• No results found

;.~{ :~;~n i1 ~ei:rerl~:De.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share ";.~{ :~;~n i1 ~ei:rerl~:De. "

Copied!
62
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

135 ..

Hoofstuk lV.

I.lie Q.it!~9..:·-J2.~we~:ing ... i:P. Rhodesie~ l91...@.~·192_b,_ ....

1<:> D::I:E 0 alL Oo-BEWEGING IN DIE KAAPKOLONIE EN IN -DIE \i'EROWERD'E H E P U E L I E K E - - - : - - - -

Al is die filosofie van die ondorwys wat deur die benamh1.g Chris telik,..,Nasionaal aangedui w~rCl,

eers na die Tweede Vryhe ids oorl og in Suid-Afrika behoOJ:>~·

J.ik omskryf en geformuleerp was di t die hele we so· van die <Jkoolstelsol vanaf 1652 ·tot 1804., Die skoolstolseJ.

l!

~rat mpj:, d-1~-: .vo~ kspl·a~t!P8 j n165 2 na ~uid-A frika gekom hot, was die v,:>,n die Gereformeerde Staatskool. ~ •••• Die goe.s

en rigting ·was konfessionee1 Chris telik en daarby nasio-·

naal vir sover hierclie begrip cLestyds op ,'3uid-Afrika van . 1) •

toepassing kon wee.s "IT Gedul"Onde dio hole neentiende eeu is s telseimatig deur die Brl tse owerheld geprobeer om dl.e Afrikaner van hierdie chris telik-nasi.onale lo::oers af te dwinga Die Groot Trek wat as protes teen die ver,-~

engelsingsbeleid plaasgevind hot, het. gelei tot dle st:tg~~

t:tng van die Transvaalse en Vry staatse Republiek 'iJIJaar

daa~ie Calvmi.stiese staatskool weer tot sy reg gekom het, L'1~3ussen het dle agtergeblewe Afrikaners dle stl'IJd teen die Bri t.se ondervvysstrewe en wetgewing aangeblnd en

2) :'L::.'l 1875 dia Genoot skap van Regte Afrlkane.rs go stig \Vat

3)

bonewens die gebruik van 1n eie Afrikaanse· taa1 ook 1n

~b)

meer na s ionale vorm van onderwy s voo rge s taan het .. Om- da t claar vo.n Staa·tswee geen tegemoetkoming was nie, ls in 18'77 in dle Almanak van dle Genootskap 'n oproep ge~­

doen om bydraes vir 1n monument tor ere. van die Hugenote en wel in die vorm van 1n eie volkskool c Die pri "lB. at-.

skoo11 Do Geden~koo1n wat in 1882 te Daljosaphat geopen

.II ~

is,9 e21. -van dle voorste Af~ikaanse ·skrywers daarna opge-,

- ,., t

.Lewer J.LG ;. was 1n Afrikaanse skool vmarin Hollands en Engels en alles wat tot Tn beskaafde opvoeding behoor~j.•

H .

gronclig geleer·word, maar iri ons eie taal .en volgens ons . . . 5 ~ .

eie beginselse" · Die orgaan van dle Genootskapj Di

· -i ) ~~:Y~c.) orr.:'~;::-.-;--- 0 (I . 1'

,.,_; '<":

·-y:.··,

-~:- Ohrlstellk9 en Nas:umale Onde!'V'rys '· ·~.?-L,.ll':-

2)

;.~{ :~;~n i1 ~ei:rerl~:De.

Eerste

Afrikaans~

Taal

beweg:Ll-ig;=·

4e oV ,4'3) VgloDu s;.o:tt~DsoS~Jodu Toit in We'gen Work, 88 e.,.,·Jo.

l Goe 'czee ~ Ds o S ,.J 0di.1 T oi't~ eh dle Onderwvs, 9c.

5) Vg1.,) Du 'roi'C~ Ds,, S$J C>du Toit in Weg en"Werk. 539

(2)

Patri.otP n het daarna gereeld om in stelsel van chl"iste~·

Iik-n.asionale onde:t'1]1JY8 gepleit. ter1.1Vyl ' d.stl ScJodu Toit

' _.

lj

bcredeneerde gcskrlfte in belang van die christelike skool die lig laat sisn het~ Hoewel selfsta~lige· Chris-

1? .

telike11 skole op f}ceynr.:burg;l Burgers:1orp en 1n paar t=:tn~·

der ~lTekke ges·tig is, moes die merendeel van die volk hom teen. wil ·en de.nk tydelik. by d:l.e neutrals onderwys,.., · stelsel van die staat neerle.

Maar dit w ai eers toe die veroweraar ook op die nu.utver:;,r.r•eG' .ko:::..onios van 'J:ransvaal en Vrys taat na 1902 die ondervvys wa t byna 1n honclerd jaar lanl: :Ln Kaap- land in swang was, won toepas, dat die Afrikaner se self~

stanc"dgheidstre·we in die onderwy's in die CoNoOcskole ge- s tal te gekry het o Dit he t nou gegc1an ·om die redding gan die A:frikaanse nas ional itel t wa t afgellang het van 1n on~-

dertvys c.enrtrokko met die nasionale gees en ingerig op nasionale grondslag;: di t is, met Nederland.s as voertaal in d.i e s kol e dour 1'dnde rs besoek wie se :moedortaal ti No-

"

derlands was o Dit vms al ui tweg ui t die angl:l..serings- wetgewing wat deur die veroweraar toegepas wou word om die Af:ril:aa:nse volk te ontstam., Indien daar met die

twee kroonkolonies kon gobeu:r wat reeds met die Noder- landse kolonies eeue vroe8:r in Ameri.ka gebeur hot.~ toe na die ver•owering van NiEn .. :.w N ederlGnd dsur die Engel se. .

.

die Noderlandse ko1onist8 verengels het, dan was Enge ....

land verseker van d:l.e beheer oor c1ie Verenigde State '!8...1'1.

A:frika waari.n daa r geen be:J.oefte aan In eiu nasionali- teitse;e\Tonl sou bestaan het n:'Le. !rnmers het die Kaap, R.hodesie, Natal>, Nyasza1and~ Kenia reeds die weg e;ebaan!}

Aanges5.en d:le Rollandse taal die vernaam·- ste dr.s.er van rJ1 onengelse" en, so.i.s deur Lord Milner IJ'e ·.L"'ede''" e· r

0 . ..L--_I ;l

verban "'NOl"<lo

~n anti~Engelse kul tuur was;~ moes c?i.io eers 2)

.Yn Beroep :l.s op Engelse onc:lerwysers( esse)·

gedoen om onder Engel se · dqpa:rl:\:Gme:r.~e.le hoofde daa rc1ie deel van diG arll'3:l.:l te ve1~r::.g wa t die militere oor-mag nie in staa t was om te vol too i nie c . E,. BoSargan t ~ die waar~-

.. , \ ~~ 1 . /"I t; ·-, Q; J .. fTI . " t 7 1 ,., 9

•. 4 .: vg.""" voe· zee~ :t..:S:> ...;,_,,.au .LOl-, 4 .• o o

2) VgL.,· Ba,sson~ Voertaalvrs.agstuk in Transvaal 46,47"'

(3)

nemende Direkteur van Onderwys, het 'n idoale geleenthoid gehad om in die konsen~rasiekampe van 'n gesentraliseer-.

de onderwysstelsel gebruik te maak,en het etlike honcler...,

1) _-

de ondervvysers u:i.t Engeland en die Britse Dominiurns in l902 ingevoer om cy ideaal dat in. die gellal van d:i.e Y!t:i:l=

nig meer as die helfte van die oorblywende 29000 kinders in die kampskole nEnglish must be the paramount and in-

. 2)

dEJed the only language throughout South Africa, n te

verwesenlik.,. Volgens Sargant se lierig aan die Br•:t tse Hoe Kommissaris was die byeentrekking van die kinders in

3)

die kampe die gulde geleentheid om binne tn jaar alma~

Engelsprekend te maak en om aan die kinders van die bur~

4) gers .• o. nook ons groot imperiale idealett te onderwys ..

. .. .

Die ot1 onclerwyssisteem van die Transvaal en Vrystaat

11had. bean sw_ept· so thoroughly that not a vesti;ge h?ocl re ....

. ,

maineU.I) o ' D .. The power of the state was used to bring about the der-ationalisation o:f a peop:I:e through the med~l.urn of

. 5)

the schoolso-11 In daardie skole sou net drie uur per week· Hollands e;egee mag word en twee uur godsdiensonder- wys o Die godsclien.s tige ond.errig van die Hollandse kln ...

ders is in hvl eie taal ·toegelaat, nie omdat daardie taal hul .By bel taal was nie, maar om te verhoed dat daal'

in vervr~emding tussen die vader en die. seun ontstaan, want laasgenoew.de sou met sy nuwe Engelse lewensideale

' . 6)

ook sy vader kon be!nvloedo Die onderwyswette wat,ge·- volg het op die Vredesbepalinge van V~reniging, het die

toestand nie verlig nie en op tn petis~e in 1903 wat ho?fsaaklik deur bemid?-eling van die ~oGDKerk opgestel is, waar~n meer seggenskap

:J.n

die aanstelling van skoo1 ....

komi tees, moe r uur per weeki' 11Hollands n op skoolp en 1n godsdiel1.Sonderrig sond.er enige leers tellige aard gevra.

.. . . . . .

isP. het Sir HoG_oold-Adams, Luitenant-Goewern.eur_, geant-

woo~ dat daar soveel voore_ele in die Britse stelsel en optrede gesteek het dat by geen verc.l.ere toegewinge kon 1")

2) 3) 4)

(4)

·138~

'1)

doen nie., Maar hy was jui

s

ee.n van die persone wa"t ve antwoordelik was vir die handhawing van die Britse gesag . . in Rhodes:Uf 'n tiental jare vantevore1 en wat hy claar toegepas het, sou ook goed wees vir die Vrystaat~ Soon een van sy eertydse Rhodesiese kampmaats,. genl. Pe13ade:::l··

Powe:Ll dit uitgedruk het' Now :ls the unique opportunity

.

"

in the 22l'itl1ils of the Empire, now is the time, yvhile en·~

thusiasm is still warm, and before we sink back into our Enr.:,l:i:sh easy chair~ for us to prepare a ·wise and· practi~·

cal organisation of the splendid material lying ready to 2)

our hand.11

Die was dan ook geen wonder dat in die tweed.e Onclerwysordonnansie van Rhodesie wat terselfder""' .tyd ui t.gevaardig is, daar bepaal is da t Engels in Rhocl(~­

sie die enigste taalmedium sou wees nie. Rhodes :::e ideaal is verwesenlik, Afrika was rooi geverf, en sy Rhodesiese majoors en luitenante sou ook as die voeclster- vaders van die oorwonne Republieke optree.

Dat daar egter verset sou kom teen hier- die ·rekonstruksie van die Afrikaner se gees volgens Dr:. t~-·

· se model, behoort duiclelik te gewees het vir iedereen wat die Afrikanervolk se histor;i.ese ontwikkeling onbo- vooroordeeld wou vertol~. In die Republieke hot die

Vriendekring11 en Oranj e Unie11 geprobeer om die nawee

I! . 11

van die verwoestende oorlog wat reeds meer as 23,000 t?e..:..

komstige burgers van ·vn_klein maar groeiende bevolking geeis het ,.. o p.ro beer stil . ' o Onder leiding.van Neclerlandse onderv'JIJSers is eers in Pretoria begin met die organise·~

ring van 1n onderwysstelsel waarby die A~rikaners hulle sou kon aanpas. Saam met Kerks-en Volksvoormanne is daar ln 1902 oorgegaan tot die s~igting van 1ri 1~lgemene

· Go:rnini.ssie ter Behartiging van' t Ghristelijk Nationaal On··

3)

derw-Ys11. wat ,·,e.l.le onderwys-pTI..igt'e sou oorneem. Geld is uit Nederland ingesamel en teen 'n karige salaris het oCJ.d-onderwyser$ J;ru1 dienste aangebied .. In die moe il :JJi:>,

-·---·---

II

-

J.)

'

·2) 3)

Malhorbe ~ ?-oW~' 317 ~

Baden~Powell: The Matabele Campaign, v.

Koot ~ Jub:tloum Godenkboek: Wom.derdade van God,

(5)

ste omstandighedeoo~in tente, in half-herboude boere-:--wonings ense:o ... is skool gehou, maar dit

telik-Nasionale Onderwyse Wat uiteindelik daar.mee be~

doel· was, is die duidelikste op die C.NoO.,kongrew, gehou op 20 en 21 Maart 190"6, geformJ?}.eer: Onder Christelijk Onderwys word verstaan: onderwijs overeenkomstig de H, Schrift, in overeenstemming met die belijdenisschriften der drie Hollandsche kerkene Onder Nationaal ondorwys word verstqang onderwijs dat met)•oog op de leidingen . Gods in de Geschiedenis van ons Volk, den Godsdienst,de

taal en traditen onzer vacleren in eere houd en voort-

plant~"

1)

Die ampsdrners van die Hollandse kerke· hot ver-

al die leiding vir die oprigting van dite skole in die distrikte en dorpe op hulle geneem, maar dit was geen kerkskole en daar was geen offisiele kerklike kontrole nie, Die eerste 25 skole met .500 leerlingo het_gegroei

tot oor die 400 met byna 10,00.0 kinders... Elke. skool is beheer deur 'n ko1nmissie wat uit ouers en belangstellen-

n

des bestaan het.. Die s tel sel. het ontwikkel tot 'n afson~

derlike Departement van Onderwys langs die offisiele stelsel. Daar was Yn .eie sekretaris, inspekteur, leer- plan, Raad van Eks·aminatore ens. Die onderwys was in Protestants-Christelike gees, Bybelgeskiedenis is onder- vvys, die medium was Nederlands, en Engels is as vak in

2) . . ..

alle standerds onderwyso11 Hierdie o.NoO.-skole was die antwoord op en die· teenwig teen Milner se openlike an- glisaseerprogram, en hulle het daardie P.rogram dan ook verongeluk" . Such were the enthusiasm and devotion' of

n

these teachers that there were many instances ·where the C8Ne0e-schools with underpaid teachers and with scanty funds drew pupils r'rom the amply supported Government

3) ' . .

schools., 11 In hierdie grootste hoofstul{ van· die geskie·-'

· denis van die o~derwysbelangstelling van die kerk is ook 4)

die gloriepunt van daardie installing bereik.

---·---~ie staatskole was egter met die ltnou wat 1} Greyling: Ohristelike en Nasionale Onderwys, 49ttBas-

sonD a~wo 53 5~~

2) Vglo teeu: ~oWo~ 2~4; 295 • 302.

3) Malherbe: a ow., 322.

4) KAet~ a~wA_ 00?.~

(6)

hulle toegedien io;nie tevrede nie,. en op diplomatieke.

wy se is nou gep robeer om. die C .,N o·O,.skole met die staa t- skole te laat amalgameoro Dit het gebeur na 'n konferen- sie in Maart 1905 waar.na 'n nuwe onderwyswet in dio Vry-

staat goedgekeur is, ·sander dat enige noemenswaardige 1)

verbetering onomwo:1de aangest ip is? uit was chiefly·

ovJing to a guarantee of the rights of the Dutch language and :";.n the participation of local control that the com- plete success in winning over the CoN.,O.opposition

2'1 schools was due.," '

Nadat die Transvaal in 1906 se1fregering gekry he t, he t d.i e Smuts on twerp, 1907, bepaal da t die moedertaal wel in die laerklasse die voertaal sou wees, maar cla t die kennis van die vordering in c1ie Engelse

taal '7n vool'l.~aarde van oorgaan in die openbare skole sou wees:; bo stdo:lll Engels verpligtencl sou wees, en Holr- lands as medium in nie mee r as twee vakke nie ge bruik kon worde Die ouers wa~ gehoop het dat die aanstelling van 'n Boeregeneraal, J ,CoSmuts, as Minister vir hulle die nodige onderwyswetgewing sou bewe rkstellig, is te- leurgestelo In die V~rstaat het generaa1 J.B.McHertzog onderneem om die belange van die volk ten opsigte van htule onde~~s in sy wetgewing .in aanmerking te neem en sy onderwysstelsel was dan ook van so'n aard dat dit die ouers soveel tevredenhcic1 gegee het dat die C.No0e-sko1e

in die staatskole opgegaan heto ThJ het egter die uit- voerende beamptos teen hom gehad, en hulle afgedank,maar toe 7n saak teen hom gemaak is, het by dit verloor en het die verengelsingsinvloed.weer sterk op die voorgrond ge-

. 3) .

tree~

Dit het wel gelyk of die stryd weer ver- niet was - maar dit het tog die voordeel gehad dat in die

maer jare:' wat selfs na d:te Unio van Sui·d-Afrika in

f!.

1910 gevolg het toe op subtiele wys.e die verongelsing van skole en hoer onderwysinrigtings voortgegaan het, die 1) Vgl~ Die Huisgenoot: 19c5ol944~

2)

Ma

1 herb e : a ow c $ · 3 35 o

3) Voden Reever: Generaal Hertzog, 236.

(7)

141.

Nederlandse taal al meer_in_onguns geraak het om juis dsarmee die offisie~e geboorte te gee aan die taal van die volk: Afrikaans .• So is ook uit die kwade, die mis- kenning van Neder1ands ,.. wat tog nie die moedertaal was nie1 die goede gebore, naamlik die erkenning van Afri- kaans wat miskien baie langer sou ui tgeb1y het as die Engelse owerhede die Neder1andse taal verp1igtond gemaak het. ·En udie .taal is die he1e volko n

2. DIE C.N •. O,.-BE\IVEGING IN RHODESieg AANLEIDENDE_OOR- S]l.KE.

a • Inwendig_:.

Hoewel die skole wa t in Rhodosie deur be~

midde1ling van die N .G.Kerk in be1ang van die Afrikaanse kind na 1903 opgerig is~ nooit die benaming Christe1ik- Nasionaal· gedra het nie, was di t die gees van hierdie beweging in die Unie wat ook die ampsdniers van die N .,G., Kerk gernspireer het~ Eers nadat die kerkskole van die tonee1 verdwyn het en geen tegemoetkoming van regerings- kant sigbaar was nie, het die offisie~e Christelik-Na-

11

sionalen sko1e hul verskyning gemaak.

As· toestande ten opsigte van die Afrik!l"•

ners en hul taal in die vroere Republieke so deernis-- waardig was, kan lig begryp word da t hul1e in Rhr:ol esie nie anders sou wees nie. Immers het, soos_ reeds gemeld, Rhodesie homself beskerm deur eenvoudig te bepaal da t Engels die enigste medium sou wees~ Rhodesie was 1n En-

gel'se kolonie en daarmee was di t klaar.. Maar ook claar.

was dit duidelik dat miskenning van die taal tr.dskenning van die volk beteken heto Vir sy eie behoud dus moe.s · die ke rklike owerheid ·teen die indringing van die · HoJ.,-

u landse11 taal uit die 1eerplan optreeo

Die kiem van die CoNoO~-beweging in Rhode~

sie moe t ge.soek word in die daarste11ing van 'n Opvoe-

11

dingskormnissie11 deur die eerste kerklike l{onferensie van die N.G.Kerk wat in Rhodesie te Enkeldoorn in April 1906 gehou is. Die kommissie moes,indien moontlik,jaarliks bymekaar kom om, soos op die eerste vergadering, skool-

(8)

142o

· sake te bespreek en· indien nodig vertoe tot die owerhede te rlgto Ook moes die kommissie die Opvoedingsfondsttwat

II - . .

in 19017 in die lewe geroep is~ administreero Hierdie lwmmissie het aamranklik net ui t die leraars van die ge- meente.s bestaan, en dit is veilig om te se dat sander die leiding van die N G.Kerk daar geen CoNoOc-bewegirtg '

in Rhodesie sou gewees het nieo

in Onbevredlgende Toestande in die.Gemeentes t.oovo Ne-

~"" d~anci'~. op Sk~-:-

Die eerste taak van die Opvoedingskommis- sie was o:rn as 1n cleputasie in 1907 na die Administrateur.

te gaan ten einde om meer Nederlands in.die skole te ver- soek, asook die oprigting v·an buiteskole. In verband met laasgenoemde is reeds aange to on da t goedkeuring ge- skenk is aan die versoel{ van die Kerlr (dso WesselsJ eers nada t genoeg geld deur die dominee gekollekteer kon word •.

Wa·~ betref die Nederlands in skole, was die Departement nie gewillig om enige verandering in die staatskoolstel-

sel aan te bring nieo

I!l._Bulaw~;;y:Q is daar teen 1907 .nog geen NederJ.aiJ.r:ls op die dorpskool onderrig nie aangesien die

. 1) .

skoal bydraes van die regering ontvang het., Die sino- dale vergadering het besluit da t Yn industriele en kos ...

skool vir die Afrikanerkinders wat behoeftig was1 opge..o' rig kon 'Nord, mi ts ondersteuning. ui t die. Beitfonds ge.:.i

2) '

kry kon wordo Dit was egter nie moontlik nie, met

die

gevolg dat 1n inrigting wat in gees Afrikaans kon gewees he t en vmarin ·die Sinode ·belang gestel het, nie tot .stand kon kom nieo In 1910 is die .Mil tonskool in die

I

clorp ge opE';n en moes die N" oG oKerkskool11 sl ui t., Intussen,

II

het die l908~0nderwyskomrnissie verslag uitgebring en di- rekte kontrole oor laerskole aanbe~eel, asook tn Advi?e- rende Raa.d vir elke skoal o Indien die Raad sou voorstel dat dit noodsaaklik was dat Nederlands op· skoal gegee most W01'1::1~ sou d:'Lt as vak een uur· per dag in die Afri-

3) kaanssp mkencle distrikte toegelaa t mag word •.

ITve'r~Staa·t van Onderwys N.G,Kerk Bulawayo,1907-08o

2)Acta Synodi~ 1909, 52o ·

3) Report of Education Commission 1908g 14e

(9)

143o

Na die vertrek van dso Ge1denhuys hot ~y

opvo1ger, ds~ JoSmuts, ook nie· geaarse1 om die mag van die regering om onderwysers aan te ste1 en af 'Ge danl;:,

en dj_e toegewing dat s1egs twee uur per week aan cl5.o moe~

d.ertaa1 van die Afrikaanssprekende l·dnd ge'lflr;l is, te kri- tiseor nie.· Dat.er eenigzins verv11aa r1 o sing ·i ,s :> is toe

u

te schrijven a an het feit dat deze grootendeeL3 een En- ge1sche bevo1king is die niet vee1 bekommerd is over Ho11arrls-sprekenden en geen tiJ.d heeft voor den Boer ~et

1) .

z:ljn taa1 ~!1 het die jaar1ikse vers1ag van die gemeo~:Gc ge1ui~ Teen 1913 he t die kerkraad nog meer ontv11'Jeden- heid ge:;L ug toe hul1e gekla he t dat baie kinders in d:te gemeente g,E?hee1 en a1 sonder enige weC!f'e1dlike of gods- dienstige onderv11ys opgroei en da t. !n ve;randering .nod5.g

1JIJaS o Oqr die 2?6 N oGol:C:inders wat in die 13 skole in D:1-

lawayo onderrig ontvang het, he t die · all een.t.:.eersonde

11

Direkteur van Onderwys.n a11e mag gehada De Kerkraad un

\!

ook nie t de av.::ler heeft een stem in de opvoeding 1ran. on- ze kindereno Die kerkraad gevoel t dat te toekornst van ons volk, en onze kerk afhangt van d@gelijk ChrlsJcel!.jk

. :::n

on Nat:ionaal-Onderwys voor1t opkommend geslacht.,11 ' Die gemeunte het beloof om te doen wat hulle kon maar hu~le

het op di·e steun van di~ vriende in die suide gehoop om daaK!.ie soort onder·r·IJS. werklikhe~d te maak.

In die Melsetter~distrik waar die kerksko-

..

- -

le ook eindelik deur die Regering. oorgeneem :ts, was daa:<~,

soos reeds gemeld, vanaf die begin ontevredenhfJid met rlis owerheid;J enersyds oor die gebrek aan skole en anclersyds oor die ondoel treffendheid van dle skole wat botrof d:te opvoeding van die Afrikaanse kind., Nada t ds..:1 Wessels in 1908 toe stemming gekry het om bui teskole met ondGrsteu- ning van die regering op te rig, het hy In onc..ler'vvyserefl gekry .om met d:L13 werk in JFebruarie 1908 to begin,, Di0

oncle!"vvyseres het nog nie haar ondEJl''Wysersserl:iifikaat ge- had nie, d·Jg die skool is ondersteuning belowe ind.io:2 die lnspekteur tevrede met haar werk w'as. Toe die InsQektour 1}ve;~-lag ;-s~tvan Onderirys ~ N .Q-oKerk Dtliawayo, 1912.

2) Verslag~ Staat van Onder'mJs; N.,G,Ke.rk Bulawayo, l9l3o

(10)

c18.n ook eers aan diEJ einde van daardie j aar opged.aag het, he t h~T oE5nsl-cynl :l'Jr tevrede m:.:Jt die work gowees) ms.a r dia p:i.reJdl8'!.1r het oenn?JO;:mc1ig geweier om sy belofte van onder-

stetming to ver1:rul. Daarom moos d:'Le skool gesluit wor~1

Die le:caar het toe om ·tn staatskool aansoel-r go,~

docn en aan. clio D8p~:J.rtomont die na&.m van 1n onde:rwyoo:c" go-

' t 0 - - , b ~ ~ 0 0 T"\ rp 3 n o·.L-1-

s·cu_ur ·,va ·· nog l:n JJesem er van CLaarCLle Jaar sy 11ro~ o· o ···

dorwysoksanen te Robertson sou ·skryf., Sy aanstelling is so ver'cr?'ag dat r:Ue skool nie vogr Maart l910 gooperJ. kon word nie~ want das.:L" m·Jes eers gewag word op die eksamcm.·~

u:l.tslae om vag te stel clat by geslaag het" Maar terseLI>

d.ertyc. kon Tn a!'.Jler dams, dour die DepartC:Jmen t aangosto:'.~

to Mel sette:> beg:1.n :rn.e t haar we rk nog vo or haar ul tsla g •

bekend waso n·1e - ...,. onc~erc:oke·~r" , '" 0~-- ..1..\..A.•p 'rn'1gens 1,; ..1..1-. I cl-~e .J,.. lerB.ar"we.s dat .,

.~aat op Robertson- die £frikaanse inrigting ~ opgelei iso Om all es te 7-c:>o:J;:-2.7 he t clio dame toe ook n.og gedruip., Nada t cl:te dorr.inee die repartem.ent op die ongerymdheid gewys h8Jc,

1)

i.s ~~-s,r~1 na &_'alisburv vorpiaaso

" ,y

DiJG was verde r die onderv incling van die Ot!.ers \3D J..eraaJ: dat inc:1ien hulle lanl-c genoeQ; aanhou om

·ce

ver,soek da t Ned.e:rlands ook aan hul kinders goleor word, die 'owel"heicl dan govwonlik toestem on1 iemand aan te stel wat Nerlerl and8 ken of tonmin.ste voorgee da t hy d:.'L t konq In d.aa:ed.io clistrik is eind.elik iemancl aangestel no. ja:t•e

v~n agitasie wat zoo weinig Hollands k0r:d0 dat · zij nio·i:;

11

eons een briefj e ZODc1er font in hot :::Iollands kon schr'ij -·

von<~ LP,ter 'Nerd een hoo.fdonclerwy.~er aangesteld dio veron- c.lersteJ.d werd Eol1ancls te:j kennen~ maar hij kon o.ok goo:o

de ho0fc1ondcn:i!eyzer on dG kon;m5:ssJ.e oen assistent aange .. , s teld me ·c eon Ho:\..lan:lse naam,. die wo"2. Hollands kend.e, mas.r

' ' 2)

/

die gGb.oel G:J. a1 "F},ranc1ig gez ind was togenover Hollands o 1~

Ook ;~- diG inspeksie is Nedorlands gehoel en al vorone.g~·

saam~ r!'.e t, di2."' t'Sevolg da~:; men soms maanclen voo~' c1e in"·

~~ '7 \

spel-cteur hoegenaamd geen ·Hollands ondoorw,ys geoft e 11

n-}:ot'Z7:3-~·-":ffi-o~g-. J. 5 c

S) I-cotzo~ a.;,w,~ lG~

17 \ -;· .::1 - •.

U j

(11)

145&

Die e;anta1 ouers wat gevoel het dat die , opvoeding en die onderwys van hu1 kinders beter bel~rtig

moes word, het stadig toegeneem~ .Zij

,,

. zien in dat de . kinderen onzer kerk op de scho1en zo-als die tans worden beheerd, stelselmatig in hun verstande1ike en nationale

\ ontwikke1ing en in hun godsdienst:Lge vorming worden be·-

1emmerd, en dat ind.ien er van goewernementswege hierin geen verandering komt, zij verp1ight zu11en zijn te bre·~

ken met It Goevernel1'lOn t en !n andere en bet ere weg in te

l)

slaano 11

Hierdie houding is gesterk' toe die aantal skoolkinders wat gemidde1d 72 was, in 1912-1913 begin daal het, eri vasgeste1 is dat in n~t 4 van die 5 skole in die distrik (4 staatsko1e en 1 private skool) daar godsdiensonderwys gegee iso Wat echter aan de wortel

ti·

van de onderwysbe1ange? knaagt, is dat de voor1opige aan- ste11ing van die gewenste personen als onderwijzers niet bij de ouders, maar bij : t Departement be rust .. 11

I_n _Bnkeld.oorn was die stryd nie minder aangenaam niep Daar het di t geb1yk dat to_e die Direkteur van Onderwys in 1907 op sy Anti. - ho11ands kruistocht1~

ii

ook Enl{e1doorn besoek het, die prinsipaa1 van die skoo1 daarna geweier het om 1B.nger Nederlands in die skoo1 toe te 1aat ~ Toe was die skoo1 nog tn N .G .. Kerkskoo1, hoe-

..

wel die regering tn dee1 van die sa1arisse betaa1 hete Dat sovee1 aangedurf is in· in skoo1 van die Kerk," het die kerkraad nie gedu1d nie~ en hul1e het die hande1wyse van die Direkteur sterk veroo rc1eel. Ook die ouers het op tn vergadering die besluit van die kerkraad gesteun en 'n

11waaksaamheidskomi teen aangeste1 om in be1ang van die on··

derwys in die distrik op te treeD Toe het die Direkteur met huiwering toegestem dat daar weer Neder1ands op die

~ skool gegoe kon word - In toegewing wa t deur die Onder- wyskormnissie die vo1gende jaar bekragtig iso Nadat die skool in 1909 deur die Regering oorgeneem is, is be1owe dat daar vir die Neder1andse taal gesorg sou worcl~. maar

. ·:J:~.n.2~·

1) Verslag: Staat van Onderwys ~ N .,G . .,Kerk Me1setter, 191J.

(12)

:.;.46.

1)

die vJauksaEmlhe:l.dskomitee

11moest d.ag en_'nacht waken(C>n In 1911 is die taal weer ten strengste be1et en selfs dio leraa:e is nie toegolaat om die gewone lesse in die B-,;Tbelgesldedenis d 0ur med:'Lum vo.n die moedertaal

to

geo nio., Weer was die O'l:teT'S :ln opstand eh het die Direkteur

2)

di t gerade geag om to~ ·ce gee o Die volgende jaar is die E:nkeJ..doornse ouers weeT op dieself'de wyse op die proef

3) gestelo

Dit het ook geb1yk dat die prinsipaa1 dit net as 1n persooll~il-w guns aan die ouers beskou het, om

in d2.ardie skool 11s.f en toe11 die kindertuinonderwyseres

1n paO.l" NedF.JrlarYlse 1esse te laat gee, en toe die ouers daartee1.J. p rote steer~ is bel owe da t 'n bek:1ame nHollandse

ondei''fif'JSere.s11 aangestol soa word.. Dog toe d]o daar aan- gekom het e:u. in l~ed.er1.ands aangespreek is, het sy geen woord vor,st;aan niA;, en het verklaar dat as sy geweet het

cla"l-~ van hao.r verlang is om die taal te ken, sy nooi " t sou gekom het nieo lJege maande later kon die ouers nie moer gasuG word nir)~ en is die onderwyseres na !Jfbezava1- lei verplaas waar d.ie lL,Goouers ook In onderwyser gesoek het" Die Enkelc1oorn .. ttouers ::J.et die versekering ontvang ctat daa:c nou vir hu§Jle rn deeglike Hollandse ondeyvvy.se~

res aanges tel sou woniP maR.r weer .is die ouer.s ontnug ...

terd~ \v-ant deze dame kon bezwaarlijk het. abc in goed

H .1 \

Hollands opzeggene · 1'1

-J:' I

§§:..:l.::.i?Jbl:!:.:sY. het; va.naf die vroegste dae ge- kla. oor dh; onregve·.cd.ige toedrag van sake wat betref Ne- C!.erlands teenoor ?rans cp die skole, maar omdat eers in 1.907 rn. 1eraa.r in die gF:'1"'1"'"'l!.tc :1aarteen protes kon aan-

t0~en, ~a~ dle dnd•r s~ole reeds te gevestig en sou die ouers hu1 ki:n.ders daarin moes hou., Die leraar moes eers sulzkel om in die s.ndel"' G,.ele van die gemeente soos Inyan- ga, Penhalone;a en F:rd:iali skole te kry waarheen die kin- der.s kon gaan voor::.~at by om d:'Le regte van die m.oedertaal

(13)

in daardi0 sko:1.e kon vra~ In Salisbury was daar teeh 1910 nog geen Nede:danJ.s op die sl-wle gegee ni~, maar in 1912 was clio taal op twee van die tien staatskole onder··

rig.,

· DiEi do·r~-:: self he t meer en meer Afrikaners :1)

begin ·trek sodat die bohoeftes aan 'n bevredigende on- derwyssteJ_sel ook groter geword he t, Die vaka tures in die gemeentes :Ls egter eers na lang tussenpouses getJul

soda t daar begr-Jp kan word waarom da&r nie meer d.aadwerk- lik deur die Kerk opgetree is nie~

Nadat dso CGRoKotze as leraar gea~riveer

het, het hy ·onvei'IJlryld. gepoog om die Nederlandse taal op skool in$evoer te kTIJ"' Hy het gekla dat die onderwys op

2)

die Britse lees geskooi is, waar die kinders Engels en Frans mo.es leere IJIJaarom moet die Afrikaanse kinder•s · :F'rans leer,,· het rry gevra:> en nie Nederlands nie'? Indien

-. 1. " 1 " "1 d" d

aJ_e :Clnaers aasgenoemcte wou _,_eer, moes lG ouers aarom vra, m':lar geen ouer :het.nog gevra dat :F'rans moes gegee

3)

word nie;, Teen 1913 het dit met d:te sekule·re onderwys

. .

beroerd11 gegaarift want op die 13 skole is daar geen en--:

n ,

kel woorcl Hollands onderli7'JS nie & ·En 1 t onderwys d.a t de

II

kinderen ontvangen; is (afgezien van1t gebrek aan Hol- lands) ook hoegenaamd niS3t. berekend om van de kinderen

getrouwe leden der Hol:Landse kerk te :ms.ken, maar .]uist lt tegenovergestelde~ Indien de zaak der onderwys dus geen hervorming ond.ergaat,. hebben we geen de minste grond te verwachte dat wij :tn de toekomst 10 per cent der k:'Ln-

. . 4)

deren in onze Jrork zullen behouden .. 11

Die hoofde van die skole· in die dorp was blykbaar gret;ig om Hollands n op die skole in te voer,

I!

want hulle het aan die leraar gevra of hy nie weet waar so1n onder~rvyser gevincJ. }::on word nie; ook die ouers het

· by die preclikant aangedring om voorsiening te maak vir

I

die onderw-Js van die taa1 op skool. Van die kant van die Engel.s:::prekende pub:Liek het claar ook 'n versoek gekom~

1) Ko rlrt~orJ.o ~ f} o 2 I; J~ f·t;'d o

2) VeT'slag~ ,S":;aat van Godsdiens1 NtGoKerl{ Salisbury.91911"

0,.., ) K,. o t z ~ v ,. " B '·1o c" ·"" . ·~ cv ,..., .... v ) rd ~.: 1 --·1-(' . · .

4,l

Verslag~ .Staat van Ond'irwys. N;G·oKerk~ Salisbury.J..913.

(14)

148.

kan clan die 11Hollandse11 predlkant nie 'n plan maak dat

it

daar ook ·Hollands op die skool gegee word ni.e? Wat het ons kinders tog aan die Franse taal indien hulle in Suid

1)

Afrika moet bly.,11 So het die stemme hul vermenigvuldig entt opvoedingsd~partement is hier bij ons, m~ar 1t zit

ll .

nog al tyd vasgekneld in de· eng.e groeve v.an tt opvoeding-

. 2)

stelselo" '

3)

In die vnugbare Mbeza-vallei tussen Pen- halonga en U:mtali is daar ook in 1907 'n regeringskc:ol geopen, v:lr die baie Afrikaanse kinders wat saam met hul ouers uit Inyanga en elders daarheen getrek het. Dit was

·rn staatskool en dus is daar ten spyte van die versoeke om tn Afrikaanse onderwyser aan te stel~ geen voorsiening vir Nederlands gemaak nie •. Daar is reeds aangetoon .dat die ondervvyseres. wat op Enkel.doorn nie kon aard nie,daar..;.

h;=::en verpl'nas ,is~· Aan die· beg~n·_·van 1913 m6es· daar· 'n · nuvJe. onderwyseres aa~gestel. wo~rd, maar toe ,die~ skool· ih Januarie moes· open/ was daar nog geen onderwyseres nie;.·

1n .Brief is ·tot die Departement deur een.·.ouer gerig' oni te ·verneem -of die, skool ·weer geopen sou: word, waarop

die

!!

Depal"'ter.1ent geantvv6ord het da t die skool: nog' •steeds"' bop ..

is· 8n da·t indien die oner ?-it verkies, hy sy_ kind daar-

. .

he en kan s tuurc ·-Die· oaer· wa t · 400 tre~· van: die ·skooL ge- · woon het, · het 'te;r'uggeskryf da t die:. skoolgebou- wel oop is, want h.ulle he.t d5.e sleutel gehad, maar· wat sou 1n oop

skool sonder 'n onderwj·ser beteken? . uToen· was- er te~ Sa~ ·.

t:tsbl1~t een c:intwaking {het· was· nu .reeds ·einde·. Februarfe!) toen: was nien· natuurlik zeer jammer":,· m:en was al tyd onder

tt

de indruk dat de onderw:yzeres;aangekomen· was en dat he.t schoolwerk naar ·narteweni .voortgal.ng; men was- fe:l. tel~ so· ..

zeker van '.de. zaak., cla t men al . de nodige · .instruks ies als~,

mecle het gewone .salaris aan de denkbeeldige onderiryzeres

. . 4)

had· toegezondeh" II· .· ;··. ! . ~·~ ' . "

Oor die hel e land· was daar du.s' on tevreden-.

hoid. met die fiepartement ·ten opsigte van die: ,posisie van

1~ Kotze; Rhndeei&. llo

2) =~om~ -

3) Versla.g~ Staat van. Onderwys, N.G .. Kerk Salisbury,t~8~:

41 Kotze·: Rhodes:'i.e. 23 ..

(15)

van die op skool"

,.

.

iio ~ Onbevred:ig.om.d.'e Godsd:tons oncl.e rvvy s"

. ...-..-... --~· ~ ... ,..-... ... -~ ....

--.

--~---... ~-~·...,.,.-~-~-....,.

Godsdlensondo~vys as deal van die leerplan is oorgeneem uit die Kaapse sillabus~ en die verskeie Ondervvysor.donnansies en·· kommissies het cllt bekragtig~>

1)

Die eerste halfu.ur per dag sou daaraan gev·:y word, Rhod.ea self hot in die opsig ln ba5_e wyse en vir sy tycl. bale ro,_

·wolusionere klousule in die Ondervvysregulasies laat bo- paal, wat Rhodesie die eer gegee het -:-~:-;,t hy d:'Le eerste en enlgste land was wat geprobeer het om die godsdiens~

tige moellikhede in die gemengde slwle bevx•edigend op to

los~>

Hy

he t naa.mlik neergel@J da t die kinders in die skoal hul verskille:.1.de godsdienste onderrig moes vwrcl:, na tuurlik de:.:tr l.::c:l eie leraars c.

lossing we.t hy gemeen het botor sou werk a·s in Engolnndo by het ook sy o~~enllke teleurs tolling uitge,spreak dat Austral:U5 godsdiensondorvv-ys uit sy skole probeer uitslra,~

kel het., Ehodes het gerneen dat 1n: kind op skoo1 do.ardio periods in sy 1ewo. bereik het, wannoer ged.agtes cUe mak ...

likste lmn inwerk

11anc1 if you removo from it all thoughts of re1ig:'Lon7 I c1on1-t. think :you make it a better human being., I am quite sure that a c.hild broue;h t ·:rp :c·eli-

2)

giou,sly is a better human· being,~!?, Hy i.IVOU dan ook die

skool\~akke laat aanslui t b:y:. c.lie godsdiensonderWiJS om daar~·

mee die kind in sy skooljare te laat vei>staan dat daar een ding bater is as

. 3) religious beliefo"

II rr.tB.·'uerial instruction." and that is . 4).

Hierdie ~1 Hi,;:rht of 3:c.try.. 11 \?an die 1 eraars

.::J

vo.n d:'1,.1,,; vr::rskiilende l.wrl':e he t dan ook die geleentheiu gebiec1 waa:;::det;_r kerk en skool :tn nou:; voeling met l!1eks.ar :ton bly., ,Ju.is om.da·c die 1-L:.G-oKerk eers so":Jeei .later in al die gemeente s kon O}'tre e 118 t baie vors to1:e gebly van die voorreg:- tervvyl a:..1.d"?r ker~;:o die gu:I.cl.Ei kans aangegryp het o Daarby het gokom da t die gAme,;n tes nog clikwels vakant vvasa . Vercler was c.lie groo·cste aai1t;al Afrikaanse kind.ers 1) Renort of Ecn:.·;at::on :Jomm:'Lssion:: 1908~ ?oA.

2) McDo:.:1alcl~ Rhoc'~.as~ 1\. Ilife" 353~

3) Idem.,

4) Educ.ation Ordinance$ :1.903? Or.der,. ?G

(16)

150.,

op d.:te pla

t--~~1:17nd

waar di t

onmo:on.ti·h~ ~af:f,,

om die skole te bosoek - tn probloem wat dt~s · .. :nj,e bY._' die ander kerke swaar geweeg' het n:te 0 En oni di'e · kringloop te vol tooi, . . . . .

. . ~ '

moes die lera;a:". 'weer .op sy beurt so. ¢l.ikwels van die dorp

' ' ,• ' - I ' ' ' ~ '

afwesig woes om cl:'LG boere. op die land te ontmoet .en daar huisbesoek af to· 18 da t di t vir :hem.) onrnoontlik was om:

. 1)

die gods_di ens in d~e skoql op· ·.die c1o.rp . waar te neem.

. ' '

Hierdie godsdiensonderrig, het die Depar- . tement toegegee, kon dan in clie moedertaai geskied, s.oos.

,;

cl:t t in die Tranmranl en e::t.d.ers na. 1902 die 'geval was, dog

. . .·'

daar_ het t"'ye gekollj dat ·1l:l leraar s6os eerw~ .. -A.J ~Li.ebe:Q..""'

'(• J..

berg

byvo~rboeld ~~rb:teci

· is .. om.

~-it d~ur

medium- Afrikaans of- N_ederlands te o'ri:der.ri-g, omdii t die wet· net een me.dium

. ' '" •.;>' . < ' . 2)

e rken het. vir die nndervvys 'biil:q.e _.clif} · skoolttre.

'!ir die onder\vyspersoneel. was: dit:.m.e: dui-·

delik wat ~mille' in d'ie ve·rband te' doert gestaan h~t riie.,

11De ene ondervdjzoi" mErent, dat men, vrijheid heef't' om te handelen n.la1"' eigen goedd1..mken; de andere meent dat men 10 minuten_per dag or aan heeft te wijden, en eon derde weet zeker7 dat.men de schoo:). moet openen met Onze Va-

n

de1•11 op te zeggen en een paar verze:n ui t de Bi_jbeil te :I.e~

- 3) zen zrmder enig ie ts erbij., n

Dat daar dus nie veel aan godsdiensonde':t'•" ·

~Y~ in ieder geval gedoen is n:te, kon verstaan word.

n1>c···

was n~.e. 1n iterpligte vak in die leerpla.'n nie en wat veral' die N ,G. oue r gegrief het, was da t by geen seggenskap oor

. t

die aard VJ..n die goclsdiensonderwys gehad he t nie. Hul,. _ het dan ook met reg teleurgesteld ge_voel omdat. er geen

II

sprake is. van godscl~.enstig onderwys op de regeringscholen en de morele L~vloccl op onze kinderen D.iters·t nacle1ig is, aangezien de 'nee ste oncle:r'~nyzers (essen) geheel zonder enig

4)

godsdienstzin zijnc11 Die· enigste godsdiens onderwys wa t die klnderr:: dus gek:::rJ he t, was in die huise - en daar het

5)

baie dlt ook al ver:.:1aak , .. en in die Sonclagskool ,waar di't

(17)

:.:..o.L P

weer h:.t:l.e moeillk segaan he 'c om onclerwysers te kry ~ en aan ci.ie andorl·GJ.nt nie c1eur die holfto van die kinders by- gcwoon kon word nio.,

Teo~ 1913 was daar dan ook nie eintlike spral<.::e van : n Chris telilce of godsd:lenstige opvoecling van

Zoolang wij niet in staat is om ons

H

eigen school te stigten, is het ons gans onmogelijk om

1)

iets rrwe:e te doon nan godsd.iens onderwij s, 11 het een go- moente verklaaro

Ben:.::';:rons dio versoek van oue rs, kerkrade en lerRarsJ ~;::;1,;:; c'Lcar die afvaardigings van dio R'YJ,ode- s:'Lese NoGc?p_voodir:.gi::korr.u:nis.sie na die Departement in 1907 en :I.n nsoc'.r: J:11.:U g8tu.:Lenis voor die Onderwyslro:mmis- s:.e van cl:'Le Regering J..n2. 9081 wa t In du:ldeliko beelcl vor .... · s.i-;:e.f 1->.e·L va:'J die houd:'lnc:~. ~.va.t di0 Departement teenoo:;."' die Afrika:n.ers aangon.ocnr1 het ~

Na dJ.e eere.to depu~casie is ingowHJlig dat;

Nederlands op skc,ol onder:r•ig sal word tot 1 uur per dag waar rJaar genoeg ouers daai'Om vrao Die jarela:q.go nega-

t:(evlie houdine; van O.ie .Departement iD saamgevat in 1n ·

klaar hst do.t ~~nsaLu Noderlande op skool die Dopnrtemen·t

I

so s tandpunt W:J.8 g 11 \ \

' } InCl.ien c1aa::> "JD.n die kant van die ouers In veraoek kom wa~ (2) goed g~staaf is (a verified desire) vyo.t om Nederlands3 o:J.c:.erwys vir hulle kinclers vra ( 3) on i::.1cl::.8:n cUe a:J.nv·:;aag c:roo t gsnoeg wa.s en. · ~ 4) ::tnd.ien rl.1.,;e nor'-~ - - l - o u 1"'( Q'A ,:_; ~k"l'·l,.l"na'" .J..:~.:>. (:;V D'"'+--rof' o'OJ u . . . l~o.,.., ;.. .l.!. '"Gffi-VO .J :> C.t"aa·"' ·-=>en ) v·"~ "U.L~' '-'. per

. 2~

d.ag J:Tedorln11.dse :)nc1or•;;;yt:: gogee c:ou -rro:rclo D::te oerste de-

rigtersaka torug0 Dit is sekar dat die:deputasie die oB

I . .

c·c:~,;c.;::18.8.k !:10 ·[; vir d :to ge bre~e en ook go- Omdc~t die

?;e~mar van bo·~:.:ling teen clio :bnperiale ideale grote:L" gelyk hat as die gebrel:::o in di0 onderwys vs,n die Afl'ikaansa k:ind.kon gee:::.1 \.:orC:~;;ro 'Goegewings godoen w'ord nie., Incliori

(18)

~._52 0

die Di=Jpm-:temen t toe; in die noute sou raak~ dan ~Nas daar.

a:::~tyd. die ~vetgev:ing van 1903 en 1908, v:at bep:aa:L het dat

-;:::i1 u:nge 1 ' & r i ' LL l 8 O:nlgS 'uG ~ me~:LUli1 r'l" SOU weeS <> En selfs warmeer al.""

:Le ande:r toegewings gevaar1ik begin lyk het·, het die Di-·

l"ekteu:c· gevoe1 dat terrNii1e van die wel\raartvan die ldnd self' daur tog maar liewers nie met NedeJ?lands op skool moet ge.sukkel word nie., 11Ek mag n egter se;~ dat daar geen be,swaar bestaan teen die·leer van NederJ_ands nie o D " :t.e e:::ngs ue moel ... "1 .,, , l.J'.";:[J.Gl~ .~s 0 d . d t a sovee_,_ van 1 ..!ii u. e k. d ln ers me t hul OJ:Woeding s over ag'cer is da t daar baie min tyd oorbly

1)

vir· die stndie van Nederlands,., 11 het die I>irekteur aan c'.;l.e QUers Iran Enke1doar n geskryf toe hul ·been die ui tska--

. 2)

keling, van Nederlands op skool geprotesteer· hetlj

D:t t vvas dii3 aJ1twoorde van die Depar":iemen t wat j aa;;:' .na ·.jo.a·r op elko af'Vaardig:L:r1g oe ver·s oek gegee

id, en die Afrikaners het baie Rkeptlo~ daarte~noo~ begin staa11!l! Dit \JVaS ·'.;og duidelik d.at baie ouers ~:n die -eerste plek'nle- soTn versoek .. Jci.::.~:::cll1 rig nie, bmdat soveel van :C:ctlle op die trekpad. was o In diG ve±iband :he t die kerk- ·

raad van Sa1isbu~J berig dat d'i t a11er·trertrigs gaan met die kindors van die honderde trekkers wat van maand tot

l

maand en van jaar tot jaar rondtrek sander om hulle op enige p1ek te vestig, sander om hu11e by enige gemeente aan. te slui t., \1Deze mens chen ·kom.en m.(;}ee,tal van de Noor ...

deliKe Transvaal.; zij en vooral hu:q. ¥::i.n.deren zijn · .... :· . reddeloos ·" en onze kerkraad is radeloQs, want de trekkeJ;'

· ' I'

3)

w~- vr~j zijn tel'\eyl hy niet weet wat· 'l(;rijheid bet.a!-:~.D?~'t~·' So:mmige ouers het nie omgegee nie, omqa~ hulle gemeen p.et;

da t Hollands vanse1f sou kom, 11 and.El_D het wel· gereken dat

II

op skoo1 clio Hollandse taaJ_ d:eel ui trn.a~kt van de opvoe ...

H ' .

41

9-ing ~vari Hc11ancL:jsprel{~':mde kinde;ren, 11 · · sornm~ge was reeds b'esig om tc verenge1s en het die toestand,·goedgekeur11 en baie 1'18 t tog nie omgegee nie omda t Nederland$ tog nie die

moede:."taalH was nie~ Dit was dus··onwaarskynlik dat die

~~

ouers gesa.c'TI.entlik daarom sou vra « Maar indien oor die

"=-"'-... ~···--" .. ~<'~

1·) Vgl" Kot ze ~ a .:W "·. 9.., 2\ Idem., 13$ ··.

3) VersJ.ag~ Staat "'l·an Onderwys N .. G<>Kerk Salisbury ~1915,

/,.\ .... ~1:, .e~··

(19)

153<1.

eeT•ste ,,berg van moeilikheid11 gekom is,·moes,tweed.ens~

ctie ver.soek eers behoorlik ges taaf wordo Wanneer die ouers die ve:csoGk deur iema.nd wat Engels ken, laat ver·~

taal hG t "~ heelwaa rskynl ik die leraar - dan moes iema2:10.

van die Ond.erwysdepartement . kom om die egtheid van d.io versoo:r: te ·cndersoGk. tt.Hy gevo.el~ zich geroepen om Y·t een en ander aan de bela.nghebbende ouders, duidelik te

II

maken, u hS·,~ kom:c voo r 'n onbedachtzame of onverschill:'Lge of tn behoeftige oude.r en bfj

"

:niaakt duidelik.' , 11 met I 1t ' ge-volg dat ll.:i;,jlate:r. ropporteer, dat sommige ouders l~·:.u;.

aanvraag om Hollands onJerwJj:s hebben teruggetrokl:en na~·

. 1)

dat zij genoegzaam ingelicht waren .. " Dit bring dan nog ve:rde;L" meo de..t dio Departement in die. derde plek van

oo~:>d.eol. wo.s dat daar nie genoeg ouers was om dio versoc\(

te rogveT~Ug n:'1.8 ~ Maar indien die versoekskrif ·tog nic WL'lgg6rscleneer 1w.n iJIJOrd nie, dan .sou die Departement nou.,

vierchms~ EI'SJ)B.§.£ om behoorlike skikkinge te .tref wat betelmn het dat 1n onderwyser gesoek moes ·word, terwyl cl:Le oth):'d . ~"-oo :"'e9rst tevreden ~ijn met '11 heer of dame ..

11 . 2) '

c1:'Le po8 UJ. t Engeland gekomen is·" Baie ouers het dan ool: gewondor of so 1n Hollandse onderwyser in Suid-Afrik8.

dan vJol in Engeland .gesoek· is, vel'@.l .. nadat die Admini- stra.tcur gesG het dat di t 'n tl ble~1 ie .moeili~ .,w~·s om

T.:r .., -. ' " n t . d

LO.i...LanasB ono.eJ7~,vy sers e Vln "

Nieteenstaande die feit dat ba.ie ouers bQwns i"Ta8 van die bevooroordeelde houding van die Depar~-

temen i.;ll 18 in 1912 verskeie publioke. vergacleringe gohou _ waarop die N .,G.,oue:L"S hul ontevredenheid oor die vervma:;,"":"

los~.nc; van hnllo taal ... en godsdlens.-op skoal ten c1uide- likstc. uitgespreek het" In weerwil van die feit dat clio

inhoucl 1.:·an di•3 vergadering in die nuusblaaie gepubli·- seercl was~ en d.at dsr- GaRoKotze die DepartemE:mt in tn brief' van d:io gevoelens van die ouers in kennis gestol.

c1eego1J.ke o:J.dersoek .ingestel het..., by ni,e kon erke;:: d.a'L;

'1'· TT t

- j .::>.0 i2;0 ~ lOe

2) IdGrnc- 3) Ko tz:;e ~

(20)

154 ..

1)

daar ook enige reds daartoe bestaan bet nie~ Om hie.rdi blindheidH van die Departement te probeer \I'GX'iNyder, bet

Jl . . .

daar op 29 Julie :1.913 .'n sterk deputasie sy opwagting by die Ac1ministrateur gemaaJ~o Die dep.utasie wat bestaan - bet ui.t twaalf afgevaa rdigdes wa t die Afrikaner~·o2.enent

dwaredeur Rhodesie verteenwoordig het, bet 1n petisio voore;ele wa t deur 417 Afrikaners, verteenwoordigende so ...

veel Afrikaa·i1s-::: gesinne; onderteken is. (Later is nog ee:n van die kopie, wat in.die pos verlore geraak hot, met

l7

name gevind, dit wil se 434 naamtekeninge.).

Hierdie deputasie bet aangetoon dat daar wel bepaalde griewe bestaan he t insake die opvoeding van die k~lnders; dat bulle as vrye Britse onderdane nio gun- ste kom vra het nie, maar wel dat die heilige reg van die cmers gehan.ctJ.&t?.f word; dat niemand teen Engels gekant was ni.e maar dat Nede::-lands tog dio moedertaal;, die kind

se eersgeboortereg is, e~ dat di~ taal tiehooriik op skool onde:r.l~ig moss word_, en da t volgens die l"'eels van gesonde verstand elke hollandssprekende~~ kind ook ten

. II

minsto sy. eerste opv.oeding deur micldel van sy huist~al moes ontvange· Daar is ook aangetoon dat die ouer by c-l:te Here en b:r die mens verantwoordelik is vir die behoor:ike opvoeding van

sy

kind,, en die veran tw'oordelil-{heid kon niemar.d ter wereld van die ouer wegneem nie e Die oue r, e.n die 6uer alleen, .moet dus deeglik toosig oor die op- voeding van die kind hou. Die was die ouer·se plig, sy voo rreg en sy heilige reg wa t die Afrikaner wou h3.ndhaaf ,, Ten slotte het die deputasie daarop gewys dat daar geen ware opvoeding Gonder godsdiensondenvys kon wees nie IJ

. Die versoeke van die deputasie het dan daarop neergekom~ (1) Dat alle onderwys op die regoring-

skole in e;.uid·4Rhodesie tot en met standard 1 V deur mid~·

del van die hu:l s taal van die skoolgaande l-{inders sou wees., ( 2) Dat elke skool sou staan onder beheer van 1n skoolkommis s ie,. aanges tel deur die ouers van die skool- gaando ld.nders" (3) Dat alle-onderwy~Gr.s(esse) cleur die

1) Kot~er, acwe 2o

(21)

skoo:kom.-11issie met; goedkeuring van die regering aangestel .sou woro.c (4) dat fn halfuur per dag aan godsdiensonder~

vvys ge;;r:;r sott word mi ts die skoolko:mm.issie dit wenslik ag~

cf.at sulke ondervvys cleur 'I?- persoon of persone gegee vJorc1 'Nat c1eu:r die skoolkomm:tssie daartoe benoom is>' maar .ouors

sou c1esverkiose:r:d die reg

he

om hu1 k:'Lnders van sod3.nige

. . .1)

ondeTwys weg te houl!'

Eierdie versoek was niks minder ae. waar~··

mee die gewone Calvinistiese ouer te~rede kon wees nie.

Maar benewens die :t'ei t dat die N oGoKerk geen waa11bore;

gehad he t da t die Departemen tele owerheid die Cal vinis,~

.tiese 18wensbeskouing gehuldig het nie, was die andr-:>r groot grief' d·ie fEd.t dat, dit vir die owerhe.ic1 skynbaar onmoontlik was om die dwaasheid te begcyi? om van 1n o:u.··

d8. t hy onc1ervvy.:-i s.an 1

:n

klas van kinders sou gee, ·~;.;:~t,':.

niks anders as Afrikaans verstaan hot nie. Nie alleen na die goes n:ie .•. 1n2ar ook na die ye r1mtand he t cl:le depu ...

tasie clus. aan die :·:Jepa:;..-.tement. gewanhoop ..

Die . an:cwoor.d yan die DepartemeDt was ·da t versoek (1) en ( 4) we'bs,Ieranderinge gee is he t, en c1at;

cl:t·t; dus n:I.e in die mag van die Departement of die ·Admin:l.- strateur gele het em hulle toe te staan nie.:. Versoek (2)

self nie bereid om toe te

· staan niee want dan sou daar te veel mag uit hulls hande

< ·;))

...

Daa:rm.ee vms cUe saak oensk]nlik afgehan-

del~ D:'LG Departem:3nt hot belowe om die wense inJ.n die

•. l • t " 0 b '1 °

ouers 1n aanmer.eClng, -e neem:> en OO.L{ om en1ge aan eve~~Lng0:

vir onllervv-y-ci e1'f.!i goe5guns tig te. o o l'11\H38g - Maar die Onvoe~

fi ...

i 0 ~ , , b .I f 0 " -

':Lngsclsps.r·cen1e1n o ... oo· enJ.g 1e1Js.., 1 ·t ontbreekt; on·s nooi t r t; on tbreek on,s irm:ne r a an Hoi~·

landsl il w·as die s::.otsom van die dept1.tasie,., Dit was cl.u:t .. , delJJ.r clat langs di,) weg dle AfrikD.ner nie tot sy reg sot.:t kom nie~

1) Vgl~ Kotze: aDw~ 3,4a

2) Vglo Kotze: aawo 7~

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Van een besluit tot opzegging van het lidmaatschap door de vereniging op grond dat redelijkerwijs van de vereniging niet gevergd kan worden het lidmaatschap te laten voortduren,

Voor zoveel nodig wordt door verkoper ten behoeve van haarzelf en alle overige -huidige en toekomstige- eigenaren van de hiervoor sub a bedoelde kavels bij deze aan koper opgelegd,

worpen een groot deel van het aanspoelsel niet meer terug in zee verdwijnt maar ais het ware op het strand zelf, door de grote mobiliteit van het zandige

Voor zoveel nodig wordt door verkoper en alle overige -huidige en toekomstige- eigenaren van de betrokken kavels bij deze aan koper opgelegd, en verbindt koper zich bij

Is het vereiste aantal leden niet aanwezig of vertegenwoordigd, dan kan een nieuwe algemene vergadering worden bijeengeroepen waarin het besluit kan worden genomen met een

Onder werkgever wordt verstaan: de natuurlijke persoon of de rechtspersoon, dan wel de maatschap, de vennootschap gevormd door twee of meer natuurlijke en/of rechtspersonen

Mille-Colonnes, heel gezellige kan zitten en dan nog soms wordt onthaald op muziekuitvoeringen. Als er gasten komen blijven de Dames in den regel gekleed, en anders verwisselen

bedrog en heeft alleen die latere akten op het oog, die hoewel niet de vroegere een geheel vormend, tusschen partijen geheim gehouden worden, zoodat derden, die alleen op