• No results found

te te tot tot

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "te te tot tot"

Copied!
5
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

INLEIDING

I. I DOELSTELLING

Gedurende die neyentiende eeu was daar in die Transvaalse onderwys twee hoofstrominge merk= baar - die Hollandse stroming en die Britse stroming. l) In die verloop van die geskiedenis het hierdie twee strominge telkens teenoor mekaar te staan ge~om, elkeen in In poging om sy stempel op die onderwys van Transvaal af te druk.

In 1851 IS daar In begin gemaak met die verkry= ging van Hoi lander-onderwysers vir Transvaal. Heelgou het hul Ie In belangrike rol begin speel en gehelp om die Transvaalse onderwys op In

meer gesistematiseerde grondslag te plaas. Later het nog meer Hollander-onderwysers hulle weg na Transvaal gevind. Die gevolg was dat die Hollandse invloed tot aan die einde van die negentiende eeu die belangrikste faktor geword het om die Transvaalse onderwys te help bepaal.2)

Die doel met hierdie studie is om na te gaan watter rol die Hollander-onderwyser gespeel het in die vestiging en uitbouing van In onderwys= stelsel in Transvaal gegrond op die CNO-gedagte.

I) SASSON, M.A.: Die Sritse invloed in die Transvaalse onderwys, 1836-1907, dl. 2, P.XV. 2) loco cit.

INLEIDING

I. I DOELSTELLING

Gedurende die neyentiende eeu was daar in die Transvaalse onderwys twee hoofstrominge merk= baar - die Hollandse stroming en die Britse stroming. l) In die verloop van die geskiedenis het hierdie twee strominge telkens teenoor mekaar te staan ge~om, elkeen in In poging om sy stempel op die onderwys van Transvaal af te druk.

In 1851 IS daar In begin gemaak met die verkry= ging van Hol lander-onderwysers vir Transvaal. Heelgou het hul le In belangrike rol begin speel en gehelp om die Transvaalse onderwys op In

meer gesistematiseerde grondslag te plaas. Later het nog meer Hollander-onderwysers hulle weg na Transvaal gevind. Die gevolg was dat die Hollandse invloed tot aan die einde van die negentiende eeu die belangrikste faktor geword het om die Transvaalse onderwys te help bepaal.2)

Die doel met hierdie studie is om na te gaan watter rol die Hollander-onderwyser gespeel het in die vestiging en uitbouing van In onderwys= stelsel in Transvaal gegrond op die CNO-gedagte.

I) BASSON, M.A.: Die Britse invloed in die Transvaalse onderwys, 1836-1907, dl. 2, P.XV. 2) loco cit.

(2)

Die doel IS nie om die rol van enkelinge te be= skryf nie, maar wei die rol wat die Hoi lander-onderwyser in die algemeen gespeel het.

Die Hollander-onderwyser het al In mindere of meerderc mate die adndag van verskeie outeurs gcniet, maar omdat dit fragmentaries is, word daar gepoog om in hierdie studie 'n geheelbeeld te stel van die Hollander-ondcrwyser en sy rol

In die onderwysgeskicdenis van Transvaal.

1.2 BEGRIPSBEPALING

Hoewel daar in die Groot Trek ook Hollanders of nakomelinge van Hollanders aanwesig was, is almal van hulle nie in hierdie studie beskou as Hoi lander-onderwyscrs nie. Slegs di~ wat in Hoi land gebore is en wie se Hoi landse herkoms bo a I Ie rede like twyfc I vasgeste I kon word, IS

In berekening gebring. Met die verloop van tyd was daar ook Hoi lander-predikante wat een of ander rol gespeel het in die onderwys van Trans= vaal. Vir die doel van hierdie studie IS hul Ie ook gereken as Hoi lander-onderwysers.

1.3 VELD VAN ONDERSOEK

Die tydperk wat deur die studie gedek word, strek vanaf 1652 tot en met die Groot Trek in die

Kaapse tydperk, en vanaf die Groot Trek tot 1905 in die Transvaalse tydperk. Die hoofklem het cgter geval op die tydperk van 1852 tot 1905 omdat die Hoi lander-onderwyser tydens hierdie Die doel IS nie om die rol van enkelinge te be= skryf nie, maar wel die rol wat die Hollander-onderwyser in die algemeen gespeel het.

Die Hollander-onderwyser het al In mindere of meerderc mate die adndag van verskeie outeurs gcniet, maar omdat dit fragmentaries is, word daar gepoog om in hierdie studie 'n geheelbeeld te stel van die Hollander-ondcrwyser en sy rol

In die onderwysgeskicdenis van Transvaal.

1.2 BEGRIPSBEPALING

Hoewel daar in die Groot Trek ook Hollanders of nakomelinge van Hollanders aanwesig was, is almal van hulle nie in hierdie studie beskou as Hol lander-onderwyscrs nie. Slegs di~ wat in Hol land gebore is en wie se Hollandse herkoms bo a I le rede like twyfc I vasgeste I kon word, IS

In berekening gebring. Met die verloop van tyd was daar ook Hol lander-predikante wat een of ander rol gespeel het in die onderwys van Trans= vaal. Vir die doel van hierdie studie IS hul le ook gereken as Hollander-onderwysers.

1.3 VELD VAN ONDERSOEK

Die tydperk wat deur die studie gedek word, strek vanaf 1652 tot en met die Groot Trek in die

Kaapse tydperk, en vanaf die Groot Trek tot 1905 in die Transvaalse tydperk. Die hoofklem het cgter geval op die tydperk van 1852 tot 1905 omdat die Hol lander-onderwyser tydens hierdie

(3)

tydperk In belangrike bydrae gelewer het In die onderwysontwikkeling van Transvaal. Die hoof= stuk wat handel oor die onderwys In Nederland en die tydperk aan die Kaap word slegs as In agtergrondstudie beskou.

1.4 METODE

In hierdie ondersoek is daar hoofsaaklik van die met ode van historiese navorsing gebruik gemaak. Dit behels in hooftrekke die versameling van gegewens uit prim~re en sekond~re bronne, asook die objektiewe beoordeling, die selektering en die ordening daarvan.

1.5 PROBLEME WAT ONDERVIND IS

Hierdie studie is in In sekere mate bemoei lik omdat daar, veral in die vroee tydperk, nie met sekerheid vasgestel kon word wie almal Hoi lander-onderwysers was nie. Die gevolg was dat daar soms staatgemaak moes word op gegewens uit se=

kond~re bronne om vas te stel wie presies Hollander-onderwysers was.

Die Nederlandse onderwyswet van 1857, wat belang= rike lig werp op die onderwyswet van president T.F. BUrgers (1874), kon nie in die staatsargief (Pretoria) of in die staatsbiblioteek (Pretoria) opgespoor word nle. Navrae by verskeie ander biblioteke het ook niks opgelewer nie. Met die samewerking van die Nederlandse Ambassade

(Pretoria) is daar op die ou end daarin geslaag

3

tydperk In belangrike bydrae gelewer het In die onderwysontwikkeling van Transvaal. Die hoof= stuk wat handel oor die onderwys In Nederland en die tydperk aan die Kaap word slegs as In agtergrondstudie beskou.

1.4 METODE

In hierdie ondersoek is daar hoofsaaklik van die met ode van historiese navorsing gebruik gemaak. Dit behels in hooftrekke die versameling van gegewens uit prim~re en sekond~re bronne, asook die objektiewe beoordeling, die selektering en die ordening daarvan.

1.5 PROBLEME WAT ONDERVIND IS

Hierdie studie is in In sekere mate bemoei lik omdat daar, veral in die vroee tydperk, nie met sekerheid vasgestel kon word wie almal Hollander-onderwysers was nie. Die gevolg was dat daar soms staatgemaak moes word op gegewens uit se=

kond~re bronne om vas te stel wie presies Hollander-onderwysers was.

Die Nederlandse onderwyswet van 1857, wat belang= rike lig werp op die onderwyswet van president T.F. BUrgers (1874), kon nie in die staatsargief (Pretoria) of in die staatsbiblioteek (Pretoria) opgespoor word nle. Navrae by verskeie ander biblioteke het ook niks opgelewer nie. Met die samewerking van die Nederlandse Ambassade

(Pretoria) is daar op die ou end daarin geslaag

3

(4)

om die betrokke onderwyswet te bekom.

1.6 STRUKTURERING

Hoofstuk 2 handel oor die onderwys in Nederland en aan die Kaap tot en met die Groot Trek. Dit dien slegs as agtergrond tot die studie.

Tot

1880

het die Hoi lander-onderwyser In belang= rike rol gespeel in die grondlegging van die onderwysstelsel In Transvaal. In hoofstuk

3

word ook aangetoon hoedat die Hoi lander-onderwy= sers direk of indirek In aandeel gehad het by die opstel van die eerste onderwyswette van Transvaal.

Tydens die Superintendentskap van S.J. du Toit was die bydrae van die Hoi lander-onderwyser be= perk. In hoofstuk

4

word daar verder ook aan= getoon dat die Hoi lander-onderwyser In groter rol begin speel het toe H. Stiemens waargeneem het as Superintendent van Onderwys.

Hoofstuk

5

handel oor die tydperk van N. Mans= velt as Superintendent van Onderwys

(1891-1900).

Gedurende hierdie tydperk het die Hoi lander-onderwyser op feitlik elke terrein van die onderwys In belangrike rol gespeel. Hierdie tydperk kan dan ook beskou word as die hoogte= punt van die rol van die Hoi lander-onderwyser

in die Transvaalse skoolwese in die negentiende eeu.

om die betrokke onderwyswet te bekom.

1.6 STRUKTURERING

Hoofstuk 2 handel oor die onderwys in Nederland en aan die Kaap tot en met die Groot Trek. Dit dien slegs as agtergrond tot die studie.

Tot

1880

het die Hollander-onderwyser In belang= rike rol gespeel in die grondlegging van die onderwysstelsel In Transvaal. In hoofstuk

3

word ook aangetoon hoedat die Hol lander-onderwy= sers direk of indirek In aandeel gehad het by die opstel van die eerste onderwyswette van Transvaal.

Tydens die Superintendentskap van S.J. du Toit was die bydrae van die Hol lander-onderwyser be= perk. In hoofstuk

4

word daar verder ook aan= getoon dat die Hollander-onderwyser In groter rol begin speel het toe H. Stiemens waargeneem het as Superintendent van Onderwys.

Hoofstuk

5

handel oor die tydperk van N. Mans= velt as Superintendent van Onderwys

(1891-1900).

Gedurende hierdie tydperk het die Hol lander-onderwyser op feitlik elke terrein van die onderwys In belangrike rol gespeel. Hierdie tydperk kan dan ook beskou word as die hoogte= punt van die rol van die Hol lander-onderwyser

in die Transvaalse skoolwese in die negentiende eeu.

(5)

Tydens die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) hct die Hoi lander-onderwyser 'n beperkte rol gespeel in die onderwys van Transvaal. Baie van hul Ie was op kommando terwyl sommige as krygsgevangenes in bal lingskap verkeer het. In die konsentrasiekampskole is daar nie baie van hul Ie dienste gebruik gemaak nie. Tog was daar van die Hoi lander-onderwysers wat daarin geslaag het om hul Ie skole vir die duur van die oorlog aan die gang te hou met behulp van fondse uit Nederland. In hoofstuk 6 word daar verder aandag gewy aan die stigting van CNO-skole en die rol wat die Hollander-onderwyser in di~ verband gespeel het.

1.7 Die volgende afkortings word in hierdie verhande= ling gebruik: CNO CNS HOIK NZAV TED VVOOZA ZAR Christelik-Nasionale Onderwys. De Vereeniging voor Christelijk Nationaal Schoolonderwijs.

Hoi landse Oos-Indiese Kompanjie. Nederlandsch Zuid-Afrikaansche Vereniging.

Transvaal Education Department. Vereniging van onderwijzers en onderwijzeressen in Zuid-Afrika. Zuid-Afrikaansche Republiek.

5

Tydens die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) het die Hollander-onderwyser 'n beperkte rol gespeel in die onderwys van Transvaal. Baie van hul le was op kommando terwyl sommige as krygsgevangenes in bal lingskap verkeer het. In die konsentrasiekampskole is daar nie baie van hul le dienste gebruik gemaak nie. Tog was daar van die Hol lander-onderwysers wat daarin geslaag het om hul le skole vir die duur van die oorlog aan die gang te hou met behulp van fondse uit Nederland. In hoofstuk 6 word daar verder aandag gewy aan die stigting van CNO-skole en die rol wat die Hollander-onderwyser in di~ verband gespeel het.

1.7 Die volgende afkortings word in hierdie verhande= ling gebruik: CNO CNS HOIK NZAV TED VVOOZA ZAR Christelik-Nasionale Onderwys. De Vereeniging voor Christelijk Nationaal Schoolonderwijs.

Hollandse Oos-Indiese Kompanjie. Nederlandsch Zuid-Afrikaansche Vereniging.

Transvaal Education Department. Vereniging van onderwijzers en onderwijzeressen in Zuid-Afrika. Zuid-Afrikaansche Republiek.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

(vi) Die sosiokulturelo werklikhcid is voortdurend besig om te ontwikkel en te verander as gevolg van die sosiale prosesse van verandering wat In vorm van

Daar moes met enkele vrae in die vraelys bepaal word in welke mate hierdie aspek in die beroepsleidingprogram tot sy reg kern.. Individuele voorligting is die

Verder handel hierdie navorsing by uitstek oor ouer-kind-opvoedingsverhoudinge en word daar deurgaans besin oor die wese en doel van opvoeding, oor die

Om hierdie eise suksesvol te kan hanteer, behoort onderwyskandidate wat oor die gewenste persoonseienskappe vir doeltreffende onderwys beskik, tot die onderwys toe te

industri~le ~ebied~ kan dit beswaarlik verlaag word. eerder mag klim as daal. Dit moet ook onthou word dat daar individuele begaafd-.. hei~sverskille tussen

die subtoetse. Swak prestasie in die subtoetse vir psigomotoriese koordinasie mag daarop dui dat die betrokke leerlinge liefs beroepe waar skryf- en/of tekenwerk

Hierdie studie vorm deel van die Projek Akademiese PrestasievoorspeZling van die Departement Empiriese Opvoedkunde en is deur n groter toekenning van die Raad

breiding van die Transvaalse primere onderwys tot 1960 toon dat die verhoging van skoolplig en die instelling van gratis onderwys bel angri ke faktore was in