n o s i S m
u s c u m
nuus
Museumnuus is 'n gratis ses-maandelikse nuusbrief van die Nasionale Museum, Posbus 2 66,
Bloemfontein, 9 3 0 0 , Tel ( 051) 7 9 6 0 9 Enige foto's of inligting in hierdie nuusbrief may meterkennmg
van die bron gereproduseer word.
Museum N e w s is a free bi-annual newsletter of the National Museum, P 0 Box 2 6 6 , B l o e m f o n t e i n 9 3 0 0 , Tel. ( 05 1) 7 9 6 0 9 A n y photographs or information published in this n e w s l e t t e r may be
reproduced with acknowledgement of the source Redakteur/Editor - Barme Stevens
Kunstenaar/Artist - Hannetjie van der Merwe.
April 1981 No. 20
personalia
nuuue cianstellings
Inge/aste foto M n r Scha/k Louw. Entomoloog. Voor is mev. Christa M yburgh wat die biblioteek- ass/stent pos gevul het en mev. Louise Coetzee wat na 'n jaar se afwesigheid weer aangestel is as ass/stent in die Akaralogie-afde/ing.
Agterste rv van links na regs: D r Bon Clarke wat aangestel is as senior vakkundige in Pleistoseen paleontologie, mev. Esm e B rink, tegniese assistent in die Paleonto/ogie-afdeling, mev. Hannetjie van der M erwe assistent in die kunsafdeling en mnr. Bruce Bubidge vakkundige in f.lie Paleontologie-afdeling.