• No results found

HOOFSTUK TWEE

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "HOOFSTUK TWEE "

Copied!
13
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK TWEE

Dl£ 8£NAD£RING VAN Dl£ OW£RH£1D TOT MAATSkAP11k£ SORG IN SUID-AFRikA T££N 1901

- 'N HISTORIES£ OORSIG

Inherent aan alle samelewings is die behoefte om die noodlydendes en behoeftiges te versorg en te help om weer hulle plek in die gemeenskap vol te staan. Hierdie hulpverlening voorsien gewoonlik in die basiese behoeftes van kos, klere en skuiling. Die geskiedenis het reeds bewys dat hierdie hulpverlening gewoonlik begin by die lede van 'n gemeenskap self. Daarna word sulke aksies gewoonlik verder gevoer deur private organisasies en die betrokke Owerheid.

Om die maatskaplike welsynsrol van die Owerheid in die twintigste eeu te verstaan, word daar in hierdie hoofstuk oorsigtelik gekyk na die stand van sake teen 1902. Die vemaamste inheemse groepe voor en mi 1652, die vestiging en uitbouing van die Europese gemeenskap, die maatskaplike betrokkenheid van die Vereenighde G'Octroijeerde Oost Indische Compe (VOCY, die maatskaplike bydrae van die Britse koloniebesture . in die Kaap en Natal, die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) en die Republiek van die Oranje-Vrystaat(OVS) word bespreek.

Laastens word verwys na die ekonomiese, politieke en maatskaplike toestande teen 1902 wat 'n meer gerigte maatskaplike versorging en diens deur die privaatorganisasies en die Owerheid in Suid-Afrika voorafgegaan het.

Ook bekend as die Nederlandse (Hollandse) Oos-Indiese Kompanjie (NOIK ofHOIK). Kyk

H.J. van Aswegen, Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854, p. 80.

(2)

Hoofstuk Twee Blodsy 18

2.1 FASETTE VAN MAA TSKAPLIKE SORG ONDER DIE VERNAAMSTE INHEEMSE GROEPE IN SUID-AFRIKA

Teen 1652 het die inheemse gemeenskappe in die huidige Suid-Afrika die San, Khoi

2,

Ngun?, Sotho, Venda en Tsonga ingesluit.

4

Alhoewel die genoemde gemeenskappe in sekere opsigte baie van mekaar verskil het, was daar ook kenmerkende ooreenkomste met betrekking tot maatskaplike sorg. Almal het 'n sterk familie- en gesinslewe voorgestaan.

Verdeling van werk het by aldie groepe voorgekom. Vrouens en kinders het tradisioneel die Iande bewerk, kos voorsien en kinders grootgemaak, terwyl die mans na die vee omgesien het. Die mans sou die vrouens wel help as daar 'n nuwe land skoongemaak moes word en die vroue nie die werk aileen kon behartig nie.

5

By al die gemeenskappe het spontane hulpverlening, of hulpverlening teen betaling (gewoonlik in die vorm van kos ofbeskerming), voorgekom. Van familielede is verwag om te help met groot ondernemings, met die wete dat die familielede later weer gehelp sou word as hulle groot "projekte" sou aanpak. Daarom was dit nie vreemd om groepe te sien saamwerk om 'n bepaalde taak afte handel nie. Dikwels was hierdie saamwerkaksies

2

3

4

5

Uit die vroee geskrifte is dit nie altyd duidelik of die blanke ontdekkers met die Khoi of San in aanraking gekom het nie. Die klassifikasie van die San as versamelaar-jagters en die Khoi as veebesitters is ook nie altyd streng toegepas nie. Kyk M. Wilson and L. Thompson, A history of South Africa to 1870, p. 41.

Die San en Khoi het 'n nomadiese bestaan gevoer, terwyl die Nguni-, Sotho-, Venda- en Tsonga-groepering verkies het om meer permanente vestings en blyplekke te gebruik. Die nomadiese groepe het 'n bestaan gemaak deur agter weiding vir hulle vee aan te trek, terwyl die Nguni-, Sotho-, Venda- en Tsonga-groep hulle meer toegele het op landbou en veeboerdery.

H.J. van Aswegen, Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854, p. 56; W.D. Hammond-Tooke, (Ed.), The Bantu-speaking peoples of Southern Africa, pp. 60-78.

Die Bantoesprekende swart gemeenskappe van Suid-Afiika word in twee hoofgroepe verdeel, n1. die Nguni en die Sotho. Elk van hierdie groepe word weer in subgroepe verdeel. Die Nguni, wat meestal in die oostelike dele van die land gewoon het, word verdeel in die Suid- en Noord- Nguni. Die Suid-Nguni sluit in die Xhosa, Mpondo, Thembu en Mpondomise, terwyl die Noord-Nguni die Zulu en Swazi insluit. Die Sotho word in drie groepe verdeel, n1. die Tswana (Wes-Sotho), Noord-Sotho en Suid-Sotho. Sekere groepe soos die Venda, Temba en Tsonga val buite hierdie klassi:fikasie. H. J. van Aswegen, Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854, p.

56; en W.D. Hammond-Tooke, (Ed.), The Bantu-speaking peoples of Southern Africa, p. 56.

W.D. Hammond-Tooke, (Ed.), The Bantu-speaking peoples of Southern Africa, p. 124.

(3)

Hoofstuk Twee Bladsy 19

ook die enigste manier waarop arm lede van die sibbe of dorpies 'n bestaan kon maak.

Hulle sou kos en beskerming van die "werkgewer" ontvang.

6

Maatskaplike sorg by die San en die Khoi was tweede natuur.

In

tye van skaarste of as gevaar gedreig het, het die lede van die groep saamgestaan om die probleem te oorkom.

7

Die hoofmanne van die twee groepe het nie 'n spesifieke maatskaplik funksie vervul nie.

As die hoofmanne dus as die Owerhede van die San en Khoi beskou word, het die Owerheid nie enige sigbare rol in die verskaffmg van maatskaplike dienste gespeel nie.

Aanraking tussen die blankes aan die Kaap en die San en Khoi was in die sewentiende eeu sporadies. Baie het in die agtiende eeu as arbeiders by blankes of Xhosa's begin werk. Hul benadering tot maatskaplike sorg het hiermee 'n wending geneem.

8

Die Ngunigroepe is deur die koms van die blanke dieper in die binneland be'invloed.

Nogtans is hulle nie in dieselfde mate as die San en Khoi geassimileer in die westerse samelewing nie .

9

'n Ngunileier, Shaka van die Zulus, het nie net die tradisionele lewenswyse van die Zulu's bemvloed nie, maar ook die van rebelle soos Mzilikazi se Ndebele. Om self 'n mag op te bou het die groep noordwaarts uitgewyk en verwoesting gesaai. Die verwoestende Difaqane!Mfecane-beweging wat gevolg het, het talle stamme haweloos gelaat, of totaal uitgewis. Dit het alles 'n dramatiese uitwerking op etlike swart groepe gehad. Baie het na die Kaapkolonie gevlug met die hoop om daar 'n beter heenkome te vind.

Onvermydelik het dit tot grootskaalse armoede bygedra. Gevalle waar die Nguni binne die Sothogemeenskappe opgeneem is mi die Mfecane, het ook voorgekom.

10

6

7

8

9

10

W.D. Hammond-Tooke, (Ed.), The Bantu-speaking peoples of Southern Africa, pp. 124-

125.

H.J. van Aswegen, Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854, pp. 26-27.

H.J. van Aswegen, Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854, pp. 124- 126;H. Giliomee en R.

Elphick, 'n Same/ewing in wording: Suid-Afrika 1652 - 1820, pp. 22 - 23, M.W. McKendrick, Introduction to social work in South Africa, p. 7.

L. Thompson, A history of South Africa, pp. 72,109.

L. Thompson, A history of South Africa, p. 87, kyk oak H.J. van Aswegen, Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854, pp. 68 - 73.

(4)

Hoofstuk Twee Blodsy 20 'n Sisteem van diensskap het ook by die Sotho voorgekom. Vol gens hierdie stelsel is arm lede van die gemeenskap in diens geneem as veewagters of om die landerye van ryker lede op te pas of te bewerk. In ruil vir hierdie diens het hulle die beskerming van die persoon vir wie hulle werk, geniet.

11

Dit was dus 'n diens wat baie maatskaplik versorgend van aard is, met die ryker lede as 'n soort partikuliere inisiatief.

Wat die Korana betref, is daar van hul vroegste geskiedenis nie veel bekend nie. Slawe, Vryswartes en blankes wat van die Kaap

af uitgewyk het, is ook in die Korana-

gemeenskap opgeneem. Die Korana was nomadiese veebesitters wat gedurig op soek was na water en beter weiding vir hulle vee. Op hulle beurt was die Griekwas ook

'n

samestelling van Khoi, weggeloopte slawe, Vryswartes, Easters en blankes wat op die grens van die Kaapkolonie gevorm het. Die Griekwas het hulle vorm van N ederlands gepraat, en hulle kleredrag, wapens, huise, algemene leefwyse, politieke, maatskaplike en ekonomiese bedrywighede het sterk ooreenkomste met die van die blanke inwoners van die Kaap getoon.

12

Maatskaplike versorging het ten opsigte van beide hierdie groepe by die lede van die onderskeie gemeenskappe selfberus. Maatskaplike sorg is nie as die taak van die kapteins beskou nie.

2.2 MAATSKAPLIKE SORG VAN BLANK, VRYBURGER EN SLAAF ONDER DIE VEREENIGHDE G'OCTROIJEERDE OOST INDISCHE COMPE(VOC)

Met die koms van die Nederlandse geselskap in 1652, en gedurende die daaropvolgende 250 jaar van die Britte, Duitsers, Franse en ander immigrante is Westerse vorme van samelewingsbestuur, godsdiens, kultuur en politiek die Afrikaanse sub-kontinent binnegebring.

In die eerste vyf jaar mi die stigting van die verversingspos was daar weinig onderskeid

tussen arm en ryk, en daarom was persoonlike hulp voldoende. Individuele inisiatief en

11

12

M. Wilson and L. Thomspon, A history of South Africa to 1870, pp. 120, 155.

M. Wilson and L. Thompson, A history of South Africa to 1870, p. 70; S.J. Bester, Ipelegeng, 1918-1994: Van plakkerskamp tot dorpsgrond- 'n historiese studie, Hoofstuk Een.

(5)

Hoofstuk Twee Blodsy 21

vaardighede het die posisie en aansien van die inwoners van die Kaap bepaal. Kaapse amptenare was oor die algemeen selfonderhoudend.

13

Met die vestiging van die eerste Vryburgers in 1657 het die situasie en die karakter van die Kaapkolonie ingrypend verander. Die taak van die Vryburgers was om te help voorsien in die immer dreigende tekort aan graan, vleis en groente. Die Owerheid het in die eerste paar jaar na die vestiging van die verversingspos reeds besef dat ook slawe noodsaaklik was om in die behoeftes gestipuleer deur die VOC te voldoen. Die eerste betekenisvolle besending slawe (228) het in 1658 vanafDahomey na die Kaap gekom.

14

Kompanjieslawe was meestal algemene arbeiders, ander dokwerkers, tuiniers, huisbe- diendes, veewagters, ens. Maatskaplike hulpverlening aan slawe is hoofsaaklik behartig deur die kerk en privaatpersone. Onderlinge hulp het ook voorgekom, alhoewel die meeste nie veel gehad het om met ander te deel nie.

Nie net baie slawe het in armoede geleef nie.

In

1664 het die Politieke Raad, wat as Owerheidsarm die Kaap bestuur het, gevind dat sommige Vryburgers in uiterste armoede leef. Op aandrang van Kommandeur Zacharias Wagenaar is besluit dat dit noodsaaklik geword het om armes in die blanke gemeenskap te ondersteun. 'n Armfonds is dan ook aangewend om die nood te verlig.

15

Dit blyk die eerste opgetekende hulpverlening te wees wat deur 'n Owerheid op Suid-Afrikaanse bodem ondemeem is.

Die stigting van die eerste Nederduits-Gereformeerde gemeente in 1665 het

vir

alle praktiese doeleindes beteken dat die Kerk hoofsaaklik verantwoordelikheid

vir

armsorg

l3

14

IS

H.J. van Aswegen, Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854, pp. 80 - 82; M. Wilson and L.

Thompson, A history of South Africa to 1870, p. 35.

C. G. de Wet, Die Vryliede en Vryswartes in die Kaapse nedersetting, 1657- 1707, p. 5; H.J.

van Aswegen, Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854, p. 85.; H. Giliomee en R. Elphick, 'n Same/ewing in wording: Suid-Afrika 1652-1820, pp. 80- 82.

C.G. de Wet, Die Vryliede en Vryswartes in die Kaapse nedersetting 1657- 1707, p. 172;

M.C. Potgieter, Maatskaplike sorg in Suid-Afrika: .. . , p. 26.

(6)

Hoofstuk Twee Bladsy 22

op hom geneem het. Die Owerheid het egter nog die amptenare besoldig en so 'n mate van beheer oor die maatskaplike welsynsverlening behou.

16

Die Kaapse Owerheid self, die W eeskamer

17

en private persone het ook in tye van nood behoeftiges gehelp.

In

byvoorbeeld 1677 het die Kompanjie 44 beeste aan nege van die behoeftigste Vryburgers geskenk, terwyl 16 behoeftige gesinne tussen 1679 en 1680 maandeliks 1 860 pond (930 kg) rys ontvang het.

18

Maatskaplike probleme wat voorgekom het, het gewissel van armoede, onderlinge rusies, skuld, dronkenskap, huweliksprobleme en dobbelary. Tussen 1652 en 1707 kom net een geval van kindermishandeling in die Kaapse dokumente voor. W aarskynlik was daar meer gevalle wat nie noodwendig in die bronne opgeteken is nie.

In

die geval van een of albei ouers se afsterwe is kinders deur die W eeskamer in pleegsorg geplaas. Dobbe1 was 'n gewi1de tydverdryf en sommige persone het

al

hulle besittings op die spel gep1aas, en dikwels alles verloor.

19

Aangesien die Vryswartsamelewing sulke noue bande met die blankes gehad het en baie die Christelike geloof aangeneem het, kan aangeneem word dat die spontane onderlinge maatskaplike versorging ook deel van die Vryswartes se kultuur gevorm het.

16

17

18

19

C. M. de Necker, Die vestigingsgeskiedenis van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika in die Carletonville munisipale gebied sedert 1948 tot 1992, p. 1; P. van der Spuy,

"Slave women and the family in ninetheenth-century Cape Town", South African Historical Journal, 27, 1991, pp. 50-74.

Die Weeskamer is in 1674 gestig met die doel om die administrasie van boedels te behartig. Die Weeskamer is egter in 1834 deur die Britse Owerheid afgeskaf Kyk C. G. de Wet, Die Vryliede en Vryswartes in die Kaapse nedersetting, 1657- 1707, p. 179.

C.G. de Wet, Die Vryliede en Vryswartes in die Kaapse nedersetting 1657-1707, p. 173.

C. G. de Wet, Die Vryliede en Vryswartes in die Kaapse nedersetting 1657-1707, pp. 177- 178.

(7)

Hoofstuk Twee Bladsy 23

2.3 MAATSKAPLIKE SORG IN DIE KOLONIES EN REPUBLIEKE, 1795- 1902

Die oorlog wat in 1793 in Europa tussen Engeland en Frankryk uitgebreek het, sou die Kaap spoedig ook direk betrek. Nederland is deur Frankryk geannekseer, en Willem van Oranje het Brittanje gevra om die Kaap weens veiligheidsdoeleindes in 1795 te annekseer.

Die Britse Owerheid het die Kaap in 1796 onder Kroonkoloniebestuur geplaas, wat beteken het dat alle gesag in die hande van die koloniale moondheid (Brittanje) gesetel was. Die koloniste was uitgesluit van alle sentrale bestuursliggame. Die Politieke Raad het verdwyn en die goewemeur het alle wetgewende, uitvoerende en regterlike gesag gehad.

20

Die tweede Britse oomame aan die Kaap in 1806 het spoedig gelei tot die verdere verbrokkeling van die Khoi se sosiale strukture en natuurlike hulpverleningspraktyke . Een van die maatreels deur die Britse Owerheid ingestel, was die registrasie van die Khoi by die plaaslike landdroste. Hierdeur is gepoog om beheer oor die rondbeweeg van die Khoi binne die grense van die kolonie te verkry. Hierdie proses het egter verder bygedra tot die gedwonge assimilasie van die Khoi in die westerse samelewing.

21

Georganiseerde welsynsdiens in die Kaap het verder momentum gekry toe die NG Kerk, bygestaan deur die Lutherse Kerk, in 1814 die eerste weeshuis geopen het. Maatskaplike welsynsdiens het veral op die buite-egtelike en verwaarloosde kind sowel as die gestremde gefokus. Teen 1899 was daar al agtien weeshuise in die Kaapkolonie, waarvan een vir swartmense.

22

20

21

22

H. Giliomee, Die Kaap tydens die Eerste Britse Bewind 1795- 1803, p. 63; H.J. van Aswegen, Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854, p. 164.

H.J. van Aswegen, Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854, pp. 172- 173.

M.W. McKendrick, Introduction to social work in South Africa, p. 9; M.C. Potgieter,

Maatskaplike Sorg in Suid-Afrika: 'n Ontleding van die aard, omvang,funksieverdeling en .finansiering van die dienste gelewer deur die Staat en Partikuliere Welsynsorganisasies, p.

28.

(8)

Hoofstuk Twee 8!adsy Z4

Om

aandag te gee aan die groeiende maatskaplike belange van die onderskeie swart stamme, het die Britse Owerheid sedert 1850 sendinggenootskappe aangemoedig om betrokke te raak.

23

Die grootste probleem in die Kaapkolonie teen die tweede helfte van die negentiende eeu was armoede.

In

die verband word veral die Kleurlinge uitgesonder as dat hulle landloos, laagbesoldig en dikwels werkloos was. Dit het bygedra tot die vergroting van die sosiale gaping tussen Kleurling en blank.

24

Van die eerste wetgewings in hierdie peri ode wat gemik was op die verbetering van koloniste se maatskaplike omstandighede, is aangeneem. Die toename van dorpe en stede het met meer maatskaplike probleme gepaard gegaan. Die "Meesters en Dienstboden Wet" van 1856 was die eerste Suid-Afrikaanse wet wat bepalings bevat aangaande beskerming van sorgbehoewende kinders.

25

Voorsiening

vir

inrigtingversorging is aangemaak met die " Verbeterinrichtingen Wet van 1879".

26

V erder is voorsiening gemaak vir 'n partikuliere organisasie wat persone in nood finansieel of met lewensmiddele sou ondersteun. So is die Vriendelike Verenigings (Friendly Societies) Wet (Nr. 7 van 1882)

in

1882 aangeneem.

27

23

24

25

26

27

L. Thompson, A history of South Africa, pp. 59, 61.

J. & R. Simons, Class and colour in South Africa 1850-1950, p. 23.

Volgens die wet kon 'n verwaarloosde kind by 'n familielid of 'n ander bevoegde persoon ingeboek word. 'n Wysiging in die wet in 1889 het voorsiening gemaak daarvoor, dat 'n magistraat 'n kind wat straf moes uitdien vir 'n oortreding by 'n geskikte persoon as vakleerling kon inskryf, waar die kind 'n beroep of ambag kon leer. Vergelyk A.T. Winckler, Volkswelsynbeleid: 'n Sosiaal-historiese studie van tendense in Suid-Afrikaanse Volkswelsynbeleid 1910-1966, pp. 31 -32.

Die wet het voorsiening gemaak vir die oprig van verbeteringskole vir die behandeling van jeugdige oortreders. In praktyk was daar weinig verskil tussen hierdie instellings en tronke.

M.C. Potgieter, Maatskaplike sorg in Suid-Afrika: .. . , pp. 27-28.

Hierdie wet is uitgebrei in Wet Nr. 5 van 1895. J. Foster, H. Tennant and E.M. Jackson, (Ed.), Statutes ofthe Cape of Good Hope, 1652- 1886, Vol. L, Titles- "Aliens" to "Liquor Licensing Acts". pp. 1067- 1075; H. Tennant and E.M. Jackson, (Ed.), Statutes of the Cape of Good Hope, 1652- 1895, Vol. Ill, 1887-1895, pp. 2950-3436.

(9)

Hoofstuk Twee Bladsy 25 Ander welsynswetgewing deur die Owerheid was die "Wet op Verlate Vrouwe en Kinderbescherming" (Wet m. 7 van 1895), en die "Verwaarloosde Kinderen Verzorg- ingswet" (Wet m. 24 van 1895). Wet nr. 7 van 1895 was die eerste wetgewing wat 'n vader verplig het om sy gesin te onderhou. Die verantwoordelikheid wat 'n ouer teenoor sy kinders het, is dus deur die Owerheid beklemtoon. Ouers kon deur die Koloniale Sekretaris verplig word om die koste van bogenoemde versorging geheel of gedeeltelik te dra.

28

Instansies soos die Ladies Benevolent Society

29,

die Rooms-Katolieke Kerk, die NG Kerk, die Anglikaanse Kerk en die Metodiste Kerk wat oor partikuliere welsynsorganisasies beskik, het die Kaapse Owerheid ondersteun deur die daarstelling van inrigtings vir onder meer blindes, dawes, bejaardes en hulpbehoewendes. Die J oodse gemeenskap het die versorging van sy eie wese, bejaardes en armes ondemeem sander enige Owerheidsteun. Die Heilsleer het in die laat negentiende eeu ook by inrigting- versorging betrokke geraak. Hierdie organisasie het egter meer gekonsentreer op die rehabilitasie van die ongelukkiges.

30

Die Owerheid se bydrae tot maatskaplike welsyn het dus teen 1902 uit bogenoemde bestaan. Alhoewel nog nie direk en

volskaals

betrek nie, het die Owerheid gehelp om die nood in uiterste gevalle te verlig.

28

29

30

Wet nr. 24 van 1895 het betrekking gehad op die onderhoud, opvoeding en plasing in vakleerlingskap van verwaarloosde kinders onder die ouderdom van 15 jaar. V erwaarloosde kinders is beskryf as kinders wat bedel, haweloos is, nie ouers het nie, nie onderhou word nie, in 'n bordeel woon of met ongewenste persone omgaan. H. Tennant and E.M. Jackson, (Ed.), Statutes of the Cape of Good Hope . . . 1895. pp. 3436 - 3510; AT. Winckler,

Volkswelsynbeleid: .. . , pp. 32-33.

Hierdie partikuliere welsynsorganisasie is in 1822 gestig, en het hoofsaaklik fondse ingesamel vir behoeftiges en noodlydendes besoek om so bemoediging te bring. Vergelyk E. Bradlow,

"The oldest charitable society in South Africa: One hundred years and more of the Ladies' Benevolent Society at the Cape of Good Hope", South African Historical Journal, 25, pp. 77 - 104.

Unie van Suid-Mrika, Departement van Volkswelsyn, Verslag van die Nasionale Konferensie insake Maatskaplike Werk, p. 6; E. Theron en A.A. Stulting, k/aatskaplike dienste in Suid- Afrika, pp. 13 - 14; M.C. Potgieter, Maatskaplike sorg in Suid-Afrika: . .. ,, pp. 28-29;

A.J. Auret, Die ontwikkeling van maatskaplike werk as professie in Suid-Afrika, pp. 11 - 13.

(10)

Hoofstuk Twee Bladsy 26

Blanke teenwoordigheid inN a tal dateer veral vanaf 183 7. Die blanke Owerheid wat hier gevestig is, het van meet af aan wetgewing toegepas om maatskaplike hulpverlening aan hulpbehoewende gesinne te verseker. 'n Weeskamer is ingestel en huwelikskommissarisse

aangestel om weeskinders en voornemende egpare byte staan?

1

So ver vasgestel kon word, het die Natalse Owerheid geen spesifieke welsynsdienste aan die Indiergemeenskap gelewer nie. Die Indiergemeenskap in Natal het hulle eiesoortige maatskaplike versorgingspraktyke toegepas

?2

Die Britse Owerheid het gepoog om reservate vir swartmense binne stamverband te organiseer met 'n tradisionele kaptein om gesag uit te oefen.

33

Daarop het gevolg die

"Meesters

en Diensboden Wet" van 1896 en die

"Kinder-

beschermingswet" van 1901. Natal was die eerste kolonie om

'n

omvattende kinderbeskermingswet te proklameer.

34

Die Oranje Vrystaat (OVS)- en Transvaalgebied was nie onbewoon toe van die blanke trekgeselskappe hulle daar gevestig het nie. Met die intrek van die blankes in die gebiede was daar 'n groot verskeidenheid swart groeperinge in die gebied woonagtig. Die

31

32

33

34

E.H. Brooks and C. de B. Webb, A history of Natal, pp. 36- 37; H.J. van Aswegen,

Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854, pp. 265- 266.

Die tradisionele Indierfamilie bestaan uit 'n uitgebreide gekombineerde familiesisteem waar pa, rna, ooms, tantes, neefs, niggies en aangetroude familie alma! saam woon. Elke lid van die familiegroep ontvang so kos, klere en blyplek. A.J. Arkin, K.P. Magyar, and G.J. Pillay, The Indian South Africans, pp. 74 -75; E.H. Brooks and C. De B. Webb, A history of Natal, p.

167.

H.J. van Aswegen, Die geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854, p. 283.

Hierdie wet het daarvoor voorsiening gemaak dat sorgbehoewende kinders in die sorg van welsynsliggame ofOwerheidsinrigtings geplaas kon word, ingeboek kon word ofin die sorg van geskikte persone geplaas kon word R.L. Hitchins, Statutes of NataL Being a supplement to Volumes 1, 2 and 3 of the compilation of the statutes of the colony of Natal from the years 1845 to 1899, inclusive, commonly known as "Hitchins' Statutes", containing all the statutes of the colony (acts of supply excepted) from 1901 to 1906, inclusive, which are at present in force, together with a chronological table, contents tables, and footnotes giving references to English and colonial decisions, pp. 105 - 118; AT. Winckler,

Volkswelsynbeleid: .. . , p. 33.

(11)

Hoofstuk Twee B!adsy 27

verskillende gemeenskappe se tradisionele maatskaplike sorg het spoedig onder

druk

gekom soos verwestering begin in tree het.

35

Die Owerheid het sover vasgestel kan word geen spesifieke maatskaplike wetgewing daargestel nie . Die enigste wetgewing wat wei 'n invloed op die maatskaplike omstandig- hede van die gemeenskap sou gehad het, was 'n wet wat in 1866 deur die Transvaalse

V olksraad aanvaar is en wat gepoog het om beheer oor gekleurdes uit te oefen en hulle te dwing om ' n " gevestige leefwyse te aanvaar. "

In

1881 is 'n verdere wet ingestel om te verhoed dat mense sonder ' n vaste werk ofblyplek doelloos rondloop ?

6

2.4 GEFOKUSDE MAATSKAPLIKE DIENSTE KRY BESLAG

Minerale ontdekkings in veral die binneland van Suid-Afrika het spoedig die Owerheid in ' n veranderende situasie geplaas met betrekking tot maatskaplike welsynsorg. Die Suid- Afrikaanse Oorlog3

7

wat in 1899 gevolg het, het die sosio-maatskaplike problematiek net vergroot en Owerheidsingryping genoodsaak. So onder meer het die "Verskroeide- Aarde-Beleid" van die Britse Owerheid in die ZAR en OVS, tesame met die oprigting van konsentrasiekampe

vir

blank en swart, verder bygedra tot menslike afhanklikheid vanwee die afwesigheid van selfversorgende strukture. Teen 1902 het ongeveer 40 blanke konsentrasiekampe oor die 116 000 mense gehuisves en is 115 000 swartes in sowat 60 kampe geplaas?

8

In

die afwesigheid van konstruktiewe hulp van die kant van die betrokke Owerhede, het die Kaapse vroue hulle ontferm oor die maatskaplike nood wat in die ZAR en OVS

35

36

37

38

Vergelyk P. Smit, "Historiese grondslae van swart verstedeliking in Suid-Afrika", Suid- Afrikaanse Historiese Joernaal, 19, pp. 7- 29.

C. Jeppe and J.H. GeyvanPittius, Statute Law of the Transvaal, 1839-1910 (in force on 31st May, 1910. Vol. I- 1839- 1900 (South African Republic), p. 107; T. Cameron en S.B.

Spies, Red., Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika in woord en beeld, 2de uitgawe, p. 152.

W. Beinart, Twentieth-century South Africa, pp. 61- 63; C.F.J. Muller, Red., 500 JaarSuid- Afrikaanse Geskiedenis, 3de uitgawe, pp. 314, 348.

P. Warwick, Black people and the South African War 1899- 1902, p. 145.

(12)

Hoofstuk Twee Blodsy 28

geheers het. In 1901 is ' n Krygsgevangenefonds ook begin. Kiste vol klere is aan nood- lydendes gestuur.

39

In Brittanje is 'n verskeidenheid organisasies gestig wat hulp aan veral die blanke vroue en kinders

in

die konsentrasiekampe verleen het. Persone soos Emily Hobhouse , Joshua Rowntree en Fox Bourne en die Vereniging

vir

die Beskerming van Naturelle het hulle beywer om die toestande

in

die konsentrasiekampe te verbeter. Hier kan die name van die South African Conciliation Committee, die Society of Friends en die South African Women and Children Distress Fund genoem word. Hierdie organisasies het geld en alledaagse benodigdhede versamel en aan Boeregesinne

in

Suid-Afrika gestuur.

40

Sommige swartrnense

in

konsentrasiekampe is toegelaat om

vir

persone buite die kampe te werk. Die Britse Owerheid het swartrnense aangemoedig om landerye aangrensend aan konsentrasiekampe te bewerk en so selfonderhoudend te wees .

41

Die deel van die swart gemeenskap wat nie

in

kampe gehuisves was nie, het of

in

die stede ' n bestaan probeer maak of die ontruimde plase van Boere betrek. Baie het die landerye bewerk en die produkte op die plaaslike markte verkoop en so 'n inkomste gegenereer.

42

39

40

41

. n

E. Hob house, Die smarte van die oorlog en wie dit gely het (uit Engels vertaal deur dr. N.J.

van der Merwe), pp. 86 - 87.

P. Warwick, Black people and the South African War ... , pp. 153, 181; T.R.H. Davenport, South Africa. A modern history, 2nd edition, p. 220; R. van Reenen, Emily Hobhouse. Boer

War letters, pp. 54- 61; E. Hobhouse, Die smarte van die oorlog en wie dit gely het ... , pp.

323- 325.

B. E. Mongalo, The myth of the white man's war: an historical perspective on the concentration camps for blacks during the South African War of 1899 to 1902, pp. 52, 54;

S. Kessler, The impact of the Great South African War on the history of the black family in Southern Africa, p. 16 .

P. Warwick, Black people and the South African War 1899 -1902, p. 149, 165; L.

Thompson, A history ofSouth Africa, p. 132.

(13)

Hoofstuk T wee Blodsy 29

2.5 DIE BENADERING VAN DIE OWERHEID TOT

~IAATSKAPLIKE

DIENSTE TEEN 1902

Owerheidsbetrokkenheid by maatskaplike welsynsdiens was aan die begin van 1902 beperk. 'n Skeiding tussen die onderskeie maatskaplike wetgewende strukture van die Britse kolonies en sukk:elende oorlogstrydende Boererepublieke was nog aan die orde.

Hierbenewens het elk se gemeenskapsituasie en polities-ideologiese benadering ook nog anders daar uitgesien.

43

Die feit dat industriele vooruitgang, vanwee die minerale ontdekkings in veral die binneland, in omvang begin toeneem het, het maatskaplike behoeftes laat toeneem.

Die ondertekening van die Vrede van Vereeniging in Mei 1902 het die oorwinnaar, Brittanje, as Owerheid met 'n alleenmandaat in Suid-Afrika met 'n groot maatskaplike welsynsrol gelaat. Kompensasiestrukture is met behulp van die Britse kroon so gou doenlik ingestel om veral blanke gemeenskappe se lewens te normaliseer. Daarmee was die Owerheid nie van plan om die maatskaplike welsynsrol totaal op hom te neem nie.

Onderstandskampe en nedersettings wat oral met Owerheidsgoedkeuring en- hulp op die been help bring is, se doel was om uiteindelik selfonderhoudend te wees. Die vemaamste Owerheidsagenda onder Lord Alfred Milner teen einde 1902 was om gemeenskappe binnelands te vestig of te hervestig.

In

die Kaap en Natal is bestaande welsynstrukture en wetgewing soos voor die Oorlog voortgesit.

Dienstboden Wet", Verbeterinrichtingen Wet,

Hieronder tel die "Meesters en die V erwaarloosde Kinderen Verzorgingswet, en die Vriendelike Verenigings. Owerheidsfokus was uiteraard meer op die "verskroeides" en haweloses in die binneland.

43 Vergelyk H. Giliomee en R. Elphick, 'n Same/ewing in wording: Suid-Afrika 1652- 1820, pp. 387- 395; I. Liebenberg, ldeologie in konflik, pp. 22- 24.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In black females cancer of the oesophagus and of the liver ranked 2nd and 3rd after cancer of the cervix, and in Indian females the rank order was stomach cancer 1 st, breast

Since it is predicted that anhedonic participants will have a higher sense of presence, and therefore experience the effort as more intense, it is expected that they will choose

Perceptions of the news article were measured in terms of participants’ evaluations on the content of three broad categories (credibility, liking and quality) used by previous studies

Therefore, the research question is stated as follows: To what extent do organizations use mimetic isomorphism to cope with the change social media has caused in the issue

In the case of audible-vision sensory substitution we may perceive visual information without actually sensing the visual information through our visual system, but rather sensing

Ten eerste werd verwacht dat er een daling zou zijn in angst door de behandeling met VRET als de nameting vergeleken werd met de voormeting.. Ten

Een advertorial met een product waarmee consumenten laag betrokken zijn leidt tot meer kans op een expliciete merkherinnering en een traditionele advertentie met

The use of statins [odds ratio (OR) 0.45; 95% confidence interval (CI) 0.36–0.56] but not other lipid-lowering medications (OR 1.22; 95% CI 0.62–2.43), was associated with a