• No results found

Ngaka!

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Ngaka!"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

NGAKA!

Die borsvere van ’n kolgans, 'n stukkie krimpvarkveL, ’n maanhaarjakkals Die volledige “ngaka’’-uitrusting met die kruie en ander medisyne. Die se stertpunt en ’n bobbejaanhand. Hierdie bestanddele van die uitrusting ronde klip of geluksteen in die trommel stel glo die “ngaka”in staat om het besondere magiese waarde vir die "ngaka”. gou en reg te diagnoseer.

’n \ / OLLEDIGE uitrusting van ’n Suid-Sotha

V

ngaka,oftewel toordokter, het onlangs in die besit van die Museum gekom. Dit is afkomstig van ’n praktiserende toordokter uit die distrik Excelsior en is sover bekend die enigste sodanige stel wat in Blanke besit is. Die uitrusting bestaan uit twee dele naamlik, ’n dolosstel (ditaola)en ’n verskeidenheid kruie en ander medisyne. Die ditaolais vir die toordok-ter (ngaka) die belangrikste deel van die stel. Deur die valwyse van die verskillende stukke spreek die voorvadergeeste (badimo) tot horn. Hulle verklaar aan hom in watter sieketoestand die pasicnt verkeer of watter bonatuurlike kragte op die individue of gemeenskap inwerk. Dat empiriese kennis ’n rol speel in sy praktyk, is duidelik. Alhoewel die ngaka dikwels te kenne gee dat hy die pasient op magiese wyse genees, beskik hy gewoonlik oor ’n baie goeie kennis van die geneeskundige eienskappe van veldplante. Die toordokter oefen onder die Suid-Sotho ook ’n sterk religieuse invloed uit. Die ditaola is die kem van die stel, en bestaan uit twee ivoor- of beenstukkies en is gesament- lik bekend as die tlou(olifant). Hierdie stukkies het elk ’n naam en staan bekend as die

legwama, dit wil s& ou man met wit kop wat ook hoof is van die stel en die thwagadima dit wil si ou vrou, wat ook die vrou van die

legwame is. Op die een kant van hierdie

beenstukkies is versierings bestaande uit ’n aantal snytjies, sowel as ’n reeks kolletjies aangebring. Die vroulike deel word uitgeken aan

Die "ditaola’’ met die tlou (twee langwerpige stukkies been), die "tsa-meetsa” (skulpe), "tsa-naga” (dolosse) en die geldstukkie wat veronderstel is om “krag”te gee aan die steL

die kepie wat onder uitgesny is, asook ’n gaatjie aan die bokant.

Benewens die kembestanddele bevat die stel ook nog twee ander belangrike groepe voor- werpe naamlik, die Uta-meetsa (van die water) en die tsa-naga (van die veld). Die tla-meetsais ’n verskeidenheid skulpies en word met dieself-de name as die kembestanddieself-dele aangedui naam­

lik, legwame— ’n klein gespikkelde skulpie,

thwagadima ’n groot gespikkelde skulp, lengwa-na —’n langwerpige gestreepte skulpie en tshi-lume —’n langwerpige vaalbruin skulp. Die tsa-nagabestaan uit voetbeentjies of dolosse van ’n skaap of bok wat ook bogenoemde name dra. Die geldstukkie is daar om “krag” te gee aan die stel. A1 hierdie bykomstighede dien egter net tot ondersteuning van die hoofbestanddeel, naamlik die tlou.

Nuwe

vakkundiges

DRIE vakkundige beamptes is onlangs aange- steL In die gewone volgorde verskyn Kobus Dreyer, Argeoloog, voorheen verbonde aan die Road vir Geesteswetenskaplike Navorsing, Pre­ toria; Riaan Badenhorst, Historikus, vroeer on-derwyser te Winburg en Basjan van Niekerk, Etnoloog, voorheen van die Departement Vol-kekunde aan die Universiteit Stellenbosch.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

delinquency e agreed to fo a trial period. That the Acting Director of uOcial welfare report on the progress of the experiment 12 months after its

This constitutes the first lower bound for WSEPT in this setting, and in particular, it shows that even with ex- ponentially distributed processing times, stochastic scheduling

The approach to estimate daily actual evapotranspiration time series using available RS data and routinely collected meteorological data, and the hydrological model HBV to

5 A distinction between wamen' s practical and strategie needs and interests is considered a helpful methodological and conceptual tool for measuring the planning practice

Door de grote toeloop en door het feit dat een deel van de druggebruikers niet meer welkom is bij het JAC, worden er weer nieuwe initiatieven genomen tot de oprichting van

A series of actions by staff members and/or students of a higher education institution in collaboration with community members or representatives of community organisations which

TRANSITIE EN TRANSFORMATIE EERSTE 1000 DAGEN GEPERSONALISEERDE ZORG GEÏNTEGREERD

De verenigingsdagen NMV/WTKG worden gehouden in de zaal Live Science van Naturalis.