• No results found

Besoek van administrateur en uitvoerende komitee

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Besoek van administrateur en uitvoerende komitee"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

BESOEK VAN

A D M IN IS T R A T E D

EN UITVOERENDE

KOMITEE

Sy Edele die A d m in istra te u r van die O ranje- Vrystaat, mnr. Louis B otha en die vier lede van die U itvoerende K om itee van die P rovinsiale R aad het op 26 F e b ru arie besoek gebring a an die N asio n ale M useum . G ed u ren d e die besoek is aan die hoogg ep laaste besoekers ’n kykie gebied van w at agter die skerm s van die M u s e u m a a n g a a n . O o k d i e ‘ b a b a ’- veselglasseekoei is van n ad erb y betrag. ©

3

L*

Van links na regs: Prof. R. van Pleizen, Voorsiner, R aad van die M useum ; mnr. H. Simes. L. U.K.; die

Adminisiraieur; mnr. D. Pienaar, L. U.K.; mnr. P. Farrel, L.U.K. en mnr. R. Drever, L.U.K.

FLORISBAD

WETENSKAPLIKE ADVIESKOMITEE

VERGADER

’n A dvieskom itee w a a rv a n die h o o fta a k is om die N asionale M use u m van advies te dien oo r alle aspekte van die w etenskaplike o n tg in n in g van F lorisbad, is onlangs saamgestel. Die K om itee bestaan uit verteenw oordigers en b e w a r in g s in s te llin g s sowel as ’n a a n t a l v o o r a a n s ta a n d e S u id -A frik aan se w etenskap- likes.

Die A dvieskom itee het op 19 F e b ru arie vir die

eerste m aal vergader en het veral a a n d a g gegee a a n die b ep lan n in g van verdere w etenskaplike werk te F lo risbad . Die n avorsing te F lo risb ad is m ultidissipliner van aard en behels o n d e rm e e r g eo m o rfo lo g ie (studie van o p p e rv la k te van aarde) van die S o u tp a n /F lo r is b a d o m g e w in g , sedim entologie (studie van hoe afsettings gevorm w ord), palinologie (studie van fossiele stuifmeel), argeologie en paleontologie. ©

Blaai om vir fo to ’s.

(2)

Voor van links na regs: Prof. Hilary Deacon, Depariement Argeologie, Universiieit Stellenbosch; mnr. G.J.

(Obie) Oberholsier, Hoofnaiuurwetenskaplike beampte, Departemeni Nasionale Opvoeding; mnr. Hannes

Oberholzer, Direkteur Nasionale Museum; dr. Elizabeth Vrba, Assistent-direkteur Transvaalmuseum en

kenner van antiloopfossiele; dr. Bob Brain. Direkteur Transvaalmuseum, W.N.N.R. verteenwoordiger; dr.

Ron Clarke, in beheer van opgrawings by Florisbad.

Agter: Dr. Andre Keyser, Hoofpaleontoloog, Geologiese Opname, Depariement Mineraal- en Energiesake;

mnr. Johan Loock. verteenwoordiger Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede; p rof G.D.B. (Pikkie) de

Villiers, voormalige Vise-rektor, U.O.V.S. en lid Raad van die Nasionale Museum; Prof. Joey Coetzee,

palinoloog, Instituut vir Omgewingswetenskappe, U.O.V.S.; prof. Rocco van Pletzen, Depariement

Dierkunde, U.O. V.S. en Voorsitter Raad van die Nasionale Museum; dr. Naas Bakkes. historikus, Raad vir

Geesteswetenskaplike Navorsing; prof. Nic Grobler, Depariement Geologie, U.O. V.S., en lid Raad van die

Nasionale Museum.

Dr Ron Clarke verduidelik aan lede van die Advieskomitee die een en ander omtrent die stratigrafie wat

in die nuwe opgrawing blootgele is.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

Alhoewel die Stadsraad van Vereeniging eers in 1932 regulasies uitgevaardig het wat die huisvesting van swart mense in die blanke gebied moes reguleer, is dit

Hierdie werkstuk spruit voort nie alleen uit die skrywer se eie-praktiese kunsondervinding nie, maar veral ook uit die ondervinding ~n die kunsonderwys, en die

Hulle het perbeer om hulle eie eer te verhoog: hier is hulle eer tot stof vergaan, mar Gods ere moes hulle ver hnog.. Hulle was almaal, hoewel op verskille1de maniere,

De studie (Soeter, personal communication) laat zien dat 16 dagen na behandeling de deelnemers minder angst ervaren tijdens de blootstelling aan spinnen en spinnen ook niet

Statistiese resultate van die vergelyking tussen die natoetstellings ten opsigte van die uitsluitingskaal by groep twee en vier.. Statistiese resultate van die vergelyking tussen

Toe dit in Augustus 1877 blyk dat daar 'n groot tekort op die Patriot is en die voorsitter, ds Du Toit, moedeloos wou word, het Hoogenhout die G.R.A. moed ingepraat, want van

Het voedingskanaal van de Freka GastroTube moet voor en na elke voedingstoediening – minstens 1 keer per dag – met 20 ml lauwwarm water doorgespoeld worden.. Er mogen