• No results found

Die museum as opvoedkundige inrigting

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die museum as opvoedkundige inrigting"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE M USEUM

AS O PV O ED K U N D IG E INK1GT1NG

S y Edele Die A dm inistrateur van die Uran/e-Vrystaar, advokaat G. F. van L. Froneman, h e t op 13 A pril 1972 die am p telike opening van die nuw e uitstallings oor olifante waargeneem. B y die veselglasreplika van 'n volgroeide olifantbul wat d eu r personeeliede van die M useum gem aak is, verskyn van links na regs: mnr. P. van Wyk, H oofnavorsingsbeam pte van die Nasionale Parkeraad; S y E dele die A dm inistrateur; mnr. J. J. Oberholzer, direkteu r van die Museum.

Die giasvesel-olifant en ander uitstallings daarmee saam onxlok besondere goeie ko m m entaar van besoekers. Die reeks ongebore olifantjies wat in ouderdom wissel van 2 to t 22 m aande trek o o k baie aandag

(Foto: Die Volksblad)

In sy toespraak tydens die am ptelike opening van die nuwe uitstallings oor olifante het Sy E d e l e , d ie A d m i n i s t r a t e u r v a n d ie O r a n j e - V r y s t a a t , advokaat G. F. van L. Fronem an veral die opvoedkundige funksie van die Museum beklem toon en o n d er m eer ges£:

“It is an indisputable fact th at a m useum is an educational in stitu tio n . I am aware o f the fact that the N ational Museum has been paying particular a tte n tio n to educational work, in and outside the school sphere, during the past num ber o f years. Large num bers o f pupils are visiting the Museum and are being in tro d u ced to our natural heritage in the form of treasures from nature and culture.

“ Die D epartem ent van Onderw ys benoem reeds vir baie jare een verteenw oordiger in die R aad aan die Nasionale Museum. Ek is besonder dankbaar vir hierdie skakel met die Onderwys, m aar ek wil veral my dank en w aardering uitspreek vir die feit dat (deur die Museum) gedurende 1971 ook stel- le van 300 kleurskyfies oor die biologiesil- labusse vir elk van die sekondere skole in die V rystaat gemaak is.

“In verband m et die opvoedkundige dienste w at die Nasionale Museum aan skoolgroepe lewer, vem eem ek dat daar by m instens drie geleenthede vertoe to t die Provinsiale D epartem ent van Onderw ys gerig is, om , soos die geval in die Kaap is, een onderw yser voltyds na die Museum te se- k ondeer vir form ele onderrig van besoeken- de skoolgroepe. G edurende my voorganger se tyd het die destydse U itvoerende K om itee weens gebrek aan fondse en om dat die m ening gehuldig is dat die soort onderrig rue ingeruim kan w ord in al die skole se curricula rue, besluit om rue so ’n aanstelling te maak nie. Ek sal egter weer op die saak ingaan.:”

T f c a v e

Ten einde in staat te wees om beter uitvoering te kan gee aan die belangrike opvoedkundige taak van die M useum is onlangs besluit om die bestaande kunssaal te om skep to t *n lesingsaal. Die werk hieraan het reeds begin en w ord feitlik alles gedoen deur tegniese personeel van die M useum. Die saal w at van ’n skuinsvloer voor- sien word, sal na voltooiing sitplek verskaf aan 196 persone. Elke sitplek is van ’n lessenaarblad

voorsien. Lugreeung w ord geihstaileer en m o dem e projeksie-fasiliteite word ingerig.

Lesings, voordragte, demonscrasies en roiprent- en skyfievertonings sal hier aan skool- en ander besoekende groepe gelewer word.

Die lesingsaal en fasiliteite sal ook beskikbaar wees vir gebruik deur klubs en verenigings.

J Skriftelike aansoeKe om cksem plare van t

$ hierdie se$-maandelikse N uusbrief m oet j f gerig w ord aan: Die D irekteur, Nasionale ♦ * M useum, Posbus 266, Bloem fontein. £

I

t

j W ritten requests for copies o f this T ♦ bi-annual new sletter should be adressed { t to: T he D irector, N ational M useum, P.O. J | Box 266, Bloem fontein. ?

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Dans cette section nous proposons de montrer comment Véronique Tadjo construit son texte de telle façon que tout ce qui en constitue les codes herméneutique et

Die grootste bydrae van die Hollan= ders gedurende hierdie tydperk was dat hulle ge= sien is as 'n teenvoeter teen verengelsing en verder dat hul le help

[r]

As clearly seen in Figure S1b, thermal annealing of the substrates before SAM formation resulted in sharp step edges and smoother surfaces [1,2] when compared to Figure S1a

Ten behoeve van de statistische analyse is er gekeken naar de prestaties van de drie groepen – de controlekinderen, de risicokinderen zonder dyslexie en de risicokinderen met

So a very small change in the transition equation has a dramatic effect on the behaviour of the transition curve at the 2D-Onsager point.. We will come back to this point in

At this stage in development, new sites were recruited; the network bursts shortened and became more intense. Around 9 DIV, the network bursts were intense enough to be automat-

uitoefen. Korrekte en gelukkige verhoudings of aan die anderkant ook wanver- houdings het gevolglik 'n bepalende invloed op die opvoeding en sosiale ontwikkeling