• No results found

Personalia

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Personalia"

Copied!
4
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

OKTOBER

PERSONALIA

1979

VOORBLAD

’n Voorstelling van die Victoriaanse woonhuis te Kellnerstraat 3 E Lees berig op bl. I E

INHOUD

2. Personalia

3. Staatspresident besoek Museum PVSA-Kongres

4. Allerlei

6. In Memoriam: Sep Roos

7. The Genets and Mongooses o f the O.F.S.

11. Kellnerstraat 31 13. Praktikum

Nasionale Museum Forum 14. Markgraafstraat 17 16. Skaapstekers REDAKSIE

Redaksie: Jacques van Heerden Taalversorging: Mnr. Dirk Coetzee Kunstenaar: Johan Reyneke Fotograaf: Jakkie Pretorius Setwerk: Hanelien de Villiers Gedruk en uitgegee d e u r d i e Nasionale Museum, Aliwalstraat, Bloemfontein. Hierdie ses-maandelikse nuusbrief word gratis aan belangstellendes gestuur. lndien u sou belangstel om dit gereeld te ontvang, h o e f u slegs u naam en volledige posadres te stuur aan: Die R edakteur

Nasionale Museum Nuus Posbus 26 6

Bloemfontein 9 3 0 0

K om m entaar oor die inhoud is altyd baie welkom en kan ook aan bogenoemde gerig word. Enige inligting en foto’s kan uit die Nuusbrief oorgeneem word met erkenning van die bron.

MISS P.M. ROBERTSON TO RETIRE Miss Phillys Robertson, a member o f the Museum staff for the past nineteen years has decided to retire at the end o f September this year.

She assumed duties as typis t/clerk/ telephonist in June 1960 after having worxed at Escom in Johannesburg. Shortly afterwards her duties were ex tsn d ed to include bookkeeping. When the staff increased she did the books only and did this until 1969 when she was promoted to the post o f Senior Administrative Assistant. When Miss Robertson was appointed in 1960 the to tal museum staff consisted o f fourteen - seven whites and seven blacks - and she has seen it grow to the present forty-seven whites and twenty-eight blacks. As is the case with practically all museum workers she also had to perform a variety o f tasks not pertaining to her official w ork. Among o the r things she remembers helping the late Miss Trudie Kestell to make petticoats for hum an figures used in a display on historical costume; assisting the late Norm an Smith, who was librarian at the Museum, to feed the numero us baby swifts which fell out o f their nests during sudden cold spells in early summer; acting as relief caretaker for Mr A.J.H. Maree, who for many years was the only caretaker o f the Museum as well as rearranging, cataloguing and generally taking care o f the Museum’s herbarium and art collection.

Over more th an nineteen years Phyllis Robertson has made a substantial contribution towards the smooth administration as well as many other activities o f the National Museum and she deserves a well-earned and happy retirement.

Although she left us at the end o f S eptember the Museum will officially say goodbye to her at the annual staff function on 30 November 1979.

Miss R. - as she is generally known to the museum staff - has for many years been an active member o f the Tree Society o f South ern Africa; the Wildlife Society (O.F.S.-Branch); the Botanical Society; and the Orange Free State Arts Society and has served on various com mittees o f these Societies. She is also a member o f the South ern African Museums Association, as well as o f the Bloemfontein Bird Club since its inception in 1977.

MNR OBERHOLZER IN DIE HOSPITAAL

Mnr Hannes Oberholzer, Direkteur van die Nasionale Museum, het op Saterdag, 22 September ’n koionfire trombose-aanval gehad. Na vier dae in die intensiewe sorgeenheid in die Universitashospitaal in Bloemfontein is hy oorgeplaas na ’n algemene saal, waar hy nou geruime tyd sal bly. Namens die Raad, die Assistent Direkteur en die P3rsoneel van die Nasionale Museum, asook al die lesers van hierdie Nuusbrief, wens ons hom ’n spoedige en volkome herstel toe.

(2)

S T A A T S P R E S ID E N T EN G A D E BESOEK M U S E U M

Op Woensdag, 2 6 September, het die Staatspresident en Mev. Marais Viljoen en hul gevolg 'n besoek aan ’n paar gedenkwaardighede en die Nasionale Museum in Bloemfontein gebring. Eerste op die program was die ou Presidensie van die Vrystaatse Republiek wat tans gerestoureer word. Die tweede was die Eerste Raadsaal wat honderd jaar gelede die eerste huisvesting aan die Nasionale Museum gebied het. nadat dit voorheen ook as eerste vergaderplek vir die Vrystaatse Volksraad. as kerk en as skool diens gedoen het. Die historiese fontein waaruit die plaasnaam (cn latere dorpsnaam) Bloemfontein ontleen is, was daarna aan die beurt. en toe is die besoek afgesluit met ’n wandeling deur die Historiese Straattoneel in die Nasionale Museum. Soos baie ander, was die Staatspresident ook baie beindruk deur die lewensgetrouheid van die uitstallings

Die Afgevaardigdes van die eerste konferensie van die Paleontologiese Vereniging van Suider-A frika w at van 2 to t 5 Julie by die Nasionale M useum gehou is.

(3)

IN M E M O R IA M

SEPTIMUS ROOS

Die Museum se hoofkunstenaar, Septimus Roos (gebore 17 Mei 1935) is op Saterdag 27 O ktober 1979 oorlede nadat hy die Donderdag skielik ’n toeval gehad het. Soos vir sy familie was dit o o k ’n groot skok vir al sy vriende en kollegas. Ons betuig hiermee graag ons diepste meegevoel met sy naasbestaandes.

Sep het veral bekendheid verwerf vir sy verfynde tegniek om glasveselreplika’s van diere te maak; hieronder tel witrenosters, seekoeie, krokodille, ’n volwasse olifantbul en die k o p van ’n tweede olifant. G edurende die afgelope paar maande was hy besig om replika's van al die Vrystaatse reptielsoorte, van die likkewaan to t die kleinste geitjies, te maak met die oog op ’n nuwe uitstalling.

Bo: Sep b y die eerste w itrenosterreplika (1969). Onder. Die o lifa n tb u l in die Nasionale M useum ( 1972/

(4)

Links bo. Sep se “klei-os”, ’n voorstellm g van die reusebuffel

Bo Die voltooide lew cnsgrootte b u ffe l m die Argeologie-uitstalling.

L inks Sep oorhandig ’n glasvesel- replika van 'n ou vo lk aan R egter Steyn, toenrnalige voorsitter van die M useum raad

Onder Sep en H enry K oen by re p lik a ’s van seekoeie.

Veselglas was egter nie die enigste m ediu m waarin sy kunstenaarstalent to t uiting gekom het nie. In die Museum is daar ook baie voorbeelde van sy agtergrondskilderye, letterwerk en modelleerwerk. Van sy olieverfskilderye hang o o k in baie Vrystaatse huise.

Sep het op 1 Augustus 1959 diens by die Museum aanvaar nadat hy ’n diploma in handelskuns van die Pretoriase Tegniese Kollege ontvang het. Sedert 1970 het hy die pos van Hooftegnikus beklee en was aan die h o o f van die Museum se span van vyf kunstenaars. Op 1 Augustus vanjaar is daar by geleentheid van ’n kort geselligheid dankie gese vir sy twintig ja ar toegewyde di^ns aan die Museum en as tasbare bewys hiervan is ’n stel glase en bierbekers met die Museum se em bleem daarop aan h o m oorhandig.

Sy plek onder ons sal leeg bly, maar die baie m onum e nte wat hy in die Museum en elders gelaat het, sal altyd vir ander as aansporing dien.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

is. 4) Benewens al hierdie struikelblokke was daar. ook 'n groat skaarste aan onderwysers. Lugtenburg: Geskiedenis van die onderwys in die S.A.. Hierdie onderwysers

Voor patiënten die in het eerste behandeljaar in een zwaardere ernstcategorie (B2, C of D) vielen, en die na fysio- of oefentherapeutische behandeling en eigen beweegactiviteiten

Biomasses (g MSCC/m2) des groupes taxonomiques de Ia macrofaune A) Biomasses relatives, moyennes. C) Biomasses des stations subtidales. C) Biomasses of the subtidal

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

foreign policy towards Indonesia throughout the Kennedy and Johnson years and the links between these policies and Washington’s priorities elsewhere in Southeast Asia during the

This could give a better view of the overall popularity of movies and TV series, and by analysing the metadata of tweets, like loca- tion and time, provides us with insights into

Ten behoeve van de statistische analyse is er gekeken naar de prestaties van de drie groepen – de controlekinderen, de risicokinderen zonder dyslexie en de risicokinderen met

The objective of this study consequently is to modify and elaborate De Goede‟s (2007) proposed learning potential model by elaborating the network of learning competency