MAATSKAPLIKE 'VERKERS SE ASSESSERING VAN SEKSUEEL GEMOLESTEERDE KlNDERS IN HUL MIDDELKlNDERJARE
Elizabeth Jacoba van Zyl (nee Hanckom) (Lizette)
Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van Magister in Maatskaplike Werk
aan die
Universiteit van Stellenbosch
Studieleier: Prof S. Green
VERKLARING
Ek, die ondergetekende, verklaar hiennee dat die werk in hierdie tesis vervat, my eie oorspronklike werk is en dat ek dit nog nie vantevore in die geheel of gedeeltelikby
enige ander universiteit ter verkryging van 'n graad voorgele het nie.
Handtekening:
Datum:
·d·t!·~.1.···
..
OPSOMMING
Die doel van hierdie navorsing is om riglyne en tegnieke voor te stel waarvolgens maatskaplike werkers werksaam by gesinsorgorganisasies gemolesteerde kinders in hulle middelkinderjare kan assesseer en intervensie kan beplan. Om daarin te slaag, is 'n literatuurstudie ondemeem ten opsigte van aile aspekte van seksuele molestering wat in ag geneem moet word in die hantering van gemolesteerde kinders. Die fases en prosesse van assessering word bespreek en tegnieke word voorgestel waarvolgens die assessering gedoen kan word. Daarna is die empiriese ondersoek onderneem deur middel van 'n verkennende en beskrywende studie. Posvraelyste, bestaande uit kwantitatiewe sowel as kwalitatiewe vrae, is benut vir data-insameling.
Die navorsing het getoon dat maatskaplike werkers hulleself nie bekwaam ag in die hantering van seksueel gemolesteerde kinders nie. Hulle kennis en vaardighede ten opsigte van die area van dienslewering kom swak voor. Die respondente was dit eens dat 'n tekort aan hulpbronne verwysing van die gevalle bemoeilik, wat meebring dat maatskaplike werkers die gevalle self moet hanteer. Dit is duidelik dat kennis ten opsigte van die hantering van gemolesteerde kinders meestal deur middel van praktykervaring verkry word. Assessering word dikwels sonder die nodige teoretiese agtergrond uitgevoer wat meebring dat bevindinge en optrede nie altyd wetenskaplik verklaarbaar is nie en daartoe lei dat daar 'n tekort aan professionele optrede is.
Die navorsmg toon voorts dat maatskaplike werkers se opleiding en optrede ten opsigte van die assessering van seksuee1 gemolesteerde kinders vir statutere optrede ingevolge die Wet op Kindersorg (Wet 74 van 1983 soos gewysig) sowel as die Wet op Seksuele Misdrywe (Wet 23 van 1957) veral tekort skiet. Geen duidelike riglyne en beleid word in die verband deur gesinsorgorganisasies neergele nie.
Na aanleiding van die bevindinge word die gevolgtrekking gemaak dat maatskaplike werkers, ten spyte daarvan dat hulle 'n statutere verpligting teenoor die seksueel gemolesteerde kind het, nie oor die nodige bevoegdheid beskik om die taak uit te voer nie. Maatskaplike werkers toon ' n groot leerbehoefte in die verband, aangesien gesinsorgorganisasies en opleidingsinstellings hulle tans nie genoegsaam toerus nie.
Aanbevelings ten opsigte van die assessering van seksueel gemolesteerde kinders word aan opleidingsinstansies, gesinsorgorganisasies en maatskaplike werkers gemaak. Moontlikhede vir verdere navorsing word ook aangedui.
SUMMARY
The purpose of the research for this assignment was to establish and provide guidelines as well as techniques according to which social workers, who are involved in family welfare organisations, will be able not only to assess molested children in their middle childhood, but also to plan and introduce the required intervention. To achieve the aforementioned, use was made of a literature survey in terms of which all aspects of sexual molestation that need to be considered whilst handling molested children as well as the phases and processes of assessing such molestations, are discussed. Techniques are also proposed according to which such assessments could be performed. Following this study the empirical research was utilised by means of exploratory and descriptive studies. To obtain the required information, data was collected by means of a postal (mail) questionnaire containing quantitative as well as qualitative questions.
This research has shown that social workers do not regard themselves as adequately equipped in handling cases involving sexually molested children. Their (social workers) knowledge and skills in terms of the areas relating to service delivery came across as being poor. The respondents agreed that the shortage of resources restricted the referral of these cases. This results in social workers having to treat such cases themselves. It is apparent that knowledge regarding the handling of molested children is mostly gained by practical experience. Assessments are often carried out without the required theoretical background. This contributes to findings and actions taken not always being scientifically substantiated, resulting in a lack of professional conduct.
The study also shows that the training and conduct of social workers, especially as it relates to the assessing of sexually molested children which could lead to statutory action in terms of the Children's Status Act 82 of 1987 (as amended) as well as the Sexual Offences Act 23 of 1957, are lacking. No clear guidelines and policy are stipulated in this instance by the family welfare organisations.
Based on the findings of this research the deduction is made that social workers, despite the statutory obligation they have towards a sexually molested child, do not possess the necessary skills or are not equipped with the competence required to execute the task on hand. In this regard social workers have a significant need to learn and be given the required competence, as organisations and tertiary institutions currently do not equip them adequately or effectively.
Recommendations relative to the assessment of sexually molested children have been made to tertiary institutions, organisations and social workers. Opportunities for further research are also indicated.
ERKENNINGS
Ek wil graag my dank en waardering teenoor die volgende persone en instansies, aan wie ek die voltooiing van hierdie navorsing te danke het, betuig:
• Aile eer aan my Skepper en Hemelse Vader.
• My studieleiers, mev. A McCarthy en prof. S Green.
• My kinders, vir hulle liefde, onderskraging en aanmoediging asook die ruimte wat geskep is waarbinne ek kon studeer.
• Phillip Cilliers, vir die buitengewone geduld waarmee hy my gehelp het met die opstel van die figure in die empiriese studie.
• Martin van Zyl, vir sy ondersteuning met die rekenaarprogramme. • My kollegas, vir volgehoue belangstelling en ondersteuning. • Hans Gerhard, vir die hulp ten opsigte van die Engelse vertaling.
INHOUDSOPGAWE
HOOFSTUKI
INLEIDING
Bladsy
1.1 MOTIVERING VIR DIE STUDIE 1
1.2 PERSPEKTIEWE TEN OPSIGTE VAN MOLESTERING 8
1.2.1 Individuele psigologiese perspe1.-tief 8
1.2.2 Sosiale leerperspektief 9
1.2.3 Intrapsigiese perspektief 9
1.2.4 Gesinstelselperspektief 9
1.2.5 Sosiale kulturele perspektief 9
1.2.6 Ekologiese perspektief 10
1.3 BEGRIPSOMSKRYWING 11
1.4 DOELSTELLINGS EN DOELWITTE VAN DIE NAVORSING 13
1.5 NAVORSINGSMETODOLOGIE 14
1.5.1 Literatuurshldie 14
1.5.2 Metodologie 15
1.5.2.1 Afbakening van die navorsing 15
1.5.2.2 Die ondersoekgroep 16
1.6 DATAVERWERKINGSPROSEDURE 16
1.7 BEPERKINGE VAN DIE NAVORSING 18
HOOFSTUK2
SEKSUELE MOLESTERING VAN KINDERS TUSSEN OUDERDOMME VYF EN DERTIEN JAAR
2.1 INLEIDING 20
2.2 ONTWIKKELINGSTAKE IN DIE MIDDELKINDERJARE 21
2.2.1 Seksualiteit 22
2.2.2 Seksuele spel en nuuskierigheid 23
2.2.3 Selfbeeld, selfagting en gevoel van solidariteit 24
2.2.4 Morele ontwikkeling 25
2.3
FAKTOREBYDRAE~'DTOT SEKSUELE MOLESTERING 272.3.1 Geslag 27 2.3.2 Ouderdom 28 2.3.3 Sosiale klas 29 2.3.4 Sosiale isolasie 29 2.3.5 Gesinsverhoudings 30 2.3.6 Stiefouer- en pleegouergesinne 31 2.3.7 Kulturele faktore 31
2.3.8 Alkohol en ander afhanklikheidsmiddels 07.J_
2.3.9 Geestesgesondheid 32
2.4 PROSESSE IN SEKSUELE MOLESTERINGSVERHOUDINGS 32
2.4.1 Viktimiseringsproses 33
11
2.4.1.1 Seksualisering van die verhouding
2.4.1.2 Handhawing van die' kind se samewerking 2.4.1.3 Regverdiging van die molestering
33 34 34 2.4.2 Akkomodasie sindroom vir seksuele molestering van kinders 35
2.4.3 Fases van molestering 36
2.4.3.1 Motivering van die molesteerder 36
2.4.3.3 Afbreek van eksteme struikelblokke 2.4.3.4 Verlies van die kind se weerstand
111
37 37
2.5 REAKSIES OP SEKSUELE MOLESTERING 37
2.5.1 Korttermynreaksie 38 2.5.1.1 Emosionele reaksies 39 2.5.1.2 Gedragsreaksies 41 2.5.1.3 Somatiese reaksies 42 2.5.2 Trauma-veroorsakende faktore 43 2.5.2.1 Traumatiese seksualisering 43 2.5.2.2 Verraad 43 2.5.2.3 Magteloosheid 43 2.5.2.4 Stigmatisering 44
2.6 VERANDERLlKESWAT KORTERMYN- EN LANGTERMYN- 44
GEVOLGE VAN SEKSUELE MOLESTERING BEINVLOED
2.6.1 Ouderdom van die kind 44
2.6.2 Geslag van die kind 45
2.6.3 Die verhouding tussen die oortreder en die gemolesteerde kind 45 2.6.4 Die graad van geweld of dreigemente van geweld 46
en emstigheidsgraad van molestering
2.6.5 Die dum van die molestering 46
2.6.6 Die ouderdomsverskil tussen die oortreder en die slagoffer 47
2.6.7 . Die graad van geheimhouding 47
2.6.8 Die rnanier waarop ander volwassenes as die oortreder op die 47 molestering reageer 2.7 DIE OORTREDER 48 2.7.1 Seksuele rnolesteerder 49 2.7.1.1 Gefikseerde molesteerder 50 2.7.1.2 Regresserende molesteerder 50 2.7.1.3 Magsmolesteerder 51 2.7.1.4 Pedofiel 51 2.7.1.5 Verkragter 52