubert so artikel, ook vir tn verlaging van dio kvvota loorlingo per kindertuinonderwyseros. Sy

W'JTS

da2ro:p dcd;

1

n klein kindjie bcde individuele C"L:J.ndc.g wil he en laat dan volg:

11 1

n Klein kindjie word lamgeslao.n w:mnoor

hy

tell::emale in

1

n hoo stemmetji8 regmatig om sy Ju:ffrou so af',ndag smoek in 'n groot klas van vyftig tot sestig leerlinge -- om olke maal gofo:p ui t te kom, wc"nt Ju:f:frou is s6 besig. n

4

~·)

Jaro later hot G-. StG.nder dit nog s"l.;orker gostel in 'n losing voor die Kindortuingroe:p op clie s.A .. O.U.-Kongres vo.n 1963.:

H 1

n Gooio kind.ertuinonderwyseres is hc..ar go- wig in goud word, mcu:1-r om hac.:.r mot 3 5+ leorlinge to be- lastig, is 'n o:pvoodku.ncligo misctaC'.d teenoor die

tyde van sy eerste wr.nl:oleno.o slmolskrodos

0 u

4 5)

kind ten

41) Die Unio , 42: 46 , Aug. 1946 .--·

42) JJie Unio, 44~175-176 7 Fobr. 1949.

43) Jou.bort, \7 .A. Die kleinkinderskoo1 ..

46:64, Sept. 1950. Die Unie,

44) 45)

Grob1or

~

1:

1

Dio kleirikino.orskool.

46:13~,

Deso 1950. . Die

Unie~

St:;ndor

7

G. . Skoo+rypheid on groo:pering in clie

aert"t,n.n. Dle

U~,

60:145

~

,_,opt o 1963. kin-

(15)

'79

Dit is al baie jare dat die S.A.O,U. feitlik jaarliks op sy kongresse 'n beskrywingspunt aanneem waarin die Onder- wysdepartement versoek word om clie kyvota leerlinge per kin- .

dertuin-leerkrag op 25 vas ·te stei~ 46 ) Die antwoorc1 van die S.G .. Oo was nog altyd dat hy nie kans sien om aan hierl die versoek te voldoen nieq Dr. G.J .J. Smi t, wat in Olr- tober 1964 diens aanvaar het as S.G .. o.

1

het hom, in antwoord · op cl.ie S.AoO.U.-Kongres se 1964-besluite insake die }{~Nota·

leerlinge per leer1rrag, bereid verklaar ·om die aangeleent"!".

heid te laat ondersoek (dit geld egter nie net vir die kindertu.in nie)

~

Ek is bereio. om 'n komi tee me·b onP.erwysers- verteenwoordiging aan te stel om die huidige basis van personee·lvoorsiening aan skole te hersien met.

die oog. op moontlike verbeterings in die rj_gtings waar verligting noodsaaklik is. Teen die agter!'""

grond va:r1.

1

n algemene tekort aan leer1rragte kan verbeterings op

gro.Qt

7

~kaal

en wye terrein egter nie venvag word nie.4

J

Met ingang van 1 Januarie 1966 sal daar 'n k.Wotaverm.i;n- dering wees,. Vol gens

t

n aanlrondiging a.eur die Adm.inistrg:L:- ,.

teur van Kaapland op 23 November 1965, sal die aanstelling van 'n tyvee·de onderwyser(es) in •n. laerskool oorvveeg word· as

daar 22 leerlinge is, in plaas van 25

9

soos voorheen.

Voorts sal 'n dera.e leerkrag aangestel kan wore!. as daar 45 leerlinge is .(in plaas van 60, soos tot dusver) en sal die·

aantal leerlinge vvat vier of meer onderwysers regverd:i.g

1

i:p.

elke geval 15 minder wees as voorheen. Dae,r word vertrou ·.

dat die kwotavermindering

11

'n vermindering van die. getal leerlinge in die kinc1ertuinlclasse moont1ik sal maak."4 8 ) 10. Die persentasie 1eerlinge in die kindertuinldasse

-~

Ten eind.e vas te stel o:f die persentasie leerlinge in die kleinkinderkl~sse in verhouding tot a1 Cl.ie ingeskrewe leer-.

. · .l:Lnge in Kaaplandse skole sedert die begin van die huicl.ige eeu vsrander het, word die toestand gedurende 1900 - 1904 (die eerste vyf jaar van die eeu) in tabel 2 verge1yk met.

die toestand gedurende 1959 - 1963 (die vyf jaar waarvoor

,

.

(16)

80

TA:BEL 2.

YERGELYKI!-TG TUSSEN DIE PERSENT.ASIE :BLANKE LEERLINGE IN KLEINKINDEill{LASSE IN 19007l9q4_j6~_]N 1959-1963:

- I

1

I

2

3

Jaar Substanderds I Standerd I

--- l

1900

30-~6

13.3

1901 31.1

l

13.1

1902 32.9 I 13 •. 2

1903 32.4 I

12·~-6

I 1904. 33.0 I 12.5

Gemiddeld vir 32.0 I 12.9

1900-1904

(49)

i

1959 19.9 I l 9 ._5

1960 20.1

I

9:6

l

1961 20:2 9.7

l ' 1962 l963

. - - -

2o:o · 20o1 9:8 9.9

GemiCJ.deld vir 20:1 9.7

·1959-1963 (

50).-

j

1

Uit ko1om 2 in tabe1 2

b1yk~

(i) dat tussen 30.6% en 33% (gemidde1d presies 32%) van a1 die b1anke 1eer1inge in Kaaplandse skole gedurende die vyf jaar 1900-1904 in die twee

substanderds was; (ii) dat gedurende die vyf jaar 1959-1963 s1egs 19.9% tot 20.2% (gemidde1d 20.1%) van a1 die b1anke 1eer1inge in die substanderds was.

Uit ko1om 3

blyk~

(i) dat tussen 12.5% en 13.3% (gemid- deld 12.9%) van a1 die 1eer1inge gedurende 1900-1904 in

standerd I was; (ii) dat tussen 9.5% en

9-~9%

(gemidde1d 9:7%) van a1 die 1eer1inge gedurende 1959-1963 in standerd I was.

In die geva1 van sowe1 die. substanderds as standerd I toon die syfers in tabe1 2 aan wat verwag kon

word~

naam- 1ik dat daar tans

1

n k1einer persentasie 1eer1inge in die substanderds (vera1) en in standerd I sal wees as aan die begin van ··die eeu. Vandat 1eerp1ig ingeste1 is en ·namate 4-9)

50)

Uit S.G-.o·.-vers1ae:_ (verwerk), 1900, p·; 138b; 19Q1, p. 146b; 1902, p. 143b; 1903, :p. 147b; 1904,

p.

147b.

S.G:~o·.-verslae, 1959, p~ 53; 1960, p. 50; 1961,

P• 62; 1962, p.

~4;

1963, p. 53.

(17)

81.

di8

Suid-Afrika~ns8

volk ontwikkel h8t en mot verloop van tyd al hoe meer die wao.rde vrm hoer onderwys besof het, het dio kinders langor op skool gebly as vroeer;

gevolglik is die

persent~sie

loerlinge

a~n

die bogin van

die skoollrursus (in die sul)stana.erds en in stcmderd I)

heelwat laer as 60 jo,ar gelede.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Zo kan een merkenbeleid zorgen voor een gegarandeerde afzet, omdat de gemerkte producten niet inwisselbaar zijn voor een zelfde niet-gemerkt product.. Verder stelt een merkenbeleid

A series of actions by staff members and/or students of a higher education institution in collaboration with community members or representatives of community organisations which

Second, the short-lived build-up in the cumulative abnormal returns, combined with the insider purchases volume suggests that market anticipation is a more plausible determinant

Indien een belastingplichtige op grond van zijn positie als aandeelhouder in een vennootschap in welke hij een deelneming in de zin van artikel 13 houdt, aan deze vennootschap

This constitutes the first lower bound for WSEPT in this setting, and in particular, it shows that even with ex- ponentially distributed processing times, stochastic scheduling

In this section we show how the algorithms of the preceding section can be used to analyse feature models which consist of a feature tree and a number of constraints.. In

The approach to estimate daily actual evapotranspiration time series using available RS data and routinely collected meteorological data, and the hydrological model HBV to

Door de grote toeloop en door het feit dat een deel van de druggebruikers niet meer welkom is bij het JAC, worden er weer nieuwe initiatieven genomen tot de oprichting van