VLERMUISE VAN DIE O.V.S
Die V rysta a t is nie n boom ryke gebied n ie e n dusis die v e rs k e id e n h e id v le rm u is e w a t h ie r aangetref w o rd klein in vergeleke met gebiede soos T ransvaal en verder noord en oos in S uid- A frika . 'n Paar van die w a t hier gevind w o rd , gaan van naderby beskou en bespreek w ord. Die G e e l-vru gte vle rm u is, E idolon h e lv u m is op verskeie plekke in die V rysta a t versam el en is die enigste soort van die vrugtevretende vlerm uise w a t hier voorkom . In S entraal A frik a kom hulle in kolonies van 2 0 0 0 0 0 voor m aar in S u id -A frik a w o rd h ulle enkel of in klein groepies aangetref. Bedags skuil h u lle in w oude in hoe borne w a a r hulle onderstebo aan takke hang. Die dieet bestaan u it vrugte en blom knoppe van borne, soos krem etart- en w ildevybom e.
G eel-vrugtevlerm uis (EIDOLON HELVUM).
W a t die ander hoofgroep, die insekvretende vlerm uise betref, w o rd vier fa m ilie s in die V rysta a t aangetref. 'n V le rm u is w a t baie alg em e e n is, is die Kaapse d a k v le rm u is , E ptesicus capensis w a t behoort to t die fa m ilie V espertilionidae. Hierdie vle rm u is is 'n klein, o n o p v a lle n d e d ie r tjie w a t m e e s ta l nou geassosieer is met m ensgem aakte konstruksies. Die diere verkies nou splete en gate om bedags in te sku il en geboue bied die skuilplekke. H ulle voedsel is h oo fsaa klik insekte, en verkies oop w a te r w a a r insekte m aklik bekom kan w o rd . In die n a tu u r kan hulle 'n ouderdom van to t tien ja a r bereik en in gevangenskap is ouderdom m e van 1 2 V 2 ja a r bereik. D it is hoe ouderdom m e vir diere met so 'n klein liggaam sgrootte.
J .P . W atson
Kaapse D a kvlerm uis (EPTESICUS CAPENSIS).
Die volgende fa m ilie w a t hier aangetref w o rd , is die lo sstert-vle rm u ise , M olossidae. Soos die naam aandui, w o rd die stert van die diere nie deur die vle rkm e m b ra a n in g e s lu it nie. Verder is som m ige soorte w a t in die fa m ilie voorkom , in staat om m et h ulle kort, dik beentjies te loop. In hulle skuilplekke hang hulle nie vry nie, m aar klou teen die s u b stra a t vas en kan daarop ro n dkruip . S om m ige soorte kan ook lang d istan sie s tydens hulle w eiperiodes afle, tot soveel as 5 0 kilom eter. A n d e r is w eer in staat om tot 6 0 0 m eter bokant die grond te vlieg w a a r hulle insekte vang w a t saam met die w a rm lug opbeweeg.
D ie E g ip tie s e lo s s te r tv le r m u is , T a d a rid a aegyptiaca is 'n lid van die fa m ilie en kom hier voor. Die dier se ore is nie baie g ro ot nie m aar staan weg na w eerskante langs die kop. H ulle is baie vin n ige en goeie vlieers w a t nou splete en gate v ir s k u ilin g verkies. Geboue en ander konstruksies, selfs los boom bas, dien as goeie skuilplek v ir die diere bedags. Die grootte van 'n kolonie w isse l van 2 0 to t 10 O d ie re e n hul voedsel is u its lu itlik insekte.
Egiptiese lo sste rtvle rm u is (TADARIDA AEGYPTIACA).
Die volgende soorte is baie skaars in die V rystaat; tew ens daar is net een of twee eksem plare van die diere versam el, w a t m o o n tlik daarop dui dat hulle m igreeders kan wees.
Die h olgesigvlerm uise (N ycteridae) is 'n klein fa m ilie w a a ra a n net 'n paar soorte behoort. Kenm erkend van die fa m ilie is die g root ore en 'n spleet in die gesig in die o m g ew ing van die neus. Daar w o rd beweer dat die spleet te doen het met die eggolokasie by hierdie diere. Hul voedsel bestaan u it insekte, spinnekoppe en skerpioene w a t van die g ro n d e n plantegroei af gevang w ord. O m dat die prooi van die diere op die grond of plantegroei sit, is die v lie g pa tro on onegalig en fladderend as hulle w ei. Hulle verkies g root oop spasies w a t baie donker is om bedags in te sku il soos grotte, s to rm w a te rs lo te en selfs gate w a t deur ystervarke en erdvarke gem aak is.
Die spesie w a t in die V rysta a t versam el is, is die G ew one sp le etn eu svle rm u is N ycte ris thebaica. K oloniegroottes w issel van 6 to t 6 0 0 individue. Die diere kom g e w o o n lik in w oude of goed beboste gebiede voor w a a r hulle tussen een en tw ee meter bokant die grond wei. Hul dieet bestaan hoo fsaa klik u it insekte w a t gevang w o rd en dan op dieselfde plek gevreet w o rd , w a t lei to t 'n opeenhoping van insekreste en g uano onder hierdie vreetplekke.
Hierdie diere gebruik g root oop, donker ru im te s as skuilplekke w a a r hulle aan h ulle pote hang. Hul voedsel bestaan u it insekte w a t in vlug gevang w o rd asook spinnekoppe en ander insekte w a t op die plantegroei sit.
G e o ffro y s e s a a ln e u s v le rm u is , R h in o lo p h u s cliv o s u s is die spesie w a t in die V rysta a t versam el is. Hulle verkies h oo fsaa klik g ro tte om bedags in te skuil, en w ei g rotte w a t 'n hoe h u m id ite it het. Hul dieet bestaan u it insekte w a t in die vlug gevang w o rd en ook op 'n spesifieke plek gevreet w ord. V olgens die reste blyk d it dat die diere m otte en kew ertjies verkies.
Liggaam sbou en g e s ig s tru k tu u r van Geoffroyse sa a ln eu svle r m u is (R H IN O L O P H U S C L I
VOSUS).
Gewone spleetneusvlerm uis (NYCTERIS THEBAICA).
Die la a ste fa m ilie w a t in die V ry s ta a t vertee n w o ordig w o rd , is die s a alne u svlerm u ise (R hinolophidae). Baie opvallend by die fa m ilie is die groot ore en die ingew ikkelde s tru k tu u r op die neus. Die neus is g e w o o n lik h o e fystervorm ig met 'n g ro ot aantal velvoue. H ulle oe is klein en onopvallend. Die agterste ledem ate kan deur 1 80 ° draai sodat die voetsool na vore wys.
V le rm u ise is seker die diergroep w a t die m inste aandag van die m eerderheid mense o ntva ng . Die rede h iervoor is heel m o o n tlik dat hulle naglew end is en onto eg a nklike skuilplekke gebruik.
V le rm u ise benut snags die lu g ru im w a t bedags deur die voels g ebruik w o rd Die a an p assing s by vlerm uise het h ulle in staat gestel om hierdie naglew e suksesvol te benut en d it w ord weerspieel in die g ro ot a an tal soorte w a t oor die hele w ereld voorkom en die g ro ot getalle w a t snags in die lu g ru im te bespeur is. Die le w e n sd u u r van vle rm u ise is lank, so w a t 25 jaar, in vergelyking met ander diere van dieselfde liggaa m sg ro o tte . D it is m o o n tlik toe te skryf aan die a a n p a s s in g w a t so m m ig e van h u lle ondergaan het om die tem po van die meeste van hul lig g a a m sfu n ksie s tydens h ulle rusperiodes en koue tye van die jaar te laat daal. Die aanpassing is hibernasie en kom ook voor by ander soogdiere w a t in koue dele van die w ereld
voorkom . ®