HOOFSTUK
PROBLEEMSTELLING, DOELSTELLINGS EN WERKSWYSE
1.1 PROBLEEMSTELLING
Volgens die jongste bes kou inge in die liter-atu u r-s tudie ( Senekal,
1986:in Ieiding) r·oep die beg r-ip letterkunde 'n beeld op van liter·er·e wer-ke wat binne 'n spesifieke gemeenskap geskep en gelees word deur bepaalde mense. Prominensie word vel'leen aan die verband wat daar bestaan tussen letter-kunde en die ontvangers daar-van in die gemeenskap waarbinne dit gepr·oduseer wor·d. Die ontwikkeling en samestelling van 'n spesifieke gemeenskap op 'n verskeidenheid van terr-eine en die vereistes wat daaraan gestel word oor· 'n wye spektrum, vind ook neer·slag in sy letterkunde.
Ontwikkeling en die gepaar·dg aande evolusioner·e prosesse op fcitlik elke denkbar·e lewensterrein het seder-t die sestiger·jar·e in felheid toegeneem.
Ontwikkeling br·ing verandering en nuwe insigte wat nie net op die sosio-kulturele vlakke van 'n volk se lewe r·ealiseer· nie, maar ook op ander· vlakke waarvan die letter·kunde een is. Vol gens Senekal
(1986:inleiding) het Holub aangetoon dat hier·die nuwe orienter-ing binne 'n liter·ere r·aamwer·k neerkom op:
"a) 'n modifikasie en hedormulering van die tradisionele liter·ere kanon, die wer·ke wat as 'letter·kunde' beskou en b estudeer· is, en
b) n baie spesifieke bemoeienis met die metode. Die herevaluer·ing van die tradisionele kanon het gelei tot 'n uitbreiding van die kanon om filosofiese geskrifte, triviaal .. liter·atuur·, kinderliteratuur en dies meer· in te sluit. Nie net die kanon het verandet· nie: die begrip literatuur· het 'n wysiging ondet·gaan."
Uit hier·die nuwe benader·ingswyse waarin die tradi s ionele liter·ere
k~nonbevr·aagteken is, het besondet·e aspekte van literatuur·stuclie as studie -
objek na vor-e getr·ee.
Drie aspekte geniet pr·omincnsic:
n Spcsifieke bemoeienis met die metode van navorsing .
Die rol van die ontvange r en sy aandeel in die konstituer·ing van die literere proses . (Hieruit vloei die belangrike beginsel van kommunikasie wat die liter er·e proses ten grondslag le soos dit reali- seer tussen 'n sender, 'n teks en 'n ontvanger·.)
Die rclevansie wat n literere teks binn" konteks geniet.
In die liter·atuurstudie as studie-objek is daar· tr·adision eel min er·kenning gegee aan kinderletterkunde as deel Viln die litercr·e polisisteem.
Navorsingsinisiatiewe is ingestel op kindediteratuur as ' n pedagogiese instrument deur middel waarvan baie ver·mag kon word tydens die kind se opvoec!ing. Shavit (1986:ix) merk op dat hierdie tendens hoofsaaklik uit twee faktore voortkom, naamlik:
die tradisionele konsepsie van kindwees binne samelewingsverband en die beskouing ten opsigte van sy letterkunde wat hieruit voort- vloei, en
die hadisionele beginsels waarvolgens navorsing slegs ingestel is op liter·ere tekste wat sogenaamd "waardevol" was.
Uit bogenoemde sieninge is dit cluidelik waarom kinderlet terk unde binne histor·iese konteks redelik swak figur·eer in die literere polisisteem.
Tradisioneel was die literere fokus net op die sogenaamd waardevolle teks
ger·ig en die in die periferie (waaronder die tekste vir kinders r ·esorteer)
het feitlik geen aandag as letterkunde gekry nie. Kinde d etterkunde as
'n liter·ere sub - sisteem het homself nog altycl kontinu bevind in die " pe-
riferie van die liter·ere poli s isteem en is om die rede nooit werklik as
studie-objek van die letterkunde beskou nie. Vergelyk Shavit (1986:ix)
en Ghesquiere (1982: 19). Ande r· sisteme soos die biblioteekwese, die
opvoedkunde en die psigologie het die kind met sy lecsstof en stories
vir hulself toege!Hen en besondere navor·sing met goeie r ·estrltate van
stapel gestuur. Volgens Shavit (1986:x) het hierdi e sisteme hoofsaaklik
op die volgende kemvr·ae toegespits:
"What is a good book fo1· a child?
What is the influence of a book on a child?
How can it contribute to the child's development?"
Antwoorde op hierdie v1·ae het besondere •·esultate en insigte gelewer ten opsigte van die werking en impak van kindedette•·kunde op sy lesers.
Groot betekenis binne bogenoemdc sisteme is as gevolg hiervan vel'leen aan kinderletterkunde as 'n middel tot 'n doe! . In 'n bree1· Suid- Afrikaanse opset ve1·wys Steenberg (1979:
1)ook
n~die beteke nis en waarde van leesstof vir kinde1·s. Sy se:
"In hierdie enkele jare word die grondslag gele vi1· sy persoon - · likheid, die kwaliteit van sy gevoelslewe en sy instelling tot die
!ewe word in hoe mate bepaal. "
Die nuwe benadering tot lette1·kunde as studie-objek waarbinne aan kindel'letterkunde 'n •·egmatige plek toegeken is, bring nuwe v1·ae en insigte na vo1·e oor hie1·die sisteem.
~lierdienuwe ve1·gesigte word ook vir Noord-Sotholetterkunde in die vooru itsig gestel. Aansluiting word hie1· gevind by H. C. Groenewald ( 1986: 102). Hy bepleit ' n nuwe bena- dering met ve1·reikende implikasies vir al die Afrikalale van Suid-Afrika.
Volgens hom is daar lanka! reeds die behoefte uitgespreek vir ' n lite•·€,-e kritiek in Af.-ikatale wat binne die konteks en omstandighede van die mense van 'n spesifieke letterkunde ope1·eer. Uiteinde lik lewe1· hy 'n pleidooi vir n sisteembenade.-ing wat ook die uitgangspunt van hierdie studie is. Hy wys vern! op die volgende:
this approach is in the position to see literatu1·e in a different light, not simply as a collection of (some g•·eat) autho1·s and books, but as a multifacto1· determined process"_
Om hie1·die nuwe vergesig op kinderlette1·kunde in No01·d -- Sotho te laat realiseer is dit noodsaaklik om aan te sluit by die volgende gedagtes van Shavit (1986 :x ):
"First, scholars must indicate their readiness to accept children 's
literature as a legitimate field of research; secondly, they must
be ready to rega•·cl children's lite1·ature per se, that is, to 1 ·ega rd
it as a pa1·t of the lite1·a ry system."
Die problematiek rondom geslaagde er·kenning en aanvaarding van kinderletterkunde in Noord -Sotho (by implikasie ook die van ander Afl'ikatale) wor·d juis dour· die sisteembenadering uitgewys. Kinder·let- ter·kunde in Noord-Sotho bevind hom op die verste punt van diB pel'iferie van die literere polisisteem. Dit is feitlik ondenkbaar dat in hier·die moderne eeu gekonstateer moet word dat die grootste gedeel t e van die Suid-Afl'ikaanse jeug (die kinders van al die swart bevolkingsgroepe in Suid-Afl'ika) feitlik nie kan aanspraak maak op leesstof in sy eie taal nie.
Ver·skeie redes kan sekerlik vir· hier·die toedrag van sake aangevoer word . Die omvang van die pr·oblematiek rondom hierdie saak strek egter so ver dat dit nie naastenby binne die raamwerk van hierdie studie volledig beskryf sal kan wor·d nie. Die kompleksheid van d ie literere kommunikasiepr' oses in Noor·d- Sothokinderletter·kunde wor·d JU ts beklem- toon deur· die verskeidenheid van faktore binne die Suid-Afrikaanse samelewingsverband. Enige beskrywing en bespreking van Noord- Sothokinderletterkunde kan net baat by die aanvaarding van die sisteernbenadering soos in hoofstukke
Illen IV uiteengesit is, as uit- gangspunt. Hierdie benadering bied heelwat voordele vir die bestudering van kinderletterkunde in die algerneen en ook vir die Noor·d-Sothokind s'n spesifiek. Ten ops igte van hierdie algemene en besondere ter·reine kan 'n sintese van bestaande kennis gemaak wor·d wat heelwaarskynlik nuwe ontwikkelings- en navorsingsrnoontlikhede kan open.
Voorlopig word hier· slegs cnkele fokuspunte uitgelig om die problematiek van Noord-Sothokinderletter·kunde onder die soeklig te plaas. Aansluiting wor·d in die ver·band gevind by Vink en Frylinck (1983:64-68) se inte- ressante en insiggewende feite aangaande die publikasie en gebruik van letter·kunde in Afrikatale. (Vollediger verwysings na en 'n int er·pretasie van hier·die ar·tikel ve rskyn in hoofstuk VI.) Dit is duidelik dat die pr·obleme wat deur hulle genoem word ook r·elevant is binne die literere sisteem vir kinder·s. Die pro blematiek sentr·eer· dan veral op die volgende fa ktore:
Die beskikbaarheid van leesstof wat onder· andere saamhang met die ekonomiese beskikbaar·stelling daarvan wat weer 'n negatiewe invloed op skrywers en uitgewers het.
Besondere vrae word gestel oor die kwantiteit en kwaliteit van lees-
stof.
Die fokus kan oak met al!e reg gerig word op die leserskompetensie (volwassenes en kinders) in die onderskeie Afrikatale.
Die gebr·ek aan leesbegeerte wat die gevolg is van die feit dat daar·
nag 'n baie sterk tradi s ionele of mondelinge liter·ere sisteem in Afrikatale is. Die mens wil daar·om eer·der dee! wees van 'n dir·ekte aktiewe kommunikasiesistee m as om passief en aileen sy stor·ies te moet lees. Hier· (by die moderne wer·ke) vorm hy
d~ndee! van 'n kommunikas iesituasie waar· die sender· en die ontvanger· rnekaar· nie sien nie, e n selfs nie eer·s ken nie.
Hierdie kernprobleme wat deur Vink en Fr·ylinck ge"identifiseer is, kan oak samevattend beskr·yf wor·d as die basisproblematiek binne die raarn- wer·k en benaderingswyse van hierdie studie. Dit fokus op die samestellende elernente wat bydra tot die konstituering van die liter·ere proses by kindedetterkunde. Hierdie problematiek behandel die volgende:
Dit fokus op die inisiering van die liter·er·e proses of die sogenaarnde produksiefase.
Dit fokus op die literere teks of die boodskap soos dit r·esulteer· in kwantum en kwaliteit.
Dit fokus op die ontvanger·s of die sogenaarnde resepsiefase.
Verdere klem word geplaas op die ver·s killende raamwerke of sisteme waarbinne die literere proses voltrek word, nnarnlik 'n sterk monde- linge sisteem wat sy eie unieke r·ealiseringsvlak het, en ' n r·edelike ontwakende moderne of geskrewe sisteem wat oak sy eie unieke re- aliseringsvlak het. Hier·d ie realiset"ingsvlakke is natuurlik oak elkeen binne die raarnwerk van 'n spesifieke konteks gestel.
1.2 DOELSTELLING
Vir· volledige en bevredigende ontsluiting van die problernatiek wat hier·die
studieveld omring kan die l'iglyne wat hieronder gestel wor·d as uit-
gangspunt en as algernene doelstelling van hierdie stuclie aanvaar· wor·d:
In die eerste plek word u itgegaan van die standpunt dat kinderletter- kunde in Noord-Sotho 'n wesenl ike dee( u itmaak van hierdie volk se literere polisisteem. Volgens Shavit (1986: x) se beskrywing kan dit ook gesien word as:
a member of a stratif ied system in which the pos it ion of each member is determined by soc ioliterary constraints" .
In die tweede plek is dit noodsaaklik om die behoeftes en probleme van aile betrokke par·tye in hierdie literere sub-sisteem onder die soeklig te plaas, omdat dit ' n onbetwiste feit is dat letterkunde belangrik is vir die ontwikkeling van enige kind .
Die doe( van hier·die studie is dan om kinderletterkunde in Noord-Sotho binne sisteemverband te plaas en te beskryf:
Eerstens , as ' n literer·e s ub-s isteem binne die raamwerk van die literere polisisteemteorie .
Tweedens, as 'n kommunikasiesisteem wat op sy eie unieke manier binne die mondelinge en geskrewe sub- sisteme kompleks realiseer as ' n literere proses wat voltrek word tussen 'n sender , 'n teks en ' n ontvanger.
~lierdieprosesse geskied natuurlik elkeen binne konteks op sy eie unieke manier binne die raamwerk van elke afsonderlike sisteem of sub- sisteem . Hoofstuk IV en die daarop- volgende hoofstu kke brei hierop uit.
Die strewe na die be reiking van hierdie doelstellings skryf spesifieke metodes voor waarvolgens kinderletterk unde in Noord-Sotho geplaas en bestudeer kan word as 'n literer e sisteem. Die basiskenmerke van hierdie metodes word hierna kortli ks verstre k . Volled iger beskrywings en ver- duideliking daarvan vir d ie doelei ndes van hierdie studie word in hoofstukke Ill en IV gedoen .
Ten slotte is dit nodig om hier in die doelstellings te meld dat kinder-
letterkunde in Afr-ikat ale, en daarom meer spesifiek ook in Noord-Sotho,
tot op hede baie stief behandel is op aile vlakke ten spyte daarvan d;;t
daar so baie kinders is wat smag na leesstof in hul eie taal . Die uit-
eindelike doelwit is dan om via die wetenskaplike metodes wat die litera-
tuurstudie vandag bied, 'n vat te kry op die totale studiegebied van kinderletterkunde in Noord-Sotho . Alhoewel hierdie kinderletterkunde in vele opsigte te kort skiet aan die behoeftes wat daaraan gestel word, (veral die gesk r ·ewe sub-sisteem) word daar· gehoop dat hier·die studie tog ' n bydrae sal kan !ewer vir die oopskryf en raamwerkste lling van hier die baie belangr·ike sub-sisteem wat in die toekoms ' n ewe belangrike bydrae gaan !ewer om die Noord -Sotho se liter·ere polisisteem dinamies en gesond te hou.
1.3 WERKSWYSE
1.3.1 METOOOLOGIE
'n Uitgebr·eide voorstudie vir hierdie proefskrif het duidelik getoon dat 'n verskeidenheid benaderingswyses gevolg kan word vir die bestudering en beskrywing van kinderletterkunde . Benton ( 1978 :14, 15) gee sekerlik een van die ak k uraatste beskrywings oor die onsekerheid, omvang en aard van benadel'ingswyses tot hierdie studiegebied . Volgens hom staan daar min of meer sewe "ghostly figures " rondom die kind as hy lees of na stories luister·, elkeen met velerlei vrae wat beantwoord moet wor·d:
a novelist, a literary critic, a psychologist, a psychoanalist , a psycholinguist, a philosopher a.nd a pedagogue".
Binne die raamwerk van elk van hierdie benaderingswyses is daar 'n spesifieke metode of metodes wat gevolg kan word om sinvolle ontsluiting van kennis en effektiewe bereiking van doelwitte te bewerkstellig.
Navorsing ten opsigte van kindel'ietterkunde het, volgens bogenoemde benaderingswyses, hoofsaaklik 'n psigologies-pedagogiese onderbou.
Vanuit 'n liter·ere oogpunt b eskou, wor·d kinderletterkunde hierdeur gedemoveer na 'n
~iddeltot ' n doel. Besondere negatiewe implikasies vir kinderletterkunde as letterkunde in die ware sin van die woord word hierdeur bevorde r . Dit bly egter ' n feit dat dissiplines soos onder andere
die opvoedkunde en sielkunde steeds n belangri ke rol speel as
medebepalers van die beeld van kinderletterkunde. Shavit (1986 : xi) s e
juis :
children's literature, much more so than adult ·lite ratur·e, is the pi'Oduct of constraints imposed on it by several cultural systems, such as the educational, the ideological and so on",
Enige studie moet daar·om in gedagte hou dat kinderletterkunde deel be- llOort te vorm. van 'n goed ges t ratifiseerde literere sisteem waarbinne elke sub-sisteem binn e sosio-kultu re le verband aan sekere vereistes moet voldoen.
Die keuse en beskrywing van die metodes wat in hierdie studie gevolg wor·d, wor·d bepaal de u r die doelstellings, naarnlik die beskrywing van:
Kinderletterkunde as n literere sub-sisteem, en
kinde r letterkunde as n komplekse kommunikasiesisteem.
In elkeen van bogenoernde stell ings figur·eer die begrip sisteem prominent.
Die eerste stelling p laas kinder let terkunde binne die r·aamwerk van die polisisteernteorie. Hiervolgens kan letterkunde baie breed ornskr·yf word as ' n oop , heterogene, komp lekse samevoeging van literere sisterne wat eie waardeskale, bepaalde norrne en rnodelle elkeen distinktief laat r·eali- seer· binne konteks. Vergelyk in d ie verband die uiteensetting van Even-Zohar· (1979:28-/-363) waar d ie polisisteernteorie en die implikasies daarvan vir letterkunde volledig bes pr·eek word. Omdat hierdie teol'ie, en die irnplikasies daarvan in die toepassing op Noord-Sotholetterkunde, later· in hierdie studie (ver·gelyk hoofstu k Ill) kortliks aan die or·de kom, word hier volstaan dour slegs enkele fokuspunte uit te sander. Die sisteembenadering bewer·ks tellig 'n hereva luering van die literere kanon soos dit in die ver lede beskr·yf is, en brei clit ook sodanig uit dat aan kinderletter·kunde 'n volwaard ige plek toegeken kan word. Een van die interessantste en verreikendste implikasies van hierdie herevaluering van die literere kanon is da t daar· met nuwe oe gekyk sal moet word na die
"tradisionele" of "mondelinge" sub-sisteem in die Noord-Sotho literere
polisisteem . Omdat kinder·s ook ' n wesenlike rol speel as ontvangers
binne hierdie liter·ere sisteem sal hulle aandeel in die konstituering van
die literere proses noodwend ig onder·soek rnoet word.
Die sisteembenadering maak dat vrae na die bestaansreg van kinclerlet- ter·kunde irrelevant geraak he t . Ook binne die raamwerk van die Noord ·- Sotholetterkunde word kindel'iettcr·kunde nou 'n bestaande werk - likheid en noodsaaklikheid. Vergelyk .Jan (1969: 13) se gepaste e r·kenning van kinderletterkunde as 'n volwaardige letterkunde:
"Today we have a r·eal liter·ature for· c hildren which is continuously evolving and changing, partly in response to its own readership, partly. fr·om its own dynamism . It is a literatur·e with distinct antecedents, which has developed its own characteristic features , its particular identity, both ft-om its past and its correspond ence to changing social conditions."
Die tweede ste11ing pla(ls die klern op kinderletterkunde as 'n
kommunikasiesisteem waarbinne die literere proses voltrek word tussen 'n sender, 'n teks en 'n ontvanger·. Die fokus word nie meer net op die teks as sogenaamde waar·devolle entiteit gerig nie. Malan (1985:8) onderstr·eep hierdie nuwe neiging in die literatuurstudie as hy se dat 'n teks eers nadat dit gelees en ge'interpreteer is gestalte kr·y as kunswer·k.
'n Literere teks word daarom gept·oduseer om te kommunikeer en:
die literatuurstudie kan aan talle aspekte van die hele liter·ere kommunikasie aandag gee".
In lyn hiermee lewer H.C. Gr·oenewald (1986:102) dan ook 'n pleidooi dat 'n oorkoepelende str·ategie vir die bestudering van Afr·ikatale se let- ter·kundes op 'n sisteembenadering gebaseer· rnoet wor·d. Hierdie stu die word daarom hoofsaaklik gebaseer op die sisteernbenader·ing waarbinne Noor·ci -Sotho-letterkunde
a~'n kompleks.e kommunikasiesisteem getipeer·
kan word. Die volgende eenvoudige uiteensetting wor·d hiet· g e rade geag terwyl 'n vollediger· beskrywing en raamwer·kste'lling itt hoofs tuk Ill aan die orde sal kom.
Wanneer letterkunde as 'n kornmunikas iep r ·oses getipeer· wor·d , impli seer·
dit 'n besonclere ge'integreerd e model wat gegroei het uit die ee nvo udige
lineere vlak van
Sender Teks Ontvanger
In die praktyk realiseer hier·die eenvoudige model baie kompleks
.<ellge'integre">r·d b inne elke literere sisteem. Vergelyk byvoorbeeld die be- sondere ge'integreerde modelle wat getrek word deur Malan (1983 : 14, 16,17,20 en 25) .
Die volgende aangepast e model van Eco ( 1979 : 5) is ' n spr·ekende voorbeeld van die verskeie fasette en faktor·e wat gelyktydig 'n belangrike rol speel in di e literere kornmun ikasieproses :
s.T::J
sub·-kodes I
1 1 1
leks --kanaal -+- leks as - adressoal -geinlerpre=
,;ld·r,, l '::·::h~f
''"'"'' "'"' J
omslondighede -sub-kodes .
I filologiese paging om sender se
1- - -kodes le rekonslrueer
Aan die hand van hi erd ie basiese besprekingsr·aamwerk kan die navorser·
dan volgens Malan (1985:8) aandag gee aan al die aspekte van belang
binne die hele literere kommunikasieproses , ook van kinderletterkunde
as ' n literere sub-sisteem. Hienlit kan dan noodwendig af leidings en aanpassings gemaak word wat die ve r ·dere ve rloop van hie rdie slud ie sill bepaal.
Die volgende oorwegings is ter· sake:
Is die literere kommunikas ieproses by al die sub-sistenm in kinder- letterkunde dieselfde? Navor·sing sal noodwendig moet . fokus op die volgende sub-sisteme, naamlik die monclelingr> sub -sisteem en die moder·ne of "geskrewe" sub-sist eem. By laasgenoemde sub-sisteem sal ook besonder·e aandag moet gegee wor·d aan die kommunikasieprosesse van oor·spronklike wed<e ,
oorgepla~stewerke en prenteboeke.
Besondere aandag moet verleen wor·d aan die kind as ontva ng er binne die raamwer·k van elkeen van bogenoemde sub-sisteme in kinderlet- ter·kunde. Die volgende ker-nvraag moet beantwoorcl wor·d: Wat is die posisie en status van die kind as ontvang"r· in kincler·letterkunde?
Besondere aansluiting t en opsigte van beskouinge oor hierdie saak word vir hierdie studie gevind by Ghesquier·e (1982:23) wat die eenvoudige basiese bespr·ekingsr·aamwer·k aangepas het vir die literer·e kommunikasieproses by kinclerletterkunde op ' n ewe ecnvoudige basis.
Haar eerste indruk was ook dat die kind as die brandpunt van hierdie literer·e sisteem 'n besondcr· aktiewe deelname behoort te he as mcdcbe- paler· van die posisie en status daarvan. Hiervolgens sou dit sinvol wees om te se dat die kind as ontvanger· 'n reel" deel mo et uitmaak van die literere objek.
Die praktyk is egter· 'n perd van 'n and"'" kleur·. Volwass enes vorm n bai e groot deel van die ontvangersr·aa mwer·k en is hoofsaaklik ver·ant- woordelik vir die bepaling
v~ndie beeld van kinde rl etter·kunde. Die kommunikasieproses word daarom by kinderletter·kunde baie komplekser·
as wat aan die oppervlak ervaa r· word. Die bemocienis wat volwassenes
openbaar· werk 'n dualisme in die hand wat die hel e liter·e re prose s baie
kompleks en uniek
ma~k.Ghesquiere trek dan na aanleiding van bogenoemde feite (1982:23) 'n ee nvoudige raamwerk van die literere kommunikasieproses by kinderlet- terkunde .
Vergelyk die ondersta ande aangepaste weergawe daarvan :
Proses
ouers
''"' ~ ,,.,.,,.,
- - -... bibllotekaris
(a)Volwasse
Sender - leks
Proses
---
(b( Kinder- en jeugdige on tv anger
"
/
"\
\ I I I
Volgens aile praktiese aanduidings rnoet die proses in (a) eers voltooi word voordat dit in (b) 'n aanvang kan neern. Die k ind wor·d deur 'n ompad subtiel beTnvloed in d ie keuse en omvang van sy leesstof. Die ironie is dat die verwagtinge van die kind g r ·ootliks verskil van die van die volwasse Ieser . Anoma liee en dubbelsinnighede word hierdeur in die hand gewerk wat deur die sisteembe nadering uitgewys en aan die kaak gestel word.
Samevattend kan die vo lgende g e stel word :
Die sisteemb enadering tot letterkunde word vir hierdie studie as uit-
gangspunt aanvaar. Hiervolgens word kinderletter·kunde in Noord-Sotho
get ipeer as deel van 'n goed gestratifiseerde literere sisteem waarbinne
elke sub-sisteem op 'n unieke wyse uit reik na er·kenning en status . Die
letterkunde van 'n spes ifieke vo lk (kinderletterkunde word hierby inge-
sluit) moet goeie rekenskap kan gee van die dinge van sy tyd . Dit mag nie 'n droomwereld wees waarin sender, teks en ontvanger in 'n mistie ke, outonome elitisme verkeer nie. (Senekal,
198G:in Ieiding). Letterkunde is vir aile mense bedoel en die literatuursl:udie moet hom binne hierdie r·aamwerk in diens van die gemeenskap stel. Daar·om kan die bestaansreg van 'n volwaardige literere sisteern vir kinders vandag nie meer in enige gemeenskap misken word nie.
1.3. 2 ALGEMENE INLIGTING TEN OPSIGTE VAH DATAVERSAMELING EN VERWERKING
'n Studie soos hierdie verg noodwendig versameling en verwerking van data op verskillende manier·e en vlakke. Di e volgende kort opsormning word noodsaaklik geag om die verkr·yging en venverking van data vir hierdie proefskrif in perspektief te plaas .
In die Afrikatale, dus ook in Noor·d-Sotho, bestaan feitlik geen navor·sing oor kinderletterkunde nie. Die uitgebrei de literatuurstudie soos in die bibliografie ver·vat , lewer duidelike bewys van die leemtes wat op hierdie studiegebied in Afrikatale bestaan. Ten spyte hiervan was dit tog moontlik om na deeglike navor·sing voldoende stof te versarnel om binne die raamwerk van hierdie studie onder· sintese te br·ing.
Data ten opsigte van mondelinge letterkunde is ingewin vanuit bestaande navorsing en die dokumentasie daarvan. Aanvanklik is in die konsepraamwerk en beplanning beoog om 'n aantal volksverhale in Noord-Sotho op te teken e n as 'n bylaag by hierdie proefskrif te voeg.
In oorleg met die promotor· is besluit dat dit die omvang van hierdie studie
te ver sou laat strek en daar·orn weggelaat rnoet word. Die feit dat die
sisteembenadel'ing bewys dat daar rneriete gevincl kan word vir die er-
kenning van kinders se aan d eel in die konstituering van die rnondelinge
liter·er·e proses beklemloon die noodsaaklikheid vir· 'n her·evaluering en
kategorisering van mondelinge literatuur. Binne die raamwer·k van
hierdie studie word dan ook een hoofstuk (VI) afgesonder vir· n
oorsigtelike bespr·eking en beskrywing van die mondelinge literer·e
kcmmunikasiepr·oses met spes ifieke verwysing na kinder·s se aandeel in
die konstituering daarvan. Omdat kinder·s se voile impak op en totale
aandeel aan die konstituering van mondelinge kinderletter·kunde 'n volle-
dige pr-oefskrif tot gevolg kan he, word in hier·die proefskrif dan eerder
die weg gevolg wat as 'n "oopskryf" of 'n "raamwerkstelling" vir verdere s t udie kan geld . Vir die doeleindes van hicr·die bespreking is gebr·uik genraak van bestaan de versamelings en navors ing a s verwysings materiaal . Daar moes noodwend ig ook van ander Af rikata!e se versame ling s en navorsingsresu ltatc gebruik gemaak word, aangesien navorsing op hierdie vlak in Noord-Sotho aan d ie sk r aal kant is. Vergelyk in die verband die oorsigtelike besprek ing oor die stand va n byvoorbeeld volksverhaal- studies in Afr ikatale van Swanepoel (1982:29-45). In 1986 het die navorser 'n st udietoer saam met nagraadse studente na Lebowa onder·neem waartydens onder andere gekyk is na volksverhale in Noord -Sotho. Daar wor·d verwys na sommige van die
gehoorsamestclling, in hicrdie studiegebied .
bevindinge, ver·al die
Kindel'letterkunde in boekvorm kom min voor. Tog het daar al 'n be- duid ende getal werke verskyn wat interessante studiemateriaal is. In die loop van die ondersoek is per b r ief, telefonies of rnondeling kontak gemaak met 'n baie groot aant al uitgewers in die Republiek van Suid- Afr·ika om die da ta t e n opsigte van publikasies vir kinders in Noord-Sotho so volledig as moontlik te maak . Besondere erkenning word ook in die verband verleen aan die vriendelike personeel van die Staatsbiblioteek in Pretoria en die van die Fe rdinand Postma-B iblioteek a a n die P. U. vit·
C.H.O.
Belangr·ike data ten ops igte van bevordering en ontwikkeling van kindel'letterkunde in Noord -Sotho (by irnplikasie ook die ander Afrikatale van Suid-Afrika) is ingewin van die Departement van Onderwys en Op- leiding. Hierdie inligting is hoofsaaklik geput uit die 1985-jaarverslag van die betrokke departement, hoewel persoonlikc gesprekke ook bygedra het tot 'n groter visi e en in s ig. Die inligting ber·us ver·al op die volgende hoofmomente wat in die loop van die stu die ingewerk is :
Houding en beleid van die Departement ten opsigte van kinder·let- tet·kunde in die kur-.-ikulum .
Die beskikbaarhe id e n beskikbaarste lling van boeke aa n lee l'iinge deur
middel van die skoolbib lio teek of enige ander· moontlike bron.
Algemene knelpunte waaronder finans iering, leesvaardighede, lees- gesindhede en leesvermoens van ouers en kinders binne 'n eie unieke sosio-ekonomiese. konteks .
Verdere belangl'ike data het betrekking op die stirnulering van kinder- letterkunde deur middel van pt'yse en ander toekennings. Volgens aile aanduidinge is sulke pt'yse noodsaaklik omdat hulle kinderletterkunde in die kalklig stel as gevolg van die hoe mediadekking wat daat'aan vedeen wot'd. Dit is ook 'n aanspot·ing vir outeurs t ot groter hoogtes vir er- kenning . Die pryse wat bes taan is egtet· so gering en onaanloklik dat hulle feitlik geen stimulus bied nie.
1.3.3 VERDERE VERLOOPSMOMENTE VAN HIERDIE STUDIE
Dit is nodig om hier in hoofst uk I 'n kort uiteensetting te gee van hoe
d ie studie vet·der gaan ontplooi na aanleiding van die vet·skillende
hoofstukke en die doelwitte binne die raamwerk van elk.
1. 3. 3. 1 IIOOFSTUK II: ALGEHENE IIISTORIESE OORSIG EN BEGRIPSOf!LYNING
In hoofstuk II wot·d 'n kort histol'iese oorsig en beskrywing van kinder- letterkunde oot' die algemeen met spesifieke verwysing na Afl'ikatale en Noord-Sotho gerade geag vir nodige agtergrond en pet·spektief.
Kemvrae fokus op die ontstaan, bestaan en ontwikkeling van kinderlet - terkunde. Hieruit vloei die problematiek, terminologie en begl'ipsomlyning van die studiegebied voort waaraan besondere aandag gegee moet wot·d.
1. 3. 3. 2 HOOFSTUK III: DIE BESKRYWING F.N PT.ASING VAN KlNDERLETTERKUNDE
BTNNE SISTEEt-IVERnAND
HiHdie hoofstuk het as doelwit die volledige beskrywing en bespreking van kinderlettet·kunde volgens die sisteembenadering as 'n litel'i'H·e sub- s isteem binne d ie raamwet·k van die polisisteemteorie. Aansluiting word veral by Even-Zohar (1979) gevind.
1.3.3.3 HOOFSTUK IV: KlNDEHLETTERKUNDE IS
'N
KONPLEKSE KOI·Il·HIN IKAS IES I STEEflKinderletterkunde is ' n komplekse kommu nikasi esisteem met sy eie unieke realisering binne die gestelde raamwerk van sender·, teks en ontvanger.
Binne die raamwerk van k inderletterkunde as 'n literere sub-sisteem kan verdere afwentelinge getrek word na s ub -sisterne binne die raarnwerk van kinderletterkunde soos byvoorbeeld mondelinge kinderletterkunde, ver·- taalde kinderletterkunde en die prent eboek wat prominent figureer. Die doe! is om vas te stel wat die aard en omvang van die literere komrnunikas ieproses binne elkeen van bogenoernde sub-s ist eme is.
Die identifiser-ing en omskr·ywing van die unieke r ·eal iseringsvlakke van die verskillende su b- sisti!me bepaal die ver·dere logiese hiera r·gie van hierdie studie soos uit die onder·staande blyk.
1.3.3.4 HOOFSTUK V: LITERERE Km!NUNIKASIE IN t!ONOELINGE KINDERLEHER- KUNOE IN NOOllO-SOTI!O
In hierdie hoofstuk word die literere komrnunikasieproses in monde linge letterkunde geskematiseer en bespreek as 'n proses wat uniek realiseer tussen ' n ver·teller en 'n gehoor op 'n direkte konta kbasis . Die fokus word veral gerig op die kind as wesenlike deel van hierdie ontvang· ers- raamwer·k en sy aandeel in d ie konstituering van die literer·e proses in mondelinge letterkunde.
1. 3. 3. 5 HOOFSTUK VI: LITER ERE Kmlt!UNIKASIE IN GI':SKRF.WE KINDERLETfERKUNDE IN NOORO-SOTHO
In hierdie hoofstuk word die aandag inleidend ger·ig op d ie manifestering van die sogenaamde "rnoder·ne" of "geskrewe" Noord- Sothokinderletterkunde. Hie rd ie sub-s isteern verdeel verder in sub- sisteme vir oorspronklike en oor·geplaaste werke asook 'n splinternuwe
sub -sisteern wat as d ie sogenaarnde pre nteboek getipeer kan word.
Omdat die realiseringsvlak van elkeen van bogenoemde sub-sisterne op
die kommunikasievlak so uniek is, meet elkeen noodwendig apart bespreek
word. In hier·die hoofstuk word slegs gefokus op oo r·spronkl ike moderne
letterkunde vir kin ders as ' n kornplekse kommunikas ieproses wat uniek
realiseer. Besonde re aandag word ook hier· aan die gdrnpliseerde
lesers korps vir Noor·d - Sothoki nderletter·ku nde gegee.
1. 3. 3. 6 HOOFSTUK VII: LITF.RERF. KONtiUNIK/IS lE lN lHE PHI::NTI·:noF.K IN KINDF:RLE'ITE:RKUNfJE IN NOORD-SOTJ!O
Binne die raarnwerk van kinderletterkunde as 'n liter·c r·e s isteem figureer prenteboeke of boeke met illustrasies baie ster·k, veral in die voorskoolse en junior primere fases. Hierdie sub-sisteem binne kinderletterkunde vra ook besonder·e aandag ornd at dit duidelik is dat hier ook sprake is van 'n komrnunikasieproscs wat uniek realiseer.
~Herdichoofstuk sluit dan die tota le r·aamwer·k van die prenteboek as 'n lit erere kornmunikasieproses vir bespr·e king en skemat iser· in g in.
1. 3. 3. 7 liOOFSTUK VIII: LITER ERE KU~II-IIJNIKASlE IN OORGEPL/IASTE KJNDERLET-
TERKUNDE lN NUORD-SUTIIO
Omdat oor·geplaaste werke so 'n bc langr·ike deel vorm van en ige taal se kinderletterkunde, moet noodwendig 'n afsonderlike hoofstuk daorvoor ingeruirn word. Die bespreking word ook binne die r·aarnwerk van die sisteembenaderi ng geplaas waar besondere vrae na vore tr·ee rondom die begrippe vertaling, oorplasing en adaptasie. Die fokus word uiteindelik geplaas op die unieke wyse waarop hier·die kommunikasieproses r·ealiseer op
'nverskeidenheid van vlakke in kinderletter·kunde. Die begr·ip oor- plasing wor·d
inhier·die hoofstuk as 'n sarnbr·eelter·m gebnrik waaronder·
resorteer· ver·taalde wer· ke en ander werke waar·in aonpass in g 'n belangrike rol speel.
1.3.3.8 l!OOFSTUK IX: SMIEV/ITTING EN RF.VTNDINm:
Hier·die slothoofstuk bied samevattin gs en bevindinge van elkeen van die afsondel'like su b --sisteme se unieke realise r ingsvlakke. Hier· wor·d ook samevattend, na aanleiding va n die plek en status van Noord -- Sothokinderletter·kunde as n literere sub ·sisteem in Noord-Sotho, rnoontlike riglyne en verges igte voorgestel wat daaruit mag realiseer·.
Omdat kindel'lette r ·kunde in Noon:! -- Sotho tot op hede nog geen aandag
ontvang het nie, moet hierdie studie
inn sekere sin as 'n vool'lopige
ver·kenningstog gesien wor·d waarin gepoog word om via wetenskaplike
rnetodes 'n vat te l<r·y op hi erdie studiegebied om sodoende die positiewe
en negatiewe kw<1litei te daar·van uit te wys .
HOOFSTUK II
ALGEMENE HISTORIESE OORSIG EN BEGRIPSOMLYNING
Om kinderletterkunde in Noor·d-Sotho in perspektief te plaas is dit allereers noodsaaklik dat daar 'n algemene historiese oorsig en begripsomlyning va n hie r·die studiegeb ied gegee moet word . Die doel- stelling met hierdie hoofstuk is dan om antwoorde te soek op die volgende drie ken1vrae:
Hoe en wannee r onstaan 'n literer·e sisteem vir kinders binne die konteks van ' n bepaa lde kultuur· of volkslewe?
Wat is die alg emene posisie en status van kindedette rkunde in Afrikatale vanuit 'n historiese oogpunt beskou?
\Vat is die algemene posisie ten opsi gte van terminolog ie op hier·die studiegebied met spesi fieke verwysin g na Afrikatale en Noord-Sotho?
2.1 HOE ONTSTAAN KINDERLETTERKUNDE?
Hier·die vraag is 'n logiese begi npunt vir e nige studie wat die ontstaan en ontwikkeling van kinderletterkunde wil beskryf. Die literatuur bewys duidelik, soos uit onderstaande besprekings blyk, dat kinderletterkunde in geskrewe vorm byna altyd gevolg het op 'n gevestigde letterkunde vir· volwassenes binne 'n bepaalde gemeenskap. Verder is die beskouing, bantering en erkenning deu r · die samelewing van kindwees as 'n lewensfase deurslaggewend vir d ie bepaling van die beeld en status van hierdie sosiale gr·oep se letterkunde. Enige studie wat die ontstaan en ontwikkeling van kinderletterkunde binne volksverband as tema het, sal daarom besonder·e aandag aan daardie bepaalde samelewing se beskouing en bantering van sy kinders moet gee.
2.1.1 Kindwecs as 1n lewensfase nlgcmenc oorsig en iolciding.
Uit die nuwe beskou ing oor literatuurstudie (Malan, 1985:8) is dit baie
duidel i k dat die I it er·atu u r·wetens kapl ike ondersoek nie net g er·ig kan wees
op die woorde op papier of d ie boek as konkreet -waarneembare litere r ·e voo rwerp nie . Hy ponee r die volge nde:
"Dit is eers wanneer die teks gelees en ge"lnter·preteer word dat
dit as kunswerk gestalte kr-y, d . w.s. as die objek wat ons e intlik wil bestudeer."
By implikasie word hier- gese dat di e leser·/ontvanger in di e lite rere proses ' n medebepaler is vir die t otstandkoming daar·van. Hier·die beskouing geld vera! by kinderletterkund e. Vergelyk die volgende aan ha lin gs om hierdie afleiding te staaf:
Jan (1969: 18) :
"Before a special children· s lite r ·atu r e can deve lop , c hildhood must be recognized as a seper·ate state of b eing."
Towns end (1977: 17):
"Befor·e there could be childr-en's books, ther-e had to be c hildr-en, that is , who were accept ed as be ings with their own particular·
needs and interests, not only as miniature men and women."
Shavit ( 1986:3):
the creation of the noti on of c hildhood was an ind ispensable precondition for the production of children's books a nd determined to a lar·ge extent the d evelop me nt a nd options of developme nt for·
children's literature".
Die log iese gevolgtrekking uit die wisselwerking tuss en die begrippe
"kinderletterkunde" en "childhood" (kindwees) is d at hie r·die faktor·e bepalend word in die s ie ning van die ontstaan en ont wik kel ing va n kinderletterkunde as 'n lite r -e re s ub··s iste em in enige taal.
Dit is baie maklik om di e geskiedenis van die kind se le tte r -kunde na te
gaa n tot die tyd random die uitvin d in g van die boekd ru kku ns in die
vyftiende eeu. Ver·gelyk die s< Hnevattende besrrekin gs e n histo ries e
oorsigte van die ontwikkeling van kindedetterkun dc in Stecnberg (1984 :3-6), Pienaar (1968: 46-65) en Hazar·d (1966).
Gegewens ten opsigte van die stelselmat ige totstandkoming van 'n eie afsonderlike letterkunde vir kinders en jeugdige mense is noodsaaklik vir· elke taal- en vol ksgroep. Dit is 'n logiese groei en verbreding van die grense van elke volk se lettcrkunde in d ie geheel. Dit bevestig ook die erkenning van d ie bestaan van 'n spesifieke sosia le gr·oep met sy eie unieke aard en behoeftes. In d ie lig van die aanhalings uit Jan (1968: 18), Townsend (1977: 17) en Shavit (1986:3) hierbo moet daar eers erkenn ing gegee word aan jeug of kindwees as ' n aparte lewens fase binne ' n bepaalde volk se sosiale struktuur voordat 'n volwaar·dige letterkunde vir hulle koers kan kr·y.
J.J. Rousseau, die Franse pedagoog, was die eerste geleerde wat doelbewus aandag aan "kindwe es" as 'n besondere lewensfase en -groep gegee het. Yerge lyk die ve rwysings van Pienaar (1968: 52), Jan (1969: 18), Ghesquier·e ( 1982: 11, 13) en Steenberg (1984: 4), na Rousseau se byd raes in die verband . Hieruit is dit duidelik dat die begrip
"kindwees" in die Westerse be skawing eers werklik in die agtiende eeu sy beslag gekry het . Die kind word d irek geraak deur die vestiging va n 'n sterk bur·gerlike maats kappy na indust l'ialisering wat besondere erkenning, insigte en ve randering e in die samelewing br·ing. Yer·gelyk die volgende drie bel angrike punte:
Kinderar·beid word afgeskaf ;
die ontstaan van 'n besondere kerngesin waal'in kindero pvoeding al hoe meer op die voorgrond tree;
die gevolglik toenemende mate van skoolplig .
Ghesquiere (1982: 'II,
13)se dat die begr·ip "jeugd" nou ge'interpreteer wot·d as:
de levensfilse die aan het
volwassenworde~nvoot·afgaat, en waarin de jeugclige meer en meet· zijn weg gaat, los van ouclers en
gezin".Dit is tog opmerklik dat, ten spyte van baie insigte deur
~ousseauge- openbaar, hy · 'n baie bepet·kte rol aan letterkunde in sy opvoeclings- rilamwerk toe ken. Enige letterkunde binne sy opvoedingsraarnwer·k rnoet 'n diclaktiese inslag he. Feitlik aile publikasies vir kinders tot aan die einde van die agtiende eeu was didakties gernotiveer en ook so tuisgebring. Vir baie lank is kinders weerhou van lees vir· die plesier daarvan. Hierdie didaktiese benaclering het die kind so belemmer dat Pienaar
(1968:53)tereg opmer·k:
"Die ver·hale in die didaktiese tydperk WilS nie kunsskeppinge nie, hulle het nie spontaan gegroei nie, maar is almal met 'n doel geskryf."
Die lesersr·eaksie in hierdie didaktiese tydperk bied baie stof tot nadenke.
Kinders het begin uitreik na letter·kundige werke soos Robinson Cruso"
en Don Quixote wat in die eerste plek ni•> vir bulle geskryf is nie. Hierdie verhale bied geleentheid vir natuul'iike ontwikkeling, asook individuele groei soos clit ver·gestalt le in aksie, avontuur, humot· en fantasie.
Kinder·s kon gedeeltelik met seker·e aspekte binne hierdie verhale begin identifiseer, tog was dailt' geen uitbeelding van kinder·kar·ilkters waarrnee hulle volledig kon identifiseer· nie. Hierdie tendens beklemtoon die dualisme in die verwagtingshor·ison wat kinders en volwassenes koester·
ten opsigte van hierdie literere sis teem. Die volwassene se keuse van leesstof vir die kinders wat "opvoedkundig goed" was, was baie ver weg van die werklike voor'keur·e en behoeftes wat die kinder·s self gehad het.
Die negentiende en twintigste eeue toon 'n besonclet·e toenarne in die kwantiteit, en in baie gevalle die kwaliteit van kinderletterkunde.
Steenberg
(1984:6)vat alles mooi saam de u r· te se:
"Die meeste kenners is cleesdae bewus van die feit dat die ornvang
van kinderboeke al groter en belangriker· word, en dat die tal< van
liter·atuur nie net 'n eie bestaansreg het nie, maa r· dat dit 'n besonder moeilike genre is wat van sy beoefenaars groter eel'likheid en insig verg.
Seker een van die opwindendste studies oar· die verband t ussen die beskouing van kindwees en ki nderletterkunde is deur Shavit (1986:3-32) onderneem. Sy het 'n vcrg elykende stud ie van Little Red Riding Hood in al sy manifestasies oor die jare ondet·neem en tot die gevolgtrekking gekom dat die vers kille en oor·eenkomste in dieselfde stor·ie nie maar net toevallig en niksseggend is nie. Sy se dan self (1986:30) :
one of the crucial factor·s in determining the character of the texts for the child was undoubtedly the different concepts of childhood held by society."
Hierdie beskouing van die maatskappy oor kindwees as 'n lewensfase het dan hoofsaaklik gekonsentr·eer op die vrae van Shavit (1986:X) waarin sy vcrwys na die ver ·band tussen die literer·e sisteem vir kinder·s en die opvoedkundige sisteem. Sedert die agtiende eeu het daar 'n besondere band gegroei tussen kinderletterkunde as 'n liter·er·e sisteem en die op- voedkundige sisteem. Hieroor het S havit (1986:30,31) s t erk gevoelens:
"This li n kage has ser·ved as a source for constraints imposed upon children's literature in at least two areas: the way in which children are presented, chat·acterized, and judged by the texts and the way in which the ch ild is assumed to be the implied reader of the text."
2.1.1.1 GEVOLGTREKKINGS
Uit bogenoemde besprekings en beskouinge kan die volgende afleidings gemaak word:
Goeie navorsing ten opsigte van kinders se behoeftes binne 'n spesifieke gemeenskap en die er·kenni ng van so 'n groep is noods- aaklik vir die ontwikkeling van n goeie, dinamiese literere sisteem vir ki nders.
Soos wat die groep dinarnies groei en al groter er·kenning geniet, so
sal oak sy letter·kunde diesel fde eiensbppe ver ·toon .
'n Besondere kenmerk van die literere proses vir kinders in sy ont- staan- en ontwikkelingstadia is die oorwegend didaktiese aar·d daarvan. Die graad van die didaktiese in slag hang nou sa am met die maatskappy se siening en hantering van kindwecs as n lewensfase. Hoe groter die erkenning van kindwees as 'n lewensfase, hoe groter die begrip vir die gi'Oep se eie behoeftes en unieke aard.
Die sterk didaktiese invloed bewys die feit dat daar 'n groot mate van dualisme in die literere proses by kinderletterkunde is. Hier kan feitlik van twee stelle ontvangers gepraat word: 'n volwassene wat die rol van bemiddelaar vertolk wat vanuit 'n opvoedkundige milieu besluit wat goed is vir 'n kind en wat nie; en die kind vir wie hierdie letterkunde eintlik bedoel is.
Die algemene verloopsrnomente en tendense in kinderletterkunde se ontstaan en ontwikkeling kan skematies so voorgestel word:
Boekdrukkuns (15e eeu)
Werklike realiser·ing van- uit didakties-maatskaplike konteks
--- -_:.---- t --- ---
Mondeltge fase voor die bestaan van boeke.
Die ki nd se ver·wagting
Dualisme
(20e eeu)
Verdu ideli king :
In die tydperk voor die uilvinding Viln die boekdrukkttns is let:terkunde tradisioneel baie breed gede finieer ns volksbesit met n kommunikasiesisteem wat op direkte
kont~kgebaseer was. Vergelyk in die verband hoofstuk V waar breeuvoer·ig aand;og aan hiet·die saak ges ken k word.
Na die uitvinding van die boekdr·ukkuns in die vyftienue eeu ontstaan ciaat· 'n apar·te letterkunde in boekvor·m vir· kinder·s. In die voor·stelling hier·bo dui die verskil tussen die stippellyn en die vaste horis ontale lyn die dualisme in die resepsie van hierdie kinderlettet·kunde a an. Die stippellyn vergestalt die verwagting van volwasse berniddelaars oor wat kinders behoort te lees of na moet luister· , ter·wyl die vaste horisontale lyn die kind se venvagtinge ver·teenwoordig.
2.1.2 TENDENSE IN DIE SWART GEMEENSKAPPE VAN SUID-AFRIKA MET SPESIFIEKE VERWYSING NA NOORD-SOTHO
Ook in die Afr-ikatale van Suid-Afrika kan 'n seker·e. ontwikkelingsgang ten opsigte van letter·kunde in die algemeen en letterkunde vir kind e rs geTdentifiseer word . Vergelyk byvoorbeeld die beskr·ywings van P . S.
Groenewald, soos in die bibliografie vervat is, waar-in hy breedvoel'ig die ontstaan, ontwikkeling en be s taan van Noor·d-Sotho se letterkunde behandel. Besondere knelpunte ten opsigte van opvoedkundige peil en sosio-ekonomiese omstandighede het 'n stremmende uitwerking op kinderletterkunde se ontwikkeli ng ge had. In 'n groot mate is dit vandag nog die geval.
In lyn met die beginsel van 'n korr·elasie tusse n die et·kenning van
kindwee s as 'n s pesifieke lewensfase en die ontwikke ling van 'n le tter-
kunde vir 11UIIe, word vervolgens kortliks verwys na die t radisionele en
moderne lewenswyses wat in die Noor·d-SothogemP.enskap 9e'identifiseer
kan word . Daar kan met redelike se kerheid aanvaar wor·d dat hierdie
bevindinge
mutatis mutandisop die ander Afrikatale van toepassing ge-
maak sal kan wot·d .
2 .1. 2.1 DIE TRADISIONET,E Lf:f:F\IYSF.
Binne die raamwel'i< van die trBdisionele leefwysc van die Noord··· Sothovolk is besondere aandag en tyd afgesonder· aan kindwees as 'n lcwens fase.
Dit word prominent gestel deur Monnig (1967:98-128) wat besondere aandag verleen aan die verskillende fases wat in die lewens van Noord- Sothoseuns en - dogter·s ge"identifiseer word tussen geboorte en die be - rei king van of toelating tot volwassenhcid.
(1967: 124) se hy die volgende:
Ten opsigte vJn seuns
"T he male child has thus evolved thmugh the stages of lesea (baby);
mo~emane(boy);
le~oboro(yo uth) ; modi kana (cir·c umcis ed youth); sealogana (bri ef transitional pel"iod); leagola (tribal initiate); legwere (initiate in second session); to th e final stage of monna."
Ten opsigte van dogters kan Jaar ook besliste fases ge"identif isee r· word.
Vergelyk die volgende ( 1967: 128):
"The girl has passed throug h
th~s tages of lesea (baby);
mosetsan~(gid);
lethuma~a(uninit iated gid); t o kgar·cbe (m atur e girl);
sea logana (brief transitional pet·iod); to moth epa (ini t iated g it·l), where she now finally receives full recognition of her s t atu s of maturity (kgareb@). "
Erkenning van volwassenheid en die toetr·ede tot hier·di e lewen sfa se kom vir dogters, anders as by die seu ns, nie outomaties nie, maar gedeeltelik tydens die huweliksbevestiging , en volledige aanvaarding tydens die ge- boor·te van die eersteling.
Die feit dat elke lewensfase by seu ns en dog ters baie duid elik om lyn wor·d
i
soos in die onder·skeie t e rme vergestnlt is, bewys 'n besl iste erkenning van
kindweesen jeug as 'n lewens-fase in die tradisionele maatskappy.
Dit hou natuurlik besondere implikasies in vir· die letter·kunde va n hierdie ontvanger·sr·aarnwer·k. Uit die menings van Jan (1969:8), Shavit (1 986:3 ) en Townsend ( 1977: 17) kan d ie volgende gevolgtrekking gesteun wor·d:
Omclat die tor·kenning v;Jn kinclwPes as ' n lewensfase 'n duidelike
voor·vet·eiste is vir die bestaan e n dinamif!se groei van ' n lette rkunde
vir· hierdie lewensfase, is dit te verstane waarom mondelinge letter- kunde so 'n sterk dinamiese aanslag op swart kinder·s het. In die liter·atuurstudie oor · Afl'ikata le word feitlik geen erkenning gegee aan die aandeel van die s wart kind as medebepaler van die beeld en omvang van mondelinge letterkunde nie. Die sisteembenadering, soos uiteenges it in hoofstukke Ill en IV van hie rd ie proefs krif, maak juis voor·siening vir die erkenning van kindedetterkunde as 'n sub-sisteem binne Noord-Sotho se liter·ere sisteem op aile vlakke.
Omdat vandag nog binne die raamwer·k en leefr·uimte van die Noord-Sothovolk ' n besonder sterk en dinamiese mondelinge komponen t in letterkunde ge"identifiseer· kan word, is di t noodsaak lik dat in hierdie p roefskr if besondere aandag ve r leen word aan let- te r ·k unde vir kinder s binne tr·adisionele verband .
2. 1.2.2 DIE NODERNE LEEFWYSE
Die dilemma van die Noord -Sot hokind binne die raamwerk van d ie moderne leefwyse en denkpatrone ka n eer·s goed ver·staan word as die a rtikels van P.S . Groenewa ld (1985:120 - 128; 1986a:l1- 17 en 1986b:1 46- 152) oor die Noor·d-Sotholetterkunde goed bestudeer wo rd.
Vergelyk die volgende sprekende stellings :
(1985:120)
"Die ontwikkeling van hierdie letterkunde verloop traag, omdat die skrywer·s 'n gebrek aan 'n skryf- en strukturerings vaar·digheid ondervind, en nie met d ie gegewens uit die alledaagse !ewe verbeeldingryk kan omgaan om sodoende tot die her skepp ing van 'n nuwe werklikheid oor te gaan nie.
( 1986a :
11)"Die