• No results found

Beukes, P. 1992. The romantic Smuts. Women and love in his life. [Boek resensie]

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Beukes, P. 1992. The romantic Smuts. Women and love in his life. [Boek resensie]"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

onder af soos dit geskryfbehoort te word en slaag beslis daarin om "[to make] a small contribution towards cre-ating...a humane and democratic society, in which all are respected for who and what they are" (p.IS).

kart stukkie daaroor op pp. 82-83. Verder is dit nie voldoende om net in 'n kart sluitingsparagraaf die leser

daaraan te herinner dat ingeboekte arbeid oak in som-mige gevalle op plaaslike Khoikhoi, swartmense, ens. van toepassing was nie -ten spyte daarvan dat inligting daaroor in van die ander boekies in die reeks gegee word. Tog kan di~ boekie by die mark waartoe hy

hom-self rig as 'n aanwins aanbeveel word.

Henrit!tte

J. Lubbe

Universiteit van Suid-Afrika

Candy Malherbe en Uma Mesthrie: Not Slave, not Free. (Shuter & Shooter, Pietermaritzburg, 1992) 94 pp. ISBN 0796004293.

J .S. Bergh

Universiteit van Pretoria

Piet Beukes: The romantic Smuts. Women and love in his life. (Human & Rosseau. Kaapstad en Johannesburg 1992).

Not Slave, not Free handel oor ingeboekte arbeid en is die sesde boekie in Shuter's History Reference Library. Di~ reeks het ten doel om die oorsprong en vroee ges-kiedenis van die meeste van die huidige inwoners van Suid-Afrika te beskryf. Die titels van die eerste vyfwerke is These Small People (Hunter-gathers), Men of Men (Herders), Always Working (Slaves), Changing the Land (Early farmers), Struggle for the Land (19th Century Farmers).

Cor die Smuts-figuur is daar deur die jare baie geskryf en sal daar in die toekoms DOg baie geskryf word, juis omdat hy Die net in die Suid-Mrikaanse geskiedenis Die, maar ook internasionaal, groot en blywende indruk ge-maak en gelaat bet. Die meeste van hierdie werke is sonder enige voorbehoud werke van formaat,wat Smuts in 'n besondere mate in historiese verband in perspek-tier gestel bet.

Die aanslag van Not Slave, not Free is om inligting op 'n eenvoudige en stimulerende wyse aan te bied. Die mark waartoe hierdie werk en die res van die reeks horn rig, is dan ook die skolier. Die doel van die reeks word saam-gevat as "... to provide pupils with accurate and authentic information about the people of southern Africa -their different oc<;upations and activities and how these have changed in the course of time". As sodanig kan dit aan'n besondere behoefte voldoen om die skolier daar-van bewus te maak dat daar ook geskiedenis buite die skoolkurrikulum is en dat dit op n interessante en prik-kelende wyse aangebied kan word. Benewens die sko-lier, sal hierdie reeks beslis ook nuttig deur die bree publiek gebruik kan word.

En toe kom Piet Beukes die afgelope tyd eelS met The Holistic Smuts, wat hoegenaamd nie in dieselfde ka-tegorie as bovermelde welke geplaas kan word nie. En nolI, glo ditas u wil, The Romantic Smuts. Die sugges-tiewe sub-titel moet die nodige verdere stimulus verskaf vir die lesers wat op hierdie tipe leesstof ingestel is. Met die bekendstelling van hierdie hoek van Beukes bet my gedagtes onwillekeurig teruggegaan na die onlangse onthullings van die liefdeslewens van die Engelse ko-ninklikes wat aan die media en aan 'n sekere leserspu-bliek soveel genot en opwinding besorg bet. Vrye teuels is aan die perverse gegee. Ek sal nie kwalik geneem word as ek hierdie hoek van Beukes in dieselfde geselskap plaas nie. Om walter rede gaan delf jy in die persoonlike privaat lewe van 'n persoonlikheid SODS die van Smuts? Die motief kan niks anders wees as bloot die soeke na goedkoop sensasie nie. Dit is die kategorie waarin 'n hoek SODS hierdie hoort. Dit is 'n publikasie hierdie wat geen bydrae lewer tot die wetenskaplike bestuderingvan die Smuts-figuur en van sy plek in die geskiedenis nie. En dan na al die gegorrel oor 'n span van 175 bladsye kom Beukes tot die gevolgtrekking dat Isie was "Smuts' real and only love partner." Wat 'nontdekking!

Not Slave, not Free gaan eerstens die oorsprong en be-tekenis van die stelsel van ingeboekte arbeid na en probeer daarna ook om op vergelykende basis na wyer as net suidelike Afrika te verwys. Daarna word gekyk na vroee. skemas waarvolgens ingeboekte arbeiders vanaf Europa na Suid-Afrika gekom bet -die van Baron Gijsbert Karel van Hogendorp, die van Benjamin Moodie, die van die Britse regering en die van die "Children's Friend Society" -benewens die geval van swart slaweskepe wat aan die Kaap voorgekeer en die slawe wat daarna as ingeboekte arbeiders behandel is. Die res van die boekie word in 'n groot mate net aan ingeboekte Indie.rarbeiders in Natal gewy. Daar word onder meer aandag gegee aan die sosiaal-ekonomiese omstandighede waaronder bulle geleefhet, bulle werks-omstandighede en agitasie vir meer regte. Die inligting word goed met toto's, kaarte en aDder illustrasies toegelig. Die metode om algemene posisies aan die hand van individuele gevalle te behandel en te verduidelik sal beslis ook vir die skolier interessant wees.

Kyk jy na die samestelling van The Romantic Smuts dwing dit jou tot basiese kritiek op 'n ander vlak. Van die historiese metode as sodanig bet Beukes geen begrip nie. In sy The Holistic Smuts bet die skrywer darem nag probeer om 'n tikkie historiese wetenskaplikheid aan die dag te l~. Daarby was immers 'n bronnelys, hoe

onvolledig nou oak aI, en so 'n paar voetnote. In hierdie boek onder bespreking is daar geen bronnelys en geen bronneverwysing nie. Die boek bestaan in 'n groat mate uit die saamflans van lang aanhalings wat in aIle gevalle moeilik lees. Die styl vloei nie. Van sintese is daar natuurlik geen sprake nie. Dit wil voorkom of die skrywer as hy nie die inhoud van 'n brief of aanverwante Dit is egter jammer dat in die werkie in so 'n oorwegende

mate op ingeboekte lndierarbeiders gekonsentreer word. Die leser sou byvoorbeeld baie meeT inligtingwou gehad het oar ingeboekte Chinese arbeiders as die baie

CONTREE 33 /1993 36

(2)

dokument verstaan Die, hy sommer maar net lang dele

daaruit direk aanhaal. Hierdie aanhalings word n~rensverantwoord Die, en is dus uiteraard Die geloofwaardig

Die.

groups shaped developments on the frontier. He argues that these views, and the specific use of the language in which whites expressed them, encouraged imperial ex-pansion and legitimized colonialism and racial capita-lism. He further argues that, for their part, the Xhosa helped to shape the colonial order through the way in which they viewed themselves and settler society and through their own contest over power and identity. Sommer met die intrap sorg Beukes vir 'n historiese

onjuistheid. As hy sy navorsing goed gedoen bet, sal hy weet dat Smuts, in teens telling met dit wat hy ~s skrywer beweer, veTTe van 'n "brilliant military leader" was. V er-bandhoudende dokumente in die Public Record Office en War Museum in Londen getuig hiervan. Sy Oos-Af-rika kompanjie tydens die Eerste W~reldoorlog is 'n verdere bewys hiervan. Smuts was maar te bly om van hierdie verantwoordelikheid ontslae te raak toe hy Lon-den toe moes gaan vir die bywoning van die Imperiale Oorlogskabinet. En toe Smuts die aanbod kry om die bevel oor te neem van die Britse magte in Palestina in hierdie tyd, bet hy eelS vir Botha geraadpleeg, wat terug-gekabel bet: "Advise you to refuse. We both know you are no general."

Crais divides his discussion into four parts.

Part one is concerned with the frontier as a site ofintensive social interaction and construction.

Part two looks at the consequences of British rule at the Cape during the early nineteenth century. The focus of attention is the extent to which the fundamental trans-formation of the conception and exercise of power dur-ing these years informed European perceptions of, and policies towards, colonial peoples. Crais argues that the optimism concerning the future of subject peoples that had characterized the anti-slavery crusade dissolved at this time into a cynicism and pessimism that coincided with the emergence of new conceptions of power. These new conceptions shaped the way in which Europeans viewed and exploited the colonial peoples and laid the

foundation for modern conceptions. Ek twyfel Die dat di~ boek goeie verkope sal h~ Die.

Goeie verkope, ni~ omdat dit 'n goeie boek as sodanig is Die, maar wel omdat dit die soetsappigheid bevat wat vir 'n sekere leserspubliek bedoel is. Die feit dat Beukes dikwels met sy aanbieding in hierdie verband aan die banale grens, is hier van deurslaggewende belang. "The diary", skryf hy, "also tells how Frederica slept in the nude and one night this nearly got her into trouble while a guest in Groote Schuur." (p.129). Daar is Dog talle aDder soortgelyke voorbeelde. The Romantic Smuts kry Die 'n plek op my boekrak langs die aDder boeke oor generaaIJ.C. Smuts Die. Beukesis 'napologieverskuldig aan die nagedagtenis van Smuts en ook aan die Smuts-familie.

Part three looks at the creation of a colonial society informed by these new concepts; at the complex pro-cesses of accumulation, conquest, dispossession and re-sistance. It culminates in the Frontier War of 1851-3. Part four completes the analysis of the colonial con-quest, examining the entrenchment of white supremacy and imperial rule. It further examines the way in which black people comprehended and often rejected the co-lonial world. It culminates in the Cattle Killing of 1856-1857.

Ockie Geyser

Universiteit van die Oranje-Vrystaat

Crais is interested ultimately in the way in which all of the inhabitants of the frontier associated with and com-prehended each other. The stress of the book is on the way in which inhabitants within frontier society inter-acted. Dispossession and colonial conquest opened the way for subjected peoples, whether Xhosa, Khoikhoi or others, to begin to forge new identities which tran-scended but did not necessarily replace older and more ethnically based defini tions of self. At the same time, the replacement of Dutch concepts of power with the Brit-ish vision of the sovereign-subject relationship streng-thened both the position of the state and of its legal butresses.

Clifton C. Crais: The making of the colonial order: white supremacy and black resistance in the Eastern Cape, 1770-1865. (Johannesburg, University of Witwatersrand Press, 1992) xvi, 284 pp. illus., charts, maps, bibliog-raphy, index. ISBN 1868142132.

The making of the colonial order offers new insights into the troubled and violent world of the Eastern Cape colonial frontier. Unlike earlier works that have tended to see the eighteenth-century Afrikaner frontier experi-ence as crucial to the shaping of racial attitudes in South Africa, Crais argues firmly for the dominance of the British settlers' frontier experience. He argues further that the settler presence ushered in a revolution in the development of class and race relations in the Cape and in the way in which power was exercised.

There is much of interest and value in The making of the colonial order. By offering a new interpretation of the early nineteenth century and laying stress on the import-ance of the settler presence in the development of racial attitudes and of an exploitative, capitalist and ultimately racially-based society, Crais has challenged traditional concepts of South African history. His forceful argu-ments and his perceptive analyses have already opened a debate on the formulation of racial attitudes that will have a marked influence on frontier historiography. But there is also much in the book that leaves a feeling of Crais is also more concerned than were earlier

histo-rians with cultural questions and the interdependence betweeaculture and the structures of dominance within frontier society. He offers a post-modern critique of frontier society in which he explores the extent to which the settlers' views of Africans and other subordinate

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Was die Vorlesungen angeht, wird in erster Linie die Edition von Felix Meiner (Blaue Reihe) verwendet, zitiert als V[Titel], Erwähnung des Bandes, der Seite oder des Paragrafen [VPhK

Samenvattend laten Dalenberg’s bevindingen zien dat dagboekgegevens van adolescenten over de eigen beleving van dagelijkse ervaringen een rijke bron van informatie zijn en waardevolle

Due to the salience of anger, enthusiasm, fear, anxiety and sadness in political communication, and due to the different effects they have in political participation, they

De Topsector Energie is de drijvende kracht achter innovaties die nodig zijn voor de verschuiving naar een betaalbaar, betrouwbaar, veilig en duurzaam energie­ systeem. Wij

In the third section, I will set out on a detailed analysis of the Tannese men in Meet the Natives in order to assess what this ‘authentic’ experience of the ‘primitive’ Other

The presented overview and trend analysis clearly show that Dutch research and industrial efforts, in line with recent worldwide developments in the field of sensor technology,

Figure 3b shows that after each couple of extensor and flexor muscle contractions, the biomechanical model generated an appropriate command signal (red line) that simulated all the

● Gezond opgroeien is niet alleen een zaak van ouders, maar ook van opvoeders, van daar waar kinderen zijn: school/vrije tijd (zelfs de AH).. IT TAKES A HEALTHY VILLAGE TO RAISE