• No results found

ONDERWYS IN KRUGERSDORP IN DIE TYDPERK VAN DIE SUID- AFRIKAANSE REPUBLIEK: 1887 1899.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "ONDERWYS IN KRUGERSDORP IN DIE TYDPERK VAN DIE SUID- AFRIKAANSE REPUBLIEK: 1887 1899. "

Copied!
30
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

HOOFSTUK 11.

ONDERWYS IN KRUGERSDORP IN DIE TYDPERK VAN DIE SUID- AFRIKAANSE REPUBLIEK: 1887 1899.

1. Onderwystoostande tot omstreeks 1887.

(a) Gedurondo die trokjare on solfs vir 'n geruime tyd daarna was daar geen gor.:.~eldo skoolondorwys ni0.. Di(~ nood- saaklikste ondorwys he·~ c:gt or nie ontbrook nie. Waar daar

en onderwyser beskikf::aar was nio, hot die ouors self vir die onderwys gosorg. 09 trek was die opvoeding van die Af- rikaanso kind kernagtie, kerngorig on korngesond • 1

Ons voorvadors waG baie steld op 'n sekere minimum van verstandoliko ontwikkoling: olke kind moos sy Bybel kon lees, uit sy goestolikc lioderebundel kon sing, gewono

korrospondensio voer en oenvoudi syforwork uitvoer. Die grondslag en moe die hole inhoud en inslag van die on- derwys op trek en later op die booreplase was lees, sing, skryf, reken on godsdio~s 2

Die Voortrokker1ei~rs hot aandag gosk0nk aan die onder- wys van die jeug. In die tvreedo Voortrekkergrondwet ( Oktobcr 1838) is in artikcl 13 nPrreel~ dat die Raad 'n wakende oog moes hou oor die 30 G~~ns in skolo on dit sover moontlik moos bovorder3.

In dieselfdo jaar waarin diu

11

Zuid-Afrikaanse Republiek"

tot stand gekom hGt (1359), is daar ook 'n

11

Kommissie vir Onderwys" in die lowe geroop, wat 'n begin gemaak hot met n 1. Cootz0e: Onderwys in Transvaal, 12.

V.d. Loo: Om levan on vrijheid, 157.

2. Cootzee: Die Geskicdenis van Ondorwys in Potchefstroom 1838 - 1938, 124.

Bredell en Groblor~ Gedenkskrifte van Paul Kruger, 6.

Spoelstra: Ons Volkslowe, 60 - 64.

3. Covtzee: Onderwys in Transvaal, 16.

(2)

- 36 -

stelsel van volksopvooding wat die Afrikaner bewaar hot van analfabetisme1 .

Onder president Pretorius het di8 Volksraad 'n onder- wysorganisasie in die lowe gohou, wat in bree trekko vol- doen het aan die vcreistos van dio landcliko bovolking2 .

(b) Toe ds. Burgers in 1871 in Transvaal gerais hot, is hy gotref dour di8 treurigo toestand waarin ondorwys, veral op die plattoland

9

verkoor het3. Sy Onderwyswet van 1874 het toe voorsiening gemaak vir klein wykskole, wat skool-

tji~s op die platteland was, dorpskole, wat distrikskole genoem is, en 'n gimnasium4 . Op die platteland is die stigting van skole egtcr baio bomoeilik deur die versprei- ding van die bevolking

9

want boere hot soms ure te perd van mekaar gewoon. Hierdie Wet het d beginsel van staats-

ondcrsteunde in plaas van staatskole noorgelo en hot die scntrale gesag geplaas in die hande van 'n Superintendent van Onderwys, wat regstreeks aan die regering verantwoorde- lik was. In die distrikte moos onderwys bohartig word

dour plaaslik gekose liggamo onder voorsittorskap van die Landdros of Veldkornet 5 . Die Wet het meer as enige ander wet voor sy tyd voorsioning gemaak vir die seggenskap van ouers 6 , maar tog was dit nooit populor nie, omdat die be- volking ontevrede was oor die stork verwereldliking van die

onderwys, soos geblyk hct uit artikcl 26, wat die godsdiens-

l. Bot~ Die ontwikkeling van Onderwys in Transvaal, J.

Engelbrecht~ Thomas Fran9ois Burgers, 133.

2. Bot~ a.w., 7.

J. Engelbrecht: a.w., 132.

4. Director of Education~ Public Education Report 1900-1904~

59.

Coetzee: Die geskiedenis van Onderwys in Potchefstroom 1838 - 1938? 169.

5 . Bot: '&~a.~ . 1 "1.

Coetzee~ t.a.p.

6. Engelbrecht: a.w., 137.

(3)

onderrig op skool bcpaal hut 1 •

(c) In 1882 het die Volksraad die Du Toit-onderwyswet (\1\fct No. l van 1882) aangcmeem, waarin staatsonderwys die uitsondering on private skolo met staatsubsidie die reHl goword hot 2 • In hiordio wetgewing is die bcginsel aanvaar dat dj_e onderwys nie

1

n saak van die staat is nio maar wel van die ouers on kork. Staatsbemoeiing moos bopcrk bly tot bydrae vir steun, vole; _ns die aantal lcorlingo em die graad van die onderwys, .:.m tcosit";houding oor di.J bostoding van gold. Die ondcrwys r,1Q('S :::miw>Jr Christolik-nasionaal wees, en die oprigting van s~ol~ is oorgelaat aan partikuliere inisiatief. Die skolc sou dus nio staatsoicndom woes nie Gn die onderwysors nic- staatsamptonare nie3.

Met hierdio onde:c-·.vyswet het ds. Du Toi t

1

n stolsel van ondorwys in die lowe gc;roep wat gepas hct by die volksaard on tradisies, naamlik

1

n stelsel van staatsondersteunde skole op Christeliko, Bybclso en nasionalo grondslag mot Hollands as voortaal. Hiordie Wet hot die ondersteuning van die Boerevolk gcniot, omdat dit r~kening gehou hot met hul gees, rigting on bchoaftos 4 .

(d) In die tagtigo~ jare was die Krugarsdorpse distrik soos dat latGr was

1

nos f~n bcvolk; die manse het slogs in die Moot taamlik na.by moka3.r gewoon. Omstreeks die jare 187 3 tot 1880 hot agtcrc.:cnvolgens Jan Louw, Albcrtus The sen en Wiesio Krug~Jr daar ondcrwys gGgGc 5 . In 1883 het twee lo Coetzce: Ondcrwys in Transvaal, 41.

Bot~ Die ontwikkcling van Onderwys in Transvaal, 8.

2. Bot~ a.w., 15.

Coetzee: a.w.

9

48- 50.

3. Bot: a.'ll., 15 - 16.

Coetzee: a.w., 48.

4. Coetzec: a.w., 51.

Bot~ \"a·N· w

1

'b

5. Bekker: Onderwys in die Bo-Moot •.. , 13.

(4)

- 38

skolc in hiardie gobied bustaan, naamlik die van L.H. Keet te Hartebecstfont~in 118 on die skoal op Doornhoek met A.J. Oomkens as ondorwyser1 .

Op 1~ April 1884 het ds. G.W. Smits die skoal van Kcot geinspektoer. Die gebou is ruim, net en doelmatig bevind.

Die meubcls was goed on doelmatig. Sang was goed en Bybcl- geskiedenis uitmuntend. Diktaat was good, so oak die lees wat ui t die Byb .. ::ll geskiud hot. Rekenc was rcdelik vlug on skrif middelmatig. Die ordo was good . 2

Dio inskrywing van genoemdc skoal hot in die volgcndo paar jaar aansienlik gcdaal, en om 'n bostaan te maak moes meester Keet maar padgee3.

In Januarie 1885 hot P.G.W. duPlessis 'n skoal op Hek- poort geopen. 4 In 1886 is inspeksie gedoen by hierdie skoal sowel as by die skoal op Zeekoehock mot J.E. de Wet as onder- wyser5. In dics~lfde jaar was daar oak 'n skooltjio op

Bultfontcin met H.J. Moll as ondcrwysor 6 .

Die moeste onderwyscrs was onopgelei, en om 'n leidraad

te g::..:e, eanvormigheid te bcvorder en inspcksio te v0rgumak-

lik hot superintendent Du Toit standerds in die onderwys in- gestel. Skoolbocke was nag baie skaars en veel moor as die A.B.C.-boek, Trap der Jcugd, Afrikaansche Spel- on Leesbook, Het Volksleesboek, Mulders Beknopto Spraakkunst, U en Mijn Cijferboekjo, Fondamontstecnen en Juta's Spel- en Leesboek was daar nie. Di0 Superintendent hct hom beywor om meer bocko to kry en hot solfs die Volksraad.beweog om honoraria aan skrywers to betaal • 7

1. Vcrslag van die Superintendent van Onderwys 1883, 16.

2. Ibid., 1884, 16.

3. Bekker: Onderwys in die Bo-Moot ... , 17.

4. Ibid., 19.

5. Verslag van die Superintendent van Onderwys 1885, 35.

6. Ibid., 34.

7. Coetzee: Onderwys in Transvaal, 53.

(5)

Hoewel daar onder Du Toit groot vooruitgang op onder- wysgebied was en sy onderwysstelsel die verantwoordelik- heidsbesef van ouers vir die onderwys van hulle kinders versterk het, aansluiting gevind het by die godsdiens, taal

en tradisies van die Boerebevolking en die kieme gedra het van 'n gesonde, nasionale volksontwikkeling1 , het daar in hierdie geweste op onderwysgebied eers werklik lewe gekom na die ontdekking van goud op die Wes-Rand en die stigting van Krugersdorp.

2. Onderwys in die beginjare van Krugersdorp.

a) Eerste skole op Krugersdorp.

Op 31 Oktober 1887 is die eerste tweehonderd stand- plase op Krugersdorp verkoop. Binne 'n jaar hierna het ont- staan die St. Maryschool met H.J. Organ as onderwyser. In 1888 is die skooltjie reeds geinspekteer. Dit is 'n sub- sidie geweier, omdat Hollands nie die medium van onderwys

. 2 was n1e .

Op 21 Januarie 1889 is 'n Hollandse skool geopen met P.J. du Toit, 'n jong man uit die Ou.d:t-shoornse distrik, as onderwyser. Die skool is geopen ooreenkomstig Wet No. 1 van 1882, en die skoolkomitee het bestaan uit die volgende here: J.C. Human (Spes e Landdros) as Voorsitter, N.J.S.

Smi t (Mynkommissaris) , tJ. J. Scheepers, J. C. Bodenstein, J.H.J. Prinsloo, J. Grey 9 J.J. du Toit, L. Oosthuizen, M.P.W. Pretorius en S.D. Fick as iekretaris3.

Hierdie skooltjie is blykbaar gou weer sluit, want toe daar later in daardie jaar inspeksie gedoen is op Kru- gersdorp, het die skool nie meer bestaan nie.

1. Bot: Die ontwikkeling van Onderwys in Transvaal, 19.

Coetzee: Onderwys in Transvaal, 54.

2. Verslag van die Superintendent van Onderwys 1888, 19.

3. Staatsargief Pretoria, O.D. 5/1. Bri nr. 154.

(6)

- 40 -

Op 16 Augustus 1889 het Kate Papenfus hier •n Ho11ands- mediumskoo1tjie geopen. Die lede van haar skoo1kommissie

I

was N.J. Smit, E. Marais en H. du Preoz1 . Weens swak ge- sondheid het sy haar skoo1tjie op 1 Julie 1890 ges1uit 2 •

In Junie 1890 het J.C. Human die Superintendent meege- deel dat 26 applikasies ontvang is om die pos as hoof van

•n ondersteunde skool te Krugersdorp en dat die van J.J.

Smeer van Kimberley aangeneem is. Hy het die onderwyshoof ook versoek om 100 vorms van die Regulasies van die Krugers- dorpse Ondersteunde skoolte laat druk, omdat daar destyds op Krugersdorp nog geen drukpers waw nie 3 .

Die skoal is gestig deur die N.H. of G. Gemeente, onder die vleuels waarvan dit gcbly het tot 1899, toe dit 'n staat- skool geword het. Hierdie skoal, wat geopen is op 15 Julie 1890 4 , en later bekend geword het as Kerkstraatskool, het onder die leiding van bekwame hoofde gegroei wat in danker

jare sterk en suiwer gestaan het vir Christelik-nasionale onderwys.

Krugersdorp was bevoorreg om in die beginjare van sy bestaan so 'n bekwame amptenaar soos landdros J.C. Human aan die hoof te h~, wat b~sondere belangstelling getoon het vir kerk en skoal. Dat die ondersteunde skool 'n bekwame skoolbestuurder gehad het, bewys die gedrukte 11 Regulati~n

van de Krugersdorp Onderstounde school"5.

J.J. Smeer, die hoof van die skool, was 'n bekwame on- derwyser wat verskillende honoraria van die Superintendent ontvang het vir die verdienstelike work wat hy gelewer het 6 • 1. Staatsargief Pretoria, O.D. 5/3, Briewe nrr. 261 en 435.

2. O.D. 7/1, Brief nr. 450.

3. Ibid., Brief nr. 497.

4. O.D. 320.

5.

6.

Vgl. Bylae A.

Verslag van die Superintendent van Onderwys 1892, 107.

Ibid., 1893, 31.

(7)

Sy oerste inspeksiorapport het reeds getuig van ywer on

. l

bekwaamheid :

11

School te Krugorsdorp (dorp) Witwatersrand:

Onderwijzor: J.J. Smeer.

Lokaal en meubols uitmuntond goed. Zwart- bord en tijdtafel naar bohooren. Leerlingen op de lijst 32, afwesig l zonder redenen.

Boncden standaard 5 lcerlingcn, Standaard 1, 8 leerlingen. S~ellen on lczen in Fond. 1, bevredigcnd. Schrijvon op de lei goed.

Standaard 11, 8 leerlingen. Lezen Fond. 11, tamolijk geed. Rekcnen tafcls goed, met op- schrijven en uitsprekcn van allen en op- t en en aftrokkcn begonncn. Stand. lll, 7 lcerl. Lozon Fond. 3, good. Dictaat be- vrcdigcnd. Rokcncn bogonnen samoges. regels.

Spraakkunst pas bogonnon. Do goheelo school, Bijbclgoschiodonis Oudo en Nieuwo Testament,

zeer good. Schrijven ovcr•t algomeen bovre- digend. Zingon van Psalmcn en Gezangen wordt good ondcrwczon. Sommigen hobbon kennis van B mol en B dur notcn. Engolsch wordt over het algcmecn good gcleerd. Do onderwijzer eft blijken van ijver en bekwaamheid, on houdt bohoorlijko orde."

b) Skolo in die gGbicd v:at later die Krugersdorpse distrik was.

Na die ontdokking v2n goud op die Wes-Rand hot daar nio not op die dolwerye nio maar ook op die plase in die omgo- wing •n rooring gekom. Vir die boor se produktc het daar

'n mark gokom. Boordery hot die mooitc gcloon. Nio net boerdery;)rodukto nio mc:.ar ook houtpale c.Jn brandhout hot goeie pryse bohaal. Kort-kort is die boer met 'n vrag na die goudvclde toe. Bchalwo dat die boer toe moor as vroe~r

met sy modeboere in aanraking gekom hot? hot hy ook konnis met die Uitlandcrs gcmaak. Sy oe is gcopon vir baio dingo,

onder andere vir die noodsaaklikheid van gocio ondervrjs.

Hy hot gold gomaak, en betcr as tovore kon hy toe bctaal vir

1. Verslag van die Superintendent van Onderwys 1890, 76.

(8)

42 -

die onderwys van sy kindors. Meer onderwysers uit die Kaapkolonie en Holland het hulle dienste aangebied, en die

onderwystoestande het vinnig verbeter1 •

In die Suid-Afrikaanse Republiok as goheel was daar groot vooruitgang: in die tydperk Januarie 1888 tot Oktober 1891 (toe dr. Mansvelt Superintendent van Onderwys geword het), het die aantal skole vermc;;rder van 142 tot 315 en die leerlingtal van 3534 tot 8445 2 . In die tydperk was daar egtor nie twoe maande na mekaar dieselfde aantal skole nie3.

Baie van die skole was nog van die rondgaande soort, wat nie volgens vasgestelde standerds gework het nie maar die aan- nemingsvercistes tot doel gestel hot, hoewel die jaarlikse trek Bosveld toe ook bygedra het tot die skommeling in getal- le4.

Om te sorg vir behoorlike toesig en beheer by die onder- wys is die here C.G. de Jonge, H.H. Dijksterhuis en J.

Nieuwenhuize in 1888 benoem tot inspekteurs van onderwys 5 • In dieselfde jaar nog is die volgende skole in hierdie ge- bied geinspekteer 6 :

Skool Onderwyser

Hekpoort B.C. Lettering

Hekpoort D.G. Steyn

Hartebeestfontein M. van Liere Doornspruit H. van Goeverden Florida G.G. le Roux en

Mej. H.M.C.H. Beukes

Aantal leer1inge.

18.

20.

17.

?

?

In 1889 is inspeksierapporte uitgebring oor skole op Groot Paardekraa1 onder I.J. van Os met 18 en Maraisburg onder H.R. Louw met 44 loerlinge7 •

1. Meegodee1 deur vader van skrywer en M.H.O. K1opperw.

2. Vers1ag van die Superintendent van Onderwys 1891, 14.

3. Ibid.

4. Lugtenburg: Geskiedcnis van die Onderwys in die S.A.R.,

151.

5. Coetzee: Onderwys in Transvaal, 57.

6. Vers1ag Superintendent van Onderwys 1888, Inspeksierapp.

7. Ibid., 1889, 46 en 49.

(9)

Die volgcnde skooltjics was in die loop van die jaar in swang maar hot weer gosluit 1 :

Skool.

Zeekoehoek Roodekrans Sterkfontein Zeekochoek Kromdraai

Onderwyser.

Mej. H.M.H. Botha.

A.B. Bisschop.

W.J. Botha.

E.J. Barrett • 2 J. v.d. Werfft3.

In die jare 1890 en 1891 het die volgende skole bestaan 4 :

Skool.

Bultfontein Doornkloof Florida

Groot Paardckraal Hartebeostfontcin Hartebccstfontein Hartcbeesthoek Hekpoort

Marais burg Nooitgedacht Roodekrans Stccnkoppic Zwartkop

Hoof.

T. Haneveld.

F.J. Timmermans.

? Menkveldt.

I.J. van Os.

Chr. Swanepoel.

W.A. Coetzec

H. Raupp, ook P.P.W. Mitchell.

B.C. Lottoring.

H.R. Louw.

W.H.H. Brink.

J.F. du Toit, ook mej.

R. Bedford.

D.J. de Villicrs.

C. Vermeulen.

Onderwys het op groot skaal begin uitbrei. Hiervan- daan sal daar hoofsaaklik vcrwisseling, ontwikkeling en uitbreiding wees.

c) Onderwystoestande net voor die diensaanvaarding van Superintendent Mansvclt.

Elke ondersteunde skool hot onder die toesig van 'n skoolkommissie gestaan wat uHuishoudelike bcpalingen" moes l. Staatsargief Pretoria, O.D. 320.

2. 0. D. 5/1.

3. Verslag Superintendent van Onderwys 1890.

4. Ibid., 1891.

Ook O.D. 320.

(10)

- 44

opstel, wat dan vir goedkeuring aan die Superintendent van Onderwys gestuur moes word. Hierdie huishoudelike re~ls

het feitlik van skool tot skool gewissel1 .

Sommige ouers het 'n kontrak aangegaan met die rond- gaande onderwyser om sodoende die wedersydse belange te be- skerm2, want die meeste onderwysers waw nog ongekwalifi- seerd; verskeie van hulle het nog gedurig rondgetrek, en die skoolwerk was nie van hoogstaande gehalte nie.

Volgens inspekteur De Jonge was daar in die klaskamers nog maar min vordering. Leesonderwys het nog veel te wense

oorgelaat, omdat aanvangsleesonderrig nog deur die spelme- tode gegee is. In verskillende skole is verskillende lees- boeke aangetref omdat die ouers dit so wou he en die gehuur- de onderwysers die ouerlike wil moes uitvoer as hulle nie in die pad gesteek wou wees nie. In verskillende skole was die Bybel nog die leesboek met selfs verskillende druk en spelling.

Rekenonderwys het nog veel te wense oorgelaat, omdat daar hoofsaaklik op syferwerk gekonsentreer is en baie on- derwysers onbekwaam was om kinders te leer hoe om reken- kundige probleme op te los.

Aardrykskunde en Geskiedenis is oor die algemeen nog primitief en oppervlakkig onderrig omdat daar in die geval van die eersgenoemde vak 'n gebrek aan kaarte en by die tweede 'n gebrek aan boeke was.

Bybelgeskiedenis is goed onderrig en die vordering daarin was uiters bevredigend3. Die goeie resultate wat met Bybelse geskiedenis bereik is, het vir president Kruger vergoed vir al die tekortkominge in die ander skoolvakke

en hom gesterk in die verdediging van die ongekwalifiseerde 1. Vgl. bylaes B en C.

2. Vgl. bylae D.

3. Verslag Superintendent van Onderwys 1890, Bylae B.

(11)

onderwysers 1 • Die President se diep godsdienssin, geloof en Bybelkennis het hom laat glo dat die burger se godsdiens die waarborg vir die behoud van die volk se eie wese en identiteit was • 2

Veral op die platteland is Bybelkennis sekerlik as die belangrikste skoolvak beskou. Die goeie resultate wat hierin behaal is, strek gedceltelik ook die ouers tot cer, omdat hul die kinders tuis daarin onderrig en onderl~ het, want trou aan hul doopbelofte hot die' ouers die sieleheil van hulle kinders op die hart gedra. Die onderwysers van die wykskolo hot meestal ook opgctree as katkiseermeesters en die taak getrou en deeglik verrig3.

Engels het in hicrdie tyd sterk op die voorgrond begin tree, want na die ontdekking van goud het 'n ongekende stroom vreemdelingc, hoofsaaklik van Engelsc afkoms, Transvaal

binnegekom, hul hoofsaaklik op die Watwatersrand kom vestig en aangedring op Engels as medium van onderwys vir hulle kinders. Hulle het hul taal gehandhaaf en was nie geneig om hul kultuur met die van die Hollandssprckendes te laat versmelt nie. Die toestand het selfs so erg geword dat die Volksraad by wyse van memories versoek is om die gebruik van die Hollandse taal verpligtend te maak. Die gevolg was Wet No. 10 van 1888~ wat bepaal het dat Hollands die

offisi~le taal van die land was en alle ander tale as

vreemde tale beskou sou word 4 • Die ontdekking van goud op die Witwatersrand, wat 'n ingrypende omwenteling teweegge- bring het op maats~plike, ekonomiesc en politieke gebied, is dus oak op onderwysgebied gevoel. Aan die eenkant is 1. Lugtenburg: Geskicdenis van die Onderwys in die Z.A.R.,

159.

2. Easson: Die Britsc invloed in die Transvaalse Onderwys,

180.

3. N.H. of G. Kerkargief Pretoria. In R.R. 111(1) 1885- 1893; ds. Becker~ Godsdiensverslag, Gemeente Krugersdorp.

4. Easson: a.w., 182.

(12)

- 46 -

doe1bewuste pogings aangewend om die Britse inv1oedsfeer uit te brei, en aan die anderkant is sterk teenmaatree1s getref. Die Vo1ksraad wou die onderwys suiwer hou, want vir president Kruger was onderwys een van die steunpi1are van die onafhank1ikheid van die Staat1 .

3. Onderwys in Krugersdorp tydens die Superintendentskap van Mansve1t.

a) Die Mansve1t-6nderwyswet.

Op 10 OktobGr 1891 het professor Mansve1t van die Victoriakol1ege, Ste11enbosch, sy amp as Superintendent van Onderwys in die Suid-Afrikaanse Repub1iek aanvaar. Na hy hom op hoogte geste1 het van die werksaamhede van die Onder- wysdepartement en onderwystoestande in die Repub1iek oor die a1gemeen, het hy 'n reis onderneem deur 'n deel van die Repub1iek met die doe1 om persoonlik inge1ig te word i.v.m.

die toepassing van die Du Toit-6nderwyswet 2 .

Op sy reis het hy gevind dat daar in verhouding met die groat som geld wat die regering jaar1iks aan die onderwys bestee, oor die a1gemeen betrek1ik min dour die inwonars van

die Repub1iok vir die ondorwys gedoen word. Hy wou egter nie dat die staatsuitgawes vir die ondorwys verminder sou word nie, daar 'n staat, syns insicns, g21d nie beter kon be1e as in dia opvoeding van die joug nie. Hy hot gevind dat baie onderwysers onbekwaam was maar om persoon1ike redes aangehou word3.

Dr. Mansve1t het die uitnodiging aangeneem om op Din- gaansdag 1891 op to tree as sprcker by Paardekraal. Hy het die gcleenthoid to baat genoem om die volk van die Suid-Af- rikaansc Republiok in te lig aangaande sy standpunt t.o.v.

1. Wormser: Een der Oorzak0n van don oorlog in Zuid-Afrika en iets over het onderwijs in Transvaal, 9.

2. Verslag Superintendent van Onderwys 1891, 4

3. Ibid., 6 - 7 .

(13)

die onderwys1 .

Sy Onderwyswet, bekend as Wet No. 8 van 1892, was in beginscl dicselfde as die Du Toit-Wct, maar dit was •n vol- ledigcr dokumcnt wat die swak plekke van sy voorganger uit- gcskakcl hot 2 . Met hierdic wetgewing is die onderwys

stelselmatig georganiseer, geadministreor, gekontroleer en gefinansier3.

Die Superintendent sc ideaal, soos geopenbaar in sy Onderwyswet, was 'n Christelik-nasionale onderwysstelscl,

'n ondcrwysstelsel Christclik van aard met die mocdertaal as medium van onderrig4 •

Met hierdio Wet is groat verboteringe in die onderwys tewcoggebring. Dia administrasie is op 'n hegter grondslag geplaas, en staatstoelaes is verhoog. Grater sentralisasie is ingevoer met die boperking van kloiner onderstounde skolo.

Die Hollandse taalbepaling is strenger toegepas 5 • Die in- spoksie van skole wat op 'n botor voet ingorig is, het betor kontrole vorsokor. Die Transvaal is ingedeel in vier kringe,"

elk met 'n cie inspekteur, van wie verwag is om elke skoal twee keer per jaar te besoek. In 1895 is 'n vyfde inspek- teur bygevoog en in 1897 nog een. Die inspekteurs van onderwys was toe~ J.K.M. te Boekhorst, J.H. Visscher, H.

Moora, J. Ni~uwenhuizc, T.C. Stoffberg en J.L. Moordyk . 6

1. Vgl. bylao E.

2. Coctzco: Onderwys in Transvaal, 58 - 59.

3. Bot: Die ontwikkeling van Onderwys in Transvaal, 20.

4. Venter: Die groei van Onderwysaangelccnthede in Johannesburg, 91.

Wormser: Een der Oorzakon van don Oorlog in Zuid-Afrika en iets over hot onderwijs in Transvaal, 67.

5. Basson: Dio Britso invloed in die Transvaalse Onderwys, 186.

6. Coot zoe: a. w., 64 - 65.

Wormser: a.w., 64.

(14)

48 -

Skoolkommissies, wat vir wykskole uit minstens drie e en vir dorpskole uit minstons vyf lede moes bestaan, sou die skakel vorm tussen die skoolouers en die Admini-

t . 1

s ras1e . Die Staat sou alleen •n skoo1 erken wat •n or~

kende skoo1kommissie gehad en oor 'n goedgekeurde huishou- de1ike reg1ement beskik het. Die skoo1kommissie moes sorg vir die skoo1, meube1s en onderwyser, wie se benoeming deur die Onderwyshoof bekragtig moes word 2 .

P1aas1ike inisiatief van ouers, gesteun dour 'n bydrae van die Staat, was aan die orde van die dag 3 . In dorpsko1e sou a11een gekwa1ifiseerde onderwysers toege1aat word. A11e ondarwysers wat in ondersteunde sko1e erken wou word, moes eers bewyse van 1idmaatskap vari 'n Protestants-Christe1ike Kerk en van goeie sede1ike gedrag voor1e 4 •

1 n Skoo1gids is uitgegee om die Wet aan skoo1kommissies en onderwysers to verduide1ik. Dit hot ook die vereistes vir die verski11ende stander\ omskryf. Die Gids hot daar-

toe bygedra om die ondorwys op •n hoer en uniforme pei1 te p1aas 5 •

Die Wet het ook voorsioning gemaak vir die betaling van honoraria aan onderwysers wat verdienste1ike werk ge- 1ewer het 6 •

b) Staatsondersteuning.

(i) Subsidie.

Die regering van dio Suid-Afrikaanse Repub1iek 1. Wet No. 8 van 1892, Artikel 11.

2. Van Tender~ Onderwysontwikkeling aan die Witwatersrand 9

103.

3. Venter: Die groei van Onderwysaangeleenthede in

Johannesburg, 98.

4. Coetzee: Onderwys in Transvaal, 61.

Van Tender: a.w., 104.

5. Bot: Die ontwikkeling van Onderwys in Transvaal, 21.

6. Verslag Superintendent van Onderwys 1892 en 1893,

Sertifikato van verdienste.

(15)

het uitgegaan van die beginsel dat dit die ouer se taak is om te sorg vir die opvoeding en onderwys van sy kinders en dat die Staat sy bemoeiinge by laer en middelbare onderwys moes beperk tot aanmoediging en ondersteuning van partiku-

liere inisiatief en skoolopsig1 • Aansoeke om subsidie moes geskied op 'n voorgeskrewe vorm, 0.7 2 •

Die berekening van die toelae aan 'n skool het geski~d

volgens twee beginsels: die standaard van onderwys en die gesamentlike bedrag ingevorder aan skoolgelde en vrywillige bydraes tot die skoolfonds. Skole wat voldoen het aan die vereistes vir skoollokale, meublement e.s.m. kon dus drie- maandeliks •n subsidie van die regering vorder, rereken op

die basis £5 vir elke £2 ingesamel met skoolgelde en sken- kings, met 'n maksimum van 25/- per leerling vir laer en

35/- per leerling vir middelbare onderwys. Uitbetaling van subsidies het nie geskied alvorens alle kwartaalstate, wat deur die Hoofonderwyser en twee kommissielede onderteken moes word, korrek gevind is nie3. Aansoeke om uitbetaling van die subsidie moes geskied op die voorgeskrewe vorm, 0.31, onderteken deur die Penningmeester en die persoon aan wie die uitbetaling moes geskied, asook deur twee getuies vir die handtekeninge 4 .

Dit was 'n belangrike werk van die skoolkornmissie om die finansiele sake van die skoal in orde te hou en die subsidiestate kwartaalliks aan die Onderwysdepartement te stuur. Al is hy bygestaan deur die onderwyser is die Pen- ningmeester persoonlik verantwoordelik gehou vir die juist- heid van state. Verskillende state en registers moes byge- 1. Coetzee~ Onderwys iL Transvaal, 59.

Wormser: Een der oorzaken van den oorlog in Zuid-Afrika, en iets over het onderwijs in Transvaal, 64.

2. Vgl. bylae F.

3. Coetzee: a.w., 60.

4. Vgl. bylae G.

(16)

- 50 -

hou word. Mingeskooldes het somrnige van hierdie state moeilik gevind, met die gevo dat daar dikwels foute voor- gekom het, wat die uitbetaling van subsidie vertraag hetl.

As gevolg van sulke foutiewe state moos die onderwyser van Honingklip in l898 ses maande lank sonder subsidie klaarkom 2 .

Ongerymdhede het soms ook voorgekom: om 'n ho~r subsi- die te bekom hot die onderwyser te Sterkfontein twee leer- lingo op die register gehad en aanwesig gemerk, hoewel hul- le nie dio skool besoek het nie. Inspekteur Stoffberg het die oneerlikheid ontdek; die onderwyser is voor die hof ge- daag en moes 'n boete van £l0 betaal 3 . Nieteenstaande die mistrap is die onderwysor nie ontslaan nie, 'n vergunning waarvoor hy die Superintendent baie dankbaar was 4 .

Die Onderwysoutoriteite het streng daarop gelet dat die bepalings van die Wet stiptelik nagekom word. Waar dit nie gedoen is nie~ is die s~bsidie terug gehou. Dit was die verantwoordelikheid van die skoolbestuur om 'n onderwyser te vind, maar alvorens die onderwyser deur die Departement goedgekeur is, is geen subsidie betaal nie5.

Die terugsending van subsidiestate wat nie korrek was nie, het soms geloi tot onaangename gevoelens tussen die

l. Van Tonder: Onderwysontwikkeling aan die Witwatersrand, l3l.

2. O.D. 78/l, O.R. llll3/98 en O.R. ll236/98.

(Alle O.D.-stukke wat in hierdie verhandeling genoem word, word gevind in die Staatsargief Pretoria~.

3. O.D. 22/2, O.R. 45ll/95.

4. Ibid., O.R. 8276/95.

5. O.D. 8l/2, O.R. l0678/98.

Skoolbestuur to Brandvlei moes eers bewys lewer dat

F.J.C. Nienaber lid was van 'n Protestantse Kerk.

(17)

onderwyser, Onderwysdepartomont on skoolbostuur1 . Die ver- traging by uitbetaling hot selfs daartoe gclei dat die Floridase skoolkommissio in die hof boland het 2 .

Werklik bohocftigo leerlinge

7

wat as sodanig geserti- fiseer is deur die landdros of veldkornot on drio kerkraads- lode van eon of moor van die Portostantso korko, kon 30/- per kwartaal aan subsidie ontvang 3 • In die jaar 1897 was in die Ropublick 37.2% van alle l0orlingo gratisloerlinge, torwyl 14.3% van allo loorlingo losios gratis ontvang hot.

Vir die Krugersdorpse distrik was die perscntasies 36.6%

on 10.5~ ondcrskeidolik4 .

Op 20 Fobruarie 1899 hot J. Nicuwonhuizo, inspektour van onderwys op die Witwat.)rsrand, skryf dat die stolsel van gesubsidieerde ondorwys vir die grootste gedeelte van

die bevolking die beste was on dat dio ouers hulle verant- woordelikheid vool en hul pligte nakom, maar

". • • op vcrschoideno doelon dor goudveld.:m woont oono bovolking, die voor hot grootsto gedeelte uit bohooftigon bostaat, to arm om tot hot ondorwijs van hunn1.; kinderon iots bij to dragon; zij zijn te wainig bo- langstellond, om hot oprichting van scholen ta bevordcron; missen tijd on kannis, om zich met hot schoolbestuur in t,;:) laton;

zijn door hun work niet in de gologenhoid, om hot g~trouw schoolbozook dor kinderon na te gaan; kortom van het

11

initiati der ouders", waarvan onzG schoolwe;t

is bij hon goon sprako"5.

snrookt ~ '

In Krugersdorp hot die armos voral in Burgorshoop l. Verslag Superintendent van Ondorvzys 1898, 136.

2. Van Tonder~ Onderwysontwikkoling aan die Witwatorsrand, 142.

3. Lugtonburg: Goskiedenis van die Onderwys in die S.A.R., 189.

4. Vorslag Superintendent van Ondorwys 1898, Tabol Xll.

5. Ibid., Bylao I.

(18)

- 52 -

gewoon.

11

This site was granted them by their Go- vernment to assist those who through misfortune or accident happen to be without proporty" 1 •

Van 'n totaal van 126 loerlinge op Krugorsdorp in

1897 was 31 gratis leerlingo, terwyl 31 van die 75 op Florida gratis onderrig ontvang het 2 .

Ook op die plase was sommig0 ouers so behoeftig dat hullc nic vir die onderwys van hul kinders kon betaal nie.

So byvoorbJcld was daar by die opening van 'n skoal op R8dewal in 1899

11

18 betalende en eenige arme kindercn" 3.

"'

11

Particulier initiatief" alleen het nie in die behoof- to van onderwys kon voorsien nie. Die Staat moos dcrhalwe al meer en moer ingryp en groter sommo geld tot beskikking van die onderwys stol;

11 • • •

in spite of all piously worded phrases

about parental freedom and parental duty, education was primarily national function and not to be restricted to the parents and the State stepped in to remedy the situation as best it could" 4 •

Op die platteland is die leerlingc gewoonlik getol, die subsidie boreken en die ondervvysor gohuur. Waar die inskrywing gegroei hot, hot die ouers so bydrae gewoonlik vcrminder. Ondorvzyscrs was soms met die subsidio alleen

tevr~dc, maar as die ouars in groot getaBB nagmaal toe ge- gaan of in die bosveld gaan oorwinter hot, het die subsidie so gedaal dat die ond<Jr\·vyser nic kon bGstaan nic 2n maar 'n ander werkkring moos vind. Behalwe hul salaris h2t onder- 1. Eraagh: Tr~nsvaal and its Mincs

1

414.

ook Meegcdeel deur C.J. Powell.

2. Van TondGr: Onderwysontwikk.::;ling aan diG ',Vitwatersrand

1

3. O.D. 99/3, O.R. 4199/99. 153.

4. MalherbG: 3ducation in S. Africa, 285 - 286.

(19)

wysers meestal ook vry inwoning en voedsel ontvang. In 'n skool met 25 of meer leerlinge kon, behalwe aan voedsel en inwoning, gewoonlik op 'n salaris van £15 per maand ge- reken word 1 • Die skoolkommissie het meestal die onderwyser volmag gegee om self die subsidie te ontvang, en uit krag van so 'n volmag het die Departement dan die subsidietjek aan die onderwyser betaalbaar gemaak2 .

( ii) Geboue.

By die toekenning van 'n subsidie is dit as voorwaarde gestel dat die skoolbestuur 'n geskikte skoal- lokaal moes voorsicn. By hul aansoek om 'n subsidie het die skoolbestuur gewoonlik die Departement van Onderwys meegedeel dat hulle 'n geskikte lokaal verkry het om as klaslokaal te dien3.

Skoolbesture was dikwels verplig om aansoek te doen om finansiele ondersteuning van die Staat vir die voorsie- ning van skoollokale en uitrusting. Die Volksraad het dik- wels grand aan skoolbesture geskenk en 'n toelae vir die huur van skoollokale beskikbaar gestel 4 .

Waar skoolbesture dit nie kon bekostig om skoollokale op te rig nie

1

het die Staat bygedra deur yster en hout te

1. V.V.O.O.Z.A.~ Gedenkboek, 67.

2. Ibid., 68.

Vgl. bylae H.

ook O.D. 100/1, O.R. 4658/99. Jno. Smeer, Sekretaris van die gesubsidioerde skool to Krugersdorp, gee val- mag aan die hoof F. Eijbers om die subsidie vir die

eerste kwartaal 1899 van die regering te ontvang.

3. O.D. 81/2, O.R. 10491/98. Skoolbestuur te Brandvlei deel die Superintendent van Ondorwys mea dat 'n

skoolgebou en onder•.Jyserswoning verkry is.

ook O.D. 99/3, O.R. 4199/99. 'n Gebou is op Roodewal beskikbaar wat kan dian as skoollokaal en onderwysers- woning.

4. O.D. 99/3, O.R. 4153/99.

(20)

- 54 -

voorsien. Op 4 Mei 1899 hot die Superintendent van Onder- wys vergesel van die Inspektcur van Onderwys Burgorshoop bcsoek en die kommissie beloof dat hy 'n skool daar sou subsidieer en dat hy 'n toelae of vcrgoeding sou gee vir dak, dcure en so moor, mits die ouers die mure bou ~n die werkersloon bctaal1 .

Skoolbesture het · moestal gob ctk gegaan onder 'n s,·.,raar finansiele las. Met groot moeitc en opoffering hot die skoolbestuur te Florida in 1896 'n sierlike skoolgebou op- gerig maar kon toe nio diG sala.rissc v·:Ln die ondcrwysors bybring nia en was gunoodsaak om staatshulp ta vra2 •

Ook vir dio oprigting van onderwys..:;rswonings kon staats- bulp verl\:ry word: Dio skoolbestuur to Onrust hot aansoek go- doon om rontGvergoeding vir die ondorwfscrswoning gawaardocr op £450. Inspektcur Nicuwenhuize hot gaan ondcrsoek instal en die waarde on 'n huurgeld teen £3 per maand billik gcvind3.

B.A. Kloppcrs en N.M.J. Grobler van Hartebecstfontein 118 het in 1898 'n onderwysers,voning opgerig waarvan die boukoste £250. 16. 0 on matoriaal £74. 16. 0 beloop hot.

Hulle het verklaar dat hul dit tor vruggobruik van die skool- korrur1issie

11

der Veroenigdc School" to Hartebeestfontein afgo- staan hot en

11 • • •

dat wij niots zu1lcn doen, waardoor hot voortbestaan der school zou worden bo1o:m.Jnerd

11 •

'n Rentever- gooding van 6% op £250 is aan hu11o toogostaan4 •

Die aansoek van die skoolbestuur to Hckpoort in Januario 1898 om yster en hout is aan die sekretaris, J. do Wittt

teruggestuur, omdat die aansoek in •n vreemde taa1 geste1 is.

Hy is versoek om dit

11

in de landstaal in te zondon 115 • Di0 1. R. 8628/97 en O.D. 99/3, O.R. 4153/99.

2. O.D. 31/3, O.R. 3206/96.

3. O.D. 100/lt O.R. 4661/99 en O.R. 15402/99.

4- O.D. 71/l, O.R. 6257/98.

5. O.D. 257 Bricweboekkopie, bl. 7 34' O.R. 812/98.

(21)

nodige hulp is later egter verleen, want in die volgende jaar is 'n be~digde verklaring voor vcldkornet S.F. Oost- huizen van wyk 3

7

distrik Krugersdorp, afgel~ deur G.J.

Kruger, Voorsitter, en A.J. Cronje, Penningmeester, dat

£261. 0. 0 bestee is aan die oprigting van 'n ondcrwysers- woning te Hekpoort1 •

Talle skoolbesture het aansoek godoen om en hulp ont- vang vir die oprigting van skoolgeboue on onderwyserswo- nings, onder andere 2 :

Holfontein vir 'n skoolgebou, Rietvlei vir 'n skoolgebou, Waterval vir 'n skoolgebou, Hekpoort vir 'n skoolgebou en 'n onderwyserswoning,

Bultfontein vir 'n skoolgebou en 'n onderwysers- woning.

Mettertyd hot die onderwys in 'n rigting ontwikkel waar die Staat die leeuc-aandecl in die bestryding van die onkoste daaraan verbonde moes dra3.

c) Wissclende bestaan en uitbreiding van skole.

Op die platteland het verskillende skooltjies slegs

•n kort bestaan gehad, omdat goeie onderwysers skaars en bulle diens dringend benodig was. Die burgers hot langsa- merhand begin besef dat nie enigeen as 'n onderwyser kon

optree nie4 .

In 1892 was verskillende skooltjies wat in 1891 oop was, weer gcslu.i t terwyl op die volg,3ndo plase skool t j ies geopon is 5 :

1. O.D. 113/2, O.R. 16576/99.

2. Verslag Superintendant van Onderv-zys 1898, Bylae A.

3. Van Tonder: Onderwysontwikkoling aan die Vii twatersrand, 161.

4. Verslag Superintendent van Onderwys 1893, 5.

5. Ibid., 1892, Lys van skole en ondorwyscrs.

(22)

Skool

Koesterfontein Boschkop

Kromdraai Doornhoek Doornspruit Rietfontein Roodekrans Tweefontein.

In 1893 het bygekom1 Nooitgedacht

en in 1894 2 : Hamberg

Mulders drift Honingklip

- 56 -

Onderwyser(s) A.B. Botha.

H.J. Moll.·

G.P. v.d. Broeck.

Mej. M. Keet.

Mej. M.M.H. Botha.

M. v . d . Maas . J.F. du Toit.

J.H.J.S. Weezelenburg.

J.J. Hartzenberg.

C .K. Hamman en mej. M.G. Hamman.

J.F. du Toit. · G.P. v.d. Broeck.

In die jaar 1895 was daar 3 delwerskole met 132 leer- linge in die laer en 8 in die middelbare afdeling, terwyl 22 wykskole gedurende die jaar oop was, met 242 leerlinge in die laer en 4 in die middelbare afdeling, dus 25 skole in die geheel met 386 leerlinge3.

Behalwe in die jaar 1896, toe daar as gevolg van die runderpQs en die daarmee gepaardgaande moeilikhede 'n ge- ringe daling in inskrywing was, het die leerlingtal gelei- delik toegeneem

9

terwyl die aantal skole voortdurend gewis- sel het. Aan die einde van 1897 was daar 15 w;¥kskole met 270 leerlinge en 5 skole op die delwerye met 'n inskrywing van 254 - tesame dus 20 sko1e met 524 1eerlinge.

In die laaste jaarverslag van superintendent Mansvelt, naam1ik die van die diensjaar 1898, word vooruitgang gerap- porteer in die Repub1iek, wat hy toegeskryf het aan

11

de nog steeds toenemende waardering van goed, degelijk onderwijs onder onze burgers en de mi1de ondersteuning, van Regeeringswege aan het particu1ier initiatief verstrekt" 4 •

1. Vers1ag Superintendent van Onderwys 1893, Lys van skole en onderwysers.

2. Ibid., 1894.

3. Ibid., 1895, 30.

4. Ibid., 1898, 4.

(23)

Hierdie bewering het ook gegeld vir Krugersdorp, waar die posisie soos volg was 1

Aantal skole

15 Wykskole 3 Delwerskole 1 Staatskool 19

Aantal leerlinge

Laer Onderwys Mid. Onderwys 293

239 93 625

7

23 13 43

Totaal 300 262 106 668

In 1899 het die skooltjies Bultfontein2 , Tweefontein3 en Doornhoek4 , wat in 1898 gesluit is, weer heropen, terwyl die skooltjie van N. Vallentgoed op Sterkfontein aan die begin van 1899 op Driefontein geopen is 5 •

4. Onderwysers(esse).

a) Kwalifikasies.

Die Onderwysdepartement en skoolbesture het nie net gesukkel om voldoende onderwysers(esse) vir die gesubsidi- eerde skole te kry nie maar kon veral nie opgeleide leer- kragte vind nie. Hoewel die posisie langsamerhand verbeter het, was in die Z.A.R. in 1895 slegs 40% en in 1896 slegs 43% onderwysers opgeleide p0rsone 6 •

Onderstaande tabel toon aan dat die grootste persenta- sie wat in 1895 in Krugcrsdorp in diens was, onopgeleid was, terwyl die ander meestal swak gekwalifiseerd was 7 • 1. Verslag Superintendent van Onderwys 1898, 14.

2. O.D. 326, O.R. 13867/99.

3. Ibid., O.R. 11532/99.

4. Ibid., O.R. 10850/99.

5. Ibid., O.R. 12329/99.

6. Ibid., 1896, 44.

7. Ibid., 1895, Bylae Vll.

S.E;K.K.: School Elementary Certificate, Kaapkolonie.

S.H;K.K.: School Higher, Kaapkolonic.

lste Xlas: Onderwijzarscertifikaat der le klasse, Z.A.R.

2de Klas: Onderwijzerscertifikaat der 2de klasse,Z.A.R.

3de Klas: Onderwijzerscertifikaat der 3de klasse,Z.A.R.

M.T;K.K.: Mid. Cl. Teachers Certificate, Kaapkolonie.

2de Gr.L.&W.;O.V.S.: Tweede Graad Letteren en Wetenskap,

o.v.s.

O.N.: Onderwijzerscertifikaat, N~d~rland.

(24)

58 -

Onderwyser

H.G. Angerstein A. Bester

Skool Rictvlei Sterkfontein Hekpoort Sterkfontein Zwartkop Florida Roodepoort Roodepoort Vlakfontein Mulders drift Olifantsvlei Zeekochoek Florida Hekpoort Harteboest-

Sertifikaat Ongesert.

0 J.D. Bosman

G.P. v.d. Broeck H.W.v.Coller (mej.) R.J.v.Ellewee(mej.) C.K. Hamman

M.G. Hamman (mej.) S. ' t Hart

J.J. Hartzenberg J. Hauptfleisch A. Heunis

S. Hugo M. Kloppers

H.A.J. Potgietcr J. du Preez (mej.) J.J. Smeer

J.H.B. Swaters J.F. du Toit J. Vegter D.H. Viljoen D.J. de Villiers

s. Walton (mej.)

fontein Krugersdorp

S.H;K.K.

S.E;K.K.

3de Xl.

V & Vl & St.;K.K.

3de Kl. ;K.K.

M.T;K.K.

2de Gr.L.&.W.

o.v.s.

Krugersdorp le Kl.,M.T;K.K.

Twecfontein Sterkfontein

Hekpoort 2de Kl.,O.N.

Marais burg Hekpoort

Krugersdorp 3de Kl.,S.H;K.K.

Die Mansvelt-wet het bepaal dat aan dorpskole slegs 0 0 0 0 0 0 0

0 0 0 0 0

gekwalifisoerde onderwysers aangestel mag word. 'n Persoon wat sy onderwyssertifikaat buite die Republiek verwerf het, moes dit in die geval van benocming in 'n dorpskool vir

goedkeuring aan die Raad van Eksaminatore voorl~, terwyl dit vir wykskole by dio Superintendent van Onderwys ingelewer moes word. 'n Bewys van lidmaatskap van •n Protestantse k er was k

1

n verc1s e •

t l

Die meeste onderwyscrs in vzykskolo was ongokwalifiseerd.

Baie ouers het voorkeur gegoe aan sulke onderwysors, omdat hulle boreid was om teen •n kleiner vorgoeding te werk on tog bevoeg was om die jeug vir die .. aannome" voor te berei 2 • 1. Van Tonder: Onderwysontwikkcling aan die Witwatersrand,

176.

2. Ibid., 174.

(25)

Die kwaliteit en inhoud van die onderwys in hiardie skole kon dus in die mooste gevalle nie van hoogstaande aard ge- woes hot nio 1 soos met onderstaande voorbeeld geillustreer kan word: In 1895 vra die onderwyser te Hartebeestfont~in

erkonning as ondorwys~r on kla dat die Onderwysdepartement sy briewe nio beantwoord nie. Dit kon egter nie beantwoord

d . d t d . . 1

wor n1e, om a sy a res n1e aangcgee was n1e . Later in die jaar het hy we~r geskryf en onder andere gese?:

11

Indicn U . .b. mijn wellen inschrijven als oener gcsubsidiecrde onderwijzer ik zou zeer ver blijd wezen, Want ik wel ge~oeld mij eiverig om als onderwijzor tc dienden. En ik wel zoo gaarne die Algomeeno Vorgadering der Veroeni- ging van onderwijzers en onderwijzeressen bijwonon. En daar ik vernomcn dat het onder- wijs nu moot moor Engelsch Geonderwijzcm worden En daar ik mij Volstrekt met zulk'ts nict kunnen Vcreenegen;

Verdcr blyf ik.

Uwe

Diensdoenonde Dionaar"

'n Maand later hot hy weer geskryf on die Superinten- dent moegedeel dat die skool reeds op· 2 Januarie 1895 geopen is en vir een jaar staando sou bly. Die name van die skool- bestuur is gegeo

7

on weer hot hy om 'n subsidie gepleit.

Die Superintendent was allocn boreid om hom as assis- tent aan te ncem, on dan op voorwaardc dat hy les moes noem by •n gekwalifiseerde onderwysor. Op grand hiervan het hy toe •n verklaring afgclo dat hy twcewcekliks les sou neem by J. ,J. Smoor, van Krugorsdorp, of 'n ander bekwame onderwyser, in die Hollandse taal

7

lees, rekon en skryf, en dat hy by die instuur van sy rekoning aan die Jinde van die kwartaal •n vorklaring van vordering sou byvoog3.

1. O.D. 20/1, O.R. 2685/95.

2. Ibid., O.R. 1923/95.

3. Ibid., O.R. 2685/95.

(26)

- 60 -

Die skoolkommissie het oak gevra dat 'n subsidie betaal moos word en het 'n lansie vir die onderwyser gebreek

11

de onderwijzcr heef vele kinderen tot hun lidmaadschap gebracht, de onderwijzer beant- woord niet ten valle aan de wet, maar in hot zingen is hij vor govorderd zooals hier weinig onderwijzers is en ook kan hij eon weinig

rekenen en tamelik schrijven".

Hulle hot govra dat hy as eorste assistent benoem moes word1 . As in aanmerking gcneem word dat Hartebeestfontoin on- geveer 25 myl van Krugersdorp le en vervoer en paaie baie s,;ak was

9

dan was die opoffering wat die onderwyser hom wou gotroos om aan die ver0 tes van die Superintendent te vol- doon, nie gering nie.

Hierdie voorboold bewys dat op die platteland voorbe- reiding vir die .. aannomo" nog in diG nogentiger jaro as een van die hoogsto vereist0s vir 'n ondorwyser gestel is.

b) Tydolik orken.

Die wet ton opsigte van gesertifisoerde onderwysors in dorpskole kon weens die skaarste aan opgeleide onderwy- sers nie streng toegepas word nie, derhalwe het die Onder- wyshoof gedeeltolike of ongokwalifiseerde onderwysers voor- lopig erken op voorwaardo dat hulle die aanvullingsoksamen vir die onderwyserseksamen sou afle. In die begin van 1896 het die Onderv.zyshoof so kantoor die skoolbestuur

to Florida meogedoel dat hulle skoal gelyk staan aan •n dorp- skool, volgens 'n besluit van die hoogodele Rogoring. Op grond van die besluit moos die personeel voldoen aan artik

29 van Wet No. 8 van 1892. Aangesien die heer S. Hugo on moj. R.J. van Ellewoo sl0gs godooltolik voldoon het aan die

vcr~istes, is die skool erken tot die 0ersvolgonde inspoksic, op voorwaardo dat die porsoneel binno redclike tyd 'n aan- vullingseksamen afle 2 .

1. O.D. 20/1, O.R. 3853/95.

2. O.D. 29/1, O.R. 1049/96.

(27)

Die onderwysers(esse) en kwekelinge op onderstaande lys, wat in 1897 in gesubsidieerde dorpskole werksaam was, is

voorwaardelik of slegs tydelik erken1 Florida:

Mej. R. Macke Mej. E. C. Keet.

Mej. J. Zwanepoel Mej. M. Morris.

KrugersdorE:

Mej. B. Brunner Mej. E. Scheepers.

Mej. A. Bodenstein Mej. S.M. Gey van Pittius.

J.C. Theunissen Mej. F.C. v. d. Borne.

Roodepoort:

P.J. Malan.

In 1898 is in bogenoemde skole agt onderwysers(esse) voorwaardelik en twee tydelik erken2 •

5. Die Kerk bevorder onderwys in Krugersdorp.

Die Nederduits Hervormde of Gereformeerde Gemeente Krugersdorp, met sy kerk in die middel van die dorp en met slegs 'n heining geskei van die Kerkstraatskool, het sedert sy stigting deur die jare heen die opvoeding van die jeug op die hart gedra en 'n hartlike samewerking tussen kerk en skoal bewaar. Reeds op 7 Junie 1890, die stigtingsdatum van die Gemeente

1

is 'n afvaardiging benoem om die Skoal- kommissie te nader om die skoal te gebruik vir kerkdoel- eindes. Die voorsittcr van die Skoolkommissie, ouderling J,C. Human, het die afvaardiging meegedeel dat die Skoal- kommissie besluit het:

11

Dat het schoolgebouw aan de Ned. Herv. of Geref. Kerke Commissie vrij afgestaan wordt voor kerkelijke doeleinden, tot tijd en wijl

er andere voorzieningen daarin gemaakt kunnen worden" 3 .

1. Verslag Sup8rintendent van Onderwys 1897, 20-25.

2. Ibid., 1898, Bylaes B en C.

3. N.H. of G. Kerk Krugersdorp, Notules van Kerkraads-

vergaderings 1890 - 1910, 2.

(28)

- 62 -

Onderwyser Smeer was nog ongetroud, en op 6 Oktober 1890 hot die Skoolkommissie besluit om die onderwysers- woning vir 'n onbepaalde tyd tot beskikking van die Kerk- raad te stel om gebruik te word as pastorie 1 .

Dat die Kerkraad nie net die onderwys op Krugersdorp op die hart gedra het nie, be~zys die versoek van die skool- kommissic op Roodepoort

9

wat op 15 April 1895 voor die Kerk- raad gele is, naamlik dat die Kerkraad finansiele steun bied 11 voor het te worde opgerichte schoolgebouw daar

11 •

Die Kerkraad hct ingevvill , en die eiendomme sou op naam van die Gemeente getransportecr word 2 . Op 'n later verga- dering het die Kerkraad besluit: 11 • • • de som van £20. 17. 0 verskuldig voor schoolbanken aan de school te Roodepoort te betalen"3.

Die gedagtc

11

grond vir Kerk en Skool" was algemcen in die negentiger jare: Op 12 Julie 1897 dcel

11

Broeder Hamman mede dat de oorspronkelijke eigenaar van Vogelstruisfontein te Hamburg een stuk grond 6 erven 75 vt. X 75 vt. tw.

131 tot 136 voor Kerk en School doeleinden onzenthalve afgezonderd heeft"4.

Ook W .... Kok het te Roodewal 'n stuk grond vir kerk en skool skenk .. 5

Toe die behoefte aan 'n skool in Burgershoop ontstaan het, het die Kerkraad voorsiening gemaak vir grond. 'n Vergadering van ouers is bele, en ses lede is gekies, drie om die Kerkraad en drio om die ouers te verteenwoordig.

Hierdie komitee is bonocm as boukommissie, waaraan die bou van 'n skool opgedra is 6 .

1. N.H. of G. Kerk Krugersdorp, Notulcs van Kerkraadsver- gaderings 1890 - 1910,

2.

3.

4.

5.

Ibid.

9

Ibid. , Ibid. , Ibid.,

118.

247.

202.

399.

6. N.H. of G. Gemeente Krugersdorp, Gedcnkskrif, 25.

(29)

Die gcleentheid is vir onderwysors geskep om die ge- meente tot diens te wees. Tallo het gcdien op die kerkraad

en het o p g etree as katkiseermeesters. Die kerk kon sodoen- de sy invloed regstrecks in die skole laat geld.

;wder aspekte van die opvoeding het ook die aandag van die k2rk geniet. Goldelikc steun is aan P.J. Schoeman van -.. !,_·lv •rdiend op s y versock verlcen om hom as ondc;n,yyser te bekwa.am. ToG onderwysc;r P.B. Botha se subsidie ingetrek is

9

het die Kerkr a <:t d 'n lid be-c,ocm om s3.am met die skool- koc;nissic van Br a n cl.vlei 'n deputasie nL die regoring te vorm . l

l. N .H. of G. Gc m ~cntu Krug cr s dorp

9

Gedenkskrif

9

27.

(30)

Krugersdorp Ondersteunde skoal 1896.

le 2.·

SkoolkammiasiG Krugersdorp Ondersteunde skoal 1898.

l.Ds.G.Radlor~ 2.Landdros J.C.Human 3. J.Grundlingh.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

die vakansie mag drie maande per jaar nie te ho gaan nie, en biervan moet twee derde in die myne deurgebring word. Deur die Eerste Volksraad was &lt;lit saam

The findings of this study suggest that while diversion motives seem to have a negative influence on black Generation Y students’ mall shopping motives, they do exhibit

volgens moes die onderwys van openbare skole aangevul of voortgesit word, en hierdie soort onderwys sou ook onder die skoo1rade ressorteer.. As gevolg van die

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

We analyzed the sitting behavior of 25 nondisabled male subjects by using a combination of interface pressure measurement and subcutaneous tissue oxygenation measurement by means of

Following on from the results of the above mentioned literature, indicating that positive emotions of both employees and customers positively influence customer

rius dat suksesvolle toepassing van die differensiasiebeleid ten nouste met eenheid in onderwysbehe~r saamhang. 30 ) Hierdie sogenaamde gedifferensieerde onderwys sou

(b) Voortbestaan van die Provinsiale Rade na vyf jaar en die wenslikheid van n Uniale Beleid ten opsigte van onderwys... (b) Getuienis en