• No results found

Ons nuusbrief - Our newsletter

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Ons nuusbrief - Our newsletter"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

N A S I O N A L E

N A T I O N A L

1

NU U S

NEWS

ONS NUUSBRIEF

Dit is ongetwyfeld so dat die beoefenaars van een bepaalde beroep gewoonlik oningelig is oor ander nie-aanverwante werk- rigtings en die aktiwiteite daaraan verbonde. So blyk dit voort- durend dat daar by die algemene publiek ’n gebrek aan kennis oor die doels tellings en werksaamhede van museums bestaan. Deur middel van hierdie ses-maandelikse Nuusbrief sal gepoog word om hierdie leemte aan te vul..

Die Nasionale Museum stel hom ten doel om inligting oor bepaalde vakrigtings in die Natuur- en Kultuurgeskiedenis te versamel en om die kennis oor te dra. Om aan hierdie eise te voldoen, is die Museum daarop aangewese om voorwerpe van natuur- en kultuurhistoriese belang te versamel, te bewaar, te bestudeer en te beskryf. Die kennis wat so opgedoen word, word op visuele en audio-visuele wyse aan die museumbesoeker oorgedra. Uitstallings word gemaak, begeleide toere word onder- neem, praatjies, demonstrasies, rolprent- en skyfie-vertonings word aangebied, waardeur die besoeker nie slegs van nuwe inligting voorsien word nie, m aar ook tot selfstudie geprikkel word. Dit word vertrou dat hierdie Nuusbrief sal bydra tot die uitbreiding, verbetering en wyer bekendstelling van die opvoed- kundige dienste van die Museum. Ter aanvulling van die be- staande dienste wat die Museum op hierdie gebied lewer, sal daar in die volgende uitgawes voorligting, wenke, planne en resepte met betrekking tot skool- en ander projekte oor natuur- en kultuurhistoriese onderwerpe gegee word. D aar sal ook vertel word van die navorsingswerk deur die personeel, die doel en resultate daarvan, asook tegniese publikasies daaroor. Daar- benewens sal met woord en beeld verduidelik word hoe die Museum funksioneer, watter voorwerpe in die versamelings is, waarvandaan dit afkomstig is, watter aanwinste ontvang is, wie hulle geskenk het en nog baie meer.

Die opvoedkundige dienste van die Nasionale Museum is gratis ter beskikking van almal wat daarom aansoek doen. Ook toe- gang tot die Museum is gratis.

Persone wat georganiseerde groepe na die Museum wil bring, moet vooraf met die opvoedkundige beampte skakel sodat die nodige reelings getref kan word, hetsy vir begeleide toere, praatjies, lesings, demonstrasies of rolprent- en kleurskyfiever- tonings oor ’n groot verskeidenheid onderwerpe.

Die personeel sal ook sover montlik behulpsaam wees met die oplossing van spesifieke probleme waarmee onderwysers of lede van die publiek te kampe kry.

Een eksemplaar van elke uitgawe van die Nuusbrief word gratis aan alle Vrystaatse skole versend. Die name van vriende van die Museum, onder wie persone wat voorwerpe geskenk het of op die een of ander wyse besondere belangstelling in die Museum getoon het, w ord ook in die versendingslys opgeneem. Eksemplare sal ook oor die verkoopstoonbank van die Museum beskikbaar wees. Skriftelike aansoeke om eksemplare van die Nuusbrief moet gerig word aan: Die Direkteur, Nasionale Museum, Pos- bus 266, Bloemfontein.

OUR NEWSLETTER

The lack of insight into, and understanding of, the various professions today is indubitably due to the highly specialized natures of the various professions and careers. This is regularly encountered with regards to the general public, who are unaware of the aims and activities of Museums. With the publication of this bi-annual Newsletter, we hope to bridge this gap, at least partially.

It is the aim of the National Museum to assemble information about specific aspects of both N atural and Cultural history, and to convey this to the public.

In order to achieve these purposes the museum must collect, preserve, and do research on, objects of natural and cultural origin. The knowledge which is accumulated is then represented visually and audio-visually. Displays are made, conducted tours organised, and lectures, demonstrations, film and slide shows presented. Through these media the visitor is provided, not only with new information, but also stimulated to self-study. It is hoped that this Newsletter will accentuate, extend and publicize the edu­ cational facilities offered by the National Museum. In addition, to this, we will publish, in comming issues, information, hints, plans, recipes, etc., applicable to school, and natural and cultural history projects. Furtherm ore, the aims of research done by staff members as well as the results thereof will be discussed, and a resume of technical publications will also be incorporated. Articles and photographs will describe and illustrate how the museum functions, what objects can be seen amongst its collec­ tions, where and how these were obtained, etc. Details about new acquisitions and their donors will also be given.

There are no costs involved in utilizing the educational facilities offered by the Museum. These services are rendered free of charge and are available on request. Even admission to the Museum, is free.

Persons wishing to bring organised groups to the Museum should contact the educational officer so that arrangements can be made for guided tours, talks, lectures, demonstrations and film and slide shows. A very wide variety of subjects can be covered.

The staff will also assist in solving problems which teachers or members of the public may encounter.

One copy of the magazine will be mailed bi-annually to every school in the Free State. Friends of the Museum, donors and others who have shown a particular interest in the Museum will also receive copies. In addition copies will also be available at the sales counter in the foyer.

Written1 requests for copies should be addressed to: The Director, National Museum, P.O. Box 266, Bloemfontein.

VOORBLAD: 'n Vooraansig van die M useum gesien deur 'n

visooglens.

COVER PICTURE: A front view o f the M useum as seen through

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Met dit formulier kan u zich als inrichtende macht aanmelden om in aanmerking te komen voor een tegemoetkoming in het beschrijvend bodemonderzoek en de eventuele bodemsanering voor

Chantal speelde al jaren met het idee om in deze regio een centrum op te zetten ter ondersteuning van mensen die in hun leven te maken krijgen met autisme en op zoek zijn

Het resultaat is deze thesis, die niet alleen de historie van de Nederlandstalige hiphop behandelt, maar die ook kijkt naar representaties die Nederlandse hiphopbands uit zowel

Me- de door de media-aandacht voor de stichting en de uitnodigingen die vooral bij dierenartsen en dieren- winkels in Uithoorn en omgeving waren verspreid, hebben veel men- sen

Want hoe rijmen, mooie woorden over duurzame wijken, en energieneutrale praktijken, met straten waarin stenen prijken, en waarin groen niet zal verrijken. Toekomstige buren

Indien aktiwiteite akkuraat beplan word, kan die leerl'inge sukses ervaar wat hulle selfbeeld positief behoort te bein- vloed. Aangesien die leerlinge aangemoedig

n Vergelyking tussen verskillende musikale elemente wat algemene persepsie en konseptualisering by die kind betref, gesien teen die agtergrond van bevin=. dinge in

Lees de zinnen aandachtig door en beantwoord met ja of nee:?. Word