• No results found

Die stand van stedelike en streekgeskiedenis in die RSA.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die stand van stedelike en streekgeskiedenis in die RSA."

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE STAND VAN STEDELIKE EN STREEKGESKIEDENIS

IN DIE RSA

P.H.R. Snyman

Raad lIir Geeltelwetenlkaplike Nallorling

Uit 'n onlangse bestekopname yir gebruik deur die DissiplinegerigteHoofkomitee vir Geskiedenis, Regte en Staatswetenskappe van die RGN kan 'n goeie beeld. van die huidige staQd van stedelike en streekgeskiedenis gekry word.

Die bestekopname is gedoen aan die hand van die lyste

van aansoeke wat vir die jare 1982/83 tot 1984/85 deur D. STEDEUKEOFPLAASLIKEGESKIEDENISWAARIN bogenoemde hoofkomitee vir beurse en toekennings oor. SLEGS OP SEKERE ASPEKTE GEFOKUS WORD: weeg is, I asook 'n rekenaardrukstuk van navorsingsprojekte 1. CARRUrnERS, E.J. en F. SWINGLER. The history of electricity supply to wat sedert 1981 in die databank van die Insituut vir Navor. Cllpe Town, 1905-1944 (UNISA).

singsontwikkeling van die RGN opgeneem is.2 2. G~OENEWALD, A.C. DIe sosilZie lewensomstllndighede in Bloemfon-U

.

6 .d

.fi

b

..

k

.

d

.

ak

teln, 1896 tot 1899 (UOVS).

~t 29 .I. entl Iseer are n~vorsl~gsp~oJe te ~n Ie v 3. HERBERT, G. The Welsh community in Cllpe Town, 1882-1918 (UK). gesklederus IS of word 38 proJekte In dIe afdeltng streek- 4. KOCH, E.E.M. Doornfontein IInd its Ajriclln working cillss, 1914-1935 en stedelike geskiedenis onderneem. Dit plaas die afdeling (T.1W).

derde op 'n ranglys van 24 met 11,6 persent na politieke 5. RASH, A.i. The growth IInd contro" of BtlZC4 urblln IInd peri-urblln geskiedenis (49 projekte) en militere geskiedenis (40 projek- settlements -the ,Durblln IIrell.llft~r 1918 (~atal). .

) 2 D .. d .. d d d 6. SCHEFFLER, H.M. n KultuurhlStonese oorslg vlln MosselblZlZI en te -saam 27, persent. It IS us Inslggewen at ste e- omgewing (US).

like en streekgeskiedenis, 'n relatief jong takdissipline, reeds 7. THERON, B.M. A socilZi history of Pretorill during the first phllse of meet aandag van navorsers geniet as onder meet biografiese the Anglo-Boer Wllr, October 1899 -June 1900 (UNISA). studies, verhoudingstudies, konstitusionelegeskiedenis en

sosio-ekonomiese geskiedenis. E. STREEKGESKIEDENIS W AARIN SLEGS OP SEKERE 'n Ontleding en beskrywing van die 38 projekte wat in ASPEKTE GEFOKUS WORD:

stedelike en streekgeskiedenis onderneem word, werp meet 1. ANDERSSON E.D. A history of the Xhosll of the Northern Cllpe circll lig op hoe dit tans met die deeldissipline gesteld is: 1800-1879 (uK).

2. DE BEER, S. Die Britse setllZlZrs in die distrik Albllny, 1820-1826 (US). 3. JOUBERT, H.S. Vroee vestiging in die Frllnschhoekvllilei, 1688-1730

(US).

4. KRAUSE, A.E. Die Lichtenburgse delwery, 1926-1945, 'n sosio-ekono-miese geskiedenis (UP).

5. LoMBAARD, D. The imPllCt of commercilZi ClZPitlZlism in the BlZrkly Ellst region (UK).

6. NATTRESS, G. Rooiberg 1906-1945 -II history of II Trllnsvl1l1i tin-mining community (UNISA).

7. RICHARD, M. Blllnke vestiging in die Zuurveld (US).

8. VAUGHAN, A.M. An economic history of the Msingll district (Natal). 9. VISAGIE,J.C. enJ.S. BERGH. KlZIZrtbeeldvlln die KlZIZpse 06sgrens,

1780-1980 (US).

10. WRIGHT, J.B. AfiiClZn communities in the Thukelll -Mzinkhulu region, circll 1750-1850 (UW).

F. STEDELIKE EN STREEKONTWIKKELING:

1. CORNWElL, R.J. Southern AfiiCIl -the historiclli bllCkground to regionlli development (Afrika-InstitUut).

2. NORTH-COOMBES, M.D. Rurlli-urblln development In Nlltlli (Natal).

G. STEDELIKE BESTUUR EN ADMINISTRASIE:

1. BEKKER, S.B. A compllrlltive IInlliysis of the government IInd IZdmini-strlltion of the IIlfllirs ofBtlZCk residents in the urblln IIrellS of the RSA: community councilllnd IZdministrlltion bollrds (Rhodes).

Van bogenoemde 38 projekte dek agtien at die fasette van die betrokke dorp, stad of streek (kategoriee 1-3). Ten opsigte van die sewentien projekte waarin slegs op sekere aspekte van stedelike en streekgeskiedenis gekonsentreer

ONnEDING EN BESKRYWING VANNA VORSING IN

STEDELIKE EN STREEKGESKIEDENIS3:

A.

ALGEMENE STEDEUKE OF PLAASUKE GESKIEDE-NIS

W A T DIE DORP OF ST AD IN DIE BREE DEK:

1. ApPEL, A. 'n Geskiedenis van Bethelsdorp (UPE).

2. MARE, D.B. Die geskiedenis van Christiana tot 1902 (PUvCHO). 3. MINNAAR. A. DE V. A local history of Empangeni (RGN). 4. OBERHOLSTER, A.G. en).W.N. TEMPELHoFF. GeskiedefJis van

Male-lane en Hectorspruit (RGN).

5. UNIVERSITY OF CAPE TOWN. DEI'f OF HIS)'ORY. Studies in the history of Cape Town (UK).

6. SNYMAN, P.H.R. Postmasburg -die eerste honderdjaar(UNISA). 7. SOUrnEY, N.D. An era of transition -a history ofGrahamstown,

1902-1918 (Rhodes).

8. VAN DER MERWE. G. Die geskiedenis van Carletonville (PUvCHO). 9. V AN ZYL, M.D.S. Die geskiedenis van Adelatae (UNISA). 10. WARREN, D.P. The history of Camps Bay, 1900-1950 (UK). 11. WEWNGTON, N.M. History ofZwartkop location, 1847-1910 (Natal).

B. ALGEMENE

STREEKGESKIEDENIS

WAT

DIE

STREEK IN DIE BREE DEK:

1. CARRU1HERS, E.). The history of the Kntger National Park, 1875-1925 (UK).

2. Du PLEsSIS, D.). Die geskiedenis van die distn"k Dordrecht -die eerste 25 jllllr (US).

3. HAASBROEK, D.).P. A history of Zulu land (Zoeloeland).

4. lYE, ).G.A. The norlhem districts of Natal dunng the Hertzog era. ..(Rhodes).

5. OBERHOLSTER, A.G. Streekgeskiedenis van die Drakensteinvallei, 1687-1987 (RGN).

6. SLEIGH, D. Die buiteposte van die V. O. C. onder KIlIIPse bestuur, 1652-1795 (US).

C.

KOPPELING PLAASLIK-STREEKGESKIEDENIS:

.1.

HOFMEYR,

G.S. King William's Town se rol in die geskiedenis van

Brits-Kaffraria. 1847-1866

(US).

1. Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, Pretoria, Dissiplinegerigte Hoofkomitee vir Geskiedenis, Regte en Staatswetenskappe, A 15/2/4 bylae lA: aansoeke om beurse en toekennings 1982/83 -1984/85. 2. Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, Pretoria, lnstituut vir

Navorsingsontwikkeling: rekenaardrukstuk van navorsingsprojekte wat seden 1981 in die databank opgeneem is.

3. Dieouteurs soos aangedui is eintlik projekleiers en nie noodwendig die skrywers van die betrokke verslae rue. Die aanvangs- en / of afuande-lingsjaar van elke projek word nie aangedui nie omdat dit nie in aile gevalle bekend is nie.

(2)

tydperk. Hoofstuk VII, "'Irene-Doringkloof en sy mense", fokus voorts rue net op verdere lewensketse en bydraes van aDder vooraanstaande inwoners soosJ.A. van del Byl en E.G. en Mabel Jansen Die, maar sny oak by die dorpsontwikkeling aan. Irene bet sedert sy stigting in 1902 die tuiste van verskeie bekende instansies geword; ontwikkeling was egter stadig totdat Doringkloof in 1970 geproklameer is en die gemeentegeskiedenis oak 'naanvang Deem.

Die laaste twee hoofstukke word aan die Ned. Geref. gemeente Doorn-kloof gewy: afstigting (1973), kerklike organisasie en groei, die leraars en kerklike eiendom word behandel. Die voornemende eienaarbouer kan gerus by hierdie kerkraad kers opsteek: deur die bouwerk aan die kerkkompleks self te onderneem, is R75 000 bespaar! Laastens word gemeentebedrywig-hede soos evangelisasie, sending, vroueaksie en jeugwerk onder die loep geneem.

'n Betreklik volledige bronnelys verskyn agter in die werk en 'n bruikbare register van persoonsname fond 'n flSies aantreklike publikasie af. Onge-lukkig word geeD voernote gebruik Die en bronneverwysings in die teks is oak skraps, wat die leser soms laat wonder waar die inligting bekom is. Die tipografie is goed -slegs enkele taalfoute en verskrywings kom voor, onder meet Pleistocene (p. 6), Ketsjwayo (p. 36) en daart (p. 166). Hoewel die skrywer soms te gedetailleerde beskrywings gebruik (waardeur die verband met Doomkloofwereld vervaag) en ten opsigte van die chrono-logie rondspring, kan die hele gemeenskap van Doringkloof en Irene trots wees op dr. Kotze se pennevrug. Verder sa! navorsers oar die gebied die werk beswaarlik kan ignoreer. '

word, is dit veral gemeenskappe (4), sosio-ekonomiese

geskiedenis (3), sosiale geskiedenis alleen (2), ekonomiese

geskiedenis alleen (2), demografiese tendense (2), plaaslike

dienste, bestuur en groei (2), geografie (1) en

kultuur-geskiedenis (1) wat onder die soeklig kom (kategoriee 4-5).

, n Leemte bestaan beslis tenopsigte van agrariese (landbou-)

geskiedenis, sekere aspekte van plaaslike en

streekadmini-strasie en kommunikasie. Wat betref metodologiese en

teoretiese fasette van stedelike en streekgeskiedenis, bestaan

ook geeD studie Die. Die drie projekte in stedelike en

streek-ontwikkeling, bestuur en administrasie, wat op 'n wyer,

provinsiale en nasionale vlak onderneem word, is ingesluit

omdat dit vir stedelike en streekhistoriese navorsing van

groot waarde is.

'n Gebiedsindeling van die 38 projekte bring die

volgen-de aan die lig: Kaapprovinsie (19), Transvaal (8), Natal (8),

Vrystaat (1) en RSA (2).

Samevattend blyk dit dus dat stedelike en

streekgeskiede-Gis as sodanig Die meet 'n vetwaarloosde terrein is Die. Dit

geld egter slegs ten opsigte van sekere aspekte en veral sekere

gebiede. So word byvoorbeeld in dertien van die 28 streke

-volgens

die Mdeling Streekgeskiedenis se

streekinde-ling -geeD

studie onderneem nie.4 II

Road lIir Geesleswelenskaplike Nl1l1orsingP.H.R. SNYMAN

4. Die 38 projekte wat bier ter sprake is, is slegs navorsing wat uit die verrnelde bronne geidentiflseer is en nie aile stedelike en streek-histo-riese navorsing wat in die RSA ondemeem word nie. By die Afdeling Streekgeskiedenis word byvoorbeeld streekstUdies oor die Noordoos-Vrystaat, Noordwes- Transvaal, Zoeloeland en Noord-Kaapland gedoen.

BOEKBESPREKINGS

BOOK REVIEWS

C. SAUNDERS, H. PHIWPS, E. VAN HEYNINGEN and V, BicKFORD-SMlrn (Eds.) Studies in the history ofCllpe Town. Vol 5 (ISBN 07992 0568 0). History Depattment, in association with the Centre for African Studies, Universiry of Cape Town, 19"84.

The papers included in this collection were delivered at the fourth workshop on the history of greater Cape Town, held at the University of Cape Town on 3 and 4 June 1983.

Dealing with diverse topics they are nevertheless in the realm of urban history. The first two concern Islam: Robert Shell investigates the rt;asons for conversion to Islam during the period 1808-1915. He makes use of the censuses of 1841, 1854, 1865, 1875, 1891 and 1904 and analyses the remarks and contemporary observations of travellers, missionaries, administrators and patticipanrs to show the nature of the growth and the geographical distribution of Islam. He makes the point that it was an urban religion and comprehensively discusses how conversion to Islam took place mention-ing slavery, adoption, education, marriage and the last rites which makes for an interesting an perceptive insight into why the number of Islamic conversions was so high. He concludes that Islam filled the social and legal gap which slavery at the Cape at first consigned slaves to and where the Christian rites of baptism, marriage and internment were denied them. There is an extensive bibliography and source list and Shell seems to have made comprehensive use of existing records from the period.

Achmat Davids briefly traces the history of the smallpox outbreaks of nineteenth century Cape Town and analyses the Cape Muslims' reactions to them which were based on the fact that they were not prepared to give up the privilege of freedom of religion without a struggle. It was only during the 1882 epidemic, by which time they had a fair degree of political strength and the ability to articulate their grievances, that their protest against the health policy of the Cape Town municipaliry became militant. Davids traces this militancy through their rejection of vaccination, hospitalisation, and quarantine, and sers out the religious reasons for their opposition. He also discusses spiritual medicinal prescriptions and details the municipality's attemprs to control the cemetaries and hence their burial practices. He concludes that though the "Malay Revolt" against the early nineteenth century smallpox epidemics was purely a religious revolt, it nevertheless focussed attention on the Muslims' political and social disadvantages in the society of Cape Town. Davids illustrates his points with quotes from newspapers and magazines of the period especially The LlJntem and has produced an interesting and fairly detailed article from the point of view of the Malays while at the same time being sympathetic and understanding of their plight.

In the third paper Elizabeth van Heyningen presents a different aspect of Cape Town health matters. She concentrates on venereal diseases and the measures taken from 1868-1902 to control prostitution. The first part deals largely with the Contagious Diseases Act of 1868, the support for, opposition against and effects of this act. She also goes on to discuss the changing composition of the prostitutes as the century progresses and traces the influence of the Hugenot Seminary at Wellington, the Vrouesending-bond and the Women's Christian Temperance Union (WCTU) on the rescue work of prostitutes. This study also sheds light on the life of the labouring classes and opens up the usually hidden aspect of prostitution in society. She also reveals the role played by the reform movement and C.S. KOTZE, DoornkJoofwereld. ..Ned. Geref. Kerk: Doornkloof,

1983. 215 pp. Gei:llustreerd. R12,00.

Wanneer die streekhistorikus 'n nuwe stUdie aanpak, gebeur dit dikwels dat die enigste bestaande sekondere bran oar 'n gemeenskap 'n geleent-heidspublikasie van die kerk is. Dit kan clan gewoonlik met vtUg gebtUik word. Met die eerste oogopslag mag dit miskien Irk of hierdie werk eksklusief vir die Ned. Geref. gemeente van Doornkloof bedoel is, maar dit is stellig veel meer. Behalwe die gemeentegeskiedenis is dit veral die interessante en unieke voorgeskiedenisvan die gebied war behandel word en eweneens vir navorsers van waarde sal wees.

Die gebied war in DoornkJoofwereld beskryf word, is die produk van 'n bevolkingsontploffing en snelle stedelike groei in die Verwoerdburg-gebied suid van Pretoria; tog is dit ook 'n amperse konttasterende wereld: een gedeelte die moderne dorp Doringkloof en die ander die byna eeu-Que, geskiedkundige Irene, war albei die afgelope dekade uit bulle Date gebars her.

Die hoek val in nege hoofstUkke uiteen en die auteur begin met 'n insig-gewende topografiese oorsig in hoofstuk I. Daarna volg die geskiedenis voor Blanke-besetting in hoofstuk II waarin die wel en wee van die Nie-Blanke volke onder die soeklig kom en war met die vestiging van die eerste Blanke pioniers eindig. Deur egter te swaar te steun op die werk van Peter Becker oor Mzilikazi, begaan dr. Kotze die four deur te beweer dat Andries Waterhoer die Batlokwa in 1823 by Dithakong verslaan her (p.9). Intensiewe navorsing deur onder andere M. How en E. Smith her aangetoon dat dit inderwaarheid die Phuting, Hlakwane en Fokeng was war bulle rieme teen die Griekwas styfgeloop her. Oak die stelling dat duisende Griekwas van Barend Barends in 1831 deur Mzilikazi se krygers gedood is (p. 12), is foutief -dit was volgens Kent Rasmussen nie eers 1 000 Die.

Die Erasmus-familie, wie se naam vandag DOg in verskeie plekname in en om Pretoria voortleef, was ware pioniers in die oopstelling van Doorn-kIoof. Die loop bane van D.E. en D.].E. Erasmus en die betrokkenheid van hierdie familie op bykans elke lewensterrein oor 'n tydperk van ongeveer 70 jaar word clan verder in hoofstuk III verhaal. Die auteur verwar egter vir sir Harty Smith met kapt. T.C. Smith (p. 25).

In hoofstukke IV en VI word rwee merkwaardige en charismatiese persone war deeglik bulle stempel op Doornkloof afgedtUk het, op lewendige wyse uitgebeeld: die een 'n sakeman en nyweraar, die persoonlike vriend van Paul Kruger, Alois Hugo Nellmapius, en die ander 'n staats- en krygsman, ]an Christiaan Smuts. Die rwee hoofstukke word verbind deur hoofstuk V oor die Irene-konsentrasiekamp -'n aangrypende relaas oor 'n sombere

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Informatie over autochtoon plantsoen kan bekomen worden bij het Regionaal Landschap Vlaamse Ardennen (Anne

teenkanting uitgelok. ·n .Algemene gevoel dat politiek, kerkisme e_n nepotisme te •n groat rol speel, het bestaan en die georganiseerde professie het al sterker

[r]

Brown (1997) additionally presents relationships between the market value of the firm, the absolute value of earnings forecast, analyst following and the accuracy level of

die aard en gehalte van die argumente en van praktiese kursusse om voorafgaande te bereik; die hoeveelheid verenigings wat met liggaamlike Opvoedkunde verband

De toetsing vindt anderzijds plaats op procesniveau: dus op het niveau van de wijze van onderwijs en instructie in termen van didactiek, organisatie van verkeerseducatie in de

optrede van Jesus kom an aspek van sy karakter na vore wat soms oor die hoof gesien word, naamlik sy onverdraagsaamheid teenoor skenders van God se

Co/Fe (mmol/mol) elemental ratio versus Ni/Fe (mmol/mol) elemental ratio of carp, bass and catfish otoliths from the project area (codes for lakes and fish species as in Table