• No results found

Generaal C. R. de Wet argeologies ontmoet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Generaal C. R. de Wet argeologies ontmoet"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

GENERAAL C.R. DE WET

ARGEOLOGIES ONTMOET

J.J.B . Dreyer

Die Boerekrygsman, C hristiaan Rudolph de Wet, is op 7 Oktober 1854 op die plaas Leeukop in die d istrik S m ithfield gebore, w aar sy ouers na bewering vanaf ongeveer 1851 tot 1859 vertoef het. Oor die oorspronklike geboue op die plaas, tans gelee op Sterkfontein 468 , is m in bekend en h e e lw a t bespiegeling het in die verlede plaasgevind oor onder andere die plek w a ar die huis w a arin die generaal gebore is, gestaan het. 'n M onum ent in die vorm van 'n klipsuil en bronsplaat w a t die gebeurtenis gedenk, is in 1952 opgerig en onthul. Belangstelling het onlangs weer opgevlam toe daar gepoog is om die sogenaamde geboortehuis te restoureer, maar weens 'n gebrek aan voldoende in lig tin g is die poging laat vaar.

Met die oog op die bew aring van die terrein het die Departement Argeologie van die Nasionale M u s e u m g e d u re n d e D esem ber 1 9 8 6 'n opgraw ing daar uitgevoer. Dit w as duidelik dat vier strukture van belang is, naam lik die m o n u m e n t, 'n tw e e v e rtre k -k lip g e b o u , 'n w aenhu is en 'n skaapdip. V ir die doel van hierdie artikel het eersgenoemde twee betrekking. Die m onum ent is deur mnr. J.P. Geyser van die buurpiaas Benville gebou. Hy woon reeds vanaf 1 926 in die om gew ing en w as 'n goeie bron van in lig tin g tydens die onlangse werk. M nr. Geyser is oortuig daarvan dat die m onum ent op die juiste plek w a ar genl. De W et gebore is, opgerig is. n Argeologiese toetsopgraw ing het die oorblyfsels van n struktuur, gebou van gebrande stene en klei, blootgele. Die afm etings van hierdie huis is nie bepaal nie en sou 'n meer omvattende opgraw ing verg.

Die tweevertrek-klipgebou het 'n oppervlakte van 7 m by 9 m. Die mure is van hoekige sandsteenklippe vanuit die om gew ing gebou en die oorblyfsels is tans nog ongeveer 1 m hoog. Dit w ord aan die binne- en buitekante deur grondw alle bedek. Deure is in die oostelike en noordelike mure gevind, terw yl 'n deur in die m iddelm uur netjies toegebou is. Dit w as verder duidelik dat die oostelike vertrek met die deur na

M n r. J.P. Geyser van Benville. S m ith fie ld , bou e r van die m o n u m e n t op Leeukop.

die westekant eerste gebou was. Die tweede vertrek (westelike) is later aangebou, deurdat die mure eenvoudig teen die van die eerste vasgebou is en duidelik ook met 'n ander tipe m ateriaal volgens 'n ander boustyl opgerig is.

In te re s s a n t w a s die o n td e k k in g van 'n keiklipvloer (ronde gepakte klippe) in die eerste vertrek. Die vloer van die tweede vertrek bestaan uit 'n plaveisel van groot plat sandsteenblokke. Die laste tussenin is met harde korrelrige klei, w a a r s k y n l i k ' n k a l k - e n - s a n d m e n g s e l , toegesmeer.

Dit blyk uit ou grondrekords dat die plaas Leeukop nooit aan genl. De W et se vader behoort het nie, maar wel geregistreer w as in die naam

(2)

Die oostelike deur van die tw eevertrek-klipgebou. Die keiklip v/o e r is d u id elik sigbaar.

Toegeboude deur in die m iddelm uur. Let op die ve rskil in m a te ria a l en boustyl.

van D.R. en J.G. de Wet, w a t die grond van die oorspronklike eienaar gekoop en w aarskynlik r e e d s t e e n 1 8 5 1 d a a r g e w o o n he t . Eersgenoemde het sy deel in 1854 verkoop, terw yl die ander helfte teen 1857 van die hand gesit is. Uit bogenoemde feite w il dit dus lyk asof die ouers van genl. De W et net vir 'n wyle op die plaas oorgestaan het voordat hulle teen 1859 na K a l k f o n t e i n n a b y d i e t ee n s w o o rd i g e

Reddersburg verhuis het. Om verder vas te stel w a tte r geboue teen 1854, toe die generaal gebore is, op Leeukop bestaan het, iso n m o o n tlik m e td ie kennis tot ons beskikking.

Die ontm oeting met genl. De W et deur middel van die argeo logie w a s egter aangenaam en

opwindend. fTiTTil

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

In the context of the proposed solution pipeline, the methods put forward in heart segmentation, vessel extraction and center line points generation produce results which are

The advantage of this approach is that determining the location of each vertex after bending becomes less of a problem, as the first algorithm fails for vertices that have a

Tot slot geeft 17.5% aan dat hun beide ouders geen profiel hebben of dat er een andere reden is waarom ze niet online bevriend zijn. Zijn er regels of afspraken met je ouders over

Schraalgrasland (verschralingsbeheer) met solitaire bomen op oorspronkelijk maaiveld - sortiment ntb met Staatsbosbeheer. Picknickplek, locatie gebiedsicoon (ontmoetingspunt) en

Toe dit in Augustus 1877 blyk dat daar 'n groot tekort op die Patriot is en die voorsitter, ds Du Toit, moedeloos wou word, het Hoogenhout die G.R.A. moed ingepraat, want van

vaarden de niet-onderteekende facturen bij den inkoop, omdat hij de inkoopprijzen kan beoordeelen en bij de verrichte betaling de kwitanties, voorzien van niet

Wanneer u kiest voor minderwerk, kunt u geen aanspraak maken op het eerder opleveren van uw woning dan de geprognosticeerde oplevering... Hierbij dient u bij het (laten) uitvoeren

te voren te verwittigen van het vertrek hunner Zonen of Pupillen, zullende anders de ingetredene drie maanden in rekening gebragt worden. Voor het onderwijs in het Teekencn,