Suidwes, oftew el N am ibie, is deesdae baie in die nuus en om hierdie rede het ons die E tnoloog, Etienne du Pisani, self ’n gebore en getoe Suidw ester, ge- vra om een en ander oo r die land te skryf. Suidwes is driekw art so groot as die R epubliek en w ord deur ’n verskei- denheid volkere bew oon. Die mee- gaande artikel handel oor die Dama, w aaroor E tienne self navorsing gedoen h e t. Naas die W am bo’s en die Blankes is hul die grootste bevolkingsgroep in die gebied.
Die Dama is ’n N am asprekende negro- iede groep w at w ydverspreid in die ge bied w oon. Na raming is daar sowat 79 500 Dam as, w at 8 ,5 / van die to tale geskatte bevolking van 931 000 ver- teenw oordig.
Navorsing is veral gedoen langs die Ugabrivier, ten noorde van die Brand- berg. D it is ’n droe gebied m et ’n ja a r- likse reenval van nagenoeg 50m m (tw ee duim ) en d it is d u s v ir d ie Dama uiters belangrik om die beste m
oont-D I E E R F G E N A M E V A N S U I oont-D W E S
Links: 'n D am a-seuntjie van die Ugab- omgewing.
Regs: 'n O nbew oonde hut. Hierdie tipe h u tte is gem aak van droe basstroke wat m e t ’n m engsel van sand en m is be- d e k word. Vandag w ord hierdie h u tte to e n em en d d eu r vierkantige sinkstruk- ture vervang.
Onder: H u tte m e t die Brandberg in die agtergrond. L e t op na die vuurmaak- plek, bokkraal en die tabaktuintjie (links v o o r o p fo to ).
like gebruik te m aak van die beskik- bare w ater en weiding. U it die aard van die om standighede kan tuin b o u slegs op die rivieroewers beoefen w ord; vir die res is die Dama aangewese op hul vee, hoofsaaklik bokke en skape. Die wisselvalligheid van die reenval noodsaak soms ’n Dama-boer om met sy vee rond te trek . Dit is dan ook te verstane dat die Dama nie in gekonsen- treerde groepe bly nie. Terselfdertyd is hul wonings eenvoudig; d it gaan nie om uiterlike vertoon nie, m aar om die funksionaliteit van die huise.
Die volkekundige gegewens aangaande die D am a, is nie net van akadem iese w aarde nie, m aar speel ook ’n baie be- sliste rol in die polltieke sfeer. Dit is ew eneens waar van die lewensgewoon- tes van al die ander bevolkingsgroepe. En w anneer ’n verskeidenheid volke m et uiteenlopende gew oontes ’n land m et uiterstes b ew oon, word die situa- sie inderdaad kom pleks!
Bo: Kaart van Suidw es-A frika m e t ’n aanduiding van die tuisgebiede.
L inks: 'n R in g van klippe naby die kus, m o o n tlik die oorblyfsels van V? Dama-hut.
B la c k S c h o o l g r o u p s a t t h e M u s e u m
Last year 200 Black schoolgroups, a total num ber o f 17 000 pupils, visited the N ational M useum. This figure represents an increase o f 55 / over the previous year, w hen 11 000 Black pupils came to view the displays. The increase is m ost probably due to the fact th at provision has now been m ade for conducted tours o f Black groups through the Museum St Jo h n Prim ary School in Maseru have shown their g ratitude by the do n atio n o f beautiful earthenw are cups and saucers to the Museum.
We would like to express ou r appreciation to the group leaders, m ostly teachers, for their good co n tro l o f the pupils. As a re sult, these groups will always be welcome visitors at the M useum, while a well-dis ciplined group also gets m ore o u t o f the display than a disorganized one.
The N ational M useum w ould also like to use this o p p o rtu n ity to thank the D e partm en t o f Plural Affairs for placing a Bantu guide lectu rer at o ur disposal, as well as all their help in drafting the p ro gramm es for schoolgroups to visit us.
“ MA, HULLE SKIET OP O N S!”
M r E dw in M ohatlane, B antu guide lecturer a t the N ational M useum , with traditional hats d o n a te d b y R a tjo m o so B antu School, Maseru.
In 1950 was daar in ’n uitstalkas in die Museum ’n g ro o t, ronde spoelklip afkom stig u it ’n maalgat m et die volgende onderskrif:
“ A Cannon-ball fallen from Mars”