• No results found

Karooveld-ekspidisie

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Karooveld-ekspidisie"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

KAOKOVELD -EKSPED/S/E

'n Himba-meisie in haar puberteitsjare met 'n pop in tradisionele drag gekleed op haar rug. Wanneer sy trou, ontvang sy van haar moeder die abba-karos (soos op die foto bo regs), wat sy vir haar hele baarkragtige lewe dra. Die Himba glo dat die moeder sterf indien so ’n abba-karos uit besit van die dogterraak.

Tabak is vandag nog 'n belangrike ruQmiddel in die Kaokoveld. Om hierdie rede het mnr. P. van Niekerk (regs) namens die United Ta-bakmaatskappy Bpk. voor die vertrek van Basjan van Niekerk (links),'n hoeveelheid tabak vir hierdie doel geskenk.

yJS deel van ’n navorsingsprojek oor die religieuse lewe van die

SA Himba van die Kaokoveld het die etnoloog van die Museum, mnr. Basjan van Niekerk, onlangs ’n twee maande-lange ekspedisie na daardie geweste ondemeem. Benewens sy navorsing is ook materiele kultuurgyedere van die inheemse volkere versamel en bandopnames gemaak van musiek wat met tradisionele instrumente gespeel word. By ’n nuwe uitstalling van sodanige instrumente in die Museum sal die besoeker deur ’n knoppie te druk kan hoor hoe die instrumente wat hy voor horn sien klank voortbring.

S! iirr-JOK TABAK

/.inks bo:

’n Himba-man blaas op sy “beeshoring”, wat uit 'n stuk gemsbokhoring m et 'n ka- mer van byewas bestaan. Deur op verskillen- de toonhoogtes en ritmes te blaas skei hy osse. koeie en kalwers van mekaar.

Middel:n Himba-vrou speel op haar musiekboog. Haar mond dien as resonanskas en m et die stok in die regterhand word daar gevryf oor kcnies wat in die boog gesny is.

Regs bo:'n Ngawbe-man van die Kaokoveld met 'n musiekboog waarin 'n halwe kalbas wat hy teen die liggaam vasdruk as resonanskamer gebruik word. Met die vingers van dielinkerhand druk hy op die snaar terwyl daar m et die dun stokkie in sy regterhand op die snaar getik word. Gedurende hierdie proses word die kalbas na en van die bors beweeg en ook liggies teen die krale om die nek gestamp om klankvariasies teweeg te bring.

HET (J GEWEET?

Die Nasionale Museum is een van die Verklaar- de Kulturele Inrigtings wat ressorteer onder die Departement van Nasionale Opvoeding. Die Museum is nie ’n Provinsiale instelling nie en ontvang ook geen finansiele steun van die Bloemfonteinse Stadsraad nie.

Die volgende Inrigtings is almal Verklaarde Kulturele Inrigtings.

1. Transvaal Museum, Pretoria

2. Nasionale Kultuurhistoriese Museum, Pretoria (asook die Krugerhuis, Voor- trekkermonumentmuseum en die Pio- nierswoning te Silverton)

3. Engelenburg Kunsversameling, Pretoria 4. Staatsbiblioteek, Pretoria

5. Nasionale Dieretuin, Pretoria (asook slangpark en akwarium)

6. S.A. Nasionale Museum vir Krygsgeskie- denis, J ohannesburg

7. Natal Museum, Pietermaritzburg 8. Voortrekkermuseum, Pietermaritzburg 9. Nasionale Museum, Bloemfontein 10. Oorlogsmuseum, Bloemfontein

11. William Humphreys Kunsgalery, Kimber­ ley

12. Biblioteek vir Blindes, Grahamstad 13. S A . Biblioteek, Kaapstad 14. S.A. Museum, Kaapstad

15. S.A. Kultuurhistoriese Museum, Kaap­ stad (asook die Koopmans de Wet-Huis

en Groot Constantia)

16. S.A. Nasionale Kunsmuseum, Kaapstad 17. Michaelis-versameling, Kaapstad 18. William Fehr-versameling, Kaapstad (as­

ook Rust en Vreugd)

19. Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin (en alle streekstakke van die Botaniese Tuine)

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Several species have been associated with black foot disease and its resulting decline of grapevines including nine species of Dactylonectria, five species of Ilyonectria, two

Verwacht werd dat hogere scores op AC, CO en SR schalen van de MPQ-BF-NL gerelateerd waren aan een hogere score op de MPS, hogere score op de cancellation taak en een hogere mate

However it was possible to use a keytab file, converted to the Shishi format using keytab2shishi utility, to retrieve a service ticket which implies that once GSSAPI support

In view of this, and the fact that HIV/aids presents enormous challenges to schools in governing schools effectively to provide quality education to all learners, the need for

Voor we de stelling van Roth defini¨eren, volgt het Triangle removal lemma, dat iets zegt over het minimale aantal driehoeken dat een graaf bevat.. We noemen een graaf driehoekloos,

The contents of this thesis are divided into four parts: §1 explicates how the holist-individualist debate runs ajar, that is, how a dichotomous way of thinking leads

Although the parameterization of the lift force on a sphere as function of the Reynolds number is completely different in solid body rotation from that in a linear shear flow,

In addition, my belief that the PicTopics can be used as a way to encourage a creative approach to teaching and learning, and that they can play a transformational role,