• No results found

se veel vir die prestasie van die loorlinge dat alle kandi- date vir die Sanior Sertifikant aan die Hohere Privat

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "se veel vir die prestasie van die loorlinge dat alle kandi- date vir die Sanior Sertifikant aan die Hohere Privat "

Copied!
24
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

- 65 -

HOOFSTUK IV.

DIE STRYD OM GELYKBEREGTIGING.

A. OPSKORTING VAN BESTAANDE REGTE.

Na die beeindiging van die Tweede Were1doorlog is met die uitvaardiging van Proklamasie No. 36 van 1945

a1les wat die Duitssprekendes ten opsigte van hu1le skoal- we se ver.kry het, met v n penne streep weggene em. Di t het artike1s 106, 107, 108 en 109 van Onderwysproklamasie van 1926 geskrap en artikGl 111 gewysig deur die woorde "al die drie" te vervang deur die woord nu.lbei".(:.)

Die implikasies hiervan was dat in alle staatskole moedertaalonderrig opgeskort was; al1e Duitsmediumaf- delings is gesluit; alle Duitse leerkragte sender Suid- Afrikaanse Sertifikate het kennis gekry van hul diens- beeindiging. (2) Voorts het die Matrikulasieraad die ver- gunning dat Duits A as een van die Groep I - vakke ken geld, terug getrek. Duits Hoer kon dus wel gcneem word as vak, maar dit ken nie een van die amptelike tale in die Hoer Graad vervang nie.(3)

Dit was 'n bittere slag vir die Duitssprekendes.

Alleen die onderwysers, .kinders en ouers wat van 1 Januarie 1946 af toe die proklamasie van krag geword het, met die oorskakeling gemoeid was, kan getuig van die frustrasie en patetiese gesukkel van kinders wat skielik met 'n vreemde medium konfronteer is.

(1) Proklamasie Nr. 36 V8n 19459 artikel 1.

(2) .c\frikmischerHeimatkalender 1952, p.56.

(3) Onderwyskommissie van 1958, artikel 227.

(2)

Vir Duitse privaatskole hot dit betoken dat die drie erkende staatseksamens St.6, Junior Sertifikaat em Matri- kulasie voortaan deur LlGdium Afrikaans of EngGls afgelS moes wor(l. HullG Elocs ook in alleryl hierby aanpas. Dit

se veel vir die prestasie van die loorlinge dat alle kandi- date vir die Sanior Sertifikant aan die Hohere Privat

Schule Y!indhoek, in 1946 in die eerste of tweedeklas geslaag het. (l)

Hierdie tcestand sou vyf valle jare voortduur.

Tydens die Sinode van die Lutherse Kerk wat vanaf l to 3 Oktober 1948 to Swakopmund vergader het, het Pastor J. Schmidt gepleit dat Dui ts;'aeduimonderrig minstcns in diG laer standards heringestel en dat bo alles die moodertaal as medium by die godsdionsondorrig toegestaan word.( 2 ) Die saak is ne dr. K. Frey vervvys wat daarop 'n brief aan alle Dui tssprekende ouers ri,3 in die Allgumoine Zei tung.

(3)

In hiurdie brief is ouers vorsook on hulle to besin oor 'n reeks vrae in vorband mot (hulle) onderwysprobleme, waarvan die vernaamste was:

(i) Of Duitse afdolincs aan alle rcgeringskole of slogs in grater sentra verlang v1ord.

( ii) Tot watter stenderd L.1oedertaalonderrig wenslik is

en, indien dit toegestaan word, of daar nog bestaans- reg vir die Duitse privaatskole was;

___________________

,

----

(1) Punfzig Jahro Hohero Privat Schule Windhuk, p.lg.

(2)

Sy~:::daltag'?-ng.

dGr DCL1tsohon Evangolischon Synode von Sudwost-Afrlka von l-3 Oktober 1948 in Swakopnund, artikGl 2(n).

(3) Allgumoine Zoitune, Nr.242 van 14 DGsember 1949.

(3)

- b? -

(iii) Op welke wyse Duitse kinders seh~isves moes word;

(lv) lice die leerplanne in Duitse )rivaatskole meet verskil of aanpas by die van sta~tskole;

(v) Of D~itse privaatskole op TI ander manier uitgobou meet word ten einde bevrugtend op die Duitse kulturele 1awe ~n te werk.

Dacir is bek1emtoon dat die doe1 van die navra2g nie is om TI eensydige opvoed1ngstelse1 uit te werk nie, maar om te verseker dat die OJVoedlng van die Duitssprekende kinQers deur die regerlng o~ so TI wyse gere~l word dat dit die goedkeuring van die ouers wegdra. ( 1)

Die reaksie O) die OJrOeJ was beuoadigend en die

antwoor~.e is ter t.:,~f·-01 :::;enee.~·1 O~:J

·n

ver::;ader:._ng van die Lutherse Sinode, gehou aan huis van dr. B. Vedder te Okahandja O) 21 ,Januarj_e 1950. Die vergader:ng het eenparig bes1ult dat: ( 2)

( i) Hul1e die :·rondllgt;ende be:~:i.nse1 v::tn vrye ku1 ture1e ontwikke1in3 van verski11ende taa1groepe in TI land onderslcryf en daarom oak noeder·ta<.'"1onder- rig Vlr Duitss)rekende kinders cteun.

(ii) 2u11e die Onderwy3de)artement versuek o~ op geskik- te J1ekke weer DuitsmediumonderriJ in te veer soos dit tot 1945 die ~cv~1

was.

(iii) In die )rakt~ese uitvoering van so TI st~p, Duitse afdellngs 1iefs in TI paar grater sentra aanaclbied meet word as inTI nenigte dwe~gakole.

( i v) Ten e inde d_oe1 treffende -~ebruik1 J·10nde1inc-; en slcrif-

-·-~·---~-~---

( 1) ( 2 )

Ibid.

Afrikansicher Heirnatka1ender 1952, 1. ... ) 0 . -,.·

(4)

- O?"i --

tclik, van d noedertual to vcrseker, onde daarin nin2tens tot St.6 ge e moet word.

(v) Die ond van Duits as onderrig van Afri

ka~-ms

en nie mag benadeel nie.

(

Duitse pr kale noet bly voortbestaan en ann Lutherse

r

in sull;;:e sko weer soos vroeer godsdiensonde g

vol~ens

belydenis vers worde Aan Kr::rkrade is ou hicrclie sluite so gou enlik

'ings te be

k

en besluitc daaroor te neem.

Ea

a:::mJ

e

van hiercl:Le bes is 'n versoekskrif

op st Sinoc1e van d

e

Kerk

1

heel-

stcnv:.. verleen

t

tydens hul sitting van

22

tot

23

S te1:1ber

1950

te Sw:J.koprmndb (

1) H

ie petisie ann d nuutverkose

~

gewcnde Vergadering

voorgcl~

op 27 Sep-

er

1950

en

d

volGende dag el aanvaar. (

2)

Die herroeping van alle reeulas s

wa~

moedertaal- aan Duitssprekende leerlinge moontlik gemaak was t"ryfeld

1 n po

tic ke dane. Vo is die

r

'

war:..rop

d ?

pedagogics nie vcrantwoord

e.

Di

t v:as e

er

CtJ.o ~ .

e sultaat v:::m beurtenisse wat

kur:mlatief dour die jare 2)3,ngcc;roei en hul klimaks ecdurende de W&reldoo:r bereik

hot.,

Dog ook daarna sou dit 'n bel2ngrike p die polit arena behou.

Reeds voor dj_e luiting hot d redakteur van k Advertiser 'n hoofartikel cleurskemer

11

the prn,ctice of through the

DO

of the German van

25

September

1

(l) (2)

,. , Nool85

kr.mischer kalender

1952, Po56.

e

(5)

lC:.l1.gUL1.gG c scl10o ls is o a matter that will have to be rigidly suppressed if we wore to have peace and socuri ty in this country;1 o (l)

Vo lgons Diu Suidwes-Ai'rilmnor t d

v.n.s.w ..

P. - kongros kart dac,rncl. op voorstc1 van ndv. J.P. J:Jichaus

bes.luit n a1 Duitso sko rcgcrings- sowcl as privaat-

sko 11 ( 2)

' eusluit wordo o V.N.S.W.P. (Vercnigdo Nasionalo Suidwcs Pnrty) die regoronclo party was, is dit dus bogryp k

·c

Proklar.msio 36 van 1945 'n weerspiceling van die tyds s op die po ioko tcrroin waso Onderwys- hoofde hct vo lgens die Stddwes-idrikaner or ken dat die

nuv1o bcpalings o:pvoocHmndig aanvegbanr vms, nmaar hu11e voo1 dat hiordic poc1ngogiesc ongcryndhedo in belang ver oortref word dour politioko oorwcging, omclat in die vorle voo1

6::!J.Jnle ondervind is dcur die skciding tussen die Dui tse en nndor kindcrs11 • (3 )

D Dui tscrs in SuidYms-Afrikn was na afloop van die Twoede W8roldoor1og in 1n baic mooilikc posisie. Duits- land was 'n oorwonnc volk; goon stcun \{on dnnrvnndacm ver- wag word nic en Duitse cointcrneordcs in Suidwos-Afrikn sou as V"'Jnnclsondordnnc r'.::patricer word o ( 4 )

In 1948 kom danr cgtor vcrnndering ns die Nasiona1e Party die oorviimling bohnnl in clif.:: Unic vnn Suid-.Afrika.

Die Dui tsers ~;rorcl_ ve:~7vu1 l.kt hoop en ::'."1 \lie besoek vo.n .r. D.]'. Mnlnn tcon die clnd12 van 1948 sicn die tse (1) The Windhoek Advertiser, 27th Juno, 1945.

(2) Die Suiclvves-itfriknnor vnn 13 Julio 1945.

(3) Ibid., 25 Oktobor 1946.

(4) Ibid., 8 Scptonbor 1944. Bosluit van die V.N.S.W.P.- Kongres. (Vgl. oak hoofo.rtikel in "The Windhoek

Asvcrtisc::r<~, 21 Mci 1947.)

(6)

Evrmgoliese Sinode juis 1n goe leentheid on hul sD.ak

in verbnnd wet die Duitse tnn1regte weer acmhangig te nnak.

(1)

Dit wns 'n fyn aanvoe1ing V['..n 1n vcranderende gety, want in Suidwes-Afrika het clio Nasionale Party hon net

krag die stryd gewerp net die oog op die verkiesing wat in 1950 sou plaasvind. Hulle het 1n beleid cepropa-

c;eer 'Nat diese;lfcle voorrec;tc ao.n Dui tse kinders gun as wnt dour Afrikaans en Encelssprekendes Geniet word, in soverre so 1n beleid prakties uitvoerbnar was. Verder het hulle in die vooruitsig tel 1 l1 kOEll:1iS S van opvoedkundiges wao.rop die Dui tssprekendes vertecmwoordi[; sou wees, net die

opdrag om vir die Duitssprekende kind leerplanne uit te werk, wat volc;ons hul oorwoe neninc en :met behoorlike ino.eneE1ing

van Suicl\ves-.li.frikacmsc onderwystoestcnc~e tot heil on beswil van die Duits kenue ki:::1d, d oak dic blanke geneenskap van Suidwes-Afrika, sou strek. (2

)

1n Hele sko,rc politici uit Suid-AfrH::a het Suidwes- A ka in die verkiosingsjaar besook. Twee-en-voertig

kandidate vcm die Vcrenigde Pccrty sou vcm l Augustus nf die land c1eurrcis om die V .If .P. \I.

r.

to steun in sy verkies- inesve1dtoc;. Adv. J .G.l:. Strauss sou in cUe p1ek van

e;cml.

Smuts op r~c pleldw optree, tc:r~vyl dr. i>Ialnn as leier van die Nasiom::,lc Pnrty sle Keetnanshoop, 1.findhoek,

Otjiwarongo en Gobabis sou bcsock.(

3 )

( l) Synodal tagung der Dcutschen Bvcmgo lis chen Syno(1e vDn Slidwest-Afrikn in Olmhcmdjcc VOi.l l-3 .. 0ktober 1948, artikel

2(a).

( 2) VerkiosinLjsnanifes van die Nasiom:lc Pnrty, 1950.

( 3) Llle-craeine Zei tung Nr. 5 vc.n 14-15 Julie 1950.

(7)

~ j.J.... -

Verskillonde bricwe verskyn the pors wat ann die eon kant Duitso kiosors afraai on te stefil, (l)r:mar dit aa:n die anderkant by hulle inskerp d&t hulle die uitoofening van hullo steorog juis nan hulle kinders on kindskinders vorskuldie is. ( 2

) Dr. V!.H. Weder, Easionale Party kandi- daat vir Vlindhoek-Ylcs, wys op

1

n vergaderLtg in Windhoek daarop dat selfs dio inboorlinge raoedertanlonderrig gLniet en daarora Iilag di t nie vcn die Dui tssprekendes weerhou vvord nie. Hoewel die Nasionale Party in beginsel nie privaat- skole a2.nnoedig nie, bosef hullu dat sulke sko 'n diens 1ewer wat die staat anders sou moos vorrig. Subsi-

dH~ring van alle privaatskole sou dus die aandag c;eniet, ( 3 ) in teenstclling net die Veronigde Nasionale Suidwes- Party bcleid om net sckerc privaatskolo te subsidecr. ( 4 )

Dit is duidolik dat Suidvms-.f'>.frika en in Dui ts1and daar groot waardoring vir die optredc van die ionale Party was. Die feit dat die deportasiebevel van Duitsers

las, die lib;idasio van hul eiendom tor syde gcstel, hul1e as valle staatsburgers erken en dr. H. Vedder as Senator aangestel is, het gunstige komEentaar in

11

Christ und Wclti

1,

'n Duitse kocrant oorsce, uitgelok.( 5)

(1) Ibid., Nr.l45, Brief van rmr. M.Crohn.

(2) Ib ., Nr.147, Brief van mnr. N. Triebner.

(3) Ibid., Nr.l36 van 17 Julie 1950.

(4)

Hcr,10r.:::mdm~1

i.s. Verklarings in cUe Vcrlcdc dour e liasionr.:.le Party met betrekking tot die Kwcssie van

Duitse Taalrogtc en Aanvorvvante Sake, ongcdatecrd, p.2.

(5) A1lgeneino Zeitung, Nr.l92

van

5 Oktobor 1950.

(8)

Behalwe Doederta8.londerwys en die subsidies nan pri- vao.tskole sou ook die probleem van Duits as derde UElpstaal weer acndag gcniet. Die V.N.S.W.P. hot van die standpunt uitc;egaan dat claar twee amptelike tnle was, Engels en

Afrikacms, en dat dnar nie plek vir 'n derde 1ms nie. (l) Die Nasionale Pnrty do.arinteon was, op grand van gebruike

in die verlede, bereid om

bi~~e

porke, ao.n Duits 'n sekere :mate van erkenning te ver.leen, Volgens hulle beleidsver-

klaring het die Zuidwest-Afrikn Konstitusie Wet 1925, bepaal dat die Hocrhof, behoudens die bepaling van reels, behalwe in die offisiele tale van die Unie, ook in die Duitse taal toe spreek nag word, ( 2 )

Daarbem;wens word in Artikel

J

34 van die Insolvensie- wet 1936, voorsiening ge.r::1a2.k dat aantekeninge en transaksies inDuits gehou en mmgegaan kan wore"!.,.

(3)

Die Nasionale Party was

n~beroid

on Duits tot

1

n derde anpstaal to verhef nie, was egtor te vinde om hom te beywer vir die s kep van fasili te

Of:i d

vryeli eebruik van die Duitso taal in alle staatskantore toe to laat, ook wat betref korrespondensie, saver dit prakt en redelik

uitvoerbaar was, D 0taatskoerant kon, soos voor die oorloc, weer in Dui ts cepubliseer vwrd

1

naar as die aan- vraag daarvoor nie die audisionele koste rer;verdig nie, sou die vertaalde publikasie sto.ak word. Ook plaaslike kennis- gewings en .l::mdswye publikasies van die Suidwes-Afrikaanf:'e

---·--·~--

---

(l) Dio

Suidwes-~\frikaner,

13 Septenber 1957.

(2) Wet Nr.42 van 1925, artikel 40.

(3) Wet Nr.24 van 1936 soos ge\iT'.fSiG' deur die invocging van

Artikel 33 van W'-'t ITo.l6 van 1943.

(9)

Administrasic sou sovor moontlik ook Duits gus d. (l) Die kcrn van d sank was do.t Nasionale nie bere was on r.lOedertaP..l van oen bevolkingsdeel tG onder- drulc nie., Hu was borl:id

0'"

riloodorto.Glcobruik aan Dui ts- sprukend0s to gun. Ib::rno. hot vorcmtv10orde vir

d

handhawing on voortbostaan van as onco.ne;c- en huis taal by die Duitsors so beruso Die ion::tle Party

t

na

bev·findsaanvaarding in 1950 die be ofdo ko:r::nnissie aangestel en op grond van hul verslng en aanbevolings snam met di6 van latore konmis s, nettortyd vergunnings toe stann wat op praktiesc: wyso en met inagnorJing van podLlgogiese beginse ls, too Ton eindo hul goo sindhcid verder to bevvys io

d

gebruik van Duits as taal in staatskantoro en- publi-

ies goedc;ekour., roger was egter nie to vinde

'Til·

die

erko.~ning

van s as 'n derc1e tc;liko taal o.

was volt;ens hou

1

n nnsionale taal, 'n erkende kor:n;mni- kasiemidd\Jl van 'n doel van diG so inwoners.

VGrs tussen 'n onale taal en 'n anptelike taal kon die

VoN.S.W.P~

skynbaar nio vors

Ten oindo duide id to verkry oor die wyse waarop Duitse afclelings

re~~orings

ko le weer her open sou wo , hot die Ad.ninistro.tour-in-Ui tvoerende-Komi tee 'n komr,1iss gel as wat ondorsoek moos tel na en aanbevcl doen oor clio stappe wat godoen noes word

on

noed londorrig to versknf

(1)

leidsverklaring van die Has Party

v~n

Suidwes- Afrika t.o.v. d Tnnlree;tc en voorree;te van Dui

sprckon~es

in Suidwcs-Afrika, datcerd, p.2.

(10)

- 74 -

aan kinders van Duitssprekende ouers in alle staatskole, waar enigsins moontlik, tot welke standerd sulke onderrig moes strek, welke finansi~le ondersteuning aan privaatskole vir blanke kinders gee kon word en onder watter voorwaar-

des en omstandighede dit mag geskied.(l)

Hierdie kommissie het bestaan uit die volgende lede:

~fir. J.G.H. van der wath, L.U.K. en voorsitter, dr. J.C. Lemmer, dr. K. Fre-y, mnr. S.vV.I. Verstt:r,

dr. H. Wolf en mnr. W.D. Theron, laasgenoemde as

sekretari~~)

Hulle het binne enkele maande hul werksaamhede afgehandel en die verslag en aanbevelings is deur die Uitvoerende

Komitee op 24 November 1950 aanvaar.

(3)

Dit hEt onder andere bt.hels dat:

(i) Duits as medium gedurende die eerste ses jaar, d.w.s.

vanaf Sub~ A tot St. 4 in die te herstigte Duitse Afdeling gebruik mag word.

(ii) Die minimum aantal kinders om 'n Duitse Afdeling te regverdig vyftien skoliere sal wees.

(iii) Van St.

5

(iv) Die St. 6

Duits Ho8r as vak gekies kon word.

amen kon afgel~ word deur Duits Ho~r,

Afrikaans Laer of Engels Laer te slaag, maar dat slaging in een van die amptelike tale in die ho~r

graad nie verpligtend is nie.

(v) Waar getalle dit regve;rdig in die middelbare afdeling, parallel-klasse vir Duitsmedium kinders ingerig

word, sodat hulle Duits apart kon neem en nie saam

(l) Report of the Commission of Enquiry into Certain Educational Mattbrs, 1950, p.l.

(2) Ibid.

(3)

Afrikanischer Heimatkalender, 1952, p.56.

(11)

- 75 -

net Afrika:::ms- of Enc;olssprckende bot;inners onder- rig hoof te word nie.

(vi) Duitssprckende skolicre vir die Matrikulnsie- eksanen Duits

Ho~r

kon kies as vak, nits d Geneensknplike Mo.trikulnsiorand dit goedkour.

(vii) In die Duitse Afdeling Encals, as diG noeilikste landstaal, eerstc nnngc leer vvord en reeds vnnaf Std,l, terwyl net Afrikaans 'n nnnvo.ng ger.w.ak noet word in Std.3. Di t kan van St. 5 af die mediun van onderrig word, tansy d ouers Engels vcrkies.

(viii) Gedurendc die oorgo.ngstydperk Duitssprekendc kinders onder geen oustcmdighede benadee

1

nne; word nie.

(ix) Indian dnar

1

n tekort was ann Duitssprekonde leer- kragtc wat Suidvves-Afrika cebore is, bykomende onderwysers in Duitslnnd ken gewerf word.

(x) Die vol,c:;ende p kke vnno.f Jo.nuarie 1951 Dui tsnediun- o.fdelings kry: Tsuneb, Grootfontein, Otavi,

Onaruru, Okc .. hcmdja

1

Swakopnund en Hindhoc k. Di t wo.s uoontlik dGt Gobab en Keotr;.cmshoop in die

loop van

c

jmcr sknkel word. Ao.ngesicn dao.r egtcr pri vao. ts kole in LU.deri tz e:n Ko.ri bib bcstann hot, is geen Duitse afdelings dao.r ingestel nie.

(xi) Subsidies in die toekons weer

d~::mr

e Stno..t nan Duitsc privaG.tskole botc.al sou word en wel op 'n

basis

vo.n 507~ vc.n

die \mste wat die re.:;ering

arm

kindors in stmltsinti,,:;tings spnndeer. Dit hot

R28

per kind per jno.r bec.

1

.rc..

1

n Beperking

ector stel wat die stnat so bydro.e vir 'n naksi- mu1.1 o.anto.l leerlinr;e in elke Duitse privaatskool

soos vole bepo.o.l het: Hohere Priva.ts8r.ule Vlindhoek:

(12)

- 76 -

300; Luc1eri tzbucht: 100 en Ko.ri bib: 50.

(xii) Die Duitse o.fdelings gedurende 1951 slogs tot St.2 sou strck, maar nn 'n verdere twee jnnr ten volle uitgebou sou wecs. Gedurende hierdie periode noes Duitssprekcnde loerlinge in

~frikanns-

of Engels- QeQiun-afdelincs ondcrriG ontvo.ng in Duits as bykowmc1e vctk.

Verskillende sake ten opsiGte vnn die implcmcntering van die be leid is ac.n die; Dcparte:ocnt van Onderwys oorgclo..c:tt.

Ui t die actrd van die sank 1.10es clio Dui tse kind in die laer- skool vrtnaf 1951 eon vnk weer bestudeer as die Afrilmans- of Engelssprckcnde skolier. Die nocige tyd hiervoor noes vnn ander vnkke in die skoolprocraQ vcrhaal word. Die kom- Elissie het act:nbeveel dat die saak in die hc.nde van die Depnrtc- :ment vcm Ondcrwys ::;cl0.o.t word, (l) soos ook die opstellinc van leerplannc in die onG.crskoic vc:tkke.( 2

)

By ~zyse vc:tn 'n spesio.le onsendbrief( 3 )is opdragte in verband Qet tydverdelinG c:tc:tn die betrokke skole bekend gennnk.

Voorts is bcpsnl dnt indian plnaslik

gere~l

ko.n word on die tyd vir onderriB

i~

Duitsmedium to verleng, of on selfs op

So.terdn~

skool tc hou, nits dit sonder ekstra kosto vir die

Sto.~t

gcsldec1, die vn..k\cc soos Hoxlclwerk, Token, Liggaamlike Opvoedinr:s, Gesondhcidleer en

s~-~n.:

nie soveel tyd hoef te verloor nie. Lcerplcmne sou opsestel en die nodigo hctnd-

(1) Report of the OoruJission of bnquiry into OQrtain Educational Matters, 1950, art. 25 en 26.

(2) Ibid., art. 43 en 44.

(3) Departm-,lBnt vm1 Ondo:rwys, Orasendbricf Hr.833

vo.n

5 Descr.1bcr l950.

(13)

- 77 -

bocke aengGkoop word. lVIG c plekke wnt, soos nange- kond , net Dui tsm.ediu:r.:mfde lings sou be , is 29 November 1950 bekcnd gena:::tk dat do_c..r ook op Otjiwnrongo v:::mo_f

1 Jc::muaric 1951 'n nrmvc.ng met so

'n

o_fdeling gcno_al<: word omdat huisvest bcskikbnar was.

(l)

ao.nleidende oors::wk tot die [tD.nstelling van hiordie kor:lr.l.issj_e wns 'n beskrywingspunt tyc1ens die Tiende Kongrcs

53 v::m die Nasionnle Po.rty wat soos volg lui het:

11Dnt ondersoek inge 1 word na welke taa1re e die Duitssprekcndes voor c1 afgelope oorlog genict hot, hoe- dcmig dL:; tanlregtc: ontneen is on in hoeverre prakties moont k is 01'1 die ontnomnde rcgte to hers 111 • ( 2

)

Orad[lt r nio c1tdc1elikhe was oor W[l t c1 voorstol

Duits 'konde vm1 die safde1ing Usnkos, versock oo 'n nenor[lndum aan die lloofkantoor van d ionnlo Party te

uur waarin hy c.1ie he lu s toe nadat

Duits kendes bGran,ds hot. crop hot 'n lywi

nemorGnc1u:m volg vmt veol :meor gGraak as wat die oor- ronkli voorste1 opgoneeo wGs. Voordnt dio Hoofbestuur ogter 1n bcsluit kon neon, hot die Dlfde Kongres (1954)

plaasgevind net diose lfde bcskryr:nngspunt weer op e ngendn, nnnons c1ic; i.:fdclingsbestuu.r, Usakos~ Hiordio keor het die

(1) DepartoLl\:mt vo..:n Ondcrwys Ons<Jndbrief Hr. 21/1950 van 29 Novcnber 1950.

(2) Menorandum i.s. Verklarings in Vorledo deu.r die ionnlo met bet~ekkinc tot die ssie van

Du.i ts<J Tao. t:;te er~ 1\.unvorvmnto Sake, onc;0datc , p. 2.

(14)

- 78 -

kongres die beskryvdngspunt aanvaar. (l)

Die Administrateur-in-Uitvoorende-Komitee het op 2 Mei 1955 'n

Konn

sie aangestel om volg to gee ann hierdie verso eke Dit sou belwnc1 staan as die Kor.u""Jissie i.s.

die Regtc van Dui tssprckcndcs in Suid·wcr:>-Afri ka. Die vyf lode was: nnr. P.J. Brnnd (voorsitter), rmr. J.H. Esterhuyse (sGkretaris), Lr:mdc.Ha})ropst K.P. Hoff1ich, :r:mr. L.V. Postma en nnr.

E.

Sibold. Beh&lwc die punte soos gcnoerade bes krywingspunt be liggnara, moos die Konnis e oo k die volgcnde ondersoek:(2)

(i) In welke r:mte die taelrel;te of- voorregte van die Duitocrs ur hullc bcnut is;

(ii) Wattcr kosto en/of ander i~1plikasies aan die herste1 van diu regte en voorregte verbonde snl woes.

Op 22 Julie is 'n vcrder8 punt byc;evoeg, naamlik 11dat die Konraiss vasstel wat die wcnse van e Duitssprokendos ten opsic;tc van bogenoeudo punto is, net ander woordc ook die in die

boskrywinr~spunt vorvat~

3

)

Die Konnissie hot

'n

deurastendc ondersoek i~edocn en in sy verslar~ ld d['c t I 11 (:Gc1C8l tc lW herStC lling VO.n die rec;te en/of voorre c

van

Duitsspr._,kcndos reeds

c;evolc;

het na die bokcnc1r.1akinc van die Vcrs van die Onderwyskoil1L1issie

van 1950. In laorskolo wns reeds Duitsm(]diumafdelincs sedort Januaric

1951

1 in Outjo is scdert 1955 en in Walvis- baai scdert 1956 ook sodani cwo toce:estaan. Ongeveer 58.2~; van a11e Duitse leerlinge was in Junie 1955 in

---····---

--·--~--·---·-·~-·-,---·-

-··----

(1) Ibid., p

.3.

(2) G.K. Nr.309, OffisHHo Koorcmt vn.n 15 Oktobcr 1955.

(3) Ibic1.

(15)

- 79 - staatsko

(1)

Die Konnissie hct ec;tcr dao.rop e;cwys clo.t na 1951 net Dui tse 1Gerkrnr:te vm t ro c;ds in Suich:vcs-Afrilm was, aane;estel is. Hierr:1ee was ouers k1aD.rblyklik nie tevrocle

Voorts konstateer hullo do.t moedertunlonderrie; s ps deeltelik hers tal , wnnt voor 1939 wo.s dit deurlopend tot St.lO.

Tcm oindG vo herstel tc vcrs kcr, sou d nodi.~:.; wees on Prolo.raasie No.36 v:::n1 1945 tc h0rrocp, Vlccr

'n

Inspekteur van Onderwys ann to stcl vmt Duits nae;tic is en in stoo.t on die bclo.nc;e vnn cUe Dui tsspre kende le;erlince 811. oucrs te behartic, weer 'n Duitse c;erincshoGrskool te Swakopuund te

skep net leenthoid vir Abitur en verder toe to laat dat onderwysers in Dui tslctnd r:::ewcrf

Duitsnodiunnfdcl te vu1.(2)

word ora vakaturos in

Hierdie Konnis e, oo k lo. tar be lcencl as die Koenkomnissie, is op 23 Februarie 1956 acmo::;wys en het bcstaan ui t

vole;ende de: mnr. A.J. Kocn (voorsitter), • W .B. l'IIil.lor (sckrctaris), ds.

J.T.

Potciotcr, dr.

K.

Frey en dr. J.H.S.

Oosthuizen. ( 3 ) Hu1le opdrncte hat 'n baie breU veld dek.

Wat die Duitssprokendes betref sou hulle ondersoek instel na en vcrs uitbrine; oar die vole;cnde bolangrike sake:

(i)

onderrig vo.n tn en tao.lmediur,l in lCLer- en hoersko lc r:1et spGshlle verwysing na Dui ts.

(ii) subsicliorinr: vn.n vnrttskole.

( 1) Verslac; van Kor:.u~1issie i . s. d Rogto van Dui ts- sprokcndes in Suidv:os-ll..frika van 1956, p .. 37.

(2) Ibid.

(3) Vorsl:lr~ van die OnclorwyskoLJ.nissiu vnn 19 , p.l.

(16)

- 80 -

Ten opsiGtc v~n mooderta~londcrri~ hat die KoruJissie die belcid van die 1~dr:J.inistrasic ;:::,;~ siclkundi:-~ r:,csond in opvoodkundig korrck ondcrskryf.(l)

Wanr St.6 sedcrt 1956 by diu uiddclbnrc skolu in~esknkcl

is, hot dit betoken dnt wat Duits-ucdiuoafdclincs betref, net St.5 in die lncrskole nie moedcrtaulondcrriG ontvane het nie.

Die Kon:oissic hot dcrhnlwc nnnbevccl do.t noedertaalondcrric uitccbrei word oo die hole laorskoolkursus in te sluit, soos tcwens dour die ncerdcrheid van die oucrs versock is.

Orgnnisatorics sou dit ook baic help, a~ngcsien Duitsc ldc1elings dvmrsdcur ns apnrtc ecnhcdc bchandel kon word. ( 2

)

Hicrdio ro~lin~ sou ector ocebrinc dat Duitsncdiun leerlince skiclik in St.6 vir die ocrstc kccr na 'n ander ncdiur:l noct oorslmlwl. Volccns die stclsel voor 1956 het Sts.5 on 6 hicr 'n Gcricflikc en noodsaaklike ooreancsstadiun

As Duitse lcerlincc nou in St.6 actor nie oor die nodigc taalvanrdirheid beskik nie~ sou dit hullc vordcrinc strcn en 'n c kstrn las op dir~ onclcnv;yscr plaas. Ten einde die probleen to oorbruc;, het die Kor:missic aanbevcel dat daar in Sts.3, 4 en 5 neer onderric;tyd ann AfrikaG.ns c;ewy word, oodat dit die vocrtaal vnn vcrrewoc die necste

Duitssprckendcs in die niddelbarc skoal word.

verdcr nnnbcveel in St.4 en 5 Gcsondhcidslccr (i-uur per week) in St.5 no~ Aardrykskunde (li-uur per week) ondcrrie noet word dcur die voertaal wnt die betrokke leerlinge in die niddclbarc skoal sal ecbruik.( 3 )

(1) Verslag van die Onderwyskon.nissie 1958, art.216.

(2) Ibid., art.231.

(3) Ibid., art.238, 240 en 241.

(17)

- 81 -

Aangesien dit die strewe van die regcring was om drie b1anke taalgroepe as •n integrerende Suid-Afrikaanse be-

vo1king saam te snoer, was die Kommis e van mening dat die strewe ook in die sko1e en koshuise weerk1ank ruoet vind.

rha1we is aanbevee1 dat doar nie apE.~,rte koshuise vir Duitssprekenctes aan aatsko n;oet wees nie, maar dat,

sover prakties moont1ik, Dui tssprekendes in diese1fde karaers byfuekaar gep1aas word, as er1inge of ouers daarom vra.

V1aar die geta11e di t regverdig, moet pogings aangewend word om n Duitsspre nde onderwyser as opsigter aan te ste1, en

die geva1 van die jonger Dui tse kinders, ook

·n

Dui ts- sprekende die

huishoude1i~

koshuis-personeel. ( 1

)

Die Kommis e het bevind dat, ten opsigte van subs es aan privc~atsko1e, Suidwes-Lfrika b e ruimer bydraes gee as enige provinsie in die Unie van Suid-JJrika.C 2 ) Waar hu11e dus die beginse1 om private sko te st erken,(3)is hu1 vcrder van meniP~ dat die staatskoo1 toegank1ik moet wees vir e1ke 1eer1ing, ongeag sy sosia1e atus, e ouer se

inkomste, kerk- of ku1tuurverband. Daarom het hu11e aan- bevee1 dat die subsidies aan private sko1e vasgepen word en op p1ekke waar regeringsko1e is, a11e staatsub dies

word. Waar die stoat egter nie onderwysge1centheid kan b d nie, en n private skool dus

subsidies voortduur.< 4 )

( 1) Ibid., art.

289, 291.

( 2)

Ibid., art.

559.

( 3) Ibid., art.

568.

(4) Ibid., art.

569.

regverd is, moet die

(18)

- 82 -

Die De:pnrtc1:1ent v2n Onderwys hct, na ao.nlcidine; van die vcrs ki llcndc Konm1issie-vcrslno, 1 n ncnornndm11 v;--.n die onder- wysbcleic1 uit~ewerk wo.t o.,l die vcrskillende vertakkine;e van die ondcrvzys aanccsny hate Dit hot vasgcl6 dat bo en

bohalwe die kursussc; bcdocl vir die lacrGkole, 'n studio van Dui ts as vak in allc Dui tsnec.Uu:Jafdelincs byc;evoee noet

word~

In di6 afdelin~s noes in St.l nut Engels en in St.3 net Afrikaans 1n nanvanr: c;crmak word. (l) Hierdie bcp2ling hat wuggudocn net clio vcre;ur.:.ninp; dat s koo lhoofde: op c ie inisia- ticf, dor~ net coedki.Jurinc vcm die IJL;po.rtcn .. mt van Ondcrwys, vrocor not die ondcrric van Enc·cls kon becin. (2

)

Die: Depnrter:mnt het noeclertao.londerrit~ as bcleicl gehand- hnnf, en wet betrekkinr: tot mindcrheidse;rocpe v2.n 1 Jnnuaric;

1959 Duitsncdium tot St.5 in

wcrkin~

gastal.(3) In die

niddclbare skool is oor~askakal na Afrikaans of En~als as mcdiun en tan aindc die oorskakolinG tc vcrgonaklik, is

soos aanbcvc.-cl, in St.4

'n

bui_~in gcr:mak uct cli0 onclerrig VC'.n Gasondheiclslucr an in St.5 ook Aardrukskunde cleur uiddel vcm die leer line se too kor.Jsti[So off is iole

tanlE~ocliuD.

( 4 )

( 1) r:Ianorrmclun v:-tn Onclerwysboleid bapaal na ac.'cnlciding van Vcrslne vrm KoTJE:.iosio van Ondorsock i.s. Blanke en Nio-Blankc Onclcrwys b,)noen in 1956 en 1958 onder- skaidelik, onBcdatacrd, p.2.

( 2) Report of the Conr~issicn of Enquiry into certnin Bducation2l Eatturs, 1950, p.5.

(3) Mer.wrcmdun van Onclerwysbeloid bepaal na nnnleiding vo..n Vcrslno V:J.n Kounissie vc..n Onc-:crsock i.s. Dlcmku en

Nie-Bl~cnko Onc1erwys bcnoen in 1956 en 1958 ondor- skoidalik, ongodutocrd, p.7.

(4) Dcpnrte;ne:mt vrcn Onc1cr\vys Ouscndbriof E.24/l958, p.4.

(19)

- 83 -

Wnnr die inskrywing vir Duitsuadiun-nfdclincs in lncr- s ko lc vyfticn of FJ0(:;r is, word voorsicning

~cE1no.k

vir apnrtc klo.ssc en c:;cskiad die toukcnninc: vcm pcrsoneul nsof die

1cc::rlinc;c

1

n skoolecm __ hcid op l:ul cic:: is. Wac.r Dinderheids- groope to klein is en di0 :o.cdcvv-erkinr'; van diu ouers vcrkry knn worcl

1

word die lecrlince nn ander skolc oorc;eplnns wanr die nodiec fasiliteita wel bcstnnn. 'n Bclaid van santrn- lisnsic is clus in sulkc c;cvr·lle vcorc;esto.o.n. (l)

Di8 Dcpo.rter:wnt van Oncle:rwys hot die bcginscl acmvaar do.t 'n

~rocp

cf instansic diu rae hat ou 'n privata skool to stic op voorwnnria dnt dit:-( 2 )

(i) By die staat

Gere~istrccr

is;

(ii) Ondarhcwic sal woes an

Jic

hcarsoncl8

~ette

en reeulnsies;

(iii) Onderhevlir: is ann inspeksio sovcr eli t die onclcrrig van die skoolpligtiec leerlinc;e betrcf;

(iv)

':·1

Pail vn.n onclcrric: vir bo:scnoemde lcarline;c hand- hnaf vm:J.rDcc dio Direktcur VQ.n

Onc~er,vys

tcvrccle is.

Privnatsko1c wnt onde:rwysc;elecnthcid versknf waarvoor die stant nic voorsiening :o.ank nie, word deur clio stnat ecsubsidieero Vir privac.tskole wnt reeds subsidie ontvnng doc; op plckkc bestQ.an wanr ruc;cringskol0 vir dicselfdo

onderrig voorsieninc nn~k, is die subsidio vasc;epen.( 3 ) ( 1) Menorandu.n vnn Ondcrvrysbc.lcid

b~,:;p~.tc:,l

no. o.o.nl8iding van

Vcrslac van Korn1issio van Ondersock i.s. Bl8nkc en Eio-Blauko Onclcrwys bemoan in 1956 en 1958 oncJs:.:-- skcidelik, ongedatucrd, p.7.

( 2)

Ibid~

, p. 21.

( 3)

Ibid.,

(20)

- 84 -

In 1958 het e noergckon op R36.40 per kind per jaar

vo1gons 'n vnscoste1du uantn1 leer1inge: Die Hohere Pri- vatschu1e Windhoek 387, Duitso privnetskoo1 134, Duitso Privaatskool Y,nribib 48, St. Georr:;cs 79, Convent of the Holy Cross 147. Privaatskole op plekke wanr die staat nie onderwys voorsioninc; bir.:cl nie, kry die subsidio vir alle skoolplictirse 1cerlinc;e.( 1 ) Hierdio posis sal ogter vo.n

ty~

tot tyd oorwo goniet clie van die ontwikkel- inc op onc1erwysgobicc1 en die boskikbanrst;.;l1ing van meer fasi1itoito. ( 2 )

Bolnngrike ontwikkelin(:>J op on.clervvysgobicd het die dnnropvolgende vernnderince bc!nvloed. Soclert 1956 is die St.6- 1eerlingo by die uiddelbo.re skolo

op~eneom

en het die Junior

Sckond~re

Kursus die driG Standards, 6

tot

8 ineesluit. Dit was dio govolc van 'n Rocoringsbesluit in 1955 wat skoolplic vorhooc; hot. Tot op

c~io

datun was dit St.6 of sestion jaar.( 3 ) Waar St.6 vroeHr 'n gedeel- telik eksterne eksmJen was, hot dit nou 'n interne oksnmon geword, net soos St.?, o.s doel vnn

d.

Junior Sekondere kursus. Op grond vnn die 1958 Onc1orwyskomnissie se aan- beveling is nocdertaalonc.1errig in die Dui tsuediunafdvlings uitcebroi on ook 'st.5 in to sluit.( 4 )

(1) Ondervryskonnissie van 1958, nrt.556.

( 2) Menornndur.1 vn.n Onclorwysbc id bepo.nl no. aanleidinG van Verslae van Konmiss io van Onclers oo k i. s. Blnnko en Nio-Blanko Ondorwys bonocn in 1956 on 1958 ondcr- skoidalik, onccdntoord, p.21.

( 3) Orc1Cmno.nsie no. 23 van 1955, nrt. 3.

(4) Depnrtenent vnn Onc1orwys, 0nsGnc1brief E.24/1958, p.4.

(21)

- 85 -

Hierdie sank het ec;tor op die Kone;res vnn die

Nnsionnle Party September 1957 vorder aandng c;eniet.

By wyso vnn 'n beloidsverklnring is bekend gomaak dnt, indian ouers hullu kindors in

sokond~ro

klasse dour ncdium vnn Duits wil lnat onclerric, die Stant verdero onder- steuninc behoort to verlooE dour o.n.n die privac:.tskolo 'n bykomende subsidie te betnnl.(l) Nadat ouers oor hierdie o.a.nkondieinc; tydons 'n vorgadering bos het, 'n voorstel eenpnrig aanvaar on die geleenthe te benut en Duits as mec1ium tot St.8 to inplcraenteer. ( 2 )

Die ideaal on moeclertaalonderrig tot St.lO te vorkry is ec;tor vorwesenlik nie. Op 17 Julie 1956 antwoord die GeDoE:mskc:.plike Ivlntrikulasieraad op vertoe v2-n die

Depnrtor:wnt vcm Ond,JI'V'l'JS ou Dui ts A te erkon as 'n vak onder Groc-p l, dat dio Rand nio

v~m

sy beleid kan afwyk nie. Hy dring dus dao.rop aan dat vir Matrikulas vrystcllinc of skooloin.dveroiste kandidate een vo..n die c:rptel:il:5:e to..le op 'n hoer graad r,10et slnnc. (:?) Die posisie is dus van- dag noc; dat in St .. 9 en 10 die nediun vir al die oksm.1GnVGkke

Duits d Duitsu privaatskolo Ene:c of J.frikaans is.

word oc;tcr in n.l die n.nclor vctl:ko r;ebruik. ( 4 ) Die voorrec;

\'tat sedert 1940 bestaan hot no.ar in 1946 herroop

'

privaatskole toee;cstaan nio.(5) toe; nie weer ann d

(1)

All0unoine Zultunc:;,

5 September 1957 ..

(2) Funfz Jahre Hohoro P vat Schule Winc1huk, p.l9.

( 3) Departonent vnn Onderwys,

01~1sond

bri E. 20/1956.

(4) Filnfzic; Jahre Hohoro Privat Schule Windhuk, p.l9.

(5) Onderwyskoramissie vc::m 1958, p.2l.

is dan

(22)

- 86 -

In een opsig het d&ar egter wel verligting gekom toe die Matrikulasieraad in 1961 voorwaardelik besluit dat Duits (Hoer Graad) tot die vakke van Afdeling A(l) gevoeg mag word. Dit bet net gegeld vir kandidate wie se huistaal Duits is, wat in Suidwes-Afrika woon en wie se ouers in

Suidwes-Afrika gedomisilieer is of was. Sodanige kandi- date wag wel Duits Hoer vir die Matrikulasiesertifikaat aanbied mits:(l)

( i) hulle be ide Engels en Af'rikaans vir die Senior Sertifikaat aanbied.

(ii) hulle of Engels of Afrikaans in die Hoer Graad aanbied en

(iii) hulle beide Engels of Afrikaans minstens in die Laer Graad slaag.

Hierdie bepaling was n groot tegemoetkoming. Tot die einde van 1961 was Duitssprekende leerlinge verplig om indien hulle Duits (Hoer Graad) vir Matrikulasie wou aan- bied, ook een van die amptelike tale op die Hoer Graad en.

die ander amptelike ta~l op die Laer Graad aan te bied.

Die nuwe reeling het hulle nog gedwing om Duits en een van die amptelike tale op die Hoer Graad aan te bied, dog wat Engels en Afrikaans betref is slegs •n slaagpunt op die

Laer Graad in albei vereis. Die bepaling moet gelees word in die lig van n ander regulasie van die Matrikulasieraad:

11Indien •n Matrikulasiekandidaat twee vEn die vakke

Af'rikaans ~Hoer Graad), Engels (Hoer Graad), Nederlands ( Hoer Graad.), Dui ts ( Hoer Graacl) en •n erlcende Bantoetaal (Hoer Gn-ad) by een en dieselfde eksanien nE:em en n;instens 40 persent in een van die vakke behaal, word

(1) Gemeenskaplike Matrikulasieraad, Hanclboek vir die Matrikulasie-eksamen, 1962, M2 (4), y.65.

(23)

- 87 -

daar beskou dat hy n,et 40 pe in die ander op die La~r Graad geslaag het indien sy punte tussen 30 en 40 persent val."( l)

Die interpretasie van •n kandi se pllilte wat dan tale aanbied waarvan twee in die Hoer Graad is soos dikwe deur Duitssprekende leerlinge verkies, is uit bogenoe

duidelik. Aange en die skole in dwes-J....f rika eers teen die helfte van 1961 per omsendbrief o rent Duits (Hoer Graad) as •n .Afde A(l) vak inge is, kon die nuwe e sel eers gedurende e eindeksamen van NoverrJber/Deser:lber 1963 in werking e.

F. SAIE~VA'l''l'U;G:

Na die opsko ing van die best

trekking tot Duitsmedium in 1945, het 'Yl periode van

aanpassing gevo toe leerlinge deur ddel van een van

e

landstale onderrig moes ,,vord.

By

bewindsaanvaarding van die Nasionale in 1950 het d eerste toegewing na vyf jaar gevolg: Op aanbeveling van

·n

kommissie is moe r- taalonderrig aan Dui tss:prekende lee tot St. 4 to

aan by so mi.,ige aatskole wat daanroor gekwalifiseer

t.

aanleiding van d verslae van twee verdere Kommissies van Ondersoek en e aandag wat die

t het, is in 59 moedertaalonde uitgebrei om e he laerskoolpe de te beliggaam d.w.s. tot St.5.

':'fat betref Dui tse Privaatskole t ruime voorsie- ning sedert 1950 in staat gestel om voort te be aan.

( l ) Ibid. , M2 ( c ) , p . 6 7 •

(24)

- 88 -

In 1952 is die subsidie met R8.40 per leerling per jaar ver- hoog.(l) Die tegemoetkomendheid van die Administrasie het ver- der geblyk uit die feit dat lenings aan die private skole te Windhoek en Karibib toegestaan is ten einde hulle in staat te

stel om noodsaoklike geboue op te rig.( 2 ) Afgesien hiervan was die staat bereid om moedertaalonderrig in private skole verder te steun deur •n bykomende subsidie. Hierdie aanbod is met dank aanvaar sodat die eerste St.6-klas in 1959 met Duits as moedertaal begin en die eerste St.8-klas in 1961 daarmee afgesluit het. Die Junior Sertifikaat van die Uni- versiteit van Suid-Afrika waarvoor leerlinge tot 1958 inge- skryf het, kon verwerf word met Duits in die Hoer Graad en een van die amptelike tale in die Laer Graad. Die invloed van hierdie reeling is merkbaar op die slaagvereistes vir Ju- nior Sertifikaat van die Suidwes-Afrikaanse Departement van Onderwys waar hierdie eksamen tans hulle verantwoordelikheid is. Indien •n leerling een van die amptelike tale of Duits in die Hoer Graad neem en die ander amptelike taal en/of Duits in die Laer Graad, kan hy/sy slaag al druip die leerling in die amptelike taal in die Laer Graad, mits hy in Duits Laer

sla~g~

Daardeur word dus groter geleentheid gebied aan die Duitsspre- kendes en die anderstaliges om hul Junior Sertifikaat te

verwerf.

Vir die Senlor Sekondere Kursus kon leerlinge voortaan Duits (Hoer Graad) a&~bied en Matrikulasievrystelling verwerf mits een van die amptelike tale op die Hoer Graad aangebied

en albei amptelike tale op die Laer Graad geslaag word.

(1) Die werk van vyf jaar en verkiesingsmanifes van die Nasionale Party 1955, p.l4.

(2) Onderwyskommissie van 1958, art.566.

(3) Departement van Onderwys. Reels op die Junior Sekondere Kursus en die Junior Sertifikaateksamen, p.l8.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

o.'n Subgidie sou betaal word alleenlik aan Rkole 1-rat onder die toeCJig van RkoolkcmrniAC!ies gtaan.. Die kcrnmigsie qou c:;org vir die skoolgebou, die rneubelq

diu jere voor dio Trek is hy rcc~s tot selfvooI'siening. op onder~ysgcbie~

Apartheid, African nationalism and culture- the case of traditional African Music in black education in South Africa.. Politieke apartheid en die verskanste

Die onderwyser moet hom egter van die reeds beskikbare kennis voorsien - 'n opdrag wat besondere eise stel aan die kennis waaroor die onderwyser, en later

Verhandeling goedgekeur vir die nakoming van die vereistes vir die graad Magister Artium (Afrikanistiek) aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer

Only a few biodiversity studies that generated baseline data on biodiversity and distribution of arthropods (Mantodea especially) have been conducted in South Africa in

(vii) •n Kliniekskool moet vanwee die afgesonderdheid van sy leerlinge, ruim voorsiening maak vir vorming en toerusting van die kinders. Hulle moet gemotiveer

DeelrH~rnende bestuur kan weer sonder sterk leierskap lei tot permissiewe bestuur waar onder andere, elkeen sy eie rigting neern sonder behoorlike inagneming van