• No results found

Die gronddam op Florisbad groter en dieper gemaak

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die gronddam op Florisbad groter en dieper gemaak"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

verkies die "stille -m e to d e " bloot net om dat daar 'n m oontlikheid is om nie gebyt te w o rd nie. Gelukkig is die kewers altyd op soek na beter weivelde en 'n stille duur selde meer as 10 minute. Ek w ens dikw els dat my hare Sim pson- lengte w as sodat ek met pyp en al kon opstaanen dit w a t nie in my broekspyp hoort nie, uitskud w anneer dit nodig is.

In pyp J5 het 'n ystervark beslu ito m hom self tuis te maak. G ew oonlik is hy nie tuis as ek die pyp besoek nie en die paar maal w a t hy wel daar was, het ek, sonder dat hy eers wakker w ord, die swaelnes besoek en die nodige aantekeninge gemaak. Een oggend vroeg, net na sonop, het ons gelyk by J5 aangekom. E intlik w as ek 'n rapsie voor hom daar, w a n t ek w as al vo llyf in die pyp toe ta ewe rustig van die ander kant af inkom. Ek le doodstil soos dit enige onderdanige indringer betaam, maar m iskien was dit die fout, w a n t hy gewaar my eers toe hy twee meter van my af is. 'n Ystervark het mos nie verniet penne nie en toe hy

my sien, vlerk hy hulle uit in a I le rigtings om te w ys hoe kwaad hy isen daar sit hy vasl Terug kan hy nie, enek sien sommer hoe werk sy brein om te dink hoe hy vorentoe by my verby gaan kom. Ek maak toe maar 'n beweging w a t aandui dat ek in tru ra t is en dit spoor hom aan om vorentoe te storm. Die volgende w aarvan ek weet is dat ek buite die pyp le met nerfaf kniee en 'n paar ystervark penne w a t in my waterskoene en bo- been bly steek. W at van die ystervark geword het, weet ek nie so mooi nie, nie dat ek w erklik 'n brandende begeerte gehad het om uit te vind nie. Nou het ek nog nie eers gepraat van die baie knopiespinnekoppe, bewende "daddy longlegs'' en bloedsuiende stinkgoggas w at maar altyd daar in die pype teenwoordig is nie. Dit w il voorkom asof die sw aeltjies die enigstes is w a t nie omgee datek in die pype inkruip nie, nog nooit het een van hulle my bestorm of gebyt nie! W at 'n mens darem nie alles vir "N A VO R S IN G " sal

doen nie ne?! |jjuj|

DIE G R O N D D A M OP FLORISBAD

GROTER EN DIEPER GEMAAK

Om die opvoedings- en navorsingpotensiaal van Florisbad-navorsingstasie uit te brei, is die bestaande dam op die terrein onlangs vergrooten verdiep. n Groot veskeidenheid plante, inheems

aan die deel van die OVS, is om die dam aangeplant om soveel voels as m oontlik te lok. Die dam sal beslis 'n groot bydrae lewer tot die opvoedingspotensiaal van Florisbad.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

We shall show in Chapter 3 that the introduction of additional degrees of freedom (that characterise the right sector of basis states) allows us to decompose the resolution of

Die spreker wat die toespraak hou, maak van gesigsimbole ( gebare en mimiek) en gehoorsimbole ( spreektaal) gebruik. Oor die vereiste vir goeie spraakgebruik het ons

Battersby argues that rethinking subjectivity on the model of motherhood, as Oyĕwùmí does, will enable women to become full blown subjects because it will mean that

Respondents spoke about: educating doctors in family medicine suited to Africa, including procedural skills and holistic care, to address the difficulty of recruiting and

Dem Versorgungsniveau des Westens sollte durch die Einführung von Plastprodukten nicht nur gleichgekommen werden, sondern man sollte merken, dass ‚‚die

Tversky en Hard (2009) lieten in hun studie zien dat participanten in een level-2 perspectief taak wel in staat waren om spontaan het perspectief van een ander over te

96 Dit heeft zij proberen te bereiken door in artikel 6 van de Richtlijn de grijze en zwarte lijsten op te nemen, waarbij bepaalde documenten die betrekking hebben op

). Offisie1e Koerant: G.K. Offisiele Koerant: G.K.. boere, nedersetters of persone in •n permanente werk in die gebied uitgebrei moes word en dat die toelating