• No results found

KLEUTERSKOOL VIR ELANKE KINTIERS

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "KLEUTERSKOOL VIR ELANKE KINTIERS "

Copied!
9
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

KLEUTERSKOOL VIR ELANKE KINTIERS

______________ ...,. ___ ______

IN SUITI-AFRIKA.

---

TIEUR

. TIOUW GERB.RAN'TI POTG!ETER H.A ~, B .Ed.

++++++++++

Voorgele ter nakoming. van •n deel van die vereistes vir die graad Magister Educationis in die Fakulteit van Opvoedkunde, Potchefstroomse

Universiteit vir C.H.o., Tiesember 1962.

++++++++++

PROMOTOR g Prof. H.J.J. Bingle; M.Ed. 1 TI.Phil(S.A.),

++++++++++

(2)

V 0 0 R W 0 0 R D.

--- ,-- ----

Langs hierdie weg betuig die ondersoeker g~aag

sy opregte dank teenoor:

1. die Nasionale Raad vir Sosiale Navorsing, van wie ~ ad hoc-toekenning van Tweehonderd Rand ontvang is en waar4eur hierdie ondersoek in n groot mate moontlik gemaak ts;

2 •. die Onderwysowerhede van al vier provinsies, die Departement Onderwys, Kuns en Wetenskap, die

. .

Kleuterskoo~ vereniging van Suid-.Afr~k.:a ~j die Kaa:p- landse Vereniging vir Kleuteropvoeti~g en die South .African Board of Jewish Education, die hoofde van die

opleidingskolleges te Barklyhuis en .Johannesburg en die Stadsrade van J0hannesburg.en Pretoria viral die

• • ' I

inligting wat aan die ondersoeker verstrek is of stuk- .

. \

'

ke wat tot sy beskikking gestel is. Die ondersoeker is n· besondere woord van dank verskuldig aan die

Qhd'.:wysde:parte:m.ent van die Oranj e-Vrystaat 1 wat by drie geleenthede aan hom volledige insae in alle stukke m.b.t. kleuterskole waaroor die De:partement beskik ge- gee het. Die vriendelikheid en hul:pvaardigheid van mnre. M. van Rensburg en D. Jordaan (O.D.o.v.s.), M.D. Badenhorst (T.O.D.) en Birch (K.O.D.) word met waardering vermeld;

3. al die indiwiduele :persone, versprei oor die hele land, wat sq getrou die eerste vraelys beantwoord het en daarmee die ondersoeker in staat gestel het om n.o:pname van kleuterskole in Suid-Afrika te maak wat nog nie voorheen gedoen is.nie;

4. al die kleuterskole, wat hulle die moeite ge- troos het om die lywige vraelys wat aan hulle ge.stuur is te voltooi en, in baie gevalle, tesame met waarde- volle bykomstige inligting terug te stuur;

5 .• :prof. H .J .J • Bingle, deur wie se hel.dere insig, wetenska:plike leiding en simpatieke belangstelling die gees van die ondersoeker.steeds verryk is en die voltooiing van hierdie ondarsoek aansienlik vergemak- lik is.

---oOo----

(3)

IN LEI :DING :

...,_~---

~. DoeL van die ondersoek •••••••

~. Die veld van ondersoek nader

h~ paal · . . . ~ . o •

9

o • • , • o • ~ • • •

3 .. Metodes van ondersoek •••••• 6.

4 • Tekori{kpm.iJJge in· die· qnSier~oek,

!!QQFSTillf I ~ VOOI,t.WPERS, VESTIGI:t:fG EN UITBREI- IITNG VAN DIE 'GEDAGTE VAN VOORSKOOLSE . ONDERWYS. .

],. .. Voors¥:oo1~e o,nd~rveys onqer die I\u1 tu,t:~-r.­

VOlk~r?

t"' •

~ ~

• • • •

~ ~ ~-,

.•

~

~

••

~ ~

a : • ~ o •

ct . .

··.·~

2. _qporadies? · poging~ tot sis~e.matiserin.g V&h di~ voorskool$~ · onderwys ·--. ~- •• ~ ~.,. ••

3• Die vestiging ~n ~itbreiding v~n si~­

teem il:l Cl.ie voorskoo1se onderW,ys •. ·• •• •

4 • Voc?rsko()1se onderwys op internasi<;m~;L~

vlak •

q. "' • • • • • • ,. • • • • • • • • • •

~

• • • • • • • • • •

o ~

5 .. Sameva tten de gevo1gtrekkings · •••••••••• .

' .

'

HOOFSTUK II g DIE ONTWIKKELING VAN DIE - KLEUTERSKOOLGEDAGTE IN .

. -

. SUID-AFIUKA . ~

1. Die Infant School in Suid-Afrika ••••••

2. E~ele opmerk;ings oor die Kindergarten . in Sui(l .... Afrika ••• o • • • • • ~ • • • • • • • . • • ~ • • • •

3. Die ontstaan van die Kleuterskool in

· Sui'd,;...Afrika : · · · ·

a •. Geboorte uit sosio~ekonomiese nood.

b. Steuil vanuit opvoedkundige 09rd en .

dte koprdinering van kragte ••·•··••

c .. Die aanvang v~n provinsi~1e belang- s telltng in Transvaal • ~ ••••••••••• ~

4. Die v?stiging en ui~br¢idi4g:van belang- stelli+ig in k1~uterond~rwys; . : ,. ..

~· On9-e:rwysko!p.ridssiErvers1ae .• ~ ••• ~ .••••

b. Die aandeel van die Ongerw.yshoofde.~

c • :Die ~a:nde~J.. .van die Uniereg_ering · •••

d~ Die ro1 en strewe van die kleuter.- . skool vereniging~ • ~- ~ •••• -~ ~ ~ • • ••••• i •

e~ Seksione1e. instansies en kleuterskole

f ~ Nie<i.iopvoed)rundige J..igg9me .·en ·-1~1$,u- : · teronderwjTs ... , •••••.• ~

g, Kierite~~~~erw.ys en die ,Pepart~m~nt

van Onderwys , Kuns en Wetenskap ....

h. Die op1eiding van kleuterskoo1-

on(l.erwyseresse •••••••••••••••••.•••

i. Die privaat k1euterskool in Suid- Afrika . . . ~ ... , .. , . . . ~ . o 4f

5. Die O~twikke1ing v~n Pr9vinsiale ~el~id 1

Beheer en Praktykg

a. Die vraagstuk van verantwoordelik- hei 0.. •••••••

lJ • • • • •

o • • o • o o • o • • _ • • • • • • o

b. Die ontwikkeling van provinsiale be4eer -· ., ~ , . . . ~ . ~ . o o • !

Q 0'

0-~

• •

o • • • •

c. Die ontwikke1ing van·provinsiale hulptoelaes .. ~ . . . o ~ "9 o ~ o • • • • • • • •

d. Voedingtoe1aes aan kleuterskole ••••

e. Toename in die geta1 provinsiaa1 gesubsideer4e kleuterskole ···~··

f~ Samevatte:t;ld? af1eidinge •• 0~

• • • •

~

• •

~

Blads;y.

vi.

vi.

vii.,

1•

1.

28.

28.

31.

35· 35.

37.

40.

42· 42.

50~

54.

54~ . 73·

18L 82.

1.00 •.

i ;\

100.

110.

121.

124.

124.

.129.

(4)

6. Die huidige omvang van k1euteronder- wys in Suid-Afrika •.••.•••••••••••••••

7. S1otopmerkinge oar die ontwikke1ing van die kleu ter$koal ~ in Suid-Afrika ••••

HOOFSTUK III: TIPERING VAN DIE KLEUTERSKOOL ---VIR BLANKE KINDERS IN SUID-AFRIL\.

1.. Inlei ding ~ o • o • .o o • • • • • • • • • • • o o • • .o • • • • • ~

2. Die ui tgangspun t ••.•.••••.•••.••••••••

). Die doel • o • • • • • • • • • c - o • • • • • • 4 • • • • o • a o • •

4. Die inhoud : ·

a. Die aktiwiteitsprogram •••••••••••••

b~ Die medium of voertaa1 •••••••.••.••

c. Godsdiens in die k1euterskoo1:program.

5 • Die metod e • . . . . . " . o • • • • • • o • o o • • • o • • • • •

6. Organisasie van die kleuterskoo1 vir b1ankes in Suid-Afrikag

a. Inleiding ••.••.•.••.•••••••••••••••

b. Die uitwendige organisasie ••••.••••

c. Die inwendige organisasie ••••••••••

d. Die stelsel • • • o o • • • • • • o , • • • • • • • • • • • •

?. Samevattende tipering .•••.•••••••.••••

HOOFSTUK IV : DIE KLEUTERSKOOL VIR BLANKE -IriNDERS IN SUID-AFRIKA IN BEGINSEL

GESIEN.

1. Enkele beginsels wat die opvoeding ten grondslag leg

a. Lewensbeskouing en opvoeding •.•.•••

b. Die begi~sel van ouerlike verant- woordelikheid ••..••.•••••••••••••••

c. Die nasionale ·beginsel in die

opvoe ding .... o . . . . o • • • • • o . . . .

d. Die beginse1 van die kindereis •••••

e. Die beg::Lnsel van eenheid in die

opvoeding ....

tt • • • •

.o . . . o o • •

2. Beoordeling van die kleuterskoo1 in

Sui d-Afrika .

1,1

o o • • • • • • o o • • o o o ., o o o o • • ., • •

3. Enkele gedagtes oor •n Christelik-Nasio- nale kleuterskool.

BYLAE:

-- 1. Eerete vraelys •.••••••.••.••••••••••••

2. Vraelys aan kJ.Pn-terskole "••···

BIBLIOGRAFIE • •

~

~

a

0

a • a •

D • • • 0 • • ~ •

e • • • • •

~

e •

- - - -

+++++++++++++

LYS VAN TABELLE:

---- .... .,..

I. Die ontwikkeling in hoofdelike subsi- dies in Transvaal ••...•.•••••

II. Toename in bedrae begroot (Transvaal).

III. Ontwikkeling in hoofdelike subsidies in die Kaapprovinsie ••.•••..•••••••••

IV. Die ontwikkeling van hoofde1ike subsi- dies in Natal ••..••..••.•••••••.•••••

V. Bedrae bestee deur die Oranje-Vrystaat VI. Toename in die geta1 ondersteunde

kleuterskole in Suid-Afrika ••••••••••

VII. Getal kleuters in ondersteunde k1eu- ter skol e . . .

4 • • • • • •

o • • • • o • o • • • • • • • • •

VIII. Getal gekleurdes in ondersteunde k1eu- tersJ.{ole . o o • ~ • • • • o o

Q

o o • • o o . . . o • • •

IX. Die perscneel~osisie in gesubsideerde kleuterskole ••..•.•••..••.•••••••.•••

139.

144.

144.

146.

150.

153.

156.

168.

172.

176.

176.

191.

212.

214.

216.

216.

216.

222 ..

225.

228.

229.

238.

242.

243.

247.

122.

122.

123.

123.

124.

125.

127.

127.

128.

(5)

.!!!§ VAN TA~LLE . ( vervolg) :

X. Gesistematiseerde opgawe van kleu-·

tersko1e en -klasse in Suid-Afrika.

XI. Ouderd<?maverspreiding in 62

kleuterskole •.•.•.••••••••.•••••••

XII. Wyse van groepering van kleuters ••

XIII. Groepering van sko1e ooreenkomstig die persentasieverteenwoordiging van taalgroepe in 63 skole •.•..•••

XIV. Opgaaf van kleutersko1e met gods- diens in hulle programme ••••.•••••

XV. Samevattende tabel m.b.t. godsdiens·

in Joodse en nie-Joodse k1euter- skole . o o • • • • • • • • • • • • • • o- . . . ..

XVI. Stigtersliggame van 72 k1euterskole XVII. Indeling van 74 kleuterskole m.b.t.

aard van geboue •••••••••.•.•••••••

XVIII. Wyse van samest·elling van k1euter- skoo1 besture ••••••••••••••••••••••

XIX. i) Personee1posisie in 75 ondersteun- de k1euterskole ••••••••.•••••••

ii)Personee1posisie in 14 onafhank- 1ike kleuterskole ••••••••••••••

XX:. Kwa1ifikasies van onderwyseresse in 89 k1euterskole •...••.•••••.•.••••

XXI. Hu1pdienste by 77 k1eutersko1e ••••

XXII. Groepering van 63 kleuterskole oor- eenkomstig die oorwegende·nasiona1i- teitsgroepe in di6 skole ••••••••••

XXIII. Groepering van 84 k1eutersko1e oor- eenkomstig die lengte van die

skooldag . . .

0 • • • • • • • 0 • • • • • • • • • • •

XXIV. Groepering van 62 k1euterskole oor- eenkomstig afstand tussen huis en sko ol ... o • o • o • • • • • • • • • • • • • • • • . •

LYS VAN GRAFIEKE:

_ _ _ _ . . . _ _ _ _ .. _ _ .. _ _ _ )io!

136.

147·

159.

163.

168.

170.

177.

180.

184.

191·

191.

192.

194.

202.

206.

211.

1. Grafiese voorstelling van 23 kleuter- skole se persentasie inskrywings uit Engelse, Joodse, A.frikaanse enu.Ander"

huise • • • • o • • • • • • • • • • • • • • • • • • • o • • • • • l60(a).

2. Grafies:; ·:.·c.Jr.JtAlling van 9 kleuter- skole se persentasie insk~ywings uit

Engelse, Joodse en Afrikaanse huise. 160(b) 3. Grafiese voorstelling van12 kleute:r-

skole se persentasie inskrywings uit

Engelse en Afrikaanse huise ••.••••• 160(b) 4. Gra.fiese voorstelling van 5 kleuter-

skole se persentasie inskrywings uit

Engelse en Joodse huise •••••••••••• l60(c) 5. Gra.fiese voorstelling van 8 kleuter-

skole se persentasie inskrywings uit

Engelse, A.frikaanse en 11 Ander" huise 160(c) 6. Gra.fiese voorstelling van 6 kleuter-

sko1e se persentasie inskrywings uit

Engelse, Joodse en 11 Ander" huise ••• 160(d}

++++++++++

(6)

LYS VAN BELANGRIKE AFKORTINGS •

...________ - ... ___ _...,___

A.c.v.v. : Afrikaanse Christelike Vrouevereniging.

A.T.K.V. : Afrikaanse Taal en Kultuurvereniging.

D.O.K.W. Departement Onderwys, Kuns en Wetenskap.

F .A .K. : Federasie van Afrikaanse Kul tuurvereniginge.

H.N.S.A. Hebrew Nursey School Association.

I.C.N.O. Instituut vir Christelike Nasionale Onderwys.

K.O.D. Kaaplandse Onderwysdepartement.

K.s.v. van S.A.(N.S.A. of s.A.): Kleuterskoolverenig- ing van Suid-Afrika (Nursery School Asso- ciation of South Africa).

N.O.D.

: Kaaplandse Vereniging vir Kleuteropvoeding.

: Natalse Onderwysdepartement.

O.D.O.V.S.: Onderwysdepartement van die Oranje-Vrystaat.

·o.v.v. : Oranje-Vrouevereniging.

S.A.B.J.E.: South African Board of Jewish Education.

S .A .o·. U. : Suid-Afrikaanse Onderwysersunie • . S.A.V.F. : Suid-Afrikaanse Vrouefederasie.

T.O.

T.O.D.

T .T .A.

T. V .K.

: Transvaalse Onderwysersvereniging.

: Transvaalse Onderwysdepartement.

Transvaal Teacherst Association.

Transvaalse Vereniging vir Kleuteropvoeding.

U.K. van die K.s.v. van S.A.: Uitvoerende Komitee van die Kleuterskoolvereniging van Suid- Afrika.

U .0 .D. : Unie-Onderwysdepartement.

---oOo---

(7)

INLEIDING.

l. DOEL VAN DIE ONDERSO~~

Uit die verslae van jaarvergaderinge en kongresse van veral die Kleuterskoolvereniging van Suid-Afrika en die Transvaalse Vereniging vir Kleuteropvoeding, die jaarver- slae van die Direkteur van Onderwys van Transvaal en uit verskeie persberigte die afgelope twee-, drietal jare wil dit voorkom of die algemene belangstelling in kleuterskole en -ondervzys die afgelope tyd opgeflikker het. In Afri- kaans-Christelike kringe is hierdie tipe inrigting en on- derwys egter nog nie hier te lande wetenskaplik nagevors nie.

Die doel van hierdie ondersoek is dan om die plek, omvang, wese en opvoedkundige implikasies van die Suid- Afrikaanse. kleuterskool vir blanke kinders te probeer be- paal soos dit sig uit die ontstaan, ontwikkeling, teorie en praktyk daarvan geopenbaar het en nog openbaar en om die verskynsel dan prinsipieel te sien en beoordeel· in die lig van die Afrikaans->Cihristelike lewens- en wereldbeskou- ing.

2. DIE VELD VAN ONDERSOEK NADER BEPAAL:

Vooraf moet daarop gewys word dat die term 97 kleuter- onderwys" nie die gewone ,,formele, skoolse onderwys" in- hou nie, maar dat dit slegs die georganiseerde opvoeding van die kleuter, hetsy aanvullend of vervangend, buite die

ouerhuis aandui. ·

Die doelstelling bring mee dat enigsins breed op die geskiedenis van die kleuterskool in Suid-Afrika ingegaan moet word. Ten einde te kom tot die onderskeiding van die grondstrominge wat die kleuterskoolgedagte en die ontwik-

·keling daarvan in wese gaan bepaal het en te kom tot die herkenning van daardie tendense wat hierdie inrigting ken- merkend onderskei van ander voorskoolse inrigtings, sal die kleuterskoolgedagte en -beweging noodwendig histories verder teruggespeur moet word as net die konkretisering daarvan hier te lande. Daar moet dan saaklik teruggegaan word tot die ontstaan van die eerste georganiseerde poginge i.v.m. die daarstelling van voorskoolse opvoeding buite die huis en die ontwikkeling van bepaalde tendense daaruit.

Daarna sal dit nodig wees om breedvoerig op die ont- staan en ontwikkeling van die kleuterskool in Suid-Afrika te let, die deurwerking van grondliggende invloede na te speur, die verskillende vorme waarin dit·verskyn en die plek en omvang wat dit gaandeweg in die opvoeding en die onderwysstelsel van dle volk gaan inneem het te bepaal.

Om enigsins tot •n so omvattend moontlike tipering van die kleuterskool in sy verskyning te kom, moet die uit- gangspunt, doel, inhoud, metode en organisasie daarvan aan die hand van kleuterskoolteorie en -praktyk hier te lande be:paal word.

Ten slotte sal dit nodig wees om o:p grond van die Afrikaans-Christelike lewensbeskouing vir die kleuterskool geldende beginsels neer te le en die kleuterskool en kleu- terskoolgedagte soos betoon in sy ontwikkeling en wesens- verskyning te beoordeel. Die prinsipieel onaanvaarbare sal dan verwer:p moet word en die prinsipieel houdbare in plaas daarvan gestel moet word.

3. METODES VAN ONDERSOEK~

Daar is hoofsaaklik van die metode van historiese navorsing en van die questionnaire in die ondersoek ge- bruik gemaak.

In die/ •.••••••••

(8)

In die eerste proses van die historiese navorsing is allereers aan die hand van gepubliseerde sekondere gege- wens n agtergrondstudie van die ontstaan en ontwikkeling van die kleuterskoolgedagte gemaak.

Daarna is gegewens uit die volgende bronne versamel, beoordeel, waar moontlik met ooreenstemmende gegewens uit verskillende bronne geverifieer, in interpreteerbare en kronologiese verband georden en beskryf:

a) Referensieboeke, tydskrifartikels, pamflette, jaarboeke, verslae en amptelike publikasies;

b) ongepubliseerde gegewens verkry van of persoon- lik nageslaan by die Provinsiale Onderwysde- partement, die Departement van Onderwys, Kuns en Wetenskap, die Departement van Volkswelsyn?

die Kleuterskoolverenigings in Suid-Afrika, die South African Board of Jewish Education, die stadsrade van Johannesburg en Pretoria, die Buro van Sensus en Statistiek, die Kaap- se Argief en ongepubliseerde verhandelinge;

c) onderhoude gevoer met amptenare in staats- ·en provinsiale departemente, bestuurslede van kleuterskoolvereniginge en enkele kleuter- skoolonderwyseresse;

d) antwoorde op vraelyste en bykomstige inligting daarmee saam of op versoek verstre.k.

Vir die tipering van die kleuterskool hier te lande en veral vir die beskrywing van die organisasie daarvan, is die gegewens hoofsaaklik volgens die questionnaire- metode verkry. Twee soorte vraelyste is uitgestuur (Vgl.

bylae 1 en 2).

Omdat geen amptelike totaalopgawe van alle tipes kleuterskole in Suid-Afrika bestaan nie, was die doel van .die eerste vraelys (kyk bylae 1) slegs om so n verspreid

en noukeurig moontlike opname te probeer maak en sodoende ook van soveel moontlik privaat? nie-geregistreerde en nie- gesubsideerde kleuterskole te wete te kom. Vir die doel is 421 selfgedrukte opgaafvorms tesame met •n verduidelik- ing aan indiwiduele persone versprei oor die vernaamste sentra 1 stedelik en plattelands, van die land gestuur.

Van hierdie vraelyste is 95.4 persent terug ontvang en is daar.mee veral die digbewoonste dele van die land gedek.

In baie gevalle is bykomstige gegewens met die opgawes saamgestuur. Gegewens uit hierdie vraelyste is, veral t.o.v. stedelike gebiede, met mekaar vergelyk en n indeks van kleuterskole en -klasse is opgestel wat weer met die amptelike lyste van die provinsiale departemente geveri- fieer is en daaruit aangevul is, waarna aparte indekse vir elk van die gesubsideerde, privaat geregistreerde en privaat nie-geregistreerde · · · kleuterskole en -klasse opgestel is.

Die gegewens en bykomstige materiaal wat as antwoor- de op die tweede vraelys (vgl. bylae 2 en verder hoofstuk III(l)van hierdie verhandeling vir n bespreking daarvan) verkry is, is saamgevat en verwerk, Waar gegewens uit vraelyste aangevul is met ooreenstemmende gegewens uit

·ander bronne verkry, is dit in die teks aangedui.

4. TEKORTKOMINGE IN DIE ONDERSOEK:

Hoewel vier uit vyf departemente van onderwys per- soonlik besoek is, is die ondersoeke.rslegs deur die De- partement van Onderwys in die Oranje-Vrystaat toegelaat

om insae/~····

(9)

om insae te he in alle gegewens insake kleuteronderwys waaroor daardie departement beskik en die gegewens te ge- bruik. Uit hierdie bran asook uit die stukke van die Kleuterskoolvereniging van Suid-Afrika is egter heelwat gegewens rakende die ander provinsies bekom. Die Departe- ment van Onderwys, Kuns en Wetenskap het die ondersoeker vir inligting verwys na die hoofde van die kleuterskool-

onderwysersopleidingkolleges te Johannesburg en Earklyhuis en die hoofde van die Huishoudskole te Potchefstroom en George.

Hoewel ook met die aanvanklike opname •n groat gebied van die land gedek is, word geensins aanspraak daarop ge- maak dat die getal kleuterskole en -klasse aangedui in ta- bel ·r die volledigste opname van en die enigste getal kleuterskole en -klasse is wat teen die einde van 1961 in

die Republiek bestaan het nie.

Daarby moet gereken word dat nie aan al daardie kleuterskole en -klasse vraelyste gestuur is nie en dat

slegs 38.6% van die uitgestuurde vraelyste as bruikbare antwoorde terugontvang is. Die beantwoorde vraelyste is ook weer nie t.o.v. elke vraag in die vraelys-beantwoord nie. Aangesien slegs van Roomskatoliek-beheerde kleuter- klasse geen bruikbare antwoorde ontvang is nie, moet die

ontvange antwoorde egter as •n redelik verteenwoordigende monster van verskillende tipes kleuterskole versprei oor

die land beskou word.

Veral dan wat die organisasie van die Suid-Afrikaan- se kleuterskool vir blankes betref, sal oorwegende tenden- se uit die gegewens van •n beperkte aantal kleuterskole af~

gelei moet word. Gesien die vormende, rigtende invloed van die Kleuterskoolvereniging van Suid-Afrika, die regu- lasies van die Provinsiale Onderwysdepartemente en die fei t dat die ontvange antwoorde •n onui tgesoekte monster verteenwoordig, is dit te betvzyfel of veral provinsiaal gesubsideerde kleuterskole, waarvan geen vraelyste ont- vang is nie, enige ander oorwegende tendense sal toon as wat uit die ontvange vraelyste afgelei is.

Hoewel ~ lywige vraelys opgestel is 1 word nie daarop aanspraak gemaak dat al die gegewens rakende die organi- sasie van kleuteronderwys in Suid-Afrika daarmee gedek of bekom is nie. Verskeie vrae is in die finale opstelling van die vraelys weggelaat uit vrees dat vraelyste omrede die lengte daarvan nie beantwoord sou word nie. Deson- danks is vraelyste om daardie rede onbeantwoord terug ontvang.

---ooOoo---

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Verder handel hierdie navorsing by uitstek oor ouer-kind-opvoedingsverhoudinge en word daar deurgaans besin oor die wese en doel van opvoeding, oor die

Daar is ook uitgewys dat hierdie verandering en vernuwing in die mens se gees en verstand (die innerlike mens) moet begin (intrinsiek verandering - PF)), maar dat

volgende moet onder meer bepaal word, naamlik: wie is waarvoor verantwoordelik, wie doen wat , wanneer moet dit gedoen word, watter bronne is beskikbaar (byvoorbeeld mense,

Gladden siteer verskeie definisies van publieke admi- nistrasie soos opgestel deur verskillende skrywers, wat egter saamgevat kan word as die wee en miGdele wat

Hierdie motiewe word nie aangebied as abstrakte filosofiese brokkies nie, maar word gewoonl ik deur Ma-Bet gekoppel aan die duiwe.. Spikkel wil gaan waar hy

Firstly the necessary published academic research from Published articles and books was gathered, to gain background on ethical clearance, different types of

Hiermee spring vier grondvrae onmiddellik na vore, naamlik die vrae na die mate van spesialisasie en die ·!;rap van ontwikkeling waarop spesialisasie moet

Het merendeel van de huisartsen is niet opgeleid om een psychiatrisch oordeel te kunnen vellen en het merendeel voelt zich ook niet competent maar vooral ook niet verantwoordelijk