• No results found

ONTWDQCELING VAN DIE ONDERWYS

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "ONTWDQCELING VAN DIE ONDERWYS "

Copied!
12
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

ONTWDQCELING VAN DIE ONDERWYS

in die

ERMELOSE DISTRIK,

1862 - 1962

- - ooOoo - -

'n Verhande1ing aangabied deur

JACOBUS DANIEL VENTER, .. B. A. ( S. W. ) , B. Ed. ,

tor verkryging van die graad

MAGISTER EDUCATIONIS

in die

FAKULTEIT VAN OPVOEDKUNDE

aan die

POTCHEFSTROOMSE UNIVERSITEIT

vir

CHRISTELIKE mER ONDERVITS ..

- - ooOoo -

(2)

:Met hierdie studie was my doel in die eerste instansie om na te gaan watter plek die ondcrwys in die vroegste geskiedcnis van blankcs in die Ermelose distrik ingeneem het. Ek wou verder bepaal hoe die onderwys van blankes in sy ontwikkeling dour gcbcurtcnisse op maatskaplike, staatkundige en kerklike terrain beinvloed is.

In 'n suiwer en uitgestrekte plattclandse distrik soos hierdic, was daar gcdurende die periodc onder bespreking nooit 'n skerp

styging of daling in die ontwikkelingslyn nic, maar steeds 'n ge- stadige vooruitgang. Faktore wat die ontwikkcling van die onderwys tcrdee beinvloed hot, was die ui tgestrekthcid van die gebied, ver- skillende oorloo en die onderwyswette van ~urgers, Du Toit en

1lansvelt. Na die vredesluiting in 1902 het 'n periode van aanpassing en oorweging ingetree. Cnder Provinsiale Bestuur het die onderwys geleidelik begin rigting vind en ontwikkel tot die hedendaagso stelsel van doeltreffende beheer en effektiewe onderrig.

Die bronne tot my beskikking was hoofsaaklik die ongopubliseorde dokumente, verslae, notules en bricwe in sowel die Staatsargief te Pretoria as in die kantore van onderwysinrigtings in die distrik.

Verder was tot my beskikking gepubliseerde bronne: boeke, ondorwys- en kerklike organe, tydskrifte, koerante, spesifiek Die Hoevelder, en vcrslae en rapporte ·van die Transvaalse Onderwysdepartemcnt. Ek het verder getuienis ingowin van persona wat oor 'n lang tydperk 'n leidende aandeel in die onderwys van Jrmelo geneem hot of altyd in noue voeling mot die gobeurtenisse was. In die gebruik van die groot hooveelheid bronnemateriaal het ek my bes gedoen om die feite to sorteer en dio getuienis to sif sodat slogs dit aangeteken is wat as die waarheid bcwys kon word. Aan al die persona wat regstreeks en onregstrecks hiermee behulpsaam was, soos die personeel van die Staatsargief, die Staatsbiblioteek, die Ferdinand Postma-biblioteek, die Ermolose skoolraad, die ~rmelose munisipalitcit, Die Hooveldcr en die verskillende deponente my opregte dank.

/My ...

(3)

My hartlike dank ook aan die Nasionale Raad vir Sosiale Navorsing vir 'n ad hoc-toekcnning waaruit 'n groot decl van die noodsaaklikste kostc bcstry kon word. .iTh: is ook dank aan mevv.

F. Coetzcr en M.E. Rontgen vorskuldig vir die n0tjiese tik- en afrolwc:rk.

In besonder wil ak ook my promotor, prof. dr. J.J. Snyman van die P.U. vir C.H.C. bedank vir die insiggowcnde leiding, wenke, besieling en opbouende kritiek wat ok van hom ontvang het. Ek het

hom onder alle omstandighede bereidwillig en simpatiek gevind. Mag hy nog lank en met veel vrug aan ons geliefde Universiteit verbonde wees.

'n Woordjio van innigo dank on waardoring teonoor my vrou en kinders vir hulle morole bystand en vorsorging.

Godurendo die tydpork van intensiewe studio hot ok steeds

diaper onder die indruk gokom van die gawos van gcsondhoid, verstand en liggaamskragte wat ek van die Here ontvang het. Aan Hom die hoogste dank en ecr.

VEREENIGING.

November 1963.

J.D. VENTER.

(4)

1.

2.

3.

6.

8.

10.

11.

INHOUDSOPGAWE HOOFSTUK l

ERMELO : 'N HISTORIESE OORSIG

Inleiding . ... .

Voor en tydens die koms van die blanke beskawing ••••••

(a) (b) (c)

Die Boesman.s ••••••••••••••••••••••••••••••••••••

Die Ban toes ••••••••.••.••••••.••..•••••.••••••••

Die Wild ...

Die eerste inwoners van die Vaalriviervlaktes . ... .

Die McCorkinda1e-Nedersetting: Nieuw Schotland ...

Die voorgeskiedenis van die p1aas Nooitgedacht, lfit~r

die dorp Errnelo ••.•••••••••.•.•• - •.•••.••••••••••••

Stigting van die dorp Erme1o ...

Stigting van die Landdrosdistrik Erme1o in 1882 ...

Die benaming Erme1o ...

Nature11eoor1o~, Eerste en Tweede Vryheidsoor1og ••••••

(a) (b) (c)

Nature11eoorloe ...

Die Eerste Vryheidsoor1og, 188o-1881 ••••••••••••

Die Tweede Vryheidsoor1og, 1899-1902 ...

Die groei en ontwikke1ing van die dorp en distrik ge- durende die afge1ope sestig jaar •••••••••••••••••••

(a) (b)

(c) (d) (e) (f) (g)

Landbou en Veetee1t ...

Die Nywerhede ... , ... .

Woongebiede ...

Munisipa1e waardasies ...•....•...•.•..••.••

~1ektriese krag en watervoorsiening ...

Bevo1kingsyfers ...

'n Toekomsblik ...

Kerkgeskiedenis . ... .

(a) Die Ned. Geref. Kerk

. . . fl • • . • • • • • • • •

(i) Erme1o ...

Erme1o-Oos

• • • • • • • • • • • • • • • • • • • • . • • • • • • • • • • • 0 • •

(ii)

(b) Nederduits Hervormde Kerk ...

(c) Gereformeerde Kerk ...

/Hoofstuk 11

B1adsy 1 2 2 2 4 5 7

10 11 12 13

13 13

14 15

17 17

18 18 19 20 20 20 21 21 21 23 24

25

• • • • • • • • • • • " t '

(5)

( ii) HOOFSTUK 11

ONDElli~S IN DIE ERMELOSE DISTRIK, 1862-1900

B1adsy A. Onderwystoestande gedurende die beginjare, 1862-1881

1. Die maatskap1ike en onderwystoestande in die Vaa1-

ri vierwyk teen 186 5 • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • 26 (a) Die maatskap1ike toestande ••••••••••••••••••• 26 (b) Toestande op onderwysgebied •••••••••••••••••• 26

( i) ( ii)

In die Lydenburgse distrik •••••••••••••

In die Wyk Vaa1rivier ••••••••••••••••••

26 27 2. Orde in die Onderwysbeheer •••••••••••••••••••••••• 28 3. Die Skaarste aan onderwysers •••••••••••••••••••••• 28

4. Eerste tekens van onderwys in die 3rme1ose distrik • 29

5.

6.

7.

(a) (b)

Meester Marinus A. Hendrikse ...

Die Nederduits Hervormde of Geref. Kerk en die

Cnderwys •••••••••••••••••••••••••••••••••••

Die Onderwys onder pres. T.F. Burgers . ... .

Die Onderwys tydens die Anneksasie-periode,

1877-1881 ...

Samevatting . ... .

29

29 30

31 32 B. Onderwys onder Du Toit en Stiemens 1881-1891 ... 32

c.

l . Onderwyswet Nr. 1 van 1882 ...

2. Die ontwikke1ing vanaf 1882 tot 1891 ...

(a) (b)

Subsidie ...

P1aas1ike inisiatief en beheer ...

(c) Vordering van die skoo1wese ...

( i) (ii) (iii)

A1gemeen Skoo1boeke Inspeksies

...

...

...

Die Onderwys onder superintendentskap van prof. N.

Mans vel t, 1891-1899 .•.•...•...•...•.•••••...•

1. Onderwyswet Nr. 8 van 1892 ...

2. Die ontwikke1ing vanaf 1891 tot 1899 ...

(a) Geboue en meube1s ...

(b) Inspeksies ... - ... .

/(i) Vakke

32 33 33 34 35 35 36 36

41 41 42 42 44

... .,

~

.

(6)

D.

(c)

(d)

(e) (f) (g)

( i) Vakke ...

( ii) Rapporte ...

(iii) A1gemeen ...

Onderwysers ...

( i) Kwa1ifikasies ...

( ii) Neder1andse onderwysers ...

Inskrywing ...

Die kerk en die onderwys ...

Die subsidie ...

Taa1medium ...

Individue1e sko1e se groei en wisse1ende bestaan . ...

1.

2.

3.

Dorpskole . ... .

(a) (b)

Amsterdam ...

Erme1o ...

Wyksko1e . ... .

Sko1e in die Erme1ose distrik in 1898 . ... .

11 Kennisgewing betreffende de S1ui ting van Scho1en"

HOOFSTUK 111

ONDERWYS IN ERMELO GEDUBENDE DIE KRCONKOLONIALE BESTUUR, 19Q2-1go6, EN SELFBESTUUR 1907-1910

A. Onderwys gedurende die Kroonkolonia1e bestuur,

1.

2.

3.

1902-1906 ...

Die nag1oed van die Tweede Vryheidsoor1og . ... .

Die Onderwys van 1902 . ... .

Die Onderwyswet van 1903 ...

Die Onderwysrogu1asies van 19C3 ...

Die Onde~vys vanaf 1903-1906 ...

(a) (b)

(c)

Leerkragte ...

Inspekteurs van onderwys en distrikshoof-

ondenvy-sers •••.••••••.•••••••..•.•••••••••

Skole in die Erme1ose distrik gedurende 1903 ( i) Die stand van sake in 1903 m.b.t.

skoolge1dvrye sko1e ••••••••••••••••

/( ii) nFoe-paying 11

B1ad.sy 45 46 50 50 50 52 53

54 55 57

59 59 60 63 66 73 76

77 77 78

79 80 82 82

82 83

83

...

(7)

B.

(d)

(e) (f)

( iv)

Blads;y (ii) 11 Fee-paying" of "secondary school" •••••• 84 StaatsondGrwys gedurende 1904 ... 84

Die algemenc ondervzystoestandG in die Ermelose

gebied gedurcnde 1904 •••••••••••••••••••••• 84

Inspeksievers1ag 1904 ...

~

... .

Staatsonderwys onder die Se1bornebestuur

( i) Die begin van selfbestuur

~

... .

(ii) Die Se1bornememorandum van 17 November

85 86 86

1905 ··~·~···~·~···· 87

(iii) Die ontwikke1ing van die onderwys vanaf

J anuarie 190 5 tot Junia 1906 • • • • • • • • 88 (a) Statistiek soos aan die einde van

Junie 1906 ••••••••••••••••••••• 88 (b) Inspeksievers1ag 1906 ...

(g) Die C.N.O.-beweging in ~rmelo, 1903-1906 ... 91

( i) :Jie ontstaan van die C.N.O.-beweging ... 91

( ii) DiG stigting van die Uitkomst-C.N.O.-

skoo1 op Ermelo ... 93

Onderwys onder Se1fbestuur, 1907-1910 ... 95

1. Die Smutsonderwyswet van 1907 . ... . 95

2. Die Erme1ose Skoo1raad, 1908-1910 •••••••••••••••• 91

(a) Sameste11ing (b) Werksaamhede

...

• • • • • • • • • • • • • ! • • • • • • • • • • • • • • • • • •

3. Die praktiose uitwerking van die Smutswet en die op1ossing van die C.N.O.-sko1e in die staat-

91

98

skoolstclsel ••••••••••••••••••••••••••••••••••• 99

4. Die ui tbreiding van die s.taatskoo1stelse1,

190 7-1910 • . . • • . . • . . • • • • • • . • • • • . . . . • • • . • • • • . • • • • 100 (a)

(b)

(c) (d)

Statistiek ...

~

... .

Inspeks ierapporte •••••• ~ ~ ••• ~ •••••••••••••••

(i) Onde~v.yspei1 ...

(ii) Onderrig in die skoo1vakke ...

Geboue en uitrusting ...

Inskrywing en skoo1bosoek • ~ .• ~ •••••••••••••••

5. A1gemene Onderwystoestande gedurende 1910 ...

100 105 105 106 111 112 113

/Hoofstuk lV ...

(8)

B1adsy HOOFSTUK 1V

DIE ONTWIKKELING VJJ:J DIE ONDER'?fYS NA UNIFIKASTIJ, 1910-1962

A. Die a1gemene uitbreiding van die onderwys •••••••••••• 116 1. Fundamente1e ree1ings in verband met die onderwys • 116 (a) Verandering in beheer ••••••••••••••••••••••• 116 (b) Sekere be1angriko wysiginge in die Onderwys-

wet van 1907 on sekere nuwe regu1asies •••• 116 2. Die Erme1ose Skoo1raad, 1910-1962 ... 117

3.

(a) Samestelling •••••••••••••••••••••••••••••••• 117 (b) '7erksaamhede van die 3rme1ose Skoo1raad 122 (i) Losies en vervoerbeurse ... 122

(ii) Koshuisakkommodasio ... 124

(iii) Ree1ings vir vervoer van 1eer1ingo •••• 130 (a)

(b) (c)

Dierevervoer Treinvervoer Motorvervoer

...

...

...

(c) Die praktiese uitwerking van die sontra1isa-

130 133 134

siebe1eid 1910-1962 ••••••••••••••••••••••• 140 (i) Die toestand op ondorwysgebied in die

Ermeloso Skoolraadsgebied op 30 Junie

1910 . . • • . . • • . • . • • . . . • . • • • • • • • • • • • • • 140 (ii) Sko1e geopen en gos1uit gedurende Junio

1910- Desember 1919 ••••••••••••••• 141 (iii) Sko1e geopen en ges1uit gedurende 1920

- 1937 ••••••••••••••••••••••••••••• 143 (iv) Sko1o geopon on ges1uit goduronde 1938

- 196 2 ••••••..•••••••••••

0

146

Insk~ving en Skoo1besoek . ... .

4. Medium van Onderveys ...

146

148 5. Geboue, meube1s en ander benodigdhede • • • • • • • • • • • • 149

Toestande v~naf 1910-1929 ...

(a)

(b) "Skool-op-\tviele" . . • • . . . • . . . • • • . . • . • (c) Toestande vanaf 1930-1962 ...

149 150 152 6. Algomene Ondorwyspoil •••••••••••••••••••••••••••• 153

(a) (b)

Godsdiensondorrig ...

Tale ...

/(c) Rokenkunde 154

155

...

(9)

(vi)

Bladsy

(c) Rekenkunde ... 155

(d) Inhoudsvakke ... 156

(c) Byvakke ... 156

(f) Buitomuurse aktiwitoite ... 157

(g) Organisasie ... 157

(h) Samovatting ... 158

7. Handwerk en Kookkuns . ... . 158

8. Onderwysvoorsiening aan vorstandelik-agtorlike leerlinge ... 160

B. Die on twikkel ing van middelbarc onderwys 1910-1962 . ... 161

1. Jlrmelo . ... . 161

2. Breyten . ... . 162

3. Amste:rdam . ... . 162

4- Carolina en Piet Retief ... 163

5. Die Hotlr Handelskool Albert Hertzog . ... . 163

6. Samovatting ... HOOFSTUK V DIZ GESKI3DENIS VAN DIE E~lliLOSE NORMAALKOLLEGE Inloiding ... 164

l. Die oprigting van 'n Voorberoidonde Oploidingskoo1 te Ermelo in 1919 ...•.•.•.... , · · · .. · · · · · · • · • • • • • • • • • 2. Die groei van die Opleidingsentrum tot 'n Normaal- kollege . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . ... 3. Studiekursus van die Normaalkollege . ... . 166

(a) Die nuwo oploidingskcma in Transvaal ... 166

(b) Die opleiding op Ermelo ... 166

(c) Praktiose Onderwys ... Inskrywing ... (a) Normaalkollege ... (b) Voorbereidendc Opleidingsontrum ... 168

Eksamenuitslae ... 168

6. Proefonderwys ... Sertifikate ... 169

/(a) Die ...

(10)

8.

(a) (b) (c)

Die Sertifikaat van die Er.me1ose Nor.maa1ko11ege ...

Voor1opige Onderwysersertifikaat van die T.O.D. ...

Die Onderwysersertifikaat Derde K1as van die T.O.D.

Die strewe van die Ermelose Normaalkollege . ... .

9. Die sluiting van die Voorbereidende Op1eidingsentrum

10.

en die Normaalkollege •••••••••••••••••••••••••••••••

(a) (b)

Die Voorbereidende Cpleidingsentrum ...

Die Normaalkol1ege ...

Samevatting . ... .

HOOFSTUK Vl

'N HISTCRIESE OORSIG VAN INDIVIDUELE SKOLE EN ANDER OPVOEDKUNDIGE INRIGTINGS IN DIE ERHELCSE DISTRIK 1.

2.

Laerskole ...

~

... .

(a) (b)

(c) (d) (e) (f) (g) (h)

( i) ( j) (k) ( l)

Amsterdam ...

Badplaas ...

Breyten ...

Chrissie ...

Davel ...

Estantia ...

Go lela ...

K1einspan ...

Lothair ...

Roodewal ...

Sheepmoor ...

Van der Merwe ...

Middelbare Onderwys ...

(a)

(b)

(c) (d) (e)

Die Provinsia1e Middelbare skole ...

( i) Amsterdamse Hoar Landbouskool ...

( ii) Ermelose Hoerskool ...

Godsdiensonderrig in die middelbare skole ...

Gedifferensieerde onderwys in die middelbare skole Skoolver1aters uit die middelbare skole ...

Hoar Hande1skool Albert Hertzog ...

Bladsy 170 171 172 173

174 174 174 175

178 178

181 184 186

191

194 196 197 199 204 204 204 209 214 216 217 218

/Hoofstuk. Vll ...

(11)

(viii) HOOFSTUK V11 SM'IEV ATTING

1. Onderwys in Erme1o tydens die Zuid-Afrikaansche Repub1iek 1862-1899

2.

3.

In1eiding ...

(a) (b)

Onderwystoestande voor 1881 ...

Onderwystoestande 1881-1899 ...

( i) Die onderwys onder Du Toit en Stiemens ...

( ii) Die onderwys onder N. Mansve1t ...

Die onderwysontwikke1ing 1900-1910 ...

(a)

(b)

Die tydperk van rekonstruksie in Erme1o

1900-1906 ...

Ondenvys onder Se1fbestuur 1907-1910 ...

( i)

( ii)

(iii)

Die onderwyswet van 1907 ...

Die Erme1ose skoo1raad en uitbreiding op

ondorwysgebiod 1908-1910 •••••••••••••••••

Algemene onderwystoestande teen 1910 ...

Uitbreiding op ondenvysgebied 1910-1962 . ... .

(a)

(b)

(c) (d) (e)

Die sentra1isasiebe1eid ...

( i) In1oiding ...

(ii) Vorvoer van 1eerlinge ...

(iii) Skoo1koshuise ...

Inspeksies ...

( i) Sko1asties ...

( ii) Sielkundig ...

(iii) Me dies ...

l:Iidde1bare onderwys ...

Die Erme1ose Normaalskoo1 ...

Buitemuurse bedrywighede ...

( i) Die spaarsinbeweging ...

( ii) J eugbewegings ...

(iii) Kadette ...

(iv) Sport ...

(v) Kulture1e ontwikkeling ...

Bladsy

221 222 223 223 224 226

226 229 229

229 230 231 231 231 231 232 233 233

233

233 234

234

235 235 236 236 236 236

/(vi) Ouer- ...

(12)

Bladsy (vi) Ouer- en onderwysvereniginge ...•••... 237

(f) Die metode en inhoud van die onderwys in Ermelo

in 1962 ••••·•••··••·•••••·•···•·••••••••••• 237 (i) Laeronderwys

• • • • • • 0 • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • •

237 ( ii) :Middelbare onderwys ... 239

(iii) Die opvoeding van die hele mens ... 239

BYLAE

l. Inspeksierapport van die Ermelose Dorpskool . ... . 241

11. Regulaties van de Openbare School Ten Dorpe

Ennelo, 189C . • . • • . • . . . . . • • . . . . . • . • . . . . . . • • . • . • • . • 242 lll. School te Ermelo 1 Geinspectieerd 1 Junie 1897 . ... . 243

lV. Kennisgewing betreffende de sluiting van scholen •••• 246 V. Brief van wylo gen1. J.C. Smuts ... 247

Vl. Aanste11ingsbrief, 1905 •••••••••••••••••••••••••••• 248 Vll. Onderwysersderdek1as-Sertifikaateksamen, 1924 •••••• 249 Bibliografie . • . . . • . . . • . . . • . • . • . • . .

Kaart o o o e o e o o o o o o o o o o o o O o o o o o o o e o o o o O o o o e o o o o o o o o o o o o o o o o

(i)-{v)

(vi)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

taal geschikt om een programma voor een komputer in te schrijvenj deze moet vertaald worden naar machinetaal, wil de komputer het programma kunnen begrijpen

Deur die scenario‟s (Hoofstuk 2, bl.. bestudeer is, was dit moontlik om finansiële analise op elkeen toe te pas. Dus kan die leser vanuit die inligting verkry uit die analises

To analyze the effect of the 52.7% shift of rural young workers to urban areas on the sustainability of a PAYG system it is worth looking at the change in urban and rural age

H1b: Advertorials elicit a more positive attitude towards the product compared to traditional print advertisements and this effect is influenced by the level of understanding

An Epicurean approach is both interesting but more importantly instructive in providing a guide for understanding the problem of sustainability under the

Following on from the results of the above mentioned literature, indicating that positive emotions of both employees and customers positively influence customer

The thermal treatment of the electrode paste transforms it into a solid material that is characterised by good electrical conductivity, as well as excellent