ARGEOLOGIE-SKOOLPROJEK 1 9 8 6
Gedurende die week van 2 4 -2 8 M aart 1 9 8 6 het'n groep skoolseuns (standerd 6 -1 0 ) van B lo e m fo n te in en die G o u d veld aan 'n argeologiese opgraw ing naby V entersburg deelgeneem. Die projek is deur die Departement Argeologie van die Nasionale M useum deur Cobus Dreyer en Karin Coetsee aangebied. Die doel w as om argeologie as vak en beroep bekend te stel en om te wys w at by die M useum agterdie skerms gebeur. Die seuns het deelgeneem aan die opgrawing en het self die grond gesif en die fondste gesorteer en verpak. Daar is veral klem gele op die belangrikheid van argeologiese terreineen die bewaring daarvan. Die seuns is in
spanne verdeel en het ook gehelp met
kampverpligtinge soos die voorbereiding van kos. Die projek w as baie geslaagd en kan moontlik in die toekoms herhaal word.
Die volgende seuns het die ekskursie m eegem aak: G regory Karp akis — R o m e o s tra a t 1 0 9 , St. Helena, W e lk o m ; H enk J o r d a a n — W o o d la n d s , Bloemfo ntein ; S te p h a n D u r a n d — Hoer Landbouskool, Kroonstad; Abri Oo sth u iz en — A n g o r a w e g 3 3 , V irginia; W illie H o w a r d — H o e w e 2 7 , B a r r y s d a le , B a in s v le i, B loem fo nte in ; A lb re c h t Repsold — W e s tp a lls tr a a t 18, U n i v e r s i t a s , B l o e m f o n t e i n ; E b e n K o t z e — C la re n s s tra a t 2 8 , B a y s w a te r, Bloemfo ntein ; G r a h a m W a l t e r — W e r d a s in g e l 3 7 , Uitsig, Bloemfo ntein; G e r h a r d Breed — P e te rs in g e l 1 1 , W a v e r l e y , B lo em fontein .
Die seuns het baie g o u agter gekom dat 'n argeologiese o p g ra w in g geen kinderspeletjies is nie. Tog b ly d it interessant in die ve rw a g tin g dat iets besonders enige o om blik kan opduik. A b r i Oosthuizen, A lb re c h t R epsold en G erhard B reed h a rd aan die werk.
A andete die h o o g te p u n t van die dag se verrigtinge. K a rin Coetsee deel kos u it aan G erhard Dreyer, G erhard Breed, G raham Walker, W illie H o w a rd (verskans), A b r i O osthuizen en H a rry Wessels.
Onder die waaksam e oog van K laas M p h a fi. sorteer G raham W alter, Eben Kotz6 en G regory K arpakis die gesifte m ateriaal.
Die s iw w e ry w as 'n sto w w e rig e en u itp u tte n d e taak. Gregory K arp a kis en Henk Jo rdaan het b e s lu it om d it s it-s it te doen.