• No results found

bewu~telik

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "bewu~telik "

Copied!
16
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

I. I. Keuse en be I angr i khe i d van die onderwerp;

Die keuse van hierdie onderwerp en diemotivering van die ondersoek berus o.m. op die teenswoordige skynbare1gebrek aan insig in die sosiale

I

benadering van kunsopvoeding. Die gebrek aan kennis van o.a. die sosio- logie by menige kunsopvoeder is onrusbarend en besinning daaroor het · dringend noodsaakl ik geword.

Hierdie verskynsel van 'n toenemende en onwensl ike humanisties-deur-drenkte strom i ng wat in die mod erne bose were I d posgevat het 1 en ook in die kuns en kunsopvoeding1 waarin die godsdienstige motief stelselmatlg verdring word1 is een van die vernaamste motiverings van hierdie ondersoek. Vele

lewenswaardes en norme word verwerp en afgewater en dit kan slegs diepe besorgdheid wek by elke Christen-gelowige wat die belange van die kunsop- voeding van die jeug en van al leander groepe in die samelewing op die hart dra.

In hierdie studie word Yn poging aangewend om vn bydrae te lewer tot die persoonsvorming, -ontwikkeling en -roeping waar die klem val op die hoer geestelike lewenswaardes wat die balans moet help meebring tussen die stof I ike of mater i E:H e en die geeste I ike

J

vanwee die fe it dat die I ewe so materialisties ingestel is.

Verder bestaan daar vandag verwarring t.o.v. die wesentlike interpretasie

I

I

en waarde van die estetiese ~n o.m. die beeldendef kunste. Skrywer wi I hiermee vn klip in die bos gooi deur te vra: Wat is die waarheidp toelaat- baarheid van die huidige neigings in di~ hedendaagse beeldende kunste1

asook in die musiek en letterkunde volgens Christelike norme wat in die Bybel gevind word. Oor hierdie en ook ander vrae moet best is uitspraak gegee word. Dit is nog nie gedoen nie. Die wetenskaplike swyg oor bv.

die kaalbas-beelde1 die beskrywings van· banal iteite en perversiteite ens.

In literere werke. Wat is die estetiese1 die toelaatbare volgens Chris- telike norme oor hierdie vraagstukke? Dit krap aan die gewete van die gelowige kunstenaar en die publiek is geregtig om uitsluitsel oor genoemde

(2)

sake van gesaghebbendes op hierdie terrein te verkry. Standpunte word deur enkelinge ingeneem wat herinner aan1stemme roepende uit die woestyn en ds. De Beer verklaar soos volg namens die Kerkl ike Kommissie: 11Die

kuns is nie uitgesluit van die Goddelikel norme wat vir die mens se !ewe geld nie. Naaktheid in die openbaar enlal le vorme van ekshibisionisme word veroordeel deur die Heilige Skrif wat vir ons leer dat vanwee die sonde veral die erotiese dele van die,liggaam bedek behoort te wees ••.• "!) Verder verklaar die S.A. Vroue Federasie en die 600 vroue van die Gerefor-·

meerde Kerk in Klerksdorp; 111n die geskiedenis van die vrou van Sui'd-

1

Afrika het sy nog nooit aan die naakte kultus deelgeneem en soos ander vo Ike haar in die openbaar ontb loot n i e.

1

"Die goedpraa.t van die voorgestelde beelde moet as ?n verdere uiting van die verderflike permissiewe gees van ons tyd beskou word11 2)

Oor hierdie vrae e.a. gee die skrywer nie uitsluitsel nie, maar dit reg- verdig die noodsaaklikheid van hierdie ondersoek. Die onderwys en op- voeding is die middel om die mens~ die kind en die sosiale !ewe te bein-

vloed~ te vorm en bowenal te hervorm. Die kunstenaar moet standpunt kan inneem en dit kan motiveer. Die onderwyser moet1wat·sy lewenstoerusting en persoonlikheidsvorming. betref ook Ieiding hieroor in sy opleiding, d.i.

akadem i es ·en profess i onee I p ontvang. Ook wat betref die onderwys van kuns in die raam van.die opvoedingp is dit dee! van die opvoedingsproses-

dit dra by tot die analitiese en estetiese interpretasie van die kuns en

I

skoonheidstruktuur van die Skepping wat elkeen op sy eie wyse hulp en steun bied aan die geloofsinterpretasie van die kerk wat kulmineer in die heen-

wys en heenlei na Bo. J

Vraagstukke oor die waarheen (doel )p die wat (Jn~oud)p ' die hoe (metodep tug en evaluering) van die kunsopvoedinn An hnA Hie kind beskou moet word

·e.a. noodsaak dus so vn navorsing. ·

I. Die Vaderlandp Jaargang XXXIVP Nr. 10742? 27.9.,1971. p.l kolom 4 en 5.

2. Op. cit •.

(3)

I. 2.

I • 2. I •

1.2.2.

I .

Die aard en omvang van die probleem

Die algemene aard van die probleem

Alhoewel kunsopvoeding verpligtend is In ,af le pr1rere skole in Transvaal, bly die vak nog maar die aspoestertjie in he~lwat p~im~re skole. Van die onderwysers aan wie die taak opgedra,word om kunsopvoeding te behar- tig, stel soms nie belang daarin niep islin bale geval le nie genoegsaam opgelei in die betrokke rigting nie, en daar bestaan soms karige of selfs geen geriewe vir die uitvoering van die werk nie. Die gebrek aan kennis van die waarde van o.m. die sosiale vorming van die kind by 'n groat aantal kunsopvoeders is onrusbarend. Die waarde en bydrae van kunsopvoeding vir die vorming van die kind ter voorber1iding vir 'n eie bepaalde plek I

wat hy moet volstaan in die samelewing en dus die bydrae tot die uit- eindelike persoonsroeping in die sosiale lewe deur middel van o.a. die kunsopvoedingp word in die meeste geval

I~

nie bevredigend beset en toege- pas nie.

Die Sosiologiese aard van die probleem

Volgens sy geskape aard is· die mens tegelyk 'n indiwiduele wese met 'n

. . I

sosiale roeping.

S os1o og1e . I . I) wa t

Die sosiale is die ke1ngebied van studie van die in bree trekke handel oor die kind as onvolwassenep eers binne die gesin wat die fondament le vir sy latere bekwaammaking en aansluiting by al le groepe buite die gesin. Hierin word gepraat van die waarde van die gesinsopvoeding as diensbaarmaking aan die skoolp kerkp

staat~ bedryfp sportp vryetyd e~ ontspanning, verenigingslewe en organi- sasies die vaslegging van menseverho~dinge ' binne al le groepe volgens die naasteliefdegebod, die handelinge van mensekinders om dit te ver- wesenl ikp en die gebeurfenisse of vrug wat daaruit voortvloei~ nl. die kultuur waarvan o.m. kuns en kunsskepping ook deel is.

I

Kooistra, R. De gereformeerde theoloog en de sociologie, p. 30.

(4)

I .

Binne hierdie kader leal le groepe neweskikkend en gekoordineerd langs mekaar. Dit vra dus om vn bepaalde beskouing oor die kunsopvoeding wat

9n indiwiduele skeppingskrag of ~daad ish,laarm.ee ltlie mens sy medemensp sy groepe, die same Iewing~ die kultuur dien ltot hei I van selfontplooi ing en diens aan die sosiale en tot verheerl iking van die naam van die Here as Skepper en Onderhouer van al le kuns en skoonheid van en in Sy skeppings- orde in die rykdom van verskeidenheid van ding,. plant, dier, mens

I

wat vir die mens o.m. sosiale waarde en betekenis het.

Die versorging en vorming van die kind tot volwaa dige mens in die same- lewing is die taak van die hele gemeenskap. In ie rulmere sosiologiese betekenis en inhoud van al le onderwys as'deel van die opvoedingsproses word die kennis, kundig- en vaardighede bygebring van die skoonheidstruk- tuur van die geskapene of skepping; dit i!l!l Vn '''miversele verskynsel en

is

bewu~telik

en onopsetl ik van aard1).

Die opvoedkundig-sosiologiese aard van d1~m

Die sosiologie het te make met die totaliteit van verski llende aspekte en in hierdie geval gaan dit om die opvoeding en onderwys d.m.v. kuns. I

Daar moet bepaal word wat die aspekte is waarvan ons die totaliteit moet

I

kry, waarvan die verski I lende dele op 9n1bepaalde 1wyse saamgevoeg moet v1ord sodat daar 1 n gehee I beskou i ng verkr~ kan worcl van opvoed i ng en onder- wys aan die een kantp gekoppel aan sosiologie aan die ander kant met be- trekking spesifiek tot die kunsopvoeding~ •.

I

Die total iteit van die siening in hierdie verhandel ing handel oor

I

die struktuur van die onderwys en opvoeding d.m.v. kuns.

In hierdie kader het die sosiologiese beskouing te make met die struktuur- funksionele waarin die normatiewe en die; feitlike of funkslonele ordes opge-'

sluit

I.e.

Die normatiewe bepaal hoe die: kind gelei behoort te word om die

i

beste uit hom te kry terwi I le van homself en sy ekspressievermoe, en aan die ander kant hoe die kind werklik gelei word in die proses van kreatiewe ekspressie en selfuiting d.m.v. kunsopvoe~ing I en wat die vrug daarvan is.

I

Vander Walt, J.P. 1n Histories-prinsi'piele beskouing oor die opkoms, die veld van ondersoek en die betekenis van die opvoedkundige sosiologieF Hst. 2.

(5)

1.2.4.

Die geheelbeskouing bestaan daarin dat die kind in dte skool opgevoed word vanaf die stadium dat die kind die ikool betree totdat die kind die skool verlaat? maar sosiologies gesien word die kind opgevoed vanaf die wieg tot aan die graf en die onderwyser moet daardie geheelbeskouing hep dit is die total iteitstruktuur van kuns? onderwys en opvoeding.

I

Dit word algemeen aanvaar dat aile opvoeding en onderwys by die kind aan- gepas moet word. Die skoolondervJys is 9,n opsetlike bei'nvloeding van die kind deur die volwasse onderwyser in wisselwerking en samewerking met die kind-in-die-groep. Die aard van die on~erwys in die skool word geken- merk deur die anal itiese en estetiese interpretasie van die skoonheid-

t kt d. k. . f k I)

. s ru uur van 1e s epp1ng o ges apene •

I

Enkele hooftrekke en grondvrae wat as aspekte van hierdie navorsing meet I

I

dien om die vorige stet ling te bewys is:

1

(i) die bepalende aard van 1n lewens- en wereldbeskouing;

( i i) die mens- of kindbeskouing;

I

(iii) sosiale vorming deur middel van kunsopvoeding;

Civ). vryheid en gesag, tug en dissipl ine;

(v) die inhoud en metodes van aanbieding van die leerstof; en (vi) evaluering van die kind se voltooide w~~kstukke.

Die omvang van die probleem

I

A I

Die omvang van hierdie probleem is wereldwyd, hoewel in sommige Iande

I

minder ernstig as in ander. Oral waar daar manse isp word daar opgevoed en oral waar daar van kunsopvoeding gebruik gemaak word in die persoon-

likheidsvorming en -ontwikkel ing van diA dlm~staan die probleem in mindere of meerdere mate. Vervolgens w ng van die probleem . in sekere werelddele in bre§ trekke ges

I. Popma, K.J. Opvoeding~ onderwys, schooltld®iii~Phi losophia Reformata, 12de jaargang, 3de kwartaal 1947, p. 130. I

(6)

I • 2.

3.

4.

In die V.S.A.

Net soos in baie ander werelddelei het die kunsopvoeders in die V.S.A met baie problems te kampe. Viktor

Lowe~feld

1

)

het baie

gedo~n

ter

bevordering van kunsopvoeding in die V.S.A. en een van sy leerlingep Kenneth M. Lansing, laat hom uit oor die huidige stand van sake betreffen-

I 1

de kunsopvoed i ng in genoemde I and, en we I .1soos vo I g: nWe I ike to say

I

that art is already an important part of e1ucation 1in American public schools~ Unfortunately, it would be more·accurage to say that art

instruction survives and that it somet ime51 enjoys[~.a favorab I e place in the school curriculum. Artless or nearli artles schools continue to flourish even in the richest and most progressive~ . .it tates. Some of them are foundp suprisingly enough, in

cultural commitments might be expected

col lege communities where strong tolcreate a damand for art. I And if youngsters are actuai ly permitted to w?rk with art materialsp they often must do so without the guidance ·of a professional art teacher912

>.

I I ,

Hy stel dit verder dat onderwysers wat geen onderrig in kuns ontvang het nie, aangestel word as kunsonderwysers enldat gekwalifiseerde kunsop- voeders in baie geval le gebruik word vir die onderrig van ander vakke.

Verder is daar baie hoofde van skole en i~spekteurs van onderwys, hy noem hulle 11educational watchdogs"~ v1at beswaar maak teen wat hulle

I

noem 11pa i nt p paste and put·ter .••. and the presence of mud pies in our

schools913 ). I 1

Hy skryf dit toe aan onkunde oor die opvoetlkundiJ en sosiologiese waarde van kunsopvoeding by die gemiddelde

Amerika~er.

Daar is selfs opvoedkundiges en kunstenaars wat kunsopvoeding veroordeel en hy beskou

4) .

dit as baie ernstig want hul le doen groot ska<lle • Oor die kunstenaars

Lowenfeld, V~

La ns i ng, K. M.

Ibid., p. 8.

l bid.

~'

Creative and Mental Growth.

.

.,

Art. Artists and art .educat ionl> p. 7 - 8.

(7)

se houding teenoor kunsopvoeding stet hy~dit dat nlf they consid~r the value of art to society, they usually think of the finished product and

I

the worthwhile effects that it might have. From that viewpoint the work of children becomes practically worthless to them because they feel that

it is not profound, that it lacks ski I lfulness~ or that it has some other deficiency111 )" Hy stel dit verder dat dit die taak van die kunsopvoeder

is 11to show the unsympathetic artist that art (and art education) is really va I uab I.e for society and that it is pass i b le to teach it to chi I dren with si gni fi cant resu lts112 ).

l

Die invloed wat Viktor Lowenfeld op die kunsopvoeding uitgeoefen het was

I

baie vrugbaar en daar word vandag ten valle gebruik gemaak van sy bevin-

1

dinge in die oplosslng van problema in d!e kunsopvoedingo

I

Problema waarmee die kunsopvoeder in die V.S.A. te kampe het~ is soortge-

: I

lyk aan die wat plaasl ik ondervind word. Nadat Lansing die problema bespreek en gewys het op die belangrikheid hiBrvan, sien hy die oplossing '

I .

so: 11To resist them (the problems and most distracting pressures) or to eliminate them, we need self-confident teachers who are dedicated to education, knowledgeable in their su~Jec~. efficient at their job~ and clear about their goals113).

In Engeland

Oak in Enge I and het die kunsopvoeders te'1 kampe met soortge I yke prob I eme.

Bucher het die problema nagevors en sy bevinding was dat 11art in the school syl Iabus has by no means been completely rescued from its time-honoured position of Cinderel Ia subject, and ofterl lacks the inspiration of a wei !-defined directive or enlightened support from responsible and qualified authority. This is particularly true of provincial and sub- urban schools where the direction of art~teaching pol icy is often closely

interwoven with the cultural preferences~ and prejudices of locally influential patrons11 4)

I. Lansing, op. cit., p. 9 - 10.

2. Ibid., p. II.

3 • I b i d • , op • c i t . , p • I 3 •

4. Bucher, L. de C. The teaching of art, pL I.

(8)

Sommige skoolhoofde gebruik die tekening~ van die skool se kinders (waarin die onderwyser se helpende hand soms duidelik waarneembaar is)

I

om mee te spog ten tye van skoolfunksies. Bucher noem dit 11putting on a good show (and) various forms of meretr!icious indow-dressing"1).

Geiukkig bestaan· daar darem ook bale skole waar mie vak tot sy reg kom en waar die ander kant van die prentjie heel anders lyk, naamlik "schools which have the good fortune to be in the1charge if understanding head

I

I .

teachers who radiate vitality and good humour on Bl I sides •••• the school itself becomes a centre of enjoyable activity and nowhere is the spirit of the place so evidently manifest as inlthe art- oom112 ).

I

In Engeland was dit veral Sir Herbert Read wat die grondlegger was van die huidige ontwikkeling in kunsopvoedin~. Die invloed van Viktor Lowenfeld is ook sterk waarneembaar. Die bydraes gelewer tot die ont- wikkel ing en vernuwing in die kunsopvoeding deur bogenoemde navorsers. is van onskatbare waarde soos later in hierdie verhandeling sal blyk.

I

Daar word volgens Bucher gewerk om 'n oplossing vir die probleme te vind en hy stel dit soos volg: 11The Ministry1of Education i~self is very much alive to the facts, and its inspectors are working steadily in the face of difficulties and adverse often merely obtuse -.opinion to bring about better conditions and a wide~ understanding of the deeper cons ide rations i nvo I ved 113 ).

In Hoi land en Belgie

Soos in die V.S.A. en Engeland bestaan die probleem wesentlik ook in Hoi land en Belgie. Daar is tot die besef gekom dat die stelsel van kunsopvoeding verouderd en uitgedien geraak het. In 1967 het die twee Iande gesamentl ik besluit om daadwerklik op te tree en vn kommissie is benoem om die saak te ondersoek en nuwe leergange saam te stet wat moet beantwoord aan die else van die tyd.

I • Bucher. op. cit. ~ p. I • 2, Ibid.

3 • I b i d • • op • c i t . • p • 2 .

Persone wat deelgeneem het aan

(9)

hierdie saak was o.a. Mej. \~.M. Nijkamp,1 lnspektriese van die Nuts-

kleuteronderwys, dr. Theo Vasseur en dr.IJan Bout, organisasie-psigoloog, aldrie van Amsterdam. 11Verder het Mnr. en Mev. Van Haegendoorn te Leuven, J.P. Pieters-Corter en R. Augustyns van Antwerpem meegewerk onder voor- sitterskap van de inspectie van het Gemeentelijk Onderwijs te Antwerpen111

>.

Die doel van die gesamentlike ondersoek was volgens Pieters-Cortel en Augustyns om 9n oplossing te vind wat 11zowel aan de problemen van Neder-

land als aan die van Vfaams-Belgi§ tegemoet komt112

>.

Die stelsel wat as uitgedien beskou is, word deur, Pieters-Cortef en Augus- ty ns soos vo I g bes kryf: 11De ve I e mensa I i j ke u it i :ngsmoge I i j kheden kwamen destijds in het gedrang en de creatiewe krachten bleven grotendeels onbe- nut; er tl~ad verarming op, doordat men niet meer1

1

totaal betrokken was bij de onderwerpen. Eigen initiatief werd de kop ingedrukt; er werd kennis vergaard. Handelingen met overwegend gevoelsaccent werden slechts op nevenpaadjes toegelaten. De tijd •••• 1was arm aan expressie. Wij werden te weinig ingewijd in het zoeken naar eigen gevoelsmatige,

esthetische en sociale waarden, met het gevolg dat ·vee! leerstof uit de·

school ons slechts uiterl ijk 11siert11 en nooit levensecht is geworden" 3)

Nuwe leergange is opgestel en daar is daadwerkl ik !begin met die toepassing van nuwe insigte en bevindinge in die kunsopvoeding. Hierin word daar in beroep gedoen op die kreatiewe ekspressiemoontlikhede van die kind. Daar word gewaak teen in eensydige emosionele ontwikkeling by die kind en die doe! word soos volg gestel: 11Wij bl ijverl erop wibzen, dat een veelzijdige en geTntegreerde ontwikkeling (van het kind) het

~oel

moet zijn114

>.

;

.'L._._ · ' '

'"

I. Pieters-Cortel, J.P. en Augustyns, R. Beeldend werken met jonge kinderen,_

p. 4.

2. Ibid.

3 • I b i d • } op • c i t. , p • I 0 - I I • 4. Ibid, p. 13.

(10)

Gemengde School voor Laagere Onderwijs ~e Antwe~perr waar een van die medewerkers aan die nuwe leergang;

~koolhoof

Mnr. R. Augustyns, is. Genoemde skool is gebruik as toetssentrum vir die nuwe beginsels voordat dit lands~

wyd toegepas is.

1.3. Afbakening van die studieterrein en doe! van die ondersoek

I • 3. I •

Hierdie ondersoek is 'n studie van bepaalde aspekte van kunsopvoeding soos dit ook in die Transvaalse primere skool aangetref word. In die kunsop- voeding word vera!

die chromatiese.

aanvaar waarin die beklemtoon word in

gab ru i k gemaa k van t,wee met odes naam I i k die I in i ere en Die beginsel van diel

opvoedif~

van die hele mens word sosiale m.b.t. die ontwikkel~ngstadia van die kind die bydrae van

kunsdovoeding~

Die doel van die ondersoek 1.3. 1. 1. Die algemene doe!

Die algemene doe! van hierdie ondersoek is om ander navorsers aan te spoor

I

tot verdere ondersoek van die sosiale. vorming van die kind d.m.v. kunsop-·

voeding. Verder 1vord beoog om die regte gesindheid te skep, nl •. vn I

positiewe benadering tot kunsopvoeding ~s middel tot die ontwikkeling en vorming van die hele mens? ook om aanle~ en talent te ontdekp dit te lei en te kana! iseer fangs die weg van prod~ktiowe kunskreatiewe handel ing as vorm van uiting van denke~ gevoel ofl emosie, neiging en wi I van dit wat ervaar word. Die waarde van kunsopvoe~ing vir positiewe groepvormingp

I

menseverhoud i nge ~ han de I i nge en gebeurten i sse wo'rd bek I emtoon waarmee dan

verveeldheid~ wat kan lei tot wanaanpassing van die kind, uitgeskakel word.

1.3.1 .• 2. Die besondere doe!

Soos die titel van die verhandel ing aandui, wi I hierdie navorsing sekere

I

sosiologiese aspekte van kunsopvoeding in die alrgemeen ondersoek met enkele verwysings na die Transvaalse prirn8re skool. Daar word be-oog om

I

enkele leemtes in die huidige stand van' kunsopvoeding aan die primere skool aan te toon asook enkele aanbevel ings te doen en enkele riglyne te stel vir doeltreffender kunsonderwys. Daarlword be-oog om vn studie te maak '

van die volgende aspekte om daarmee aanlte toon:

(11)

(i) watter rol die lewens- en opvoe91ngsoesKouing speel in die be- paling van die aard van die kind-beskouing~ die doel van kunsopvoeding~

die inhoud van die leerstof met spesiale verwysing 1na die ontwikkeling-

,

stadia van die kind en by name die leerstor vir die sosiale ontwikkeling en vorming van 9n uiteindelike persoonsroeping in die samelewing; en

I

hoedanig die aard van die metodesp tug en! evaluering en organisasie moet wees om die persoonlik-indiwiduele en ver~keidenheid van sosiale roepings

te verwesenlik;

i

( i i) hoe die k I em in d·i e gesk i eden is, van kunsopvoed i ng versku if het in Europa, asook in die primere skole. in Transvaal van die rasionele tot die huidige opvatting van die opvoeding van die hele mens;

(iii) die rol van die ouer in die sosiale vorming van die kind;

(iv) die stadia van ontwikkeling vanldie kind in sy kunsuiting;

(v) die waarde van groepwerk;

(vi) gevare wat die ekspressie van die kind mag belemmer.

Deur middel van enkele hooflyne en riglyne word aangetoon wat die struktuur van 9n prinsipiele beskouing met sy grondvrae oor kunsonderwys en -opvoe- ding is. Daar sal vervolgens aangetoon word hoedat die stadia van ont- wikkeling van die kind in aanmerking geneef1 moet word om sy kunsontwikkel-I

ing tot sy beste te laat gedy en hoedat g,noemde stadia van die kind ten nouste verband hou met die skeppingsproses wat kulmineer in die stadium van sosiale ontplooi ing wat bydra en lei tot persoonlikheidsontwikkeling en vorming van die kind.

Verder word aangetoon wat die rol van die ouer in samewerking met die skoal is om die talente en ingebore skeppingsdrang van die kind te lei~ te ont- wikkel en te vormp asook hoedat die kind se sosiale aanleg ontwikkel en gevorm word deur deel te neem aan groepwer~ wat lei tot samewerking met sy medemens wat moet stimuleer tot positiewe groepvorming in die gemeen- skap en saam hiermee wat die rol van die kunsopvoederonderwyser in die

I

primere skoal is.

Verder word aangetoon wat die Jeemtes en voortreflikhede in die

hedendaagse kunsopvoedingsprogram in die Transvaalse primere skoal isp en enkele riglyne vir moontlike doeltreffendeti kunsondArwys in die primere

(12)

skoal In genoemde provinsle word aangedul.

Om uitvoering te gee aan bogenoemde doel van die ondersoek, word die ge- gewens In die opeenvolgende hoofstukke soos volg ingedeel:

Hoofstuk 2

Die hooflyne van die Calvinistiese opvoedingsbeskouing met spesiale verwys- ing na die kunsopvoedlng word ontleed. Enkele aspekte van die skeppings- proses (kreatiwiteit) word toegel igp asook die opvoeding in die huisgesin

I I

In samewerking met die skoal met spesiaiE" verwysinal na die kreatiwiteits- beg i nsel.

Hoofstuk 3

Die hooflyne van 9n kart historiese oorsig van die tekenonderwys in Wes- Europa word geskets en die oorgang na beeldende ekspressie in hooftrekke

I

bespreek met 9 n oars i g van tekenonderwys I ,n Transvaa I • Hoofstuk 4

vn Ondersoek na enkele riglyne en hooflyneJvan kunsonderwys en -opvoeding wat die doel~ inhoud en metode van kunsopvoeding lnsluit asook die faktore van tug~ gesag .. dissipline en evaluering en organisasie so~s deur die Calvinisties-Christelike lewens- en opvoedingsdoel bepaal word.

Hoofstuk 5

Die kennis en belangrikheid van die ontwikkelingstadia van die kind~ die kunsuiting in die algemeen, en in die besonder word verwys na die sosiale vorming van die kind.

Hoofstuk 6

Die voortreflikhede en leemtes van die huidige stelsel van kunsopvoeding, met enkele riglyne vir die doeltreffender bydrae var· kunsopvoeding tot die vorming en ontwikkeling van die sosiale roepinq van die kind.

Hoofstuk 7

Samevattende slotbeskouing.

(13)

1.4. Die metode van ondersoek

Daar is van twee metodes gebru i k gemaak! met die i1nsame I i ng van gegewens vir hierdie ondersoek~ naamlik:

(i) Yn literatuurstudie, d.w.s. geaewens wat reeds deur ander per- sons ingesamel is; en

(ii) Yn empiriese studie, d.w.s. gegewens .wat deur die ondersoeker If . I . I )

se 1ngesame 1s •

(i). Literatuurstudie

ln hierdie navorsing is ruim gebruik gemaak van lliteratuurstudie, waarmee bedoel word die studie en kompi lasi~ van gegewens uit gepubliseerde bronne, soos boeke, omsendbriewe, brosjures, wetenskaplike tydskrifte, koerante en ander dokumente. Die doel hiervan is om kennis en insig te verkry uit die bestaande bronne van inligtlng en dit wetenskaplik tot 9n eenheidsbeeld sa am te voeg. 11 D it is i mmers die p l_i g ~an 'n ondersoeker of navorser om tot 'n sintese van die reeds bestaande en beskikbare kennis van sy studie- onderwerp te kom112 ).

(ii) lnsamel ing van gegewens

Daar is van empiriese ondersoekmetodes gebruik gemaak. Skrywer hiervan het jarelange ervaring as kunsonderwyser, later as kunsdosent en hoof van die kunssentrum te Potchefstroom. Hy dien o.m. op die hersieningskomitee van die Transvaalse Universiteitstoelatingseksamen en eindeksamen van die middelbare skool as hersieningseksaminator. Verder is ook navorsing ge- doen oor die metodiek van kunsonderwys in skole In Hoi land en Belgie _tydens 9n oorsese studiebesoek in 1968 waar ook kennis gemaak is met

die nuutste tegnieke en metodes van kunsonderwys in genoemde Iande.

Verder is ook ondersoek ingestel na die opleiding

1

van kunsonderwysers aan die Koninklike Akademie vir Skone Kuns te Antwerpen •.

I. Pienaar, P.J.J. 9n Sosiologiese studie oor sekere aspekte van die kind in die Nywerheidskool, p. 8- 9.

2. Vander Walt, J.P. Die doe! en taak van die kliniekskool Loopspruit, p.

II.

(14)

I .

sko.le in Transvaal en ondersoek is ingestel en word nog steeds ingestel na probleme waarmee kunsonderwysers asooklskoolhoofde te kampe het. Be- soeke aan skole was van groot waarde vir hiar~ia ~n~ersoek1 >.

1.5. · Omskrywing van begrippe

(i) Die Primete skool kan in die algemeen omskryf word as 'n plek waar k i nders doe I bewus g.ep I a as wotd in 'n gese 1

1

ekteerde, gesu i werde, ges i stemat i- seerde en perspekt i ef-verru i inde I ewensm i I i eu om hu I I e I ewensgang in 9 n be- paalde rigting te stuur2

>.

Die middele wat hiervoor aangewend word, noem ons die kurrikulums. I Dit bestaan ~it egte daadwerklike !ewe van die mens se lewensmi lieu ofskoon in 'n gesuiwerde gesistematiseerde vorm wat nie die kunsmatige produkte I

of skepping van die vrugbare mensebre·in is nie. I

I I

Die onderwyserskorps is die volwasse, akademies en professioneel opgeleide persone wat die opsetlike Ieiding aan en befnvloeding van die kinders

I

moet behartig in die onderwysende en pedagogiese werksaamheid binne die skool ruimte2).

Die aard van hierdie werksaamheid word gek~nmerk aan die analitiese en die estetiese interpretasie van die .

skoonheids~ruktuur

van die. skepping3

>.

'

Hiermee is die belangrike beginsel van die funksionele verhouding tussen die skool en die samelewing en kultuur aangetoon waarin uitvoering gegee I

moet word in die vorming en ontwikkeling van die kinders se persoons-

. 4) I

roep t ng \

Waar dit in hierdle verhandeling oor die primere skool gaan behels dit dat kinders tussen die ouderdomme van 7 en 13 jaar, hierdie instell ing moet besoek.

(i i) Die liniere metode is 'n tekenmetode waarin uitsluitl ik ge- bru i k gemaak worcl van I yne in die u i tvoer i 1ng van 'n teken i ng. Sw i II ens

1. Gereelde besoeke is aan skole tydens proefonde1fwys gebring waartydens Ieiding, inl igting, kennis en advies aan skool':hodifde en kunsonderwysers oorgedra is.

2. Van derWalt, op. cit.p p •. l95.

3. Popmal' op. cit. P p. 130.

4. Vander Walt, op. cit., p. 173.

(15)

omskryf tinier as 11uit lijnen samegesteld; uitsluitend gebruik gemaakt I

van lijnen; .••• lijn-tekening, .tekening luitsluitend met behulp van lijnen- dus zonder tinten of tonen - gemaakt111 ).

I

Hierdie metode word ook in die

I I .

primere skole in al die provinsies in Suid-Afrika gebruik. Gedurende die krabbelstadium vera!, speel kleur 9n ondergeskikte rot in kunsopvoeding en hieroor se Lowenfeld die volgende: 11Color therefore, plays a decidedly sub- ordinate role in scribbling. It goes without saying that the child

during this stage enjoys the use of color; however, it is likely that the I

use of color wi I I divert the child in the !important experience of establish- ing motor coordination. The child too much attracted by color frequently interrupts his scribbling112

>.

Namate die kind vorder in sy ontwikkeling word daar meer gekonsentreer op kleurwerk, dog die lini~re word deurgaans gebruik. I

I '

I ~

(iii) Die chromatiese metode is ?n metode waa~ daar van direkte kleur- aanwending gebruik gemaak word sonder om

~ers

die

~oorwerpe

wat uitgebeeld word, met potlood of houtskool te omlyn, dit is dus 9n direkte tekening

in kleur met k\'las, pastel· of enige ander kleurmedlum. Kleure kan ook in vI akke aangewend word. · Hi erd i e metode word ook in a I die provi·ns i es in

I .

die primere skole gebruik en dit word met die liniere metode gekombineer om die kind te lei in die skeppingsproses. Kleurgebruik het behalwe die emosionele reaksies wat dit by die kind wek, 'n groot invloed op die sosiale vorming van die kind. Gedurende die skematiese stadium ontdek die kind die verband tussen kleur en voorwerp en hy ontdek hierdeur dat hy deel is van sy orngewing, hy word dus sosiaal gevor~. Jor die sosiale vorming van die kind d.m.v. kleurgebruik se Lowenfeld .die volgende: 111t is no longer his subjective experience, or emotional binding, that determines color.

It is environment that makes the child realize that there is a relationship between color and object113

>.

' I

I. Swi liens, P.T.A. Encyclopedie van de Schi lderkunst, p. 97.

2. Lowenfeld, V. Creative and mental growth~ p. 68 -169.

3. I bid. , p. 13 I - 132.

(16)

Soos reeds genoem word deurgaans van die linlere metode in die primere skole·

in Suid-Afrika in kunsopvoeding gebruik gemaak, maar in kombinasie met die chromatiese in die vorming van die kind as sosiale wese. Aangesien taal ook tinier georden is; is dit verstaanbaar dat kunsopvoeding ook

linier georden sal wees. Skrywers oor kunsopvoeding wat hulle by Lowenfeld aansluit is Leuschner1) en

Piet~rs-Cortel'

en Augustyns1)

I. Leuschnerp F.W. & Leuschner, P.H. Die beeldende kunste in die opvoeding, Hst. 9; Pieters Cortel, J.P.

&

Augustynsp IR. Beeldend werken met jonge ki nderen, p. 75.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Het voedingskanaal van de Freka GastroTube moet voor en na elke voedingstoediening – minstens 1 keer per dag – met 20 ml lauwwarm water doorgespoeld worden.. Er mogen

Specifieke objecten, de dood of dode mensen, gefantaseerde figuren en verlies van lichamelijke integriteit (dokter, kapper) Basisschool leeftijd. (4-12 jaar) Periode

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

Alhoewel die Stadsraad van Vereeniging eers in 1932 regulasies uitgevaardig het wat die huisvesting van swart mense in die blanke gebied moes reguleer, is dit

(vii) •n Kliniekskool moet vanwee die afgesonderdheid van sy leerlinge, ruim voorsiening maak vir vorming en toerusting van die kinders. Hulle moet gemotiveer

Hierdie inrigting voldoen aan die vereiste dat leerlinge wat hierheen verwys word tydelik uit hulle ouerhuise, omgewings en gewone, normale skole weggeneem

De studie (Soeter, personal communication) laat zien dat 16 dagen na behandeling de deelnemers minder angst ervaren tijdens de blootstelling aan spinnen en spinnen ook niet

Statistiese resultate van die vergelyking tussen die natoetstellings ten opsigte van die uitsluitingskaal by groep twee en vier.. Statistiese resultate van die vergelyking tussen