• No results found

in ter

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "in ter"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE ORieNTERING VAN

DIE ST.

.VI-L~ERLING

AAN

DIE

HOaRSKOOL IN TRANSVAAL :D/IET

DIE OOG

OP

BAANINDELING.

deur

Hendrik Sebastiaan Jordaan11 B.A. 1 B.Ed~

Verhandeling voorgele ter gedeeltelike vo~doening aan die vereistes van die graad ·-.·

MAGISTER

EDUCATIONrS

in die

FAKULTEIT

OPVOEDKUNDE

aan

die-POTCHEFSTROOMSE UNIVERSITEIT VIR C.HoO.

Potchefstroom. Novemberg. 1968.

(2)

Skrywer hiervan het in sy loopbaan as onderwyser in noue aanraking gekom met die stGVI-leerling wat in die orienterings-proses aan die hoerskool met velerlei probleme te kampe het. Die nood waarin sommige van hierdie leerlinge verkeer in

hier-•

die proses van psigologies~ sosiologiese en opvoedkundige orien-tering~ het die dryfvere verskaf tot hierdie studieo

Dit is met die oog op moontlike hulp in die implementering van hierdie orientasie dat die bydrae aangebied word.

Graag •Nil ek hier my dank ui tspreek teenoor my studie-leier vir sy hulp en leiding. Dank ook aan die hoe amptenare van die T. 0. D. vir hulle toestemrning tot die ondersoek en vir hulp van hulle ontvang. Hoofde van skole~ kollegas~ die stu-dente en leerlinge wat d.m.v. hulle samewerking my in staat ge-stel het om hierdie verhandeling die lig te laat sien~ word hartlik bedank. Die personael van die biblioteek van die

P.U.

vir C.H.O.~ die van die T.O.D. biblioteek en die van die Depto

van Hoer Ondenvys se biblioteek, word bedank vir hulle hulp. 'n Besondere woord van dank aan my eggenote en dogters wat my nie net bygestaan en aangemoedig het nie, maar soveel aandag moes ontbeer terwyl die studie dit gewer~ heto

Hierdie verh.sv-1deling word 09gedra aan die nagedagtenis van my dogter Rothea, wat as student en onder~;yyseres so veel ge-doen het om my te help met die versamel van empiriese gegewens. Dit en haar aanmoediging en besieling sal kosbare kleinode bly.

(3)

(i)

IN H O·U D S 0 P G AWE.

HOOFSTUK I.

DIE ORIE~~RINGSJAAR, SY AGTERGROND EN OPSET. B1adsy.

1. Probleemste1ling.

3

2. Doe1 en metode van ondersoek~ 6

3.

Die doe1 met die verkenningsjaar of orienteringsjaar.

8

i. Die verkenning van kursusse en vakke. ii. Die ontdekking van die self.

iii. Loopbane.

iv. Opvoedkundige, sie1kundige en sosiologiese orientering.

1.

Gr~~J:r~~~

:.·::. -·

2. DoeJ..

3.

Bane. HOOFSTUK II. BAANINDELING.

4.

Kriteria vir baaninde1ing.

HOOFSTUK III. 8 10 11

13

19

20 22

25

27

34

EVALUERING VAN DIE KIND MET DIE OOG OP BAANINDELING 1. In1eidend.

2. Huidige metode. van inde1ing. (a) Verstandelike vermoe.

(b) Skoolpresta~ie.

(c) Beroepspotensia1iteit en -belangste1ling. (d) Ouer en leer1ingkeuse.

3.

Moontlike 1eemtes.

4.

Moontlike verbeterings. (i) Basiese behoeftes.

(ii) Kumulatiewe verslagkaart.

35

35 35

38

41

43

43

44

44

45

(4)

(iii) Gestandaardiseerde prestasietoetse. 46 (iv) Orienteringsprosedures en onderwysvoorsiening.

47

(v) Profiel. 50

(vi) Is baanindeling op hier~ie stadium nodig? 51

( yii) Samevattend. 5.2

HOOFSTUK IV.

VOORLIGTING EN ORIENTERING VAN DIE KIND. INLEIDEND.

1. Die ideaal van die T.O.D. 2. Die praktyk in skole.

3.

Agtergrond~ milieu.

4. Problema.

(a) Organisasie, tyd. (b) Aantal leerlinge. (c) Skoolprogram.

(d) Kennis, begrip, opleiding.

(e) Voorligters, voorligting, voogonderwyser. (f) Verdere aspekte van voorligting.

5. Voorligting as sodanig. 6. Samevatti~" 1. 2.

3.

4.

HOOFSTUK V. EMPIRIESE ONDERSOEK. INLEIDEND. ~-~--"-~"' ... ~

Die bisis van die ondersoek. Metodes van ondersoek.

Gegewens uit vraelyste aan leerlinge en uit onder-houde. 55 56 57 59 60 62 62 62

63

64 64 65

69

74 78 79" 79 83 86

A. Opset met vrae.

86

B ~ Besprekings.

v.ai;!. ..

gegewens soos verkry ui t

ant-~{)o.rde. ,.op ... ¥:r!=Jie;Ly~:te en by onderhoude~ 88

(5)

(iii)

HOOFSTUK

VIP

GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS. 1• SAMEVATTING:

2.

(a) Dryf'veer_ tot die studie. (b) Basis van die ondersoek.

(c) Metodes van ondersoek.

(d) Gegewens uit en opset

met

vrae1yste. (e) Bes.preking van gegewens.

BEVINDINGE. {a) Algemeen. (.b) Besonder. i~ Dif'ferensiasie. ii. B~anindeling. iii. Evaluering. iv. Voorligtingo

3.

AANBEVELINGS. Inleidend. i. Dif'ferensiasie. i·i. Baaninde1ing o iii. Evaluering. iv. Voor1igtingo

v.

~ersoneel - voorsiening9 toewysing.

4.

MOONTLIKE NAVORSINGSVELDE.

. 5.

BYLAE. Bylae

"

11

"

II

1 - Vraelys aan leer1inge van die hoerskGol.

2 - Vrae1ys aan voor1igtingonderwyse~s.

3 - Brief' aan Hoof'de van skole.

3A- Vrae by onderhoude st. VI & VJI. 3B- 11 " 11 st. VIII~ 110 11~ 111 112 112 112 116 116 119

lf4

~?1 124 126 126 126 126 128 129 131 132

133

134 134 137

139

140 142

(6)

11

4

-Voorlopige vraelys.

BRONNELYS.

145

(7)

LYS VAN TnBELLE: BLADSY TABEL I. Aantal leerlinge waarmee onderhoude

gevoer is. 81

TABEL Ia. Voorlopige vraelys - aantal en

stan-derds betrek, 82

TABEL Ib. Aantal skole genader, met reaksies ontvang.

86

TABEL II. Indeling van leerlinge wat vraelyste

beantwoord het. 90

TABEL III. Reaksies op baanplasings. 91 TABEL IV. Gronde vir baankeuse uitgesonderd A-baan.

(Alle BGanderds)

93

TABEL V. Beweegredes tot vakkeuse. 95

TABEL VI. Rol van vakke of studierigting of vakkeuse

by baanplasing,

98

TABEL VII. Persentasie leerlinge in St. VIII en St. IX wat begerig is om Tegniese-, Handels- of

Praktiese vakke, te volg.

99

TABEL VIII. Vakke laat staan weens een of ander

be-swaar. 100

TABEL IX. Persentasie leerlinge wat bereid is om

A-·baan te herhaal, 101

TABEL X. Oorsake van verandering of aanbeveling

van hoer na laer baan. 102 TABEL XI. Geneentheid tot orientering en bron van

bystand in orienteringsproses. 103 TABEL XII. Leerlinge wat belemmering of las ondervind

van sport, buitemuurse aktiwiteite en

huiswerk, 104

TABEL XIII. Metodes van evaluering vir baanplasing in

st. 6 soos bevind by die 21 skole. 105 TABEL XIV. Basis van aanbevelings vir vakkeuse by die

(8)

l. Problee~stelli·ng"

2. :Poel en metode van ortdersoek.

.ii. . .

iv • . ·.

Die verk?~nin~ van ~rsu~se~ Die op.tdGkkin;g V?-:q. ct:i; e self~

·Ij() op ban§' :e

Opvo~dkU;ndige, s~9lkund:i_ge en

sost.ologie$e orif3ntering~·

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Samen gaan we in geloof op weg, één plus één zijn er al twee.. Zie, zoals de herders in die nacht, God, geboren in

omgewing en word in alle kleure en groottes veral op die suidelike hange waar proteas groei, en naby waterstroompies en -poele aangetref, waar hulle ’n wye

Om hierdie eise suksesvol te kan hanteer, behoort onderwyskandidate wat oor die gewenste persoonseienskappe vir doeltreffende onderwys beskik, tot die onderwys toe te

Table 2: Median total expected waiting time from referral by GP to treatment, by specialty, 2020 (in weeks) Table 3: Median patient wait to see a specialist after referral from a GP,

Wanneer Petrus homself aan die lesers bekendstel as slaaf van Jesus Christus, bring hy daarmee 'n besondere aspek van sy verhouding tot Jesus Christus na vore:

Dit blyk dus dat die apostel wil veroorsaak dat die lesers die dinge wat hy in die opsomming van sy leer uiteengesit het, weer uit die geheue oproep en opnuut

regering in die verband verduidelik: Die Duitsers moes tot staatlose burgers verklaar word sodat wetgewing aan- vaar kon word om hulle tot Britse burgers te

staan in dienste van 'n maatskaplike aard. 10) Vanwee die belangrikheid van taal as denk- en abstraheringsmedium (vgl.. ling van die kind deur ouers, onderwysers,