D
I
E ANNEKSASIE
VAN DIES. AFR
II
<AA
N
SE
REPUBLIEK
EN DIE
VRI]i-
lEIDSOO
RLOG.
Deu:
H.
G. SCHULZE.
Verkrij;;;baar bij:
.Hct Westen"-Druk.kerii en Boekhandcl. Bus i 23, Po~chefs:room. Eigcnaar: A. H. Koomnn~.
3
YOORWOORD.
In ons vergadering van 22 Sept ..
1.1.
het voor die .,,Afrikaanse Debat en Kultuur Vereniging" aan <lie Thool. Skool, Potehefstroom opgetree een van ons Iede, Mnr. H. G.Schulze, met 'n Iesing oor ,,Die Anr.eksa31e 1·an die S.A. Republiek en die Vrij-irnidsoc.,rlog.Die bestuur het dadelik besef dat die lesing ge-skedkundige waarde het, veral vir .Tong Suid Af-rilia, omdat dit 'n korte maar getrouwe weergawe is van die werkelike feite, soals die opgeteken is ver-.namelik deur Dr-. Godee-Molsbergen, Dr. Jorissen en
Dr. Leyds:
Die plaaslike nuwsbla<l ,,Het vVesten" was dade-lik bereid om die lesing ;;tuksgewijse in sij Feuille-ton-kolomme op te neem, en het die volgende daar-van gese:
-,,Dit stuk van de heer S. is een produkt van goo--de studie en van duidelike uiteenzetting. 't LaafJ
zich aangenaam en makkel:k lezen, en toch is 't zo zakelik van inhoud.
,,Wij menen door de pubEcatie van dit stuk onze lezers een biezondere dienst te bew1jzen. Want dat tijdperk wordt door onze ouderen nog te weinig ge-kend, omdat er in hun t'jd nog zo weinig over ge-schreven was. En wat de jonge:ren ervan weten -<laar zullen we maar van stil blijven. Want dat
is voor driekwart uit een verkeerd rnatje getapt." En hiermee publiseer ons vereniging dan die la-sing in pamilet-rnrm, in die ,hoop dat dit oak in
wi.jer kring mag bijdra tot meerdere kennis van <Ciaardie iuteressante en roemrijke periode uit die
4
Afrikaanse worstJelstrijd. En mag
die
kennis ook tans weer in ons, .Jong Suidi-Afrika, iets wakker roep van die heilige besieling waarmee onse va<lere hulle-geskonde regte verdeding h€t. Want hoor hoe hi er-die episode selfs ons stamgenote 6,000 mijl oor diesee geinspireer het. Dr. A. Kuyper se woorde aan die Transvaalse Deputasie in 1884 was:
,,En toen gij nu, Mannen-Broeders, met 't Zandri-vier tractaat in de hand, het geroep door Europa lief;. ~aau, dat Engeland uw recht verkort, uw wettig recbt geschonden en uw tralrtaat verscheurd had toen ja, heeft diep ook uit onze borst bet rechtsbe-sef naar onze God gebeden, of Hij, de Rechter der ga.nse aa.rde, uw recht wreken, en uw deugdelik recht handhaven mocht."
Ons spreek dan die wens uit, da.t ook hierdie geringe arbeid Jong Suid Afrika nader mag bring aa.n sij eie voonadere en die ideale waarvoor hulle S<> dapper gestrij het.
Nam~ms die Bestuur van die Afr. Debat en Kultuur Vereniging.
C. W. M. du TOIT, voo:ra. H. G. SCHULZE, Sekr: Potchefstroom, Nov. 1916.
5
I. DIE A.NNEKSASIE.
Ons moet vir 'n rukkie die ~ou-tijd aan horn.self ··oorlaat en ons verplaas in die S. A.
R.
soals diewas aan die begin van die vir ons so onvergetelike en <lonkere jaar 18"77. Daar ram.me! geen treine langs b&ge en oor riviere nie; die land is nog nie volger _plant met rije ijsterpale nie, donker Johannesburg
is nog nie gebore nie. Dit is die tijd van die ossewa, ''a.n die vetkers en van kleine boeredori¥es wat am-per wegraak in die wije wildernis. Die hoer leef ko-ning op sij plaas, hij is baas in sij land, hij mag weer hoer wees, nadat hij uitgespring het onder die juk wat in die Kolonie op hom gerus het en na.dail hij die Trah.-taat van Sand Rivier in sij han<le heti, wat hom sij onafhankelikheid waarborg,_ ona.fhanke
-likheid ham deur Engeland toegeken.
En tog- weer is daar donkere onweerswolke a.an die politieke hemeJ van die Republiek. Daar dreig gevruar. Die hoer is weer in moeilikheid. E:i wa.arlik weer is Albion die rosverstoorder. Die hoer het .vir hom 'n nes gemaak, waaroor die Vierkleur wapper en Enge-land kom die nes omkrap en ~a.at daar 'n ,,Union Jack" oor waai.
Dit lijk baje eienaardig dat Engeland, wat in 1852
<lie S. A. R. als 'n omifhankelike staat erken het ezi
die Sand Riviei- tra.ktaat ondert-eken het, reeds 25 ja.ar da.a.rna dieselfde onafhankelikheid gaan vernie-iig. Korteliks sa.l
ons
dus moet O".ldersoek wat aan-leiding daartoe gegee het, veral omda.t hierdie ge-skiedenis meestal in 'n verke-erde Jig gestel word.
'
Ret die S. A. R. rede gegee vir 'n inmenging in s1y
"sake >an Engelse sijde, nr 'n bed.roewende Annek -sasi_e, of het Engeland maar onder voorwendsels en opsettelik gefabriseerde onwaarhede die S. A. R. in
'n valse iig gestel bij die buitewereld om sij eie in:i-per:ilale politiek vemger te kan uitvoer? Om goed agter die waarheid te kom sal ons die toestande •an die S.A.R. in die t.ijd moet 011derwek, ruaar ons sal
ook 'n blik werp oor die see naar Downing Street Laat o".ls maar bij die laaste b%oin:
Van 1874 is Lord Carnarvon Staats-Sekreta.ris van Kolonies. Op skitt-erende :;ta1.1r;;rnan:;be!eid bn hij werkelik nie roem nie. Dr. J orissen noem hom ,,een
middelmatig st.aatsman.'' Die koloniale politiek is in die tijd gerig op tot:standbreuging Yan federasies
en unies. In Canaida is in 1867 een veelbelowende fe-dcrasie in die lewe geroep. Carnar,on ·s grote plan is nou om ook in Suid _·Hrika so 'n federasic: te bewerk. Hij wil ·sij plan met. alle mag deurdrijf. ~-at in Ca-. nada kon moet in Suid--lliika. ook mooglik wees. Die
Goewemeurs mu die Kaap Kolonie en ~atal word of die han gedruk om in die 1 igting te ,,-erk. Frou
-de, die historikus, word deur Camanon uitgestuur om deur Suid-Af:rika te reis en propa,,_rnanda te maak vir federasie. )faar Froude het dit nie >er gebreng nie-ooral was beswi:tar en teestand. Die grote po-Iitieke ideaal van Carnarvon was: 'n Y~gde
Bl'it-se Suid Afrika, en als hij dit nie met n-eedsame mid -dels kon t-0t st.and breng nie EOU hij dit met geweld gaan doen.
Die S.-~.R. het in Carnarron se .pad gestaan. Die nuwe toon wati die land onder Preside".lt Burgers
se bestuur aangeneem het was gevaarlik vir die
7
die federasie-plan; daarom het Carnarvon besluir om die S.A.R. te vernietig. Pre.sident Burgers wa>
'n ijweraar vir degelike onderwijs; hij het met grm.e energie die bouw va-.i 'n spoorlijn naar Lourenco Marques in J:iande genoom, waardeur die handel van Natal ernstig bedreig werd; die land, was rijk aan . minerale. Alles het daaxop gewijs dat die S.A.R. 'n lastige nabuur kon word als hom net die tijd gegi.m werd ...sir ontwikkeling. En _d.it; juis sou Carnarvo:i verhinder.
Die oorlog wat die Republiek in 1876 met Seko-koenie gevoer het en. wat nie onmiddelik beeindig is nie, het aan Engela.nd die gelegenheidi verskaf om horn in die Republiek se sake .te meng. Van alle ka -:ite het daar gerugt-e gekom dat die Boera nie op-gewasse is teen Sek'okoenie nie, <:iat hulle hulself nie kan regeer ni€, dat daar 'n kreet van diet Boere op--gegaan het vir beskerming en anneksasie deur Enge--land.
Carnarrnn was blij. Onmiddellik stuur hij Sir Theophilus Shepstone
om
die Transvaalse sakete
ondersoek, en om in medewerking meh die Regering van die Republiek die sake te reel. Engeland was
tog so begaan oor die arme volkie wat daar worst-el ·met wrede naturelle, onkunde en armoed:e. Maar dit was
uiterlik.
h die binnesak het Shepst-0ne 'n ge-geheime opdrag waarin Carna.rvon horn_ magtigtot
anneksasie.OIJr
22 Jan_ 1877 kom Shepstone ongedeerd metsij sta.f en 'n eskorte van 25 man polisie in Pretoria aan. Ooral is hij beleefd ontva.ng, en ooral het hij met sij innemende maniere en met sij Afrikaans,
wau
hij uitstekend gepraat het, sij slag geslaan.8
Yan 22 Jan. t'ot 12 April, 1877. Shepstone, ,,die ou
skelm,'' soals President Kruger hom genoem het, het baje .,polihl.ek'. gehandel, hij het a.Is 'n ware .fa,.
nus gewerk. Van sij opdrag het hij slegs 'nr deel
ge-openbaar, nl. <lat hij kom saamwerk t,oo regeling en oplossing van grensgeskille en and.ere moeilikhede.
-Yan anneksa-sie >ooralsnog geen woord. Gedurende
sij verblijf in die h.oofst.a.d het hij die Regering ·
herhaaldelik op seer versigtige wijse gepols met be-trekking tot annek£asie. Maar Pres. Burgers en sij Regering wou van annek,sasie nie hoor nie, en daarop het Shepsfone 'n dodelike stilswijge bewaar e'l argewag
tot
die gunstige ogenblik sou a:anbreek. Intusse het Engelse troepemagte opgetrek deurNa.-ta! naar die Trruisvaa.lse grens. Dit klaar, was die gunstige ogenbli.k dan ook gekom. Shep::.-tone voel
hom nou sf.erk en slmm 'n gebiedender toon aan
teenoor die Regering. Hij dreig hulle met 'n ilJ.val
•an die Soeloes, wat al op die grense staan en wa.t alleen deur sij tussekoms kan gekeer word. (N.B. -Dit is later bekend geword <lat Shepst.one die
Soe-loes \erwittig h~t van 'n geplande inval van die kant van die Boere; 'n pla'l wat nooit bestaan het nie.
Siedmir die gemene, die dubbele rol deur Shepstone
gespeel.)
President Burgers en sij Uitvoerentle Raad sit
le-lik in die knijp: be<ireig deur 'n inval van die Soe-loes, met 'n Eng.else leger op hulle grens, met: bin
-nelandse rusverstoorders, sien h.ull-e geen kans om
met huUe kleine hoewel dappere mag, hulle regte
gewapenderhand te beskerm nie. Da.arom het Pres.
Burgers en die Uitv. Raad op 11 April, '77, die
vol-gendi} besluit uitgevaardig.
9
Re~ering bij de Conve-itie van Zan.drivier in 1852 plegtig onafhankelikheid va;i het volk ten Noorden
van de VaaJ Rivier heeft gewaarborgd, en nade -maal . . . ens., so protest.eert de Regering
ten
&.erkste tegen deze ha.ndelwijze van Harer Ma.jes-teits Specialen Commissaris, en besluit een kom.mis-'sie. van afgevaardigden om:erwijld naar Europa en
Amerika te zenden ... enz."
Die volgende <lag is 'n twee<le p.roklamasie uit-gevaard!ig waarin die Yol1: op die hart gedruk word om lijdelik verset te oefen en diB uiwlag af t.e wag van die gesa.ntska.p naar Europa. Siehier
genoem.-de c-u·eede proklamasie :
-,,Nadema.a.l . . . Sir Theophilus Shepstone, m weerwil van mijn plegtig protest, . . . het geza.g rnn Harer Majesteits Regering heeft geproclameerd over
de Z.A.R. En nademaal. . .
Z-00 is_ het dat ik, Thomas Francois Burgers, Staatspresident der Z.A.R., bij dezen uit :ia.am en
-op, ad,ies nn den Uit\. Raad alle ambtenaren, bur-_gers e11 ingezet.enen gelast om zich te onthouden van
enig '\"\oord of enige daad rnn geweld waardoor de zending n-uchteloos zou 1.-un:i.en wortlten. En ik -vermaan alle burgers en ingezetenen het besluit der Reg. te helpen hand.haYen en bij te staan tot de bewaring 'an orde en het voorkomen van bloed-vergiete'J.."
-Oou \ernementskantoor, Pret-0ria. 12 April, 1877.
THOS. BURGERS, Staats President
10
Op dieselfde 12e .April het Su· Th. Shepstone d.ie-anneksasie op die plein van Pretoria g-eproltlameer,
en die Engelse Ylag gehijs. Shepstone het een dee} van sij sending dus met grote bekwaamheid en tot \Olle bevrediging van die Imperiale Regering
vol-breng. ~Iaa.r die swaarste is nog ongedaan: n.1.
die-daad te regvw-.rdig in die oog van die buit-ewereld.
Maar ook van hierd.ie taak het Shepstone horn
op roemrnlle wijse gekwijt. Vier sterksprekende
re<les het hjj aangevoer om die anneksasie 'n 1 i e £ ~
d e d a ad van Engeland te laa.t lijk inplaas van 'n
sel£sugti.ge wroweringsdaad, wat ook die skend:i ng-van 'n deur Engeland self verleende Traktaat; n.1. die van Sandri>ier, nie ontsien het nie. Hier volg
d.a.n die vier redes wat aan die liefdadige
anneksa-. sie ten grondslag le :
-1. Die 'l'rans,alers kon Sekokoenie nie baas ~rnrd nie.
2. Die Soeloes sou in Transvaal in'VaJ.
3. Die geldsake Yan die Transvaal was hopeloos b:
die war, en ,,lest best": die meerderheid van die
Boerebevolking het Britse bestuur gewens.
Ons kan al die punte nie in biesonderhe<le onaer-
-soek nie, maar om die nodige insig te krij moet ons
tog die hoofsake aanstip.
Die voor:iaa.mste beskuldiging is cl.at die Boere
Brit-se bestuui· Yerlang het. Da.ar le 'n skijn •van waarheid in: want indien die Engelse bestuur. on -gewens was, waarom dan Shepst.one nie gekeer op
die grens nie? H:j rr-as tog slegs deur 25 X atalse poli -siedienaars gee;,korteer! \Yaarom Shepstone so be -leefd ont.vang 0p sij deurreis naru· Pretoria? Waar
\
..
11
War. die eerste twee nae betref: Shepstone heb · horn rnorgedoen als
'
ii
n-iend; rnn sij anneksa-Sis planne was bij die volk niks bekend nie. Hij mas innemend ,-an manier en kon _-\frikaans praat soos'n Afrikaner. Die bekwaamhede het hij met sukses gebruik om die goedgelowige en JOliW·\·e
rt.rou-wende Boere t~ m.islei. War. die !aaste naag b.:-tref het ons reeds aangeYoer dat daar groot geV'aar verbonde was aan ·n gewape~de tel'.:'tand. Le~·ds
se
daarvan in sij . ,Eerste .. -\nnexat'.e ,·an de Trans-i;aal" pag. '273 :,,Het w.as een z-ware TI"Orsteling om het bestaan, die deze jeugdige natie der Boeren doo1· te mf>ken had; zij hadden het vertrou -wen in hun Staat.;;.hoofd \erlc11en en wa.icn nog niet in de gelegenheid geweesr. een oprnlger te kiez:n : zij wer.ien door Shepst-One bedreigd met ee::i oven-al der Zoeloe's, gerugst>eund door Britse troepen; en bornnal: hun Yoo1·raa.d arnmunitie was in de oorlog met Se<:'0<.:0enie z-0 goed als uitgeput en. met Groot Brittanje als tegenstander. zou het onmogelik zijn geweest. om een niemn' t~ bekomen. · · ·
·:Jfaar ik nnd nog een andere seer aannemelike oor· .. saak 'ir die houdi.ng van die Boere in de be.wering van Dr.£. J.P. Jorissen: die Boere van die R epu-bliek. \YaS nog nie
e e
n v 0 l k nie. Die bewoner& benoorde diev
aal was nog nie saamgegroei t-0-&een
nasie nie, daar was nog geen gernel van
een
te wees nie. Godsdi.ensgeskille het tweed.rag gestig. Daar . was die liberale teenoor die orthodokse : Burg.ers versus Kruger. Ben rnlk kon d.aar nog nie wees niein die Transrnalse, want in hu.ile nu\\e Yaderland was die B-Oere nog nie saam bedreig of \erd..l'llk nie, hulle het. daar neg nie intens saam gelij nr
ee
n
en·dteselfde saak nie. Inteedeel hulle was daar eers opgesplit-s in kleine Rep.ubli€ke, wat net met me -kaar getu-is bet. Daar het nog ge€n bloed gevloei Y-ir die heilige vrijheid nie. 'n V erenigde volk k on daar dus :iog nie wees nie, want alleen die band, ge -smee deur bloed en g-esa.melike lijde, waa.rborg on-•erbree:kbare eenbeid, Wat YOO!" alies 'n nasie VOrnl. En die anneksasie het dan ook juis dit uitgewerk,
"-
·
at
Engeland wou verhin<ler, !ll. die groei van 'n kragrige Boere,olk, energiek en Yooruitstrewend · en- anti-Brits.· ~faar daaroor late<ri.Tog. al heu die Boere huUe nie gewapenderhand Yerset t-€~n die inlijmng nie, moet <lit als 'n
grow-we onwaarheid teegespreek word, dat die meerder-1rni<l: Yan die Yolk geroep en gesmeek het vir annek--sasie deur Engeland. Dit is onweerlegbaa.r bewese
dat die R,egering 'n sl;erke prof.es aangeteken het teen die onregvaardige daad, en dat owerheid en volk 'n houding 'an 1ijde1 i k v er s e_t aangeneem het.
Tog het Shepst-0ne 'oortdurend petisies naar Downing Sfoeet oorgestuur, waa.rin die volk sij blijdskap uitdruk oor d>ie 'ri.endelike daad >an
En-geland. Ongeluhlig was die petisies nie • a.lmasl on-de1-teke-:i nie. Di.e meeste was ,,shopkeeper" peti-s:ies Ya:i Pretoria en elders, wat deur Engelse
be--sigheids opgemaak i:;:: rnn and.er kon 'n mens nie seker
se
waar hulle eigenlik vandaan kom nie ; weer andere was ill 'n ged.eelte onderteken deur mense wat nog sou geleef het als hulle nie doodgegaan het. :iie. :Yiet hieroie middele is Downing Str. tevred!e ge~tel. en die daad van Engeland geregvaardig in+die
oe
van vreemde mog.endhe<le.-13
ming gehou: twee soort€ peiiisies is deur die land ge_ stuur' die
een
om get-eken te word: deur -.;oorstanders er:. die antler om geteken te 1rnrd d€ur te-,,standers va.n die anneksasie. Die uitslag op-!: April. 1878 gepu -bliseer, het a.a.nget-00n da.t 6591 persone tee
n en· sl!eg.s 587 v o or anneksasie was. Hier is dus feit;€ wa.t sp:reek.'n Tweede rede vir a.nneks,asie was <lat die geldsake· van die S. A. R. hopeloos in die war was. Dr. W. J. Leijds het die punt pragtig uitgewerk in sij werk: ,,De Eerste An.neksasie rnn de Tvl." Hij het duide-lik a.angetoon <lat die geldsake van die Republiek nie
-so verskrikkelik hopeloos in die w.ar was nie. Op. pag. 250 va.-:i genoemde wer-k
se
hij :-,,Het ergste dat t-egen de Republiek kon -u·orden a.angevoerd door iemand wien bet officieel was op-gedra.gen er een speciaa.l rapport over te maken, was, dat t-0en 't land door Sir Th. Shepstone werd ov er-genomen, de lope.:ide inkomst-en nauweliks voorzagen·
in de lo~nde uitga.-.;en. Het woord . ,n au
-wi e 1 i ks," uit d€ze vijandige pen gevloeid, is meer bewijs -.;an solvabiliteit dan rnn ·n failieb'n toe);tand. · ·
In sij ondel'SOOk van die inkomste en uitgawe van die Republiek in die jare onmiddelik voorafgasnde aan die anneksasie heb Dr. Le.\·ds tot die gerusstel-· lende ontdekking ge.kom dat die uitgawe die in.komste
net met 5 pCt oorsmj .het, ·u t-oestand gunstiger dan in die meest'e landen in daardie tijd. Waar beland die beskuldiging van ,,hdp.eloos in de war," nou? Th.; feite maa.k horn
tot
niet.Shepstone se and.ere rede
m
anneks:asie was, dat die Soeloes 'n inval sou doon in Tra"'.lS~aal. wataJ
-Hien deur sij persoonlike inv!oed oor Ketsjwayo kon· afgewend word, Ons het reeds ~~n wat 'n
14
hele rol Shepst-0ne in die saak gespeel het. Mn.a.r
daar is meer g.edaan. Naas Shepstone het nog ande..
'
re persone in Natal die Soeloes opgehits teen die Boere, wat deur niemand min<l.e.r dan Sir Bartlie Frere toog:egee word. Boendien is die Soeloes voor
-sien van VUllt'Wlapens ten getale van 4000 en van a.m-munisie, wat lijnreg ingaan t.OOn een van die bep.ali-:i -ge >an die Sandrivier Konvensie n.l. dat geen han
-del in wapens of a.nlll'._mnisie met · inboorlinge sou gedrijf word, nog deur Boer, ciog deur Brit. In 1879 het Natal self die bittere vrugte hiervan gepluk, toen die Soeloe-oorlog, als 'n gevolg van die aannek
-sasie uitgebreek het.
Moor al was daar dan ook 'n inval van Soeloea
in Transvaal, die volk, wat deur en-aring en aim-leg, deur onverskrokkenheid en moed, verreweg die geskikste was om in. Suid Af:rika die posisie va.n die Blanke
te
bevestig, die volk wat 'n Bloedrivier en 'n V egkop in sij roemvolle verlede had, sou die Soeloes in die vla.ktes van Transvaal ook nog wel baas~word het.
Dr. Godee-Molsbergen se in sij ,,Geschiedenis van Zuid .A.frika" :
-,,Toon in 1878 het Distr. Utrecht een tijdlang on
-der Brits Beheer stond, moest Shepst-O:ie zelf ge-tuigen dat de t-0estand van de Boeren er door inval-len van de Zoeloes erger was dan ooit onde:r de Re+
ppbliek. Zijn invloed op Ketsjwayo was dus oo
groot niet." •
Maar 'n grotere bes1.-uldiging is die,
oot
die Booredie oppe:rboof Sekokoenie nie baas kon raak nie. Daar-deur (se Shepstone) werd die blanke ras in Suid Af -rik.a in gevaar gebr~ng,
en
dit het die tussenkoms -van E:igeland noodsa.kelik gemaak.15
Die beskuldiging is onwaar. Op sij allerlangste het
-die oorlog
meu
Sekokoenie 10 maande geduur. Hij kongouwer afgeloop het maar dan sou daar meer
mense-lewes moes opgeoffer word. Sekokoenie het in die
Bosveld van die distr. Lijdenhurg gewoon en die
klimaat is d.aar erg ongesond gedurend~ 'n groot
deel van die jaar. Om lewes te spa.ar is die kom;
ma.ndo's dus in die ongesonde ja.argetij naar huis
georder. En. hoeweI die Engelse nie ammunisie wou
deurlaat nie het die Boere Sekokoenie in Feb. '77
ged.wing om ...-red.e te smeek, en 'n oorlogskatting van 2000 beest"6 te b~uaal. Dit was nog die ou V
oor-trekkerstype wat hier geveg het. J;fulle het dit nie
gouw op hulle senuwes gekrij nie.
'n Andere beskuldiging was, dat die Boore 1000
Swasies in diens geneem het om saam op te trek
teen Sekokoenie. Dit·was onwettig, wreed. l\.faar geen
2
:fa.ar
later, toen die Engelse die oorlog teenSeko-koenie met die anneksasie van die Boe.re oorgeerf
had, het dit geblijk dat hulle nog armsaliger
verda-digers van die Blanke in Suid Afrika. was, want hulle
het ~ubbel so 'n grote komrnando tweemaal so
lang geneem als die Boere om Sekokoenie onder di.e
hlle te krij. Maar hulle was ook onwettiger e-1
wre-der dan d:e Boere, want, inpla.a.s van 1000 het hulle
~ie hulp ingeroep van 5000 Swasi's.
V erder
het
die Engelse beweer da.t Sekokoenie geen•mdert!aan was-van die S.A.R. nie om die Boore
-0p die manier beet te krij. Maa.r die argiewe van
Lij-denburg help ons uit die moeilikheid. Daaruit het
Pres::. Burgers sij verdediging geneem n.l. dat: ,,Na
dp dood van Sequati zijn zoon Secocoenie aanzoek
deed bij de autoriteiten van Lijdenburg om op zijns vaders plaa.ts als Kapitein te worden erke"'.ld.
Dsair
16
zijn a.pplikatie in overeenstemming was met eexr verzoek door Sequa.ti voor zijn dood gedaan, werd
het t.oegestaan; en bij zijn erkenning betaalde Se-kokoenie de gewone sohatting."
Ons sien dus dat die redes vir anneksa.sie
of
nie bE!staanbet
nieof
gruwelik oordrem:: is deur dieEn-gci,..~ pers. En ons Ji:om vanself tot die konklusie, daili die &publiek geen aanleiding gegee het; nie
u
.
inlijwing, ma.air dat dit 'n onverdedigbare >erowe-ringsdaad van Engeland was om 'u handvol skroou-wende ,,shoRkeepers" tevrede te-stel ,en om die Cru-narvon-politiek van 'n Veren i g d B r i ts Sui dAfr i k a te verwesenlik Beide het jammerlik mis-·
lu.k. En die grond da.a.rvoor le vir 'n groot deel opge- . sluit in die woorde van ~fnr. W. T. Stead: ,,Our
great fault in S. Afrika. is, tha.t we have been too pre-cipitate in our aggressio"lS and behind time with.
oor concessions." (Dit meen: Ons groot fout in S.-Afrika is gewees, dat ons a.anvalle altijd
te
hals-oorkop was en dat ons toegewendheid altijd t=· laat gekom het).II. DIE YRIJHEIDSOORLOG.
Die Vrijheidsoorl-Og kan ons verdeel in twiee pe-riodes. Die eerste ymode va.l in die tijd van April Ut77, ( dus net na die anneksasie) t.ot Desember 1880. In di~ tijd is die oorlog van l ij d e Ii k v er s et
ge-voer. Dit is 'n strijd wat gevoor word met di& woord, met die
pen,
met a.dresse, petisies, !leputasies. en volksbijeenkornstes. Dit is die periode van protesap protes.
In mooy da.n
een
<>psig is die tijdperk van lijdelik verset interessant.er dan die tijdperk vanwerkellke-17
corlog met die wapen in de hand. Die ordeliewend-.heid, geduld en taaie volharding van die Boere kom hier duidelik voor die dag. Ja., die jare van lijdelik verseli logenstraf die onsimpatieke besJruldiginge wa.t die Boere te laste gele is deur die vreemde indringer ; beskuldiginge van rebelsgesin<lheid, onbeskaa
fd-~id, en bandeloosheid.
Die tweede periode van die Vrijheidsoorlog val in die ti~d. van Desember 1880-Augustus 1881. Dit is d.ie per=ode van da.adwerkelike oorlog mei die ge-, we~r m d:ie hand; 'n· strijd op lewe en dood. Hierdie
tijdperk sal ons buite behandeling laat om nie
te
la11gdrad:i~ t>' m>rd nie.
In die jare van lijdelik rnrset is daar twee ie puta-sies naar Engeland gestuur, die eerste in Mei, '77 o f-fisiee1 deur die wettige regering, en die tweede in
Julie '78 eigemagt:ig <l'eur die volk. Die eerste
depu-t~ie het bestaan uit die here E. J. P. J orrissen en S. J. P. Kruger. Hulle het 'n onderhoud met Lord Carnarvon gehad om hom te beweeg om die a.nneksa.. sie
te
herroep. l\tfaar die hele sending het op niks uitgeloop. Toen hom verlof gevra is om 'n volkstem -ming te hou, het hij geantwoord dat plebisciete (volkstemmings) pas in die slegte regeringsvorm van Napoleon, maar nie in die suiwere Imnstitusionelebe-ginsels wat Engeland regeer nie.
Ouverrigtersake moes die deputasie dus in Desem-be.r 1877 naaa: Transvaal terngkom. In Janua.rie ' 1878 het hulle rnrslag gegee aan die volk van die nit.slag van hulle sending. Lord Carnar;von is deur Shepst-On~ en andere wijsgemaak da.t die deputasie net een handjievol oniievrede mense verteenwoo:rdig het, en daa-rom kon hulle niks uitrig nie. Om te bewijs dat die afgeva.ardi,,,ades tog die meerderheid
,.
I-
.
18
van die volk aa.n hulle kant had is t-0en ~n die wil
van Carnarvon, die reeds aangehaalde volkstemming
gehou, met die uitslag da.t 6591
teen,
en slegs 587v6or annek..~e was.
Hierdie uitslag is op 4 April 1878 bekend gem~.
En wat heu die Hoe Kommissaris gedoen? In Ma.art
hct hij 'u proklamasie teen agitasie-uitgeva.a.rdig en op 4 April het hij ka.nonne la.at rig op die vergadering
w aar Kruger en J orissen bowegenoemde uitslag
be-kend gemaak het. Na.an Engeland is ondertusse
ge-russtellende berigt.e gestuur. Die leugen-pPlitiek is stelselmatig voorlgeset. Kruger en Jorissen is in 'n
verkeerde lig gestel. Maar wat erger is-Leyda se:
,,Door deze proklamatie trachtte de Commissaris de
uitoeiening van het recht van petiti.e tot een onmoge-likheid,· en het aanroeren der a.nneksatie
tot
een daa.d van oproer te maken. ''Shepst.one het daarop naa.r Downing
Street
beriggestuur, dat die meerderheid bij die volkst.emniing a.lleen verkrij is deur uitoefening van pressie. Dit is later bewese geheel en
ai
onwaarte
wees.''·
..
. Deur die volk is toen 'n deputasie, _bestaande ui~
Vise-President Kruger en Genl. Joubert,
afgevaar-dig naar Engeland om die uitslag van die volkstem
-ming aan die Imperiale Regering bekend te maak en
weer a.an
te
dring op herroeping van die anneksasie.Die deputasie het nog in diceselfde jaa.r naar
Enga-land vertrek,
Maar ook elders is da.ar prot-es aangeteken
teen
die handelwijse van Groot Britta.nje met Transvaal; uitdie Kaap Kolonie is 'n memorie, onderteken deur 5,400 burgers, opgestuur naar,Engeland om
toe
pJeithelp nie. Die Transvaal W3,f; nou eenmaal Engels en -sou dit blij.
Vir die onkost-e van die tweede depuf;asie het die · burgers £1000 opgebreng. Dit bewijs hoe hulle met
hart en siel die vrijheid terugverlang het.
Hierdie deput.asie het al ewemin uitge>oer als die :vorige. Bij Sir Michael Hicks Beach, die opvolger van Lord Ca.rnarvon, het hulle aangedring op her--stelling ·rnn die geskonde vrijheid ; hiille het hom die
.gevoelens van die >olk duideEk gemsak, en gewijs
op, die ge>aar van oorlog. Maar die voornaa.mst'e van die antwoord van die Sekretaris van Kolonies
-was:-,,en ik kan er slechts bijvoegen dat ik de memorie met ka.n beschouwen als voorstellen<le de ware en welbera.den opinies van de ingezetenen van de 'Transvaal die in staat zijn 'n oordeel te vormen over
'n kwestie van die aard. ,De omstandigheden van pro-voca.tie of noodza.kelikheid zijn te begrijpen welke
·~e. Britse Regering zouden gerechtvaardigd hebben in het vestigen va.n haar gezag ten noorden der Vas!. gij zult zelven die waarschijnlik erkennen . . . . "
(Leijds: Eerste Anneksasie. pa.g. 284.)
ilierop is toen weer deur die lede >an die deputa.-sie geantwoord, maar Hicks Beach het op die ant-woord nie ingegaan nie, en in 01.-tober 1878 het die deput111?ie teruggekom !Iloedeloser clan hij weggegaan bet. Grote ontevredenheid het onder die volk ge--heers toen hulle gehoor het van die varongelukte sen--Oing.
Op 11 Jan. 1879 het die deputasie sij rapport ui~ gebreng op 'n grote Boere bijeenkoms te Wonder
-'fontein. J.)ie opgewondenheid was groot. Die Boe-.re het daar besluit om met geen konsessies van Ea
-gelse kant tevrede te wees nie, alleen volkome
onaf-hankelikheid .sou aan die proteste en
bijeenkomste-'n einde ma.ak.
Op die verg;adering is die volgende plegti.ge en
ge-den.h:-waa.rdige verklaring onderteken, wat die gees en: die eise Tan die Boore vertolk :
,,In de t-egenwoordigheid van den Almachtigen God, den Kenner a.Iler h:a.rten, onder biddend opzien
om Zijne gena.dige hulp en ontferming, zijn wij, :Burgers der Z.A.:R. plegftig overeengekomen, gelijk wij bij dezan overeen kom'}Il, om voor ons en onze. kinderen een heilig verbond op te rigten, hetwelk wij met plegtige eed bezweren.
Rui.'m 4(} jaren is het geieden,
dat
oni.e vaderende Kaap Kolonie ontvlugt zijn, om een vrij- en on-afhankelik volk te worden. Deze 4(} ja.ren waren 4°' jaar van smart en lijden.
Wij hebhen Natal, den Oranje-Vrijstaat en de
~.-Afrikaansche Republiek gesticht, en driemalen
heeft -de Engeische Regerillg onze vrijheid vertrapti.
En onze vlag, die onze vaderen met hnn bleed en.
uanen gedoopt hebben, van den grond gehuld,
( neergehaaJ:d ?) .
Als d(){)r een dief in den nacht is onze mje
Re-publiek weggestclen. Wij kunnen en wij mogen dat.
niet dragen.
600 wil, d~de eenheid (eerbied) onzer vadereu ea de lief.de jegens onze, kinderen ons voorschrij ~. het
erlpa.Ed der vaderen ongeschond:en aan onze
kinde--ren over
te
leveren_Da.arom is hei; dat; wij bier hijeentreden £:n da.t:.
wij- eTirander de hand geven, als mannen, broedem,
plegtig belo.vende, trouw te houden aan ons land en
21
·den dood toe, voor de herstelling van de vrijheid
on-..zer Republiek.
Zo waru-lik helpe ons God Alm~atig~··
Aan Piet Joubert is opgedra om naar Natal te ga.an
<tin die besluit aan Sir Bartle Frere mee te deel. Sij
meedeling'het indru.k gemaak op die Hoe
Kommis-saris en hij bet beloof die Boere self te kom besoek.
Maar ondertussen het die Soeloe-oorlog, wat so-~·eel bloed en buitendien £4,000,000 gekos het, ui
t-gebreek deur die skuld van Sir Bartle Frere self.
Die kanse was nou gunstig ,·ir die Boere om
rue
juk af te gooi: Die Engelse troepe moes hulle hele aandag wij aan die Kaffe.roorlog. Die Soeloes het bij-die Boere aangedring om gemene saak met hulle te maak en die Engelsman die land uit te jaag. En
die Boere - he t. g ewe i er. omdat hulle gemee.n .het, dat dit meer rot oneer strek met q.ie hulp van
Kaffers die Blanke te be\eg clan die neerlaag te
Ii
i
.
Nou kom on,; tot. 'n seldsame t.oneel in die geskie· <lenis. Die Boere het gehoor <lat Sir Bartle Frere
hulle sou kom besoek. Van 18 Maart tot 15 .-1.pril het
daar te Kleinfonvein, nabij Pret.oria, op die groot pad
naar Natal 4 a 5000 Boere saamgekom in 'n groot
ls.er van waens en tente met die doel om die Hoe
Kammissaris te ontmoet en horn te t;oon dat die volk
w e r k e 1 i k teen die inlijwing is. J a, die laer van
wa-ens en t.ent-e !
Als ons die toneel rnor onse gees roep kan o:ns
nie help om a.an die pragtige reels mu Totius te
. I
2.2
, , Twee witte kappe in die veld :
'n W a. en tent daarnaas gesteld:, Tweeheid t.ot eenheid saamgemelt
in sware stonde. Die wa - 'n sterke man is hij ; Die tent - 'n. taaie vrouw is sij. Jul het die nasie uitgelei,
sijn boei ontbonde. '' Maar vier weke het >oorbijgegaJm v6or die onwil-Jigkomende Kommissaris eindeli~ uangel:o!n !het. Ondertussen het Sir Owen Lanyon sij bes gedoen om die Boere te beweeg naa.r !mis te keer. }faar n i
t
:
s kon hulle nou beweeg nie. Hulle was ms beslote Sir Bartle Frere te ontmoet.Eindelik het hij dan
ook
gekom. Tussen twee la.n-ge rije van swijla.n-gende Boere moes hij deurrij om bij die komitee se tent t.e kom. Dr. Leydsse
daarvan:-,,Ooggetuigen verhaalden later, da.t het aen der meest indru1.-wekkende tonelen wa;; die zij ooit ge-zien hadden - de twee lange rijen Boeren, zwijgend en onbewegelik, en de Hoge Kommissaris tussen hen doorrijdende, verwonderd en onthutst, maa.r zijn best doende onbewogen te schijnen·."
Die onderhandelinge het weer op niks ui~loop. Frere het ook gemeen dat die Transvaal Brits grond-gebied moes blij s o la n g di e son s k ij n.
Hi
f
het 'n soort selfregerillg aangepresenteer. Maar die-Boere was gedet-ermineerd:. Frere het hulle die ver -bleel--te ~eraamte ·nm die vrijheid aangebied, maar hulle het die Iewende siel van die mjheid geeis en sou met niks minder tevrede wees nie. So het ook die onderhandeling misgeloop.Van t-0en af het dit vir die Boore dnidelik geword dab 'oorlog onverrnijdelik was.
Die Engelse het nou begin insien dat dit ems word. Hulle politiek in die land het hulle verander om op die manier te probeer die gemoedere te kal-meer en die rns te herstel. Maar hardnekkig hetl hul-le voortgegaan in hulle offisieeie rapporte naa.r E
nge-Iand en elders 'n gerusstellende toon aan te slaan. Cecil Rhodes het eens gese: ,,EYery man has his price.'" Hierdie politiek hell die Engelse toen in Transrnal in werking gebreng: op alle maniere, deur
geld, deur beloft.es, deur possies het hulle geprobaer die leiers van die Boere om te koop .)/Iaar tot hulle eer moet gese word, dat ook die hoogste prij~ geen
ean van die leiers kon afbreng \an die voorgestelde doel \uie n.l. die herwin.ning van die onafhankelik-heid.
In Desember 1879 he~ die dcrde grote bijeenkoms
van die Boere in dieselfde jaar pla-as gevind. Daar was dubbele feesviering in Trans~·aal: in Pre
-toria is ,?aluutskot.e afgeYUur om Genl. Wolseley te
verwelkom, wat eindelik teruggekeer het rnn die
Se-kokoenie-ve-ldtog. Maar op Luipaardsvlei nabij Paa
r-dekraal is ook saluutskote afgevuAr, maar nie nr
<lie oorwinnaar >an Sekokoenie nie - nee, dit is af -geniur ter ere Yan die Vier.kleur wa.t ci.aar \·ir die eer-ste maal ::;:nds. 1877 ontplooi is. Dit. het gebeur op die gederikwaardige >olksfeesdag, 16 Desember.
Die geinoedstemming rnn die Boere was
onbeskrijf-lik warm. Dingaansdag het die Yerlede in hulle
wakker gemaak. Hulle het die verdrnkking
en die >ernedering meer dan ooit gevoel. Die gevolg was 'n ultimatum aan die Imperiale Regering_ Hier is hij:
f
l24
,,Het volk der Z. A.frika.anse Republi.&k hoof!; Vrijdag 12 December 1879 zijn wil geopenhaard, en gaat er nu toe over, dien door besluiten
te
bevesti-gen. De tiid van memories a.an de Engelse Regering
i;:; voorbij ; langs dien weg; is geen redding mogelik.
De ambtenaren rnn Hare )fajesteit de Koningin van
Engeland, hebben door hunne onware en •alse voor -stellingen de dew-t-0t Haar en ·t Parlement gesloten.
Di.tis
'oo
r
hunne verantwoo1·delikheid. Het volk heeftgedaan wat het kon; nog eens en nog eens zou het t-Ot de Koningin rnn Engeland willen gaan: want
:
t
Volk geloo:ft zo zeker als de zon sehijnt, dat, in<lieu zij, de Koningin van Engeland, en het Engelse Volk,
wisten dat hier-oon volk \erdrukt werd, zij het nooii; zouden gedogen. En,,creland is overal een besche.nner der Yrijheid geweest, en zou ook onze nijheid, die· ve.rdrukt wordt, beschc:rmen. maar de ambtenaren van H. l\faje&teit, dri.e de noodzakeli.kheid der annilli -satie blijven Yerdedigen, bedekken de waarheid en smoren onze silemmen. Wij kunnen dus niet meer
tot
Engeland SIJreken. Er is niemand die onsa.nt-woordt.' · •
Daarna volg 'n reeks besluite. 12 maande daarna. 'uitgevoor, letterljk, woord vir woord.
Dan
gaan dieultimatum voort: - ,, en eindelik; "
,,Het volk verklaart, <lat het met Gods hulp v er-langt ene krachtige ~ring, eerbiediging >a.n de wet, ontwikkeling en vooruitgang van het land, en dat het belooft man voor man daa.rtoe te zullen me-dewerken en de op te. t:reden Regering ~ -verdedigen
wt
de dood toe.Zo
waarlik helpe ons God Almachtig!"terug-25
gekeer om hulle lijdelike verset voort.
te
set, t-Oli dieda.g, wat vir handelende optrede be~l was, sou aanbreek. Die dag van aksie was vasgestel op 6 April 1880, maar deur omstandighede is dit >ertraag tot Desember 1880, presies 'n jaar na die laa.st.e
ge--denkwaardige bijeenkQmS.
Baje Engelse het .hulle self bedrieg. Die kalmte
wat daar in die land geheers het, het hulle vir beda-ring van die strijd a:a.ngesien, t-ernijl dit die stilt.e -voor die stoim was.
N aar Engeland heu die auto1·iteite gemeld, dai; die Boore nou gereeld hulle belasting betaal. - En juis
deur die belastingkwessie het die kruit in die brand
geslaan. 'n Sekere Bezuidenhout uit die distrik Pot.. chefstroom het geweier om sij belasting te betaa.l.. Da.arop is hij deur die landd:tos t-0t beta.ling veroor-·deeL
Die bode van die Hof het op Bezuidenhout se wa
-en osse beslag gele om die >onnis uit te mer. Wa en osse het hij naar Potchefstroom geneem en 'n pu-plieke vendusie aangekondig.
Op die dag van die -,erkoping he& P. Cronje met 'n sterk gewapen~e Boeremag Potchefstroom binne-gerij, die wa omsingel, die beambt-e onsag neerge-trek en segevieren<l met die verowerde wa we€r weg-gerij.
Die teerling was geworpe.
Die Vise-president het die Yolk op 8 Desember te Paardekraal bijeengeroep. Elkeen het; gevoeh dat. die keerpunt daar was: of die Boore moes hulle onder
werp 6i hulle moes hulle verenig met die saak :8€-:zuidenhout-Cronje.
26
Weer verrijs daa.r 'n laer van waens en tent~ .. en op 11 Desembe:r is daa:r al 10,000 gewapende burgers bijmekaa:r.
Die gevoel het hoog geloop. Die geesd:rif >an die burgers was uitbundig; nou sou die land dan einde~ lik v:rijgeveg word.
Die V olksraad is eindelik .weer bij eengeroep en hij het die Regering opgedra aan 'n driemanskap, bs-staande uit S. J. P. Kroger, M. Pret.arius en P.
Jou-bPrt.
In alle .Qaas is toen die nod1ge maatreels g-eneem veral op finansieele gebied. Alles is gereel so goed als mooglik onder die omstandighede, en elkeen het
hom klaa:rgemaak .vir 'n strijd op lewe en dood, ter
-wille van die vrijheid en die vierkleur.
Te Pa.ardekraal is die Republiek herstel en in 'n Proklam.asie het die Driemanskap- di,t wereldkundig gemaak. Om sij belangtj.jkheid sal ons--h.iet.. 'n deel van die Proklamasie laat
volg:-PJ.ooklamasie.
,,In naam >an het Volk de:r Z.-Afrikaanse
Repu-·bliek, onder biddend! opzien tot God, doen wij, S.
J. P. Kruger-Vice-President, M. W. Pretorius en P.
J. Joubert, door den Volksraad, in zijne zitting van 13 Dec. 1880 aangesteld, als het Driemanschap, da41 voorlopig !J.et Opperbestuur der Rep~bliek men,
weten: '
Dat op den 16den dag van Jan. 1852 tussen H.
,M. Co.mm.IBsarissen, W. S. Hogge en C. M. Owen, en de Afgevaardigden der Emigianten-Bocren een
traktaat is gesloten, bekend onder den nasm va.n de ~andrivier Com·entie."
27
(Hierna. volg die Tra.h-taa.t en die geskiedenis van-die anneksasie. Dan gaan van-die Proklamasie -voort ais volg:)
,,Onuitsprekelik was de t-00rn -van het Volk, toen het zag, dat voorbedacht.elik en moedwillig door de
Regering in Pretoria. de waarheid werd -.;-erduisterd
en dat de onwillige eo. afgeperste betaling der be-lasting als een wapen tegen het Volk werd gebruikt.
De onwil van het Volk in het betalen \:an belastin-gen leidde tot kleine botsinbelastin-gen. Nog werd alles door de leiders van het Volk gedaan om eene open.bare vredebreuk te beletteo.. Met volkomen goedvinden ~an de Kolonialen Sekretaris en den heer Kruger _
werd besloten te beproeven of de Volksvergadering,
die aanstaande was, de oplossing der moeilikheden
nog niet langs vreedza.men weg zou kunnen bewer" ken.
Toen heeft het de Regering in Pretoria goed ge-dacht, in weerwil van die overeenkoms_t tUBSen den Kolonialen Sekreta.ris en den heer Kruger, en 2 d-a.-gen -voor d~n dag der samenkomst, ene woklamatie
-uit te vaardigen, die ons geen keus laat tussen deze liwee: om, of als re be lieu behandeld te worden, of onze eeuwige recht.en als een Volk te hand.haven.
Wij he b.b en beslist en .het Volk heeft ons den weg aangew~zen. · Wij -.;-erklaren·voor God, den ke n-. ner der harten, en •oor de wereld: iedereen, die van
ons als oproermakers spreekt, is een lasteraar! Het
Volk der Z.A.R. is nooit onderdaan van H. M.
ge-weest en wil het ook niet wezen.
WIJ kemn
dus temg tot het protest.van de Rege..
ring bo,en acmgehaald, eu 'erklaren, dat •an onze
vreed-I
,
l
I I 28zamen weg en vriendsc.happelike bemiddeling de rechten des Volks te verzekeren.
Wij geveu dus aim iedereen te kennen, dat op den 13~en Dec. 1880 de Reg€ring is hersteld; dat de heer S. J. P. Kruger is opgetreden als Vi ce-Presi-dent en met de heren M. W. Pretoriu,s en P. J. Jou.-bert het Driemanschap zal uitmaken, dat het Be-stuur des Lands zal uitrneren. De Volksraad heeft zijne zitting hervat.
Alle ingezetenen van het land, die zich rustig hou-den en gehoorzamen a-an de wetten, zullen staan on -der wet . . .
-De Republiek is bereid, in overleg en in
overeen-stemming met de Kolonien en Staten Yan
Zuid-Afri-ka op een Confederatie in te gaan. En eindelik pu-bliceren wij aan allen en een ieder, dat van heden sf het Land wordt verklaard te zijn in staat van be-leg en onder de bepalingen Yan de oorlogswet."
S. J.P. Kruger, Vice-President; M.
W
.
Pretorius,P. J. Joubert, Driemanschap.
Nadat alles gereel was is die Regering verplaas naar Heidelberg om 'n vaste punt in l)esit te he.
Daar is op Dingaansdag die Vierkleur gehijs en die Republiek afgekondig.
In beginsel was die Renubliek dan eindelik wee?-herstel, maar-die land moes nog gesuiwer word van die vijand en Engel.and moes bewoge word om die onafhankelikh.eid van die Republiek te er ken. Dit is gedaan in die korte oorlogsjaar 1880-81.
Die strijd het ontbran<l: in Potchefstroorn, dan het -die roemrijke slae van Bronkhorstspruit, La-ings Nek
en Ingogo gevolg, en_ eindelik het die onvergetelike :27ste Fehr. 1881 aangebreek, die dag ~an die
29
haftige bestonning >an .d.majuba, wat n einde ge-maak het aan die worstelstrijd van die Transvalars. Die Boere het hulle baje menselik gedra in die oor -log. Die gevangene is met onderskeiding behandel, die gewondes is met liefde verpleeg, ...-olgens die ge-tmigenis van die Engelse self.
Die strijd is met eer gevoer deur die Boere; hijr is met ere beeindig, en in 1881 is die vrede te Pret-0rfa gesluit en in 1884 is die Konvensie van Londen on- -derteken, waarin die onafhankelikheid weer rum die Transvaal teruggegee is.
Transvaal is weer geheel n-ij, die vijande is weg-gevlug. Die dierbare Vierkleur wapper weer vrolik in die heldere lug. Deur Gods hulp is die dapperheid en die volharding van die Boere mef sukses bekroon. Als 'n sterke volk, deur bloed en lijde vas aan m
e-kaar verbonde, het hulle uit die worsteling met die oormag van Albion· te voorskijn gekom .
.A.ls ons op die roomvolle tijd, die sware lijde, die herwonne vrijheid terugkijk dan skep ons weer mood
vir die toekoms en dan juig onse hart.e saam met on-se eg-afrikaanse digter Totius, wa.ar hij a.an die slot van ,,Die Besembos"
sing:-,,Laat die mense, die diere, die droogte, die viere,
Met al wat hul kwaad bet versin,
Maar skroeie, maar kappe, maar brande, maar trappe,