• No results found

Voorkoming is beter as genesing

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Voorkoming is beter as genesing"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

VOORKOMING IS BETER AS

GENESING

Cobus Dreyer

In sy voorwoord tot die “Gids vir die Museums van Suider-Afrika” maak Dr C K Brain, Direkteur van die Transvaal Museum, die stelling dat museums deur die eeue heen die bewaarplekke was van voorwerpe wat verband hou met die verlede, die hede, en die natuur waarvan ons ’n deel is. Daar rus dus ’n verantwoordelikheid op diegene wat die museumwese hul beroep gemaak het om voorwerpe te versamel, te bewaar, te beskryf en ook uit te stal teneinde kennis daaromtrent oor te dra.

Teenswoordig is dit veral die bewaringsaspek wat onder die soeklig kom . Dit is bekend dat daar groepe soos die Futuriste bestaan wat propageer dat museums vem ietig behoort te word. Hierdeur word alle

verbintenisse met die verlede verbreek en die weg na ’n “ nuwe toekom s” gebaan. Die aanslag teen Suid-Afrika is meer spesifiek daarop gemik om alle tekens van die Westerse beskawing hier uit te wis. Onlangs is twee groot buitelandse museums, naamlik die Nasionale Museum vir Natuur- geskiedenis in Lissabon en die Museum vir Modeme Kuns in Rio de Janeiro deur brand in puin gele. As dit daar kon gebeur, kan dit ook hier, en miskien juis hier, gebeur. Dit is dus nodig dat ons museums betyds die nodige voorsorgmaatreels tref.

Die Suider-Afrikaanse Museum- vereniging het die bal aan die rol gesit deur ’n akkrediteringskema van stapel te stuur, waarvolgens museums aan bepaalde vereistes m oet voldoen. Hierdie vereistes het veral te doen met die fisiese beveiliging van museum- versamelings.

As deel van hierdie landswyse program is die Nasionale Museum tans besig om sy personeel voor te berei in die basiese optrede ten opsigte van brandvoorkoming en -bestryding, ontruiming, ens.

Op Vrydag 20 April het Mnr van M olendorf van die Bloemfonteinse Brandweer die Museumpersoneel oor hierdie aspekte ingelig en ook ’n praktiese demonstrasie gegee van hoe ’n brand behoort geblus te word. Die besondere wyse waarop hy sy feite aangebied het, sal sekerlik daartoe bydra dat die personeel dit lank sal onthou.

’n Gevorderde kursus in Noodhulp sal binnekort ook vir Museumpersoneel- lede aangebied word.

M nr van M o len d o rf dem onstreer h o e ’n bra n d geblus kan word. Die M useum ­ personeel k y k belangstellend toe.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Niet alle systemen geven een verbetering van de technische resultaten om deze extra kosten te compenseren.. Op verzoek van de vleeskuikensector en met financiering van het PPE

Deze planten zijn deels afkomstig uit eigen teelt (waar ze in de pot geteeld worden!), deels worden deze ingekocht bij andere Italiaanse bedrijven, maar ook in Spanje en

As a new interpretation of the limited retention principle, data degradation makes it possible to find a good balance between data usability and limiting the impact of disclosure..

Een aantal collega’s zijn pas naar andere eilanden waar we kunnen uitbreiden en die mensen hadden gewoon gehoord van het programma en die waren al visnetten aan het inzamelen en

Ten behoeve van de statistische analyse is er gekeken naar de prestaties van de drie groepen – de controlekinderen, de risicokinderen zonder dyslexie en de risicokinderen met

F or our DG dis retisation we use a hierar hi onstru tion of H(curl) - onforming basis fun tions [1, 34℄, whi h satisfy the global de Rham diagram in the ontinuous nite..

• De bespuitingen met de herbiciden (fenmedifam alleen of in combinatie met metamitron) waren niet van invloed op het aantal geoogste knollen, totaal oogstgewicht en

• Variatie tussen vrachten binnen jaren en bedrijven: betreft de verschillen tussen vrachten die veroorzaakt kunnen worden door bemonsterings- en analyse onnauwkeurigheden of