• No results found

Patr iot,

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Patr iot, "

Copied!
9
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

100

13. Omdat die eenvoudigheid, gemakkelikheid enJ ' ver- staanbaa.rbeid van die Afrikaanse taal meer leeslus sal opwek onder die lagere klasse.

14.' Omdat Afrikaans gemakkelik tot eenvorrnigheid van taal kan gebreng worde in alle bedrywigbeid van ons maat- skappelik lewe, sowel in skrywe as in praa.t."

Waar is die man om die 14 pnnte om ver te goi? Juts- de Villiers kan gerus weer 'n predikasie bou in die Kaap om die punte te weerleg, as hy kan. Hy won die Afrikaanse·

taal weggoi en Engels landstaal maak, sonder een gegronde·

rede; bier bet by non 14 gegronde redes waarom Afrikaans-- landstaal moet wees. Lat by die non weerleg! Ons sal wag op syn antwoord.

. f

Tot nog toe (Juny 1879) staat die punta daar onan- geroerd; Luther wag nog op Eck om syn Theses te weerle.

Ver so ver die kwessie van ons toekomstige landstaai openlik voor die publiek gebrag is, het die Afrikaanse party dit glorieus gewen, so wel by monde as geskrifte- Rustig werk die Genootskap vort agter on wederlegde en soos dit ons Jyk onwederlegbare argumente. En as- Afrikaans nie as landstaal algemeen erkend word dan is dit omdat daar andere middele gebruik word om dit teen te werk as reg, verstand, en wa.arheid. En dat onbetamelike middels gebruik is om die taalbewflging·

teen te werk sal ons in die vollende hoofstuk sien.

V. TEENSTAND.

Dis heel natuurlik, dat by die uitbreiding van die·

taalbeweging die haat sig non in teenstand sou

(

openbaar. Afrikaans het twe mededingers na die reg:

van landstaal te wees: an die een kant het hy die boel Engelse en Engelsgesinde Afrikaners en an die ander

kant die Afrikaners met Hollanse harte. Die me~

t~stallil ;had die ~aak egter te verduur varnmcmre

· koerante, wat afgunstig is op die voorspoed van die

Patr iot,

en van die p-r:s~i~, omdat die orgaan van die taalbeweging te rondborstig na bulle sin, sonder- ansien van persoon, die waarheid eeg. Soos Uilapiel seg:.

••Omdat ek die waarheid seg, daarom haat die mensa myn.'' Mar die skrywer siet gen kans om die teen- stand beter te beskrywe nie as dit gedaan is in die·

(2)

101

Yatrwt van 6 en 13 December 1878. Daarom neem ons die twe a.rtikels bier o'er.

ONSE VYANDE.

---:;E~er .·e

doodswyge;

If

N ou doodslaan.

Onse Afrika.anse saa.k neem geweldig stork toe, in die laas./

-te tyd veral, soos al ODS losers w:eet. Mar net so stork is die yya.ndskap oek toegeneem, of liwers, net so stork is die ver- borge vya.ndskap teen ons openbaar geworde.

Onse saak neem stork toe. Gen week sonder nuwe inteke- nare nie. 'n N uwe 'snelpers is ontbode en die Afrika~rs

spring van alle kant~dit te betaal. Die Pat1·iot kom ankomde jaar die helfte groter uit. Die Genootskap bet be- . sluit om 'n begin te maak met die Bybelvertaling. Die eer- . ste leerboekie is gou van die hand geset, en beantwoord goed,

ens.

Ons bet dag en nag gewerk ver die saak, haas bowe ons -swakke vermoge, sonder enige beloning, alles met die oog op die toekoms. En nou dat dit lyk of ons moeite haas sal be- loond worde, •ten minste deur erkenning en dank, nou wort . ons eors reg gehaat en gesmaad van verskillende kante. -

O.ns bet 'n blad opgerig, teeno'er die sterkste vooroordele en die bitterste teenstand. Ons bet begin met minder as 50 intekenareJ; sonder geld; sonder invloed, En binnen 3 jaar tyd is ODS blad so toegeneem, dat hy nog mar 3 Hollanse koe- rante ken in heel Suid Afrika wat meer intekenaars bet as hy, en gen eon wat SO druk en graag ge}ees wort :t;J.ie j en &S

syn inteekenaars so bly toeneem, sal dit nie-lang duur nie of· hy is al die ander verby. N ou, die grote meerderheid .van .ons intekenaars is mense wat nooit ver koerante ingeteken· het nie. En ::>ns dog al die tyd dat die man 'n grote weldaad

:an syn volk bewys, wat bulle tot lees bring.

Dan verder. Deur in die taal van die bevolking 'D; blad

I

uit te ge, bet ons nie alleen Zeeslus, mar wat meer seg oek -skryflus opgewek by onse bevolking. Week OJ' week bl:r£ 'n boel briewe o'erle wagtende op plaats. Die mensa voel dat hulle nou nie Ianger soos doofstomme hoe£ te sit nie. Dis -iets. wat alle teenstanders tot nog toe nie kon of nie wou sien nie. Hulle hou mar daarop : . "die mensa kan good Hollans

)

verstaan." N ou, ons het honderde getuigenisse dat dit in .die regel nie so is nie. Mar dan nog, al sou ons dit tooge, .dan ·vraag ons nog hoeveel van onse be~olking kan hulle

~1:tdruk in Holla.ns ·of Engels ? 'n Taal is tog net so goed

(3)

102

die voertuig om jon gedagte nit te druk, as om 'n aud'er syn- gedagte' te verne..:m. Dit bet al ons teenstanders tot nog_toe-- miskeD, en daar is nie een vrat in staat is, om ODS posisie op·

, die punt te bestry nie. Die bevolking voel dan oek die mag,

daarom noem bulle die Patriot: "ons koerant." En daarom skryf bulle so finks daarin en begin bulle gedagtes nit te·

spreek. Ons dog dat dit 'n grate weldaad is om 'n volk wat

I

Yerstandelik geboeid was in die ergste slaverny, die tong los te maak _dat hy syn regte kan verdedig.

Ons bet 'n nasionaliteitsgevoel help opwek, wat sig al kragtiger op verskillende punte openbaar, en waaran so'n be- hoefte was in ons land, en wat veel goeds beloof ver die toe-

,koms. Van aile kante kom getuigenisse : "Die Geskiede-

{

nis van O?!S Land is die lig van Suid Afrika, wat ons oge lat·

ope gaan bet"-" Die Pat1·iot bet ver ODS geleer, oat 'n Afri-·

kaner oek 'n reg bet," ens. En ons dog dat ODS heel wat· dank daarvoor verdien bet.

So' sou ons kan vo~tgaan. Mar dis onangenaa.m om~ge­

noodsaak te wees op syn eie dade te W1'8· :Mar bier is dit noodsakelik, want die ander korante doet' dit nie ; bulle haat . en, smaat ons · so venl as bulle kan. Buiten 'n pn.ar klein Distrikskorante,. wat net uitkom ter willa van die adve'rten--

(

sies, kan ons net die Zuid-..&frikaan noem as 'n blad wat 'n onpartydig st.ilswyge bewaar bet, ·wat die redaksie angaat,. mar korrespondente bet die stilswyge goed gemaak deur· daarin gal teen ons nit te braak so veul as hulls kan. Ker-

r

respon~ensies teen ons daa.rin aileen, by m!"'kaar gedru~, sou 'n moOI groat hoekdeel mtmaak. Dan d1e Volksblad IS oek 'n gunsti~e nitsondering in die laaste tyd. Eers won die blad ons volstrek nie erken nie; en non erken hy tog dat die

I

Patn:ot opgang maak by 'n deel der bevolkir.g; dat hy drnk

~ gelees word, ens.

En dit is non al genade. Verder is dit vuur en vlam. 'n Hele resiment van vyande staat random ons. Eers won bulle ons doodswyge deur gen notisie van ons te neem nie. Mar-·

non die saak te sterk toeneem, wort die vyandskap openbaar en non wil bulle ons doodslaan o£ doocltrap soos een van bulle geseg· het.

Ons seg 'n hele resiment vyande bet ons rondom ons. Pas·

dreig die Xrgus ons met England syn lange arm en aware hand, of die Cape Times wil ons doodtrap met 'n lompe En- gelse voet. Skaars lat hy ons los, of die Graaff-Rein~;t Adver- tiser verguis ons met die hardste woorde wat hy kan kry, en.

toon dat hy ons sou vergruis as by kon. Nonweliks begin die Transvalers te erken, dat ons· ver bulle regte plait, of di&·

Yolks1tem maak ons veragtelik,_ ten minste so ver as hy-kan •.

(4)

Syn onmag is pas geblyk en die Pai-;·iO't begin net mooi wor- tel te skiet in die Vrystaat, of die Express w!l ons met wor- tel en tak uitroei, as by kon: En nuder kom die yyande nouwer word die cirkel, nes bulle' ons wil dooddruk. Daa vliag Meneer Willemsen van ·Richmond op, nes 'n reus 'Go liatb, en tel syn magtige 'penneswaarcl' teen ons op. Zuid-

Afril~aan, Voll~sb/ad en Era moet syn oral,els teen ons uitba. suin (gewillig, of.nie?). ColesbeTyAdvertiser voel dieselfde woede, mar bet nix te se, en ne.em dus een :van die drogredes.

van WillemseJ! syn stuk o'er. Die Era voel weer d!l-t·Wil- · lemsen syn stuk la£ en kragteloos is, e·n neem nog die laster- taal van die Empress o'er. Mar ne, bulle kom nog nader.

Ds. duPlessis van Rustenburg en die kerkeraad van Pretoria..

val ons in ons eie blad an. In een woord, ons sou in die

f

laaate tyd net die hele Pat1·iot wekeliks lmn vul, :inet wat.

daar direk of indirek teen ODS geskrywe wort.

Wat is dit da11.? Wat is dan onse s®de? Dit wort nou..

hoog tyd, dat ons self ondersoek. Daero'er vollende maaJ..

l:en troos ver ons lesers ver ditm.aal: Dis 'n gek wat 'n knop- kirie opneam om 'n vlieg doocl te slaan. Of li wers: dis 'n sotte koning wat 'n hele leger oproep om 'n muis in syn klerekas.

te kom vang. Oordeel dus self o'er die wysheid van ons teen- standers wat so'n lawaai maak teen die nietige, veragtelik&

Patriot!

ONSE SONDE.

Wee u, wanneer a! de menschen wel van u spreken;.

want hunne vaders dedon desgelijks den valschen

profeten.-Lnk. 6: 26. ·

.,, Er is 'n tyd om te zwygen en 'n tyd om te spreken, ..

seg Salomo. Daar is 'n tyd om met David te se : "Laat Simei vloeken." Mar daar is oek 'n tycl om met ons&.

grote Meester te se: "Indien ik kwalyk gesproken heb, betuig van bet kwade; en iudien wel, waarom slaa.t gy my?"

Die kuns is mar pet om te weet wanneer ons met Saloino moet se: "Antwoord den zot niet naar zyne dwaasheid, opdat gy ook hem niet gelyk wordt,"-en wanneer; "Ant- waard den zot naar' zyne d waasheicl, opdat hy in zyne·

oogen niet wys zy." (Spr. 26: 4, 5).

Ons is nie al te fyngevoelig nie ; eersug set ons nie an om elke beskuldiging te weerle nie. Mar nou is. sprek&

plig ; spreke eens vera!.

Laaste week bet ons geskrywe o'er onse vyande. Ons.

was nog lang. nie op die end nie. Dis nie alleen korut&

. .

(5)

en tydskrifte wat vuur spuw teen ons' nie. o Ne, op elk gebied bet ons onse vyande.

1. Onder Skoolmeesters. Om mar twe voorbeelde te

nocm. ~

a) Op die Stellenbosse Gymnasium ·is die redevoering van Juts de Villiers oe'r onse toekomstige landstaal openlik voorgelees, waarin: by wil antoon dat Engelil en nie Afri- kanns ons landstaal moet wees nie. Natnurlilr is die gr.pndige weer legging deur die 1 Zuid-A.frilraan en deur ons ee1f nie daarby voorgelees nie. Dit was dus 'n partydige handeling, met 'n bepaald vyandige bedoeling teen onse

taalbeweging. 1

I

b) In die Kosskool an Blou Vly (Wellington) was jon- gelinge wat lede was van ons Genootskap, en bulle is ge- dwonge om te bedank, of bulle moes die skool verlaat.

Wil jy 'n direkter vervolging he ! ·

1. Onder Predikante. Om weer twe voorbeelde te noem.

(As dit nodig!s kan ons bulle naa.m en a.gternaam noem;

nou versko0n ons hulle persona, om ons net met die saak besig te bout) boewel bulle onse vyande is.

a) Ds. N. wou syn susters kind nie by hom an buis loseer nie, as by ·die Patriot lees. Kan jy jou bekrotnpe- ner teenstand denk !

b) Ds. J. bet 'n lid van syn gemeente angeset om ver die Patriot te bedank, omdat dit onder die wederdopers uit kom,-daar by beter weet of ten minste kan em be- boor te weet. Het jy ooit oneerliker en gemener middels sien gebruik !

Sal ons verder gaan? Ne, dis nie nodig, want onse le.

sers weet self, watter gemene en lage liste ugteraf gebruik wort, om ons teen te werk. Ons het oek genoeg geseg om te lat sien, hoeveul vyande ons het, en van watter soorte.

Lat ons dus li'3vers tot ons self inkeer. 'n Mens kan van jou bitterste vyande oek leer. Lat ons hoor, wat bulle teen ons getuig. W at eintlik onse sonde is. Dis goed om so'n afrekening te hou voor die jaar uit is.

Nou lat ons dan eenkeer die -swatte ·register van onse sonde naslaan, en verneem, waarvan onse vyande ons so

I .

al beskuldig.

1. '' Julle rnaak die vol.lc op teen die regerin,q "...:..so· roep :M:eneer Willemsen van Richmond, die Graaff-Reinet Adver- tiser, ens. Die beswaar bet ons al dlkwils weerleg •. Mar daar is mense, al bet jy bulle bonderd mal o'ertuig, dat bulle verkeerd' is, dan· kom bulle die honderd en eerste

·mal weer met dieselfde oue storie an, ues dit splinter nuut

(6)

105

.en nog nooit weerleg is nie. Daarom geef ons bier weer wat ons geseg bet in die Patriot van 10 .Mei 18T8.

"Non seg meer as een altemit : Mar is dit wei reg, om die sonde van oos regering so an die, lig te breng? Son- dig ons nie darme teen Gods woord, wat zeg, d.at ons die magte mo~t on~erdanig wees nie ?

•'Wat bier in die oog moat gebou worde, is, dat om die joute van 'n regering aan te wys eo· tot opstand teen 'n regering op te roep, twe glad aparte dioge is.

Kyk Israel& profete, byvoorbeeld. Bulle het nooit ontsien · om die regeriog syn fouta aao te wys nie, en tocb het bulle nooit oproer gestook nie. Mar dit leg in die aard van die sondaar, as jy syo sonde aowys, om te se : jy . is 'n. oproel'lllaker, soos Acbab veJ; Elia geseg het (lees I. Koo. 18: 17). Eo toch kan dit zoo ver kom, dat die gristeo hom ·moet verset oek, as die ee;r van syn God aangerand wort, soos die Apostels, Hand. zv:!l9: eo v; 29."

2. Julle werk 'n valse vroomheid.-Dit verwyt Willemsen

r

{)Ds oek, en die Oolesberg Advertiser praat dit oa, Eo waar haal bulle dit nog al vandaan ? In one "Eerste Afrikaanse Spel-en Leesboeki " bet ons geseg: "Die god.

delose haat die Patriot." Daaruit maak bulle nou op dat

·Ons leer : "Alma! wat teen die Patr1:ot is, is goddelose;

en almal wat daar voor is, is vrome." W at moe1 daar tog in sulke mense bulle hersens omgaan? Hulle maak

·ons uit ver dom en laag, ens. En bulle ,yerstaat die eer- ste beginsels van redeneerkunde nie. 'J/ erbeel jou, bulle redeneer so : die goddelose hali.t die Patriot, dus alma!

wat teen die Patriot is, is goddeloos.' Dis net of iemand -sou se:

bonde bet 4 bene, dus al wat 4 bene bet, is honda.

Nou wa.t sal jy nou nog ·redeneer met sulke manset

S. Julle taal is te laag.-Die 'n a.lgemene beskuldiging.

j

Mar gen een bet nog kan antoon wt,Za.rin onse taa.l lager is as enige andere taal nie. One daag enig een uit om an te toon in watter punta ons taal elegter is as enige andere iaal, en dan sal ons in net so veul punte antoon dat dit

beter is. ·

4. Julle voer 'n nuwe taal in, seg' die Ezpress gansegaar. 1 Nou, dit is te mal ~m van 'te praat, da.ar ons eerste regel is : " Skryf soos.

Jy

praat,'' en vrind en . vyaod erken dat

(7)

106

dit die taal is van U.ie algemeene bevolking vnn ons land'·

wat o0s skryf-a.l beweer Ds. du 'Plessis van Rnstenbnrg dat die meuse in Transvaal niet so praat nie. Daar sal wei genoeg Afrikaners an Rusteuburg ·wees wat, as dit no- dig is, me·t 'bulle name s·ai· verklaar dat die•Patriot suiwer·

hulle spreek&aal gebruik. Afrikaan,a is in Afrika. net so min 'n vreemde taal as dat Afrikcmers bier 'n vreemde·

volk is. D.ieselfde veranderiug wat die volk ondergaan bet, het die taal oek _ondergaan. Op dieselfde natuurlike manier as Hollanders en Duitsers en Franse hier Afrika- ners geworde bet, is bulle taal oek Afrikaans geworde ..

Maak nou eers weer ver ons algaar tot Hollanders, Frn.nse en Duitsers-breug ous dus twe bonder& jare agteruit-en dan kan Hollans, Frans en Duits weer ons taal weer. Dis··

nou die mense wat seg: bulle is ver vooruitga1;1g, terwyl bulle ons twe honderd jare wil agteruit breng; en ver ons beskuldig bulle van agteruitgang, terwyl ons die bevolking neem waar bulle is, om daarvandaan hand aan hand voor- . uit te gaan.

y" 5. "Julle is vuil-gew·in-soekers,''-dit goi die Express ens·

voor die kop. En die gemeue laster neem die Era gretig o'er; en Willemsen stuur dit na die Zt,id .Afrilcaan, en neem.

dit ver syn rek.ening deur te se, dat dit " niet geheel ver- keerd" is. Ons lesers, wat van beter o'ertuig is, sal dit· nie kan glo dat ons van so iets beskuldig wort nie. Nou,.

bier is die woorde :

"Dit boekje (hat 'spel-en lees-boeki '), zoowel als bet·

voornoemde blad (di~ P<ttriot) word uitgegeven als een spekulatie, berekend om te azen op den ~envoud der·

Zuid Afrikl_anscbe boeren, wiens vooroordelen het·

aanmoedigt op de allerlaagste wyze .

. r, Verbeel jou ! 'n Saak, waarvoor deur sommige ~lede

(

jaarliks £25, ja £50, en meer bygedraag wort om dit vort · te set en uit te brei ;-'n saak. waarin die redaksie en bestuurders gen oulap trek ver bulle persoon en werk.

nie ;-'n saak waarin bowedien nog jaarliks 'n tekort is·

,wat vrinde buitenaf help afbetaal.. .... so'n saak wort 'n

geldmakery genoem ! I ! Die spreekwoord seg : " As jy 'n bond wil slaan, kan jy "gou 'n stok kry." Mar waarlikr die stok is ver gesoek; daar moet al 'n grate gebrek an beskuldigings teen ons weeS', as dit so ver moet gesoek worde ! Mar bier geld mogelik 'n ander spreekwoord:.:

'' As iemand nie, agter die deur gestaan bet nie, dan s-al by 'n ander oek nie daar soek nie." Dit kan die Reda.k- telir van die E~~ress in syn sak steek.

(8)

107

. • 6. "Die saak is julle self nis ems nie," moet ons alweer van die Express boor:

A.lle mogely~e middelen worden door de Redaktie van Die· Patriot te baat geuomen om eene nieuwe taal in Zuid\ , . Afrika in -te voeren; maa1' wr,mneer het er op aa~ komt om op eene requisitie te antwoorden, dan :vindt .Myn-- heer de Redakteur het wei ra.a.dzaam om zich van goed' Hollanclsch te bedienen: dan wordt de zaak (voor· hem) te belangryk, als ·dat Ly 't -wagen zou in een·· taal te scbryven, welke tot allerlei misverstand zou kunnen aa.nleiding geven, en .waarvan by . in zyn eigen .gemoed overtuigd is, dat de overgroote meerder- heid zyner constituenten volstrekt niets begrypt.

Dis mooi ne. Net twe anmerkings.:

a) Die Redaktie weet dus nie eens, dat dit pligmatig is, om iemaud te andwoorde in die taal, waarin by an jon;.

ekryf!

b) Dis 'n mooi kompelmenl ver ous intekenaars, dat.

'n elf bonderd inteken ver 'n koerant wat bulle nie ver-- staat nie!

Genoeg: Daar mag nog wel Mn en ander wees, mar· die boofdsondes bet ons opgenoem. En an almal pleit ons ..

onskuldig.

En tog is bulle boos op ons, en wil bulle ons vernietig as bulle kan. Sal dit dan alles verniet wees?

o N

e ,

ons bet sonde, andere sonde, van bulle standpunt beskouwd. Mar bulle noem die kind nie by syn regte naam . nie. Nou sal ons self onse sonde opneem: ·

a) Ons is te Afr·ikaans. Ons is nie heeltemml Engels. t,..

gesind, soos Cape Times, Graaff-Reinet Advertiser, ens. nie.

· Ons is nie tweslagtig, half Engels half Hollans, soos Era, .. Colesberg Advertiser, en andere nie. Ons wil nie, met 'n bietjie Hollans 1ver die naam, die Engels help invoer nie. ·

·ons is Afrikaa.ns-heeltemal Afrikaans-Afrikaans met hart· en aiel. Dis sonde nommer een.

1 b) Ons ·is te godPdienstig.-Ons wil Gods woord en syn naam· en eer oral geeerbiedig 'he. Ons misken die Opper-· V wese nie, nes die ander koerante nie. En bier is 'n ver- name bron van al die bittere vyandska.p. Die Bose kan · onfj nie verdra nie. Hier is sonde nommer twe.

- c) Ons is te rondborstig.-Ons koin nit ver die waarheid,. sonder ansien van' persoon. . Ons noem elke ding by syn..

· regte na.am. En da.arom mag ons oek wei met Paulus se : "'Ben ik dan . uw vyand gew~rden, u de wa.ar~eid . .zegge:i:lde ?" (Gal 4: 16). Dis ons derde sonde.

(9)

108

d) OrM il te vootspoedig.-Ons intekenare neem te sterk toe.· Die Patriot gaat straks aile koeramte verby. Dit kan bulle skade doen... En dis ons laaste en grootste... sonde, en die eintlike oorsaak van al die vyandsk:ap.

Mar dis onangenaam om o'er vyandskap te skrywe en te lees. As getrouwe geskiedskrywer mou ons die hoofd- stuk skrywe. Mar hoe korter hoe beter. Dis genoeg, dat ons dit bier te hoek gestel het, hoe pen en mond Af- • rikaans bestry Let, hoe lis en geweld die beoefening Tan ons landstaal won teenstaan; hoe boogmoed en vooroor- deel daarteen opgewek is; hoe koerante en tyds krifte as wapens gebruik werd ; hoe veragting en smaad by beurte ter hand geneem werd ; hoe predikant en skoolmeester, Engelsman en Hollander, ja eie landslui die oorlog ver- . klaar bet teen die arme pas gebore kindjie. Mar dit bet

nix gebaad. Die Afrikaanse taalbeweging het tot hiertoe .die toets van Gamaliel deurgestaan. As daar mar hier

·•n Gamaliel was om an die teenstandErs te se : "Houdt.

af van deze m:enschen, en laat hen gaan; want indien deze ra.ad, of dit werk uit menschen is, zoo zal het gebroken worden. Maar indien het nit God is, zoo kunt gy dat .niet breken; opdat gy niet misschien bevonden wordt ook

tegen God te stryden" (Hand. 5: 38, 39).

4 TOENEMENDE ERKENNING.

In plaas van kwaad, het die teenstand an die saak on- berekenbaar veel goed ged~an. Daar was net teenstand ,genoeg om die krag en geesdrif van die voorstanders al-

·toos an te wakker, en om die belangstelling van bnite- standers gaande te hon . . Was daar geen teenstand, dan was die saak vandag stellig nie so ver as dit non is nie.

Onder die teenstand is die beweging by.die da~ toege- neem in erkenning. Die orgaan van die beweging, die Patriot, is algemeen erkend deur die drnkpers en am- cper aile koerante stnnr ruilnommerss en self die rege- ring stnnr officiele mededelings. Die beweging vind voorstanders onder alle klasse van die samelewing ; die invloed van die party word aldag 'n swaarder gewig in die skaal van m~atskaplike en politieke ?elange.

· ~Om meer tot btsonderhede te kom. Dte twe hoof- .. orga.ne van die Holla.nse perS · in ons· land is Zuid.:

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Via deze software kunt u meteen gebruik maken van actieve links en kan er meteen doorgeklikt worden op verwijzingen naar internetpagina’s + interactief werken op het

Het rnilieuvraagstuk wordt nogal eens vergeleken met de sociale kwestie aan het einde van de vorige eeuw. Een belangrijke overeenkomst zou kunnen zijn dat ook de

Tijdens het onderzoek is gebleken dat de kosten van sommige activity centers niet op basis van Activity-Based Costing zijn toe te rekenen aan de productgroepen omdat hier een

6.7.2 Effect op de chargeduur van andere combinaties Als het niet mogelijk is om de ideale mallencombinatie aan te leveren voor een bepaalde charge, dit kan door vele oorzaken

When analyzing a problem in a group it is important to get a clear view about how everybody thinks about a problem. This is best done by having a discussion, where ideas and opinions

• Member states that have multiple authentication solutions with different assurance on the national level but with equal assurance in the STORK framework must

Stork Food &amp; Dairy Systems (SFDS) te Amsterdam ontwikkelt, produceert en levert geïntegreerde systemen voor het verwerken en afvullen van o.a. zuivel en sappen.

Baas zegt, dat de medicijn O zoo goed voor ons moet zijn, Maar, dit smaakt, zucht kleine Fik. Heel wat beter, dat