• No results found

Die Nasionale Museum "een weelde-artikel en geen noodszakelikheid"?

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die Nasionale Museum "een weelde-artikel en geen noodszakelikheid"?"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE NASIONALE MUSEUM

"EEIM WEELDE-ARTIKEL EN GEEN

NOODSZAKELIKHEID"?

" ...m a a r het w a s wel iets b uite n ge w o o ns dat in deze begroting £ 1 5 0 0 0 (R30 0 00 ) zou w o rd en n e e rg e z e t v o o r een m u s e u m [ N a s i o n a l e M u s e u m ] in de hoofstad. W anneer het land zulk een grote behoefte had aan wegen, w a a ro m dat geld niet voor dat doel gebruikt. Goed beschouw d w a s het m useum een weelde-artikel en geen noodzakelikheid " So het W. B urns - Thom son, onafhanklike lid (H a rris m ith Dorp) van die W etgewende Vergadering van die selfregerende O ranjerivierkolonie (soos die Vrystaat na die

A n g l o - B o e r e o o r l o g b e k e n d g e s t a a n het )

geredeneer toe die b uitengew one begroting op 6 A pril 1 9 1 0 in die Vergadering bespreek is.

J. Haasbroek

C.H. Wessels het as m in is ter van openbare werke. iande en m ynw ese die bou van 'n n u w e m u seum vir B loem fontein in die W etgew ende Vergadering vurig be pie it.

Hoofsaaklik as gevolg van die O ra n je r iv ie r­ kolonie (ORK) se s w a k fin an sie le posisie is die bou van 'n n u w e m u s e u m vir B loem fontein

t e l k e n s v a n d i e b a a n g e s k u i f . D i e

O ranjerivierkolonie se toetrede in 1 9 1 0 tot die Unie van S u id - A frik a het meegebring dat die Nasionale Bank van die O ranjerivierkolonie deur die Nasionale Bank van S u id - A frik a oorgeneem

is. D ie O R K - r e g e r i n g w a s di e g r o o t s t e

aandeelhouer in eersgenoemde bank. Hulle het

W. Burns-Thom son, o nafhanklike hd van die W etgew ende Vergadering, het in die Vergadering die N asion ale M u s e u m as n w eeld e-artikel en geen noodsaakhkheid nie afgem aak.

(fo to V t t s ia d iw A rg ie fb e w a a rp le k , B lo e m fo n te in )

besluit om die opbrengs uit die transaksie te gebruik om n aantal openbare projekte te voltooi. Die bedrag van £ 2 2 5 5 5 0 w a t vir "publieke w e r k e " beg root is, het die £ 1 5 0 0 0 vir die bou van die Nasionale M u s e u m ingesluit.

In die W etgewende Vergadering het C.H.

Wessels, die betrokke m in iste r van openbare werke in die ORK, heftig op B urn s -T h o m s o n se u itla tin g gereageer Wessels het toegegee dat geld drin gend nodig w a s vir die bou en herstel van paaieen brue, maar die o prigtin g van 'n groot m u se um vir die hoofstad het by hom net so s w a a r geweeg. Hy het die bedrag in die begroting verdedig en sy s ta n d p u n t o n o m w o n d e gestel: "H ij schaamde sich voor het tegenw oordige g e b o uw [die Eerste Raadsaal in St. Georgestraat] en w a n n e e r hij het een bezoeker moest tonen gevoelde hij altijd dat het een schande w a s voor de hoofdstad. Een m useum w a s een prachtige plaats om historiese dingen in op te bergen en w a s zeer leerzaam ." Wessels se pleitrede vir 'n nuw e m useum het ingang onder die lede gevind, w a n t benewens B u rns -T ho m s o n w a s daar geen ander lid w a t d i e bedrag van £1 5 0 0 0 geopponeer het nie.

(2)

Die feit dat die opposisie (sir J o h n Fraser se

K o n s titu s io n e le Party) ook die N a s io na le

M useum -be d ra g vo lm o nd ig ondersteun het, het B u r n s - T h o m s o n se a n t i- m u s e u m u its p r a k e ongedaan gemaak. W o lff Ehrlich (Fort Afdeling) het die begroting in sy geheel aangeprys, terw yl C.L. Botha (Stad A fdeling) daarop gewys het dat

die n u w e m u se um nie net vir Blo em fontein is nie, m aar vir die hele land.

Die n u w e Nasionale M u s e u m op die h / v Charles- en A liw a ls tr a a t is in 1915 geopen. Dit het inderdaad tot een van die grootste m useum s in die land gegroei.

C.L. Botha, opposisielid in die W etgew ende Vergadering, w as sterk ten gunste van 'n n u w e m u seum vir die Vrystaatse hoo f stad.

(fo io : V rysta a tse A rg ie fb e w a a rp le k , B lo e m fo n te in )

W o /ff Ehrlich, opposisielidin die W etgew ende Vergadering, het geen b esw a ar g eh ad nie teen die £ 1 5 0 0 0 w at vir die bou van die Nasionale M u seu m begroot is

(lo to V ry s ta a ts e A rg ie fb e w a a rp le k . B /o e m /o n te m )

B IB U O G R A F IE

H A A S B R O E K J 1 9 8 6 D ie r o l v a n C o rn e lls H e rm a n u s W e sse /s m d ie O ra n /e V ry s ta a t 1 8 8 5 - 1 9 2 4 O n g e p u b h se e rd e D P h il p ro e fs k rif U n ive r s ire11 va n d ie O ra n je -V ry s ta a t

The F rie n d . 14 Des 1911

V A N DER B A N K D A 1 9 8 7 Die N a s io n a le M u s e u m v a n S i G e o rg e s ira a t na W a rd e n p le in N a s io n a le M u s e u m N u u s No 3 2 2 4 - 2 5

V ry s ta a ts e A r g ie fb e w a a r p le k N o tu /e W e tg e w e n d e V e rg a d e rm g O R K 6 A p r i l

1 9 1 0 , pp 2 2 6 - 2 3 0

FOSSIELUITSTALLING OP WINBURG

Ur a n o c e n t r o d o n, 'n uitgestorw e am fibier w at ongeveer 2 0 0 m iljoen ja a r gelede gelewe het, was te W inburg op uitstalling.

n U itstalling van Karoofossiele is deur die Nasionale M u s e u m vanaf 1 Februarie tot 15 A pril in die voorportaal van die dorpsbiblioteek op W in b u rg gehou. 'n Wye verskeidenheid voorbeelde w a t beendere van uitgestorw e am fibiers, soogdieragtige reptiele, oerkrokodille en d in os a u rie rs insluit, w a s te sien. Hierdie fossiele is afkom stig uit gesteentes van die Beaufortgroep w a t meer as die helfte van Suid- A frik a se oppervlakte beslaan. W in b u r g is ook in die Beaufortgroep geleeen die belangstelling w a t deur die plaaslike in w o n e rs getoon is, kan dalk lei tot nuw e vondse van fossiele uit die om gew ing.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In Vence the first steps are beng taken to create a new museum, dedcated to the presentaton of the cty’s hstory through archaeology. The new museum, a project co- ordnated

Om hierdie eise suksesvol te kan hanteer, behoort onderwyskandidate wat oor die gewenste persoonseienskappe vir doeltreffende onderwys beskik, tot die onderwys toe te

Deze techniek wordt vooral toegepast in robotica-applicaties waar- bij bijvoorbeeld een robotarm alleen die ene vrucht of bloem moet pakken die aan bepaalde oppervlak-

[r]

foreign policy towards Indonesia throughout the Kennedy and Johnson years and the links between these policies and Washington’s priorities elsewhere in Southeast Asia during the

This could give a better view of the overall popularity of movies and TV series, and by analysing the metadata of tweets, like loca- tion and time, provides us with insights into

In some cases, there is a break at the end of the statements inside each case, which will force an exit from the current switch block after the previous statement has been executed;

Die verantwoordelike subkomitee van die EAV(S.A.) het ook deur middel van samesprekings met die Association of Municipal Electricity Undertakings (AMEU) pogings