• No results found

DIE ONTSTAAN EN ONTWIKKELING ·VAN DIE VOOODOSE;NT- STELSEL AAN DIE Po U. VIR CoH. O.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "DIE ONTSTAAN EN ONTWIKKELING ·VAN DIE VOOODOSE;NT- STELSEL AAN DIE Po U. VIR CoH. O. "

Copied!
18
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE ONTSTAAN EN ONTWIKKELING ·VAN DIE VOOODOSE;NT- STELSEL AAN DIE Po U. VIR CoH. O.

1, INLEIDING

Soos in die vorige hoofstuk aa.ngetoon is, gee d~e Po U. vir C.HoOo reeds geruime tyd aandag aan die vraagstuk van wa:q.a~n-

·passing en swa.k vordering van eerstejaarstudente. Soos ander univel;'siteite het ook die P. U. vir C. H. 0. met verloop van tyd ver- skillende maatreels be:proef om hierdie probleem die hoof ·te bied en een van hierdie maatreels ·is die voogdosentstelsel.

Ten einde die vo.ogd.osentstelsel te evalueer is d,jt nodig om aa;n te toon hoe die stelsel ontstaan en ontwikkel het en veral hoe cUt tans , toegepas :woJ;'d.

Die aandag ·word derhalwe bepaal by die maat:re~ls wat die . voogdosentste:)sel voorafgegaan 'het, by die ontstaan en ontwikkeling

van . die stelsel en ten slotte by die fynere . besonderhede van die voog..- : dosentstelsel,

2~ MAATREELS WAT DIE VOOG:OOSENTSTELSEL VOQR- AFGEGAAN HET.

Studie van die· Raads- e:n Senaa.tsnotqles en gesprekke met

oudstuden.te dui daal;'op d&t die verwelkoming, voorligting en orienterin~

van eerstejaarstudente aan die p. u. vir c. H. 0. deu:r drj,e f&:;?ElS ver-

loop het: 1

Aa;nvanklik het dit sle~s by seniores berus. Met verloop van tyd het die euwels waarmee die verwelkoming.spraktyke van die senio.res gepaard gegaan het, die universiteitsowerhede genoop o;p:1

1. Volgens die Raads- en Senaatsnotules en gesprekke met oud-

studente, -proff. B, C. Schutte, S. J. van d.er Walt en. S. P

0

van del;' Walt . •

(2)

68

sekere beperkings in te E)~el en ten slotte het die toenernende wanaan- passing en swak vord,ering van ee;rstejaa:t;"~ . die univerE~iteit verplig orn self tot die O:t;"ientering toe te tree.

(a) Inlywing deur seniores

Aan inlywing of ontgroening le ten grqndslag die opvatting dat die ee:t;"stejaarstudente onryp is em gevolglik nie al die voor~

regte van volwaardige st~denteskap mag geniet :r.d.e.

'J'm~sen die jare 1(32~ en 1930 is v~n owerheidswee aan die P. U. vir C. H. 0. niks gedoE;!n orn eer~:?tejaarstudente t e orienteer nie, orndat die groepie studente so klein was ( 3 6 stu- dente in 1924); dit 1 n ho,:r.q.ogene groep wa~:? en die agtergrond van die studente min of meer dieselfde y-ras. 2

·:.-·.,_•.

Van studentekant moes die groentj~es deurloop. Op hier-

d~e stadium was d~a:r nag geen huiskornitee of koshuisreels nie en d.ie · eerstejaars h,et qndet' tu;g van die senior<?tudente gestaan.

Die ontgroening van eerstej~ar:;:J, wat min of .meer drie weke geduur het, was ongeqrganiseerd en spontaan. Dit was slegs

1 n gekskeerdery rnet die juniors om l).ulle in die studentegemeen- skap in te burger en niemand was hieroor bekommerd nie,

omdat dit .binne redelikE;J perke geskied het.

het hul gesag op vaderlike wyse uitg;eoefen.

D~e se1;1iorstudente Die 11 Hof van Hades" het hierin t n Pelangrike rol vervul en die jonges het hierdie onskuldige pret ten koste van hulleself aanvaar. Die eerstejaars was nie verplig o;rn enige vernederende werk te do en nie en die o:ritgroeningst-yd is afgesluit met 1 n vrugl;.efees. 3

2. Volgens 'n onderhou<;l rn~;~t professor S. J'. van del" Walt.

3. VERITAS VINCET: O:rgaan van die X :orps V~;~:ritas Vincet van die Teologiese · skoal en P. U. I<., . . kwartati'Lh;.ritgawe 1 .924 9

Ja9.-rgang xi, No. 1, . 4~

(3)

Die slq.a:gsyfer was op hierdie sta,d,iuxn nog nie 1 n we:?e:n ...

like problee:m nie en gevolglik het owerhede nie beswaar teen ontgro.ening gehad n:i.e. 4

Geleidelik het die ontg:n;>ening, of'inlywing, .'n an,der vorm begin aanneem: xnee:J;" su'Qtiele metodes i13 aan~ewend

om die eerstejaars hill 11 r.nind'erwaardigheid 11 te laat besef;

maar daal;'enteen het sommige seniores :nie geskroo:m om {foe- weld te. gebruik of om ee. rstejaars op sadistiese wyse te mip!- handel deur hulle, ·onder andere, te 11 pomp 11 wat daa:dn be- staan het dat die groentjie deur verskeie ouhere vasgehou is, terwyl water by sy neus ingetap word; voorts is toenemend inbreuk gemaak op die eerstejaar se tyd daar hy as persoon ....

like

11 draak" 1 n bepaalde ouheer xnoes bedien. Genoemde praktyke het die Raad en Senaat sedert 1936 genoop om. aan- dag aan die vraagstuk vc;~.n inlywing van eerstejaars te skenk.

Die uitvlo.eisel hiervan was dat die owerhede d;j,e kloo£ tussen eerstejaar em :?enior erken het deur goed te keur dat eerste ....

jac;t.rs nie toegelaat word qm ldeurbaadjies aan te skN nie, dat eerstejaars 1 n groen knopie moet dra, en dat. eerstejF~-ar~

slegs stemreg en l.deul:'e onder sekere yoorwaard.es kc;~,n.

behaal. 5

Ongelukkig het die inkorting van regte met 1 n ewered.ige ver;meerdering van pl:i.gte ~epaard gegaan sodat d;ie eerstejaar mettertyd tot die arbeidsmag van die stude:ntelewe ontwikl;:el

4. Volgens 1 n onderhoud met professor S. P: van der Walt.

5. Volgens onderhoude met p:ro:l;£~ B. C. Schutte, S. J. Preller,

S. J •. va,.n d,er Walt ·en S. P. van der Walt.

(4)

6.

7.

"70

het, en die toenemende inbreuk wat die lewering van hierdie persoonlike dienste op die studietyd van eerstejaars gemaak het, het daartoe gelei dat verskillende maatreels met verloop van tyd deur die Raad getre£ is om ontgroening te be perk.

(b) Die be perking van ontgroeningspraktyke

In teenstelling met die aansprake van ;k:ampvegters vir qntgroening toon wetenskaplike ondersoek dat ontgroening in, plaas van om die eerstejaar meer tuis te laat voel en groter vrymoedigheid tot deelname aan universiteitsaangeleenthede te gee? dit hom eerder noop om hom op 1 n afstand van seniores te hou ten eind~ enige sweem van vrypostigheid te vermy. 1 n Uitvloeisel hiervan is dat juniorstudente nie maklik by vereni- gings aansluit wat hoofsaaklik deur seniorstudente b1.3heer WO+d nie. Hierbenewens is dit nie weg te redeneer dat die ont- groeningspraktyk inbreuk maak: op die studietyd van eerste- jaars nie en die uitvloeisel hiervan i·;;:.-'swQ.k vordering ; 6

Die optrede van die Universiteitsowerhe~.e deur die jare teen ontgroening toon duidelik dat erken is dat dit 1 n struikel- blok in die aanpassingsp;;.oses van die eerstejaarst~dent g19word het. Verskeie maatreels is dan ook getref om hierdie prq,k.., tyk aan bande te le.

Reeds in 1940 bet die re;k:to. r van die P. U. vir C. H. 0.

kommer uitgespreek oor clie metode van ontgroening en is daar besluit. om ·q.ie aangeleentheid te ondersoek;. 'J... D aar is onder

UNlVERS-;I:TEIT VAN PRETORIA: Verslag van die stud,en ....

·tevoo:d~gtingskomitee . insake 1 n ondersoek na die akademiese aa,n,..,.

·passing en vordering van eerstejaarstudente a,an die Un~versitf:?it

van Pretoria,· 129.

· P. U •. vir C. H. 0. : Notule. van 1 n vergci,dering van die Sem.aifLt

gehou op 6 Maart 1940, art. 22 1 Ontgroening.

(5)

andere vasgestel dat 1 n eerstejaarstudent deur 1 n aanta,l senior- studente tydens ontgroening 3 houe toegedien en, erg vermink is. In 1 n ander geval is rook by die eerstejaar se neus in- geblaas totda,t sy neus begin bloei het. 8

tugmaatre€Hs toegepas moes word. 9

Die· gevolg was Glat

1 n Belangrike stap in die bepe rking van die ontgroenings ....

praktyk was die i,hersiening. van die konstitusie van die Studente- raad in 1942. Voortaan sou alle liggaamlike of geestelike

;

krenking van eersreJaars vermy word en die ~ntensiewe kennis ...

en bekendmaking sot;r aan die begin van die jaar tot 1 n tydperk

. .

van twee weke beperk word sander die belemmering van die noodsaaklike klas-, . studie- en· rustye. Die S. R. ·sou voor- taan van i'lolle onre€Hmatighede verantwoording moes doen aan die Raad en die Senaat en amptelike lyfstraf moes uitgeskakel word. Die inlywingsprosedure sou in die toekoms meer E;liel- k;undig-opvoedkundig ingerig word.

.10

In 1944 word· die ontgroening wat deur die studentemassa bewefen is~· op grand yan ernstige klagtes, deur die Raad stop- gesit. 11 Die Studenteraad kon egter in die vervolg die inlywing

8. P. U. vir C. H. 0. ~ Spesiale vergadering van d~e S~naats.,.

bestuur gehou op 11 Maart 1940.

9. P. u·. vir C. H. 0. ~ Notule van 1 n gesamentlike spesiale ver- gadering van die Senaatsbestuur en die Dagbestuur van die losieshuise gehou op 19 Maart 1940.

:1.0. P. U. vir C, H. 0. : Notule van 1 n vergadering van di~ Senaq..ts- bestuur ·gehou op 9 November 1942, art. 4

9

B. Inlywing van studente.

11. P.U. vir C.H.O.; Notu:le van 1 n vergadering·van die Senaats•

bestuur gehou op 28 Maart 1944, art. 14

9

Inlywing van studente.

(6)

72

van nuwe studente waarneem en ·aile verantwoo.rdelikheid aan- vaar. 12

In 1947 rig die Studenteraad 1 n versoek tot die ·Senaat om teen die eerstejaa.:rs te kan optree aanges:i.en eerstejaars nie behoorlik gekleed is op Sondae nie, bioskope besoek en nie studentevergaderings bywoon nie en hulle studies verwaar- loos. Dit word aqn die hand gedoen dat eerstejaars weer groen strikkies moet dra, vir 1 n tyd geignoreer moet word, skuldiges deur 1 n, skynpomp die skrik op die lyf ge.Ja.ag moet word en dat die gene .wat nie ag gee nie,

worcL 13

g·eborsel" moet

11

In weerwil van die optrede van die Raad om die_ inly- wing te be perk, het die inlywingsaksies feitlik onveranderd voartgeduur totdat die kommissie insake doseer- en studie~

metodes in 1954 aanbeveel het. dat: 11 • • • 1 inlywing 1 nou vir goed aan bande gele moet word sodat seniores na die inly- wingsplegtigheid geen verdere 1:';1eggenskap op die eer~:?tejaars

sal he nie," t4 In Vername beweegrede tot hierdie aanbeve-

·ling was die feit dat eerstejaars dwarsdeur die Jaar stelsel- matig uit <;lie WEiJrk gE;'hou is deur middel van verpligte bywoning van aile moontlike vergaderings en byeenkomste en vanwee die persoonlike diens ·Wc;~.t die eerstejaars aan een of meer beskerr,n.- here moes lewer wat te alle tye oor hulle as lyfeienes beskik

12. Po U

o

vir C. H. 0 . : Not17le van 1 n vergadering van die Senaats- bestuur gehou op 11 Oktober 1944, art. 1~, Inlywing van nuwe studente;!.

i:p. P. U. vir C. H. 0 . : Notule van 1 n spesiale vergadering van die Senaatsbestuur gehou: op 28 Mei 1947, art. 1.

14. Po U. vir C. H. 0. : Rapport van die kommissie insake do seer-

en studiemetodes soos ~ewysig deu;r die Senaat op 10 November .

1954, stelling 5.

(7)

. 15 het.

Die uitvloeisel van hierdie aanbeveling was dat die rektor ~

die huisvader en die registrat.eur samesprekings gevoer het :met lede vp.n die Studenteraad. Die vrug van hierdie ont:moe~.

ting was dat d~e Studenteraad 1 n :formule opgestel het waar~

volgenl::i inlywing voortaan sou geskieQ.. 16

Uit voorgaande kan afgelei w0rd dat die inlywing voort- durend die aandq,g geniet he·!;. Die verskillende maatreels wat van owerhe~dswee ingestel is om die praktyk van inlywing V<3-n die eerstejaar. aan bande te le ~ het daartoe gelei dat ontgroening in 1965 geheel en al afgeskaf is en in die ·plek daarvan 1 n pro- ·

. . 17

ses van in bur gering mgestel 1s. Die Studenteraad het hier- die stap gesteun en as motivering vir hulle optrede aangevoer dat die toenemende aantal eerstejaars kontrole :moeiliker maak ~

sodat die inlywing baie van sy effektiwit.eit verloor veral ten opsigte van sekere aksies soos byvoorbeeld

11 Tarentaal~ Skyn- onthe:f:fing ~ Hof van Hades, Rooi duiwel" ens. ~

~

en dat baie

eerstejaarmans ook militere opleidi:q.g ondergaan en sodoende

- 18

reeds ontslae geraak bet van hulle sko0lmentaliteit.

15. P. U. vir C. H o 0 o: Notule van 1 n spesiale vergadering van die Sena,at gehou op 10 November 1954 9 art. 6 9 stelling 5 ~

Motive ring.

16. P. U

o

vir C. H

o

0

o

~ Notule van 1 n vergadering van die komitee v;i.r Inwendige Beheer gehou op 25 November 1954 9 art. 31, Goeqkeuring van stelling 5.

17. Po U. vir C. H. 0. ~ Verslag van die Sentrale Opnamekomitee oor akaderniese en verwante aa;ngeleenthede aa:n die P. U. vir C.H. 0.$ 328; en P. U. vir C.H. 0 . ~ Notule van 1 n Studen- teraadsvergadering gehou o.p Vrydag 18 November 1966 om 2nm. in die Raadsk~mer van die. Studenteraad van die P. LT .•

vir C. H. 0

o ,

art. :x.i: verslae = !nlywingsprogram vir eerste~

jaars.

18. P • U. vir C • H • 0 . ~ Verslag van die EerstejaarskomHee ~ 19 65 •.

(8)

74

(c) Orienter;i.ng van ,eerst~ja.arstudt;mte va,p owerheidswee

Dit .val op dat, tesa,;r:ne met die pogings om ontgroening te bepeJ;"k, 'n toenemende neiging by die Ra.ad en Senaat ont ....

stac;J,P het om eerstejaq,r:;:Jtudente op 'n opvoedkundige wyse te o:denteer en, wel deur ampsdraers van die Universiteit.

genoemde neigtng het verc;t.l na selfstandigwording van die Unj.-

1 " . 19 t 1 d £

Ve:J~Siteit, in 95-1-, toe gene em en Ver oon die VO gen e c;t.Ses!

<:lie gee van voorligtin,gslesings aan eerstejaars, die ins~elling

van 'n voorligtingsdiens in koshuise, die instelling van 'n voor ...

ligtingsdiens vir eerstejaa rs, toenemende inskakeling van do- sente by die voorligtingsdiens ~ die aanstelling van voogdosente eri. die stigtin.g V?Ln die Instituut vir Sielkundige en Opvoedkun-.

d~ge Dienste en NavarS~ing.

( i) Vaorligtingslesings aan eerstejac;t.rstudente

Reeds in Februarie 1952 beveel die Komitee vir

~tudentesake by die Senaat aan dat departementshoo£de aan die begin van elke jaar en van tyd tot tyd aa,n hulle studente voorligting in veroand met studiemetodes in elke oesondere Vc;t.k moet gee. 20 Met sy aapvaarding Val'j.

hierdie ap,n,bevelin~ be.vestig die $enaat sy besorgdheid oor die prestasies va,.n eerstejaarstudente in die verskil- lende va;k:k,e en le hy tegelyk;eJ;"tyd oolc die ~:r-ondslag vir

die voor}igtingslesings wac;t.rin eerstejaar s leiding in studiemetodes ontvc;t.ng.

19. Mondelinge mededeling deur pr<;>£essor H • .J • .J. Bingle, rek~or

van die P • u. vir c . H • o .

~0. P. U. vir C. H. 0. : Notule van 'n ~ergade:ring van die S enaat geb,ou op ~7 Febr'Uarie 1952~ art. 27, Komiteerapporte, E.

Komitee vir Studentesake: ( i) Studentevoorligting ( art. 3) •

(9)

Di~ voorligting::;~les;i.:qgs is v~nq;f die begin rvan 1953 op

1 n b,egte gron,dslag geplq,as toe profeRsor B. J. J. Bingle van. diEp Faku~teit Opvo~dkunde P-it q,ange;Jbied en oak ~ndivi­

duele adv;i.E;Js aan ~erstejaa;rstudente in verband met kur;3usse gegfi!Je bet. . 21 Teen 1955 was dit reeds duidelik dat hier- die le~ings besonder ~oeie vrugte afwerp, 22 en veral daar-

toe bydra dat <;lie eerstejaarstudente die nuwe jaar met +neer selfvertroue tegemoAt gaan. 23

Vanaf die begin van 19 60 het professo.r B.C. Schutte verantwoordelikheid vir voorUgtingslesings aan eerstejaars aa,.nvaar. Op h:i.eJ;"die stadium is lesings aan die begin van elke jaar a,.an die. eerstejaars gegee ten ops;i.gte van studie-

!T.\.etode:;;J, bibliote~kgebrl;Iik eP. diEp afneem v;;:tn aantekeninge '

in die ldas. Hierbenewens is voorligtingslesings in verbc:md met milliare sake en kursus- en vakkeuse oak gegee. 24

( ii) Voo7l~gtingsdie;ns. vir e~'.):'stelaars in koshuise

Teen 1960 b,et dit duidelik geword dat. eerstejaar~

21. P. lJ r v:i.v C. H. 0. ~ Notule van 1 n ve-rgaqering van die Senac;~,t

(5ehou op 11 Maart 1953, art. :135, Verslag van die Uitvoere:n,de

~<:omitee, 20. 2. 1 53; ( a-..0 VoorligtingsJesings vir eerstejaprstudente

en p:rogra,m ;i. . v~m. ope:n.i.ng, 25,r.27 Februar~e 1953. (art. 35; ss.

1'11.2. 1 53, a:rt. 5},

22. Po U. vir 0 o H o 0.; Notule van 'n vergadering van die Senaat gehou op 9 Maart 1955, Verslag van die Uitvoerende Komitee 9

aJrt

o

~ 7 • ; ·

23. :P. U. v;i.r C. H. 0.: Ver:;;Jlag van d;i.e re~tor oar die pr<;:>efneming met ee;r::stejq,arstudente, 1959.

24. P. U. vir C. H. 0 . : Notule van 1 n vergaderi:ti'g van die Senaat gehou op 9Maart 1960, art, 12, VoorJ,igt;i.nglesings aan eerste-

r::J.A.-r5'!.

(10)

76 studente ~n di19 kPI$b.uise besonclere :O.ulp nodig het. · Die ondervind.ing h,et naamlik gelee:r dat jt,r~s claardie eerstejaar-.

kosgangers wat hu~p diE~ nodigste het dit :P.ie vrC~. :q.ie en dat hull~ v:roegt,ydig 1;1;itgeke:p. moet word? en Q.at die uitken- ning van hulpbehoewende ~erstejaars noue e:p. voortdurende kontak en kontrole van ~kaderrniese vordering en persoon.-.

like aanpassing verg, Die d,estydse huie?vader, professor D. J. van Rooy, het d.erhalwe 'n stelsel van

19 Ouboete" in die koshuise ingest~!. ~ 5

Voll$ens hierdie stelsel moes een of meer senior = studente in elke ma:q.skpshuis as 1 n toesighoudende raad- gewe-x; oor d~e eerstejaars optree. Die Ouboet moes al~emene leidi;ng aan die jongeres gee, toesien dat hulle

die be palings, hoofsaa.klik met betrekking tot studie, nakom en dat hulle nie d.ep:r se:p.iorstudente vir persoonlike diens

misbruik word nie. 26 Die magte en pligte van Ouboete

is in 1 n reglement va.sgele en 1 n handleiding is vir h-q:lle opgestel. Die Raad van die P. U. vir C. H. 0. het ook besluit om die Ouboete vir b,ulle dienste te vergoed by wyse van kwytskelding v~;~.n een kwartaal se losiesgeld,. 27

Toepa.ssing van die stel~el het spoedig die volg!9nde voordele getoon: <Ue sosiale a,a.npas ~~ing van, eerstejaars in die koshuise 'is verbeter aangesien die Oub.oete klaar - b!yklik nou~ konta.k met hul pleegstudente k;o'n b e werkstellig;

a]:;:adem.iese aa.np~ssing is . verbeter a a ngE?sien die Ouboet vir die eersteja.ar hulp kan verkry by semior kosgangers

25. Volgens 1 n onderhoud. met professop C. P. vf?..n der Walt, w a t professor Van Rooy a,s huisvader opgE~volg· het.

26. P. U . ,vir C. H . 0.-: Versla g van die huisva der vir m a nskosh1, dse vir 1960. ·

27. Volgens professor C. P. van der Wa lt; destydse· .. , ·huiE?vader •

(11)

77

wat. dieself<;le vakke as die eerstejaars neem; en die dis,..,

s~pline oor die eerstejaar~ is verstewig de~rdat die Ouboeh wat daa~liks me~ hulle in aanraldng Wf3J.S, 1 n wp..l<:endE? oo~

oor hulle ~on hou? Dit het egter ook spoedig geblyk dat .<lie stelsel sek:ere nadele opep,baar: die Ouboete was nie altyd verantwoo.rdelik genoeg vir bulle taak n~e, want hullfi:l was soms self nog onryp .fi:ln het nie oor die nodige deur- e!eHingsvermoe vir hull€;! taak beskik nie; in die groter

. koshuise moes d~e Ouboete van 20 ~ot 30 eer:sieJaars be.:,

hartig wat 1 n te groot las vir hulle geword het as hulle hul pligte getrou wou nakom; en die Ouboete was .ook :p.ie

· p.ltyd daartoe in s~aat om die eer:steJa~rs met vakkundige probleme te help of na ge;skikte raadgewers te verwys

nie. 28

Daa:r- dien eg~er op gelet te word dat oak d~e voor-.

ligter ( s) nog deel van die voorligtingsdiens aan eersteJaa:rfll T.Iitgemaak het deurdat ko::;~gangers sowel a:s ander eer~;~te.,.;

Jacp,rs gedurende die orienteTingstydperk en daarna die voqr .. · ligters kon gaan raadpleeg in verband met hulle probleme.- Die ervaring het egter getoon dat baie min eersteJaars van hierdie vergunning geb.ruik gern,aa,k; hei. Die studente wa~

Wel by die yoorligtel;' ( S) opgedaa,g het, het. meesial eeJ;'s teen die einde van die jaar? na 'n lang worstelweg en b,e ...

· laas te laat by hierdie oord om hulp ga.an a,anklop t. o. v.

hulle aanpa:;:~sings- en studieprobleme, en menige misluk..,..

king in die eindek.samen getuig da!l ook hiervan. 29

~8. Vqlgens professor C. P. van der W&lt, gewese huisva?.er.

29. P. 'U. vir C. H. 0. : OmsE:1ndbrief aan aile doserende personeel-

JeC!.e i.v.m. Voorligting aan eerstejaars, 1963.

(12)

78

Die leemtes van bogenoemde stelsels het grootliks daartoe bygedr,a dat daar aan die begin van 1966 vir elke koshuis 1 n huisvader benoem is ten einde grater beheer oor die koshuislewe uit te oefen ten opsigte van die afskaf- fing van ontgroeningspraktyke 9 bandhawing van dissipline,

die versorging van kosg_angers en leiding en raadgewing aan 9 veral

9

eerstejaars. Langs hierdie weg het die huis- vaders deel geword van die voorligtingsdiens aan eerste-

0

30

saarstudente.

(iii) Inskakeling van die dosente by die voorligt.ingsd.iens

Terwyl die Ouboetstelsel reeds in die koshuise in swang was 9 maar nog voordat 1 n huisvader vir elke kos- huis benoem is

9

het die leemtes in die Ouboet~ en die voorligtingstelsel, soos hierbo genoem

9

daartoe gelei. dat

'n beroep op die personeel van die Universiteit, ged.oen is

0

31

om persoonlik by te dra tot die voorligting van eereltesaars

o

Professor B.C. Schut~e 9 die d.estydse voorligter 9

het hom sterk daarvoor beywer d.at dosente bet.rek :rnoet word om gedurende die eerste jaar voortdurende leidi:ng aan groepe studente te gee ten opsigte van ekonomiese studiemetodes t.en einde aan die behoeftes van hulle vakke te voldoen; in die afneem van aantekeninge in die loop van lesings; . en t.en opsigt-e van die gebruik van bronne.

Die uitvloeisel van hierdie bemoeiinge was dat do- sente van owerheidswee versoek is om mee te help in die gee van die bogenoemde voorligting en dat. hulle versoek

30

o

P. U •. vir C. H. 0. ~ Notule van 1 n vergadering van die Uitvoeren- de Komitee gehou op 4 Mei 1966 9 art. 7, Eerstejaarso

31

o

P. U. vir C. H

D

0 . ~ Oms end brief aa.n aile doserende personeel-

lede i.vom. Voorligting aa.n eersteja.a.rs, 1963.

(13)

78

is om studente aan te moedig om hulp by die dosent of selfs by die voorligter te soek indien hulle probleme on- dervind. Dosente is voorts versoek om wenke ter ver- betering van die voorligtingsdiens 0an die hand te doen en om studente wat deskundige hulp vereis na die voorligter o£ ·betrokke vakdosente te verwys. Op hierdie wyse is gepoog om die· student en die dosent nouer te laat skakel en saamwerk, 32 en hiermee is die eerste ·stappe gene em

in die rigting van die voogdosentstelseL

3. DIE ONTSTAAN EN ONTWIKKELING VAN DIE VOOG- DOSENTSTELSEL

Die ontstaan van die voogdosentstelsel spruit uit die gedagte om

diE;~ dosente. by die voorligtingsdiens in te sl;:akel. D,ie. invoering ·van

I

hierdie stelsel aan die P. U. vir C. H. 0

o

'is 1 n verdere paging om ge-

le~delik 1 n voorligtingstelsel wat eie is aan die Universiteit uit te bolJ.

Die Senaat van die Universiteit het in 1963 beslu;it om 1 n stel- sel v&n voogdosente vir· 1964 op die proef te stel. Die besluit is de-q:r die Raad bekragtig 33 en daarna is die voorligtint% van eerstej<?-ars

op 1 n nuwe ma~ier aangepak.

Die voogdosentstelsel is daarop gebaseAr dat die ~dolessent wat die universiteit betree behoefte het aan begrypende, persoonlike leiding deur volwassenes. Hierdie volwassenes dien vir hom as 1 n brug tot eventuele selfstandigheid en as 'n veilige basis om op terug te val.

Die ouer van die student vervul tuis normaalweg hierdie verhewe

32. P. U. vir C. H. 0

o :

Omsendbrie£ aan aile· doserende personeel-

·Jede L~.m. Voorligting ·aan eerstejaars, .·1963.

~

.

33. P. U. vir~C.H. 0 . : ·Notule van· 1 n vergadering· van die Senaa:L

a·p 11 s;ptember 1963 gehou, art. 6, Onderrig van eerstejaar-

studente.

(14)

80

£unks;ies, maar weg van die ouerhuis moet daar ook so 1 n persoon wees; wat as taktvolle dog ferme leier en rugsteun kan dien. Die persone wat hierdie roeping in die universite!tsgemeenskap kan e:n, moet vervul: is die dosente wat ongelukk;ig deur die meeste studente 'beskou word as verhewe. ontoeganklike persone 9 en wat slegs langs

d~e- weg. van_ uitsonderlike, intellektue~e pr~stasies bereik kan word,.

Die voogstelsei is derhaJwe. juis 1 n poging ·<;>m, die ormatuurlike en on=

ger~gverdigde skeidingsmuur tussen student en dosent te deurbreek en persoonlike kontak met die eerstejaarstudent te bewerkstellig ten ein9.e hulp aan hom te kan verleen. 34

Die voogdosentstelsel is aan die begin van 1964 ingestel en 97 dqsente het hulle dienste as voogdos:ente aangebied in antwoord op 1 n beroep W<;:~.t op die doserende personeel gedoen. is. 35 Hier=

die 97 dosente was verantwoordelik vir _329 pleegstudente. Dit is

- 36

1 :p. gemiddelci van 3. 4 pleegstudente per voogdosent.

Daar is weliswaar in die vroee stadium van implementering

v<;:~.n die stelsel enkele probleme ondervind soos blyk uit 'n omsend-

brief a.an voogdosente · waarin die voorligter,- professor B o Co Schutte, 37

verklaar ~

11 Ons is almal nog groen in die nuwe taak. Laat ons me- kaar dus verdra en veral help om die haakplekkies uit ·te stryk. 11

Dit het spoedig duidelik geword dat die oorgrote meerderheid studente die stelsel aanvaar ·en hulle op ge-sette tye by hul voogdosente

34. Po U o vir CoHo 0 o : Handleiding vir voogdosente- aan die Potchef- stroomse Universiteit vir Christelike Hoer Onderwys 9 19 64

0

~5. P. U. vir C. H. 0. : Opname van die organiseerder van die voog- dosentstelsel, 17 D esember 19 63.

36. P. U; vir C. H. 0. : Volgens die indelingslys van· pleegstudente by voogdosente, 1964.

37. Po U. vir CoHo 0 o : Omsendbrief aan doserende personeellede 9

Vporligting aan eerstejaars

9

1964, paragraaf 7.

(15)

V'ii-:P :P.v;l~e pAeegstudente na die eerste c;mtmoet~ng nie weer opg~ffdaa~

fl,~t n~\lil. 39

$1

·· Aa:ri ciie begin van 19 65 het sow at 83 do:=~ente hu:lle bere~¢1. V€1V,..

~l~~:r o;rn ae· voQgciosente op te tree vir 381 pleeg:;~tuc;lente f Dit ~~ 1 ;p.

(g'e:n'lid~el!rl. .vap 4. 6 pleegstudente per voogd 0 sent. 40

Dit skyn <;l.SO£ diE;! geesdrjf van sor.rmige dosente vir deelnarn~

tn d.~~ :;Jt¢l§el teen 1966 ietwat afgeneem bet, ~a,n~esien slegs 50 b"~J:lle

as v' ciqgdosente aangemeld h,et in antwc;>e:rd op 1 n beroep deqr cUe

. 41

ret?;~.st;r~teur_ .gecioen. Uit~.Fi;ndelik is 64 voogclosente gewerl vir d.i~ 492 pleegstudente. Dit is 1 n gemiddeJd vp,n 7. '7 :pleeg:::~tudente

Sewe en dertig voogd,osente E!e voogg:roepe bet

P:tt ~· · ·~t~9.ente 'Pestaa.n. Die grootste vooggroep het egter 98 stq-.

' . . 42

d. !'tnt~ €$~~<!!.d.,

A@.n cl,ie begin van 1967 bet 93 dosent€;1 vir sowat 515 eerste-

I) it is 'n gem:l.d.deld van 8. :;3 ~Stw:t,ente per . Se_s en twintig voogdosente $e vooggroepe het van :to tpt 15 stud,e;nte gehad' terwyl 30 groepe van 3 tot 5 1;3tude;qte ge ....

had P.liilt~ :Oie g;roptste groep het bestp,c;1n u;it 26 st~,Xdente. 43

~8 ~ .· P. U, · v~r C. f.!:. 0.; Omsendb;l!'ie£ a;;a.n aUe $Uiwerr P. U o .... ee;r:=~te-r

jaaPs, 1964 o

~9. P. U. v~;r;' CoHo 0 o; Om$ end brief aaP alle 1:3<,riwer P

q

U • ..:.ee;rstem ·

Ja~rl'il, t 9 64

o

4Q. · . · P • 1J. vr~;r- C. H. 0. : Volgens <;lie indelingslys van pleegstude:nt~

'py V9Qgqosente, 1965.

~u. P. U. vi:r- CoHo 0. : Omsendb:r'ie£ aan d,ie · doS~e:r>end~ ;p~;t'~;?Qneel, : !'966.

;p.u. -Y~l:' CoH.O.: Na,amly~te van pleE;J~studente wat by VQO{?-

. df;H~il enh~ ingedeel is, 1966.

43. J? ~ U • . vi;r;' C.H.Oo: ;1\T<;l?-mlyste

I

van pleegstudente wat by voog-

Q.q.sept~ft ingedeel is,· 1967 .

(16)

82

4. BESKRYWING VAN DIE VOOGDOSENTSTELSEL

Die stelsel wat aanvank;lik net as 'n eksperiment ingevoer ·is

9

:P.et behels dat aan elke ·bereidwillige dosent se sorg 'n klein groep~e

van 4 of 5 eerstejaarstudente

9

toegewys word wat dan deur hom ontmoet, gelei en georienteer moet word.

Die voogdosent is weliswaar nie die student se eie keuse nie, maar no~tans gaan hy vir die student die amptelike volwassene wees wat as rugsteun dien. Die eerstejaar kom in die reel met 'n ope gemoed en soveel gewilligheid om ontvanklik te wees universiteit toe

9

dat hy die voogqosent in dieselfde gees gaan aanvaar. In 'n groat·

mate sal dit dus afhang van die wyse waarop die voogdosent hom ontmoet, of hulle mekaar sal 11 vind 11 en. die kern van die stelsel is juis dat twee perSilone :r:p.ekaar moet ·- 11 vind 11 • Hierdie twee groepe persone is die voogdosente en die· pleegstudente. 44

Die we~slae van die stelsel is nou in hierdie · persoonlike kon- . tak gelee waardeur baie meer probleme van· studente u;itgestryk kan

word as wat met enige fo::rmele benadering ooit bereik k;an word.

Hierdie persoonlike ko.ntak hang af v<;~.n .die· wyse waarop die voog- dosent sy pleegstudente opvang of ontmoet,

Die pleegstudente word gedurende hulle eerste jaar aan die so;rg van hulle voogQ.osente toevert;rou wat hulp aan hu:lle verleen in hulle nuwe aanvank;like vreemde milieu. Dit io;s in die vooruit- sig gestel dat die voogdosent na 3 jaar van 12 tot 15 pleegstudente sal h~, orndat die goeie verhou:dings wat opgebou is

9

sal bly yoort.., bestaan nadat die foJ;'mele opdrag afgeloap het en dat die oorspronk-

44. P. U. vir CoHo 0. ~ Handleiding vir voogdosente aan die

Potchefstroomse Universiteit vir Chri$telike Hoer Onderwys 9

1964, 4,

(17)

83

lik;~ pleegst-q;dente ;selfs in, huUe tweede en <;l.erde jare hulle kontak met hulle voog sal oehou •. 45

• iW<J't'

· ledere voogdosent i1;;1 vroegtycl.ig yan 1 n handleiding 46 voorsien

Wfi)..\:'1-rin hulle pligte uiteengesit is en nuHig!f wenke vir uitvoering van hulle tPt-ak verstrek word.. Vplgsns die ha,ndletdipg is voogde in hoof- saak v~ra:p.twoordelik vip voorligting of ori~ntering van ~<;rlle pleegstu- qe:p.te ten opsigte V~?<n die invu;l va;n die persoonl;i.ke vraelys vir eerste~

jaa:ret"Udent~, die keuse en die sq,mestelling v<;~,n stuqiekursusse, die invul Yan regis·liras~ek<;~,art~? verd-o;ideliking van die program van a;k~

MwiteitE;J gedu:r~nde die eer§te vreek v&n die jaar, groepvoorligii:ng in ve;t:'l;:>and met studie gedurende die eet'ste jaa:r:- en individu:ele vqor ...

Iigting, wanneer beriod,ig, gE;~dur!;:lnd~ die hele jaar ten opsigte van aanpassi:q.gs .... erp. vo:i-C!.eringsproble:me. Voogdosent7 is aangeraai om plE;H:~gst-q:~ente met ak.ade:i:n,iel:\le of perso~n+li;ke prol?~eme wat hulle

;n.ie kC~-ns ~ien om te )+a;ntee+ nie?-. nC~- die betrqkke vq,k(j.osent~ of na die vqorl~gtsr, of van~ t~66, nC~- <;lie In1:1titu:ut vir Sielkundige en

OpvoeQ.k:undig~ Dienste en Navc:>rsing te verwys vir gespesialiseerde . 47

h1Xlp en ter~p1-e·

)

Voogdosente moet minstens een k:eer per kwa:rtaal 1 n verslag ·

en moontli~e wenke ter ver'bete:r:'in.g van die stelsel by die voorligt!;:lr Dit is derhalwe duideltk: dC~-t · ernstige ppgin,gs aangewend 'W«i>rd orr). saJ~::p.ewerking · e:p. koo:rdtnasie tussen vo0gdol:len:~, vakdosent e:q. vo<;>rligtE;lr te bewerkE~teHig en tEil oehou.

Volge:ns die ervaring van qie meeste voogdosente word die

4:5. P. U. vir C. H. 0. ~ Handleiding vir v<;>ogdose:nte aan die Potchefstroomf;:le U:niversiteit vir Chrisrfielike Hoer Onderwys, 1964? 8..

46. Ibid.

47. :P. U. vir C. B,. 0 ~; Pi€1 Eelrstejaarst-o:de;n.t q.an die Potohe£=

stroomse Un~versiteit vir C:P.risteplike Hoer O:p.derwys, 19 67.

(18)

84

meeste werk in verband met die pleegstu:dente gedu:rende die eerste semester a:f~ehandel aangesien die eerstejaars ju:is in hierdie tydperk die meeste aanpassingsprobll9mEP ondervind. 48

Die groep- ·en individu:ele samesprekings tu:ssen die voogdosent en sy pleegstu:dente vind !'l-ie volgensp 'n V(';l,ste patroon of program plaas nie, . maar dit word aan d;i.e inisiatief van die dosent oQrgelaat om die nodige reeHings volgens die behoeftes van sy groep te tre:E.

Tee:P. t$66 het dit geblyk dat heelwat van die dose:p.te hullesel£

nie bekwaam genoeg ag om al die probleme van die eerstejaars op t.e los nie~ Na aanleidi:p.g hi~:rvan is besluit dat die huisvaders in die· toeko:r;ns meer voorll.gtingspligte ten opsigte van eerstejaars op

. 49

hulle sal neem en dat 1 n ondersoek na die waarde en leemtes van die huidige voogdosentstelsel ingesta! :v,noet word ten einde .vas te stel o£ met die stelsel voortgegaEl-n most word en, indien wel, om moont-

. 50

like verl?eterings in die stelsel ve>or te stel.

48. Volgeps memorandu:r.q.

voogdose:r.d;stelsel, 2.

1963.

van :pro£~?s.sor B.C. Schutte i.v.m. die Ontmoeting van studel).te, 15 Augustus

49. P. U. vir C. H. 0. ~ Not1:rle van 'n vergadering van die Komitee vir Inw~nCI.ige J;3eheer op 2::;1 Maart 1966 gehpu, art.· 8, Be=

ha;q.9,eling van die notu:le V'}:P. cl.ie, Vityoerend,e Komitee, xiv E erste- jaars (;:;~.rt. ~2).

50. P.U. v~r C.H.O.: Notuley vp.,n 'n spesiale·vergadering va:p. die

Senaat gehou op 9 Des13mber 1965, art. 21, Behandeling van

die notule van die Uitvoerende I~amitee, xiv EE?rstejaars (art.32).

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

1) Die kleuterskool in Suid-Afrika verkeer in n eksperi- mentele stadium, die terrein is nog nie helder om- lyn en beskryf nie; daarom behoort eerste

Table 2: Median total expected waiting time from referral by GP to treatment, by specialty, 2020 (in weeks) Table 3: Median patient wait to see a specialist after referral from a GP,

Policy recommendations to mitigate the physician shortage emphasize on increasing enrolment at medical schools, improving the distribution of physicians in urban and rural areas

Die rugpyn word al hoe erger en toe hy uiteindelik by sy dokter uitkom, word daar besluit dat hy vir verdere toetse moet gaan.. Sy dokter noem vir hom die moontlikheid van kanker

derdom en ontw.ikkelingspeil. Fokus op dieonr'lerwysstelscd, pp.. 'J) llierdic bevolkingsgroepe WdS nie allee~n Vl~rsprcci.. 1ewenswyse en omstandighede kon aanpas. 12)

tot volle ontplooiing te kom. Die opvoeding word begrens deur die mens se na- tuur van sondigheid en geneigdheid tot die kwaud.. Jesus Christus ook kind van

Die Dameskomitee het egter nooit aanbeveel dat die Pietersburgse konsentras iekamp verskuif moes word nie en daar is geen gegewens in die amptel ike dokumente

Daarna word die groepsfoute in behandeling geneem deur aan die groepe leerlinge wat met sekere soorte foute sukkel intensiewe onderrig in die tipe somme te