• No results found

Die Hapoor saga

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die Hapoor saga"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Ib tih

kjwoi Wja,

I t APOOR, die beroemde gewese leier van

die olifanttrop in die Nasionale Olifant-

w * park by Addo was sekerlik die bekendste

en mees gefotografeerde wilde olifant in die geskiedenis. Kort nadat hy in 1968 na 24 jaar van leierskap deur ’n jong bul onttroon is, het hy van pure frustrasie oor die Armstrong- omheining om die Park geklim en moes doodge- skiet word. Hapoor was 44 jaar oud toe hy die eerste olifant geword het om oor hierdie hei- ning te kom.

Hoewel die skedel en tande van Hapoor behoue gebly het, is die vel nie sodanig gepreserveer dat sy kop opgestop kon word nie.

Weens die sukses wat hierdie Museum reeds behaal het in die maak van veselglasreplikas van groot soogdiere is daar gedurende 1973, toe te Skukuza vir hierdie doel gipsafdrukke van drie seekoeie en 'n groot krokodil gemaak is, ook afdrukke geneem van die kop van ’n groot olifantbul wat spesiaal uitgesoek was weens sy ooreenkoms in bou en voorkoms met Hapoor.

Uit hierdie gipsafdrukke het Sep Roos en sy helpers ’n veselglasreplika van die olifantkop gemaak, Hapoor se oorspronklike ivoor daarin gemonteer en die beroemde hap in die oor en ander kenmerke daarop oorgedra. Die veselglas-kop van die nuwe Hapoor is dus so ’n akkurate replika as wat menslik moontlik is om te maak. Hierdie kop sal eersdaagp in die restaurant op Addo pryk om die Hapoor-sage nog lank te laat voortleef. In die tydskrif Custos 2 (12) van November 1973 verskyn ’n artikel omtrent Hapoor.

Hapoor in lewende lywe. Die hap aan sy linkeroor kan duidelik gesien word.

Hapoor in life. Note the nick (or “hap”) in his left ear which gave rise to his name.

R o c k pig eon s go h ay w ire

A

N UNUSUAL nest of the rock pigeon

Columba guinea was recently found on the roof of a new business complex in Bloemfontein. Amongst other things the nest consisted of numerous pieces of wire, nails, beer can rings, a paper clip, a few washers, other pieces of metal, a piece of gut with fish hook attached, some pieces of plastic, the dried-out foot of a pigeon and a piece of the .backbone of a fish. Only two twig? were used.

This is the second record of a “haywire” rock pigeon nest from the Free State. In The Ostrich 44(2), P. F. Woodall describes a similar wire nest from Zastron. This nest also contained one unused 16 bore shotgun shell and a cigarette lighter. Whereas the Zastron nest had a mass of 148g, the Bloemfontein one measures 1 070g.

Dr Tibor Farkas, ornithologist of the Museum, gently removes the wire nest from under the eaves of an open shed on the rooftop of a Bloemfontein business complex.

The nest seen from above. The eggs shown, were not found in the nest but only photo­ graphed in it to scale the size thereof.

Die voltooide veselgiasrekonstruksie van Hapoor soos uitgestal in ’n Bloemfonteinse teater as reklame vir die rolprent “Beautiful People".

The complete fibreglass reconstruction of Hapoor as displayed in the foyer of a Bloemfontein theatre to publicize the film “Beautiful People”.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Daar moes met enkele vrae in die vraelys bepaal word in welke mate hierdie aspek in die beroepsleidingprogram tot sy reg kern.. Individuele voorligting is die

Verder handel hierdie navorsing by uitstek oor ouer-kind-opvoedingsverhoudinge en word daar deurgaans besin oor die wese en doel van opvoeding, oor die

Om hierdie eise suksesvol te kan hanteer, behoort onderwyskandidate wat oor die gewenste persoonseienskappe vir doeltreffende onderwys beskik, tot die onderwys toe te

industri~le ~ebied~ kan dit beswaarlik verlaag word. eerder mag klim as daal. Dit moet ook onthou word dat daar individuele begaafd-.. hei~sverskille tussen

In die aanduiding van enkele vorme van buitengewoonheid word veral klem gele op die minderbegaafde en begaafde leerlinge, waarvoor in die gewone skool op

Hierdie studie vorm deel van die Projek Akademiese PrestasievoorspeZling van die Departement Empiriese Opvoedkunde en is deur n groter toekenning van die Raad

Hierdie motiewe word nie aangebied as abstrakte filosofiese brokkies nie, maar word gewoonl ik deur Ma-Bet gekoppel aan die duiwe.. Spikkel wil gaan waar hy

Die wyse waarop nie-direktiewe respondering gebruik word, maak die kind met AS daarvan bewus dat hy nie meer ʼn liniêre benadering (waar ander geblameer word