AS PROJEKTIEVE TEGNIEK
deur
J.L. Potgieter - Honns. B.A.
~ Verhandeling voorgel~ ter gedeeltelike nakoming van die vereistes vir die graad
MAGISTER ARTIUM
aan die POTCHEFSTROOMSE VIR CHRISTELIKE UNIVERSITEIT HOER ONDERWYS
1967
Hiermee wil ek graag my dank betuig teenoor die persone wat dit vir my moontlik gemaak het om hierdie studie te voltooi .
My opregte dank aan die Departement Sielkunde van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer Onderwys vir die aangename studiejare, die bemoediging en belangstelling wat ek ondervind het.
Ek wil my waardering uitspreek teenoor die studente van die Potchefstroomse Onderwys Kollege wat hul tyd
op-geoff er het en bereidwillig was om die nodige toetse vir hierdie ondersoek af te. le. Sonder hulle medewerking sou hierdie studie nie moontlik gewees het nie.
My
dank aan Wmr. Frikkie Potgieter vir sy hulp met die statistiese verwerking en aan sy vrou, Mev. Eltritia Potgieter, vir die bekwame wyse waarop sy die tikwerk behartig het.Ek wil ook my dank betuig aan my broer, Henri, vir die wyse waarop hy my gehelp het met die teken en dupli-sering van die ,grafieke, asook met die afrolwerk in die algemeen.
Aan my vrou wil ek baie dankie se vir haar bemoediging en belangstelling. Haar begrip en bystand was ·n inspirasie en het veel bygedra tot die voltooing van hierdie werk.
Dankie ook aan my kinders vir hulle belangstelling. Aan dr. D.J. 'V. Strlimpfer •n spesiale woordjie van dank. Dit was aanvanklik onder sy leiding dat hierdie studie begin is en waaraan hy rigting en gestalte gegee het.
dr. Strii.mpfer vertrek het. Ek waardeer die besondere belangstelling en kritiese waardering wat hy deurgaans in my werk gestel het. My innige dank vir die vriende -like bereidwilligheid waarmee hy na my probleme geluister het en vir die hulp wat hy aan my gegee het. Ek kan
slegs met die grootste dankbaarheid en waardering praat van sy aandeel in hierdie studie.
J.L.P
.
IDTCHEFSTROOM.
H
O
OFSTUK
1
: INLEIDING EN K
O
RT OORSIG
•.•...
1
A. INLEIDING .. 0..
.
...
.
D
...
.
..
.
...
1B.
BEKNO
PTE OOR
SIG VAN ENKELE OUT
O
KINETIESE
EKSPERIMENTE . . . ... o • • • • • • • • • • • • • • • • • 1 1. Verskille van waarnemings tussen
mans en dames . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 1 2. Die invloed van die groep of
me
-ning van buite .. . . .. . . . . . ... . . . .. . 2
3
.
Die rol van die prikkel ten opsig-te van outokinetiese waarneming •••
3
4
.
Die outokinetiese toets asprojek-tiewe tegniek en as diagnostiese
instrument . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .
4
5.
Sensoriese ontneming (afsondering)en outokinetiese waarneming •• •.. . .
5
HOOFSTUK 2
:
DOEL VAN ONDERSOEK
,
BESKRYW
ING
EN
TOEPASSING VAN
DIE
TOETSE •
.
8
A
.
DIE DOEL VAN HIERDIE ONDERSOEK
.
.
.
. . .
.
. .
8B.
SELEKSIE VAN TO ET
SE
• . . .
. . .
8C.
B
ESPREKING VAN
DIE TOETSE
WAT
IN
HIER
-DIE ONDERSOEK GEBRUIK IS
••
...•..
•.
..
...
11
1. Rotter se Sinsvoltooiingstoets .••• 11 2. Dominansieskaal • • • . . . . . • . . • . . . • 143
.
Afhanklikheidskaal .•. •.•••• •. .. . .• 19 4. Bedekte en OpenlikeVyandigheid-skaal . . . . . . . . . . . . . 20
5.
Vyandigheidskaal •..• •••••• ••.. •. •• 21 6. Skaal vir Sosiale Ektroversie-intro-versie en Emosionaliteit ••• •••• .•• 25 v
7 .. Rorschach . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . o • • • • • • 2 6
a
.
Vyandigheid
en Angstigheidskaal
•
26
b.Afhanklikheidskaal
•....•..
....
.
•
30D
.
ALGEMEEN
.
....
.
...
..
..
..
.
.
.
.
.
.
..
..
.
...
....
32
E
.
M
ETODE EN
PROSEDURE VAN TOETSING
...
33
1. Proefpersone .. . .. . .Cl...
.
33 2.To
e
tsprosedure
• . . • . . . .
•
• . .
. . . .
. .
. •
. .
33
a. Algeme en . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .3
3
b .Rotter se
S
insvoltooiingstoets
.
•
34 c . V r a e l y s . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .3 4
d
.
Die
Ro
rschachtoets
..•....
...
•.
34e
.
Toepassing
van Rotter
se
Sinsvol-tooiingstoets
in die Outokine
-tiese
S
i tuasie
. .
.
.
. . .
.
.
. . .
• .
35
i . A pparaa t . . . . . . . . . . . . . . . . . .3 5
ii
.
Instruksies en
Metode
••....•
39
HOOFSTUK 3
VE
RWER
KING
EN
BESPREKING V
AN
RESULTATE . . . . . • • . . . . . . . . . . 42
A
.
.
INLEIDING
EN HIPOTESE
.
. .
.
. . . .
• . .
. . .
. .
.
4
2
B • VERVVERK.IN GE . . • • . . . . . . . . • • . • . • • . . . • . . . • •4
3
C.DATA OMTRENT
DIE
KORRELASIES EN
DIE
BE-SPREKING
DAARV
A...'l'if • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • 441
.
Korr
e
l
a
si
e
s
tussen
Rotter
1
en
Rotter 2 . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 46
a
.
A
fh
a
nklikheid .
.
....•
.•.
.•.
...
..
•
46
b.Angst
igheid
c.Vyandi
ghe
id
.
.
..
.
...
.
.
.
... .
vi
47
47
2 .. Korrelasies tussen Rotter 2 en
Vraelystellings .•...••....••..•••
49
a. Afhanklikheid • . . . • . . .. •.. . .
49
b. Rotter 2 (Afhanklikheid) en
Vraelys (Dominansie) •••...•.••• 50
c. Rotter 2 (Afhanklikheid) en
Ullman se "Lack of Self Asse
r-tion" ··· ··· ··· · · • • • O O • • • • • • • • • • •
51
d. Rotter 2 (Angstigheid) en
Vrae-lys ( Angstigheid) • . . . . • . . • . . • • . 52
e. Rotter 2 (Vyandigheid) en
Vrae-lys (Siegel se "Manifest
Hos-tility") • • • • • • • o • • • • • • • • • • • • • • •
53
f. Rotter 2 (Vyandigheid en Bendig
se Openlike en Bedekte
Vyandig-heidskaal . . . .. .. o • • • • • • • • • • • • 54
3.
Korrelasies tussen Rotter 2 enRor-schachtellings . . . . • • • . • • • • . . . . 55 a . Afhanklikheid ... . .. .•.. . . • 55 b. c. Angstigheid Vyandigheid • • • • • 0 0 0 • 0 0 • • • • • 0 • 0 •
4
.
Korrel asies tussen Rotter1
en Vrae-56
57
lystellings . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 57 a . Afhanklikheid • .•.••• .•.••. . .. ..57
b. Rotter 1 (Afhanklikheid) enVraelys (Dominansie) •••••....••
58
c. Rotter 1 (Afhanklikheid) en Ullman se "Lack of Self
Asser-ti on" . . . . . . . . . . . . . . . . . .
5 9
d. Angstigh2ide. Vyandigheid
f. Rotter 1 (Vyandigheid) en Bendig
se Openlike en Bedekte
Vyandig-60
61
heidskaal . . . . . . . . . . . . . . . . . . 62 vii
5
.
Korrelasi es tussen Rotter 1 en Rorschachtellings •. ... . . ... •. .63
a . Afhanklikheid ••.• . . . .. . . • ~63
b. c. Angsti gheid Vyandigheid.
...
...
... .
. ..
...
.
6. Korrelasi es tussen Rorschach en Vrae
-63
64
lystellings . . . . . . . . . . . . .
64
a . Afhanklikheid •. •. . . . •. . . ... . . . .. 64 b. Rorschach (Afhanklikheid) enVraelys (Dominansie) •. . . ..
66
c . Rorschach (Afhanklikheid) en Ullman se L.S.A. .•. . . ... . . .. •. 66 d. e. Angstigheid Vyandigheid.
...
..
.... .
.
...
...
.
..
...
.
f . Rorschach (Vyandi gheid) en Bendigse Openlike en Bedekte
Vyandig-67
67
heidskaal . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 68
7.
Bespreking van Korrelasies tussen dieverskillende dele van elke toets •..•
69
a. Rotter 1 (Afhanklikheid en
Ang-stigheid) . . . . . . . . . . . . . 69 b . Rotter 1 (Afhanklikheid en
Vyan-digheid) . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 70 c. Rotter 1 (Angstigheid en
Vyandig-heid) . . . 70 d. Rotter 2 (Angstigheid en
Afhank-1 i kh e id ) • . . . . . . . . . . . . . . . .
7
0 e. Rotter 2 (Afhanklikheid enVyan-digheid)
···••
o
••····
71f. Rotter 2 (Angstigheid en
Vyandig-he id ) o o o o 0 o 0 o o G o o o o o o o o o 0 o o o o o o o 71
g. Rorschach (Afhanklikheid9
Ang-stigheid en Vyandi gheid) •...•.•. 71
h .•
Vraelys (Afhanklikheid en
Dominans i e )
••••...••.••.
72
i.
Vraelys (Afhanklikheid en Ullman
se L.S.A.)
•o•••···
··
···
72
j •Vraelys (Dominansie en Ullman se
L.S.A.) • . . .
72
k.
Vraelys (Vyandigheid en Openlike
Vyandigheid)
•...•..•...•••.••.••
73
1.
Vraelys (Vyandigheid en Bedekte
Vyandigheid)
•...•.•..•.•.•.•.•.•
73
m.
Vraelys
(Openlike
en Bedekte
Vy-andigheid) . . . .
73
D.
GEMIDD
E
LDES, ST
A
NDAARDAF
W
YKINGS EN
STAN-DAARDFOUTE VAN DIE RESULTATE
.•..
.
..
.
....•
74
1. B
e
spreking van die Verspreiding
.••.•
74
E.
V
E
RGELYKI
N
G VAN DIE GEMIDD
E
LDE PRESTASIES
VAN PROEFPERSONE TUSSEN VER
W
.ANTE EIENSKAJL.
PE SOOS GID
.'
IEET DEUR ROTTER 1 EN ROTTER 2
VIR N=76, 58 EN 52
.
.
.
•
.
•
.
.
. . . • .
.
. • . . . • • . •
88
F. VERGELYKI
N
G VA
N
PROEFPERSONE
W
AT GEPROJ
EK
-TEER HET EN PROEFPERSONE
W
AT NIE
GEPROJEK-TEER
H~THI
E
TEN
.
OPSIGTE VAN HULLE
GEMID-DELDE PRESTASIES OP DIE VR
A
ELYSTELLINGS,
ROTTER 1 EN RORSCHACH...
93
G.
'N
K
W
ALIT
A
TI
E
W
E
OORSIG ....
.
...•
.
..
.
....
.
.
95
H.
ALGEMENE
A
FLEIDINGS VOORTVLOEIENDE UIT
DIE KW.ANTIT
A
TIE
W
E ONTLEDING VAN DIE
TOETS-RESULTATE
• • • • o o o o • • • o o o o o o 0 0 0 0 0 0 0 o o 0 0 0 0 0 0 102 ixSAMEVATTING
106SUMMARY
• • • • • • • • • • • • • • • • • • • • 0 • 0 • • • • • 0 • • • • 109BIBLIOGRAFIE
0 0 0 0 0 0 0 • • 0 0 • • • • 0 0 0 . 0 • • • • • • • • 112BYLAE A
• • • • • • 0 • • • 0 • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • 118BYLAE
B
0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 123BYLAE C
0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 O O CI 0 0 0 0 0 0 0 0 0 0 126 xTabel Bladsy
1 Korrelasiekoeffisiente tussen die verskil
-lende toetstellings ··· · ··· ~ ··· 45 11 Gemiddeldes, standaardafwykings en
standaard-fout van die gemiddeldes ••. . .•• . . . • . . . • •
111 Kritiese ratios by vergelyking van die gemid
-delde prestasies 1.1-va t behaal is met Rotter 1
en Rotter 2 wanneer verwante eienskappe
ge-75
meet word . . . . . . . . . . . . . .
89
lVv
Vergelyking van korrelasies van projekteer
-ders en nie- projekteerders se t oetsprestasies.
Kritiese ratios by vergelyking van die gemid
-delde prestasies wat behaal is deur proef-persone wat geprojekteer het en nie gepro
-jekteer het by Rotter 2 nie ••••.• . •••••••••••
xi
91
Graf iek 1 2 3 4
5
6 78
Verspreiding van Ror schachtellings
N =
5
8
...•...
· .•. · ·
·
· · · •
Verspreiding van Rotter 1 - tellingsN =
5
8
...
.
. · · · · • · ·
·
· · • • • • • · • • • · · •
• ·
• • · ·
Verspr eiding van Rotter 1 - tellingsN
=7
6 •. . • . • . . . • . • · • ... · · • · · · · •Verspreiding van Rotter 2 - tellings .
N ===
5
8
.•...•. · · •
·
· • · · · ·
•
• • ·
•
· • · · · · • • · ·
·
·
Verspr eiding van Eotter
2
-
tellingsN
=7
6 ••...•... . .. . ...••••...•....•Verspreiding van Vraelystel l ings t .o.v.
Dominansie, Afhanklikheid en L.S.A.
N
=7
6
..
.
. . . .
.
G • • • • • • • • • • • • ~~ • • • • •Verspreiding van Vraelystellings t .o.v.
Openlike Vyandigheid, . . Bedekte Vyandigheid
en Vyandighei d N=76 ••. •••• ••••••• ••••••• Verspreidine van Vraelystellings t .o.v.
Angstigheid N=76 ••• •••••••••••••.••••••• Xii Bladsy 80
8
1
82
83
84
8
5
8
6
87INLEIDING EN KORT OORSIG
A. INLEIDING
B
e
l
an
g
st
e
llin
g
i
n di
e
ou
t
oki
ne
ti
ese
f
e
nom
ee
n
strek
re~dsoor b
a
i
e
j
a
r
e
h
ee
n
.
S
e
de
rt
Von
Hurabolt
(
M
ous
t-gaa
rd
,
19
6
3)
op
22
,J
uni
e
17
99
d
i
e
v
e
r
s
kyns
e
l
w
aa
r
ge
n
ee
m
a
n
b
e
s
kryf
h
e
t,
h
e
t
d
it
TIint
e
r
essa
nt
e
v
e
ld v
a
n
on
der-so
e
k
en
n
a
v
or
sing
ge
wo
r
d
o
p
d
i
e
ge
bi
e
d v
a
n d
i
e
klini
e
se
,
sow
e
l
as
d
i
e e
k
spe
ri
nente
l
e
s
i
e
lkund
e
.
D
i
2
subj
e
k
ti
w
it
e
it
v
a
n hi
o
rdi
2
v
e
r
skynse
l
is
r
ee
d
s
in
1
8
57
d
e
ur
Sch
we
i
ze
r
(
M
oustg
aa
r
d
,
1963)
b
ew
y
s
.
Dit
he
t hy
ge
d
oc
n d
e
ur
·nv
e
r
ge
ly
k
i
n
g
t
e :.:;.s.ak
v
a
n
di
e
b
e
-skryw
i
n
gs
v
a
n
tw
ev
pe:
r
sone
wa
t
g0
l
J
ktyd
i
g
d
i
e
se
lfde
st
e
r
wa
a
r
g
e
n
ee
I:J.
h
ot
.
Hy h
-:;
t
ge
vind
da
t
dan
r
·nv
e
r
s
kil
of t
e
<..:
nstr
yd
i
g
h
e
id
in
di
e
w
o.c,r
gcmoD
e e
rv
a
rin
g
s v
a
n
di
e
t
wee
p
e
r
son
a
i
s
.
Hiordi~v0
r
s
k
il
l
e
was
ho
o
f
s
aa
klik t
e
n
op
s
i
g
t
e
v
a
n
l~tentheide
n
ri
g
ti
ng
v
c
n
b
e
w
eg
i
ng
.
Onb
ew
us
v
an
di
e
li
t
e
r
c.:.
tuur
w
a
t
o.
lr
e-2
ds oor d
i
e
outoki
ne
se
v
e
r
skyn h
0
t
,
h
3
t C
ha
r
pent
i
e
r
(
M
oust
gaar
d
,
19
6
3)
di
3 eJ
rst
e
l
a
bor
a
toriur..
1
to
e
t
se
uit
ge
vo
e
r d
e
ur
ge
-bruik t
2
rma
k v
an
•
n kl
e
i
n
li
g
puntji
e
i
n
•n
dank
e
r
kame
r.
Sede
rtdi
e
n
i
s
dna
r t
u
ll
e e
k
sp
2
ri
nan
t
e
uit
g
e
vo
e
r
w
a
t
di
e
subje
kti
w
it
c
i
t
,
sowe
l
as d
i
e
ond2
rlin
ge
v
e
r
sk
i ll
o
tuss
e
n
di
e
w
aa
r
n
em
ing
e
v
a
n
p
e
r
sona
i
n d
i
e
outok
i
n
e
ti
c
s
e
s
itu
as
i
e
b
ek
l
eB
t
oon
.
B. BEKNOPT:8 0 :-qsrG
VAN
:CNKSLE OUTOKINETII;SE EKSPERBIENTE1.
y
e
r
s
kill
e
v
a
n
·
Naa
r
n
e
nings
tuss
e
n
LJ.e.ns
e
n
da~-.ies.N
e
wb
i
gging
(
195
4)
h
e
t
e
k
Gpe
ri
n
2
nt
ee
l
prob
ee
r
v
a
ss
te
l
o
f
d
aa
r
TIv
e
r
ski
l
tu
s
sen
di
e
w
aa
rn
em
i
ngs
van mans en dam·2S in di8 outokinoti esG si tuasi e is.
Hy het 26 mans en 26 dames gevra dat hulle slegs ·n
skat t ing mo8t maak van di G l engt e van beweging wat hul l e waarnc2m. In die; tweade fase van diG e ksperi-mcnt is aan di-,, proefporsone gese, dat ·n groter
gr oep proefp0rsone se gemiQdelde skatting twee keer
so groot sc.os die van hull e ei e was. Dit was voor-spel dat di 2 dames se skatting tydens die eerste ek
-speriment kleiner en in di e twe2de eksperim0nt gro
-t 0r as di6 van die mans sou wees . Hi 8rdid voorspe l-lings i s bewaarhoid vol6ens di0 resultat e van di e eksperiment.
Chaplin
(1
955)
wys daarop dat hy verski l le ge-vind het tussen die rea~sies van mans en dames op geometri ese figure wat as outokinetiese stimuli
aangebied i s . Die ver skil wat hy gevi nd hat, was beduidend t en opsigt o van lat enthei d en die mate van beweging . Daar was egt er geen verski l t en op
-sigte van di0 rigting van beweging nie.
2. Die invloed van die groep of mening van buite.
Daar is h0el wat l i teratuur wat daarop wys dat die reaksies van person0 in die outokinet i ese s i-tuasi e sterk be1nvloed kan word deur die mening van
die groep, of invl oede van buite . (Canning en Ba
-ker
1959)
,
(Sherif1
935)
,
(Endl er19
60)
.
Volgens die r esul tat e van ·n studie deur Linton
(1
954),
het hy gevind dat suggestie in die outoki-net iese situasie l ig werp op twee faktore:
i. Dat di e werklike waarneming van outokine
-t iese beweging, hoewel dit onderling ve
r-3/
....
skil van persoon tot persoon, blykbaar baie
min, indiert ooit, befnvloed word deur_ sugg~stie.
i i. Dat die skatting van die mate van beweging dikwels deur suggestie befnvloed word.
3
.
Die rol van die prikkel ten opsigte van outo-kinetiese waarneming.
Navorsing is ook gedoen oor die invloed wat
grootte en sterkte van die prikkel kan he op die
waarneminge van persone in die outokinetiese
si-tuasie. Daar is gevind dat as die omvang van die
prikkel grater gemaak word, terwyl die sterkte van
die lig konstant bly, dit die skynbare beweging laat
afneem (Luchins 1954) . Hierdie bevinding word ge
-staaf deur Edwards (1954) . Hy het gevind dat
latent-heid van beweging vermeerder en dat die hoeveelheid of
mate van beweging verminder, namate die grootte en
in n mindere mate die sterkte van die prikkel toege
-neem het.
Karwoski, Redner en Wood (1948) beweer egter
dat ·n klein ligpuntjie in ·n danker kamer nie
n?od-wendig n voorwaarde vir die outokinetiese fenomeen
is nie. In eksperimente waartydens bykomstige
lig-te die klein ligprikkel omring het, het hy gevind
dat dit die latentheid van beweging laat toeneem en
die skynbare beweging laat afneem. Hy maak egter
die stelling dat groot oppervlaktes en grater
lig-sterkte van die prikkel wel gebruik kan word in
eksperimente.
4
.
rie
outokinet i ese t oets as pr ojektiewe t egni eken as diagnostiese instrument .
Onafhanklike navorsor s Voth (1941) en Sexton (1945) het ni e al leen gr oot indiwiduel e ver skill e
deur midd~l van die outokin~tiese t egnick gevind ni e, maar het ook hoe toots-h8rtoets betroubo.arheid
in die geval van die mot e en patroon v8n die skyn
-bar e beweging gGvind. Hi 0rdi2 subjektiwitei t en betroubo.arheid het no.tuurlik as aansporing gedi en tot vorder o onder soeke no. di e noontlikheid om van hierdi e vor skynsel gebruik t o maak as on t e ont
-wikkel tot •n navorsingstegni ek en ·n diagnostiese instrument .
Vol gens Rechtschnffen
e
n
Mednick (1955) kan daar van hicrdi e vor skynsel gGbruik gemaak word as •n moontl ikc pr ojektievrn t egni ok wear di t nodig gevind mag word om seker e besonder c per soonlike ei enskappe ui t t e l ig. Hierdi~ tegni ek kom daar-op neer dat daar ao.n die proefpersoon gesugger eer word dat die l igpuntjie woorde 0 ac:_:i.,n skryf en dat hy/ sy mo et l ees wat die l igpunt j i o gaan skryf. ,Hulle het gevind dat sommige proefpersone woorde gel ees het wat van •n hoe projektiewo en per soonlike ao.rd is.
·n
Soo~tgelyke eksperimont i s gedoen dour Me d-nick, Harwood en Wertheim (1957) . Hul le het gevind dat neutr al e woord.2 makli ker 11gel ees" word as ge -laaide woorde (disturbing words) . Pogings i s ookaangewend om van hierdie t egni ek gebruik t e maak vir die ontleding van psr soonlikheidsei enskappe en
struktuur.
Voth
(194
7)
,
Sexton(1945),
Eysenck, Grangeren Brengelmann
(1957),
Kline(19
52
)
e~ Granger(19
5
3)
het byvoorbeold vergelykings gemaak tussenwo.arnemings van die skynbar e bcw.:;ging soos dit waargeneem is deur nor~ale persone en di e van per
-sone wat in verski llende psigi atriese kategoriee val . Oor di~ nlgemeen was di2 bevinding2 dat daar ·n verskil i s tussen die waarneminge van die norma
-l e persone en die van pasi8nte. Gravely (Granger,
1953
)
kon egt er ge~n verskille vind nie. KliL~(
1
952)
het sevind dat skisofreniesG pasiente se waarneming bai e min of glad ni e ver skil van die van nornal e persone ni e.In t e8nstclling net bo&onoende het Voth
(1947)
wat845
pnsiente en Sexton(1945)
wat50
pasiente getoets het, gevind dat die pasiente net ski so1deafwykings uiternat e groot (oordrewe) bewegings waar
-geneen het, t erwyl diegene LlGt affekti ewe afwykings bai e nin of geen bewogi ng waar geneen het nie. Voth het verder gevind dat, nanat e pasiente besig was om t e herstel, hulle waarneninge neer nati g geword het .
Hy het ook gevind dat pasi ente wat aanvanklik in die nat ige klas van waarnening geval het, se prognose op herstelling bet er was, of hulle nou al behandeling
ontvang of nie. Daar is opgenerk dat diegene wat buitengewone groot bewet:,ings waar geneen het se prog
-nose tot herstelling bai e swak was.
5
.
Sensoriese ontnening (Qf sonder ing) en outo-kineti ese waarnening.Die t eor etiese implikasi es van sensoriose ont
neming of afsondering is volgens Robertson
(1961)
dat gedrag die gevolg i s van intcr~ksie van ek
-st erne en interne stimul i. As die eksterne p
rik-kel afgesonder of geblokke0r word, dan word di e
indiwidu neer en meGr bewus van di e interne. Di e gevol g vnn so TI afsondering i s die volgende:
i . Teruggetrokkenheid (preoccupation), di t
wi l s~, TI grater konsentrasie op minder
en ninder , en gr ater vatbaar heid vir sug
-gestie.
ii. Met al leenlik die oorgebl ewe interne st
i-muli is daar ·n verder e afsondering van enige agter gr ond of ander inhoudelike
in-vloede .
i i i. Di e eindresul taat is TI vryer en ho~r vlak van pr ojeksie van gedagtos en gevoelens sowel as TI vryer an onkriti ese r eaksie t en
opsigte van die oor6cblewe sensori ese pr
ik-kels.
Toepassing van hierdie begrip i s genaak t en op
-sigte van hipnose, outokinetiese reaksi es , skep
-pende aktiwitei te en abnormal e gedrag. TI Studie met di e doel om die hipotese, dat sensori ese af
-sondering die projeksi edr erupel verlaag, t e toets,
i s gedoen deur Robertson
(1961)
.
Hy het gebruikgemank van die outokinet iese tegni ek. Hy het geen
st at isti es-beduidende verskil gevind tussen sy ek
-sperinentele en kontrolegroope ni e.
Daar i s egter heolwnt onlangse ondersoeke wat 1
I
. ...
dnarop wys dat outokinese tog TI sensi t iewe aan
-duider kan wees van subjektiewe ervarings en emo
-sionele spanninge soos wo.t veroorsank word deur
spanning en afsondering . Die data wys daarop dat
vo.tbaarheid vir outokineso verhoog word na sonso
-riese afsondaring, of ontnening van slao.p. (Doane,
B.K., Mahtoo, W., Haran, W. en Scot, J.H. 1959) ,
(Fish2r, S. en Rubenstein, I . 1956) .
Verdere studies dui daarop dat gelyktydige
sensoriese en sosi o.l e af sondering die l at entheid in outokinetiede waarnening verlaag of korter maak
as wanneer slegs s2nsoriese of slegs sosial e of
geen afsondering v~n beide, die outokinetiese
si-tuasie voorafgegaan het nie. (Wal ters en Quinn 1960) .
Daar is dus gegewens wat daarop dui dat outo -kinese naklik bewerkstel l ig kan word, dnt ci.i t sub
-jektief dog betroubaar is, en do.t dit ·n sonsiti ewe
nanduider van psigologiese spcnning is en dat dit
TI belowende psigonetriese t egniek is. (Eysenck
et . al. 1957; Doane et . al . 1959; Fisher en Ru
-benstein, 1956; ~alters, Marshal l en Shooter, 1960) .
DOEL VAN ONDERSC)EK, B:SSKRY'VING
EN TOEPASSING VAN DIE TOETSE,
A. DIE DOEL VAN HIERDIE ONDERSOEK
Uit die navorsings, soos kortliks gestel in Hoof
-stuk 1, blyk dit d~t outokineti2se waarneni ngs noontlik
gobruik k2.n word on sel'~ere psigi cse kennerke van die
persoon aan te dui. Aangesion daar verder verwys is
na die moontlike gebruik daarvan t en opsigte van af
-wykende verskyns~ls en by pr ojeksi e, het di e volgende vrae opgeduik:
1. Kan ou.tokin0t i2se wo.arnenings gebru.ik word vir
pr ojeksie doeleindes?.
2. Sal di t i ·;ts o.nders, of di eselfdo neie;ings open
-baar as ander projeksi otoetse?.
3
.
Sal dit ver skynsels op dieselfde bewussynsvlak waergee as di2 gewone vrael ys, of kan verwag worddat dit ne2r sal neig tot die vlak van di e onbewus
-te? .
B. SELEKSIE VAN TOETSS
In TI poging OTI hierdie vrac t o vrobeer beantwoord,
is die probleeo soos volg benad2r :
1. •n Toe ts is gesoek wa t gewoonweg en in die out o-kineti ese situasi e voltooi kon word. TI Sinsvoltooi
ingstoets het hiervoor bai e gGskik gelyk en daar
is besluit om Rotter se Onvoltooidesinnetoets vir
Kollagestudente t e gebruik en wal op die volgende twee maniere:
a . Gewoonweg as papier-en- potloodtoets in di e groepsituasie.
b. In die outokinetiese situasi e - indiwidueel. Die beoordeling van di 0 response van Rotter se Sinsvoltooiingstoets soos verkry in situasies a en b, is gedoen volgens die handleiding wat opgestel is vir die beoordeling van r esponse van Kollege
-studente. Hi2rdie handleiding is voorberei deur K. Edward Renner onder die dire£sie van Brendan A.
Maher. Hi erdic beoordelingskaal maak voorsiening vir die toekenning van punte ten opsigte van af
-hanklikheid, angst igheid en vyandigheid.
Die vertaling van di e onvoltooide sinne is ge
-doen deur dr. D.J.W. Strilinpher onder wie se l eiding
hierdie studie aanvanklik begin is.
2. Om die vlak van bewussyn waarop die outokine
-tiese waarneming sou funksionaer nadcr t e probeer be paal, is ·n aantal persoonlikheidseienskappe ge
-ne em en getrag om dit op tw e verski llende bewus
-synsvlakke t e meet . Vir die meer bewuste vlak is
gebruik gemaak van gewone Vraelyste, t erwyl vir
die meer nie-bewuste vlak, van die Rorschach gebruik gemaak is.
Die perso)nli kheidsei enskappe met die maat -stawwe daarvoor was die volgende:
a . Afhanklikheid.
1. Vraelyste:
i . Doninansicskaal van Gough, H.G. ,
Mc.Closky, H. en Meehl, P.E.
i i. Afhankl ikheidskaal van Navr an, L.A.
iii. Skaal vir gebrek aan selfgelding
(lack of selfassertion) van Ullman,
L.
(195
8)
.
Die skaal bestaan uit TIkombinasie van i en i i waarby oor -vleuel ende items net eenkeer getel
word, nasienrigting van i omgekeer
word en die totaal van i en i i dan gekry word.
2. Rorschach:
i . Afhanklikheidskaal van Levit t, E.E. ,
Lubin, B. , en Zuckerfilan, M. b , Vyandigheid.
1. Vraelystc:::
i . Bedekte Vyandigheidskaal van Bendig,
i i . Openlike Vyandighei dskaal van Bendig, A.
'Tv
.
iii. "~,1c::,nifest Hostili ty" van Si egel, S .M.
2. Rorschach:
i . Vyandigheidskaal van Elizur, A.
c . Angstighei d.
1. Vrael ys:
i . Di e skaal vir Sosial e Ekstrcversi e
-Intr oversi e en Emosi onaliteit van
Bendig, A."!.
2. Rorschach:
i . Angsti gheidskaal van El izur, A.
C. BESPREKING VAN DIE TOETSE 'NAT IN HI~RDIE ONDERSOEK GEBRUIK IS
1. Rotter se sinsyol tooi ingstoets.
Hierdie studie is gedoen deur Rotter, Julian,
B. , in samewerking met lui tenant Benjamin "!i llerman
(1947) , aan die Herstellingshospitaal van die le~r
en lugmag. ·n Onvol tooide sinnetoets is ontwikkel , omdat daar •n behoefte was vir ·n siftingstoets wat op groot groepe gelyktydig toegepas kon word met di e doel om die geestelike gesondhei d vi r hervatt ing
van di ens vas te stel . ~ Verdere doel van die toets was ook om ·n aanvanklike evaluasie van pasiente ten
opsigte van indiwiduele proble~e, konflikte en emo
-si onele houdings aan te dui, sowel as die mate van herstelling tydens die verblyf in die hospitaal.
Die meer struktuele toetse soos die Persoon -l i kheidsvraelyste was nie genoe,;saam onderskeidend
van aard nie. Projektiewe tegnieke wat maklik ont -leedbaar is, soos byvoorbeeld die 11
Multi ple-Choice11
Rorschach, was ook nie goed genoeg vir di~ doel ni e .
TI Metode van telling vir elk van die vaertig
response is ontwikkel en die betr oubaarheid sowel
as die geldigheid van hierdie tellingsmetode (scoring method) i s toegepas op 200 pasiente .
Toetsbetroubaarhei d was .85 en interbeoordel aars -geldigheid vir sewe beoordelaars van dieselfde
vyft ie protokol le was
.
89
.
Di e geldigheidskriteriumvir die t oets, as TI sift i ngstoets , is gebaseer op
die oorspr onkli ke evaluering van ·n Sielkundige ten opsigte van die Jraad van versteuring van die pa
-siente. Di e beoordeling van di e Si elkundige was op di e volgende data gebaseer:
a . Infor~asie verkry deur gevallestudi es. b . Gesondheids- en Persoonl ikheidsvraelyste. c . Toelatingsdiagnose.
d. ·n Toe ts vir geestesdi sfunksionering (men
-t al dysfunctioni ng) .
e . ·n Sielkundige •onderhoud.
TI Koeffisient van .61 dui op die geldigheid van
di~ toets om di e graad van ver steuring van TI per
-soon aan te dui.
Omdat hierdie tegniek di e moontlikheid inhou
as siftingstoets in ander situasies soos skole,
kolleges , industriee ens. , is Sinsvol tooi ingstoetse
ontwikkel vir kol legestudente en hoerskool leerlinge en die geldi gheid daarvan bepaal. (Rotter , J.B. , Rafferty, Janet E. en Schachti tz, Eva. 1949; Rot -ter, J .B., Rafferty, Janet E., en Lotsof, B. 1954; Churchill, R. en Crandall Vaughn J . 1955; Rotter, Julian B. , 1950) .
Di e Sinsvoltooi ingstoets vir kol legestudente
is in TI baie groat mate dieselfde as die vir vol
-wassenes. Daar is sl egs ses items wat ander s i s
sodat di t aanpas by die jonger ouderdomsgroep. Di e
Sinvoltooi ingstoets vir kollegestudente wat in hier
-die ondersoek gebruik is, bestaan uit veertig onvol
-tooide items op TI antwoordblad. Die nodige ruimtes
i s op die blad aangebring vir inf ormasie soos ouder
-dom, geslag, ens . . El ke i tem moet voltooi wor d op
·n gestippel de lyn van vyf tot ses duim l ank. Hier
-die beperking het ·n blykbar e nadelige invloed op
diegene wat breedvoerige voltooiings maak. TI Voor
-deel waar op aanspraak gemaak word, is dat die tyd
wat in beslag geneem word vir die nasien en beoor
-del ing van hierdie toets minder is as die van an
-der projektiewe tegnieke.
Die beoordelingstellings soos di t in di e beoor
-delingshandleiding voorkom, is empiries vasgestel
en bied ·n sewepuntskaal aan wat ·n kontinuum dek van
baie goeie aanpassing tot TI behoefta aan psigotera
-pie. Dit is moontlik vir TI onervare· ontl eder om TI
enkele voltooide antwoordblad binne vyftien minute
te beoordeel weens die relati ewe objektiwi teit van
beoordeling. Interbeoordal aarsbetroubaarheid is
bereken op .91 en .96 vir erv~re beoordelaars op •
hierdie toets vir vyft ig Jians en vyfti g dames res
-pektiewelik.
Spearman-Brown betroubaarheidslrneffisiente van
• 84 en . 83 is gevind vir 124 mans- en 71 daLo..estu
-dente respektiewelik. Di e vermo~ van hierdie toets
om goedaangepaste en wanaangepaste studente te on
-derskei word aangedui deur biserial e korrelasie
koeffisiente van
.
50
vir82
dames en.
62
vir124
mans. Alhoewel daar gevoel word dat meer geldig-heidsdata, gebaseer op beter kliniese kriteria, verkry behoort te word, wi l dit tog voorkom asof
hierdie toets groot eksperimentele potensiaal in -hou en bruikbaar behoort te wees as ·n siftingstoets en as m8etinstrument wanneer die graad van konflik of wanaanpassing vasgestel wi l word.
2
.
Dominansieskaal:Hierdie skaal is ontwikkel deur Gough, H.G. ,
Mc. Closky, H. en Meehl, P.E.
(1951
)
.
Di e ontwik -keling van hierdie skaal is ·n onderdeel van ·n gro-ter pr ojek wat ten doel gehad het om die geldigheid
te ondersoek van sekere idees wat gehuldig word deur politieke wetenskapl ikes, politieke leiers en gewone burgers oor die aard en gang van die demo
-kratiese proses, politi eke gedrag en politieke deelname .
TI Voorlopige teoretiese analise het daarop
gedui dat faktore soos bewustheid (awareness), verantwoordelikheidsin, sosio- ekonomiese status,
geme2nskap·c;, i ::.·:;ntifikasie, gevoelens van ve
rbys-tering en verwarring, intellektualiteit, dominan -sie, ens. TI rol mag speel . Aandag is gevolglik
gegee aan tegnieke
om
hierdie veranderlikes te meet . Die opstel ler s het dominansie beskou as TIbesonder belangrike faktor in die verhouding tot
politieke deelname en gevolglik is daar besluit
om ·n nuwe persoonlikheidskaal te ontwikkel met
TI groter aantal items, wat TI wyer en groter bedui
-dende veld dek as wat in ander reeds bestaande
tGgnieke voorko~. In die tweede pl ek rnoes die skaal ·n h8c korrelasie toon :;net groepbeoordelings.
Die tegniek wat gevol g is in di e ontwikkeling van hier die skaal was di e van "pe2r group nomina
-tion~ met ander woorde9 no~inasi8 deur bekendes in
~ groep. El ke proefpersoon is govra orn die lede in sy groep t e nominoer wat hy9 di e proofpersoon9 as
die meas of minste domindrend baskou. Verskei e
groepa i s by hi erdie deal van die onderso2k betrek. Die groepe hct bestaan uit ~ mans- en damesgroep
van die Univarsi tei t van ~innesota9 sowal as ve r-skeie groeps wat in die sosialG wetenskappe gastu -deer het aan die North Hi gh School in Minneapolis .
....
Gesamentl ik was daar ~ 100 proefpersone aan di e
Universi teit en 124 l eerlinge van die ho~rskoJl
by di6 studie betrokke.
Elke stud~nt wat by die studje betrokke was, is voorsien v::m al g2mcme j_nligting .vaarvolgens hul -l o dominansienominasies sowel as persoonlike beoor
-dGlings moes .J.aak. Di2 aanwysings was soos volg:
"Th;,; dominant person tends to be the "st1ong-Jr" in face-to- f&c0 p2rsonal situations, for instance, with
fri ends, sal 2s peonl e j etc.
He
is able to influenceothers, to gain th·2ir automatic r espect and if necessary
to control than. He is not r eadily intimidated or def eat ed, and his own f eelings in ~ost face- to-face
situations see~ to be feel ings of safety, security,
personal rightness and self-confidence. Such people
are of ten described by othors as "for ceful1
j 9 "maste
r-ful", "strong", n confident", "authori ta t i ve '' 1 and
"sure of himself" .
People with low dominance are submissive. They appear and feel weaker in.face- to-face contacts.
They find it hard to assert themselves, to stand up
for their rights and opinions, and are more easily
influenced and intimidated by others. ~hen a dom
i-nant person and submissive person come in conflict,
the dominant one gets his way.
There are three things to be especially care
-ful about in rating dominance:
a . Do not assume that "dominance" means domi -neering or "autocratic 11
• Vlhile most dom
i-neering people are dominant, not all domi -nant people are domineering. Dominant people do not necessarily become leaders,
or go out of their way to control or in-fluence others . But whether they do or do not, they create this effect of masterful
self-assurance and others are often influ -enced by them. They may be very fair and
reasonable; they may not want to lead people; yet still this dominance shows through.
b . Please rate on the basis of the person's actual behavior, not on the basis of how you think he would like to act, how he fan-cies himself in his daydreams etc . want to know how dominant he i s in actual behavior.
c. Remember that some peopl e get into positions
of prestige and po\1er and thus control others even though they may not be particularly domi -nant, for instance, because they
bright, or have much money etc.
17
I
. .
.
..
are very Do not
confus.:; this with the personal trait of
dominance9 which we are aski ng you to judge".
Volgens hierdie aanwysings is di e ho~rskool
leerlinge g2vra om die vyf mees en die vyf minste
dominant e persone in daardie spasif ieke klas ta
nomincer. Voorsicning i s gemaak dat gaen proef
-persoon twea koer genomine2r word nie . In die Uni
-versi teitsgr oop i s studente gevra om die tien mees
en die t ien minste douinante van die ondersk i e
mans- en daill.0sgr oap8 t e noam.. Om krit~riumgroepe
ui t t e sor to0r vir i temanal isa i s di e keuse van
elke mees do~inantc nominasia m2t +l gel aai en ol
-ke minste doCTinante noninasic not -1. Dour hie
r-die ladings bymekaar te tel hot elkG genomineerde
·n t elling 6ekry. Op hierdia basi s is rangorde en
sel eksie verkry. Daar was TI gr oot verspr oiding
van t ellings wat daarop gudui h0t dat soker e stu
-dente besl is as dominer end gesian word en andar as onderdanig .
Di e selfbeoordeling hot nie hicrdie verspreide
t el l ings gctoon ni e9 omdat soos ver wag i s 9 daar min
proefpersone was wat ber eid sou W2dS om hulself as onderdanig t e bcoordeal . Di~ korralasie tussen die groep en selfbeoord~ling vir die Univbr sit ei t sgroep
was
.
42
1,
St andaardfout.
14
en vir di e ho~rskoolgr oep
.
44
1,
Standaardfout.
0
9
.
Voordat die bogeno0mde nominasi2s van elke gr oep verkry is , is daar TI vra2lys aan die proef
-per sone gegeo on te voltooj_. Di a vraelys het be
-staan uit 150 itons, spesi aal opgest al met die doel
om die doninant~ faktor ui t te l ig soos di t t oe
d.:;ur skrywers begryp was . Ui t die Universiteits -groep is subgroepc saamg8stel bestaande uit 25 mees
en 25 minste dominante proe:fpersone (dertien dames
en 12 mans in 0lke groep) vir i temanalise . Daar is nie TI paging aangawend om vas te stel bf mans bf
dames die me~stE: dominant is nie, omdat rangordes
vir dames on oans apart opgestel is en slegs di e
uiterste gevalle genecm i s vir di e daaropvolgende analise . Uit di0 ho0rskoolgroep is subgroepe van 25 proefperson-3 uit el ke uiterste geki2s , (12 dames
en 13 mans vir elke gr oep) . In hiardic geval het
di8 mans TI g2ringe grotor neiging tot douinansi e
getoon as die dames .
TI Aantal UniversitGitstudente het voorheon, as deel van TI roetin2toctsing, die M.M.P.I. vol
-tooi. Op die basis van hierdie resultate wat be
-skikbaar was, is die r esponse van di a s2stien mees
en sestien minste (8 mans en 8 dames) dominante studente best~deor. Omtr 2nt 100 M.M.P.I.-i tems is uitgesonder vanwee hul blykbare vermoe om on
-derskeid aan t e dui tussen die tNee groepe. Hi er
-di e 100 i tems is oak aan die hoerskoolleerlinge
gegee om t e voltooi TI paar dae na die bogenoemde
vraelys. Elk van die kriteriumsubgroep~ vir hier
-dic tweede analise het 12 mans en 12 dames inge
-slui t . Van die twee- i temanalise uit elk van die twee groepe (ho~rskool en Universiteit), is TI to
-taal van 60 items uitgesondar wat el k TI onderskei
-dingsvermoe in elk van die twee groepe getoon het .
Tweo- en- dertig van hierdi0 items is oorspronklik
en
28
i tems is uit die ~.M.P.I . geneem.Die volgende stap in die ontwikkeling van hier
d
i
2 skaal was on die "!Jetroubaarh2id daarvan to be
-paal
.
Volgens
d
i
e
Kud.:r-Richardso:::iform.u.L~No
.
21
,,
is
·nko8ffi
s
ient
van
.
79 gekry vir
di
-= ge
k
omb
in
ee
r
-de verspreiding van
di~twuc oorspronklikv
monste
rs
.
O
m.
di8
ge
ldi
gh2id
van die skaal te bepaal is ver
-skeie korrelasi2s
b
creken
.
Die korrclasic tusson
di~
tGllings
op
di2 do3inansieskaal
en dom
in
ans
iG-booord2lings
was
.
599
9standaardfout
.
14
vir
die
Uni
v
ers
i
teitsgroep en
.
687
9standaardfo'l.t
.
09
vir
d
i
e hoerskoolgroep
.
Vir
die
hcle 60-
itcm. dominan
-siesks.al,
was die t:;<::illidc.l.:::
l
d2s
orl.standaardafwykings
37
.
06
en
8
.
47
934
.
11
en
8
.
06
vir die totale uni
-ver
s
it
e
its
groep en
ho~rskoolgroepr
espeki
i
ewe
lik
.
Alhoewel
daar
se~eretekortkom
i
nge
i
n
hierdie
skaal erken
word,
ko~die opstellers hiervan
tot
die
gevolgtrel
_
Jdng
dat
hierdie
60
-
i
tenskaal
·nbrui
kbare :J.eetinstrlli!lent
is
en dat
dit
bet
ro
ubare
res~ltate
behoJrt te
gee
.
3
.
Afhank
li
:
heidskaal.
Hie
r
d1e skaal
is
on.twikkel
deur
Navran
1L
.
A
.
( 1
95
2)
.
Aanvanklik
i
s daa
r
van
die
''I.:,,..P
.
I.
ge
-brui
k gemaak vir
die
ontwikke
li
ng
van
hierd
i
e
vrae
-lys
as meetinst1
u:
.ient
vir afhanklikheid
.
·nOor
-spronklike
poginc om
so n skaal empiries te ontwik
-kel
het
misluk
1oCTdat
ervare
k
li
n
ikus
se
nie daarin
kon
slaag
Offiuit
gevallestudies
1betroubare
beoor
-deli
ngs
ten
opsigte
van
afhanklikhe
id
te
maak nie
.
~ •n
Ras
ione
l
e
aflei
din
g
is opg
estel
.
Sest
ien
beoor
-delaars
9onafhankli
k van
mekaar
9het al
die
~.~.P.I.ite
ms
uitgesonder
wat
volgens
hu
lle
mening afhank
-l
i
kheidsresponse sou ontlok.
Hierdie beoordelaars het verder die aard en
rigting van response, soos cli t deur ·n hipotetiese
afhanklike persoon wat spontaan reageer, gemaak sal
word, gespesifiseer. Nadat faktoranalise gedoen is,
kon een hooffaktor , waaroor agt beoordelaars saam
-gestem het, uitgelig word.
Die 157 items waaroor hulle saamgestem het, is
verder ondersoek vir hulle onderskeidende vermoe
deur toe:passing op ·n steekproef neuropsigiatriese
pasiente en die bepaling van die interne konstant
-heid van die iteTis. TI Tweede groep gelyksoortige
pasiente is gebruik vir kruisevaluering van die
onderskeidingsvermoe van die items wat verkry is. Di eselfde prosedure is herhaal met groep twee eerste en kruisevaluering Jet groep een. Sewe- en-vyftig
items het hierdie toetsing deurstaan en maak tans
die afb.ankli~dleidskaal ui t . Betroubaarheid is • 91
volgens die Kuder-Richardsonformule No . 20.
4. Bedekte en openlike vyandigheidskaal.
Volgens Bendig, A.~. (1961), is dit duidelik dat Buss-Durkee (1957) ee vyandigheidsvraelys deur
middel van sy at;t subskale, twee verskillende vy
-andigheidseienskappe meet . Dit is derhalwe wens
-lik en beter as daar liewer twee aparte tellings
verkry kan rrnrd van hierdie twee ui teenlopende
eienskappe. Hy meen dat twee afsonderlike tel
-lings grater diagnostiese waarde het en dat die
r esultate makliker hanteerbaar sal wees as die re
-sul tate van agt sub-skale .
As gevolg van bostaande uitgangspunt het 21/ . . . .
Bendig, A. '~1. ( 1962) navorsing gedoen met die do el om ten minste voorlopige skale, wat die twee vyan
-digheidseienskappe sal illeet, te ontwikkel . Die
75-item vyandigheidsvraelys het hy toegepas op twee
gr oepe kollegestudente wat Sielkunde bestudeer het. Faktorontleding het twee afsonderlike faktore naam
-lik bedekte vyandigheid (B.V. ) en open.like vyandig-hei d ( 0 . V.) aaw~etoon. Hierdie skal2 is op ·n nmve gr oep proefp"rsona bestaande uit 150 mans en 150
dames toegepas . Die B.V. en O.V.-skale se betrou
-baarheidsko~ffisi~nte was .77 en .70 vir die mans en .73 en .69 vir die dames. Interkorrelasie bin
-ne elke groep was .40 en
.
44
.
Die volgende itemnommers van Buss en Durkee
(1957) bl. 346 - 347, is die geldi ge items wat in
die B.V. - O.V.-skaal opgensem is .
B.V. 11, 16, 18, 19, 20, 21F, 28, 32, 36, 44, 45 , 48, 52, 53, 54, 56, 60, 66F, 69 en 71F.
o
.
v.
lF, 7, 15, 17F, 25, 2TE, 39F, 43,49
,
51, 57i 63F, 65 en 70. 5. Vyandigheidskaal . Inleiding;'Jolgens di::; bcstaande literatuur met be -trekking tot di2 v-::rwantskap tussen vyandigheid en die outori~ere (authoritarianism) , is aar eenstem..rnigheid ds.t alle mense gevoelens van vy -andigheid besit, maar dat dit TI spesifieke ka
-raktereienskap van die outoritere persoon is.
Volgens Siegel (1956), sien Fromm (1941) die 22/ •...
outorit§re persoon as TI vyandiggesinde persoon,
veral in sy verhouding tot di egene wat weerl oos
i s . "Tho very sight of the power less person
makes him want t o attack, dominate, humiliate
him11
• ~aslow (1943) huldig dieselfde sienswyse,
naamlik dat vyandighei d een van die basiese ai en
-skappe van die outoritcre p2rsoon is. ~y vyandig
-heid is gewoo:nlik gerie; op die spre-:,kwoordelike
swartskaap. Adorno, Frenkel-Brunswi k, Levinson
en Sanford (1950) se beskrywing van di e outori
-tere per soonlikheid stem ooreen met die van Fromm
en Maslow. Bulle bevinding is dat die outoritere
persoon geneig i s om sy vyandigheid in TI diffuse,
intense en baie maal irrasionele wyse op die om -gewing te projekteer .
Siegel (1956) het by wyse van navorsing
probeer om die outoritere persoon se predis
-posisie tot vyandiglrnid vas te st el . liy hr..~t
·rse
-voel dat so TI predisposisia beter vaQc~stel kan
word deur ·n toets wat nie ·n duidel ike aanwysing
of tendens tot vyandigheid bevat nie . Hy het
in sy studie gebr uik gemaak van twee onafhank
-like vyandigheidskale, naamlik ·n obj ektiowe toe ts,
die 11Manif e.3t Hostility Scale" en •n projekti ewe
toets naam.lik :Slizur (1949) se "Content analysis
of the Rcrschach vJi th regard to anxiety and hos
-t i l i ty11 .
Die "Manifest Hostility Scale" .
Hi erdi e objektiewe t oets is deur Siegel
(1956) , ontwikkel met die spesifi eke doal om
bo-genoemde studie uit te voer . Al die M.M.P.I.
-23
/
.
..
.
i tems wat mocntlik TI respons van vyandigheid sou
ontlok, is coneem. Op die wyse is
110
i tems uit die M.M.P.I. geneem. Die skrywer het vier oor -spronklike items van sy eie by die lys gevoeg. Hierdie l ys is aan vyf beoordelaars gegee met die versock om al le items wat duidelike vyandig-heid reflekto~r, uit te sender, As kri terium vir klaarblyklike vyandigheid is gebruik gemaak van die "Vet erans Administration t echnical bul-l etin on psychiatric nomenclature"
(1947)
.
Oor5
3
van die114
i terns Vias daar ·n oor eenste:mming van 80~ . Drie i te:;ns is weggelaat, omdat hulle•n herhaling van ander items was, of omdat daar gevoel i s dat hul le moeil ik verstaanbaar is. Ver
-der is daar gevi nd dat
1
8
van die finale vyftig i tems r e8ds as bufferitems in die 11ManifostAn
-xiety Scal e" van Taylor voorkom. Die oorgeblewe 32 items i s in die Taylorskaal vervang sender om die angstigheidsitems te verskuif. Die gelyk
-ongelyk ( odd-ev0n) betroubaarhei dskoeffisj_ent van die M.H.~ . is
.
84
.
Die "Eli zur Rorschach Content Test".
Die tweade skaal wat hiar gebruik is, is
die "Rorschach Content Test of Hostilityi: (R.C.T.-h) .
Hi erdie tegniek, ontwikkel deur Elizur
(1949),
is gebaseer op die anali se van Rorschach vrye-assosiasie-inhoud. Response wat duidelik bewyse van vyandigheid inhou, soos byvoorbeeld diere wat veg, kry TI telling van twee, terwyl r esponse
wat minder vyandi gheid inhou, soos byvoorbeeld
11mes11
, kry •n telling van een. Di e totale telling
van die protokol gee ·n kwanti tatiewe aanduiding
van die mate v~n vyandigheid. In hi erdie geval is gabruik gemaak van t~ee beoordel aars. Inter
-beoordelaarsbetroubaarhGidskoeffisiente is
.
78
.
Bevinding.
Hierdie twee toetse is t oegepas op twee
steekpr.Jewe. Die ui t eenlopende of to-.;nstrydi~e
(discrepant r esults) r esultate wat hy in sy
on-dersoek ten opsigt e van di6 twee vyandigheids
-t~rntse gevind het, dui op die noodsaaklikh"'id tot verder e ondersoek van dio twee to~tse .
Verskei e studies dui egter op dio 6eldigheid van R.C.T.-h. (Carlow, L. 9 Zimet, C.N. en Fine, H.J.
19
52;
Sanders, F. en Cleveland, S .~.1
953)
.
Aangesi en die M.H.S. se geldighoi d nog eeveri
-fieer moet word, bestaan die moontlikheid dat d;~ M.H.S. mir:er gGldig is as die R.C.T.-h. Hierdie moontlikheid word egt er verminder deur die feit dat die r es-..:tltate .. at deur di.::; :.1.H.S. verkry is, oor e0nstem met die vcrwagtinge soos in die
l i tcratuur beskryf word.
Stat isticse analise van die verwantskap t~ssen die M.H.S. en outoriterisme dui daarop
dat groepe wat hoog is op di OQtJritere di -mensie 0 rot er openlike vyandighcid openbaar as
gro2pe wat lacr is op di 6 diwonsie . Toepaslike
resultate op die verwantskap tussen TI.C.T.-h.
en outoriterisme, dui op ~indcr besliste nei -gings dat dio groepe , laa~ op die outoritere dimensie grater bedckt e vyandighei d besit as
die groep wat hoog op di6 diu~nsie is.
6. Skaal vir Sosiale Ekstrovorsie-introversi e
en Emosionalitei t.
Bendig, A.W. (1962) h3t 159 i tems uit Eysenck
se "'\1audsl2y Personality Inventory", Taylor se
"~:1anifest AnxL~ty Scale", die NLM.P.I . se "Si -skaal"
en die "Restraint and Thoughfulness Seal.a" van
"Guilford- Zimmerman Te:.nperamcnt Su!'vey", geneem.
Hy het hierdie i tems na e~rstepersoonverklarende
sinne verandor en dit in die vorm van TI vraolys op universi t ei tstudent e t oegepas. Di e waar- onwaar
-antwoorde op 118 i tems wat van 300 pr oefper sone (150 mans en 150 dames ) verkry is, is geinterkorre
-l eer en twee hooffaktor e is ui t die matrys gehaal .
Die 25 beste "Sosial e ekstroversie- introversie" en die 25 beste emosionaliteitsitems is uitgesoek.
Die antwoorde op hierdie 50 items plus voertig items
van die G. Z. T. S. is geinterkorrel eer op ·n nuwe steek
-pr oef van 300 proefpersone (150 mans en 150 dames) .
Twee f aktore is daar ui t gohaal en tot •n eenvoudige
struktuur geroteer . Die 30 beste i tems van elke
faktor is uitgesoek om dio finale S.E.-I. en Em
.-skaal t e vorm.
Die antwoorde van •n derde steekproef van 200 pr oefpersone (100 mans en 100 dames) is verwerk om
die psigometriese doeltref fendheid van di e twee toetse vas t e stel . Daar was geen bcduidende ge
-slagsver ski l le by gemiddeldes , standaardafwykings, betroubaar hei dskoeffisiente of inter skaalkorrel a
-sies nie. Vir die N van 200 i s betroubaarheids
-koeffisiente van .88 vir albei toet se op die totale
gr oep verkry. Betroubaarhoidskoeffisi~nte met die
Kuder-Richardson 20 formul e vir mans was
.
8
7
virdie S.E.-I.-skaal on
.
89
op die Em.-skaal. Vir vroue was di t.
88
en.
88
onderskeidel ik. Volgens BGndig is hi erdi o toet se me2r botroubaar en faktor-goldig vir di o per soonlikheidsdimensies wat di t meet as Gnige ander skaal en dit kan dus aanboveel word vir navorsingswerk oor die per soonlikhGid.
7
.
Rorschach.a . Vyandighcid on angstighvidskaal~
Vir die doel van hierdie ondersoek i s daar besluit om gebru.ik t e maak van diG; Rorschach in TI gr oepsituasie. Die beoordeling van di e response is gedoen volgens Elizur, A.
(1
9
4
9)
se "Content Analysis of t he Rorschach wi th r e
-gard t o Anxiety and Hostility". Di e oors pronk-like doe:l van Elizur se studie was om ·n nuwe metode van ontleding en beoordeling (scoring)
te ontwikkel vir Rorschachr esponse. Daar is
gevoel dat die gewone pr osedure van kategori
-sering, hoewel dit bai e bel angrik is, t og ni e voldoende is om opval lende kliniese kenmerke , wat in die inhoud opgesluit is, aan t e dui nie.
·n Nuwe benadering t ot beoordel ing is ge
-maak, gegr ond op di o konsep van sisteme van spanning wat in di e indiwi du aanwesig is. In dio l oop van die ekspcriment het di t egter dui
-d8lik geword dat hierdie nuwe benadering ont-wikkal kan word tot TI onafhanklike meetinstru -ment vir angstigheid en vyandigheid. Die hoof
-doel van sy onder soek het gevolglik ten doel geword om dio gcl di gheid en betroubaarheid van
•n m2ctinstrument 9 gebaseer op inhoud 9 t en op
-sigte van angstigheid en vyandigheid9 te bewys.
Inkkolle as waarn2mingstoets.
In sy studie het hy Rorschac se funda
-raent Gl e veronderstelling, dat r eaksi es op ink-kol le in di2 sfc~r van waarneming val9 aan
-vaar. Rorschach beweer (Elizur
194
9)
met r egdat TI persoon nie TI prent (inkkol) 9 verklaar
of uitle nie 9 maar dat hy se wat hy sien. So
TI per soon mag selfs verbaas wees dat TI ander
'
persoon iets anders as hyself sien. Rorschach
maak dan ook t ereg 1i~ afl eiding dat so TI ek
-speriment ook TI tosts van dia waarnemingsver
-mo~ van TI persoon genoem kan word. In hierdie
studie van ~liz~r sien hy waarneming as die
vertolking van ·n prikkel wat op die indiwidu
inwerk. Hy sien di t as die i ntegr asie van ·n
huidige prikkel en ondervindinge van die ver
-lede 9 tot een enkele ondervinding. Waarneming
i s dus L1eer as •n kennisnemende funksie; di t
verteenwoordig eintlik die produk van die in -tegrasie van baie aspekte van dia totale per -soonlikheid 9 inslu.itende die behoeftes9 strewe
en emosies.
In die studie van El izur word daar ·n po
-ging aangewend om uitsluitlik aandag te gee
aan die inhoud van die response. Alhoewel hy terdee bewus is van die belangrikheid van die
formele benaderin69 gl o hy tog dat die
ont-leding van die inhoud van waarnemingsreaksies
(response) ook geskik is om belangrike aspekte