DIE REPTIELE VAN DIE
ORANJE-VRYSTAAT
DEEL V
D IE A K K E D I S S E ( S U B - O R D E S A U R I A )
Hierdie is die tweede laaste in die reeks oor die Vrystaatse akkedisse. Die fa m ilie w a t o ns van naderby sal beskou, is die fa m ilie Lacertidae:
V F A M IL I E L A C E R T I D A E
Hierdie akkedisse is klein, baie beweeglik en w o r d gekenmerk deur 'n lang stert en lang tone. Hulle kom voor in Europa, A s ie e n veral A frik a (uitg esonderd Madagaskar). Van die 7 groepe ( g e n e r a ) e n 3 5 s o o r t e ( s p e s ie s ) w a t ons in S u id -A frik a aantref, vind ons 3 genera en 7 spesies in die Vrysta at.
FAMILIE LACERTIDAE SLEUTEL TOT GENERA
Skubbe onder tone is sterk gekiel.
_L
Skubbe onder tone is nie sterk gekiel nie.
N ucras
Duidelike keelvou.
SLEUTEL TOT SPESIES
GENUS
NUCRAS
O nderkant is g e w o o n lik w it.
- -r <
<•
7 •
t
?
TfT 1; J III [ f
1 1 l -
\
L
j I 1
'
n
-j ! i i ( l i f t
»
i f i :
‘ -
-• • i 1
iif i L li
-O nderkant vertoon s w a rt kolle.
N. la la n d ii
D onkerom lynde w it kolle op rugkant.
/V.
intertexta
NUCRAS LALANDII
(Milne-Edwards, 1829)
Delalande se gevlekte akkedis
S.A.-verspreiding: Oos-Kaap, Suid-Oos en
Noord-Oos Vrystaat, Lesotho, Natal en Transvaal.
Kleur: Lig tot donkerbruin op die rugkant met of
sonder w it spikkels. Swart ringe wat in die dwarste
verleng is, is oo_k sigbaar. Die maagkant vertoon groot
aantal swart kolle.
Grootte: Grootste mannetjie in die O.V.S. = 249 mm.
Grootste wyfie in die O.V.S. = 312 mm.
Habitat: Bly in gate onder klippe.
Voedsel: Meestal kewers, spinnekoppe en ook
skerpioene.
Voortplanting: Agt tot nege eiers word in die
somermaande gele.
nt.
N U C R AS INTERTEXT A
(A. Sm ith, 1838) Gevlekte Sandveldakkedis
S. A .-v e r s p r e id in g : N o o rd - T r a n s v a a l, W e s te lik e 0 V S., Noord-Kaap, B o ts w an a en S.W.A.
Kleur: L ig -b ru in tot ro o ib ru in met lengteverlopende
g erangskikte donker o m lynde w i t kolle op rugkant. W i t strepe langs die ka nt van die kop, nek en sye is sigbaar. Die ond erkan t verto on w it.
Grootte: Groots te m an ne tjie in die 0 V S. = 2 3 6 mm.
Grootste w y fie in die O.V.S. = 2 6 2 mm.
Habitat: Bly in gate onder bosse en klippe Voedsel: Kewers, ander insekte en honderdpote. V oortplantin g: Vier eiers w o rd in die som e rm aa n de
gele.
N U CR AS TAENIOLA TA OR N A T A
(Gray, 1 964) Gestreepte sandveldakkedis
S . A . -v e r s p r e id in g : T ra n s v a a l, N atal, W e s te lik e
O.V.S., Noord-Kaap, O o s -B o ts w a n a en Noordelike S.W.A.
Kleur: R ugkant vertoon grys, g ry s b ru in , ro o ib ru in tot
s w a rt, met drie duidelike ligte lengteverlopende strepe Die m id dellyn is g e w o o n lik die breedste. W i t kolle is sigbaar langs kante van liggaam. Die stert is g e w o o n lik ro o ib ru in en die m aa g k a n t bleekwit.
G rootte : Grootste m a n ne tjie in die O.V.S. = 155 mm.
Grootste w y fie in die O.V.S. = 168 mm.
Habitat: Habitat w isse I van oop gra s veld, of klippe rige
vlaktes tot sand en bossieveld. Hulle bly in gate onder klippe of bossies.
Voedsel: Kewers en termiete.
Voortplantin g: Vyf eiers w o r d in die s o m erm aande
GENUS ERE M IA S SLEUTEL TOT SPESIES
G e w oo n lik duidelike strepe oor rugkant. 'n
V ergrote skub aan die voorkant van oor altyd
sigbaar.
—
:
E. nam aquensis
O nderste ooglid deurskynend
■
m et tw ee dele.
O nderste ooglid enkel
E. bu rch e /li
G e w oo n lik vertoon ru g k a n t kolle m aar jonges
mag strepe op ru g k a n t he. Nooit n vergrote skub
aan die vo orkan t van oor nie.
ERE M l A S N A M A Q U E N S IS
D um eril & Bibro n, 1839 N a m a k w a la n d s e sandakkedis
S.A.-v erspreid in g: S.W.A ., W estelik e O.V.S. en N o o rd e lik e e n Oostelike Kaapprovinsie.
Kleur: Rugkant vertoon grys tot g ry s b ru in met 'n
aantal ligte lengteverlopende lyne g e w o o n lik sigbaar. Die m iddellyn verdeel in die nekarea. n Ligte lyn loop ook van die oor tot in die lies langs w eerskante van die liggaam. In u itsonderlike gevalle kan al die lyne a fw esig wees. Bo-op die agterbene is daar g e w o o n lik w i t kolle en in m an n e tjie s is die agte rkante o ranjekle urig. Die m aa gka nt is g e w o o n lik w it.
Grootte : G rootste m an ne tjie in die O.V S. = 196 mm.
Grootste w y fie in die O.V.S = 158 mm.
Habitat: Oop vlaktes met m in plantegroei w a a r hulle
in gate bly.
V o e d s e l : S p i n n e k o p p e , i n s e k t e i n s l u i t e n d e oorkruipers.
Voortplantin g: Drie eiers w o r d in die so m e rm aa n de
gele.
E R E M I A S U N EO O C E LLATA LINEO O CELLATA
D um eril & Bibron, 1 8 3 9 Kollerige sandakkedis
S .A.-verspreid in g: S W A., W es-Kaap, Karoo,
Oos-Kaap, O.V.S., Transvaal en Sentraal Natal.
Kleur: Rugkant is lig b ru in to t o ra n je b ru in . A a n die
sykante is daar 'n w i t lyn of reeks kolle vanaf die oor tot by die lies. Op die kante van die rug is daar 'n soortgelyke lyn of reeks kolle. Op die rug is daar ook s w a r t omlynde groen kolle. Die o n d erk an t van die stert, agterbene, kante van die liggaam en die rug is s o m s oranje. M a a g k a n t is g e w o o n lik w it.
Gro ote: Groots te m a n ne tjie in die O.V.S. = 1 80 mm.
Groots te w y fie in die O.V.S. = 171 mm.
Habitat: Sanderige vlaktes met klippe en m in plantegroei.
Voedsel: Klein kewers en termiete.
Voortplantin g: Vier to t agt eiers w o r d in die
ERE M IA S BU R C HELLI
D um eril & Bibron, 183 9 B u rchell se sandakkedis
S.A.-verspreid in g: S uidw es. Oos en Noordoos Kaapprovinsie, Noord en Su ido os V ry s ta at en Lesotho
Kleur: Rugkant is b ru in tot Itggrys met o nreelm atige
s w a r t vlekke. W i t strepe op die rug v e rd w y n na die ste rtkan t toe en slegs w i t kolle is sigbaar Bokante van bene verto on w i t kolle Die ond erkan t van die stert, en die agterbene verto on s o m s oranje -p ie n k Die m aa gka nt is w it
Grootte : G roots te m a n ne tjie in die O V S 182 m m Grootste w y fie in die O.V.S = 174 mm
Habitat: Kom g e w o o n lik voor in bergagtige dele op
pla to 's met m in plantegro ei en los rotse.
Voedsel: Kewers en insekte la rwes
Voortplantin g: Twee tot ses eiers w o r d in Desember
gele
GENUS ICHNO TRO PIS
ICHNO TRO PIS S Q U A M U L O S A
Peters, 1 8 5 4
S .A.-verspreid in g: Z ulula nd, Tra nsvaal. N oordw es
Vrysta at
Kleur: R ugkant is b lo ug rys met tw ee rye w i t kolle. W i t
kolle is ook sigbaar aan die sykante tussen die oor en die lies. Die o n d erk an t is w i t met grys kolletjies.
G rootte : G roots te m a n ne tjie in die O.V.S. = 197 mm.
Grootste w y fie in die O.V.S = onbekend.
Habitat: Kom voor in sanderige dele.
Voedsel: Meestal kewers, term iete en sprinkane. Voortpla ntin g: Dit is bekend dat hulle eiers gedurende November uitbroei Die akkedis neem ses maande om geslagsryp te raak w a a rn a dit broei en dan sterf
BIB LIO G R AFIE
BRANCH. W.R. 1981. A n a nnotated checklist of the lizards of the Cape Province. S outh A fric a . A n n . Cape Prov. M us.
(Nat. H ist) 1 3: 1 4 1 -1 6 7
DE W A A L, S.W.P. 1978 The S quam ata (Reptilia) of the Orange Free State, South A fric a . M em . nas M us.. B lo e m fo n te in 1 1 : 1-1 6 0
FITZS IM 0NS , V.F M 1943. The lizards of S outh A frica Trans
M us. M em . 1: 1 -528
GOIN, J.C., GOIN, O B . & ZUG. G,R. 1978 In tro d u c tio n to
H e rp e to lo g y . S a n F ra n c is c o : W .H F re e m a n a n d Company.
PIENAAR. U de V . HAACKE, W D & JACO BSO N. N.H.G 1983.
T he R e p t i l e s c f t h e K r u g e r N a t i o n a l P a r k