HOOFSTUK 4
METODES EN PROSEDURE VAN DIE ONDERSOEK
4.1 INLEIDING
Tans bestaan daar in die Republiek van Suid-Afrika geen sil= labus in Liggaamlike Opvoeding vir uitsluitlik verstandelik vertraagde leerlinge nie. Daar is dus
n
behoefte aan navor= sing om te identifiseer watter ooreenkomste en/of verskille daar ten opsigte van sekere motoriese aspekte van hierdie leerlinge teenoor verstandelik normale leerlinge van diesel£= de ouderdomsgroep is.Ten einde die waarskynlike agterstand wat by verstandelik vertraagde meisies ten opsigte van prestasiemoontlikhede asook wyses van uitvoering mag voorkom, te identifiseer, is
n
spesifieke beskrywende metode van navorsing toegepas .•Di~ metode behels
n
opnametegniek waarvolgens daar gekon= sentreer· is op sowel kwantitatiewe gegewens, wat die presta= sies van die leerlinge toets, as kwalitatiewe gegewens, waar die tegniese uitvoering beoordeel word.In hierdie hoofstuk word inligting ten opsigte van die meto= des en prosedure wat gevolg is, beskryf en soos volg uiteen= gesit:
n
Steekproefneming waarin die wyse waarvolgens die keuse van proefpersone plaasgevind het, beskryf word.Die toetsprosedure en -organisasie wat die volgende aspekte insluit: die meting van liggaamslenqte en -massa;
n
samevatting van die bewegingstoetse wat ge= bruik is; die prosedure en organisasie van die toet= sing en die keuse van en voorligting aan die toets= afnemers.Statistiek en ander verwerkings van die verkree toets= resultate.
4.2 STEEKPROEFNEMING
4.2.1 Keuse van proefpersone
Aangesien die deursnee-ouderdom van spesiale-skoolleerlinge wissel tussen 13 en 17 jaar, is daar besluit om vir die doeleindes van hierdie studie leerlinge te kies binne die bepaalde ouderdomsgroep.
Meisies met motoriese gebreke wat op aanbeveling van
n
mediese dokter nie aan Liggaamlike Opvoeding mag deelneem nie, isnie vir die proefneming in aanmerking geneem nie.
Twee spesiale skole en twee gewone hoerskole, almal in die Pretoriagebied, is om praktiese redes gekies. Uit die hoer= skole is al die leerlinge Afrikaanssprekend en in die
spesiale skole is al die leerlinge, met die uitsondering van sewe, Afrikaanssprekend.
Toestemming vir die ondersoek is van die Transvaalse Onder= wysdepartement verkry. Nadat goedkeuring verleen is, is die betrokke skoolhoofde genader vir toestemming om leer= linge by hul skole te toets. Met die nodige goedkeuring van die skoolhoofde is daar met die keuse van die proefper= sene begin. Die onderwyseresse verantwoordelik vir die vak Liggaamlike Opvoeding aan die onderskeie skole is genader om as skakelpersone te dien. Met hul samewerking is tien leerlinge uit elke ouderdomsgroep by die onderskeie skole gekies. Om die kinders vergelykbaar te kry, is die keuse van elke groep op grond van ooreenstemmende liggaamslengte en -massa gedoen. Ten einde die liggaamslengte en -massa
Die middelste groep vanuit
n
ry leerlinge wat van kort tot lank gerangskik is, is uitgekies. Waar die massa van be= paalde leerlinge buite verhouding was, is hulle vervang deur meer geskikte kandidate. As gevolg van beperkte getalle leerlinge by sommige van die ouderdomsgroepe in die spesiale skole, is daar gevalle waar leerlinge nie aan die gestelde vereistes voldoen nie. In sulke gevalle is daar sover moont= lik gepoog om vergelykbare kandidate in dieselfde ouderdoms= groepe verstandelik normale leerlinge in te sluit.Die leerlinge moes ten tye van die toetsing nie meer as ses maande ouer as die betrokke ouderdomsgroep wees nie, en daar
is gepoog om sover moontlik by die norm te hou.
Vanwee die beperkte getal leerlinge by spesiale skole,veral wat die 17-jarige groep leerlinge betref, asook die groot persentasie skoolverlating, afwesigheid en oorplasing van leerlinge wat by die skole plaasvind, is besluit om 10 leer= linge van elke skool, vir elke ouderdomsgroep, in te sluit. Om egter te verseker dat ten minste 10 leerlinge die toets= reeks voltooi, is twee bykomende leerlinge by elke groep ingesluit. Al die leerlinge is getoets.
n
Aantal leerlingehe~.soos verwag, nie aldie toetse voltooi nie, sodat die uiteindelike getal leerlinge wat die toetsreeks voltooi het, op 10 vir elke ouderdomsgroep te staan gekom het, behalwe vir twee van die ouderdomsgroepe by die spesiale skole, waar die uiteindelike getal leerlinge op nege te staan gekom het. Twee honderd verstandelik normale en eenhonderd agt en negen= tig verstandelik vertraagde leerlinge het die toetsreeks
voltooi.
Daar is deurgaans gepoog om twee vergelykbare groepe leer= linge te betrek. Die praktiese situasie soos hierbo beskryf, het die keuse van twee ewekansige groepe egter bemoeilik. Die statistiese verwerking van die resultate moet daarom
in die lig van die steekproefneming geinterpreteer word en die tekortkominge as gevolg van gebrek aan ewekansigheid moet waar van toepassing nie uit die oog verloor word nie.
4.3 TOETSPROSEDURE EN -ORGANISASIE
4.3.1 Liggaamsmassa en -lengte
Liggaamsmassa is met behulp van
n
badkamerweegskaal bepaal en is vir elke leerling ~ot die naaste 0,5 kilogram afge= rond. Dieselfde skaal is deurgaans gebruik. Liggaamslengte is met behulp vann
maatstok (metn
maatband) wat teen die muur vasgesit is, gemeet.n
Reghoekige driehoek is gebruik om die kophoogte te bepaal. Die lengte in sentimeter is tot die naaste millimeter bepaal.4.3.2 Die bewegingstoetse
Daar is besluit om gebruik te maak van toetse wat in
n
studie oor.·spesifieke komponente van perseptueel-motoriese vermoevan meisies, ontwerp is deur Katzenellenbogen (1976).
Die toetse is in hoofstuk 3 bewegingskundig ontleed en vol= doen aan die gestelde kriteria vir hierdie ondersoek.
n
Volledige beskrywing van die bewegingstoetse, apparate enfasiliteite, toetsprosedure, uitvoeringsvereistes, en die resultaatbepaling, sowel kwantitatief as kwalitatief, word in bylae A gevind.
Slegs die toetse wat oor die afdeling Bantering van voor~erpe
in die sillabus vir Liggaamlike Opvoeding vir meisies (1972) handel, is in hierdie ondersoek ingesluit. In die opstel van die toetse het Katzenellenbogen voorkeur gegee aan be= wegings wat meer dikwels in die programme vir Liggaamlike Opvoeding van skole ingesluit word, wat maklik meetbaar in die klaskamersituasie kan wees en waarvan die inligting
wat verkry word as leidraad vir onderwysers kan dien om die
vermo~ns asook die vordering van hul leerlinge te evalueer. By die keuse van die toetse is praktiese u~tvoerbaarheid
van die toetse in aanmerking geneem, asook die gebruik van tipiese apparate by skole.
Die toetse wat deur Katzenellenbogen (1976:668-690) ontwerp en uiteengesit is, kan kortliks soos volg saamgevat word:
Teets D1
.
.
Rol bal grondlangs vir akkuraatheid (beweeg voorwerp wat op die grond is, sender imple= ment; akkuraatheid met ruimteskatting) . Die doel van hierdie toets is om die vermo~ te bepaal omn
bal grondlangs hard enakkuraat te rol.
Teets D2 : Dribbel bal met voete ·teE:m speed; (beweeg voor= werp wat op die grond is, sender implement; snelheid, akkuraatheid met tyd- en ruimte= skatting). Die doel hiervan is om die ver= moe te bepaal om
n
bal met die voete teenTeets D3
Teets D4
speed te dribbel.
Bons bal ononderbroke op dieselfde plek (beweeg voor= werp wat in die lug is, sender implement;
akkuraatheid met tyd- en ruimteskatting en speed van segmentbeweging). Die doel hiervan is om die vermoe te bepaal om
n
bal ononder= · broke te bons met regter- en linkerhandalternatief.
Skop bal uit hande vir afstand (beweeg voor= werp wat in die lug is, sender implement; dryfkrag en tyd- en ruimteskatting en akku= raatheid met ledemaat-oog-samewerking).
Die doel is om die vermoe te bepaal om
n
bal wat uit die hande val, hard, ver en vorentoe te skop.Teets D5.1 Teets D5.2 Teets D6 Teets D7 Teets D8 Teets D9.1
::Gooi bal bo-oor vir afstand (beweeg voorwerp wat in die lug is - sender implement; dryfkrag en akkuraatheid met ruimteskatting). Die
doel is om die vermoe te bepaal om
n
bal ver en vorentoe te gooi.Gooi bal hard en akkuraat (beweeg voorwerp
wat in die lug is, sender implement; akkuraat= heid met ruimteskatting en dryfkrag) . Die doel is om die vermoe te bepaal om met
n
eenhand= skouergooi hard en reguit vorentoe te gooi.Dribbel bal met
n
stok teen speed (beweeg voor= werp wat op die grond is, met implement;snelheid van voortbeweging en akkuraatheid met tyd- en ruimteskatting) • Die doel is om die vermoe te bepaal om
n
bal grondlangs ·metn
stok teen speed te dribbel.Slaan bal hard met stok (beweeg voorwerp wat op die grond is, met implement; dryfkrag en akkuraatheid met ledemaat-oog-samewerking) • Die doel is om die vermoe te bepaal om
n
balgrondlangs hard en reguit vorentoe met
n
stok te slaan.Slaan
n
bal metn
spaan oorn
net (beweeg voorwerp wat in die lug is, met implement; akkuraatheid met tyd-, krag- en ruimteskatting en presies= heid met ledemaat-oog-samewerking) • Die doelis om die vermoe te bepaal om
n
aankomende bal metn
spaan raak, reguit en oorn
net teslaan.
Slaan bal wat op "T" rus met kolf vir afstand (beweeg voorwerp wat op die "grond" is, met implement; dryfkrag en akkuraatheid met
--Toets D9.2
Toets D10
Toets D11
Toets D12.1
Toets 12.2
ruimteskatting) • Die doel is om die vermoe te bepaal om
n
stilleende bal metn
kolf raak, hard .en ver te slaan.Slaan bal wat van voor kom raak met kolf (be= weeg voorwerp wat nie-ondersteun is, met im= plement: akkuraatheid met tyd- en ruimte=
skatting) • Die doel is om die vermoe te bepaal om
n
bal, wat van voor deur die lug kom, metn
kolf raak te slaan.Keer bal wat grondlangs van voor kom met voet (keer/stop voorwerp wat op die grond is, sonder implement; akkuraatheid met tyd- en ruimte= skatting). Die doel is om die vermoe te bepaal om
n
bal wat van voor gerol word, met die voet te keer.Keer bal wat grondlangs van voor kom met ~ stok (keer/stop voorwerp wat veral op die grond
is, met implement: akkuraatheid met
tyd-en ruimteskatting) • Die doel is om die vermoe te bepaal om
n
bal wat grondlangs van voor kom metn
stok raak te keer.Vang lugbal na aanloop met albei hande (keer/ stop voorwerp wat in die lug is, sender imple= ment: akkuraatheid met tyd- en ruimteskatting en ledemaat-oog-samewerking) • Die doel is om die vermoe te bepaal om
n
bal wat in die lug gegooi word te vang nan
aanloop.Vang bal wat opwaarts hop met een hand (keer/ stop voorwerp wat in die lug is, sonder imple= ment; akkuraatheid met tyd- en ruimteskatting en ledemaat-oog-samewerking). Die doel is om die vermoe te bepaal om
n
bal, nadat ditTeets 13
gebons het, met een hand raak te vang.
Vang bal wat reguit van voor kom met a~bei
hande (keer/stop
n
voorwerp wat in die lug is, sender implement; akkuraatheid met tyd= skatting en ledemaat-oog-samewerking). Die doel is om die vermoe te bepaal omn
bal watreguit van voor kom met albei hande te vang.
Genoemde bewegings is in die vorm van bewegingstoetsitems gegiet sodat sowel prestasie as die bewegingspatroon gemeet kon word. "Die gegewens wat
n
objektiewe metingseenheid verskaf, word beskou as kwantitatiewe gegewens en die wat gebaseer is op subjektiewe beoordeling van die tegniese uit= voeringsvereistes word as kwalitatiewe gegewens beskou"(Katzenellenbogen, 1976:109). Dit is moeilik om ten opsigte van vaardighede spesifieke komponente te meet,omdat vaardig= hede gewoonlik uit
n
aantal verskillende vermoens opgebou is.In hierdie verband s~ Eckert (1973:154-155):
"Thus, while i t is impossible to measure directly the com= ponents .of motor skills, such as strength, speed, balance and coordination, tests have been designed which by their nature logically require a greater proportion of one compo= nent than the others".
Soos reeds in die inleiding gemeld, is daar by al die toets= items kwantitatiewe sowel as kwalitatiewe gegewens verkry. Die doel van die kwantitatiewe metings was om prestasie ten opsigte van verskeie perseptueel-motoriese vermoens te meet. Kwalitatiewe metings is gedoen om die bewegingspatroon/teg= niek en presiesheid van bewegingsuitvoering te bepaal.
Vir die kwalitatiewe beoordeling is n kriterium ten opsigte van die vernaarnste tegniese vereistes waaraan die uitvoering van elke toetsitern meet voldoen, opgestel. n Subjektiewe evaluering daarvan is gedoen ten opsigte van slaag of rnis= luk. Elke poging is beoordeel volgens die evalueringskaart
(n voorbeeld van son kaart is in bylae B ingesluit). Ge= slaagdheid is beoordeel op grond van rninstens twee uit drie korrekte pogings. Waar tien pogings toegelaat was, is die algehele indruk ten opsigte van die geslaagdheid van bewe= gingsuitvoering verkry.
Die opsornrning wat volg gee n uiteensetting van die inhoud van die gegewens (Katzenellenbogen 1976:79, 80). Die aard daarvan is reeds in hoofstuk 3 op bladsy 77 opgesorn.
4.3.3 Prosedure by die afneern van die toetse
Die toetsing het tussen die rnaande Mei en September plaasge= vind. In die geval van die twee hoerskole het die toetsing op twee Saterdagoggende plaasgevind en ongeveer 60 leerlinge is in die loop van die oggend deur 34 toetsafnerners getoets.
Toesternrning is verkry om die spesialeskoolleerlinge tydens sekere periodes in skoolure te toets aangesien dit nie vir hulle rnoontlik was om na ure te kern nie (die leerlinge woon sorns ver van die skole en is van spesiale busvervoer afhank= lik). Spesifieke ouderdornsgroepe van 10 tot 12 leerlinge op n slag is dus op alternatiewe dae getoets. Die onder= wyseresse het die lyste met die name en volle besonderhede vroegtydig beskikbaar gestel sodat die rnrtavoor die aanvang van die toetse op die evalueringskaarte aangebring kon word.
n Span bestaande uit twintig senior studente in Liggaarnlike Opvoeding, vier onderwyseresse in Liggaarnlike Opvoeding asook n paar oud-onderwyseresse en vier lektrises in Liggaarnlike Opvoeding is as toetsafnerners gebruik. Toetsafnerners het
Toets Naam Il< Massa Lengte Bewegingstoetse
1. Rol bal grondlangs vir akkuraatheid 2. Dribbel bal met voete teen spoed
3. Bons bal ononderbroke op dieselfde plek
4. Skop bal uit hande vir afstand 5.1 Goo! bal bo-oor vir afstand 5.2 Gooi bal hard en akkuraat
6. Oribbel bal met stok teen spoed 7. Slaan bal hard met stok
8. Slaan bal met spaan oor net (3 pte vir elke paging)
9.1 Slaan bal wat op "T" rus met kolf vir afstand 9.2 Slaan bal raak wat deur lug kom met kolf 10. Keer bal wat grondlangs van voor kom met voet 11. Keer bal wat grondlangs van voor kom met stok 12.1 Vang lugbal, na aanloop, met albei hande 12.2 Vang bal wat opwaarts hop met een hand
13. Vang bal wat reguit van voor kom met albei hande
Metingseenheid l<g em Aantal suksesvol Sekondes Aantal punte Meter Meter Aantal punte (maksimum 15 elke afstand) Sekondes Sekondes Aantal punte Meter Aantal punte Aantal punte Aantal punte Aantal punte Aantal punte Aantal pun te Soort metings
.
Kwantitatief Aantal pogings 10 (maksimuml 2 2 3 3 2 van elke merk 2 3 10 maksimum 3 10 maksimum SR + SL (10 maksl 10 maksimum 10 maksimum SR + SL ( 10 maksl 10 maksimum Waarde gebruik Totaal suksesvol R.G. van 2 pogings R.G. van 2 pogings R.G. van 2 grootste waardes Grootste waarde R.G. van totale punte vir 2 po= gings (maks 4 51R.G. van 2 pogings Totaal van 3 pogings Totaal van 3 waardes
(Maks 301 R.G. van 2 grootste waardes Totaal suksesvol Totaal suksesvol Totaal suksesvol Totaal suksesvol Totaal suksesvol Totaal suksesvol
l<wal ita tie f Aantal krite= rium-items 7 7 6 11 9 8 X 3 (Alle items by elke merk 9 10 7 9 8 4 (x21 8 5 2 5 1.0
....
is elkeen mondeling ingelig oor die toetse wat hulle sou afneem. Geskrewe inligting asook voorbeelde van die evalue= ringskaarte is aan elkeen verskaf om vooraf te bestudeer.
n
Praktiese voorbeeld is aan elkeen van die toetsafnemers voorgehou.Op die dag van die toetsing het die-proefpersone, korrek gekleed, in numeriese volgorde, aangemeld. Die prosedure is kortliks aan hulle verduidelik en elke paar toetsafnemers het die betrokke proefpersone geneem en met die toetsing begin.
Die stasie-tot-stasiemetode van rotering van proefpersone is toegepas by die administrasie van die toetse. Vanaf een tot vier proefpersone (afhangende van die hoeveelheid leerlinge wat getoets is) is aan elke toetsstasie toegewys waarna hulle in
n
bepaalde volgorde van die een na die ander stasie moes roteer. Twee toetsafnemers is by elke stasie geplaas, elk metn
evalueringskaart wat volgensn
register= formaat opgestel is{n
voorbeeld van son
evalueringskaart is in bylae B opgeneem.Die besonderhede van elke toets is vooraf op die evaluerings= kaart aangebring en alle gegewens is regstreeks daarop aan= gestip. Een toetsafnemer was uitsluitlikverantwoordelik vir die aanduiding van die kwantitatiewe gegewens, terwyl die ander een die kwalitatiewe beoordeling gedoen het. By die kwalitatiewe beoordeling, dit wil s~, die tegniese vereistes van die beweging, moes die toetsafnemer slegs aan=
teken watter kriteriumitems in die uitvoering ontbreek het. Die besonderhede van die leerlinge is sever moontlik vooraf op die evalueringskaart ingevul.
By elkeen van die sestien toetse het die toetsafnemers die toetse mondelings aan die proefpersone verduidelik. Die verduideliking is gevolg deur
n
demonstrasie omn
beeld vandie beweging en die uitvoeringsvereistes te gee en om as motivering te dien. Tydens die motivering van die proef= persone is daar deurgaans gepoog om die leerlinge sever moontlik op
n
eenvormige wyse te motiveer deur hulle uiterssimpatiek te benader en te hanteer. Terselfdertyd het die toetsafnemers hulle proefpersone aangemoedig om met elke poging hulle uiterste bes te lewer ten einde maksimale pres= tasie te behaal.
In alle gevalle, behalwe by die snelheidsitems waar vermoeid= heid
n
rol kon speel, is een of twee oefenbeurte toegelaat, sodat die proefpersoon die aanvoeling van die beweging kon kry. Na die oefenbeurte, is twee tot tien gemete pogings toegelaat vir elke toetsitem. By items wat speed meet, is twee gemete pogings toegelaat en het proefpersone beurtelings opgetree. By die items wat afstand meet, is drie gemetepogings toegelaat. By alle ander toetsitems is tien gemete pogings toegelaat.
Al die toetse is buite afgeneem om die toestande sever moont= lik dieselfde te hou. Die fasiliteite was orals bevredigend sodat al die toetsitems afgehandel kon word. Die weer was in al die gevalle gunstig.
Die toetsterrein is elke keer voor die toetsing deur die ondersoeker en
n
paar helpers uitgemeet. Dieselfde apparaat is by al die skole gebruik enn
poging is aangewend om sever moontlik die fasiliteite en oppervlaktes so eenders as moont~lik te hou. Die apparate is gereeld nagegaan om te verseker dat dit vir elke groep dieselfde sou wees.
Tydens die toetsing self het die ondersoeker en
n
mede-dosent deurgaans van stasie tot stasie beweeg om seker te maak dat die toetsing volgens die regte prosedure plaasvind. Die toetsafnemers het na afloop van die sessies samesprekingsgehou en moontlike wenke en opmerkings ingedien sodat aanpas= sings, indien nodig, gemaak kon word.
4.4 STATISTIESE EN ANDER VERWERKINGS
Vanwe~ die verskille wat tussen die kwantitatiewe en kwali= tatiewe gegewens voorkom, is verskillende statistiese ver= werkings vir die twee kategoriee gebruik. Alle berekeninge is deur middel van
n
IBM-rekenaar van die PU vir CHO gedoen. Die BMDP7D- en BMDP4F-pakketprogramm~ is vir die ontleding van die data gebruik (Brown, 1977).4.4.1 Kwantitatiewe gegewens
4.4.1.1 Beskrywende statistiek
Die rekenkundige gemiddeldes, standaardafwykings, maksimum en minimum waardes is op die gewone wyse bereken en vir al die toetsitems asook vir IK, liggaamsmassa en -lengte in die vorm van tabelle vir verstandelik normale en verstande= lik vertraagde leerlinge asook vir die ouderdomsgroepe af=
sonderli~ voorgestel.
Die gegewens is deur middel van histogramme voorgestel om
n
visuele beeld van die verdeling vir die twee groepe leerlinge in elke ouderdomsgroep daar te stel. Die rekenkundige gemid= deldes van die twee groepe leerlinge is verder vir elke toets= item volgens ouderdom met behulp van lyngrafieke voorgestel.4.4.1.2 Inferensi~le statistiek
Die verskil tussen die rekenkundige gemiddeldes van die twee groepe leerlinge is met behulp van variansieontleding onder= soek vir betekenisvolheid. Die "Tukey Studentized Range method" is as post hoc-toetsprosedure gebruik om vas te stel
Die gestelde nul-hipotese was:
H0 = ~1 - ~2 = 0 waar U1 en ~2 die rekenkundige.gemid=
delde van die twee toetsgroepe voorstel.
Die hipotese is verwerp by die betroubaarheidsgrens·
p ~ 0,05
Hierdie verskille tussen die groepe is vir elke ouderdomsgroep afsonderlik ondersoek. Verskille is ook tussen die
onderskeie ouderdomsgroepe binne die twee groepe ondersoek.
n
Voorbeeld vann
rekenaardrukstuk.vir toets D2 illustreer bogenoemde uiteensetting, (kyk bladsy 96).4.4.2 Kwalitatiewe gegewens
4.4.2.1 Beskrywende statistiek
Die persentasie suksesse wat by elk van die kriterium-items volgens uitvoeringsvereistes van
n
enkele toetsitem behaal is, is vir die twee groepe leerlinge en ook vir die ouder= domsgroepe afsonderlik bereken en deur middel van tabelle voorgestel.Die gemiddelde persentasie suksesse met betrekking tot al die uitvoeringskriteria binne
n
enkele toetsitem is vir elke ouderdomsgroep bereken en met behulp van lyngrafieke voor= · gestel.4.4.2.2 Inferensiele statistiek
Die verskille tussen die frekwensieverdelings by die twee groepe leerlinge is vir die kriterium-items afsonderlik en gesamentlik ondersoek. , In die geval van die kriterium-items afsonderlik is die chi-kwadraattoets met Yates se
Ouderdom R.G. 13 Gewone 16,91 13 21,76 Spesiaal 14 16,97 Gewone 14 19,89 Spesiaal 15 15,66 Gewone 15 18,98 Spesiaal 16 15, 15 Gewone 16 18,56 Spesiaal 17 13,21 Gewone 17 19,47 Spesiaal Betekenisvolheid: N 13 13 Ge= Spe= wone siaal 20 20
***
20***
19 20***
19 20***
20*
20**
***
20 1 %=
***
5 %=
**
10 % =*
14 14 15 15 16 16Ge= Spe= Ge= Spe= Ge= Spe= wone siaal wone siaal wone siaal
***
**
***
***
**
***
***
***
***
***
***
17 17 Ge= Spe= wone siaal""
m***
korreksie gebruik om die betekenisvolheid van verskille tus= sen die verdelings te ondersoek (p ~ 0,05).
Voorbeeld van
n
Rekenaardrukstuk:KRITERIUM-ITEMS AFSONDERLIK - KWALITATIEWE DATA VERSTANDELIK VERTRAAG EN VERSTANDELIK NORMAAL
TOETS D2: KRITERIUM-ITEM No 5: Dribbel bal deurgaans
Skool: Gewoon Spesiaal. Totaal Statistiek 0 19 35 54 Pearson Chi-kwadraat
Chi-kwadraat met Yates se korreksie 1 81 .63 144 waarde 6,971 6,154 Totaal 100 98 198 D.F. 1 1 Prob. 0,0083 0,0131
Vir die ondersoek na verskille in verdeling van die toetsitems geaamentlik, is ook gebruik gemaak van die Chi-kwadraattoets. Voorbeeld van
n
Rekenaardrukstuk (Toets D2):KRITERIUM-ITEMS GESAMENTLIK - KWALITATIEWE DATA VERSTANDELIK VERTRAAG EN VERSTANDELIK NORMAAL
Skool Tot 2 3 4 5 6 7 Totaal Gewoon 0 1 2 9 30 58 100 Spesiaal 2 2 9 18 32 35 98 Totaal 2 3 1 1 27 62 93 198
J
Minimum verwagte waarde is 0,99
Statistiek waarde D.F. Prob.
Pearson Chikwadraat 15,522 5 0,0084
Die maak van afleidings en gevolgtrekkings met behulp van die Chi-kwadraattoets berus nie op die eienskappe van die normale verspreiding nie en is dus nie afhanklik van enige aannames omtrent die universum, verspreiding en parameters nie (Du Toit, 1975:236). Die betroubaarheidspeil is hier ook gestel op p < 0,05.
Hierdie gegewens is vir elke toetsitem in die vorm van tabelle voorgestel.