• No results found

volkere be\vys dat opvoeding en ondervrys

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "volkere be\vys dat opvoeding en ondervrys "

Copied!
11
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

·1, INLEI DING

1 • 1

ORIENTERING ..

Deur die eeue heen het die geskiedenis van

· die \·7ereld en van

volkere be\vys dat opvoeding en ondervrys

'n

voorvereiste vir vooruitgang

is.

In die proses van vooruitgang stel elke mens, gemeenskap en volk n einddoel om na te streef en te

bereik.

Die einddoel word deur die

lewens- en wereldbeskouing van die betrokke enkeling, gemeenskap en volk bepaal. Dit be-

. teken dat ook

die opvoedingstelsel deur die lewens- en wereld-

beskouing bepaal v1ord. Sodoende is die beginsels waarvolgens

die

opvoeding en onderv1ys geskied

'n

integrale deel van elke gemeenskap en v~lk se kultuur.

1)

Aangesien daar verskillende

lewens-

en wereldbeskouinge asook verskillende kultuurge-

meenskappe bestaan, is daar verskillende opvoedingstelsels.

Vir die Afrikaner, met sy ,tradisionele Christelike

(i.e. ·

Protestant-Calvinistiese) lewens- en wereldbeskouing

, 1@

die noodsaaklikheid van die opvoeding en onderwys in die feit dat die me'ns van nature sondig

is

en homself in n ver-

lore

toestand bevind, maar dat die mens hervormbaar is en gered

~an

v10rd. Daarorn moet die mens (kind) opgevoed \vord tot kennis van sy sonde en kennis van God

,

sodat die mens tot die geloof kan kom om

~ie

wil van die Here te doen en uit genade gered kan word. Hierdie opheffing sluit vir die Calvinis die hele mens in

,

naamlik die liggaamlike, s~siale, sedelike

,

geestelike en intellektuele. 2) Die Kerk- orde3) bepaal dat "die Kerkrade oral moet toesien dat daar goeie onder\vysers is \vat die kinders nie alleen ieer lees

1)

Barnard, s s

B.e.ar:.k.e.-(Jrtde.~twy.o -l.n

T

~~anL>vaa.t -l.n hil>-touu- p·edagog-l.e.l>e. pe.l!.-~pe.k.t.ie.6, p 1.

2)

~

Van Niekerk, W

Evo.tu..oie.1 L>f<.e.pp.i.ltg e.n ChJU..ote..til<.•na.oio- nale. onde.l!.Wf/.61 p 87.

3) Gereformeerde Kerk

Kvtk.ol!.de v~n. d-ie. Ge.Jt.e.6oJtme.e.Jt.de.

ge.me.e.nt.e..o in

SA,

p

22

.

(2)

en skryvre en hulle in tale en ander kundighede onderrig nie, maar ook in die Godsaligheid en in die Kategismus".

Maar meer nog - vir die Christen-Afrikaner hou die Calvi- nistiese lewensbeskouing ook n Afrikaans-nasionale be- gronding van die opvoeding en onderwys in. 4

) Hierdie t\vee- ledige volkskultuur van die Afrikaner is nie

11

iets

11

wat gekoop is nie, maar is. die verwerwing van n geestelike be- . sitting T,vat die karakter van die eie. en tiperende aan n volk

dra. Die Afrikaners het (as volk) op

Suid~Afrikaanse

bodem

n Boerevolk geword met wortels van Calvinisme, selfbehoud, vryheid en nasionalisme wat die eenheid en gemeenskaplikheid.

van n eie geloof, taal, bodem en politieke soewereiniteit ontwikkel het.: dus

'n

eie kul tuur met

'n

eie opvoedingstelsel.

Versteurings van en vreemde invloed op hierdie basiese le\vens- beskouing en volkskultuurwaardes

in

die

~lgemeen,

en die op- voedende onderwysbeginsels in die besonder, het die Christe- lik-nasionale ondervlysbeweging .vanaf 1902 tot gevolg gehad.

1.2 TAAKSTELLING

\...

Na die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) is privaat Christelik- nasionale skole gestig as uitvloeisel van die Christelik- nasionale onder\vysbe·weging. In die Christelik-nasionale skole het die opvoedende onderwys van die Christen-Afrikaner- kind in ooreenstemming met die Christelik-nasionale beginsel plaasgevind. Die meeste van die Christelik-nasionale

s~ole

het egter as gevolg van finansiele probleme en die invloed van die Smutsondenvysvlet teen die einde van 190

6

6f geslui t 6£ staatskole geword. Die gebrek aan

'n

Christelik-nasionale skoal het 'n ernstige leemte by die Christen-Afrikanergemeen- 4)

Coe~zee, J

H Blanke Volksontwikkeling in die lig van

die Calvinisme.

1BC-~~udie~~uk1

nr 4, p 7.

(3)

skap van Potchefstroom laat ontstaan. Ten einde in die behoef- te aan

n

Christelik-nasionale skool te voorsien, is die

vrye Voorbereidende Skool in 1907 gestig. Die Voorbe- reidende Skool het in 1915

n

staatskool ge\vord, naamlik Potchefstroom Gimnasium.

Met hierdie studie word gepoog om vas te .stel of Potchef- stroom Gimnasium as oudste Afrikaanse hoerskool die op-

voedingsteorie en praktyk in ooreenstemming met die Christe- lik-nasionale onderwysbeginsel uitleef en toepas.

1.3 HIPOTESE

Daar \vord algemeen aanvaar dat Potchefstroom Gimnasium in 1907 ontstaan het as uitvloeisel van die Christelik-nasio- nale onderwysbev1eging, om in 'n besondere onderwysbehoefte te voorsien. Die aanname is dat Potchefstroom Gimnasium deur al die jare heen die Christelik-nasionale onderwys- beginsel getrou uitgeleef het en dus as eksponent van die Christelik-nasionale onder\~sbeginsel beskou kan word.

1.4 MOTIVERING VIR EN DOEL VAN DIE NAVORSING

As vyfde permanente hoof van Potchefstroom Gimnasium (Januarie 1979 tot Junie 1981} het skr.ywer kennis gemaak met fragmentariese dokumentasie oor die stigtings- en ontwikkelingsgeskiedenis van die skool. Daar is

n

gebrek aan volledig geskrewe riglyne oor die gees en rigting van die skool. ·

Die doel van hierdie navorsing is om deur middel van

n

•• tematologiese benadering ten opsigte van tydperk en gebeure, die stigting, ontwikkeling, gees en rigting van Potchefstroom

(4)

Gimnasiwn aan die Christelik-nasionale onder-1.vysbeginsel te toets.

1.5 TERREINAFBAKENING

Aangesien die Christelik-nasionale onderwysbeginsel al deur vele opvoedkundiges nagevors is! word die ontstaan, beteke- nis en vestiging van die Christelik-nasionale onder\"Ysbe- ginsel in hoofstuk 2 slegs in hooftrekke saamgevat ten einde as basis te dien vir die besprekings wat daarna volg ten opsigte van die stigting, ontwikkeling en gees en rig-

ting

van

?otchefstroom Gimnasium.

1.6 METODE VAN ONDERSOEK

In hierdie ondersoek is daar hoofsaaklik van die metode van historiese navorsing gebruik gemaak en relevan·te· gege-

\'lens vir die onderhawige vraagstuk is saver moontlik in gesaghebbende bronne opgespoor. Daar is van gepubliseerde en ongepubliseerde primere bronne gebruik gemaak, naamlik notules, korrespondensiestukke, onderwyswette, skooljoer- nale, inspeksieverslae, jaarverslae en jaarboeke. Verder

is op sekondere bronne gesteun om byvoorbeeld die versamel- de stof oor die Christelik-nasionale beginsel in die onder- wys in hooftrekke sinvol te arden en tot 'n logiese geheel te verwerk. Die versamelde gegewens is voorts krities beoordeel, geinterpreteer en daarna beskrywe. Die benade- ring van die studie in die geheel, sowel as die onderaf- delings, is inleidend, aanleidend, gebeurlikheidsbeskryv1end en konkluderend.

(5)

1.7 DIE PROGRAM VAN ONDERSOEK

Na hierdie inleidende hoofstuk word daar in die tweede hoofstuk die oorsprong, vestiging en bestendiging van die Christelik-nasionale onderwysbeginsel in hooftrekke weerge- gee. Die invloed van verengelsing en die Christelik-nasio- nale onderwysbeweging en -stryd wat daarop gevolg het, word kortliks vermeld, asook die implementering van die Nasionale Onderwysbeleid in 1967.

In hoofstuk 3 word die algemene onderwysgeskiedenis van Potchefstroom tot voor die stigting van Potchefstroom Gim- nasium in hooftrekke \'7eergegee om as agtergrond en aanloop te dien tot die stigting van die Voerbereidende Skeel in 1907 as voorloper van Potchefstr.oom Gironasium.

Vervolgens word die stigting en ontwikkeling va,n P.otchef- stroom Gimnasium in hoofstuk 4 so volledig moontlik be- skrywe, terwyl die gees en rigting van die skoal in·hoof- stuk 5 aan die orde kom.

In hoofstuk 6 vlOrd die besondere bydrae van verskillende persoonlikhede tot·die stigting, ontwikkeling, gees en rigting van die skool aangetoon en in die laaste hoofstuk volg die evaluering en gevolgtrekking.

1.8 BEGRIPSBEPALINGS

Daar word vervolgens

n

verduideliking gegee van enkele be- langrike begrippe wat in hierdie verhandeling gebruik word.

1.8.1 Gimnasium

Die vlOord

gymna.o£um

(gimnasium) is die naam wat in Nederland, Duitsland, Oostenryk en Switserland aan sekondere skole ge-

(6)

gee is v1aarin onder andere Latyn, Grieks en Wiskunde aan leerlinge wat ses of meer vakke geneem het, onderrig is as voorbereiding vir universiteitstudie. In ander lande is name soos c.o.t.te.ge. en glr.a.mma..fl. ~:>c..hoo.e. (Engeland) I .tyc..~e.

(Frankryk) en a..t.he.nee. (Griekeland) aan dusdanige skole ge- gee. 5 )

In Suid-Afrika is die benaming g,Lmna.~:>,Lum aan enkele sekondere skole gegee waar dit bedoel was om ooreenstemmend met die model soos dit in Europa gebruik was, te wees. Die. Stellen- boschse Gimnasium was een van die skole wat in Suid-Afrika alreeds in 1864 s6 genoem. is.6

) Die leerlinge van

n

gimna- sium staan as

g~mna.~:>~a..~:>.t.e.

bekend.7

)

Die oorsprong van die woord g.i.mna.~:>ium dateer uit die tydperk van ou Griekeland waar dit.n plek of gebou aangedui het

waar vir die liggaamsontwikkeling van die seuns _voo.rsien is.

Later is hierdie plekke ook vir vergaderings en vir die on- derwys van die meer intellektueles gebruik. "Die beroemdste gimnasia was die van Athene, naamlik die Akademie, Lyceum en die Cynosarges waarmee die filosowe Plato, Aristoteles en Anthisthenes en hulle stelsels, ..• in verband gebring is ... a) Die woord

g~mna.~:>~u

.. m word ook gebruik om die gim- nastieksaal aan te dui.

Wat hierdie studie betref word met g~mna.~:>ium n voorbereiden- de sekondere skool vir universiteitstudie bedoel.

5) Schoonees, p 266.

6)' Nell, W L . , 7) Schoonees , . .- .' · ·8) L o c.. c.~.t.

P C (red) V~e. Afi~c.,i.ka..a.n~:>e. woolr.de.boe.k1 dl III,

Onde.fl.wy~:> op S.t.e..t.te.nbo~:>c.h 1806-18661 p 312~

.toc..c...[.t..

• : ' : , ' ·, L ~

(7)

1.8.2 Eksponent

In die Wiskunde is die ~R~pon~nx die syfer wat aandui hoeveel rnaal die grondtal herhaal word; dus die rnagsaanwyser.

Anders dien ~R~pon~nt as voorbeeld van iets, of dit verteen- woordig 'n voorstel, beleid, siensv1yse of beginsel. Daar kan byvoorbeeld gese word dat Italie die vernaarnste e..k.~pon~nt

van die Fiscisrne vms,9) en dat Rusland die vernaarnste

~k.~po­

ne..nt

van die kommunisrne is.

In hierdie studie word met e..R4pon~nt die voorbeeld van 'n beginsel bedoel.

1.8.3 Christelik

Christus is die 11 arnpsnaarn11 van die Verlosser, die Seun van God drie-enig en sy volgelinge is Christene,10

} dit wil se mense v1at in Christus as die Seun van God en as Ver-

losser glo.11) Christene is dus rnense wat 'n Christelike le-v;ensbeskouing huldig en in die koningskap van Christus op alle lewensterreine glo.12) Daarorn word die taak wat Christene op alle lewensterreine verrig, byvoorbeeld in die kerk, skool, politiek, ensovoorts deur die begrip

Chni4t~iik.

aangedui.13} In die reforrnatoriese denke dui

9) Schoonees,

op.clt.,

dl II, p 504.

10) Barnard,

s

S Christelik-nasionale onderwys en onderwy- sersopleiding·soos dit op die Wet op die Nasionale Onder- wysbeleid van 1967 gegrond is. Fok.u~ nr 2, Junie 1980, p 1335.

11) Schoonees,

op.cit.,

dl I, p 608.

12) Schoernan, P C Die 11Christelik-nasionale beginsel in die onderv1ys 11 en die gevare verbonde aan 11akkonunodasie- denke.11 Folz.ttf.. nr 4, November 1980, p 1486.

13) Barnard, S S Christelik-nasionale onderwys en onderwy- sersopleiding soo~ dit op die Wet op die Nasionale Ondervrysbeleid van 1967 gegrond is. FoRu~ nr,2, Junie

1980/ p 1335.

(8)

C hJt....U..:te.Uk. op die Christelike religi.e, met ander \voorde die totale motief en dryfkrag van die mens in die rigting van sy Skepper en

Verlosser.

1

~)

"Die grondslag van hier- die belydenis is dat die Bybel die onfeilbare Woord van God is, dat God die Wetgewer is vir alles wat bestaan en dat sy ordinansie vir alles geld. God is absoluut soewe- rein oor alles \vat Hy geskep het - ook oor die mens in al sy handelinge (insluitende sy opvoedings- en onderv;yshande- linge.)1115) Dit is dus Skrifgefundeerd om van 'n Christelike kerk, 'n Christelike huisgesin, 'n Christelike volk en 'n

Christelike skool te praat.16 )

Met ChJt...<...6:te..t..<..ke. .6 k.oo.t vmrd 'n skool bedoel wat Christelik georienteerd is omdat Godsdiensbeoefening en aanbidding daarin 'n ereplek inneem; dat die Bybel die belangrikste boek is waarmee die kind behoorlik kennis maak deur Gods- diensonderrig en dat die vertolking en aanbieding van alle sekulere vakke teen die agtergrond van 'n Skriftuurlike grondmotief en deur Christengelowige onderwysers geskied.17

)

Vir die doel van hierdie studie word ChJt....<..~:te..t.<..k as 'n levlensbeginsel vertolk en bedoel om in ooreenstemming te wees met die Calvinistiese beskouing en die gereformeerde belydenis soos dit in die Belydenisskrifte van die Afrikaan- se kerk~ vervat vlOrd en v1at die einddoel in die opvoedende onderwys bepaal.

14) Schoeman, op.c~:t., p 1488.

15) Barnard, S S Christelik-nasionale onderwys en onder- wysersopleiding soos dit op die Wet op die Nasionale Onderwysbeleid van 1967 gegrond is. Fok.u-6 nr 2, Junie 1980, p 1339.

1 6} I b-<.d. I p 13 3 5.

17) Schoeman, op.c-<.:t., p 1496.

(9)

1.8.4 Nasionaal

Na~~onaat beteken die liefde by die indiwidu, gemeenskap en volk vir die eie vaderland, moedertaal1 kultuurerfenis, vaderlandse geskiedenis, volkshelde en kennis van en liefde

v~r die nasionale simbole; dit wil se na.o~ona.a.t beteken 'n sterk, vurige vaderlandsliefde.

Die nasionale karakter van die opvoeding en onderwys be- teken dat daar in die opvoeding en onderwys uitvoering gegee word aan die voorgenoemde eienskappe; dat dit alles aan die kind, die landsburger van more 1 geleer \vord. Slegs uit kennis, erkenning en waardering van die eie vaderland, taal en VOlkSkUl tUUr WOrd 1U geeS Van patriotiSffie 1 l0j ali- teit en verantwoordelikheid vir die vaderland, volk en simbole aangeleer.18

>

Die nasionale grondslag (nie beginsel nie) van die onder~7s

in Transvaal kan vertolk word as die onbaatsugtige diens- baarheid van die enkeling aan die gemeenskap. Die verering, bewaring of handhawing van die volkstradisie het karakter- vormende waarde en daarom moet elkeen offervaardige liefde vir die vaderland aanleer. 19

) Die gees van nasionalisme gee 'n volk sy vorm om deur geslagte heen 'n bepaalde staat- kundige instelling (vryheid) te idealiseer en om selfs daarvoor te sterf. "Die geskiedenis van die 19e eeu het geleer dat die bindkrag van nasionalisme die kragtigste

en voordeligste in die politieke sfeer en gemeenskap is."20>

Vir die doel van hierdie studie word met na.~~ona.a.L (nasionale skool en nasionale onderwys) die grondslag van die skool en

18) Barnard, S S Christelik-nasionale onderwys en onderwysers- opleiding soos dit op die Wet op die Nasionale Onderwys- beleid van 1967 gegrond is. Fo~u~ nr 2, Junie 1980, p 13~3.

19) Snyman, J J · 'n H~-6 .toJt..~e~ -lz.Jt....C.:t~e~ e. ~:tud~e. van d~e. Smu.t.o- onde.Jt..wyJwe..t van 19011 p 371.

2 0) 1 b~d " I p 16 8.

(10)

opvoedende onderwys bedoel wat binne die Christelike be- ginsel die kind vaderlandsliefde leer.

1.8.5 Christelik-nasionaal

Die begrip Ch~i4~e.lik-na4~onaal word s6 geskryf omdat die Christelike beginsel die nasionale kar~kter bepaal en

kwalifiseer, want die swaartepunt le by Christus, omdat Hy die hele samelewing - ook die opvoeding en onderwys - bepaal;

met ander woorde, Ch~i4~e.lik-na4ionaa.l is 'n "twee-eenheids- begrip omdat Christus en 'n kultuurgemeenskap nie in 'n dualis- me ui tmekaar gehou kan \'lord nie. n21

)

1.8.6 Beginsel

Die begrip be.gln4e.l beteken grondslag, byvoorbeeld die be- ginsel (grondslag) van die Rekenkunde. Dit kan egter ook 'n sisteem of stelsel beteken, byvoorbeeld 11die beginsel van beveel en gehoorsaam is van baie belang op militere ge- bied.1122) Die oorsprong van die begrip word in Psalm 111 vers 10 gevind, naamlik 11 Die vrees van die Here is die be-

ginsel van die wysheid". •n Be.gln4e.l kan dus gedefinieer word as die vaste vertrekpunt afgelei uit die bron van 'n mens se sekerheid; in die geval van die Christen dan die Skrif as die Noord van God. Vir die doel van hierdie studie beteken be.gin4e.l 'n lewensreel wat op oortuiging en geloof gebaseer is.

21) Barnard, S S Christelik-nasionale onderwys en onder- wysersopleiding soos dit op die Wet op die Nasionale Onderwysbeleid van 1967 gegrond is. Foku4 nr 2,

Junie 1980, p 1335.

22) Schoonees1 loc.cl~., dl I, p 355.

(11)

1.9 SLOTOPMERKING

Die verhandeling handel oor 'n bepaalde sekondere skool, naamlik Po'tchefstroom Gimnasium. - bekend as die oudste Afrikaanse sekondere skool. Potchefstroom Gimnasium het

in 1907 ontstaan as gevolg van die Christelik-nasionale ideaal en deur al die jare heen

n

besondere bydrae gelewer met betrekking tot die voorsiening van opvoedende onderv0s aan Christen-Afrikanerkinders.

In die volgende hoofstuk '!liord die oorsprong, vestiging, bestendiging en betekenis van die Christelik-nasionale onderwysbeginsel in hooftrekke behandel. Dit word as nood- saaklik beskou om eers die Christelik-nasionale onderv0sbe- ginsel te behandel voorda t die stigting en ont'lllikkeling van Potchefstroom Gimnasium beskryf '!~lOrd, omdat dit die grand- slag vorm van die stigting van die skool en sy besondere bydrae tot die opvoedende onder~ys--: --

-~-

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

• Die raadslid rnoes in noue skakeling met die betrokke departemen t shoof wees en op hoogte van die departement se funksies en administrasie wees. • Hy moes

Hierdie studie poog derhalwe om nuwe lig op die volgende onderwerpe te werp: die Koepelbioom en die inwoners se persepsies oor die wateromgewing vanaf die 19 de eeu tot op hede;

In September 1875 kyk die kerkraad van die Burgersdorpse Gereformeerde Kerk tydens ‘n openbare gemeentevergadering na die situasie van die Teologiese Skool in hulle

Die verskuiwing van die Teologiese Skool vanaf Burgersdorp na Potchefstroom het, in die woorde van ds Petrus Postma (eerste literariese professor), ten doel

Eén van de voor waar den, om in aan mer king te ko men voor de ze re ge ling, was dat het ter rein dien de op ge no men te wor den in een ge mo ti- veerd voor stel tot op maak van

3o Deel I van hierdie werk moet beskou word as die blote grondsla.g van die Christelik-nasionale O:pvoed.kunde. Indien elke tema deeglik ondersoek en volledig

ingestelde, Griekse vorm van denke is op die deskriptiewe ingestal, terwyl opvoedkunde ook en veraJ. Die mens en die tipies-menslike verskynsel van die opvoeding

In die Knnpprovinsie word dio provinsi'::',lo koshuise ge- adninistreer volgens dio proscduro wat oorspronklik dour dio Suid-Afrika-wet neergele is, wat dit