• No results found

SEWE SAM£VATT£ND£ £VA1U£RING

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "SEWE SAM£VATT£ND£ £VA1U£RING"

Copied!
3
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK SEWE

SAM£VATT£ND£ £VA1U£RING

George en Page noem dit dat die gesamentlike bronne van welvaart (en per se 'n gesonde welsynsituasie) die mark/ ekonomie, die gesin, filantrope en die Owerheid is. 1 W at welsynsdiens betref, en tot welke mate die Owerheid sy funksie in welsynsdienslewering in Suid-Afiika hanteer het te midde van verskuilde agendas soos ideologiee, word in hierdie studie uitgewys.2

Die onderskeie Owerhede3 wat in die Suid-Afrikaanse geskiedenis aangetref word, het

elk sy eie ideologiese paradigma ten opsigte van maatskaplike welsynsdiens gehad. Die Owerhede tot en met 1902 het basies 'n beperkte, indirekte betrokkenheid by maatskaplike dienslewering voorgestaan. Die politieke vereniging van vier uiteenlopende gebiede (die Kaapkolonie, Natal, ZAR en OVS) het voorkeur geniet. Daannee saam is die ekonomiese ontwikkeling van die gebiede as baie belangrik beskou, en dit het eerste aandag geniet. Die Owerhede het wel op aandrang van partikuliere welsynsorganisasies periodiek deur die instel van wetgewing 'n bydrae gelewer.4

Die Britse Administrasie tussen 1902 en 1910 het begryplik eerste aandag geskenk aan die herstel van die verwoestende uitwerking van die Suid-Afrikaanse Oorlog. Die ekonomie en die politieke versoening tussen die blankes in veral die Transvaal- en Oranje- Vrystaatkolonies het voorrang geniet. Partikuliere welsynsorganisasies het steeds die voortou geneem met die instel van welsynsdienste, terwyl 'n beperkte aantal wette die Owerheid se bydrae gedurende hierdie tyd was.

Na Uniewording in 1910 het die Owerheid maatskaplike probleme as uitvloeisels van ekonomiese toestande beskou. W etgewing deur die Owerheid was dus daarop gemik om maatskaplike probleme reg te stel deur ekonomiese toestande te verbeter. In die proses is die blanke minderheid bevoordeel bo die ander gemeenskappe in Suid-Afiika. Sedert die laat twintigerjare het dmk op die Owerheid om direk betrokke te raak by

3

V. George and R. Page, (Ed.), Jl!Jodern thinkers on we(fare, p. 1. V ergelyk Hoofstuk Een, afdelings 1. 5. 1 en I. 5. 2.

Die VOC, die Betaafse Bewind, die Britse Bewind, asook die Owerhede van die ZAR en OVS, en die onderskeie regerende partye sedert 1910

(2)

Hoofstuk Sewe Blodsy 117

maatskapiike welsynsdienste van die kant van partikuliere welsynsorganisasies opgebou.

In 1937 bet die Owerbeid geen ander keuse gebad as om toe te gee nie. Vir die eerste keer in die Suid-Afrikaanse geskiedenis bet die Owerheid direk en permanent by verskaffing van maatskaplike welsynsdienste betrokke geraak. Tot en met 1948 het die Owerheid maatskaplike dienste gekonsolideer en is nuwe dienste ingestel. Alhoewel

welsynsdienste vir alle gemeenskappe daargestel is, het die swart, Kleurling- en

Indier-gemeenskap nie sulke uitgebreide dienste as die blankes gebad nie. Dit was in ooreenstemming met die Owerbeid se ideologiese uitgangspunt.

Die Nasionale Party se bewindsoomame in 1948 kondig ook 'n verandering ten opsigte van maatskaplike welsynsdienste aan. Die nuwe Owerbeid se beleid was geskoei op rassesegregasie. Spoedig is verskillende Owerheidsdepartemente vir die onderskeie

gemeenskappe gestig om elk se "eie sake" te behartig. Maatskaplike welsynsdienste is

toe h1ssen die betrokke Owerheidsdepartemente verdeel. Alboewel dit die Owerheid se

ideologiese paradigma van apartheid gepas het, het maatskaplike dienslewering daaronder

gely.

In die 46 jaar sedert 1948 het verskeie partikuliere welsynsorganisasies en sommige amptenare van Owerheidsdepartemente gewaarsku teen die verbrokkeling van maatskaplike diensstrukture as gevolg van die onnahnrrlike verdeling van die

welsynsdienslewering. Die Owerbeid bet egter nog vasgehou aan die

apartheidsparadigma, en eers in die tagtigerjare is daar geleidelik hiervan begin

wegbeweeg. Met die veranderende politieke omstandighede in die tagtiger- en

negentigerjare het die behoefte aan 'n verenigde Departement van W elsyn sterker

geword. Met die demokratiese verkiesing en instelling van die Republiek geskoei op

meerderheidstem in April 1994, is hierdie aandrang verwesenlik.

Gerig detrr die politieke bestel in Suid-Afrika, is die welsynsdienste in Suid-Afrika aan

veral die swart, Kleurling- en Indiergemeenskap baie skade berokken. Gelyke geriewe,

dienste en toelaes het nooit bestaan nie. Daarby is geglo dat hierdie gemeenskappe

grootliks selfhulle maatskaplike probleme moet oplos. Alhoewel die standptmt gebuldig

is dat die bantering van welsyn mettertyd aan die gemeenskappe self oorgedra sou word,

(3)

Hoofstuk Sewe Bladsy 118 Hierdie onnatuurlike verdeling van wat essensieel een maatskaplike beplannings- en uitvoeringsaksie moes wees, het tot en met 1994 voortgeduur. Eers mi 27 April 1994 is een Nasionale Departement van Welsyn ingestel om na die maatskaplike behoeftes van

die totale bevolking van Suid-Afrika om te sien. Van meet af aan was dit die beleid van

die nuwe demokratiese Owerheid om nie die alleenverskaffer van maatskaplike dienste te wees nie, maar dat die partikuliere welsynsorganisasies en vrywillige welsynsorganisasies in vennootskap met die Owerheid moes werk.

stn1ktuurontwikkeling in hierdie opsig aan die gang.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Dit maakt Taalvariatie een afwisse- lende en betekenisvolle lessenserie, waarin bovenbouw- leerlingen aantoonbaar taalkundige kennis kunnen opdoen: niet door uit hun hoofd te

toekomsplanne van die Mandaatregering met betrekking tot die Duitse skole uiteengesit. Op l April 1920 sou al1e Duitse skole en koshuise deur die Regering

First finding of the parasitic fungus Hesperomyces virescens (Laboulbeniales) on native and invasive ladybirds (Coleoptera, Coccinellidae) in South Africa.. Danny Haelewaters 1,*

Deze studie onderzoekt op welke wijze de tijdsbesteding van broedende weidevogels en de vegetatie van de broedhabitat wordt beïnvloed door de aanwezigheid overwinterende en in

FIGDUR 6.25 DKHDROGR!H VAH BKTKKKNISVOLLE VERDKLERS TEH OPSIGTK YAH DIE BKLAMGRIKHEID YAK DIE BEHOEFTK AAH SK&URITKIT {bv. sekuriteit oor per1anente pos). 25

Zastępca kierownika, dziś pierwszy dzień w pracy po dwutygodniowej nieobecności, już po odprawie i rozmowie z szefem działu dostaje sygnał, że coś złego dzieje się z

In hierdie hoofstuk is uiteengesit hoe verstandelik gestremde, gedragsgeremde dogters in 'n kliniekskool se sosiale opvoeding ontoereikend verloop omdat die

• Er wordt gewerkt op de schaal van minimaal de 10 politieregio’s • Er zijn in de 10 regio’s regionaal coördinatoren voor de forensisch. medische expertise bij