• No results found

Jeremia en die woord in ’n tyd van krisis

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Jeremia en die woord in ’n tyd van krisis"

Copied!
16
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

JE R E M IA EN DIE WOORD IN ’N T Y D VAN K R ISIS

H .F . van Rooy

Departement Semitiese tale, PU v ir CHO

A B S T R A C T

Jerem iah and his w ork and book have a message fo r everyone who has to preach the Word of God. He was called to proclaim a message of doom in a time of national c r is is . Often he had to oppose the leaders of his people and the people them selves. T h is paper g ive s attention to some problem s re g a rd in g the prop h et and his relation to the book of Jerem iah, the times of Jerem iah, the Word in a time of theological and p o litical c r is is , the c r is is in the life and w ork of the p rop h e t and the Book of Jerem iah in the co n te x t of the c r is is of the e x ile and th e re a fte r. The im portance is dem onstrated of ta k in g at least a dual address into co n ­ sid eratio n when s tu d y in g the Book of Jerem iah, namely the people o f the time o f Jeremiah and the people of the Babylonian e xile .

I. INLEIDING

Die profe e t Jerem ia is 'n fig u u r wat d u id e lik behoort te sp reek tot elkeen wat te doen het met die v e rko n d ig in g van die Woord van God of wat na daardie v e rk o n d ig in g lu is te r. Soos hy in die boek van Jeremia g e sk ild e r w ord, het hy ’ n d u id e lik e besef van sy roeping gehad, maar ook van wat daardie roeping v ir hom inhou. Hy moes meermale d ire k ingaan teen die kon in g , die leiers van sy v o lk , ander profete en die vo lk self. Sy w erk het geskied in 'n ty d van k ris is - en sy w erk was v ir homself ’ n k r is is . Ju is daarom het die boek van Jerem ia baie te sê oor die bediening van die Woord in 'n ty d van k r is is , soos ook die jare ta g tig in S u id -A frik a d ikw e ls g etip eer kan w ord. H ier sal agtereenvolgens aandag gegee word aan besondere probleme rondom die boek van Jerem ia, die agterg ron d van die optrede van Jerem ia, die woord in 'n ty d van teologiese en p olitie ke k r is is , die k ris is in die lewe van die profeet self en die boek van Jeremia in die k ris is van die b a llin g sk a p en daarna.

(2)

2. PRO BLEM E RONDOM DIE BO EK V A N JER EM IA

Crenshaw (1983) bied ’ n goeie oorsig van resente n avo rsing oor die boek Jerem ia. H ie rb y moet in gedagte gehou word dat v e rsk ille n d e soorte stof in die boek on d erskei kan w ord. In Jeremia 46-51 word profesieë teen die iia s ie s aangetref en Jerem ia 52 is 'n h istoriese aanhangsel. In Jeremia 1-45 word daar v ie r tipes stof on d e rsk e i, wat tra d isio neel as A , B, C en D aangedui w ord. A omvat die d ig te rlik e profetiese u itsp ra ke in Jeremia 1-25, B die b io g rafie se verhalende stof in 26-45, C die p rofetiese u itsp ra ke in Jeremia 1-45 en D die sogenaamde troosboek in Jeremia 30 en 31 (v e rg e ly k C renshaw 1983:118). C renshaw w ys dan op ve ral v y f vrae wat v ir die n avo rsing rondom die boek vandag van belang is en waaroor die standpunte soms d ra stie s v e rs k il (C renshaw , 1983:118). Die v y f vrae kan soos volg geform uleer word:

1. W atter deel van die boek is van Jerem ia self afkom stig?

2. Wat is die a g te rg ron d van die ooreenkomste in taal en sty l tussen Jeremia en die sogenaamde deuteronom iste (aan wie die finale

v e rw e rk in g van die boeke Josua tot 2 Konings to e g e sk ry f w ord)? 3. Wie is in die boek aan die woord - Jerem ia of die latere gemeenskap? 4. O penbaar die sogenaamde b elyd enisse van Jerem ia wel iets van

Jerem ia self?

5. Het Jerem ia w e rk lik alleen gestaan teenoor die p rofete van sy tyd?

H ie rdie v ra e kan m iskien g ered useer w ord to t die basiese vraa g na die w edersydse v e rho ud ing tussen die p rofeet en die boek. H ieroor gaan die weë e rn s tig uiteen. Aan die een u ite rste staan die sta n d p u n t van iemand soos C a rro ll, wat onomwonde stel: "T h e book is not about the h isto rica l Jerem iah b u t rep resents a m u ltilayered presentation of a prop h e t from the p e rsp e ctiv e of la te r gen eration s" (1981:28). Wat wel grotendeels van Jerem ia se lf kan wees, is die d ig te rlik e profetiese u itsp ra k e in 1-25 (1981:9). D it s lu it dus die sogenaamde stof A in. Wat die p rosaredes b e tre f, sê hy: "M y p oin t is ra th e r th a t a major poet

. . . does not use banal prose fo r the m ajority of his most im portant statem ents" (1981:9). In a a n slu itin g b y A lb e rt Schw eizer se bekende w e rk oor die lewe van Je su s w ys h y s te rk die "q u est fo r the h isto rica l Jerem iah" af (1981:25). V ir d ie latere geslagte het die boek e e rd e r die antwoord op twee b e la n g rike vrae , naamlik "Hoe moet 'n profeet optroe

(3)

-332-in v e rs k ille n d e om standighede?" en "Wat is die regte reaksie op die v e rk o n d ig in g van 'n profeet" (1981:28, 29).

Ook Nicholson gaan in die rig tin g . Hy gee wel p le k aan Jerem ia se eie u itsp ra k e , maar lê meer klem op die oo rd rag van die gegewens in die ty d van die b a llin g sk a p , w aartydens die u its p ra k e g e b ru ik is en dikw els u itg e b re i en on tw ikke l is om die v e ran d e rd e om standighede van die e k silie se gemeenskap aan te sp re e k . In h ie rd ie ty d is van die verhalende gedeeltes opgestel, w aarin ook die teologiese betekenis van gebeure in Jerem ia se lewe en ty d weergegee w ord. Die fin a le vorm van die boek moet grotendeels teen die einde van die b a llin g sk a p geplaas word (N ich olso n, 1970:136). S y sta n d p u n t kan ook mooi raakgesien word in die tite l van sy w erk: Preaching to the exiles: A stu d y of the prose tra d itio n of Jerem iah.

Aan die ander kant van die spektrum staan iemand soos John B rig h t, wat ve rw y s na die rykdom van b io g rafie se m ateriaal in die boek (1976a:333). B le nkin sop sé dat daar meer b io g rafie se materiaal oor Jerem ia bekend is as oor enige ander profeet (1984:155). Alhoewel hy ruim te laat v ir 'n deuteronom istiese re d a ksie , oordeel hy dat die belyd e n isse van Jerem ia (B -s to f) Jeremia se om standighede a kk u ra at re fle k te e r (1984:157).

Brueggem ann het 'n sta n d p u n t wat p rob e e r om die middeweg tu ssen die twee u ite rste s te volg en vat sy sie n in g van die v e rh o u d in g tussen die h istorie se Jerem ia en die weergawe in die boek soos volg saam (1983:132): "We have an im aginative lite r a r y co n stru ctio n governed b y a pow erful person of memory". Hy sien ook ’ n teologiese in ten sle a g ter die boek, wat dan wel b re ë r gaan as bloot 'n weergawe van d it wat Jerem ia in sy eie ty d gedoen, e rv a a r en gesê het. Die re d a kte u rs van die boek wou Jerem ia in die ty d van die b a llin g sk a p voorhou as 'n model of paradigma van wat 'n p rofeet en 'n gelow ige is en wat Israel kan wees. So was hu lle kreatiew e teoloë wat geloof wou bou in die ty d van Israel se grootste k r is is (1983:132).

Op die vraa g na die ve rh o u d in g tu ssen d ie boek en die profeet kan dus d rie basiese antwoorde gegee w o rd , met v e rs k ille n d e n uanseringe wel m oontlik:

(4)

-333-1. Die boek is basics b io g rafies in g e ste l, met 'n getroue weergawe van Jeremia se woorde.

2. Die boek is p re d ik in g v ir 'n volgende geslag en die h istoriese Jeremia is nie w e rk lik van belang nie.

3. Die p re d ik in g van d ie boek v ir 'n volgende geslag kan nie losgemaak w ord van d it wat Jerem ia gesê en gedoen het nie.

Die oplossing moet in h ie rd ie laaste rig tin g gesoek w ord. D it moet inderdaad aanvaar w ord d at d ie boek se lf sy fin ale beslag in die ty d van die b a llin g sk a p en na d ie dood van Jerem ia g e k ry het.

Jerem ia het ook veel meer gesê, gedoen en e rv a a r as wat in die boek b e s k ry f w ord. D it wat weergegee w ord , is nie maar bloot oorgelew er om iets in te re ssa n ts oor Jerem ia te v e rte l nie, maar d it is gesien as 'n woord wat v ir die volgende geslag van belang is . Jeremia het 'n boodskap gehad v ir sy ty d , maar daardie boodskap b ly 'n lewende boodskap wat ook gesp reek het to t d ie gemeenskap van die b a llin g sk a p , 'n boodskap w aarby d ie Nuwe Testam ent meermale s te rk aan g eslu it het en wat vandag steeds in 'n ty d van k r is is sp re e k.

3. DIE T Y D V A N JE R E M IA

Omdat die besonderhede oor die ty d van Jeremia g e re d e lik in in le id in g s to t die Ou Testam ent of kommentare op Jeremia nageslaan kan word (v e rg e ly k b yvo orb eeld B rig h t, 1976a:315-331, H a r r is o n ,'1970:802-808 en Sm it, 1965), w ord h ie r alleen 'n k o rt oorsig gegee. ~" Jerem ia is w a a rs k y n lik gebore in ongeveer 640 v .c . en alhoewel die ty d van s y dood nie seker is nie, kon d it teen ongeveer 580 v . C . o f effen s la te r gedateer w ord. H y het dus as profeet opgetree in die ty d van kon in g s Jo sia , Joahas, Jojakim , Jojagin en Sedekia van Ju d a . In d ie ty d van Josia het Juda v r y geword van A s s irie s e oo rh e ersin g en het A s s ir ië se lf fin aal ondergegaan, nadat N ineve in 612 v . C . ingeneem en verw oes is . Babilonië het as die nuwe grootmoondheid op d ie voo rg ron d getree. In die ty d van Josia het ook die bekende g ro o t g o d sd ie n stig e hervorm ing p la a sg evin d . Na d ie ondergang van A s s ir ië was Ju d a e g te r in die s p e rv u u r tu ssen E g ip te en Babilonië. Jo sia is in 609 dood b y Megiddo in 'n v e ld sla g teen E g ip te . Van 609-605 het E g ip te die groo tste invloed

(5)

-334-op Ju d a gehad, sodat Joahas self d eu r Nego afg e sit is en Jojakim in sy p le k as koning aangestel is. Hy was n iks meer as 'n vassal van Egipte nie. In s y ty d het die hervorm ing van Josia e in tlik sy laaste s tu ip tre k k in g s gehad. In 605 het N ebukadneser E gipte b y Karkem is verslaan en teen 603 was Juda 'n vassal van Babilonië. Jojakim het egter teen 600 teen N ebukadneser g e re b e lle e r, wat in 598 uitgeloop het op 'n aanval op Jerusalem , die inname van Jerusalem en die deportasie van Jo ja g in , wat Jojakim intussen opgevolg het, na B abilonië in 597. Sedekia is as koning in Jerusalem aangestel. In 589 het hy weer teen N ebukadneser g ereb elleer. H ierop is Jerusalem beleër en na agtien maande ingeneem in w a a rs k y n lik 587/6 voor C h ris tu s . Die stad is ingeneem en verwoes en 'n tweede d eportasie het gevolg. Juda het ’ n Babiloniese p ro v in s ie gew ord, met Gedalja as goew erneur. Hy is egter spoedig verm oor. Van die oorblyw ende Ju d e ë rs het na E gipte gevlug en Jerem ia soontoe saamgeneem, waar hy w a a rs k y n lik g e ste rf het.

Jerem ia het dus geleef in 'n ty d w aar ’ n gelowige koning opgevolg is d eu r goddelose kon in g s, waarin een wêreldm oondheid ondergegaan het en 'n nuwe op die voorgrond getree het, met fatale gevolge v ir Ju d a . In h ie rd ie ty d moes hy as God se profeet die oordeel aankondig oor die sondes van die v o lk , 'n oordeel wat v o ltre k is in die v e rlie s van v ry h e id , die on dergang van Juda en die v e rn ie tig in g van Jerusalem en die tempel van die Here in Jerusalem .

4. DIE T EO LO G IESE K R ISIS

Die teologiese k r is is het ten gron d slag gelê van die kern van die boodskap wat Jerem ia aan die v o lk van sy ty d g e b rin g het. V e ra l die k o n in k ry k van Ju d a is d e u r sy bestaan heen gedra d e u r 'n teologie wat basies as op tim isties b e s k ry f kan w ord, wat steeds - selfs in 'n groot k ris is - gew eldige v e rtro u e in die toekoms geskep het (v e rg e ly k B rig h t 1976b: 140). H ie rdie sie n in g van Juda word meermale s te rk aan Jerusalem en ook die tempel v e rb in d , met 'n besondere v e rtro u e ju is weens die teenw oordigheid van die tempel in Jerusalem . Jerem ia se optrede in die ve rb an d kan v e rg e ly k word met die optrede van die profeet Miga (v e rg e ly k Clem ents, 1965:51). Die teologie van Juda het gewentel rondom die verbon d met Dawid. Die Here het Sion v e rk ie s as sy woonplek en

(6)

-335-aan die Daw idiese d in a stie on ve rb re e kb a re beloftes gemaak van 'n ewige d in a stie en van oorw inn in g oor die vyan d e ( B r ig h t, 1976a:331).

D it is hierteen dat Jerem ia in opstand gekom het. Alhoewel min van sy profetiese u its p ra k e in d ie ty d van Josia gedateer kan w ord, is d it baie w a a rs k y n lik dat hy die hervorm ing van Josia goedgesind was. H ierdie hervorm ing het ve rb an d gehou met 'n ander v e rb o n d stra d isie as die van Dawid, naamlik die ve rb on d van S ina i. D it is baie d u id e lik dat wat die verbond met God b e tre f, daar twee aparte strome was, wat wel nie met mekaar in s try d was nie, maar wat tog d u id e lik twee patrone vertoon het. Die een patroon word aangetref in die verbon d met Abraham en Dawid. H ierin w ord die klem baie ste rk gelê op God se in is ia tie f en op sy beloftes. Van d ie mens of volk met wie die verbon d g e s lu it w ord, word gehoorsaamheid en lo jaliteit v e re is, maar daar w ord geensins in besonderheid v o o rs k rifte neergelê wat nagekom moet word nie. In die Sinaitiese ve rb o n d , veral soos hernuwe in Deuteronomium, is d it steeds God wat die in is ia tie f neem en wat genade bewys het, maar daar w ord 'n groot aantal bepalings neergelê wat die vo lk moet onderhou. Die behoud van God se genade word hieraan voo rw aardelik gemaak. Ongehoorsaamheid lei tot die dood en gehoorsaamheid tot seen. D it kan baie d u id e lik gesien word in byvoorbeeld Deuteronomium 28-30.

Die hervorm ing van Josia het dan hiermee v erb an d gehou. D it kan byvoorbeeld gesien w ord in 2 K onings 22-23, w aar daar gepraat word van 'n wetboek wat g e v in d is in die tempel. H ie rd ie w etboek het eise bevat waaraan die v o lk gehoorsaam moes wees (2 Kon 22:13). Die volk was ongehoorsaam en daarom het die Here se toorn teen h ulle ontvlam (2 Kon 22:13). Die boek w ord inderdaad die boek van die verbond genoem (2 Kon 23:2 en 3 ). D it is n a tu u rlik goed bekend dat h ie rd ie boek d e u r d ie sogenaamde k ritie s e teoloë al lan k aan Deuteronomium v e rb in d is . Alhoewel daardie boek nie maar bloot as 'n v e rs in s e l u it die sewende eeu voo r C h ris tu s beskou kan w ord nie, is d it tog baie w a a rs k y n lik dat d it - of 'n groo t deel daarvan - wel daardie w etboek was. D it kan afgelei w ord u it 'n v e rg e ly k in g van d ie gegewens in 2 K onings 22-23 met die inhoud van Deuteronomium. Die ontstaansg eskied en is van Deuteronomium is 'n probleem op sy eie, maar die belang van d ie boek in die ty d net voor en gedurende die Babiloniese b a llin g sk a p moet erken w ord.

(7)

-336-Alhoewel die twee v e rb o n d stra d isie s aanvullend verstaan moet w ord, is d it d u id e lik dat die leiers en vo lk van Juda in die ty d van Jerem ia, veral na die dood van Jo sia, die bepalings van Sinai verontagsaam het en v a sg e g ry p het aan die beloftes aan Dawid. Wat dus in s try d met mekaar was, was die in te rp re ta sie van die v o lk van die verbond met Dawid en die eise wat God aan die vo lk voorgehou het. B rig h t (197Gb: 171) stel d it soos volg: "Two ways of u n d e rsta n d in g G od's covenant with his people had come to stand in irre c o n c ila b le tension with each o th e r". H ierdie spann in g het ve ra l na die dood van Josia baie s te rk geword. Jojakim ve ral het, ondersteun d e u r die h e ilsp ro fe te , heeltemal gebreek met die verbon d by Sinai om eensydig vas te g r y p aan die verbond met Dawid - en hierteen het Jeremia al hoe s te rk e r van u it die S inaitiese verbond opgetree (v e rg e ly k Sekine, 1959:51). Jeremia het uitgegaan van God se genade soos geopenbaar in die uittog u it E gipte en die inname van die land, maar d it ook v e rb in d aan die bepalings van die verbond (B r ig h t, 1976b: 144).

Jerem ia se woorde het dus meermale v erb an d gehou met h ierd ie s k e e ftre k k in g van God se beloftes aan Dawid - v e rg e ly k byvoorbeeld Jerem ia 8:4-11; 11:1-17; 14:1-18; 26:1-24. Die bekendste u itsp ra a k van hom in die verb an d is e g te r die tem pelrede van Jeremia 7:1-15, waarin die valse v e rtro u e van die vo lk ten s te rk s te ontm asker w ord. Von Rad vat die boodskap h ie rvan soos volg saam: "What w orth does a sh rin e have if men who hold Jahw eh's commandments in contempt th in k that they can fin d s e c u rity th e r e l" (1975:197). H ie rd ie rede wys dat die hervorm ing van Josia spoedig na sy dood v e rv lu g tig het. ’ n Uitw endige kultie se vorm baat n ik s as die verbon d self v erg eet is nie. H ierdie rede d ateer w a a rs k y n lik u it 'n ty d vroeg in die re g e rin g van Jojakim ( B rig h t, 1976b: 163), d a lk in die ja a r 608 (O ve rh o lt, 1970:4-5). V ir 'n volledige b e sp re kin g van die gedeelte met die ty d en a g te rg ro n d , kan ve rw ys word na O v e rh o lt (1970:1-23). Ook Reventlow (1969) het 'n b reedvoerige b e sp re kin g van die gedeelte, w aarin hy w ys op die algetnene probleme in su lke prosagedeeltes. H y wil d it ook v e rb in d aan ’ n optrede van Jeremia in 608 v . C . (R eventlow , 1969:325-326) en v e rg e ly k die gedeelte b re e d vo e rig met Jerem ia 26, w aarin gewys w ord wat die rede v ir Jeremia tot gevolg gehad het. Die spann in g van Jerem ia se ty d en die sekerheidsteologie b ly k d u id e lik u it die gedeelte. Jeremia het geen oom blik g ehuiw er om die valse g e ru sth e id in die openbaar te ontm asker

(8)

-337-nie. Die vaise g e ru ste s was wel bekommerd oor h ulle voortbestaan in d ie beloofde land. D it was heel te verstane in d ie lig van d ie dood van Josia in die v o rig e ja a r, die a fse ttin g van Joahas d e u r farao Nego en die opkoms van B abilon ië. Die mense het sekerheid gesoek, se ke rh e id ook oor h ulle voortb estaan . Die se kerheid het h ulle g e k ry in die optim istiese Daw idsteologie, ondersteu n d e u r die valse p rofe te (Jerem ia 7 :4 ). H ierteenoor stel Jeremia die eise van die ve rb on d . D eur d ie v o lk se verbondsontrou het h ulle die aanspraak op God se genade v e rlo o r. Hulle glo dat die Here se genade steeds hulle deel sal wees en dat hulle daarom in die beloofde land sal b ly woon. Die Here stel e g ter d u id e lik sy voorwaarde: Maak ju lle paaie en ju lle dade reg, sodat Ek ju lle sal laat b ly in h ie rd ie plek (Jeremia 7 :3 ). Die gevolg wat die Here v e rla n g , is dat hulle sal b ly voortbestaan in die beloofde land, maar d it kan nie sonder gehoorsaam heid aan h ulle kant nie. Jeremia het dus nie teruggedeins d a arvo or om in die openbaar teen die v o lk en h ulle leiers in te gaan nie. H y het hulle daarop gewys dat die pad wat God aangedui het, die pad van b e ke rin g was ( B rig h t, 1976b: 149). Da S ilva se b e sp re kin g van die gedeelte ly daaron der dat hy nie die spanning tussen twee v e rb o n d stra d isie s In sy v e rk la rin g in b e re ke nin g b rin g nie (v e rg e ly k ve ral 1985:219, 222, 227 en 231). D it is d ikw e ls d ie k ra g van die Woord dat d it teen alle m enslike verw ag tin g e en u its p ra k e kan ingaan om God se w il voorop te s te l. V i r Jerem ia se lf het s y op trede b y ka n s die dood beteken b y h ie rd ie geleentheid (v e rg e ly k Jerem ia 26) - maar se lfs d it kon nie d ie Woord tot sw ye b rin g nie.

Die boek Jerem ia bied in meer as een op sig 'n baie goeie voorbeeld van die profetiese p roses waaraan O v e rh o lt b re e d vo e rig aandag gegee het. H y w ys daarop d a t die gesag van die p rofeet van twee sake afhang, naamlik 'n op en b arin g van Jahw e aan d ie een kant en e rk e n n in g bin ne 'n sekere sosiale kon teks van ten m inste 'n deel van s y gehoor, aan die a n d e rka n t (1979:518). In h ie rd ie o p sig het Jerem ia meermale 'n k r is is beleef, ju is omdat die v o lk nie wou erken dat sy boodskap van Jahwe afkom stig was n ie . In die p rofetiese proses on d e rske i O v e rh o lt dan ve ra l d rie b e la n g rike elemente, naamlik die b o -n a tu u rlik e wat 'n boodskap het, die p rofeet d e u r wie die boodskap oorgedra moet w ord en d ie gehoor tot wie d ie boodskap g e rig is (1977:132-133). Wat ve ra l b e la n g rik is , is die w isse lw e rk in g tu ssen die d rie p a rty e . Ten o p sigte van die teologiese k r is is is d it d u id e lik dat die v o lk Jerem ia se boodskap v e rw e rp het.

(9)

-338-Jerem ia het e g ter sy boodskap gehandhaaf teen die w eerstand van die v o lk in en so getoon dat h y getrou b ly aan sy op d rag .

5. DIE P O LIT IE K E K R ISIS

Brueggem ann (1983:138-141) on d e rske i d rie sake wat van belang is v ir Jerem ia se openbare o p tre de , naamlik dat d it g e rig was op die openbare le ie rsk a p (k o n in g , p rie s te rs , p ro fe te ), dat hy die p o litie k e g eskiedenis gesien het as 'n te rre in van God se soewereine op trede en dat h y self baie d u id e lik sta n d p u n t ingeneem het in 'n saak van openbare belang. H ie rd ie sake is van belang om Jerem ia se sogenaamde p olitie k e u its p ra k e te verstaan - in besonder d it wat ve rb an d hou met b u itelan d se p o litie k . D it het v e ra l gegaan oor d ie v e rh o u d in g met E gipte en Babilon ië. In die ty d na die dood van Josia moes d it baie d u id e lik gewees het dat Babilonië die opkomende mag was en dat E g ip te se mag aan d ie taan was. D it het e g te r nie v ir Jojakim a a n v a n k lik en la te r v ir Sedekia daarvan weerhou om teen B a b ilon ië in opstand te kom nie (v e rg e ly k O v e rh o lt, 1970:3). Die a g te rg ro n d h ie rvan was wel in 'n groo t mate gcleë in die valse v e rtro u e van die v o lk in God se nabyheid waarna reeds ve rw y s is.

Jerem ia moes telken s die oordeel aan die vo lk v e rk o n d ig , wat dus e in tlik ingehou het dat hy gesê het dat die vyande die oorhand oor God se vo lk sal k r y . Dat d it die boodskap was wat hy moes gaan v e rk o n d ig , het reeds uit sy roeping g e b ly k (1:14-16). T e lken s moes hy v e rte l van die v ya n d wat u it die noorde sal kom en wat die oorw inn in g gaan behaal oor Juda (4:5-31). V ir meer as een koning het hy v e rko n d ig dat hulle liew er moes oorgee aan die B a b ilo n ië rs, dat opstand en s try d en oorlog te ve rg e e fs is . D it het hy reeds gedoen in die ty d van Jojakim . 'n Goeie voorbeeld h iervan word aan getref in Jerem ia 25:1-14, wat dateer u it die v ie rd e jaar van Jojakom, ongeveer 605 v . C . D aarin is d u id e lik uitgew ys dat N ebu kadn eser, wat toe pas op die troon gekom het, as s tra f van die Here teen Juda sal o p tre k en oorw in. Na die neerlaag teen N ebukadneser in 598/7 v . C . het h y voortgegaan om die oordeel tfe v e rk o n d ig , ook aan Sedekia. Die verw ag tin g van die v o lk dat Jojagin u it b a llin g sk a p sal te ru g k e e r, het hy baie sk e rp afgew ys en v ir Sedekia daarop gewys dat hulle aan Babilonië ond erd anig moet wees (v e rg e ly k Jerem ia 27). H ierdie boodskap is ook p er b rie f na die b a llin g e in B abilon ië g e stu u r (Jeremia

(10)

-339-28). In die ty d to Jerusalem weer beleër is - ongeveer 588 v . C . - het Jeremia oorgawe bepleit toe Sedekia die Here d e u r hom wou raadpleeg (Jeremia 21). In h ierd ie ty d is die beleg ook ty d e lik opgesé toe die B a b ilon ië rs gehoor het dat die Egiptenare op pad is om Juda te help. Die v o lk het wel gehoop dat d it die einde van die beleg sou beteken, maar weer het Jeremia v e rko n d ig dat d it 'n ydele hoop was (Jeremia 37:1-10). Hy het Sedekia baie s te rk aangeraai om liew er self ook oor te gee (Jeremia 38:14-28).

Jeremia het dus goed raakgesien dat opstand fataal was. Die geskiedenis is in God se hand en weens die sonde en ve rb o n d sb re u k van die vo lk het God h ulle oorgelew er in die mag van hulle vyande. Sy volksgenote wou Jerem ia as 'n v e rra a ie r veroordeel, maar die woord wat hy moes gaan v e rk o n d ig , het steeds w e e rk lin k en ook in v e rv u llin g gegaan. Hy het nie gehuiw er om h ie rd ie woord u it te sp reek voor konings en hulle howelinge nie, selfs wanneer die dood g e d re ig het. Die valse v e rtrou e van die v o lk het 'n valse hoop tot gevolg gehad. D it het gelei tot optrede teenoor N ebukadneser wat die u ite in d e lik e neerlaag en ellende alleen v e rg ro o t het. Jeremia was 'n p a trio t, maar 'n p a trio t wat nie gesw yg het wanneer hy kon sien dat die v o lk en die le iers van die v o lk op 'n pad was wat oor die afg ro n d die ellende in lei nie.

6. DIE K R IS IS IN JE R E M IA SE EIE LEWE .

Van Jerem ia sê B r ig h t (1976a:333): "N o b ra v e r o r more tra g ic fig u re e v e r tro d the stage of Israel's h is to ry than the prop h et Jerem iah” . Sy woorde het d ikw els v ir homself v e rv o lg in g op d ie hals gehaal. S y roeping wou soms e in tlik v ir hom te veel w ord - maar hy kon daarvan nie w egvlug nie. S y s tr y d teen sy eie v o lk het v ir hom meermale 'n s tr y d met en se lfs teen God gew ord. V rie ze n stel d it soos volg (1966:77): "h ij b re n g t maar niet het Woord Gods o v e r, maar w o rste lt e r ze lf mee en tevens w o rste lt hij met God om zijn v o lk " . Ook kan daar meermale in s y woorde 'n gew eldige spanning gesien w ord , tu ssen s y eie gevoelens en begeertes aan d ie eenkant en sy dw ingende roepingsbesef aan die a nd er kant (H a rris o n , 1970:808). H y het hom een gevoel met d ie v o lk in h u lle gevaar en met d ie land in die groo t d re ig in g (Von Rad, 1975:196), maar ten sp yto daarvan moes h y steeds sy opdrag u itv o e r. V ir die k r is is in d ie profeet

(11)

-340-se eie lewe Is die sogenaamde b elyd enis-340-se van Jeremia van besondere belang. D it getu ig van sy w o rstelin g met God, sy smart en die dwang van sy roeping. D aarin w ord inderdaad sy h art blootgelê (v e rg e ly k B le n k in so p , 1984:157).

D it was van sy roeping af d u id e lik dat Jeremia 'n boodskap van oordeel moes gaan v e rko n d ig . Daar w ord wel ook 'n boodskap van genade a an g etref, maar die klem lê op oordeel, op s tra f, op die oproep tot b e k e rin g . Tog het die inhoud van sy v e rk o n d ig in g horn nie vreugde aangedoen nie, maar gew eldige p y n . Die pyn was selfs 'n fisie se pyn (kram pe in sy ingewande, Jerem ia 4:19) b y die aanhoor van die oo rlo g kre te wat gepaardgaan met die v e rv u llin g van die oordeel. H y het saam met die vo lk gely: My v o lk se wonde is ook my wonde, ek is in d ie rou, d e u r angs oorw eldig (Jerem ia 8 :21). D it het v ir hom gevoel asof h y nie genoeg trane het om oor sy v o lk te h uil nie (Jerem ia 9 :1 ).

In sy roeping is d it ook aan hom d u id e lik gemaak dat hy teenstand gaan e rv a a r. Die Here het gesê dat die hele land, die ko n in g sh u is van Ju d a, al d ie koning se am ptenare, die p rie s te rs en die b e vo lkin g teen hom sal wees, dat hulle teen hom sal veg (Jerem ia 1:18 en 19). D it het hy geweet, maar nogtans was d it telken s soos 'n swaard d e u r sy h art. Hy het meermale gevoel soos ’ n lam wat te r sla g tin g gelei w ord (Jeremia 11:19). D it het v ir hom soos v ir A saf gevoel asof die goddelose voorspoedig is te rw yl hy moet ly (Jerem ia 12:1). H y kon selfs oordeel afb id oor s y vyande in h ie rd ie w o rste lin g met God en sy roeping (Jeremia 18:18-23). Hy het geweet dat die mense teen hom is weens die boodskap wat hy moes ve rko n d ig : Ek is 'n man wat d w a rsd e u r die land mense moet b e sk u ld ig en met h ulle moes tw is (Jerem ia 15:10). Soos Job het hy selfs b y geleentheid sy geboortedag en die man wat die boodskap van sy geboorte g e b rin g het, v e rv lo e k (20:14-18). God se woord was v ir hom ’ n v re u g d e , d it het hom vol ve ro n tw a a rd ig in g gemaak -maar daarmee saam het die pyn gekom (15:15-18). H ie rd e u r het daar e in tlik s try d gekom tu ssen hom en God - en God het gewen. As hy p ra at, is d it net geweld en v e r d r u k k in g - en daarop volg spot en v e rn e d e rin g v ir hom. As hy e g te r sw yg, brand die woord soos v u u r in hom. H y kan daarvan nie loskom nie - en op die ou end gee hy sy saak in God se hande (20:7-13). Daar is reeds verw ys na die d rie elemente wat O v e rh o lt in die profetiese p roses o n d e rsk e i. Jerem ia bied ook 'n tre ffe n d e voorbeeld van die

(12)

-341-w issel-341-w erkin g tu ssen d ie p rofeet en s y Send er. S y opdrag is soms v ir horn te groo t, maar hy kan en mag d it nie on tv lu g nie. Teen sy w eerstand en selfs opstand in w ord die opdrag gehandhaaf en h y moet d it u itvoe r.

Om God se Woord te b rin g is dus geen goedkoop saak nie. Dikwels gaan d it met spanning gepaard, Juis omdat die Woord teen die mens in d ru is en van die mens o ffe rs v ra . Die v e rk o n d ig e r van die Woord moet dus ook tot die besef kom dat h ierd ie Woord veel g ro te r is as h yse lf - en Jeremia leer hoeveel smart h ie rd ie w orstelin g kan b rin g .

7. DIE B O O D SK A P V A N JE R E M IA IN DIE B A L L IN G S K A P EN D A A R N A

Daar is reeds gewys op die vraag na die e in tlik e ad res van die boek van Jerem ia. Op h ie rd ie vraa g word daar inderdaad v e rsk ille n d e antwoorde gegee. M iskien het d it die meeste sin om in die beantw oording van die vraag aan te s lu it b y die tite l van Crenshaw (1983) se a rtik e l wat 'n oorsig bied oor die n avo rsing oor Jeremia: "A liv in g tra d itio n ". Jerem ia as h istoriese persoon wat 'n d u id e lik e boodskap in sy eie ty d g esp reek het, b ly d ie v e rtre k p u n t v ir die b e stu d erin g van die boek. A s d ie belang van Jeremia e g ter daar opgehou het, hoekom is s y woorde versatile!, gebundel en bewaar? Aan die einde van sy lewe is Jerem ia teen s y sin na Egipte geneem w aar h y w a a rs k y n lik g e ste rf het. O f s y woorde nou daar versam el is of in Ju d a , s y woorde is gebundel om d aard e u r ook 'n boodskap te gee aan diegene wat d ie ondergang van Juda reeds deurgemaak het. Die gedagte dat Jerem ia slegs poëtiese u itsp ra k e nagelaat het en dat 'n d ig te r nie van prosa g e b ru ik sou maak nie, het geen w eten skaplike g ron d nie. Diegene wat die versam elw erk afgerond het, het s e k e rlik d ie mense van hulle eie ty d in gedagte gehad om d e u r die woorde van Jerem ia v ir h u lle 'n boodskap te gee. Jeremia was tog nie die e n ig ste p rofe e t in daardie ty d wat die Here se Woord v e rko n d ig het nie - d in k maar aan U ria die seun van Semaja w aarvan Jerem ia 27:20-23 m elding maak, wat d ieselfd e din g e as Jerem ia gesê het. S y woorde is e g te r nie v ir ons opgeteken nie. Die boodskap wat u it Jerem ia se woorde g esp reek het tot die volgende geslag, d ie geslag van die b a llin g sk a p , omvat v e rs k ille n d e sake. D it het d ie rede d u id e lik gemaak v ir die oordeel wat die v o lk g e tre f het. Die valse ve rtro u e en v o lh a rd in g

(13)

-342-in ontrou w ord d e u r Jerem ia ontm asker. D it sp re e k ook van 'n boodskap van hoop - d in k maar aan die nuwe verb on d en die v e rk o n d ig in g van 'n b a llin g s k a p van sew entig ja a r. Die belang van gehoorsaamheid en b e k e rin g word o n d e rstre e p en die profeet se p ersoonlike omgang en w o rste lin g met God en s y roeping moet elke gelowige aanspreek. D it kan aanvaar w ord dat 'n seleksie gemaak is van stof van Jerem ia om h ie rd ie boodskap d e u r te dra na die geslag van die b a llin g sk a p .

Die lewende tra d is ie hou e g te r nie daar op nie. Ook in d ie Nuwe Testam ent w e e rk lin k die woorde van Jerem ia. D in k maar aan die nuwe ve rb on d van die eerste nagmaal, w aardeur die woorde van Jerem ia die eeue o o rb ru g tot vandag toe.

8. S LO T

Ten slo tte w ord as sam evatting maar ook met die oog op die eietydse v e rk o n d ig in g van die Woord 'n paar s te llin g s gemaak, met v e rd u id e lik in g by.

1. In die b e stu d erin g van die boeke van die Ou Testam ent is d it n a tu u rlik so dat die h isto rie se a g te rg ron d van elke boek b e la n g rik is. Waaraan e g te r ook aandag gegee moet w ord, is die adres tot wie e lke boek g e rig was.

H ie rd ie adres van die boek kan n a tu u rlik anders wees as die mense wat in die boek se lf aan die orde kom. So w ord b yvo orb eeld die geskied enis van Israel in die boeke Samuel en K o ning s besp reek om d a ard e u r 'n boodskap te gee w a a rs k y n lik v ir die mense in die Babiloniese b a llin g sk a p . In die p rofe tie se boeke kan daar d us ook 'n dubbele adres wees: diegene tot wie die profeet se woorde g e rig was en diegene op wie d ie versam elde en geskrew e u its p ra k e g e rig was. B y Jerem ia is die eerste adres grotendeels die le iers van Juda voor en aan die begin van die B abiloniese b a llin g s k a p . Die tweede adres is die b a llin g e self la te r in die b a llin g sk a p .

2. Die Woord van God gaan in teen enige v e rs ta rd e m enslike skema, w aarin d ie mens 'n valse g e ru sth e id v in d .

(14)

-343-Dit It varal dla boodtkap van dla optrada van Jaramla taanoor dia akaafgatrokka Dawldttaologla (of Slonataologla) van dia tyd nat voor dia Babilonlata balllngtkap. Dla volk hat taan al dia tlgbara ding# In 'n valta garuithald galaaf, g atu t daur dia voorapoadsprofata mat hulla boodtkap van: Cod It mot aan ont kant. Jaramla w yt dat dla vraag wat gavra moat word, It: It ont aan God ta kant? 'n Lawa wat tan hamal tk ra l, kan mot nla garut waat oor God ta trootvolla nabyhaid nia.

3. In dla opanbara varkondlglng van dla Woord It duldalika atandpuntinnama ’ n noodtaaklikhald.

Hlarvoor moat dia ala atandpunt natuurlik daagllk gatoatt word, todat dit nla bloot ala voorkaura ia wat voorgahou word nla. Vandag ta p radlkart k ry nla hulla opdrag an boodtkap op diatalfda wyta aa Jaramia nla, an daarom moat daar ook batkaldanhaid an varalgtlghaid waat - maar nia roapingtontdulking nla. Aa dla Woord alt dat daar vlarkantlg Ingagaan moat word taan dit wat gangbaar It, dan moat dit ronduit gatklad. In 'n tyd van k rla li moat dia Woord laldlng gaa - al gaan dit taan Jou ala grain In.

4. Om dla Woord ta varkondlg It dut gaan goedkoop taak nia. Dit gaan dlkwalt mat ala lydlng gapatrd an mat tpanning an ta lft innarlika waarttand.

Hlarvan ip re a k dia waarttand wat Jaramia dikwala moat daurmaak. Hy wat 'n patriot wat v ir ay volk liaf wat, maar t y opdrag wat 'n boodtkap van ondargang an oorgawa. Dia groottta patriot it nia noodwandig dia aan wat v ir t y volk tta rf nia, maar dlkwalt dia aan wat taan dit ingaan wat In dia volk varkaard It. Dia lyding van Jaramla an t y worttallng mat God tpraak duidalik uit t y balydanitta. In t y hart wat daar nla vrada mat dia Woord wat hy moet gaan varkondig nia - maar hy kon nia twyg nia. Indian hiardia tpanning tuttan 'n pradikar ta ala gadagtaa an wil an God ta wil nla daar It nia, kan dit 'n aanduldlng waat dat dia pradikar God ta wil aan ty wil aangapat hat.

5. God ta Woord It 'n lawandiga Woord wat g itta r an vandag an alka dag nuut tpraak In 'n nuwa tituatia.

(15)

-344-Dit I* die voorreg van 'n predlker om hlervoor gebruik ta word. Dit vra opanhald na Cod toa an selfverloënlng - an ttudla.

BIBLIOGRAFIE

BLENKINSOP, J . 1684. A history of prophecy In l i r i e l . London : SPCK.

B R IG H T, J . 1076«. A history of I tria l. 2nd ad. London : SCM (Old Taitamant L ib ra ry .)

B R IG H T, J . 1076b. Covenant and promise. Philadelphia : Westminster.

BRUEGGEM ANN, W. 1083. The book of Jeremiah. Portrait of the prophet. Interpretation, 37:130-149.

C A R R O L L , R .P . 1081. From chaos to covenant; Uses of prophecy In the book of Jeremiah. London : SCM.

C L EM EN TS , R .E . 1065. Prophecy and covenent. London : SCM.

CRENSHAW, J . L . 1083. A living tradition. The book of Jaramlah In c urra nt research. Interpretation, 37:111-120.

DA S IL V A , A . A . 1085. 'n Ekaageae van Jeremia 7:1*15. Hervormde Teologlese Studies, 41:208-232.

HARRISON, R .K . 1070. Introduction to the Old Testement. London : Tyndale.

N ICHOLSON, E.W . 1070. Preaching to the exllea. A atudy of the prose tredltlon In the book of Jeremiah. O xford : Basil Blackwell.

O V E R H O L T , T .W . 1070. The threat of falsehood. A study In the theology of the book of Jeremiah. London : SCM (S B T 2nd aerlea 16.)

(16)

-345-O V E R H -345-O LT , T .W . 1977. Jerem iah and the nature of th e p rop h etic process. (In M e rill, A .L . & O v e rh o lt, T .W ., ed s. S c rip tu re in h isto ry and theology. E ssays in honor of J . C . Rylaarsdam : 129-ISO. P itts b u rg

: P ickw ick.

O V E R H O LT , T.W . 1977. Commanding the prophets: Amos and the problem of b ib lic a l a u th o rity . C a th olic B ib lic a l Q u a rte rly , 41:517-532.

REVENTLOW , H. G ra f. 1969. G attung und E h d U .b e rlie fe ru n g in d e r "Tem pelrede Jerem ias” , Jerem ia 7 und 26. Z e its c h rift f i i r die alttestam entliche W issenschaft, 81:315-352.

S E K IN E , M. 1959. D avidsbund und S inaibund bei Jerem ia. Vetus Testamentum, 9:47-57.

SM IT, E .J . 1965. Die ondergang van die r y k van Ju d a. Amsterdam (P ro e fs k rif (D. L it t .) - V . U . )

VON R A D , G. 1975. Old Testament theology II. T he theology of Israel's prop h etic tra d itio n s . London : SCM.

V R IE Z E N , T h . C . 1966. Hoofdlijnen d e r theologie van h et Oude Testam ent. 3de d r u k . Wageningen : Veenman en zonen.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

NEDERLANDER SHOPT REGELMATIG IN WEBWINKELS DIE MEN NOG NIET GOEDKENT Helft shopt wel eens in onbekende webwinkel Iets meer dan de helft van alle online shoppers (53%) koopt wel eens

• Het BO-NLA te adviseren over de wijze waarop in De Wijert het wijkteam kan gaan fimctioneren, zodanig dat de doelstellingen van het Nieuw Lokaal Akkoord, binnen de taakstelling

Therefore the aims of the current study were to evaluate the morphologic differences between the VCG synthesized by the INVD matrix and the Kors matrix and to assess the

• U mag gebruik maken van de cursus Wiskunde I en van een rekenma- chine (grafisch is toegestaan, een symbolisch niet).. • Schrijf de antwoorden duidelijk leesbaar op in

• Geef niet alleen antwoorden, maar bewijs al je beweringen. Je mag wel gebruik maken van een aantal basisprincipes, zoals de driehoeksongelijkheid en logaritmen.. Het is

zijn denkbaar en het tweede is waarschijnlijker dan het eerste. Het Optimistische Scenario. Artsen zouden de wet zijn gaan beschouwen als richtlijn voor hun handelen en

Wie echter · doelbewust naar assimilatie streeft zal aileen maar consequent handelen wanneer de bevolking het apparaat ter hand wordt gesteld om het beoogde resultaat

Veral is hierdie behoefte versterk toe die stelsel ge- leidelik meer belangstelling van die kant vah sekere Provinsi- ale Amptenare erlang het~ en- toe die